
Tradisionele rugbyskole verdwyn in “ou Transvaal”!
Geskryf deur Johann van Tonder
Argument dat ‘n skool ‘n tradisionele rugbyskool is, is op eierdoppe gebou. Die onderstaande statistieke oor die wenners van die administrateursbeker/Direkteurstrofee/Beeldtrofee toon hoe tye verander het. Voorheen “tradisionele” rugbyskole verdwyn, en nuwe word gebore. Die lewe verander en mens moet aanpas.…