SchoolboyRugby Blog BHP Top 50 – Final for 2022

SchoolboyRugby Blog BHP Top 50 – week ending 27 August 2022

click here for the BHP ranking formula explanation

# School Avg CAT P W D L WIN% PD CAT P BP TTL
01 Paarl Gim 4.32 5.0 14 11 0 3 78.57% 292 51.5 9.0 60.5
02 Grey College 4.07 5.0 14 11 1 2 78.57% 285 54.0 3.0 57.0
03 HJS Paarl BH 3.94 5.0 17 13 1 3 76.47% 295 61.0 6.0 67.0
04 Affies 3.88 5.0 16 14 0 2 87.50% 296 59.0 3.0 62.0
05 Garsfontein 3.75 5.0 16 13 1 2 81.25% 337 57.0 3.0 60.0
06 Hilton 3.46 5.0 13 12 0 1 92.31% 352 45.0 0.0 45.0
07 Rondebosch 3.43 4.5 17 13 0 4 76.47% 200 53.5 4.8 58.3
08 Monument 3.24 5.0 19 15 0 4 78.95% 191 61.5 0.0 61.5
09 Paul Roos 3.13 5.0 16 9 2 5 56.25% 125 47.1 3.0 50.1
10 Stellenberg 2.94 4.5 16 12 0 4 75.00% 311 44.0 3.0 47.0
11 Outeniqua 2.84 5.0 13 8 0 5 61.54% 197 34.5 2.4 36.9
12 Framesby 2.81 4.5 17 12 1 4 70.59% 50 44.7 3.0 47.7
13 KES 2.78 5.0 15 12 0 3 80.00% 176 39.0 2.7 41.7
14 Durban HS 2.75 4.0 13 8 0 5 61.54% 85 31.0 4.8 35.8
15 Wynberg 2.68 4.0 17 12 0 5 70.59% 294 43.5 2.1 45.6
16 Grey HS 2.65 5.0 17 11 0 6 64.71% 127 40.0 5.1 45.1
17 Nelspruit 2.65 4.0 17 13 0 4 76.47% 118 40.5 4.5 45.0
18 Oakdale 2.62 5.0 14 7 1 6 50.00% 22 34.0 2.7 36.7
19 Glenwood 2.56 5.0 17 11 0 6 64.71% 27 40.5 3.0 43.5
20 Bishops 2.56 5.0 20 11 1 8 55.00% 66 46.0 5.1 51.1
21 Marlow 2.51 4.0 17 13 1 3 76.47% 280 37.3 5.4 42.7
22 Noordheuwel 2.44 4.0 20 12 2 6 60.00% 219 43.3 5.4 48.7
23 Queen’s 2.39 4.0 20 12 0 8 60.00% 243 36.0 11.7 47.7
24 Selborne 2.35 5.0 21 14 1 6 66.67% 258 46.4 3.0 49.4
25 EG Jansen 2.31 4.5 15 7 0 8 46.67% -3 27.5 7.2 34.7
26 Drostdy 2.29 4.0 16 9 0 7 56.25% 10 28.5 8.1 36.6
27 * Secunda 2.24 3.0 11 9 0 2 81.82% 234 21.0 3.6 24.6
28 Waterkloof 2.22 4.0 18 10 1 7 55.56% -13 38.2 1.8 40.0
29 Michaelhouse 2.19 4.5 14 9 0 5 64.29% 109 28.5 2.1 30.6
30 Jeppe 2.16 4.0 17 10 0 7 58.82% 96 32.0 4.8 36.8
31 Boland Landbou 2.14 4.5 16 5 2 9 31.25% -6 25.2 9.0 34.2
32 Brandwag (Uitenhage) 2.12 4.0 21 17 0 4 80.95% 217 41.5 3.0 44.5
33 * Die Anker 2.12 3.0 12 9 1 2 75.00% 167 23.6 1.8 25.4
34 Hudson Park 2.11 2.0 19 13 0 6 68.42% 230 37.0 3.0 40.0
35 Diamantveld 2.10 3.0 14 8 0 6 57.14% 125 21.0 8.4 29.4
36 Klerksdorp 2.07 3.0 16 11 0 5 68.75% 70 29.5 3.6 33.1
37 Graeme 2.07 3.0 18 10 1 7 55.56% 223 28.5 8.7 37.2
38 Eldoraigne 2.04 3.0 17 10 0 7 58.82% 112 27.5 7.2 34.7
39 Kingswood 2.04 3.5 14 6 0 8 42.86% 25 19.5 9.0 28.5
40 Helpmekaar 2.01 4.5 17 8 0 9 47.06% -80 32.0 2.1 34.1
41 Maritzburg College 1.99 4.5 20 10 0 10 50.00% 73 34.0 5.7 39.7
42 Voortrekker (Beth) 1.97 3.0 15 10 1 4 66.67% 193 25.9 3.6 29.5
43 Oos-Moot 1.95 3.0 17 10 2 5 58.82% 120 29.0 4.2 33.2
44 * Jim Fouche 1.92 2.0 11 7 0 4 63.64% 142 16.0 5.1 21.1
45 Middelburg 1.91 2.0 16 10 0 6 62.50% 169 30.5 0.0 30.5
46 Rustenburg 1.88 3.0 16 9 0 7 56.25% 5 26.5 3.6 30.1
47 Durbanville 1.86 3.5 18 10 0 8 55.56% 27 30.5 3.0 33.5
48 Volkskool Heidelberg 1.84 3.0 11 6 1 4 54.55% 42 18.4 1.8 20.2
49 Westville 1.83 4.0 16 9 0 7 56.25% 35 27.5 1.8 29.3
50 St Andrew’s 1.78 4.0 18 7 1 10 38.89% -68 25.7 6.3 32.0

Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za

129 Comments

  1. avatar
    #129 Kantman

    @Cappie: Dit is jammer. Met SBR as die beste bron van prestasie van meeste spanne oor ‘n lang tydperk, sal mens graag sekerheid wil hê dat die data akkuraat gebruik is.

    ReplyReply
    5 March, 2023 at 19:19
  2. avatar
    #128 Cappie

    Ons is by die nuwe seisoen en verlede jaar se ranking sien ek is nog nie reggemaak nie. Dit gaan seker so bly moet ons aanvaar.

    ReplyReply
    3 March, 2023 at 11:07
  3. avatar
    #127 Arend

    @Strepie: rugby word mos tussen 4 lyne gespeel. :lol:

    ReplyReply
    7 January, 2023 at 14:03
  4. avatar
    #126 Arend

    @boerboel: julle by verre No 1. Met Sean daar kan daar niks fout gaan. Hy gaan weer ‘n erg begaafde groep afrig in elkgeval. Dogfight vir die res van die plekke.

    ReplyReply
    7 January, 2023 at 14:01
  5. avatar
    #125 Strepie

    @boerboel: Ek sien Paul Roos se gimnasium word nou beskou as die beste in SA….

    ReplyReply
    10 November, 2022 at 13:11
  6. avatar
    #124 boerboel

    @JongMatie: ons raai maar moeilik om te se

    prg greye gim affies en hjs top 5 dink ek-geen volgorde

    ReplyReply
    8 November, 2022 at 14:51
  7. avatar
    #123 JongMatie

    @boerboel: HJS is volgende jaar redelik goed.
    Ek voorspel nr 1 of 2 posisie.

    ReplyReply
    7 November, 2022 at 16:17
  8. avatar
    #122 boerboel

    @Grizzly: taal?

    ReplyReply
    3 November, 2022 at 06:11
  9. avatar
    #121 Grizzly

    @boerboel: Wat van Pta Boys High langs hulle?

    Weet iemand dalk hoekom Garsies en Affies nie by die NS krieket toernooi wat deur Kloof gewen was,was nie?Geluk aan Kloof.

    ReplyReply
    2 November, 2022 at 18:48
  10. avatar
    #120 boerboel

    @Grizzly: ja affies goeie gebalanseerde skool

    hulle het ook die voordeel soos grey dat hulle nie eintlik kompetisie het in hulle area waarheen seuns kan gaan nie

    ReplyReply
    2 November, 2022 at 08:10
  11. avatar
    #119 Grizzly

    @Cappie: Ongelooflike stat.Gooi hulle jaarlikse top
    5 akademie vir seuns skole in plus by vere die beste atletiek vir seuns en seuns afdeling by gemengde skole en die ander seuns skole kan net droom….

    ReplyReply
    1 November, 2022 at 09:28
  12. avatar
    #118 Cappie

    @Kantman: Affies se krieket en rugby baie gesond. Op die SA Schoolsport webtuiste is hulle in die top 4 in alle kategorieë van onder 14 tot eerste spanne.

    ReplyReply
    28 October, 2022 at 15:06
  13. avatar
    #117 Kantman

    @Cappie: April gaan ‘n groot maand vir Affies wees …

    ReplyReply
    19 October, 2022 at 21:10
  14. avatar
    #116 boerboel

    top 5 volgende jaar geen volgorde affies prg gim hjs gcb

    ReplyReply
    19 October, 2022 at 18:35
  15. avatar
    #115 Lamineer

    @Cappie: Affies speel teen die nr’s 1,3, 4 en 5 volgende jaar.

    ReplyReply
    19 October, 2022 at 15:09
  16. avatar
    #114 Cappie

    @Cappie: Ek hoop vir Paul Roos en Oakdale of Monument by Wildeklawer.

    ReplyReply
    19 October, 2022 at 12:35
  17. avatar
    #113 Cappie

    Ek sien Affies speel volgende jaar net 15 wedstryde en nie weer 17 (16 amptelik) soos hierdie jaar nie.

    11 Maart – Diamantveld
    18 Maart – Helpmekaar
    31 Maart – DHS
    4 April – Paarl Bois
    15 April – Garsfontein
    22 April – Paarl Gim
    28 April – Wildeklawer Om te bevestig
    1 Mei – Wildeklawer Om te bevestig
    13 Mei – KES
    20 Mei – Grey
    27 Mei – Jeppe
    3 Mei – Menlo
    22 Julie – Maritzburg
    29 Julie – Waterkloof
    5 Aug – PBHS

    ReplyReply
    19 October, 2022 at 12:32
  18. avatar
    #112 Kantman

    Ek sien die WP se premier “A” liga bepalings vir 2023 is uit. Lyk my WP Skole kan beplanning doen – kan nie dieselfde se vir WP Rugby waar hulle betrokke is by provinsiale skole rugby nie. Weet iemand wat Wildeklawer se fixtures is volgende jaar?

    ReplyReply
    17 October, 2022 at 23:59
  19. avatar
    #111 JongMatie

    Jorenzo Julius is NextGen se MVP 2022 se speler van die jaar.

    Die speler is in n ander klas.

    Welgedaan Jorenzo.

    ReplyReply
    28 September, 2022 at 13:31
  20. avatar
    #110 OUD ANKER

    @Lamineer: I second that, many people don’t give a damn about the rankings, but many, many people actually do, I also believe it was an honest mistake, and I also trust that BHP will rectify it.

    ReplyReply
    27 September, 2022 at 11:00
  21. avatar
    #109 Lamineer

    @BoishaaiPa: I am following this blog for many years now and I had the highest respect for your rankings, however, and I belief it was an honest mistake which you made with the number of games you have devided Affies total (17 in stead of 16), the fact that you have not rectified it yet doesn’t sit well with the integrity shown by you. I think this is the only site where data of the past is used for the future and Affies will wrongly labelled as forth on your rankings for 2022 in stead of second. I am not an Affies supporter, but I think you are doing them in. I trust you will fix the error as everyone reading the blog realise what is wrong.

    ReplyReply
    26 September, 2022 at 13:28
  22. avatar
    #108 OomPB

    @boerboel: as jy sien die jasse wat die sa spanne rondgedra het met interskole. Sien Julius het geteken by die Haaie

    ReplyReply
    21 September, 2022 at 23:54
  23. avatar
    #107 Djou

    @boerboel: Nou hoe de duiwel kan hulle nie geld hê nie? NZ kan mos ook ‘n deel betaal. Die seuns betaal al klaar vir Cravenweek ens. Lyk nie of hulle begroot vir juniorrugby nie.

    ReplyReply
    21 September, 2022 at 11:33
  24. avatar
    #106 boerboel

    @Djou: sarfu klaarblyklik nie geld nie- skande

    ReplyReply
    21 September, 2022 at 10:36
  25. avatar
    #105 boerboel

    @Djou: korrek- geharde oud durbie- nou illusions of grandeur :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    21 September, 2022 at 10:35
  26. avatar
    #104 Djou

    @boerboel: Ek verneem deur die grapevine jy is is EE van Durbanville Hoërskool.

    ReplyReply
    21 September, 2022 at 05:41
  27. avatar
    #103 Djou

    @OomPB: Daar sou aanvanklik 3 “toetse” teen SA o.19 gewees het. Weet nie waarom dit verander is nie.

    ReplyReply
    21 September, 2022 at 05:39
  28. avatar
    #102 OomPB

    @PRondersteuner: ja dis n verleentheid gewees. Sou beter gewees het as NZ eerder teen die CC u21s gespeel het. Hulle speel ook nie teen die Bulle nie wat gewoonlik die sterkste span is.

    ReplyReply
    20 September, 2022 at 14:13
  29. avatar
    #101 boerboel

    @Djou: ai wannabees drome

    ReplyReply
    20 September, 2022 at 08:08
  30. avatar
    #100 PRondersteuner

    @OomPB: Ek het nou op twitter die WP span gesien. Ek ken nie een van daardie name nie. Geen matrieks sal speel nie agv die eksamen waar almal betrokke is. Baie swak tydsberekening van wie ookal die “toernooi” gereël het.

    ReplyReply
    20 September, 2022 at 00:10
  31. avatar
    #99 Cappie

    @OomPB: NZ 86 -WP 0. Dit lyk nie goed nie.

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 19:04
  32. avatar
    #98 Djou

    @boerboel: Jy bedoel seker verrassing.
    Jy weet nie veel nie, né!
    Drie keer gespeel vanjaar in 7’s die afgelope 3 weke!
    Garsies 2 Affies 1 gewen!
    Anyway, Affies is great teenstaanders!
    Dink dis Affies se eerste 7’s wen teen Garsies afgelope 7 jaar!

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 17:17
  33. avatar
    #97 OomPB

    WP gaan gelukkig wees om onder die 100 weg te kom.

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 17:13
  34. avatar
    #96 boerboel

    @Djou: dis hoe dit behoort te wees- geen verassing

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 15:30
  35. avatar
    #95 boerboel

    @OomPB: nee

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 15:30
  36. avatar
    #94 OomPB

    @boerboel: weet jy die name van die groep

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 12:11
  37. avatar
    #93 Djou

    @Kantman: Ek het gewerk oor die naweek en nie die games gevolg nie. Hoor Affies het vir Garsies gewen. Well done Affies!

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 10:08
  38. avatar
    #92 boerboel

    @OomPB: klaarbluklik n groep v 30 vir wp

    weet niks v julies

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 10:01
  39. avatar
    #91 OomPB

    @boerboel: Dankie Boela. Om een of ander rede sien ek Julies speel vir die Sharks u19?

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 09:47
  40. avatar
    #90 boerboel

    @OomPB: nee- ek sal hoor

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 09:38
  41. avatar
    #89 OomPB

    Weet iemand dalk die WP u19 span wat vandag teen NZ u19 speel?

    https://youtu.be/2PbR-K2x81U

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 08:45
  42. avatar
    #88 boerboel

    @Kantman: deur wie?

    ReplyReply
    19 September, 2022 at 07:53
  43. avatar
    #87 Kantman

    @boerboel: Dit is nooit maklik om te toer nie, maar dit is belangrik as jy spelers wil ontwikkel. Ek hoor gerugte die uitstekende U16 EG Jansen span se spelers word hard geteiken?

    ReplyReply
    18 September, 2022 at 23:12
  44. avatar
    #86 boerboel

    @boerboel: hoor 2 van die wannabee span kom terug kaap toe- moeg verloor

    ReplyReply
    18 September, 2022 at 15:08
  45. avatar
    #85 boerboel

    @Kantman: another false dawn v garswannabees ai :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    18 September, 2022 at 15:07
  46. avatar
    #84 Kantman

    @Djou: Hoe het dit toe gegaan?

    ReplyReply
    17 September, 2022 at 22:11
  47. avatar
    #83 JongMatie

    @Deon: Met Gordon en sy Pizza oond kan jy nie verkeerd gaan nie.

    ReplyReply
    15 September, 2022 at 13:15
  48. avatar
    #82 Djou

    @Kantman: Kan nie sulke voorspellings maak nie. Was meestal skole uit Pretoria.
    Geen Grey gewees nie, hoewel Garsies vir Grey verlede jaar gewen het, wat daarop gedui het dat hulle vanjaar ‘n redelik goeie 15-man span sou hê.
    Maar daar was geen Paarl Gim, Paarl Bois, Paul Roos ens by die toernooi gewees nie. En almal weet hulle is goed.

    ReplyReply
    12 September, 2022 at 15:25
  49. avatar
    #81 Kantman

    @Djou: Met sulke tellings dink ek Garsies gaan Marius Schoeman maklik wen hierdie naweek. @Bloktrui: Dankie Bloktrui, wag dan maar vir Beet.

    ReplyReply
    11 September, 2022 at 21:00
  50. avatar
    #80 Bloktrui

    @Kantman: Hi…jammer ek antwoord nou eers …was bietjie “ van die lug af”…het Vrydag vir Beet gestuur….5 webtuistes se top20 gebruik….sal môre met hom opvolg…kan wel noem dat Paarl Gim no 1 en Bishops no 20 is…die res is tussenin🤣🤣

    ReplyReply
    11 September, 2022 at 17:25
  51. avatar
    #79 Djou

    @Rugbyrealis: o.17 klop Affies in semi 32-5 en Waterkloof in finaal 24-0.
    O.15 klop Montana 21-14 in semi en Waterkloof 21-19 in finaal.

    ReplyReply
    11 September, 2022 at 09:39
  52. avatar
    #78 Rugbyrealis

    Heeltemal op ‘n ander onderwerp. Ek verstaan by my kennisse in die Hoofstad dat Garsfontein se Bere die o17 en o15 kompetisie by die Montana 7s gewen het, Blykbaar Affies en Kloof goed gestamp. Garsies ook verlede week Sutherland 7’ s gewen deur Affies twee keer te wen??? Kan iemand my help of dit waar is want ek sien nie die uitslae op dié twee skole se sosiale media nie.

    ReplyReply
    11 September, 2022 at 08:27
  53. avatar
    #77 Grizzly

    @JongMatie: Hou van hom??Jy gaan vir Strepie verskriklik ontstel…🤔🤔😂😂

    ReplyReply
    9 September, 2022 at 14:28
  54. avatar
    #76 Deon

    @JongMatie: Lol enige tyd. Woon net om die draai.

    ReplyReply
    9 September, 2022 at 14:12
  55. avatar
    #75 Deon

    @Asterix: Hi. As dit 16 moet wees moet dit so gemaak word,maar die FORMULE verander nie. Dieselfde FORMULE geld , net die data word reggestel. Die gesprek is oor die FORMULE gewees.Hoop dit help???

    ReplyReply
    9 September, 2022 at 14:12
  56. avatar
    #74 JongMatie

    @Deon: Ek begin al hoe meer van jou hou.
    Wanneer gaan drink ons n bier by Molteno’s?

    ReplyReply
    9 September, 2022 at 13:16
  57. avatar
    #73 Asterix

    @Deon: Hi Deon ek verstaan nie regtig wat jy se nie want die 17 in plaas van die 16 games vir affies is in die formule en verander die formule se antwoord, 66.5 / 17 is ‘n ander antwoord as 66.5/16. (3.91 vs 4.15) dit verander Affies van 4de na 2de.
    Anyway soos reeds iemand anders gese het elke persoon kan seker sy eie ranglys he, ek dink bottom line die top 5 skole is volgens my die top 5 en elkeen kan maar seker self besluit wie hy dink is vir hom nommer 1 of 2 of 3.

    ReplyReply
    9 September, 2022 at 12:48
  58. avatar
    #72 Deon

    :!: Ag tog. Data, datamanipulasie, of Affies 16 of 1600 wedstryde gespeel het, of Baardscheerdersbosch en Sesriem hierdie jaar teen mekaar gespeel het, het POKOL met die integriteit van die FORMULE te doen nie. Die FORMULE is nie veronderstel om jou emosies weer te gee nie, dis om objektief , koud en klinies “krag” in alle dimensies weer te gee,
    soos dit in uitslae manifesteer het. As dit 16 en nie 17 is nie, verander dit, nie die FORMULE. Nou as jy voel dit doen nie, sê hoekom jy voel dit doen nie, en gee dan jou eie FORMULE vir ons om te oorweeg eerder as jou wens. Noordvaal (uitgesluit die Noord-Kaap deel) en Vrystaat kommentators kan sommer dink aan die hoogte bo seespieël kwessie terwyl hulle werk aan hul verbeterde FORMULE. Miskien is julle reg en BHP verkeerd, maar as julle nie kan sê hoekom nie, en die een so ‘n punt wat weergegee is maak nie sin nie, is dit ‘n “moot court”. Tot dan, dankie BHP vir jou moeite. Baie akkuraat.

    ReplyReply
    9 September, 2022 at 08:48
  59. avatar
    #71 Djou

    @apple: Even if you had a full theology class, you gave the wrong task. And will therefore get the wrong answer. You want them to manipulate the data to arrive at the answer you want.
    And on all the websites, they look what the others are doing and adjust accordingly with a few minor changes.

    Just anecdotaly, Grey should be 1, Affies 2, Paarl Gim 3, Garsies 4, Boishaai 5, then it becomes murky with Outeniqua, Paul Roos, Monnas, Stellenberg, Oakdale etc fighting it out.

    ReplyReply
    9 September, 2022 at 08:18
  60. avatar
    #70 Kantman

    @Bloktrui: Hoe vorder die vergelyking?

    ReplyReply
    9 September, 2022 at 08:12
  61. avatar
    #69 Grizzly

    Die komentaar van die Kapenaars wat hier reply is om die minste te se lagwekend.Ek ken ook vir Cappie,hys n siviele ingeneer met sy eie firma wat n losie op Loftus besit.

    Hier is vrae gevra wat on beantwoord of ontweikend beantwoord word.Die vraag is tot wat se gevolgtreking n onpartydige persoon sal kom as Hy van komentaar 1 af lees.

    Plaas die nuwe aanpasings as dit bestaan..

    Het Affies 16 of 17 games gespeel?

    Wat was Lions invitational se CAT?
    Dis net vrae niemand beskuldig iemand van integrity isues nie.

    ReplyReply
    8 September, 2022 at 11:59
  62. avatar
    #68 apple

    don’t tell anyone, but next gen, ruggas, sa school sports and the blog all have the same teams in the top 3….so it is true, everyone in the world is in on the conspiracy. well done to the gimmies, they beat grey on a neutral venue fair and square when all their players were fit. I have a full class of theology students working out why certain bloggers are always so quick to claim the moral high ground when it is quite clear to all what they truly want.

    ReplyReply
    8 September, 2022 at 00:45
  63. avatar
    #67 Lamineer

    @Cappie: Klink my tog daar is fout met die rankings want Affies het wel net 16 wedstryde gespeel en nie 17 nie. Dus 66.5 punte gedeel deur 17 is die 3.91 wat BHP wel het. indien jy die 66.5 deur 16 deel kry mens 4.15 wat hulle in die tweede plek plaas. Ons sal maar moet sien of hy sy trots in sy sak sal steek en die fout reg maak.

    ReplyReply
    7 September, 2022 at 16:19
  64. avatar
    #66 Djou

    @Strepie: Ek ken vir ‘n paar motorhandelaars persoonlik. En die klomp nonsens wat hulle vertel is so na aan leuens as wat jy kan kry.
    Punt is, as jy iemand persoonlik ken maak dit nie sy werk beter as ander s’n nie.
    Ek vind die redenasies op die blad soms verstommend, so asof mense nie vir hulself dink nie. Alternatiewelik druk hulle hulself net verkeerd uit. Ek hoop dis laasgenoemde.

    ReplyReply
    6 September, 2022 at 20:01
  65. avatar
    #65 Djou

    @Deon: Ek is ontspanne ou vriend. Enigste ding wat soms my bloeddruk opjaag is swak regeringsbeleid en dienslewering.
    En Cappie is reg. Gaan die rankings, wat ek in die verlede as een van die beste van meestal twak geag het, nou ook maar met ‘n knippie sout neem.

    ReplyReply
    6 September, 2022 at 19:54
  66. avatar
    #64 Cappie

    @Strepie: As Boihaai pa se formule so goed is waarom neem hy dat Affies 17 wedstryde gespeel het, dit terwyl hulle net 16 gespeel het. Dit maak ‘n noemenswaardige verskil aan die gemiddeld, maar ok, die formule het verander en ons moet seker nie probeer verstaan wat die data in die veskillende kolomme beteken nie. Ek is in elk geval oor dit.

    ReplyReply
    6 September, 2022 at 16:45
  67. avatar
    #63 Bloktrui

    “Please hold…..your call is important to us” :wink: die finale “ranking the rankers” is byna voltooi (gaan heel moontlik slegs uit 5 webtuistes bstaan!

    ReplyReply
    6 September, 2022 at 16:02
  68. avatar
    #62 BoschBoy

    I must say this has one of the most exciting and competitive seasons for school rugby in a long time. Really competitive and some great matches! Congrats to all the teams and to Paarl Gym for emerging as #1.

    A great achievement for Rondebosch to make the Top 10 – it’s been a very long time since we’ve managed to achieve this. The First XV can be be really proud of their accomplishments this season!

    From a Southern Suburb perspective too, a big shout out too to Wynberg who had a great season too with some really strong showings.

    Looking forward to what 2023 brings us! :)

    ReplyReply
    6 September, 2022 at 11:13
  69. avatar
    #61 OomPB

    @Strepie: Is waar ja. Ek voorspel dat PRG gaan klim op daai rankings in die volgende paar jaar.

    ReplyReply
    5 September, 2022 at 18:44
  70. avatar
    #60 Strepie

    Ek ken vir Boishaai Pa persoonlik. Hierdie ranglyste is so na aan akkuraat as wat jy ooit sal kry.

    Knap gedaan Boishaai.
    Wie sou dit aan die begin van die jaar voorspel.
    Moet die Sean faktor wees.

    Rankings is amper soos bekerrugby, beteken alles vir party maar niks vir ander.

    ReplyReply
    5 September, 2022 at 16:42
  71. avatar
    #59 OomPB

    NZ u19s toer hier.Geen wedstryde teen SA u19?

    Schedule:
    New Zealand v Stormers – Monday, September 19, TBC, Stellenbosch
    New Zealand v Sharks – Saturday, September 24, Kings Park, Durban
    New Zealand v Leopards – Thursday, September 29, TBC, Potchefstroom
    New Zealand v Lions – Tuesday, October 4, Ellis Park, Johannesburg

    ReplyReply
    5 September, 2022 at 15:05
  72. avatar
    #58 Cappie

    @BoishaaiPa: Julle kan nou maar almal ontspan. Ek wou net uitwys dat die formule nie werk nie en dis duidelik hy werk nie. Dis net vir my snaaks dat hy nog 6 Aug gewerk het wat nie ses jaar terug is nie.

    ReplyReply
    5 September, 2022 at 12:09
  73. avatar
    #57 Deon

    @Djou: Hi Djou, ontspan, ek probeer bloot help om die jarelange geteem en gekyf, soms lelik en aggressief, oor die ranglys formule , in die bed sit, en wys Cappie daarop dat hy beslis nie by die beste deur aangeklop het vir hulp nie. As dit nie te doen het met skoolrugby nie, het die formule ook nie. Twee vlieë met een klap; die jarelange gekerm oor “provinsiale” grense van die Boland is die ander een. Sommer net uitgewys dat alles Noord van die Vaal nie Noordvaal is nie, en dat die Swartland ook nie altyd in die Boland is nie, dat dinge nie altyd staties is nie. Die 1277 ( 2020 syfers) aktuarisse in SA bereken risiko uitsluitlik gebaseer op statistiek en wiskunde , waarskynlikheidsleer, presies wat nodig is vir die ranglyste. Die ongeveer 130 000 inginieurs stel nie ranglyste op nie.

    ReplyReply
    5 September, 2022 at 11:17
  74. avatar
    #56 Djou

    @Deon: Ou Transvaal, wat is so moeilik daaraan?
    Lees weer, ek het gesê onder meer – jy kan spesialiseer is verskillende rigtings, maar uiteindelik gaan dit oor risiko en meestal in versekering – amper 80% van SA se aktuarisse werk in versekeringsmaatskappye, maar talle werk in ouditfirmas, forensics, banke ens.
    Ek het die syfers oor die aantal aktuarisse per bevolkingsgroep en provinsie en dis meer as 1000.
    Anyway, jou stryery oor aktuarisse ens is nou net nonsens en het min met skolerugby te doen.

    ReplyReply
    4 September, 2022 at 19:35
  75. avatar
    #55 Deon

    @Djou: Noordvaal= ou Transvaal. Ek is Noord van die Vaal gebore, naby Barkly Wes, Dikgatlong, Noord-Kaap vandag. Ek is dus ‘n Transvaler? Selfde “objektiewe instrument” sê dan Bloemfontein is die hoofstad van die BO-land want dit is so ver BO geleë????

    Mbt aktuarisse , semi korrek, maar oorgesimplifiseerd tot ‘n punt wat stop ver buite die parameters van ‘n ranglys soos dié. Aktuarisse is meesters van sowel statistiek as wiskunde, bou van wiskundige voorspellingsmodelle/ranglysformules en beoordeling van ranglyste onder andere betreffende waarskynlikheid en gepaardgaande risiko dat die modelle/ranglyste verkeerd is, gekwantifiseerd, uitgedruk in onder andere afwykings en koëffisiënte. Sportaktuarisse bereken wat is die waarskynlikheid (P) dat span A sterker of swakker is as ander spanne. As beroepswedders wil weet wat is die ranglys van spansterkte, en op wie moet hulle wed, vra hulle beslis nie inginieurs nie, maar aktuarisse. Inginieurs bou die stadion en hanteer die uitsending ensovoorts. Data gedrewe besluitneming met wiskundig gekwantifiseerde risiko. Toe ek laas gekyk het was daar slegs sowat 1000 aktuarisse in SA wat die 9 jaar klaar gemaak het.

    ReplyReply
    4 September, 2022 at 14:51
  76. avatar
    #54 Djou

    @Deon: Noordvaal = Noord van die Vaalrivier binne SA se grense. Die ou Transvaalprovinsie. Maar jy weet dit mos.
    Aktuarisse is spesialiste in onder meer risikometing en spesifieke ingenieurs in onder meer wiskunde.
    So, die een kan ‘n formule bepaal en die ander die risiko indien dit reg/verkeerd is.😃😃😃😃

    ReplyReply
    4 September, 2022 at 08:27
  77. avatar
    #53 BoishaaiPa

    @Cappie: Miskien moet jy nie probeer somme maak as jy nie die hele resep het nie. Dis 6 jaar terug se formules. Beet het ongelukkig die baie ou resep geplaas en aanvaar dit het dieselfde gebly. Mens moet aanpas by tye en so het die formule en algoritme ook aangepas…jy gaan jou inginieurs vir jare besig hou.

    ReplyReply
    3 September, 2022 at 20:39
  78. avatar
    #52 Arend

    @Cappie: hoe vêr is jy met die finale jaars manne. Ek wonder of jy nie vir ons ‘n “Crappie” ranking sisteem moet skryf of begin? Gewoonlik vir party mense voel hulle meer belangrik as hulle van igeneurs wiskunde of dan studente praat, maak per toeval nie saak vir my. Om ‘n ou te beskuldig sonder jou finale antwoord “jou ingeneurs” sê vir my baie.
    Wanneer begin Affies Noordvaal speel? Gaan meet jou teen die beste as jy dit wil wees of claim. Ek dink die ou wat die sisteem geskryf het, het alles goed bedoel en so ook glo ek hy is ‘n ou met intergiteit. Dankie vir jou werk BoishaaiPa.

    ReplyReply
    3 September, 2022 at 19:29
  79. avatar
    #51 Valkie

    @Cappie: Nee hulle doen nie.

    ReplyReply
    3 September, 2022 at 19:28
  80. avatar
    #50 Deon

    @Cappie: Ek is bitter onseker wat ‘n finale jaar Inginieurswese klas beteken, maar, knap gedaan vir jou wat prober. Daar gaan, anders as met ‘n termostaat, subjektiwiteit betrokke wees, en die Maties , Tuks, UCT klasse mag dalk verskillende antwoorde kry. Ek verstaan nie die relaas oor die bonuspunte nie en ek dink BHP se moeite gee ‘n baie raak weergawe. ‘n Moderne Sir Francis Galton, ‘n aktuaris , is die regte persoon om te vra, eerder as die dames in die Tuks Inginieursklas. Bring so paar ander elemente in as jy dan werklik omvattend wil wees , natuurlik nie alles, soos die NFL en ander bookies maak in beroepsweddery, waar die kwaliteit van die ranglys werklik gaan om weddenskappe en biljoene $$$ in dobbelary wen, wat byvoorbeeld so fyn wetenskaplik is dat hulle Kaapse spanne sou vergoed met wesenlike bonuspunte vir die voordeel wat Noordvaal* se spanne het wanneer hulle met hul “rooi bloedsel status” op seevlak kom speel, of alternatiewelik, die hengse nadeel as ‘n Kaapse span daarbo speel. Maar wat is dan volgende? Kleur van die veld? Tuisskare? Reisfaktor?

    • Noordvaal, ek weet nie waar dit is nie, en vir my beskeie mening hierbo sluit die Vrystaat in. Miskien is Noordvaal soos die Boland. Soms is dit die werklik geografiese Boland, sonder die Wynland, soms is dit vir een sport sluit die Swartland ( sommige sal Boland Landbou daar plaas) en Overberg in, soos vir rugby, wat nie korrek is nie, en dan soms nie. Oos-Rand, Oos-Blok, Suid-Gauteng, WP, Boland is almal sosiale konstruksies was geensins rigied is of ooit kan wees nie.

    ReplyReply
    3 September, 2022 at 18:55
  81. avatar
    #49 Jan Kriel

    @Cappie: Ek hoop daardie finalejaar ingenieursstudente kan vir jou ‘n brug ontwerp om oor die storie te kom. Dit is goed en wel om die formule, en toepassing te toets, maar om die integriteit van Boishaaipa te bevraagteken en hom van manipulasie te beskuldig, vat dit bietjie te ver. Indien hy regtig wou manipuleer, sou hy beslis gesorg het dat HJS bo Gim eindig. (Hy laaik Gim nie eintlik nie :lol:) HJS het immers vir Gim met interskole geklop.

    ReplyReply
    3 September, 2022 at 15:22
  82. avatar
    #48 Djou

    @Cappie: Doen die formule sonder bonuspunte en kyk waar dit jou bring, dan sien jy waar bonuspunte die verskil maak.

    ReplyReply
    3 September, 2022 at 10:16
  83. avatar
    #47 Djou

    @Kantman: Uhmm, temperatuur kan tot in ewigheid reg gemeet word omdat die termometer die regte instrument is.
    Rankings kan ook tot in ewigheid reg gemeet word mits jou instrument/formule reg is. Dis die verskil, die formule bevoordeel sommige spanne bo ander.
    Nou, oor die welsyntoelaes – jy kwalifiseer indien jy die middeletoets slaag.
    Middeletoetse is ‘n euwel en laat toe vir groot korrupsie.
    Bv., indien jy R300 verdien, kwalifiseer jy nie vir ‘n toelae nie, maar as jy R299 verdien kwalifiseer jy wel.
    En dan is daar ook die aantal in ‘n huishouding. Maklik, breek die huishouding op en siedaar jy kry twee toelaes. So kry een huishouding dit reg om R30 000 pm te verdien uit toelaes. En die stelsel bestaan langer as 20 jaar.
    Nou BHP verstaan nie equalisation nie en dink almal gaan dieselfde punte kry as mens dit doen. Inteendeel, al wat dit doen is om die punte van almal nader aan mekaar te bring, en die bevoordeelde-aspek wat deur kategoriestatus meegebring word te verminder.

    ReplyReply
    3 September, 2022 at 10:13
  84. avatar
    #46 Wonder

    @Cappie: Gee vir ons die rakings soos dit korrek bereken is,voor die fudge.

    ReplyReply
    3 September, 2022 at 06:48
  85. avatar
    #45 Wonder

    @Cappie: Indien jy self die top 20 herbereken,volgens die CAT soos hierbo gelys en die formule toepas soos per die verduideliking,gaan jy dieselfde antwoord kry?

    ReplyReply
    3 September, 2022 at 06:32
  86. avatar
    #44 Cappie

    @Wonder: Hierdie is meer soos om ‘n vraestel te dop aangesien jou antwoorde nie by die prof se antwoorde wil uitkom nie. Maar ek is besig om algoritmes te skryf om van die antwoorde af terug te probeer werk om by die finale kategoriesyfers wat gebruik is uit te kom. Ek is amper daar maar ek voel die bonuspunte gooi my uit. Ek dink nie BHP het die bonuspunte reg toegepas nie, anders was ek al daar. Nietemin ek het ‘n finale jaars ingenieursklas wat getaak is om by die antwoorde uit te kom. Hou julle op hoogte!

    ReplyReply
    3 September, 2022 at 02:35
  87. avatar
    #43 Kantman

    @Wonder:Jy praat nonsens

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 23:42
  88. avatar
    #42 Wonder

    @Cappie: Ek stem saam al die vrae wat jy vra. Hierdie rankings laat my dink aan golfspelers wat die scorecard voor afslaan in die parkeer area ingevul het.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 18:34
  89. avatar
    #41 Kantman

    @Grizzly: As jy gaan kyk na 2010-2022 post sal jy sien dat dit al reeds omtrent 90% so is … Die problee kom in met meer wisselvallige skole, waar ek glo aanpassings elke 2 jaar nie ‘n slegte idee is nie.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 17:31
  90. avatar
    #40 Cappie

    @Grizzly: Ek vind niks fout met BHP se formulering nie. Ek vind dit betreuringswaardig dat hy nie die finale kategoriepunte wat gebruik is wil bekendstel nie. Ons vra, publiseer dit net soos in die verlede. Hoekom is dit te veel gevra? Iets om weg te steek of iets waaroor hy skaam voel? Ek vermoed tog so anders sou ons dit mos gesien het.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 16:49
  91. avatar
    #39 OomPB

    @BoishaaiPa: dankie vir jou moeite en geluk. AL AndreT se multis het jy op een slag na vore gebring.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 15:20
  92. avatar
    #38 Grizzly

    Net om aan te sluit…sou n skool enige skool buite top 50 speel verdien hy geen punte nie bv invitational sides ens.

    Die oorblydende skole kan gerank word om te kyk of hulle in die top 50 kan breek…

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 14:59
  93. avatar
    #37 Grizzly

    @Kantman: My voorspel is as volg.

    Ons het 12 Jaar se data…fyn goud imo.Gebruik dit dan vir CAT.
    Net as n vb. 1-5 5.5
    6-15 5,16-25 4.5 ens.

    Aand die einde van seisoen woord die top 50 se data by gewerk by bestaande 12 Jaar.Geen opinie van xperts nodig nie.

    Die grap is hierdie model Gaan die top 5 bevoordeel meer as Nou.Dit gaan moeilik wees vir spanne om in te kom maar nie onmoontlik oor n tydperk nie.

    Dit sal volhoubaarheid n vereiste maak vir die Newbys,bv Garsies.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 14:42
  94. avatar
    #36 Cappie

    @BoishaaiPa: Daai onafhanklike SBR Volgers bly nie dalk almal in die Paarl nie? Lions Invitation 15tal grading asb?

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 14:41
  95. avatar
    #35 Kantman

    @Cappie: Oor die somme stem ons saam, ek kon ook nie ‘n paar weke terug die bereking dieselfde kry vir party spanne nie. Jammer as ek verkeerd verstaan het.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 13:36
  96. avatar
    #34 Cappie

    @Kantman: Ek redeneer glad nie oor die ranking nie. Ek redeneer oor die somme. Dit klop nie. Ek kon dit al die tyd bereken het volgens die formule gegee en die kategoriepunte. Nou op die einde kan ek nie want die invoerdata is weggevat en word nie weer gegee nie. Inteendeel hy weier om dit te gee. My punt is dus, moet asb dan nie sê hoe word die ranking bereken nie en gee maar net die resultate soos die ander.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 13:29
  97. avatar
    #33 Cappie

    @BoishaaiPa: Antwoord my hierdie vrae asb.

    1. Wat is die kategoriepunt wat jy gebruik het vir die Lion Invitation 15 tal wat 83-0 teen Boishaai verloor het? En jy moes dit gebruik het want jy het al 17 Boishaai se games op.
    2. Wat was SACS en PBHS se kategoriepunte asb onderskeidelik.
    3. Was die 80% wenbonus toegepas?

    Indien jy dit jou eie rankings wil maak en nie blootlê hoe jy by jou antwoord uitkom nie, by all means doen dit, moet asb dan net vir ons verduidelik hoe jy dit bereken en as ons dit dan bereken verskil ons van jou nie. Verder as ons jou dan vrae watse kategoriepunte jy uiteindelik gebruik het wyer om dit vir ons te gee nie. Hierdie is die redes waarom die ranking sy kredietwaardigheid verloor het. Ek het geen probleem met jou formule nie, maar ek het ‘n helse probleem elke jaar met die aanpassing op die einde wat nie blootgelê word nie. Staatsgeheim!

    My voorstel aan jou is, moet glad nie jou formule bekend maak nie en gee maar net die rankings dan kan ons daaroor debateer, maar ek hou nie daarvan om oor somme wat nie sin maak te debateer nie.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 13:22
  98. avatar
    #32 Kantman

    @Djou: Jou voorbeeld maak nie sin nie. Temperatuur word al baie lank dieselfde gemeet, met toerusting wat verbeter het oor tyd. Ek dink almal stem saam die kategorie punt is die grootste debat, maar gaan kyk na wisselvalligheid in 2010 tot 2022 rankings van spanne, dit raak beduidend meer hier van nommer 7/8 af. Dit wys dat jaar op jaar spanne kan verskil. Maar hoe pas jy aan sonder om die hele model heeltyd te verander? BHP laat toe dat sekere skole sal terugkom op grond van prestasie oor tyd. Maar dan is daar ander wat agteruitgaan en nie terugkom. Ek het self al probeer om ‘n jaar se kategorie in die jaar aan te pas, maar dit skep ander probleme.
    Daarom verkies ek meer bestendige kategorie punte, en toelating vir prestasies oor tyd om dit te verhoog of verlaag. Ek kan nie sien hoe almal die hele tyd gelukkig kan bly nie, but most people are happy most of the time.
    Of die Kaapse skole te hoog ge-rate word is die lekker debat volgens my.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 13:08
  99. avatar
    #31 Djou

    @Kantman: Iets wat lank bestaan maak dit nie reg nie. SA se welfare grants bestaan langer as 20 jaar en die korrupsie loop hoog. Banke wat vir 50 jaar bestaan het, het tot gronde gegaan.
    Punt is, jy moet aanhoudend verbeter vir vooruitgang en regverdigheid anders verdwyn jy of daar is minder vertroue in jou

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 11:51
  100. avatar
    #30 Kantman

    @BoishaaiPa: Dankie vir jou moeite met die rankings. Elke jaar is daar ‘n paar ondersteuners wat wil nit-pick en kwaad stook rondom desimale, maar ek dink die stilte van die meerderheid wys dat dit aanvaar word as die beste wat ons het. Die feit dat dit al so lank bestaan en mens kan terugkyk oor die jare is ‘n groot pluspunt. Waardeer

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 08:45
  101. avatar
    #29 Djou

    @Bloktrui: 👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 08:27
  102. avatar
    #28 Djou

    @Cappie: Ek stem 100% saam met jou. Die kommentaar was vir BHP.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 08:26
  103. avatar
    #27 Djou

    @BoishaaiPa: Nie nodig om persoonlik te raak nie. Is dit jou manier as iemand jou probeer help om ‘n beter formule daar te stel?
    Probeer eerder om te verstaan is altyd beter as om op jou agterpote te spring!

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 08:25
  104. avatar
    #26 Grizzly

    @BoishaaiPa: Fair enough.Was daar enige CAT aanpasings van 6Aug?Jy se in jou reply einde van die seisoen,bedoel jy nou…en dan maak jy die aanpasings?Ek wil net verstaan.Dit sal sin maak.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 07:53
  105. avatar
    #25 BoishaaiPa

    @Djou: Verstaan nie jou redenasie met equalize nie..As Gim teen n K5 skool speel verdien hy om meer punte te kry as Affies wat teen n K4 skool speel as hy wen. Hoe kan jy equalize? Jy klink nou soos daai mammas wat vir almal pryse wil gee al kom hulle laaste!. Beter en top kompetisie sal jou bevoordeel.

    Hiermee sluit ek enige verdere kommunikasie rondom dit af. Niemand dwing julle om dit te aanvaar nie. It is what it is!..Sela, Good Night, Tot 2023.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 07:41
  106. avatar
    #24 BoishaaiPa

    Ontspan julle kuite. Julle neem die ranking hopeloos te ernstig op. Cappie dink jy nou vir een oomblik en het die tyd of energie om n meesterplan te beraam om vir Affies of Garsies te bevonk?..Ek doen dit vir n hobby en het nie tyd vir conspiracy theories nie. Ek vra n paneel van onafhanklike SBR volgers om my teen die einde van die jaar hulle idee van skole se kategoriee te gee en pas dit daarvolgens aan. Daar is nie sprake van “manupilasie” soos beweer word nie. Dit is wat dit is. Niemand het nodig om daarna te kyk nie. As jy nie daarvan hou nie, volg n ander website sin, ek gee werklik nie om nie want dis net n hobby. Ek wag in spanning vir die slimste ou hier se rankings. Djou het al die antwoorde so doen ons almal asb n guns en bring jou eie rankings stelsel uit dat ons kan leer asb.

    ReplyReply
    2 September, 2022 at 07:32
  107. avatar
    #23 Cappie

    @Djou: Djou, kom agter die kap van die byl dan sal jy sien waarvan ek praat.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 22:40
  108. avatar
    #22 Bloktrui

    @Djou: korreksie…vervang my woord gemiddeld met somtotaal asseblief..die “regtes” score beter en die “verkeerdes” score swakker…daarom belangrik om soveel moontlike webtuistes se rankings met mekaar te vergelyk….maar kom ons kyk hoe lyk dit vroeg volgende week

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 21:41
  109. avatar
    #21 Djou

    @Bloktrui: Dankie vir die effort, maar net ietsie om jou te laat dink.
    Gemiddeld is half sterk en half swak of derde sterk, derde swak en derde tussenin. Soos die gemiddelde mens half man en half vrou is, half ryk en half arm, half lank en half kort is. Maw dis ‘n misvormde persoon. So as een of twee websites heeltemal verkeerd is, misvorm dit alles.
    Dis beter om die verkeerdes heeltemal te ignoreer.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 20:39
  110. avatar
    #20 Djou

    @Cappie: Die doel van rankings is om die akkuraatste moontlike weergawe te gee. Die probleem met die rankings is dat die kategorieë die Kaapse skole bevoordeel. Om die vooroordele uit te skakel, moet daar ge-equalise word.
    Ek verduidelik by wuse van ‘n voorbeeld:
    Veronderste Paarl Gim speel teen ‘n kategorie 5 skool en Affies teen ‘n kategorie 4 skool en albei wen met bonuspunte.
    Elkeen kry sy normale punte volgens die huidige stelsel.
    So Paarl Gim kry meer punte as Affies omdat teen k5 gespeel is en Affies teen k4.
    Maar nou moet jy equalise. Paarl Gim kry nou ook punte asof teen ‘n k4 span gespeel is om te equalise met Affies.
    Affies kry ook punte asof teen ‘n k5 skool gespeel is om te equalise met Paarl Gim.
    Dit is amper dieselfde as lank terug met Superrugby toe spanne punte gekry het vir games wat nie teen ander spanne gespeel is nie.
    Dit skakel die onregverdigheid uit wanner spanne in ‘n streek speel met meer k5 spanne.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 20:31
  111. avatar
    #19 Cappie

    @Grizzly: Ag dink jy regtig hy gaan dit antwoord? Hy’t nog nooit. Daai is ‘n BHP-staatsgeheim.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 18:25
  112. avatar
    #18 Bloktrui

    @Cappie: :lol: ek lys die skole met elke webtuiste se posisie en tel bymekaar bv Paarl gym no1 op a , no2 op b , no1 op c ens kry totaal , lys dan van kleinste tot grootste (sorteer ook op hoeveel webtuistes ‘n skool is) , kry dan die gemiddelde top 20 en vergelyk dan weer hierdie gemiddeld met elke individuele webtuiste se top 20 , rangskik dan webtuistes in volgorde wie die meeste in gemiddelde top 20 het en hoeveel skole die webtuiste in die ooreenstemmende posisie het , elke “ranker” het maar sy eie formules en metodes en sluit my metodiek dit nie in nie ….ek kyk klinies na die top 20 van elke webtuiste ….byvoorbeeld is Stellenberg op die 3 webtuistes wat ek reeds het 16de , 10de en 11de onderskeidelik

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 18:21
  113. avatar
    #17 Grizzly

    @Cappie: Jyt baie regverdige vra.Glo hulle sal beantwoord word.@BHP kan jy asb se wat se skole se CAT jy aan gepas het van 6 Aug en hoekom?Dit sal dinge makliker maak om te verstaan.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 17:18
  114. avatar
    #16 Cappie

    @Grizzly: vertel my hoe kan Garsfontein van 3,82 op 6 Aug afgaan na 3,75 toe nadat hulle 4.5 punte teen Noordheuwel en 4 punte teen Monnas gekry het? Wat nog te sê van die 1,6 bonus vir 80% of meer wenratio. Al hoe dit kan gebeur is dat sekere skole teen wie Garsies gespeel het se kategoriepunte afgeskaal is. Volgens my berekeninge met BHP formule en kategoriepunte soos in die begin van die jaar gegee moes Affies en Garsies bo Boishaai geeindig het

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 16:49
  115. avatar
    #15 Cappie

    @Grizzly: presies my punt, anders is dit oop vir interpretasie soos dit BHPa pas. Vorige jare selfde ou storie!

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 16:40
  116. avatar
    #14 Grizzly

    @Cappie: Daar moet n formule vir CAT wees,iets Soos top 10 outomaties vir 2 Jaar 5.Top 20 4.5 indien nie reeds nie.Geen veranderings in bestaande seisoen aan CAT nie,eers by seisoen einde.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 16:17
  117. avatar
    #13 Cappie

    @Palma: Marlow definately had a good year with small margin losses to Monument and Pretoria Boys High.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 16:03
  118. avatar
    #12 Cappie

    @Bloktrui: Gaan jy hierdie ranking van BHP wat gemanupileer word ook insluit? Ek hoop nie so nie want dis onbetroubaar.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 15:56
  119. avatar
    #11 Palma

    Marlow is the team of the season for me in the Eastern Cape.

    Also nice to see the likes of Graeme and Queens having good seasons, Queens will very strong for the next few years looking at their junior teams.

    I expected this Selborne team to be much weaker, but they have shown a lot of heart and have had a respectable season.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 15:25
  120. avatar
    #10 Bloktrui

    Sal teen vroeg volgende week die finale ” ranking the rankers” plaas , wag nog vir 3 webtuistes se finale rankings , behoort dan 6 webtuistes (rankers) se data te he.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 15:09
  121. avatar
    #9 Cappie

    ‘n Katogirie aanpassing vir byvoorbeeld Pretoria Boys High wat nie in die top 50 is nie regverdig ook ‘n aanpassing vir SACS wat ook nie in die top 50 is nie. PBHS het in elk geval meer games as SACS gewen. PBHS het teen Affies gespeel en ‘n laer aanpassing verlaag Affies se punte. SACS het teen Boishaai gespeel en daardie kategorie punt is nie aangepas nie. BHPa al wat ons vra is konsekwensie, maar dis jou ranking. Moet net nie meer vir ons die formule gee nie. Gee maar net sommer die ranking aan die einde volgens jou goeddenke. En jammer ek is so erg, maar as jy kredietwaardig wil bly bly konsekwent. Besluit in die begin wat die kategoriepunte vir die jaar is en hou daarby.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 15:04
  122. avatar
    #8 Cappie

    @Cappie: Garsfontein moet ook ‘n bonus kry vir 80% en meer wenne.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 14:39
  123. avatar
    #7 Cappie

    @Rainier: AHS en Hilton is die enigste 2 skole in die top 10 met 80% wenratio. Waar is daai bonuspunte? Die somme wat ek maak met die gegewe formule gee ‘n ander anrwoord. Ek gebruik egter nog die kategoriepunte soos aanvanklik deurgegee. Ons sal graag die aangepaste kategoriepunte wil sien… dis die grootste flaw in die ranking, want dit word gebasseer op BHP se gevoel.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 13:34
  124. avatar
    #6 Cappie

    @Rainier: Stem saam. BHP verander jaar in en jaar uit die skole se gradering wat hy gebruik om Kaapse skole te bevoordeel. Ons is nie stupid nie.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 13:25
  125. avatar
    #5 Cappie

    Dalk moet die formule van die berekeninge nie vir die lesers gegee word nie, dan kan ons nie die somme maak om elke keer ‘n ander antwoord te kry nie. Enige formule met ‘n aanpassingsoordeel op ‘n latere stadium is onbetroubaar en oop vir manupilasie. BHP se ranking is die meeste oop vir manupilasie van almal.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 13:22
  126. avatar
    #4 Rainier

    @Cappie: Dis nie AHP of GCP se ranglys nie.

    Met enkele uitsonderings na het al die Wes en Suid Kaap skole onverwagte hupstote gekry hier aan die einde.

    En julle wenpersentasie was te laag…

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 13:18
  127. avatar
    #3 Cappie

    Maat ons almal verstaan mooi wat gebeur. Die kategorie punte is aangepas na goeddenke. Dis die manuplisie deel in BHP se formule. En ek is seker die 80% bonuspuntreël is oorsien. Dis waarom hierdie ranking ook sy kredietwaardigheid verloor het, al ‘n geruime tyd. Nie net hierdie jaar nie. Geluk Boihaai. Julle het Affies verbygeskuif al het julle jul laaste game verloor.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 13:16
  128. avatar
    #2 Cappie

    Op 6 Aug was Affies op 4.03 na 17 games. Nou op 3.91? Whatever! Die ranglys word ook maar gemanupileer na goeddenke.

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 11:43
  129. avatar
    #1 Cappie

    Hoekom is die bonuspunte vir 80% en meer wenratio weggevat?

    ReplyReply
    1 September, 2022 at 09:44

Leave a Reply