Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za
click here for the BHP ranking formula explanation
# | School | Avg | Played | Won | Draw | Lost | PF | PA | PD | Cat Pt | BP | Win% | Total |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Grey College | 5.19 | 15 | 15 | 0 | 0 | 782 | 295 | 487 | 71.5 | 4.9 | 100.0% | 77.9 |
2 | Paarl Gim | 4.61 | 15 | 14 | 0 | 1 | 624 | 262 | 362 | 65 | 2.8 | 93.3% | 69.2 |
3 | HJS Paarl BH | 4.43 | 16 | 13 | 1 | 2 | 677 | 230 | 447 | 61 | 8.6 | 81.3% | 70.9 |
4 | Garsfontein | 3.91 | 15 | 12 | 0 | 3 | 717 | 441 | 276 | 51 | 6.5 | 80.0% | 58.7 |
5 | Framesby | 3.48 | 19 | 16 | 1 | 2 | 790 | 312 | 478 | 55.9 | 8.6 | 84.2% | 66.1 |
6 | Monument | 3.32 | 16 | 11 | 0 | 5 | 647 | 375 | 272 | 48 | 5.1 | 68.8% | 53.1 |
7 | St Andrew’s | 3.21 | 17 | 14 | 1 | 2 | 676 | 211 | 465 | 49 | 4.2 | 82.4% | 54.6 |
8 | Paul Roos | 3.20 | 14 | 11 | 0 | 3 | 520 | 239 | 281 | 42 | 2.8 | 78.6% | 44.8 |
9 | Helpmekaar | 3.17 | 19 | 12 | 1 | 6 | 606 | 486 | 120 | 53.5 | 6.8 | 63.2% | 60.3 |
10 | Grey HS | 3.14 | 15 | 10 | 2 | 3 | 546 | 266 | 280 | 39.9 | 7.2 | 66.7% | 47.1 |
11 | KES | 3.12 | 13 | 10 | 1 | 2 | 466 | 318 | 148 | 39.8 | 0.7 | 76.9% | 40.5 |
12 | Selborne | 3.11 | 17 | 14 | 0 | 3 | 612 | 259 | 353 | 46 | 5.5 | 82.4% | 52.9 |
13 | Stellenberg | 3.05 | 18 | 13 | 0 | 5 | 559 | 322 | 237 | 50.5 | 4.4 | 72.2% | 54.9 |
14 | Hilton | 3.05 | 11 | 9 | 1 | 1 | 289 | 178 | 111 | 31.9 | 0.7 | 81.8% | 33.5 |
15 | Affies | 3.04 | 14 | 8 | 0 | 6 | 506 | 407 | 99 | 36 | 6.5 | 57.1% | 42.5 |
16 | Northwood | 2.99 | 13 | 10 | 0 | 3 | 392 | 230 | 162 | 34.5 | 4.4 | 76.9% | 38.9 |
17 | Glenwood | 2.84 | 15 | 11 | 0 | 4 | 456 | 380 | 76 | 40.5 | 2.1 | 73.3% | 42.6 |
18 | Bishops | 2.82 | 13 | 8 | 0 | 5 | 442 | 326 | 116 | 32.5 | 4.1 | 61.5% | 36.6 |
19 | Welkom Gim | 2.81 | 17 | 12 | 2 | 3 | 687 | 297 | 390 | 42.8 | 4.9 | 70.6% | 47.7 |
20 | Outeniqua | 2.79 | 13 | 7 | 0 | 6 | 420 | 268 | 152 | 27.5 | 8.8 | 53.8% | 36.3 |
21 | Rondebosch | 2.65 | 17 | 11 | 0 | 6 | 479 | 340 | 139 | 43 | 2.1 | 64.7% | 45.1 |
22 | EG Jansen | 2.63 | 14 | 8 | 0 | 6 | 534 | 437 | 97 | 30 | 6.8 | 57.1% | 36.8 |
23 | Menlopark | 2.62 | 17 | 10 | 0 | 7 | 611 | 501 | 110 | 42.5 | 2.1 | 58.8% | 44.6 |
24 | Westville | 2.61 | 14 | 9 | 0 | 5 | 386 | 265 | 121 | 28.5 | 8 | 64.3% | 36.5 |
25 | St John’s | 2.51 | 11 | 7 | 1 | 3 | 321 | 234 | 87 | 24.2 | 3.4 | 63.6% | 27.6 |
26 | Jeppe | 2.37 | 10 | 6 | 0 | 4 | 319 | 263 | 56 | 20 | 3.7 | 60.0% | 23.7 |
27 | Ben Vorster | 2.33 | 16 | 12 | 0 | 4 | 589 | 432 | 157 | 34 | 3.2 | 75.0% | 37.2 |
28 | Durbanville | 2.33 | 16 | 11 | 0 | 5 | 681 | 354 | 327 | 33 | 4.2 | 68.8% | 37.2 |
29 | Boland Landbou | 2.32 | 15 | 8 | 0 | 7 | 487 | 529 | -42 | 32 | 2.8 | 53.3% | 34.8 |
30 | Pionier | 2.27 | 12 | 11 | 0 | 1 | 410 | 197 | 213 | 24 | 2.1 | 91.7% | 27.2 |
@Bloktrui: Post asb die top 10 solank,this anticipation is killing me
@Hanswors: lyk my ons is so by die 70 en die manne is lus vir kuier
@Smallies: vir die oomblik
vriende tot volg jaar Maart
@boerboel: Jy reken….
@Smallies: ok ou grote ek verstaan nou
size of the world–ek gaan jou nou afgee ou grote
@Strepie:
Manne manne manne
@boerboel:Is ek vekeerd as ek se dat daar baie meer emosie en passie betrokke is as jy vir jou skool se eerste span speel….wag dalk moet ek jou nie vra nie ,ek dink nie jy het ondervinding daarvan nie
@Smallies: hoe n span opdraf-is dit n stelling wat normaal klink?
en dis kindersport-moenie dit te veel verhemel nie-en jou cravenweek storie is maar net gerieflik as vrystaat op sy moer kry-as hulle wen is jy eerste op die bandwagon
@boerboel: wat is absurd aan my stelling…. die feit dat daar baie passie en emosie aan verbonde is teen oor as die seuns Cravenweek speel waar daar nie naastenby soveel emosie en passie betrokke is nie…wat betref my ondersteuning van Grey,ek en jy is presies die selfde,ek raak net nie n asshole as ek van ander skole se mense praat nie…behalwe natuurlik waar jy betrokke is
@Rethav: yip as n ou sulke absurde stellings maak moet dit gereeld genoem word-law of the jungle
niks teen ou smallies nie -hy is net te fanaties-ondersteun maar moenie te eenogig raak nie
Greenman: Ons het 3 naweke terug ons 40 jaar reunie gehad Middelburg Hoerskool! Dit was n lekker laaaang naweek se kuier. N ou moet net mooi beplan om jou tree in te kry , en soos jy weet n wegwedstryd is nooit maklik nie!!!
@PaarlBok: …en ek probeer die vrede bewaar.
@boerboel: Jy kom maar net nie oor Smallies se comment oor Grey se eerstespan se opdraf nie. Maar pluimpie vir Boys High se sing en gees op die paviljoene. Hul mag maar! Jul op Facebook gesien van die Boys High seun wat die ou dame oor die pad help. Kosbaar.
@Grizzly: Thanks Grizzly. Just what I meant!
@TJ: On first team level The Green Machine is head and shoulders above the rest……Look at BHP rankings from 2012-2019
@Greeman: I would hold off on saying that Glenwood is KZN’s best rugby school. Over the course of both fixtures Glenwood managed to win only 7 games out of a total of 41, that is hardly a dominating set of rugby results in anyone’s language.
@Smallies: Jy is n smart en passievolle Grey supporter. Hulle behoort vir jou n standbeeld te bou.
Die Galpille het my al baie gas gegee hier, met rede.
Op die einde van die dag is dit net n forum op die internet en jy en Boelie hou die plek aan die gang.
.. en baie geluk aan my alma mater Grey. Wat n great spannetjie en coaches. Vier mos my 40 jaar reunie die jaar daar. Gaan rof wees!
Eish. Kan nou nie met die saam stem nie. Bietjie dik vir n daler maar nou ja wat weet ek. Wat ek wel weet is dat die sterkste rugby skool in KZN Glenwood is e daar nie sommer n local is wat dit regverdig om bo hulle te eindig nie. Nimmer nog Hilton wat k@#k bang is om hulle te speel vir baie jare nou. Mos iets gehad oor die werwing praktyk. Toe mos self lekker geshop hier in JHB. So, die dag as hulle Glenwood speel rate ek hulle eers weer iewers!
Mooi loop ou grotes! Hou julle dop hoor.
@PaarlBok: Julle verstaan nie so lekker nie…ek het die hoogste agting vir Boishaai,ek dink hulle seuns is ysters ,my beste pel is n ou Boishaaier,hulle skool hoof is een van die beste in die land ….hy is in die selde klas as Johan Volsteedt,hulle tradisies laaik ek kwaai ,hulle manier van seuns dissipline toe dien is reg met my ,Dit is n puik skool met n sterk en goeie waarde sisteem… Ek het net een probleem met die skool…
@boerboel: Jy het n beter kans om pragnent te word.
@Strepie: Klink na n Rassie plan.
@Strepie:
stem ek gaan nog vir smallies regkry-net werk aan hoe boishaai opdraf dan dry hy blou en wit truitjie voor jaareind!!
@PaarlBok: Ons gaan teen NZ verloor en hulle dan weer in die finaal kry.
Per Jurie Roux
“The only major change in the junior competition structures will see the SA Rugby U19 competition being converted into a compact one-week tournament comprising 16 teams – the 14 provincial unions, Limpopo and another team to be determined in due course – at a single venue.
In a new development, club players in their first year out of school will be eligible for selection in line with the competition’s objective of unearthing new promising players who have not represented their provinces at school or junior provincial level. “
@Rustie: per Cheetah site.
“Ten teams will battle it out in two sections in the new format of the SA Rugby U19 Championship, which will be hosted in Paarl and Johannesburg respectively over one week in September.
The Coastal Section, which will run concurrently with the Iqhawe Week at Paarl Gymnasium, features four teams, namely Boland, Eastern Province, DHL Western Province and the Cell C Sharks.
The Inland Section, which will be hosted at Emirates Airline Park in Johannesburg, will feature six teams, namely the Vodacom Blue Bulls, Valke, Toyota Free State, Xerox Golden Lions, Leopards and Phakisa Pumas.
The teams in the Coastal Section will each face each other once during pool play, with the top team on the standings at the end of the three rounds advancing to the final, while the Inland Section will be played in a knock-out format based on the teams’ log positions from the 2018 season, with the top team earning their place in the final.
The final will be hosted at the home ground of the winner of the Coastal Section on the first weekend in October. Should DHL Western Province host the final, the match will be played as a curtain-raiser for the Springbok Women’s Test against Scotland at City Park in Athlone.
DHL Western Province will face Boland in an entertaining Western Cape derby on the opening day’s play of the Coastal Section on Monday, 23 September, with Eastern Province taking on the Cell C Sharks.
The first round of the Inland Section will see the Vodacom Blue Bulls take on the Valke, the Xerox Golden Lions face the Phakisa Pumas, and Toyota Free State and Leopards take on one another.
This will be followed by the second round of matches on Wednesday, 25 September, and last round of pool games on Friday, 27 September.”
@PaarlBok: Dis n week se rugby. Waar kry jy en watse o/19 spelers kry jy om een week van die hele jaar rugby te speel. Vat dis provincial 0/19 maar daar was net 32 spelers wat kontrakte gekry het. Iets klop nie reg nie.
@BlouLou: Kom ek stel dit so sal kyk in volgende wc waar is SA rugby en waar is skole rugby in 5 jaar van nou af.Even varcity cup gaan’ n knou kry. Ek is geen siener van Rensburg nie maar hier is groot dinges oppad vir SA Rugby en kinders se rugby loopbane. Mag verkeerd wees maar fish en tjips Rugby is ons voorland.
Sien nou daar is n u19 kompetisie.
“SA Rugby U19 Championship fixtures:
Monday, 23 September:
Coastal Section:
DHL Western Province v Boland
Eastern Province v Cell C Sharks
Inland Section:
Vodacom Blue Bulls v Valke (QF1)
Xerox Golden Lions v Phakisa Pumas (QF2)
Toyota Free State v Leopards (QF3)
Wednesday, 25 September:
Coastal Section:
DHL Western Province v Eastern Province
Boland v Cell C Sharks
Inland Section:
Semi-final 1: Winner of Q1 vs Best loser (based on points’ difference)
Semi-final 2: Winner Q2 vs Winner Q3
Playoff: Two other sides face one another
Friday, 27 September:
Coastal Section:
Cell C Sharks v DHL Western Province
Eastern Province v Boland
Inland Section:
Winner SF1 vs Winner SF2
Four other sides to play for rankings
Final – Date and venue TBC”
Die WC is oor n paar dae en begin sommer met n knal teen die All Blacks.
Die All Blacks sal seker ons rush defense n plan of twee he.
Ek haat die box kick taktiek van Faf. As hy daai voet eers uitsit dan weet ek sommer, hier kom n besit weggee.
Kan dalk werk as dit reen
@PaarlBok: einlik eers van Desember af sal dalk so n los bui of twee kry voor dan maar gewoonlik laat Desember
@Smallies: Julle reen seisoen begin mos nou. Die Theewaterskloofdam is nou baie mooi.
@Strepie: Strepie ek het geen idee wat by die rugby aangaan nie. Darem nog kontak met die hokkie.
@boerboel: Nee wat ou Boelie, die laaities gaan oorsee in hul strome, nie net vir geld nie, sommer vir n beter lewe uit daai skool bokse. Oor 5 jaar speel hulle almal vir die Franse.
Huidiglik is hulle darem eers na SA u20 oorsee. Nou is dit nag.
Varsity Cup miskien vir die wat wil studeer maar gewone klub rugby weet ek nie so mooi nie.
@Rethav: thanks for the info. We are creating a huge problem with the missing u/19 Currie Cup.(without a decent alternative) We are going to suffer in 5 years if we loose our top players already at this young age. Even worse if they, heavens forbid, play for another country in a couple of years. Certain positions also developed later, like the frontrow. If we do not have a quality production line from u/19 upwards to help these players develop……. . Just imagine having lost players like Pollard, Kriel, Kitshoff, H Jantjies, RG Snyman etc before they had a taste of Bok rugby to a foreign force. Would have been difficult to put a decent WC team together
@Smallies: Die probleem is nie direkte aardverwarming, ontbossing ens nie.
Ons teel eenvoudig te vinnig aan en is te veel mense vir die aarde – dit is in elk geval hoekom enige ekonomie maar moet groei, omdat daar populasie groei – geen ander rede nie.
@Strepie: ja nee droog wees is ons voorland ,hoe meer mense hoe meer water tekorte gaan ons he….Hier by my is die Oranjerivier op die staduim net so 10,15 m breed en stap ek gemaklik heuphoogte deur die rivier
@Smallies: Ek is seker @boerboel gaan seker net gebuk onder geweldige stres.
Ek probeer begrip vir sy situasie he.
Op n ander noot, kerels julle moet asb aan ons dink hier in Nam, dit is bitter bitter droog….
@Strepie: wyse woorde daai ,om dit anders te stel die lewe is lekker man jy moet net n lekker ou wees …..boerboel is nie n lekker ou nie
@Smallies: Jong ek sal nou nie vir ou J as a maatstaf gebruik nie
@Strepie: Reel nr 1 in die wyse woorde van Jonathan van die oos-rand….Don’t be a —s
@Smallies: Wat is reel nr 1?
@Strepie: Enige tyd …solank hy belowe om reel nr 1 na te kom
@Smallies: Iets se vir my dat jy nie baie van @boerboel hou nie.
Wil julle manne nie maar vrede maak nie?
@boerboel: Ek vermoed ek het baie meer van n lewe as wat jy ooit sal he…..
@PaarlBok: Hoe lyk Paul Roos se groepe vir 2020.
Ek weet julle werf nou aggresief
Ons het weer n sterk Paul Roos nodig in die Weskaap..
@Smallies: get a life ou grote-dis n funblog oor kindersport-
moet dit nie aanbid nie
@PaarlBok:Jong mannrtjies moet weer vir klubs gaan speel.Te grand te vroeg.
3/4 is in elke geval nie goed genoeg vir proffesionele rugby nie .Agente “blowing smoke up their a….
Hel nog steeds die same old same. Dit gaan n laaaaaaang af seisoen wees. Miskien moet Beet of BHP vir ons n WC thread maak dan kan ons oor rugby gesels.
@Rethav: Ek het ook daai berigte gelees en is bekommerd. Ons rugby gaan miskien nie in die volgende 5 jaar die voel nie maar daarna gaan dit ons seermaak. Ons skiet ons strukture in die voet. CC was nog altyd die hart van ons rugby en die uitgooi van die u19 kompetiese is n gatslag vir ons.
@Djou: wie het ek n rassis genoem?
@Smallies: watter sport dae ou grote
@Rethav: Hierdie is n ramp wat veroorsaak is deur onbevoegdheid.Dit Moet 100% voor die deur van SARU gele word.
Kan Jurie asb n amptelike statement omtrent die aangeleentheid uitreik dat ons op Rekord kan kry hoe SARU hieroor voel.
@Rethav: ja nee saru skiet hulle self behoorlik in die voet….maar nou ja soos my pa altyd gese het jy is die maker van jou eie k@k
@BlouLou: Volgens die School of Rugby artikel is die volgende seuns oppad oor die water: FC Du Plessis(Flyhalf),Danwich Beukes (nie seker watter posisie hy gespeel het nie) altwee oppad Toulon toe,albei van Grey College. Montpellier toe is Kade Wolhuter(Losskakel)Paul Roos, Marcel Muller(Vleul),Grey College, Robbie Rodgers (Losskop stut )Paul Roos, Lesley Botha (Vleul of Senter)Grey College, and Sergio Moreira (Agsteman)van Noordheuwel. Stadt Francais is Zeilenga Strydom van Garsfontein,Werner Kruger (Vasskopstut) van Affies. Die twee wat Japan toe gaan is Pierich Siebert (Flank) van Paarl Gimnasium en Stephan Du Toit (Senter)ook van Paarl Gimnasium. Chris Poole (Haker)van St Andrews gaan Ulster Belfast in Ierland toe. Alex Groves (Lock)St Johns gaan Bristol in Engeland toe. Jaryd Scheepers (Lock)van Garsfontein gaan Australie toe. Steyl Barnard (Lock)van Voortrekkers in Betlehem gaan Beziers in Frankryk toe. Die drie wat nog besig is met onderhandelinge is Jan-Hendrik Wessels (Prop)van Grey College, en George Cronje (Agsteman)van Grey College, en dan Jacques-Lois du Toit (Haker) is ook nog besig onderhandelinge. Mag dalk nie al die posisies en skole 100% korrek he nie, maar dit gee jou idee van die tipe posisies.
@Smallies: Ek sien gisteraand die School of Rugby se artikel Exodus of SA rugby talent. Voel saam met die seuns wat kontrakte oorsee gekry het se ouers trots. Maar die huidige getal wat staan op 18 of daar rond, is ‘n skokkende teleurstellende getal vir SA rugby se toekoms. Die name van die manne wat gaan laat my ook dink dit is defnetief van die room van ons land se jong spelers.
2 gaan Toulon toe, Montpellier sover 5, Stad Francais 2, Japan 2, 1 Engelend, 1 Ulster Belfast in Ierland, 1 vir Beziers in Frankryk en dan een Australie toe. Dan is daar tans nog drie seuns wat besig is met onderhandelinge en nognie pen op papier gesit nie. Trots maar bekommerd!
@Djou: given that you believe in honesty and saying it as it is, here goes. most people will see boerboel for what he is, i.e. a stirrer. there has been many of them over the years, some better than others. your concern has less to do with the boishaai family and more to do with the fact that he does not toe the line with you and smallies. of course a jersey on a website has nothing to do with the ethos of the school, just as any supporter truly have nothing to do with the success of the school on the field. yes, garsfontein is the new kid on the block. yes, grey is not godlike as much as the volksblad would like to believe it is. both had brilliant rugby teams this year. accept it and move on. every time you react like you do, you just show that the ego is brittle and his stirring is closer to home than your perception of your schools would allow you to admit. the one aspect culturally where boishaai in my time focussed on, is it openness to different views. tom engela laid the bedrock for this thinking in the 80s, openness to all ideas, with the effect that boishaai produced leaders across the whole spectrum of political thought. if it is personal, it is wrong – but both of you also play the personal card.
@Djou: Hier lees ‘n paar manne die stories op n blog. Wat nou van daai ondersteuners op die pawiljoene en lanks die velde. Die ondersteuners sit daar met hulle skool se ondersteuners hempies en lewer kommentaar op elke besluit teen hulle span. Die ref kry op die ou end meer aandag as die rugby game. Ou boerboel en malhuisie is niks teenoor knape op die pawiljoen nie. Helsem weet refs is pateties somtyds maar dis op daai ref se skouers as hy goed voel om kinders te cheat, van die pawiljoen af gaan jy niks aan daai ref se houding of oë kan doen nie.
@Strepie: Maak nie saak wat en hoe julle probeer skerm nie, jul redenadie is verkeerd.
@BoishaaiPa:, die verskil tussen jou voorbeeld en wat jou vriend @boerboel: doen, is dat sy seun op Boishaai is en die Bokondersteuner nie ‘n seun in die Bokspan het nie.
Die oomblik dat die Bokondersteuner se seun vir die Bokke speel is daar ‘n regstreekse assosiasie.
Tweedens, wat sal ‘n koerant se opskrif wees… Blogger verkleineer ander, of Boishaai-ondersteuner verkleineer ander.
Ek dink ons almal weet wat die antwoord is.
En in die berig sal staan dat BoishaaiPa, wat familie is van ‘n Springbok, geweier het om die blogger aan te spreek omdat hy glo aan vryheid van spraak.
Nou ja, dit gaan ‘n heerlike storie maak – indien dit sou gebeur.
Bogenoemde is maar net om te wys dat dinge maklik handuit kan ruk met ongegronde redenasies.
@boerboel: Jy bevestig maar net weer hoe patetiese mense lyk. Kan nie eens behoorlik lees nie, weet nie om iets te interpreteer nie – en noem dan mense rassiste. Dis nogal ‘n lae hou om dit van iemand te se as jy hom nie eens ken nie.
Is jy ook een van daai wat Sondae in die kerk sit en spog hoe jy ander mense slegmaak?
Nee man, ruk jou reg en maak positiewe bydraes.
@Strepie: Feit is mense koppel wat ons hier skryf met die skole wat ons ondersteun..of die bettokke persoon betrokke is by die skool of nie
@Smallies: Dit wys jou die vlak van intellek van die gem rugby ondersteuner..
@Strepie: @boerboel: Ek beweeg nogal baie tussen verskillende skole sport dae rond…baie baie mense lees die blog, Hier is die algemene ding wat gese word…..Het julle gelees wat die ou van boishaai nou al weer gese het op die blog…
@Strepie: Stem,kyk net wat skade is aangerig deur malhuis en daai ou v garsfontein wat eers sy vrou moes vra voor hy kon gepost het
@BoishaaiPa: Jy kon dit nie beter stel nie.
Ek hoop dit verduidelik nou alles mooi sodat almal dit kan verstaan
@Smallies: As die instansie geen beheer het oor wie hom ondersteun nie, kan hulle mos nie aanspreeklik gehou word vir die optrede nie…Ek kan nie se ek verteenwoordig die springbokke as ek die trui wat ek by die winkel gekoop het aantrek nie. Die manier hoe ek optree kan gesien word as n springbok ondersteuner se optrede, maar dit het absoluut niks met die springbokspan self uit te waai nie. Indien ek met my springbok trui in Langebaan dalk n onderonsie gehad het sou dit nie gesien word as die optrede van n springbok nie…hulle sou nie die springbokspan se bestuur uitgekryt het daarvoor nie!
Met die min kontrakte wat uitgedeel word, watter posisies het die meeste kontrakte gekry? Bv hoeveel senters vs slotte vs stutte vs looses? Mag interessante stats wees?
@Rustie: Ek dink daar is ,klubs moet nou net wakker wees en daai outjies vinnig betrek sodat daar n lewendige o20 club scene kan ontwikkel….hulle moet net niks van saru af verwag nie ,bou die ding uit soos skole gemaak het met Noord suid en Wildeklawer,sorg vir jou self en force dan vir saru om na jou pype te dans
@Smallies: dink 32 spelers het op die einde kontrakte gekry wil voorkom asof 17 wat nie SA skole gekry het nie wel kontrakte gekry het. Nou die vraag wat gaan die laaities volgende jaar maak wat nie oorsee gaan of varcity toe gaan nie. Is daar ‘n toekoms vir hulle in klub rugby huidiglik.
@Bloktrui: ?Telkom geduld,sal maar byt tot Dinsdag…dankie vir die moeite.
@Grizzly: die man se rekenaar het “gecrash” , en al sy data was weg…gelukkig kon hy dit weer herwin…die man se senuwees was gedaan…deur 7 websites te rank behoort ons darem by ‘n beter gemiddeld uit te kom
@Smallies: Korreksie,slegs 15 van die SASkole span het kontrakte gekry
Ek sien die uitog van seuns na Europa het in alle erns begin ,basies net 15 kontrakte in sa gegee meeste na POC
@boerboel: Ok,well done.Dit los ons 2,nou kan die kenners hulle 15 voorspel….altyd nice om na so 10 maande terug te kom na die thread
@Grizzly: eie mense se m..-klomp henshoppers! Dis skoolsport-mense wyd te ernstig
ok volgende 10
affies,monument,oakdale PRG ,BOLAND ,Garsw,Menlo -natal en ooskaap skole moeilik want hulle speel on average teen swak teenstand maar selborne seker daar en dan glenwood .laaste 2 – GREY PE/ EG jANSEN
@boerboel: Ek dink jy kry meer flack van jou eie mense,BH bloggers,direk en indirek
Die top 5 is maklik,behalwe vir jou Bishops dalk weet jy iets wat ek nie weet nie.
Wys bietjie ghoens dan voorspel jy top 15,dis bietjie moeiliker
@Smallies: Soos die ingelsman sou se…’lets agree to disagree’
Ek sal die garsie/grey se totale aanslag en viktemerisering v my beskeie opinie vir die oomblik ignoreer- en my top 5 spanne vir volg jaar nomineer
geen volgorde gim grey bishops(as hulle teen genoeg gerankte spanne speel) kwaggas en hjs
@Bloktrui: Ag nee rerig,daars klaar n Paar dicy rankings wat jy in die mix moet gooi maar as n ou nou nog nie n maand na die seisoen geeindig het nog sy rankings bygewerk het nie,hoe believeble is dit?
Ranking the Rankers Update…..het nou 6 van die 7 webtuistes se rankings en sal teen volgende Dinsdag(17/09) die laaste een ontvang , ” your call is important to us ,please hold ”
@BoishaaiPa: Waneer gaan jy die top 50,-2019 update?
Wil Sien of Garsies genoeg gedoen het vir top 10.
@BoishaaiPa: @Strepie: Ek moet met die grootste respek met julle verskil,die oomblik as jy n instansie of skool of besigheid se amptelike kleure aantrek verteenwoordig jy in direk daardie instansie….veral n skool
@Rethav: Interskole bly iets unieks en bitter spesiaal.
@BoishaaiPa: Speel nie die skool nie. Ek is huge fan van skole rugby. Maar ek is amper net so groot fan van Interskole. Dit is amazing en so ‘n voorreg. En dan nog ‘n groter fan van seunsskole, maar terselfdertyd soveel respek vir die co-ed skole soos Paar Gim wat uithaal en wys en nie terugstaan vir die seunsskole nie. Die dimensie tussen die seuns in dieselfde skool, en ook wanneer daardie skole teen mekaar deelneem is merkwaardig (ook iets wat mens nie vir iemand kan verduidelik wat nognie by so interskole was nie). Sonder mekaar is ons ook maar individueel nie veel nie want teen wie gaan ons deelneem? Ons het mekaar nodig en die seuns het mekaar nodig en die voortbestaan van skolerugby het dit nodig. As ek kyk na die build up tussen daardie groot wedstryde, die gees, die sing die krete, die name op paviljoene geskryf, die name uitgeskryf op die pawiljoen deur die manne self. Hul sien alreeds uit na volgende jaar se wedstryde en het meestal vreeslik baie respek vir mekaar. Dis die doel van rugby…..maak sool soveel lekkerder. Inderdaad dink ek die ondersteuners geniet dit net soveel. Hoeveel Scoolboy rugby fans sien nie nou al uit na volgende jaar nie?
@BoishaaiPa: Ek stem saam met jou.
Blogger kan ook nie die waardes en etos van n skool reflekteer nie.
Hy bly slegs n ondersteuner van die rugby (doel van webbladsy)
Happy happy Beet! Keep up the good work!
@Smallies: Die skool se naam is nie vergat deur een persoon nie, dis net julle wat nie kan onderskeid tref tussen n individue en n instelling nie. As ek bv Grey moes takseer op Malhuis se kommentaar sal ek mos n heel verdraaide siening he of hoe? In die geval, speel die man en nie die skool nie!
@Djou: Dat een ou hulle name so kan vergat…
@Ploegskaar: Eishhhh. Boishaai is seker baie bitter daaroor.
@Ploegskaar: Eish ek hoop nie sy seun weet wat sy nickname is nie…
@Djou: Hy is ‘n ouer
@boerboel: Jy is die heeeeeeeeeeeeeeeeeeeeel laaste een wat kan praat oor nederigheid…..
@Rethav: jip daar is nou ma net nie salf te smeer aan die ou nie…hy laat my dink aan n cd wat vashaak.Hy maak einlik dat almal nou na Boishaai net so n bietjie anders kyk as wat die geval regtig is…
@Rethav: stem 100p
het ek dit al ooit bevraagteken-bevraagteken net die fanatiese eenogige supporters-die skoolrugby mnre -nie die wereldbeker nie-grey is ok-almal weet dit net-egter niks beter ar prg/affies of hjs nie in die geheel nie-modesty is iets waarmee julle sukkel
@Smallies: Ek begin die gevoel kry daar is sekere goed rondom Grey wat Boerboel net nie verstaan nie…. Soos die “Loved by few, feared by many and respected by all” gesegde. Jammer want soos Grey Brak se daar is eintlik baie goeie verhouding tussen die seuns van Grey en HJS.
Hang Af hoe hulle opdraf
@Djou: Die afguns teenoor Boishaai is net iets ongeloofliks.
@Strepie: Hy is beslis nie ‘n oud-skolier nie en het ook nie ‘n kind daar op skool nie. Vermoed ook hy is ‘n alias wat Boishaai afkraak met neerhalende aanmerkings teen ander.
@Djou: Ek het hom darem ook al aangespreek.
Ek moet beklemtoon, hy verteenwoordig nie die skool en die waardes daarvan nie, mag dalk slegs n ondersteuner van hulle rugby wees.
Ek twyfel of hy n oud skolier is.
@Djou: presies die rede waarom ek n ander truitjie aan getrek het….
@Djou: Dink hy het n alias!!
@Strepie: Die blogger het sy skool en die se trui aan en dit assosieer hom ongelukkig met die skool, hoe graag julle ookal wil he dit moet nie die geval wees nie.
Ek dink almal het respek vir een Boishaai blogger en dit is HJS Tandem, want hy het die guts gehad om die oue aan te spreek.
Vra hom liewer om ‘n SBR trui aan te trek, want hy raak regtig ‘n verleentheid vir julle – hy is die spreekwoordelike “troll” op die blog en hulle dien geen doel nie.
Alternatiewelik kan julle vir Beet mail en vra dat hy onttrek word.
@apple: Why dont you do yourself a favour and go look op that boy’s history….it might enlighten you as to what the situation in the cape really is
@apple: Jealous much….
@apple: What happened to Malhuis by the way?
@Strepie: agree with smallies, malhuis gave us the cursus honorum – first they go to the feeder schools like welkom gim and then 4 years later the euros buy whatever is needed from these schools.
@Smallies: Die kinders stroom nie Aliwal toe as hulle goed is in sport nie..
@Strepie: en juis omdat daar so min seuns is is daar net een so skool in die Vrystaat ,maar n hele paar in die Kaap,Boishaai trek darem self seuns oor die hele plek ,selfs so ver soos Windhoek….Dan praat ons nie eens oor die bussies van die Strand , Gordonsbaai area nie….nee maat die som is eenvoudig hoe meer mense,hoe meer kinders hoe groter die keuse,jou argument is soos om te se dat Aliwal Noord sterker as die Bloem gemengde skole gaan wees omdat die talent van die distrik hier gekonsentreer is
@Smallies: As jy goed is in sport en jy is van die Vrystaat of Oos Kaap, gaan jy Grey toe.
Die kwaliteit spelers wat julle uit kan kies en keur kan nie vergelyk word met ander unies nie.
Dit is hoekom Grey so sterk is.
@Strepie: Dit mag so wees maar julle het massas en massas spelers,jy moet onthou seker 70% van die wes kaap se bevolking volg en speel rugby ,in die Vrystaat is dit meer soos 20% Julle het te veel spelers vir die skole daar,ek se weer Grey het net plek vir soveel kinders in die skool ,en onthou Krieket Hokkie Swem Atletiek Golf en so aan vat almal hulle slice van die pie,Grey rank gereeld onder die top 10 in daardie sporte ook…en van die 1200 seuns in die skool is seker 800 seuns uit Bloemfontein self uit…
@Smallies: Ons spelers is verwaterd tussen 3 tot 4 top 10 rugbyskole in SA.
OVS is daar net een skool wat top 10 is basies.
Dit maak mos n groot verskil?
@Strepie: maar dit is hoe dit is ,hoekom dink jy het wp 2 Cravenweek spanne,julle manne besef nie hoe baie goeie rugby spelers julle het nie…En jy is verkeers as jy dink Grey trek al die goeie spelers in die Vrystaat , Voortrekker in Bethlehem is meeste van die tyd eerste keuse vir outjies in die oos Vrystaat,Selde met Welkom gim…..
@Smallies: Daardie is mos nou nie n helder deurgedinkte redenasie nie?
@Smallies: Ai-
@Strepie: Pel hoeveel mense is daar in die Kaap? 4,5 miljoen,Die Hele Vrystaat Noord Oos kaap en Noord kaap is miskien soveel saam,Julle is spoiled for choice daar
@boerboel: @boerboel: @boerboel: Ek kan nie help om te dink aan die gesprek wat jy en jou ma gehad het toe jy so 8-9 jaar oud was nie
Mamma Boerboel ,Boerboelletjie wat wil jy word as jy eendag groot is
Boerboelletjie,Mamma ek wil n drol word as ek groot is.
Mamma Boerboel,maar seun wil jy nie n dr of so iets word nie
Boerboelletjie ,nee mamma ek wil net n drol wees dis al
Mamma Boeboel ,maar my seun dit kan tog nie lekker wees nie
Boerboelletjie.mamma daar kan niks lekkerder wees as om na k@k te stink nie….
Mamma maar wat van jou kinders
Boerboelletjie toemaar mamma ek sal hulle na n goeie seuns skool in die paarl stuur dan kan hulle elke keer as ek iets skryf op die internet vir hulle pelle se verskoon tog my pa hy is n groot drol…..
@Smallies: passie is goed-net matigheid voor oe hou
dis net kindersport
@Smallies: As jy bv goed rugby speel in die kaap kan jy tussen PRG, HJS, PG en Landbou kies, so jou krag is baie verdeeld.
Dit maak n verskil of ons dit nou wil erken of nie.
@Aag jong jy ken mos maar die gesegde ,liked by few en so aan
@Grey Brak: Moet nooit dat n blogger se kommentaar op die blog hom maak assosieer met die skool nie.
Hierdie onderwerp is al redelik deurgetrap.
@boerboel: Gebeur dit as hulle uit die kleedkamer kom of as hulle op die veld draf?
miskien het Deep Heat n reaksie op jou
@Smallies: Dit is so, maar die talent is meer gekonsentreerd in een skool.
In die Wes Kaap bv is dit verspreid.
Dit maak n baie groot verskil.
@boerboel: kom smallies -ek wil mmer weet oor hierdie “hoendervleis” opdraf stories
is dit wettig?
@Grey Brak: wat is anti–?
great rugbyspanne meeste van die tyd
@Smallies: beter dinge om te doen oor naweke ou grote
@Smallies: opdraf storie?
vermy jy die onderwerp?
@boerboel se onophoudelike anti-Grey kommentaar raak so effens afgesaag. Sleg dat iemand so neerhalend kan wees teenoor ‘n skool terwyl die twee skole se seuns so goed oor die weg kom en altyd kompeterend tog regverdig deelneem. In die geval kan boerboel dalk iets leer by skoolkinders.
@Strepie: jy weet dat Grey ook maar net soveel plek in die koshuis het.Die hele Vrystaat en oos Kaap se seuns sal nie in pas nie
@boerboel: ou grote ek dink nie in die cosmos is daar n span wat Grey se wen rekord oor die laaste 100 jaar kan handhaaf nie….maar wees jy nou n nice outjie ne en dan gebruik jy jou baas se wifi om dit vir ons na te slaan….sien jou mos nie oor naweke nie slegs in werks tyd
@Smallies: lees my post ou grote-gese in die kosmos
wat v jou opdraf statement-kommentaar asb-ons wil weet
@Smallies: Ek bly van die opinie dat as jy in OVS bly en jy goed is in sport, is Grey n moet/automatiese keuse + Oos Kaap word ook redelik leeggetrek..
My gevolgtrekking is dat gegee die bogenoemde, Grey nie n rugbywedstryd moet verloor nie.
My beskeie mening.
@boerboel: ek hoef niet te beweer dar Grey die beste rugby span in skole rugby is nie,die stats bewys dit sommer self…In ander nuus,hoor ek Abner is op pad Bloem toe ,blykbaar 8ets soos hy het sy tyd in die Kaap gemors en valse beloftes….
Sien nou op n ander topic “Grey” something die 2 de mees absurdste post van die jaar.
ons grey gefikseerde mannetjie Mnr Smallies beweer dat behalwe dat Grey die beste rugbyspan in die Kosmos is -hulle ook met meer passie opdraf as enige ander span Hy kry glo hoendervleis en nog beweging n bietjie laer af
@Rustie: Dit is n hartseer situasie… ongelukkig is dut die realiteit vandag in ons rugby ,male and pale is soortgelyk aan melaatsheid…
@Smallies: Sien die knaap kon kies tussen brumbies, japanse club of ‘n amerikaanse universiteit. Nie eers n suid afrikaanse provinsie het hom raak gesien nie. Blitzbokke het interest gewys omtrent n hmmmmmm.
Marcell Muller op pad Montpellier toe ….mmmmmmmmmmm
@Smallies: Well done aan die Cheetahs en Bulle se o.21’s.
Darem koppies in die trofeekas die jaar.
@boerboel: Sien die not so mighty wiepie kon darem die ladies cup wen….well done to the ladies julle het darem gesorg dat ou boerrie se naweek nie te bad was nie….
Een van die sites vir wie se rankings ons nog wag se rekenaar word oorgelaai en die ander site het gesê hulle post Sondag….
@Strepie: akademies seker so fifty something…..histories seker eighty something ,die man is besig
@boerboel: dis geen wonder wp doen so goed nie ,daar is dan 4 old greys daar in die span….ek het gedink daar is something fishy hier
@Strepie: nie so erg nie-het oordryf vir effek
50 -10 of so iets
@Vyfster: Stem saam, julle ondersteuners maak ‘n uitstekende bydrae en staan bankvas agter julle manne
@Bloktrui: Hoe oud is Ockert dat hy al as n ‘legende’ beskryf kan word?
@Bloktrui: plesier, het nagelaat om te noem dat jy ref van formaat was, nie seker of jy nog blaas nie, baie betrokke by Ben Vorster krieket ook, ag te veel om op te noem….jou seun het skitterrugby virrie Vossies gespeel, bly vir my wonderlik hoe betrokke jy by skool bly, al het jy nie meer kinders daar nie.{sover ek weet)
Dis groot geeste soos jy, wat van onskatbare waarde vir ‘n skool is….doe so voort!
@Quagga: lol, hy is inderdaad ‘n Voortrekker, in more ways than one.
Ken hom nie so goed nie, , ‘n slag of wat by KES gechat, 1 keer by Ellispark….maar kon sien hy is Israeliet sonder bedrog
N.a.v jou Voortrekker analogie, is dit letterlik en figuurlik waar.
As ek reg onthou was hy in h/s Voortrekkerhoogte op skool
Ben Vorster is gelukkig om sulke manne betrokke te he, is sy gewig
in goud werd.
Daar is heelwat manne, soos @Tzavosky en soveel meer wat almal hul eie unieke bydrae lewer, al is hul kinders lankal uit skool, al is dit net om bietjie kennis en ervaring te deel
Van groot waarde…ek sit paar 100km weg, so ek kan maar net obserweer van ver af.
Hou dit so manne!
@Vyfster: Baie dankie vir die gevleulde woorde ,ek is soos baie ander op hierdie blog ‘n groot skolerugby aanhanger en volgeling….Ja , ek het die voorreg gehad om die Grey/Gim wedstryd hierdie jaar by Wildeklawer saam met die legendariese Ockert van Schalkwyk uit te saai…die hoogtepunt van my “uitsaai loopbaan”.wat die “Rank the Rankers” betref…ek doen dit as ‘n stokperdjie en neem al die “websites” wat ek in die hande kan kry se Top 20 en bepaal dan ‘n gemiddelde Top 20 (ek weet dat die aktuarisse en stats manne my dalk hier sal pakgee) maar dan vergelyk ek weer elke”site” se top 20 met die gemiddeld om hulle rangorde te bepaal, wag nog vir 2 Rankers se top 20 dan laat waai ek!!
Wat was die eindtelling?
@boerboel:???
@Smallies: Sien jou witwarm 021 spannetjie goed gelooi deur wp?
wat was fout-
@Vyfster: Stem 100% saam. Die man is ‘n Voortrekker
@Vyfster: as ek reg is het hy die Grey , Gimmmies game op wildeklawer uit gesaai….
@BlouLou: Die spesfieke blogger wat ranking of the rankers doen is Bloktrui.
Hy is ‘n Ben Vorster man wat in
Tzaneen woon. Aangename man, vriendelik, groothartig, gebore entertainer, ken sy rugby…
Altyd die aankondiger/ kommentator by BV se home games….maar lewer ook kommentaar by groot toernooie soos Wildeklawer.
Gereelde gas op Vossie radio en tv,,,,het paar skreeusnaakse karakters ontwikkel wat hy daar en op die verhoog vertolk.
Hy blog nie baie nie….maar altyd moeite werd om te lees wat hy te se het….altyd baie interessant
Indien daar enige kwaliteit rugby coaches op die blog is, Waterkloof adverteer alle coaching posisies vir 2019/2020 seisoen (o/14,o/15,o/16 en oop spanne)
@Djou: Ek doen nie die rankings nie, lees maar vir interessantheid daarvan, maar jy is korrek en ek glo die blogger (wat altyd weet wat aangaan) her reeds jou opmerking raakgesien thanks.
@Strepie: Ja, sy formule is een wat meeste jare tussen die bestes is.
@Quagga: Daar is ‘n spesifieke korrelasieformule ingevolge waarvan die ooreenstemming tussen rankings evalueer word. As die korrelasie laag is, dan gooi jy die swakste een uit – en hou so aan totdat jy die bestes oorhou wat dan die finale rankings gee.
Ek het dit so paar jaar gelede gedoen vir fun. En daarvolgens het ‘n paar rankings ver tekort geskiet.
Nie een ranking kan ooit 100% wees nie, maar die metode gee ‘n goeie weergawe. Om bloot die gemiddeld te vat werk nie, want dan neem jy aan almal se metodologie is ewe goed.
@Quagga: Awesome! Dankie vir die feedback
@BlouLou: Die blogger wat die ‘ranking the rankings’ doen wag nog vir 2 finale ranglyste vanaf SASS en Ruggas en behoort teen Vrydag sy ding te doen. Hy sal dit sommer vir Beet ook e-pos. Hoop dit help.
@BlouLou: Ek ken die man wat dit doen. Hom nou gevra of hy dit weer gaan doen, sal laat weet wat ek sê
@Djou: Stem saam.
@Djou: Dit gebeur maar as jy @BoishaaiPa se formule probeer kopieer.
@AbsolutMenlo: Ek praat meer van die consistency komponent. By 365 spring spanne sommer bv 10 posisies op ‘n slag op en af en dan weet jy iets is nie lekker nie.
@AbsolutMenlo: Geniet Menlo se wen. Julle het goed gedoen.
@Deon: Ek is nie seker waar jy aan die ‘100 jaar jaloesie’ storie kom nie?
Gee jy om om dalk bietjie meer lig op die saak te werp en te verduidelik?
Dit is nuus vir my.
@BlouLou: Dit is waarom Menlo volgens my op ander rankings veral rugby365 ‘n beter ranking hat as BHP se ranking. Menlo speel 9/18 wedstryde teen skole in top 10 en wen 3. Ten opsigte van skole buite top 10 wen hulle 8/9. Vergelyk dit nou met die bepalings van ander skole onder BHP se top 20 …?
@Djou: Rugby 365 se finale “duimsuig” verskil met net 2 re BHP.
Menlo en Stellenberg in en Grey H/S en St Andrews val uit.
Rugby365 se finale top 10:
Grey Bloem, Paarl Gim, PBH, Paul Roos, Helpmekaar, Garsfontein, Framesby, Monument, Menlopark en Stellenberg.
Daar was iewers, nie seker watse site of blog, n saamgestelde ranking gepost waar 5 verskillende rankings gekombineer was. Dalk was dit hier. Dit was vir my meer realities. Seker omdat my span van keuse hoër geplaas was daar as op BHP se log
Kan iemand so iets onthou. Sou graag weer dit nou wil sien.
Die top 5 sal sekerlik selfde bly aangesien hulle almal net kwaliteit opposisie speel en goed doen.
Daar is wel skole wat seker maak dat hulle nie die beste skole speel nie en so amper verseker dat hulle onoorwonne, of amper onoorwonne deur die jaar gaan (Hilton)
Dit bly maar n moeilike ding om so n komplekse lys bymekaar te trek.
@Djou: Stem saam jou!!
@Murrayfield: Ja, moet se die 3 se rankings kom nogal goed ooreen, hoewel verskillende metodes gebruik word.
Maar Rugby 365, Schoolsports, ens is duimsuig.
@Djou: En Hannes Nienaber sin!!
@AbsolutMenlo: ‘n Ranking en Virsekerbekerwenners is 2 verskillende dinge.
Garsies wen Virseker teen alle verwagtinge in 2015 maar is 23ste gerank.
Baie dieselfde as Menlo die jaar.
Virseker wys meer BMT in ligawedstryde en ranking wys consistency deur die seisoen.
Rugby 365 is een van slegste rankings moontlik.
BHP se ranking en die van Ruggas is in onseker omgewing die beste wat daar is.
@AbsolutMenlo: ??????????????Ai Nou lekker gelag,laas so lekker gelag toe SARS se IT baas haar famous “protect me from you” statement gemaak het.????
Geluk aan al die spanne wat die top 30 maak … altyd ‘n lekker besprekings punt! Dankie vir al die moeite Boishaai Pa!
Geluk aan Menlo wat hulle gedurende die laaste deel van die seisoen onder die top 30 in forseer het. Speel 6 spanne onder top 10 en wen 3.
Die jaar verkies ek egter Rugby365 se ranking.
@Strepie: Ai, soos ek nou die dag genoem het, jy is darem pokken simplisties eenvoudig, en die meer as 100 jaar oue Stellenbosch jaloesie is nou groter as ooit. Verduidelik vir my hoekom jy sê Paul Roos is as wêreldkampioene gekroon asb. As jy na Sanix verwys, maak gereed vir gatskop van jou lae intellek.
Baie dankie Boishaaipa. Knap gedaan, steeds na baie jare. Nie geweet ons het enige wedstryde gewen nie, aangenaam verras/verbaas.
@Trots HJS (Tandem): Top post!
Baie goeie werk BoishaaiPa en dankie vir jou moeite hiermee.
Beslis die toonaangewendste ranglys en enigste een wat werklik sin maak.
Ek is tevrede met die HJS span se vertoning vir 2019. Ek sou n top 5 as aanvaarbaar vind.
Ek het meer van Paul Roos verwag nadat hulle as wereldkampioene gekroon is.
Die spanne om voor uit te kyk in 2020 is Kwaggas, Grey en Gim.
@Trots HJS (Tandem): Couldn’t agree more,well said.
No arguments about the top 5.It took me 5 years to see the light.From a sceptic to a fierce defender of this rankings.
Gograts to the top 30,20 and 10 schools.In my view the Kwaggas was the unlucky school for 2019,stop counting how many games they lost with 5-7 points against top opposition.Could have been a total different season with a few calls here,the bounce of the ball there etc…..
Good to see 3 Gauteng based schools in top 10 with KES just missing out.Also good to see Grey PE back in top 10 with Framesby in at top 5.
Not a good year for KZN but sure they’ll be back.
Lastly,congratulations to Grey College on a stellar season,maybe one of the best in your illustrious , unmatched history.
@Trots HJS (Tandem): Well said. Congrats to the teams who put in the work to achieve their goals. Grey shall smite thee by day and Paarl Gim by night so beware all comers!!! Hats off to the 2019 teams of Framesby and St. Andrews
Looking forward to see the movement on the Top 50 over recent years and see how a rising star like Helpies is progressing up that ladder
Well done Boishaai Pa with excellent job against a lot of criticism again this year . In my opinion this log really represents where teams were this season . Looking at the log one must congratulate Framesby for an excellent year and well done to Garsfontein for again being a consistent performer . The negative comments made by some bloggers ( using the Boishaai jersey as platform) were very undeserved and you are doing excellent work with your program.Other teams who deserved to be there ( as reflected on the log ) are St Andrews , Stellenberg, Hilton and Northwood ! There are historical big performers sitting lower on this log than what I anticipated in the beginning of the season . I believed Monnas will be a top 3 team this year but lost 5 games ! Helpmekaar only winning 12 out of 19 games was also a surprise especially after doing so well at Noord Suid . I am also surprised in Affies only playing 14 games and to loose 6 of that can only be seen as underperforming by such a respected powerhouse! Two Western Cape teams Boland Landbou and Outeniqua were also much lower on the log than expected. They are so good and will turn that around in 2020 ! The quality of talent and the high level of coaching in my opinion is improving every year and we can be so grateful for the skills and talent we all can enjoy every year . Lastly well done to Grey Bloem for another excellent year ! You have set standards we can only admire ! To all the supporters of all the magnificent teams on this log , keep supporting your teams and my wish for 2020 is that we should applaud different opinions and keep up the mutual respect regardless how schools approach their programs . At the end it is just boys playing a game in school jerseys we love !