Day 1 is set before the event, Day 2 and Day 3 fixtures are decided while the festival is on.
SLOT | SCHOOL | SCHOOL | BROADCAST | ||
---|---|---|---|---|---|
DAY 1 : Sat 16-Mar-2019 | On DigiTV | ||||
A1 | Ellisras | 36 | 07 | Augsburg | “ |
A2 | Duineveld | 29 | 12 | Jeugland | “ |
A3 | Lichtenburg | 34 | 05 | Bellville | “ |
A4 | Kempton Park | 55 | 05 | Brackenfell | “ |
A5 | Upington | 19 | 31 | Dinamika | “ |
A6 | Hermanus | 43 | 22 | Alberton | “ |
A7 | Diamantveld | 66 | 17 | Zwartkop | “ |
A8 | Voortrekker (Beth) | 24 | 53 | Brandwag | “ |
A9 | Oakdale | 33 | 03 | HTS Middelburg | “ |
B1 | Vredendal | 10 | 14 | Montagu | |
B2 | Overberg | 15 | 15 | Landboudal | |
B3 | Robertson | 33 | 24 | Grens | |
B4 | Oosterlig | 07 | 47 | Agri XV | |
B5 | Hugenote | 28 | 29 | Potch Gim | |
B6 | Despatch | 49 | 10 | Bredasdorp | |
B7 | Langenhoven Gim | 33 | 22 | Rockingham (Aus) | |
DAY 2 : Mon 18-Mar-2019 | |||||
A1 | Montagu | 21 | 13 | Landboudal | On DigiTV |
A10 | Brandwag | 12 | 13 | Diamantveld | “ |
A11 | Oakdale | 00 | 10 | San Isidro (Arg) | “ |
A2 | Ellisras | 03 | 13 | Robertson | “ |
A3 | Langenhoven Gim | 22 | 39 | Despatch | “ |
A4 | Hermanus | 26 | 34 | Potch Gim | “ |
A6 | Dinamika | 03 | 33 | Lichtenburg | “ |
A7 | Kempton Park | 15 | 22 | Duineveld | “ |
A8 | Agri XV | 22 | 37 | San Isidro B (Arg) | “ |
B1 | Brackenfell | 08 | 26 | Oosterlig | |
B2 | Overberg | 21 | 21 | Grens | |
B3 | Augsburg | 00 | 33 | Rockingham (Aus) | |
B4 | Hugenote | 17 | 17 | Zwartkop | |
B6 | Bellville | 31 | 12 | Alberton | |
B7 | Upington | 12 | 40 | Jeugland | |
B8 | HTS Middelburg | 35 | 07 | Voortrekker | |
C1 | Vredendal | 24 | 05 | Bredasdorp | |
DAY 3 : Wed 20-Mar-2019 | |||||
A1 | Montagu | 12 | 31 | Rockingham (Aus) | On DigiTV |
A2 | Brandwag | 29 | 27 | HTS Middelburg | “ |
A3 | Potch Gim | 31 | 24 | Despatch | |
A4 | Duineveld | 22 | 19 | Lichtenburg | |
A5 | Oakdale | 29 | 17 | Diamantveld | |
B1 | Ellisras | 19 | 12 | Landboudal | |
B2 | Upington | 17 | 34 | Grens | |
B3 | Voortrekker (Beth) | 40 | 22 | Zwartkop | |
B4 | Langenhoven Gim | 36 | 12 | Dinamika | |
C1 | Hugenote | 18 | 17 | Kempton Park | |
C2 | Agri XV | 22 | 05 | Robertson | |
C3 | Hermanus | 12 | 21 | Jeugland | |
C4 | Augsburg | 21 | 22 | Bredasdorp | |
D1 | Alberton | 26 | 07 | Brackenfell | |
D2 | Bellville | 61 | 00 | Oosterlig | |
D3 | Vredendal | 28 | 05 | Overberg |
@Vleis: No club. Just Scottish u20
@Hooit: Good luck. Is he going to join a Scottish club? My son was in the Ireland u20 squad earlier this year but he did not make the final 2018 u20 RWC team, as he’d just changed position and had not played in the 2018 u20 6-Nations championship. At least your son won’t have either of those problems.
@Smallies: Gelukkig is die pad vorentoe nou baie duidelik en kan hy fokus daarop.
@Hooit: n man moet maar doen wat vir jou self die belangrikste is, soos ek altyd se die oomblik as saru en sy strukture betrokke raak is daar maar net n flokop….
@Grizzly: Bokkies wil hom nie n try gee nie.
@Hooit: Baie sterkte,gaan hy nie Bokkies try gee nie?
@Wonder: Kloof en Menlo,Ek rate ons 4 in Pta
@Grizzly: En watter Pta skool gaan vir Garsies wen?
@Grizzly: Skotland o/20 kamp
@sewes: Het hom dieselfde maar julle gaan ook meer as kompeterend wees,Glo Garsies se winning streak teen PTA skole gaan beeindig word.@Hooit: Waarheen is hy oppad?
@Leelu: Dankie
@sewes:
Monnas = DREAMTEAM
Menlo = dreaming team
Ek glo monas en Menlo gaan die spanne wees maar ek gooi glad nie hlp en transvalia weg nie.
@Hooit: Alles reg.
Veels geluk. Ek hoop Kwagga trap diep spore “oorkant die waters”.
@Wonder: Ek gee nie om nie. Ek gasn maar net saam met die gesprek. Ek het nog nooit omgegee wie koop wie en hoeveel nie. Deel van die spel deesdae.
@Leelu: Floubul verwys na die Bulle senior span asngesien jul in die Bulle streek val. Nie na skole nie maar as hy dit so verstaan het dan vra ek omverskoning.
Garsies gaan volgende jaar ‘n goeie span hê, ongeag hoeveel nuwe spelers van waar ookal kom. Ons hoor elke jaar van Menlo se goeie eerste span, raak nou al moeg vir die storie,tyd dat hulle begin perform. Miljoene spandeer maar geen resultate nie. Volgende jaar gaan seker maar dieselfde wees.
Almal weet Monnas koop elke jaar ‘n tros spelers, ‘n tros is net so groot soos ‘n gros. Wie gee regtig om?
@Hooit: Ek dink nie eers Tjaart sal presiese totale kan gee. My comment was ietwat tong in die kies, sonder om afbrekend te wees soos jou “floubul” dwarsklap.
In wiskunde is ‘n gros = 144.
@Leelu: Hoe baie is n gros? Wil nou nie spekuleer oor n gros nie. Spekulasies kan nogal baie verskil veral as dit daar uit floubul wereld kom.
2….3….Onesport!!2…3…DREAM TEAM…!!
@Hooit: SANRAL mag dalk winsgewend raak indien hul die paaie rondom Monnas begin tol . Hoor julle het ‘n gros nuwe en talentvolle spelers vir 2019 gewerf. Daar word gespekuleer dat die 2019 span dalk jul beste span in jare gaan wees. Sterkte
@Hooit:
Absolutely!
@Ploegskaar: Wie het dit bevestig?
Dan is dit bevestig, Monnas dra in 2019 die jaarlikse DREAMTEAM mantel ?
@Hooit: Top 3 NV.
@Grizzly: Top 3 in Noordvaal of top 3 in Noordvaal Virseker beker?
@sewes: Ek hoor daars n Paar manne by maar gaan nie wereldse verskil maak nie..wag ook maar om te Sien….@Die Ken: Soos Reeds gese sal Monnas weer die span wees om te klop in NV,veral noudat Tjaart en Marrayfield saam werf,infact Ek dink Monnas verdien DREAM TEAM status volgende Jaar…@Hooit: Hulle gaan deliver volgende Jaar,top 3 NV.
@AbsolutMenlo: Nooit gese dat Menlo so sê nie. Net dat dit elke jaar genoem word. Kom ons kyk maar hoe vaar Mennas die jaar.
@Die Ken: … die gras is wel groener! letterlik!!
Wanne trek @ Murrayfield daai Monnas trui aan!?
@Hooit: … gaan lees mooi is altyd die ander Pretoria skole wat Menlo so heuning smeer … dalk om die fokus van hulle self te hou.
Almal in NoordVaal weet Monnas is die GROOT hond!!
Sien geen Monnas op Affies se program …
@Die Ken: Ten minste weet ons wie die regte Witbulle is so ons vergeef Pretoria as hul baie praat.
@Hooit: Noordvaal se top-spanne kom almal blykbaar uit Pretoria volgende jaar. Wil my voorkom of Snorcity nou ook sy eie Republiek geword het, nes die Weskaap.
@sewes: Sien almal is al in Kersfees bui. Net komplimente waar jy kyk. Menlo gaan glo al onstuitbaar wees vir die volgende seisoen vir solank ek al die blog lees.
Kan iemand dalk bevestig of Monnas vs Affies gaan plaasvind volgende jaar?
@Grizzly: Wil net se “papeer” was saterdag goed en op die langduur die antwoord op no9.
Ek dink wat julle seisoen gaan bepaal is wie julle by gekry het en die praatjies loop maar al wat ek weet julle sal wel onder die top drie tel.
Ek glo Menlo gaan die jaar onstuitbaar wees.,
@AbsolutMenlo: So jammer dat skool rugby semi professioneel geraak het. Om kinders wat jy van o/14 ondersteun en bygestaan het in hul matriek jaar te verloor is hartseer. Gelukkig het julle die diepte, talent en afrigters om volgende jaar te presteer. Sal julle volgende jaar teen almal behalwe Waterkloof ondersteun.
@Leelu: Julle gaan Affies nie toets nie julle gaan hulle klop!
… jy hoor reg! Veral jammer oor een, maar dit is wat dit is. (Sal nog met jou praat)
Jip volgende jaar gaan beslis taai wees. Verwag ook baie van EGJ.
@AbsolutMenlo: Ons gaan vir Affies toets .
Hoor nogsteeds dat julle ‘n paar spelers na Monnas verloor (die een waarvan ons gepraat het by 7’s bly by julle ).
Volgende jaar gaan lekker taai wees. Moenie vergeet van Transvalia – hulle gaan baie sterk wees.
@Grizzly: Garsfontein is die “pro” span in Pretoria en gaan weereens moeilik geklop word. Affies se getalle en diepte is soos altyd nie vergelykbaar in Pretoria nie, net jammer hulle gaan weereens nie getoets word in Pretoria nie.
Menlo en Waterkloof gaan sterk kompeterend wees.
Wat Virseker/Noordvaal aanbetref voorspel ek ‘n nog meer kompeterende seisoen in 2019.
@AbsolutMenlo: Wats jou take op PTA spanne volgende jaar,weet Garsies het n paar aanvullings gekry maar gaan n bou Jaar wees.Hoe lyk by julle,Paar EG Manne die afrigter gevolg of nie nuwe troepe gekry nie?Kloof behoort beter te wees met Affies dieselfde?
@AbsolutMenlo: kan onthou hulle was n bul o16 span
@Smallies: Hulle is hoofsaaklik nog bymekaar … twee kwaliteit spelers weg … een by julle en een HJS. Daar is egter serious hand op gesteek deur ander spelers toe die twee weg is.
Menlo behoort goed kompeterend te wees.
Ek verneem dat n aantal skole ingeskrywe is by n maatskappy genaamd Pro Stats. Hulle doen ontledings van Skole rugby wedstryde. Dit sal nogal interresant wees indien n paar stats gedeel kan word op hierdie platform. Wonder of Beet weet van die stats?
@Grizzly: my seun is matriek die jaar… Ek dink Grey sal sterk wees die jaar ons hou baie gr 11 spelers oor en daar is n paar lekker manne by die o 16 span… Ouens soos Jan Hendrik Wessels, Danwich Beukes, Andre Hugo Venter en George Cronje gaan egter hulle stemme moet dik maak voorlangs…
@Smallies: So gemeet aan hierdie Jaar,hoe sterk gaan Grey wees?Is jou seun die Jaar oop spanne?Ek verstaan die Kwaggas, Oakdale en Glenwood sterk.Wat van Boland en Grey PE?
@boerboel: Ek stem dat PR nog volgende jaar gaan top wees. Daarna le maer jare vir hulle voor. Seker die dat die koop gerugte so sterk loop.
My call vir Weskaap
1/2
paul roos/hjs in enige volgorde dan gim
@Smallies: O/16 uitslae gee seker ‘n aanduiding, maar kan ook misleidend wees. Daai Menlo span het ook teen Waterkloof verloor wat op hul beurt ‘n honderdtal teen hulle gekry het teen Grey
@Grizzly: menlo 2017 se o 16 span was due enigste span wat Grey kon klop daardie jaar, as hulle by mekaar gebky het sal dit n bul span wees
@Kattes-Strofes: Ek wag ook om te hoor van die wat op hoogte is met volgende jaar se groep.Hier in PTA verstaan Ek as ek rumours kan glo en tussen die lyne van die blog lees,dat Menlo die span is om te klop volgende Jaar.Kloof, Garsies en Affies naby aan mekaar.So Menlo 1,Affies 2,Kloof 3 en Garsies 4.Weet Oos-Moot gaan weer sterk wees,as iemand ons kan help met die Suid skole se sterkte…Die res van die land n mistery Vir my.Glo NV sal Monnas weer die span wees met HTS,Menlo,EG en Helpies die ander gunstelinge.Bou Jaar Vir Garsies.
Hier het n paar goeie skole bygekom. Volgens ons vrinne in die Noorde, gaan die Rooi Bulle van HTS Middelburg volgende jaar n meneer span hê. Ek ken natuurlik nie die krag van almal nie (en dit wissel mos maar ook jaarliks). Sal dit waardeer indien iemand, met kennis van die skole, n bydrae kan lewer oor van die skole se verwagtinge vir volgende jaar.
Alhoewel hulle maar onder die radar is, kan julle maar gerus ook kennis neem van Hermanus. Hulle rugby het die laaste klompie jare geweldige verbetering getoon, en hulle lewer nou gereeld n hele aantal spelers op vir die Bolandse provinsiale skool spanne. Verlede jaar het hul blink loskakel, Lionel April, dan ook die SA Skolespan gehaal.