AbsaWildeklawer Sports Festival 2020

Potentially cancelled for 2020

VIR AANDAG : SKOOLHOOFDE / SPORTHOOFDE 

ABSA WILDEKLAWER SPORT : KIMBERLEY 2020.

Die Exco se skrywe van vier dae gelede rakende die komende toernooie verwys.

Sedertdien het baie dinge in die wêreld gebeur, en het baie dinge verander. Ook in Suid-Afrika het die situasie ingrypend verander soos wat die Covid-19-bedreiging eskaleer. Ons het kennis geneem van die President se aankondigings, en die maatreëls wat die regering in plek gestel het, wat onder andere ‘n noodtoestand in ons land insluit, en moes noodwendig die veranderde scenario herevalueer.

The Exco of Absa Wildeklawer Sport is committed to the health and well being of our learners and parents, and our responsibility towards the broader community. We also respect the delicate and uncertain situation that exists in our schools, and their responsibility to take decisions in the best interest of all involved. We also respect the measures that were put in place by Government to manage the situation.

Die Exco het gevolglik besluit om die Absa Wildeklawer Sport-toernooie van 2020 onbepaald uit te stel. Die moontlikheid om die toernooie, selfs in ‘n gewysigde of verkorte vorm, later aan te bied, sal ondersoek word, veral gegewe die ontwrigte of ingekorte sportprogramme van ons skole. Ons kan egter nou reeds bevestig dat Absa Wildeklawer Sport 2021 wel sal voortgaan.

Hierdie besluit is uitsluitlik geneem in die beste belang van alle rolspelers, maar ook in die gees van verantwoordbaarheid teenoor ons land as geheel.

Hierdie besluit sal noodwendig ly tot groot teleurstelling en ontwrigting – iets waaroor ons almal baie spyt is, en veel eerder anders sou wou hê. Dit het uit die aard van die saak ook enorme negatiewe ekonomiese implikasies en ander gevolge.

However, given  the circumstances, and uncertainty about the future escalation of the virus, we trust that you will accept and respect our decision. Although we are still more than five weeks away from the event, we believe that a decision now is in the best interest of all.

Ons wens al ons skole sterkte toe met hul hantering en bestuur van hierdie onsekere uitdaging. Dit is ons bede dat ons Hemelse Vader sy hand van genade oor almal sal hou.

Waardering en respek

 

The leading schoolboy rugby festival is set for a title sponsor name change.

As from 2020, Absa Bank will come on board alongside agricultural company Wildeklawer and the festival will in future be known as the AbsaWildeklawer Sport Festival.

The plan is to expand the current festival to other sport codes in addition to the current rugby and netball offering. These new festivals will most likely be hosted at other dates and venues.

Absa’s involvement will provide a big boost as they bring with them a vast amount of expertise in all aspects of events of this scope and nature.
This year 3 434 players, coaches and managers will get together in Kimberley for the 12th festival. (Rugby : 1st XV, u/14-u/16, primary schools and the  development festival / Netball : senior and u/16).
In future, AbsaWildeklawer Sport will be run by an Exco, which will include representatives of Absa, Wildeklawer, and a southern and northern representative for  both rugby and  netball, as well as the manager of AbsaWildeklawer Sport. Representatives of other sport codes will be added as these codes become part of AbsaWildeklawer Sport. Former Paul Roos and Boland Landbou headmaster Jannie van der Westhuizen will be the chairman of the Exco, and Cassie Carstens, who is well-known in rugby circles, will be managing the 2020 AbsaWildeklawer Sport Festival.
Order TBC SCHOOL SCHOOL
Day 1 : Fri 24-Apr-2020
Affies HJS Paarl BH
Day 2 : Sat 25-Apr-2020
1 Stellenberg Noord-Kaap
2 Glenwood Drostdy
3 Oakdale Waterkloof
4 Framesby Welkom Gim
5 Paul Roos Helpmekaar
6 Diamantveld Boland Landbou
7 Grey College Garsfontein
8 Paarl Gim Menlopark
9 Outeniqua Monument
Day 3 : Mon 27-Apr-2020
1 Boland Landbou Menlopark
2 Welkom Gim Helpmekaar
3 Stellenberg Waterkloof
4 Oakdale Diamantveld
5 Drostdy Menlopark
6 Framesby Monument
7 Outeniqua Affies
8 Paul Roos Glenwood
9 HJS Paarl BH Garsfontein
10 Paarl Gim Grey College

 

Leave a Reply

3 Comments

  1. avatar
    #3 Kobra4

    Kan nie wag om my eerste keer Wildeklawer te beleef nie!

    ReplyReply
    3 March, 2020 at 20:07
  2. avatar
    #2 Djou

    @BlouLou: Jy gaan baaaaaiiiieeeee lank wag voor SARU dit doen. Dis in hul aard en karakter.

    ReplyReply
    27 February, 2020 at 17:11
  3. avatar
    #1 BlouLou

    SARU,neem asb kennis. Sponsors is beskikbaar. Julle moet net asb julle crap/prejudice/politics los. Dan is daar baie sponsors beskikbaar wat met n kwaliteit produk wil assosieer! ????????

    ReplyReply
    25 February, 2020 at 12:19