Noord-Suid Skolerugby Toernooi 2014

DATE SCHOOL SCHOOL
Tue.01Apr Menlopark 98 00 Harrismith
Tue.01Apr Waterkloof 10 24 Paarl Gim
Fri.04Apr Waterkloof 94 00 Harrismith
Fri.04Apr Menlopark 22 18 Paarl Gim

 

As many of you who follow the Blog already know, former Springbok Pieter Rossouw with the sponsorship backing of Barloworld has been trying to get a new Noord-Suid tournament organised.

In an idea world if this tournament consisted of just the top six schools it would have seen the best that Pretoria has to offer namely Affies, Waterkloof and right here right now Garsfontein come up against the top feeder schools of the WPRU, which would definitely be Paarl Gim, Paarl Boys High and Paul Roos. Obviously if it was a bigger tournament schools like Boland Landbou and Pretoria Boys High would be included. Either way if organised, this could be one of the most prestigious festivals on the South African school rugby calendar.

2014 is proving to be far from an idea world situation though. In reality putting together this great concept of a tournament has proven far more challenging that I think Rossouw could possibly ever have imagined.  Most schools from both regions have other commitments at the start of April plus an unusual series of April breaks has also worked against Rossouw’s plans. As a result Affies, Boishaai, Paul Roos and Boland Landbou amongst others have expressed little to no interest for this season. Also up and coming but not quite there yet Menlopark has to be part of North’s mix. So there is no longer a chance of seeing the best of the North against the best of the South.

For now the four-team tournament is meant to include Drostdy but just like Boland Landbou, they are committed to attending the Pukke Skouspel, a tournament that opens doors for Drostdy players by giving them a good opportunity to be noticed and gain admission to the NWU after school.

The Noord-Suid Toernooi bonus is that high profile teams Waterkloof and Paarl Gim are still on-board, so this event will have a lot of spectator pulling power and generate lots of SBR interest from around the country.

The big question-mark is who to get to fill in for Drostdy and complete the four-school line-up along with hosts Menlopark?

For this season and going forward, there is absolutely no reason for why we can’t have our own Noord-Suid contest here on the Blog.
There are two big decisions to be made:
1.    A name for the N-S contest. It should preferably be something less lame than the KaapVaal Beker
2.    The teams that should be allowed to participate. For example should the likes of Monnas and the Kwaggas form part of a N-S contest.
Anyway here is a potential fixture list for 2014 which may grow depending on your choices:

DATE SCHOOL SCHOOL FESTIVAL/COMPO
29/03/2014 Garsfontein Boland Landbou Pukke Skouspel
29/03/2014 Outeniqua Centurion Pukke Skouspel
31/03/2014 Boland Landbou Centurion Pukke Skouspel
31/03/2014 Outeniqua Garsfontein Pukke Skouspel
02/04/2014 Waterkloof Paarl Gim Noord-Suid Toernooi
02/04/2014 Menlopark Drostdy? Noord-Suid Toernooi
05/04/2014 Waterkloof Drostdy? Noord-Suid Toernooi
05/04/2014 Menlopark Paarl Gim Noord-Suid Toernooi
17/04/2014 Waterkloof HJS Paarl? St Johns Festival
21/04/2014 Pretoria BH HJS Paarl? St Johns Festival
21/04/2014 Waterkloof Paul Roos? St Johns Festival
17/04/2014 Pretoria BH Paul Roos? St Johns Festival

 

Leave a Reply

84 Comments

  1. avatar
    #84 Predator

    @Tjoppa: Ek sien jy gee Garsfontein die game teen die Kwaggas. Die Kwaggas behoort baie top skole se spanne vol tokmerke te skop hierdie jaar. Die manne lyk baie goed sover , …..ek voorspel ‘n top vyf ranking weereens in 2014. Die SuidKaap seuns se performance level is baie hoog vanjaar..voorspoed aan almal vir die seisoen.

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 17:58
  2. avatar
    #83 BOG

    Ek wens ek kon, maar nee, my afwesigheid is net tydelik, voordat ek weer Armageddon moet aandurf- en julle lewens versuur met uitdagende vrae.

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 08:49
  3. avatar
    #82 Andre T

    @BOG: Ag nee my maat, het jy gevlug? Hoe kan jy my hier agterlaat? Jy was op n stadium, voor Spear en Affiepa, my enigste vriend. Onthou jy daai mooi huldeblyk van jou aan my toe oom Paul my geskors het? Ag toggies Bog, moenie my verlaat nie asb. Hierdie nostalgie het my na aan trane.

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 08:38
  4. avatar
    #81 BOG

    @Andre T: Hier het ons seker n demonstrasie van n – monoloog of is dit n veelvuldige dialoog? En almal praat uit een mond. Is jy betrokke by die “Flat Earth Society” of weet jy dat die aarde rond is met verskillende tydzones? Dit verklaar my wakker wees om 01:40. Moet eintlik nou gaan inkruip, maar sukkel nog met die jet lag. As julle die O-Kaap gaan besoek, speel Port Alfred ook. Amper n Links. Maar ek weet nie wat die toestand is nie. Ek dink maar jare terug toe die ou lyf nog n stok kon swaai. Fish River is nie heeltemal wat dit was toe die hotel n casino was nie- so hoor ek. As n laaitie het ons daar gehengel en in die buitelug geslaap. Ons yskas vir die naweek was n blok ys in n streepsak in die rivierbank en ons het buite geslaap. Nou word jou keel afgesny. Maar dit was voor die tyd van golfbane en hotelle en toe is daar nog 30Kg kabeljoue gevang. Maar laat ek stop- hierdie nostalgie maak my net van vooraf die bliksem in.

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 08:30
  5. avatar
    #80 Tjoppa

    @Speartackle: Dalk moet dan maar die aircon probeer. Weet egter nie of die nursie al die ooms in die eetsaal gaan duld kaalgat voor die aircon nie. Sal maar vra vir bietjie privacy. :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:46
  6. avatar
    #79 BoishaaiPa

    @Andre T: Sal ook Fish River bo Langebaan verkies!…Fish River se baan beter ..van die beste greens in die land…OK…dit was so paar jaar terug die geval.

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:45
  7. avatar
    #78 Speartackle

    @Tjoppa: O skies Tjoppa ek dog jy vra van Andre T se incident………………wil jy weet van die stywe nek? Duppie het so paar jaar terug vertel van die omie wat na elke aand buite op die stoep kla van n stywe nek in die koue windjie toe stel die tannie voor hy moet dalk sonder sy broek buite gaan sit

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:41
  8. avatar
    #77 Tjoppa

    @Speartackle: Het eintlik bedoel die stywe nek storie. Dit klink of ons dit met vrug kan gebruik hier by ons ouetehuisie.

    Hoop nie die ouderlinge het seer gekry nie.

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:38
  9. avatar
    #76 Speartackle

    @Tjoppa: Ek hoop nie hy gaan kwaad wees nie maar verlede jaar Julie maand het hy na n lang nag se kuier die Sondagoggend in kerk tydens Psalms en Gesange van die gallery af geval en 3 ouderlinge bewusteloos geval. Hy het niks makeer maar sy lewe het net daar n drastiese omwenteling getoon

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:35
  10. avatar
    #75 Andre T

    @BoishaaiPa: More BHP, sjoe ja, hy het mos daai Louis Ooosthuizen toernooi in Clarens gewen verlede jaar en n week voor die IPT het sy blindederm gebars. Was uit vir 6 weke en het so die 2de week van Januarie weer begin oefen maar sukkel om vorm te kry. Oefen baie hard en sou nou in Maart daar op Langebaan in daai Curro internasionale toernooi gespeel het maar dis in eksamen en daars n country districts toernooi by Fish River Sun in Mei waar hy dan eerder n week skool sal mis. Anders as ek neem hy matriek nogal ernstig op

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:30
  11. avatar
    #74 Tjoppa

    @Speartackle: Vertel asseblief

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:29
  12. avatar
    #73 Tjoppa

    @Andre T: Op ons ouderdom jeuk daai lelike ding maar gereeld so los vir oom Bog uit. Bog as hy jeuk krap die blerrie ding.

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:27
  13. avatar
    #72 Speartackle

    @Andre T: Ek se jou daai Bog is n baie underrated mannetjie, Ek dink hy gaan sit buite in die windjie en probeer daai stywe nek advies storie.

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:24
  14. avatar
    #71 BoishaaiPa

    @Andre T: Hoe gaan dit met jou laaitie se golf?..Ek het in Des die laaste ronde van ITP saamgestap met die een Gauteng vierbal (ek het net die een outjie support!)..hy het op die 16de gewen en baie goed gedoen in die week. Het later in Des ook saam met hom op Hermanus gespeel…nodeloos om te se die Pa’s het verloor.

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:21
  15. avatar
    #70 Andre T

    @BOG: En by the way, waarom is jy wakker om 01h43 in die oggend. Hoop nie jy besoek lelike bestemmings nie.

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:08
  16. avatar
    #69 Andre T

    @BOG: So kyk jy al die games op SABC dan?

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 07:07
  17. avatar
    #68 BOG

    Was West Ham, meneer. Maar hulle spartel, soos dikwels vir oorlewing- soos ek.Kan R600 beter aanwend as op DSTV. Afgesien dat ek “Nies 24” boikot. Mens sou dink dat julle almal QPR ondersteuners sal wees, mer Loftus Road as veld en omring deur Pretoria and Bloemfontein Roads

    ReplyReply
    7 February, 2014 at 01:43
  18. avatar
    #67 Andre T

    @Woltrui: Is this a soccer forum or do you blokes talk some rugby as well?

    Anyway however, Arse nal will be pudding for Livers

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 19:34
  19. avatar
    #66 Woltrui

    @Speartackle: Hehehehe! Klink na Bog daai. Ek is n fanatiese ondersteuner van die spannetjie wat Liverpool se gatte so hard gaan skop die volgende 2 Saterdae dat hulle nie gaan weet of hulle Arthur of Mathur is nie. 8)

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 17:11
  20. avatar
    #65 Speartackle

    @Woltrui: Wollies vir wie skree jy? Bog het mos op n stadium naby Stamford Bridge gebly toe hy nog handelsattache vir krinkelsnit aartappelskyfies was, Vrydagaande het hy kalkstrepe vir Chelsea se tuiswedstryde geverf. Hy was ook in beheer van hul besproeiing, vandaar wat hy die kennis opgedoen het om n veld in winter te laat verspoel, soos 2 jaar terug met die Affies/Grey game in Bloem.

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 16:48
  21. avatar
    #64 Woltrui

    @Speartackle: As jy vir Liverpool skreeu is dit seker nie Banner Speartackle nie maar wel Spanner Speartackle :idea:

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 16:32
  22. avatar
    #63 Speartackle

    @Woltrui: Ek mis nie n Liverpool game nie…………Luis Suarez…………………You’ll never walk alone…….

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 16:09
  23. avatar
    #62 Woltrui

    @Speartackle: Badder Speartackle ek was so een met jou tot jy by die stelling gekom het dat sokker ‘n sh#t game is. Kyk op youtube ‘n sekere seur Messi se top 10 doele. Pure kuns ala Picasso of Van Gogh 8-O

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 15:00
  24. avatar
    #61 Speartackle

    @BOG: Dis Duppie en nie Doeppie

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 14:15
  25. avatar
    #60 BOG

    @Speartackle: Daardie stelling se nie veel nie. Ek is beslis nie in wat ek nou doen, vir die geld nie. Inteendeel. Ek aanvaar dus jy gaan akkoord daarmee dat julle eerder sokker moet speel vir geld , jukskei vir plesier en rugby vir vermaak.Julle kan selfs vir Paarl Boks en Trevor Noah kry as ondersteunende rolle met n paar Bulls in hulle camos om die skare te laat lag.@BoishaaiPa: My antwoord op daardie stelling/vraag sal net verdere reaksie uitlok, en daarvoor is ek nie lus nie.Ek speel eerder kat en muis met Andre T/ Speartackle/Tjoppa/Festus/Doeppie/Nonnie/Affie Pa/ —

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 11:59
  26. avatar
    #59 Speartackle

    @Woltrui: In daai geval verander ek dadelik my stelling. Ek dink in elk geval n seun behoort eerder sokker of golf te speel. Baie meer geld daarin. Kyk hoeveel kry die sokkerspelers en dit is so shit game. Selfs golf is n irriterende game en ouens wat nie eers weet hoe om aan te trek nie verdien meer geld as Bog

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 11:43
  27. avatar
    #58 BoishaaiPa

    @BOG: Grey voorsien 99% van die OVS Bokke…Hoeveel skole in die onmiddelike omgewing speel gereeld teen Grey n volle Interskole en indien wel wanner laas het Grey verloor?..Jy ken die antwoord hierop ook. Indien daar slegs een groot seunskool in die Weskaap was in pleks van 6, wat dink jy sou die resultaat dan gewees het per skool?

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 11:34
  28. avatar
    #57 Ploegskaar

    @Woltrui: 10/0 vir die WK dan?

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 11:34
  29. avatar
    #56 Woltrui

    @Ploegskaar: Nope, ek sien dit nie 8/2 vir die W/K nie :evil:
    @Speartackle: Skole rugby in die NV is besonder tos op die oomblik. As ‘n Makro skool in Pretoria talentsoekers in die Wes Kaap het, gaan dit nie goed met ons skole rugby nie. :cry:

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 11:17
  30. avatar
    #55 Speartackle

    Rugby in die Noordvaal is gesonder as ooit

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 10:58
  31. avatar
    #54 BOG

    @BoishaaiPa: ” Gevra hiervoor” Impliseer jy dat ek verbaas moet wees? Geensins. Dit bevestig bloot my vermoede. As daar nader gekyk word na daardie getalle en ons breek dit af in skole, weet jy wat die resultaat daarvan sal wees. Wat dit ook vir my se is dat Gauteng, JHB en Tshwane, liefs moet konsentreer op sokker en Poker. Hulle is so onproduktief dat hulle die skaars hulpbronne eerder elders moet aanwend. Nou wonder ek, waar is manne van Moftus vanoggend? Hengel seker vir “kerrievis” in die Jukskei?

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 10:40
  32. avatar
    #53 BoishaaiPa

    @BOG: Jy het gevra hiervoor ou Bog…Die top 3 skole streke wat meeste Bokke opgelewer het as volg…

    Pre WW2 (1800-1936)
    WP – 106
    Griquas – 28
    EP – 26

    Post WW2(1942-1994)
    WP – 59
    OVS -52
    EP – 34

    Prof Era (1995-)
    WP – 37
    OVS- 36
    Natal/Sharks – 22

    ReplyReply
    6 February, 2014 at 09:30
  33. avatar
    #52 Ploegskaar

    @Woltrui: Sien wat jy bedoel, jy dit ook 8/2 vir die WK?

    ReplyReply
    5 February, 2014 at 14:27
  34. avatar
    #51 Woltrui

    @Ploegskaar: Okie dokie. Om jou die eerlike waarheid te se Ploeg dink ek met die wedstryd bepalings soos dit tans daar uit sien (geen Monnas teen WK spanne) sal ‘n Snorretoria/WK bepaling dalk meer kompeterend wees. Selfs dan sal dit maar broekskeur gaan Boetie. :oops:

    ReplyReply
    5 February, 2014 at 14:00
  35. avatar
    #50 Ploegskaar

    @Woltrui: Pretoria?

    ReplyReply
    5 February, 2014 at 13:39
  36. avatar
    #49 Woltrui

    @Ploegskaar: Snor City?

    ReplyReply
    5 February, 2014 at 13:24
  37. avatar
    #48 Ploegskaar

    Alternatively, if only the schools from Snor City were to be included, there will be 12 teams (6 from each region) and 10 games:
    Pukke Festival:
    Garsfontein vs Boland Landbou
    Centurion vs Outeniqua
    Centurion vs Boland Landbou
    Garsfontein vs Outeniqua

    Noord/Suid Festival:
    Menlopark vs Paarl Gym
    Waterkloof vs Paarl Gym

    St. Johns Festival:
    Waterkloof vs Paul Roos
    Pretoria Boys High vs Paarl Boys High

    Wildeklawer:
    Affies vs Paarl Gym
    Affies vs Oakdale

    ReplyReply
    5 February, 2014 at 12:06
  38. avatar
    #47 Ploegskaar

    With the St. John’s fixtures out, the the available N/S games (Kempton Park vs Oakdale can be added, if it takes place) for 2014 are:

    Pukke Festival:
    Garsfontein vs Boland Landbou
    Centurion vs Outeniqua
    Centurion vs Boland Landbou
    Garsfontein vs Outeniqua
    Transvalia vs Outeniqua

    Noord/Suid Festival:
    Menlopark vs Paarl Gym
    Waterkloof vs Paarl Gym

    KES Festival:
    KES vs Rondebosch

    St. Johns Festival:
    Jeppe vs Paarl Boys High
    Waterkloof vs Paul Roos
    Nelspruit vs Paul Roos
    Pretoria Boys High vs Paarl Boys High

    Wildeklawer:
    Affies vs Paarl Gym
    KES vs Paul Roos
    Affies vs Oakdale
    EG Jansen vs Paarl Gym
    HTS Middelburg vs Boland Landbou

    ReplyReply
    5 February, 2014 at 11:00
  39. avatar
    #46 BOG

    @Tjoppa: Ek vermy maar die “groot”, maar selfs Jim Fouche, Sentraal asook Hentie Cilliers wat 7-8 spelers in die N- VS span van CW vd laaste twee gehad het, sal hulle man kan staan. En dan natuurlik daai skooltjie aan Bloem se westekant, kan moontlik n bydraetjie lewer.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 18:54
  40. avatar
    #45 Ploegskaar

    @Tjoppa: Juis nie skaam nie, los dan juis die spasies sodat jy enige van 4 Trans-Jukskei skole se name daar kan invul, of die van ‘n Oostrand, Oos-Transvaal of Noord Kaap skool, soos dit jou geval.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 18:15
  41. avatar
    #44 Ploegskaar

    @Tjoppa: Ek sou se GCB, Sentraal HS, Voortrekker Bethlehem, Noord Kaap en Diamandveld sal die Sentrale Streek met trots kon verteenwoordig en selfs Duineveld en HTS Louis Botha sou nie naam weggooi nie.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 18:07
  42. avatar
    #43 Tjoppa

    Wie is jou groot 5 vir die Sentrale Streek.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 17:27
  43. avatar
    #42 BOG

    @Tjoppa: Geensins nie, maar hoe anders gaan ons dit vir julle spannetjies mededingend hou? As ons Bloem se skole insluit, sal julle maar moet kombineer met die Kapies, en dan, net MISKIEN, is dit “Game on”

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 16:35
  44. avatar
    #41 Tjoppa

    @BOG: Bog wil jy my nou se jy erken as streek “suck” die staat.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 15:35
  45. avatar
    #40 BOG

    @Tjoppa: Ek dink darem nou nie enige streek kan daarop aanspraak dat hulle magtig is nie. Laat ons dan maar kyk watter een was die mees produktiefste in terme van die oplewering van Springbokke, wat se jy? Die laaste 30 jaar, 20, 10 of 5 jaar? Ek hou van jou idee van Oranje, maar miskien moet ons Eunice ook bysit, saam met Smithfield, Reddersburg en Bultfontein om dit vir julle kompiterend te maak en dan, net dalk, staan julle ook n kansie

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 14:56
  46. avatar
    #39 Tjoppa

    @Ploegskaar: Net jammer hy is te skaam om te name en shame. Maar ek is nie bang nie. Die gemors skop jy deesdae sommer onder elke bossie in Pretoria uit. En die wat dit nie doen nie is broke en kan dit nie bekostig nie. Punt klaar.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 14:44
  47. avatar
    #38 Ploegskaar

    @Tjoppa: My opinie is darem eerder gegrond op wat ek van Paarl Gym en Oakdale verwag hierdie jaar, ingeval ek weer as anti-eenofanderskool uitgekryt word. Terloops, darem ‘n nuwe lekker skerp artikel op Stoopstats…..

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 14:24
  48. avatar
    #37 Ploegskaar

    @Woltrui: Miskien moet jy eerder vra wie die skolebepalings elke jaar doen. Ongelukkig is daar hierdie jaar geen W/Kaap spanne by Kearsney nie, en geen W/Kaap span is geloot teen Monnas by WK nie. Ek is seker al die W/Kaap skole respekteer Monnas, soos die res van SA, maar bang is darem bietjie oordrewe.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 14:19
  49. avatar
    #36 Tjoppa

    @Ploegskaar: Ek mag mos maar bietjie partydig wees Ploeg? Hoor goeie goed van Affies maar my kommer oor 2014 is welbekend.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 13:55
  50. avatar
    #35 Tjoppa

    @Woltrui: Wollas GCB val mos in die sentrale streek saam met Noord Kaap, Boggemsfontein, Kimberley en Oranje Meisies. Wat ‘n magtige streek.

    Sal ons dan die kompetisie in die S15 streke opdeel? 5 in elke streek.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 13:32
  51. avatar
    #34 Woltrui

    @Tjoppa: Tjop die naaste wat ek die afgelope paar maande aan die skool gekom het was toe ek leepoog van Trademarx se eerste verdieping na die skool gekyk het. Weet dus glad nie of hulle al begin oefen het nie.
    Jou genomineerde spanne lyk goed Tjop. Vir doeleindes vir so ‘n trofee sal daar dalk net minder spanne per streek genomineer moet word ander sal al die streke nie kan deelneem nie (noem geen name anders gaan Bog ons nou weer wil bydam)
    @Ploegskaar: Julle visvreters is ook maar lekker bang vir die laaities van Krugersdorp al dan nie??

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 13:10
  52. avatar
    #33 Ploegskaar

    @Tjoppa: Ons verskil effe oor die Affie uitslae by WK…..en ek dink Garsies mag dalk beide wedstryde teen WK opposisie by Pukke wen…..

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 11:44
  53. avatar
    #32 Ploegskaar

    @Woltrui: Vir die doeleindes van die 2014 seisoen is daar geen Monnas wedstryd teen ‘n WK span nie. Ek stel dus voor dat ons werk met die N/S bepalings wat tot ons beskikking is elke seisoen.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 11:41
  54. avatar
    #31 Tjoppa

    Ek het ‘n trofee wat ek uit ‘n insolvente boedel gekoop het. Dit is al hoe ek ‘n regte trofee in my huis kon kry. Ek skenk hom. Skenk hom vir ‘n landwye span kompetisie.

    Reels :

    Elke area mag 5 spanne/skole inskry

    Noord Transvaal

    Affies
    Waterkloof
    Garsfontein
    MenloPark
    Centurion

    Hoe lyk dit Wollas?

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 11:11
  55. avatar
    #30 Woltrui

    Ploeg se program:

    Garsies-Boland Landbou: Garsies
    Centurion-Kwaggas: Kwaggas
    Centurion-BL: Gelykop
    Garsies-Kwaggas: Garsies
    Transvalia-Kwaggas: Kwaggas

    Kempies-Oakdale: Oakdale

    Menlo-P Gim: Gim
    Kloof-P Gim: Kloof

    KES-Bosch: KES

    Affies-P Gim: Gelykop
    KES-Paul Roos: Paul Roos
    Affies-Oakdale: Gelykop
    Jansies-P Gym: Jansies
    HTS-BL: HTS

    Telling dus 5-5 vir vir die Valies.

    Het Ploegskaar by verstek besluit om Monnas te diskwalifiseer?? Geen Monnas en Paarl Gim sommer in 3 games betrokke? Ai nee a dit is mos blatante verneukery. Grondreel 1. n Skool mag nie sy streek in meer as 2 wedstryde verteenwoordig nie???

    Hierdie Noord suid ding raak nou ernstig. Reels sal gemaak moet word en ‘n wisseltrofee sal inplek gestel moet word. Wie weet hoe legendaries die trofee dalk oor ‘n honderd jaar gaan wees.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 10:50
  56. avatar
    #29 Tjoppa

    @Woltrui: Ou Wollas almal bekend met die kwaliteit van die BB area se 0/18’s van die jaar weet hulle is bietjie onder dit waaraan ons gewoond is. Ek is rerig jammer maar as ek moet val as ek die waarheid praat dan val ek.

    Oefen Affies al? Hoe lyk die seuns.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 10:41
  57. avatar
    #28 Woltrui

    @Tjoppa: Tjoppie jy is dan nou amptelik uit die NVBU geskors. :evil:

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 10:33
  58. avatar
    #27 Tjoppa

    @BOG: Ja want julle het laaaank voor Vereeniging al kaar gejoin. Joiners dis hoekom julle tweetalig is by daardie inrigting van jou.

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 10:06
  59. avatar
    #26 Tjoppa

    Garsfontein vs Boland Landbou – Boland
    Centurion vs Outeniqua – Outeniqua
    Centurion vs Boland Landbou – Boland
    Garsfontein vs Outeniqua – Garsfontein
    Transvalia vs Outeniqua – Outeniqua

    Oakdale Festival:
    Possible match-up between Oakdale & Kempton Park Outeniqua

    Noord/Suid Festival:
    Menlopark vs Paarl Gym – Paarl Gym
    Waterkloof vs Paarl Gym – Paarl Gym

    KES Festival:
    KES vs Rondebosch – KES

    St. Johns Festival:
    Possible match-ups between Boishaai/PRG vs Waterkloof/Nelspruit/Pretoria BH

    Wildeklawer:
    Affies vs Paarl Gym – Affies
    KES vs Paul Roos – Paul Roos
    Affies vs Oakdale – Affies
    EG Jansen vs Paarl Gym – Paarl Gym
    HTS Middelburg vs Boland Landbou – Boland

    Sorry Wollas

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 09:49
  60. avatar
    #25 Woltrui

    @Ploegskaar: Sorry Ploeg. Still working on those predictions. Don’t want to put scores up which might make you think I am bias. My first effort had the Valies winning by such big margins…. :wink:

    ReplyReply
    4 February, 2014 at 09:22
  61. avatar
    #24 Ploegskaar

    @Woltrui: Like I asked, show me your predictions so that I can correct your folly. Too warm for red down here this time of the year Wolle, a few beers maybe, mostly gin and bitters, but then only weekends. The week is for excercise, eating healthy and mostly paying for the weekend’s sins :oops:

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 20:20
  62. avatar
    #23 Woltrui

    @Ploegskaar: 10/4 for the W/C???!!! The red wine kicking in Ploegie?? 8-O

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 19:38
  63. avatar
    #22 BOG

    @Ploegskaar: Hoor hoe weergalm dit uit die “long drop”@Woltrui: Maar ons het nie in Vereeniging “ge-hensop” nie- of het jy vergeet?

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 19:31
  64. avatar
    #21 Ploegskaar

    Met GCB in, die BokDrolBeker.

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 19:05
  65. avatar
    #20 Woltrui

    @BOG: At least the Blikpense fought with us in the Big War. C’mmon Boggie, it would be like the old times. The old republics against Rhodes ‘s Raiders.

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 18:45
  66. avatar
    #19 BOG

    @Woltrui: Ek het geen mandaat om namens hulle te praat nie,maar soos ek n paar van daardie manne ken, is hulle nogal beginselvas, veral wat betref, assosiasie, hetsy Noord Of Suid. Hulle se nie verniet hulle ken jou deur jou vriende nie.@PaarlBok: Ek dink jy verwar Engels met hakkel. Ek hoor dat waar jy vandaan kom, is Engels nie n tweede taal nie, maar n vreemde taal.En goed, jy is gehuur as die wedstryd realiseer. Ek sal jou “Jester” pakkie , met die dun broekspype, vir jou aanstuur. Werk solank aan n twee minuut repertoire en asseblief, geen herhalings nie.

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 17:30
  67. avatar
    #18 PaarlBok

    @Woltrui: They should be OK with the Pap Vreters lot. Defnitely not snoek eters like our lot.

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 15:19
  68. avatar
    #17 PaarlBok

    @BoishaaiPa: Hakkel hy ook?

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 15:17
  69. avatar
    #16 Ploegskaar

    @Woltrui: I assume that’s 8/6 to the WC schools? Maybe you should post your predictions so that we can compare notes, I have it 10/4 for the WC schools, based on those match-ups.

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 14:48
  70. avatar
    #15 Woltrui

    After consideration by the NV bloggers association(NVBA), we decided to ask Mr Beet, humbly though urgently, to consider Mr Paarlbok’s suggestion to include Grey Bloem with the North-Vaal schools. We then make it the TransOranje Cup. We do feel for the little school there in the “vlaktes” and would invite them with open arms into the fold. :idea:

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 13:42
  71. avatar
    #14 Woltrui

    @Ploegskaar: If we take Ploeg’s matches, except the St John’s festival games, where there is no itinerary yet, the score would be 8 to 6. 8)

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 13:34
  72. avatar
    #13 BOG

    @BoishaaiPa: Absoluut GEEN rede nie.

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 13:31
  73. avatar
    #12 BoishaaiPa

    @BOG: Dis nie my integriteit wat op die spel is nie!..Ek het net herhaal wat ek by GCB se WesKaap voorsitter gehoor het en wie blykbaar self die uitnodiging gemaak het….Hoekom sou hy nou vir my strooi vertel?

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 12:25
  74. avatar
    #11 Ploegskaar

    Pukke Festival:
    Garsfontein vs Boland Landbou
    Centurion vs Outeniqua
    Centurion vs Boland Landbou
    Garsfontein vs Outeniqua
    Transvalia vs Outeniqua

    Oakdale Festival:
    Possible match-up between Oakdale & Kempton Park

    Noord/Suid Festival:
    Menlopark vs Paarl Gym
    Waterkloof vs Paarl Gym

    KES Festival:
    KES vs Rondebosch

    St. Johns Festival:
    Possible match-ups between Boishaai/PRG vs Waterkloof/Nelspruit/Pretoria BH

    Wildeklawer:
    Affies vs Paarl Gym
    KES vs Paul Roos
    Affies vs Oakdale
    EG Jansen vs Paarl Gym
    HTS Middelburg vs Boland Landbou

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 11:01
  75. avatar
    #10 Woltrui

    Vir die Valies om kompeterend te wees sal die 5 top rugby skole moet deelneem, te wete Affies, Monnas, Waterkloof, EG Jansen en HTS Middelburg. Ons kan dan teen die beste spelers uit die Wes-Kaap, te wete Paul Roos, Gim, Boyshigh, Kwaggas en Garsfontein speel.

    Slaptjips beker klink goed

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 10:27
  76. avatar
    #9 BOG

    @BoishaaiPa: O ja, en moenie windgat raak en die verkeerde afleidings maak oor wat ek elders gese het oor jou integriteit nie. Dit was bloot vir doeleindes van die argument, en selfs toe, moes ek maar oe toeknyp toe ek dit kwyt geraak het.

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 10:14
  77. avatar
    #8 BOG

    @BoishaaiPa: Ons sal vir julle kompitisie vind in Bloem. Miskien n skool soos CBC. Hulle speel net sokker, maar ek is seker hulle sal bereid wees om vir julle n uitsondering te maak, sodat julle nie al julle selfvertroue verloor nie.

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 10:08
  78. avatar
    #7 BOG

    @PaarlBok: Dit lyk my jy probeer vir jouself n rol losslaan hier. Miskien as n “vermaaklikheidster”, meer spesifiek, n nar, om die toeskouers met flou grappies te vermaak voor die wedstryd.

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 10:04
  79. avatar
    #6 BoishaaiPa

    @BOG: Jammer ou Bog..Dit gaan nie oor die beste span nie..dit gaan maar oor n “vriendelike” kompetisie oor n paar wedstryde en daar moet darem meer as een span wees in die streek wat kan deelneem!

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 10:01
  80. avatar
    #5 PaarlBok

    @BOG: Dink Slaptjips weet goed genoeg (hy kom mos self van Helgaard se dae af) om Grey as Binneland te kwalifiseer. Gaan makliker wees vir Grey om as n Noordelike Binnelander te kwalifiseer maar gaan hulle seker onttrek indien dit binne die volgende vyf jaar dalk sal kwalifiseer teen Gim. Sal dalk wen teen Kempton.

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 09:45
  81. avatar
    #4 BOG

    Maak dit die Vrystaat uitdaagbeker- julle in die “uitdunne” en dan die finaal, om te bevestig wie REGTIG die beste span is. Asof daar nou enigsins twyfel daaroor is?

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 09:27
  82. avatar
    #3 PaarlBok

    Kan Grey C nie speel in die toernooi nie?

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 08:37
  83. avatar
    #2 PaarlBok

    Maak dit die Slap Tjips Beker.

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 08:33
  84. avatar
    #1 BoishaaiPa

    There could be potential match ups at Wildeklawer as well…..KaapVaal is not so lame…What about the TransCape Trophy?…

    ReplyReply
    3 February, 2014 at 07:28