Final BHP South African Top 50 Schoolboy Rugby Rankings for 2013

From BoishaaiPa who graciously compiled and supplied his formula driven Top 50 rankings throughout the season.

Surprise!…GIM’s full season benefitted them at the end and they received a 2 point bonus for maintaining an above 80% win ratio by winning 20 games (0.1 points per game). This edged them just ahead of Affies into the No 1 spot! Thus the more games played does not go by unnoticed by this system! We adjusted the criteria for the final rankings only to include teams that have played 13 games or more as this was 80% of the average number of games (16) played by schools during the season. Thus schools that have played 13 or less games will not qualify for the final rankings.

Thank you BHP!

Well done Paarl Gymnasium!

Rank Last Week Team Avg Pts / Game
1 2 Paarl Gim 4.45
2 1 Affies 4.42
3 4 Grey College 3.93
4 3 Outeniqua 3.84
5 5 EG Jansen 3.37
6 7 Garsfontein 2.98
7 6 Kearsney 2.97
8 8 HJS Paarl 2.91
9 9 Westville BHS 2.87
10 10 Oakdale 2.86
11 12 Monument 2.84
12 11 Nelspruit 2.78
13 13 Grey PE 2.70
14 16 Noord-Kaap 2.62
15 15 Wynberg BHS 2.58
16 14 Waterkloof 2.56
17 17 Pretoria Boys High 2.51
18 18 HTS Middelburg 2.45
19 19 HTS Drostdy 2.43
20 20 Glenwood 2.31
21 21 Queens College 2.29
22 24 Selborne 2.27
23 23 Paul Roos 2.24
24 22 St Andrews 2.19
25 25 Menlopark 2.08
26 26 Marlow 2.08
27 27 SACS 2.06
28 30 Centurion 2.04
29 29 Jeppe 2.01
30 31 Rondebosch 1.98
31 32 Die Brandwag 1.90
32 36 Nico Malan 1.89
33 33 Voortrekker (Bethlehem) 1.85
34 35 Maritzburg College 1.82
35 34 HTS Louis Botha 1.81
36 39 Bishops 1.80
37 38 Bellville 1.79
38 37 Kempton Park 1.76
39 44 Tygerberg 1.71
40 41 Jim Fouche 1.68
41 42 Stellenberg 1.68
42 43 Transvalia 1.66
43 48 Durbanville 1.65
44 45 Boland Landbou 1.65
45 47 Strand 1.61
46 49 Brackenfell 1.56
47 Hentie Cilliers 1.53
48 Framesby 1.36
49 Klerksdorp 1.34
50 Diamantveld 1.31

Leave a Reply

78 Comments

  1. avatar
    #78 Bonthuis

    Well deserved for Westville and Kearsney to be in the top 10 last season, Glenwood very like to be in 20th after a shock loss to 2nd tier George Campbell.

    ReplyReply
    29 March, 2014 at 18:49
  2. avatar
    #77 Maroon

    @BuiteBreek: hahaha! Lekker naweek vir jou.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 15:51
  3. avatar
    #76 BuiteBreek

    @Maroon: Toe jy van melk praat, het jy my verloor…

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 15:41
  4. avatar
    #75 Maroon

    @BuiteBreek: ja dit is. Ons het gelukkig nie dieselfde probleem as in SWD, waar mens moet koop om te oorleef nie. Die room sal altyd bo uitkom. Somtyds is die melklaag net bietjie dikker as ander. Dog ek help julle landboumannetjies met ‘n bietjie beeldspraak wat julle sal verstaan. :wink:

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 15:26
  5. avatar
    #74 BuiteBreek

    @Maroon: Dis nogal erg as dit in agtereenvolgende jare gebeur… :mrgreen:

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 15:07
  6. avatar
    #73 Maroon

    @Tjoppa: net die eerstespan het gesukkel vanjaar. Die ander spanne het baie goed gedoen. Dit gebeur maar so paar keer in 150 jaar dat jou matriekgroep nie so sterk is nie.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 14:55
  7. avatar
    #72 Tjoppa

    @Maroon: Miskien as jy boerseuns invat en nie wat trippel nie sal jul spanne beter vaar??

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 14:21
  8. avatar
    #71 Maroon

    @Tjoppa: Ons koop nie. Die wat wil PRG toe kom, doen aansoek soos al die ander. Dus geen oortuiging nodig nie. Ons kan 240 graad 8 seuns neem en trippel so veel doen aansoek.
    Ploegie, my sin vir humor is niks mee te kort nie, maar jy sing nou al so lank die vals deuntjie dat ek net die stort deur moes toemaak. Lekker naweek vir julle manne.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 14:14
  9. avatar
    #70 PaarlBok

    @Ploegskaar: myself dink dis absoluut noodsaaklik dat die grotes hul deel bydra om die anders ook te lig. Die Stellenberg wedstryde was baie lekker. Hulle het die seccies die game van die jaar gegee. Hokkie was ook lekker om teen hulle te speel. Hul dogters hokkie is van die beste in SA. Jammer ons kan nie ook teen DF Malan bietjie jol nie. Hulle dogtershokkie is net so goed en saam met Stellenberg, Somerset Kollege en Gim tops in die Wes Kaap.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 13:40
  10. avatar
    #69 Tjoppa

    @Ploegskaar: Sien daardie vriendskaplike wedstryde” as verloor wedstryde. Soos jy se hoe gaan hulle die seuns oortuig om die “Burbs” te verlaat as die “Burbs” gereeld wen?

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 11:55
  11. avatar
    #68 Ploegskaar

    @Maroon: Mooi Elite Premier Superskool antwoord, daar van agter die pale. Ek het gemeen julle sou dit dalk daar by wedstryd 16 kon inpas, indien julle weer net 15 keer gaan speel soos hierdie jaar? Ontspan verder maar jou tiete, smaak my julle het julle sin vir humor so saam met al daai wedstryde veloor.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 11:42
  12. avatar
    #67 Maroon

    @Ploegskaar: haal tog nou die ou chippie van jou skouer af. Jy klink soos ‘n ou LP plaat wat vashaak. Ons speel ons ligawedstryde en dan het ons vaste interskolenaweke teen ander skole wasr die hele skool aan deelneem. Waar wil jy nou nog “vriendskaplikke” wedstryde inpas.

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 11:21
  13. avatar
    #66 Ploegskaar

    @PaarlBok: Net Boland Landbou die afgelope 3 jaar, andersins gereeld darem teen SACS, Wynberg, Bishops en Drostdy. Ongelukkig sal hulle andersins maar moet staatmaak op rugbyweke en toernooie om hulle staal te wys.

    Bly Gim het hierdie jaar uitgekom om Stellies te speel, al kon al die spanne nie ‘n game kry nie, laat dit ‘n voorbeeld vir julle bure en die ‘Bos ouens wees wat net Tygerberg af en toe speel. Bygesê, kan egter verstaan dat ‘n potensiële pakslae hier in die ‘Burbs ‘n vreeslike klad op die naam van ‘n Elite Premier Superskool sal wees :wink:

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 10:41
  14. avatar
    #65 PaarlBok

    @Ploegskaar: Speel Bellville teen die Paarl skole?

    ReplyReply
    6 September, 2013 at 07:35
  15. avatar
    #64 Ploegskaar

    @PaarlBok: @bhkgpa: Ek merk ek skryf half, die laaste sin moes lees: Ek sien ‘n Swart Wolk op julle horison, in die rigting van die Slot. Stellies, wat hierdie jaar hoofsaaklik met gr. 11’s gespeel het, behoort sterk te staan in 2014 en hulle bou mooi in die ouderdomsgroepe, so sal hulle vordering mooi volg. Span om dop te hou is egter Bellville, as hulle vroeg voete vind gaan hulle goed doen en in 2015 sou ek die Groot Honde aanbeveel om hulle Te vermy…..

    ReplyReply
    5 September, 2013 at 18:19
  16. avatar
    #63 bhkgpa

    @PaarlBok: @Ploegskaar: hiermee stem ek volkome saam, die speelveld gaan baie meer gelyk wees in die Boland volgende jaar

    ReplyReply
    5 September, 2013 at 17:03
  17. avatar
    #62 PaarlBok

    @Ploegskaar: Ploeg het jou nog nie geantwoord oor Stellies se setup nie. Was baie lekker en lyk uitstekend.

    ReplyReply
    5 September, 2013 at 16:19
  18. avatar
    #61 Ploegskaar

    @bhkgpa: Daar is baie wedstryde wat volgende jaar vir ‘n hele paar spanne, insluitend Gim, selfs net in die Plaaslike liga so ‘n titseltjie moeiliker gaan wees. Hou die spasie dop, daar is alreeds ‘n behoorlike gewoel en gewer(f)skaf agter die skerms aan die gang, ek sien ‘n Swart W

    ReplyReply
    5 September, 2013 at 13:26
  19. avatar
    #60 PaarlBok

    @bhkgpa: Solank ons net die game kry, is ons tevrede. Hopelik Affies ook. :wink:

    ReplyReply
    5 September, 2013 at 11:47
  20. avatar
    #59 Tjoppa

    @BOG: Fanta Orange met Cane?

    ReplyReply
    5 September, 2013 at 11:37
  21. avatar
    #58 BOG

    @PaarlBok: FO ( As jy n vertaling of uitleg verlang, laat my weet)

    ReplyReply
    5 September, 2013 at 10:19
  22. avatar
    #57 bhkgpa

    @PaarlBok: volgende jaar behoort Grey n baie goeie span te hê so hulle sal plan wil maak om teen Gim te speel. Gim gaan steeds n goeie span hê maar ek twyfel of dit naby hierdie jaar se span sal kom. My opinie is dit mag dalk n moeiliker game vir Gim wees as vir Grey indien so wedstryd wel sal plaasvind.

    ReplyReply
    5 September, 2013 at 08:05
  23. avatar
    #56 PaarlBok

    @BOG: :-D Hopelik sal Grey nie volgende jaar te bang wees om teen Gim te speel nie, dit vat gewoonlik 7 jaar. :wink:

    ReplyReply
    5 September, 2013 at 08:01
  24. avatar
    #55 Deon

    @Tjoppa. Ek is verras oor jou houding oor die rankings. Jy het al my geloofwaardigheid. @BOG, ek stem 100% saam met jou mening oor Grey se metamorfose oor die afgelope seisoen. Die span aan die begin van die seisoen en di einde van die seisoen was perde van verskillende kleure. @Gim/HJS. Knap gedaan, trots op ons susterskole in die Paarl. @ BHPA-great stuff.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 23:47
  25. avatar
    #54 MyKroon

    @BOG: So n bek moet jêm kry

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 22:16
  26. avatar
    #53 Rhino

    @Beet/BoishaaiPa

    Thanks for the all year rankings and now the final year end one. Pretty decent i think.

    Did you gusy check our rugby365’s? Its a bit bizarre how they fail to recongnise Kearsney .. they have done this all season. Perhaps cause they never played any other top10 school this season ? Strange though as they did deserve some recognition.
    Anyhow im happy as a WOB and looking forward to next year..

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 21:25
  27. avatar
    #52 BOG

    @PaarlBok: @wakker akker: Julle poeftertjies laat my dink aan wat die prokureur vir iemand gese het wat met n onsamehangende geteem hom gepeper het. As jy/julle voortgaan met julle stront, sal ek geen ander keuse he as om julle met TWEE WOORDE, een wat n seksuele konnotasie het, te antwoord nie (Wenk : FO) Ek verneem dat volgende jaar, as groot jare voorspel word daar by julle- VIR NETBAL !!!

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 16:30
  28. avatar
    #51 wakker akker

    @BOG: Jy is reg .Spanne raak beter teen einde van seisoen.Ons sou definitief n beter telling teen Grey gehad het as in begin van jaar. Baie beserings gehad toe ons teen Grey gespeel het.Ons span was eers reg teen Gym wat ons welverdiend geklop het.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 16:21
  29. avatar
    #50 PaarlBok

    @BOG: Hoe kan ek beserings gebruik as verskoning as die span nie verloor het nie? Ek praat van die uitslae Bog=Grey. Gim het tellings van 55-3 vs Sacs, 49-5 vs Landbou, 37-26 vs Boishaai, 31-3 vs Stellenberg en 16-10 vs Kwaggas opgesit in die tweede helfte. So ek weet nie eintlik waarvan die Bullekie praat nie. JD en Ryan is eers in die laaste twee wedstryde terug. As ons NOU vir Grey of Affies sou speel , sal ons hulle breek want hulle is nou al te lank besig met die meisies.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 16:07
  30. avatar
    #49 BOG

    @PaarlBok: Ou Boks, ek is so bly ek kon jou verlos uit jou WK winterslaap. Het dit al ophou reen? Maar jy praat nog net soveel stront as toe jy in jou grot ingekruip het. En mens gebruik nie beserings as verskonings, verskonings —- nie.Gaan kruip maar weer in- dit klink vir my of jy nog n maand se slaap nodig het

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 15:42
  31. avatar
    #48 PaarlBok

    @BOG: Skielik steur jy jou nie veel aan ranglyste nie. Jy is die een wat die grootste besprekings juis oor dit het. maar nouja jy is Bog=Grey, so ons ken jou noual.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 15:28
  32. avatar
    #47 PaarlBok

    @Bull23: Jy moet jou nie mislei met Gim se uitslae nie.Met die Craven Week spelers meestal uit plus twee beserings aan twee groot spelers soos JD en Ryan het die span baie goed gedoen. Die span wat in die Burger finaal gespeel het was die eerste keer op volle sterkte sedert die eerste helfte van ons seisoen. Daai span sal enige ander span kan vat met vertroue. Affies het daai 4de wedstryd nodig gehad teen die Kwaggas op George , dan sal ek jou geglo het.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 15:25
  33. avatar
    #46 BOG

    @bhkgpa: Ek dink nie dat daar veel GCB ondersteuners is wie veel ag slaan op ranglyste nie en dit sluit in die agtereenvolgende jare wat hulle as “nommer 1” gerate was. Maar as dit plesier verskaf en verveeldes besig hou, gaan aan. Wat ek wel weet, is dat Grey in alle waarskynlikheid, enige opposisie in SA, in die tweede helfte vd seisoen, sou gwen het. Maar dit aanvaar ek ook, is spekulasie, en hulle kon ook maar seker dan n slegte dag beleef het. Maar ek dink die span “vd tweede helfte vd seisoen” was vergelykbaar met die spanne van 2010/2011- nie 2007 gehalte nie, maar redelik.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 14:17
  34. avatar
    #45 Bull23

    Baie interessant om te sien hoe sekere aanpassings ‘n invloed kan he. Ongeag wie eerste is moet ons saam stem dat die boonste 5 spanne werklik uitstaande was. Grey het beslis na die Julie vakansie soos in die geval met Affies baie goed vertoon en kon hulle uitslae vroeg in die seisoen ook anders gelyk het. Om Affies en Gim te vergelyk sou ek glo dat Gym vroeg in die seisoen moontlik met die louere sou wegstap, maar soos Affies in hulle laaste 3 wedstryde gespeel het met ‘n agterlyn wat dodelik was glo ek sou die Kapenaars maar gesukkel het in die laaste kwartaal. Behalwe Grey glo ek het die ander 5 spanne bo aan die lys seker hulle sterkste span in jare gehad wat dit so hartseer maak dat hulle nie teen mekaar kon speel nie.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 13:43
  35. avatar
    #44 JPS_10

    The combined rankings of the published rankings on the internet.
    Tot Rank
    Paarl Gim 8 1
    Affies 8 1
    Grey College 16 3
    Outeniqua 18 4
    EG Jansen 25 5
    Garsfontein 33 6
    Nelspruit 43 7
    HJS Paarl 47 8
    Waterkloof 50 9
    Monument 58 10
    Grey PE 64 11
    HTS M/Burg 68 12
    Westville BHS 71 13
    Schools not in the top 20 of any one of the rankings not included. For example Kearsney is not in the top 20 of 365? Only they will know why!

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 13:34
  36. avatar
    #43 bhkgpa

    @BOG: op FNB top20 is Gim 1, kwaggas 2, Affies 3 en Grey 4. Ek reken dit is n baie akkurate eerste 4 in daardie volgorde

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 13:20
  37. avatar
    #42 BOG

    @wakker akker: “Gee Grey nou twee wedstryde en dan het hulle 4 verlore” ??? Ha ha ha haha he he he he Bwhah ha ha. Die wie vroeg teen Grey gespeel het, moet maar dankbaar wees, want die span wat vroeg in die seisoen twee naelskraapse verliese gehad het, is nie naastenby die een wat in die laaste deel gespeel het nie. Maar di net akademies en in reaksie op jou snaakse opmerkingkie- nie n klagte van enige aard nie. Sal dit jou beter laat voel as ek se julle kan nr 3 wees ?

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 13:00
  38. avatar
    #41 sacssupporter

    I am pleased to see Gim in the number 1 position – I think your log is very fair and very few people can complain about the final log.
    You need to be congratulated on the work you do for schoolboy rugby – guys like you & Beet make our season far more interesting & exciting!

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 12:21
  39. avatar
    #40 valke

    Was daar nie in die ’80’s ‘n Volkskas Skuld waarvoor die onderskeie streek wenners teen mekaar gespeel het nie ??
    Ek onthou ‘n wedstryd in ’87 waar Hugenote ( Springs ) teen Queens College in die kwarteind rondte gespeel het.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 11:52
  40. avatar
    #39 phat55

    @JPS_10: yup u14/15/16/19 together

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 11:29
  41. avatar
    #38 valke

    @jakes: Nie heeltemal seker nie, maar ek weet van die volgende graad 11 spelers.
    # 5 ; 9 ; 11 ; 14 ; en nog 2 reserwes.
    6 uit die 22.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 11:29
  42. avatar
    #37 JPS_10

    @phat55: What do you mean by final overall rankings? Your calculation of the various rankings combined?

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 11:08
  43. avatar
    #36 Maroon

    @Oakdale supporter: welgedaan Oakdale. Dink julle gaan die kroon dra in SWD in 2014. Julle het ‘n jong span en ook ‘n lekker sterk 0/16 groep.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 10:57
  44. avatar
    #35 Ludz

    How did Grey edge ahead of Outeniqua? Well done to the my boys, 21 is a good ranking for the lads

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 10:53
  45. avatar
    #34 Oakdale supporter

    @Amalekite: Komaan julle, Nr 10 is die enigste span wat ten minste kon gelykop speel met Gim (nr1).

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 10:42
  46. avatar
    #33 wakker akker

    @Predator: Gelukkig is dit net n log gebasseer op wedstryde gespeel.Nie n werklike aanduiding van wie is die sterkste en beste span nie.Gee grey nou twee wedstryde teen Gim dan het hulle vier verlore.Skielik sal Outeniqua weer op skuif.Glo nogsteeds daar moet beter uitspeel rondtes wees.Laat spanne net een keer uit hulle provinsies deelneem en dit nadat elke provinsie sy eie uitklop rontes gehou het.bv .Swd skole boland skole en Wp skole speel uit.Natal en Vrystaat skole ensv.’MINDER REIS KOSTES.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 10:35
  47. avatar
    #32 phat55

    affies supporters will cringe @ rugby365’s rankings as it has Outeniqua above them lol…..but this one of BoishaaiPa is much more accurate imho
    http://www.rugby365.com/article/56027-schools-top-20-3-september

    so final overall rankings are……….
    1 Affies on 10
    2 Grey on 14
    3 Monnas on 25
    4 Paarl Gym on 27
    5 Paul Roos on 28
    6 HJS Paarl on 30
    7 Outeniqua on 39

    etc etc

    congrats to Paarl Gym for their 1st teams no1 ranking……damn impressive year for them!!!

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 10:26
  48. avatar
    #31 Scrum Doctor

    A fair result I think – even the points indicate the the substantial gap between the top 4 or 5 and the next group . Thanks for the effort that goes into these rankings as if we did not have them what would the Glenwood and Westville bloggers have to fight about ? Two KZN sides in the top ten but only four in the top 50 – that has to be a reflection of the state of schoolboy rugby in KZN . This was a very good year for Kearsney but I wonder if they can carry their form through to next year . Looking forward to a bumper season next year and hopefully the rain gods will be kind to Westville’s home games !!

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 09:54
  49. avatar
    #30 jakes

    @ Valke en EG ouer- Ek stem , baie geluk EG Jansen. Vir ‘n skool wat nie die luxury het soos koshuise om spelers te huisves nie, en nog steeds saam met die ‘tradisionele” skole kan te gesels op die rugbyveld, is ‘n besondere prestasie. Die coaches doen briljante werk met die hoeveelheid seuns daar om op die oonblik nr 5 in land te wees. En ek dink ook Kempton park verdien wel ‘n heelwat beter posisie, dinge begin goed lyk daar ook. Weet julle dalk hoevvel graad 11seuns EG Jansen se span hierdie jaar gehad het??

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 09:33
  50. avatar
    #29 Ploegskaar

    @Playa: I have made my reservations about losing BP’s in the ranking formula very clear and maintain that they distort the performance of certain teams as reflected in the final rankings. Having said that, I can at least derive a certain amount of satisfaction from their wins over “14”, “15”, “22”, “23”, “30”, “32” and “36” on this “list” and am comfortable in the knowledge that the boys would have been T20, bar their catastrophic injury list. I look forward to the 2014 and 2015 seasons, and in particular to matches where they will engage specific 2013 high-flyers.

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 08:58
  51. avatar
    #28 Greenwood

    I’ll say it again – Of course we all do care about the rankings – I don’t believe those who say they are irrelevant otherwise there would be no debates about whose above who – I don’t lie awake at night tossing and turning because of these rankings but it is good for SBR – I snuck in a look at Rugby 15’s SBR rankings (feeling a little guilty here Beet !!) Obviously different formulas used with quite different listings – But hey ! long live SBR

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 08:39
  52. avatar
    #27 Predator

    @BoishaaiPa: Ok, dankie!

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 08:35
  53. avatar
    #26 valke

    @BoishaaiPa: Dankie vir ‘n goeie ranglys.
    Ek dink Kempton is te laag, maar dit het meer te doen met hulle strategie om te eksperimenteer vroeg in die seisoen, asook die feit dat hulle lae gegradeerde spanne speel in die liga.
    Well done EG Jansen !

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 07:57
  54. avatar
    #25 BoishaaiPa

    @beet: Yes beet..I saw that too. That really seems strange that a team that could only win one game in their season against New Orleans from Paarl could be ranked 21st!..The Marais Viljoen season…

    Date Opp Result For Against
    2013/02/23 HTS Middelburg Lose 5 75
    2013/02/28 Windhoek Gym Lose 17 45
    2013/03/02 Rustenburg Lose 14 26
    2013/03/09 Garsfontein Lose 19 50
    2013/03/16 Transvalia Lose 10 17
    2013/03/30 New Orleans Win 21 13
    2013/04/01 Daniel Pienaar Lose 13 19
    2013/04/11 Kempton Park Lose 5 48
    2013/04/20 Nelspruit Lose 5 45
    2013/04/27 Eldoraigne Lose 15 34
    2013/05/11 Pietersburg Draw 20 20
    2013/05/18 Florida Lose 15 34
    2013/05/25 St Benedicts Lose 42 65
    2013/06/01 St Johns Lose 17 18
    2013/07/20 Parktown Boys Lose 19 27
    2013/07/23 Monument Lose 9 16
    2013/07/27 Jeppe Lose 10 47

    ReplyReply
    4 September, 2013 at 07:26
  55. avatar
    #24 BoishaaiPa

    @Predator: Ek dink die klein verskil het gekom dat Grey met altwee sy verlore bonuspunte opgetel het. Klein verskille in katergorie punte kan ook die oorsaak wees. Daar is maar eintlik min te kies tussen top 5.

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 22:44
  56. avatar
    #23 Grasshopper

    @beet: and Selborne in the top 30! For me BHP’s list ranks some of the KZN sides too high. Genuinely I feel Glenwood, College and Westville are upper teens early 20’s and Kearsney around 14 or 15…..

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 22:12
  57. avatar
    #22 beet

    @Grasshopper: A huge surprise to see Marais Viljoen at 21 on that list

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 22:01
  58. avatar
    #21 Predator

    @BoishaaiPa: Die Kwaggas het net teen Gim verloor ( 2X) en vir Grey geklop wat ook twee keer verloor het. Hoe eindig Grey bo ons? Dankie vir jou groot effort met die stats.

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 18:41
  59. avatar
    #20 EG Ouer

    Moet se ek stem ook saam met die ranking. Geluk aan Gim. Julle het n baie goeie span hierdie jaar. Well done aan EG Jansen. Vir n skool met geen koshuis om seuns in te plaas doen julle baie goed. Hoop julle kan volgende jaar dieselfde resultate he

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 18:15
  60. avatar
    #19 Grasshopper

    This ranking is also based on a formula, but looks quite different from 6th downwards to BHP’s; http://www.rugby15.co.za/school-rankings/. It would be interesting to put all the rankings along side each other, add them up and get an average ranking across them all….

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 18:05
  61. avatar
    #18 Mike

    Top 13 are spot on :wink: In all seriousness though, this is the ranking I would trust the most. The formula is the most reasonable and considers the most factors. Well done to Grey, with a very young side they’ve done well this year, but they will be saying ‘what if’ when they think back to the College and Wynberg games. Also thanks to BHP for all the effort . Can’t wait to see what the 2014 Grey high 1stxv does next season , which kicks off in November with a tour to the UK.

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 17:49
  62. avatar
    #17 Amalekite

    @Playa: You are spot on – I was just kidding. I do not take this seriously at all as it will never be accurate unless they all play each other.
    From what I have seen though, there is quite a gap between the top schools like Paarl Gim, Outeniqua, Grey Bloem, Affies and maybe one or two others. These schools just keep on producing superior teams year in and year out. Even in a “bad” year, they are bloody good. Hats off to them for setting the standards that our schools aspire to.

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 17:20
  63. avatar
    #16 Grasshopper

    @Playa: No seriously, the top 7 are spot on and it has nothing to do with where Kearsney and Westville are, seriously. Kearsney were brilliant but didn’t test themselves enough to be top 10 and Westville also didn’t test themselves enough to be Top 10 either. All the KZN sides are around 15th and below. I think Glenwood at 20th is pretty fair….

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 17:10
  64. avatar
    #15 Playa

    @Grasshopper: @Amalekite: Hahahaha!You okes are opening up a can of worms.Just now Mike is gonna say the top 13 is spot on…the Queenian will say the top 21 is, and QC86 will say the top 22…Heck, Ploegskaar will also dig in and say the top 44 is spot on and the rest is a lottery… :lol:

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 16:55
  65. avatar
    #14 Playa

    :wink: :wink: Great work BHP.This must take a lot of effort. I must say I really appreciate the transparency of the formulae used.

    Well done to Paarl Gym, well deserved.

    I hope the bloggers can be mature in the banter that follows.Remember SBR is not about rankings…rankings are just a nice to have,and good for debate :mrgreen: :wink:

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 16:52
  66. avatar
    #13 Amalekite

    @Grasshopper:C’mon Grassy, Top 9 are spot on, from then on it’s a lottery :mrgreen:

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 16:48
  67. avatar
    #12 Grasshopper

    Top 7 are spot on, but from then on it’s a lottery…..

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 16:45
  68. avatar
    #11 Woltrui

    @BuffelsCM: Buffels na al die slae wat ons Bul ondersteuners die jaar ontvang het (Craven Week, GK, O/13 en Curriebeker) kan ons nie anders as om nederig te wees DIE JAAR nie. Verseker jou volgende jaar is ons weer grootbek :wink:

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 15:12
  69. avatar
    #10 BuffelsCM

    @Woltrui: Jou nederigheid beïndruk my en ek bedoel dit opreg !!

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 14:38
  70. avatar
    #9 Tjoppa

    @BoishaaiPa: Soos met my kollega hierbo sal ons ons “dignity” behou en Gym geluk wens. Maar ja die bek sonder tanne sal niks verder hieroor se nie. Hoop die nursie soengroet my steeds nadat ek my tanne opgevreet het, sy hou hoeka nie van papbekke nie.

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 14:37
  71. avatar
    #8 BoishaaiPa

    @Tjoppa: Die berekeninge het nie verander nie…ons het net nie al die kriteria in ag geneem wat uiteindelik die uitslag bepaal nie. i.e. die bonuspunt stelsel.

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 14:27
  72. avatar
    #7 Woltrui

    As Affies ondersteuner het ek geen probleem met die finale ranking. Gim het ‘n puik span. Ongelukkig het Affies se program nie die jaar toegelaat dat ons teen Gim speel nie. Miskien ook maar gelukkig. Ek vermoed Gimmies sou Affies geroer het. Geluk aan Paarl Gim.

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 14:26
  73. avatar
    #6 Tjoppa

    @BoishaaiPa: Ek eet steeds maar sal nie kritiseer nie. Jou werk word waardeer maar jou skielike verandering van berekeninge is ‘n teleurstelling. Ai ons land het so ook sy gat gesien. :cry: :cry:

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 14:18
  74. avatar
    #5 BoishaaiPa

    @Tjoppa: Dis maar soos die wiel draai..Daai laaste wen vir Gim het hulle net so kortkop beter gemaak…My eerlike opinie is dat die omrede die twee nie teen mekaar gespeel het nie, moet hulle dalk gesamentlik No 1 wees…die stelsel wys egter Gim het met 0.03 gem punte beter gevaar.

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 14:09
  75. avatar
    #4 Tjoppa

    @BoishaaiPa: Slaan my met ‘n nat vis. Daar gaan jou geloofwaardigheid. maar moenie worry nie is klaar by my onderste stel besig. Die bloed loop vrylik maar ek sal my bek hou. Die blerry tanne sal nie weer ‘n woord se nie.

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 14:01
  76. avatar
    #3 BoishaaiPa

    Pls remember..ALL teams that maintained a 80% or more winratio receive a winbonus of 10% of total games won throughout the season. Thus the more you play and win, the bigger the bonus. That was not taken into consideration when the manual calc was done earlier to determine if Gim can overtake Affies. Affies played 14 won 14, thus only accumulated 1,4 (10% of 14) bonus points. Gim played 21, won 20 Drew 1, thus accumulated 2 bonus points (10% of 20)….Small margins indeed!

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 13:53
  77. avatar
    #2 Tjoppa

    Nee wat nou vreet ek my eie tanne op en bly stil.

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 13:32
  78. avatar
    #1 QC86

    BHP,thanx for taking the time and making the effort,i enjoy the banter that follows.Impossible to make everybody agree and be happy,but thanx again for trying.

    ReplyReply
    3 September, 2013 at 13:26