Wildeklawer 2019 – all matches to be streamed

The 11th Wildeklawer and 8th at Diamandveld takes place on 02 and 04 May 2019 and once again offers some outstanding and much anticipated match-ups.

Framesby and Paul Roos are trading places. Rejoining Wildeklawer are Framesby, South Africa’s SANIX representatives for the last two seasons. They step into the vacancy created by Paul Roos’ decision to accept the invitation to participate at the SANIX in Japan in 2019.

In a change SuperSport will not be broadcasting one of the match days as have done in the past. All matches will be streamed by DigiTV.

SCHOOLS

SLOT SCHOOL SCHOOL BROADCAST
PROLOGUE : Wed 01-May-2019
19h00 Diamantveld 19 22 Stellenberg
DAY 1 : Thu 02-May-2019
08h00 Framesby Menlopark
09h20 Welkom Gim Waterkloof
10h40 Oakdale Garsfontein
12h00 Transvalia Paarl Gim
13h20 Monument Boland Landbou
14h40 Grey College Outeniqua
16h00 HJS Paarl BH Glenwood
17h20 Affies Drostdy
18h40 Noord-Kaap Helpmekaar
DAY 2 : Sat 04-May-2019
08h00 Boland Landbou Transvalia
09h10 Monument Drostdy
10h20 Framesby Helpmekaar
11h30 Welkom Gim Stellenberg
12h40 Menlopark Oakdale
13h50 Garsfontein Glenwood
15h00 HJS Paarl BH Affies
16h10 Grey College Paarl Gim
17h20 Noord-Kaap Outeniqua
18h30 Diamantveld Waterkloof

2019 – North 2019 – South 2018 N/S
1 Affies Affies N
2 Diamantveld Diamantveld N
3 Garsfontein N
4 Grey College Grey College N
5 Helpmekaar Helpmekaar N
6 Menlopark Menlopark N
7 Monument Monument N
8 Noord-Kaap Noord-Kaap N
9 Transvalia N
10 Waterkloof Waterkloof N
EG Jansen N
11 Boland Landbou Boland Landbou S
12 Drostdy Drostdy S
13 Glenwood Glenwood S
14 HJS Paarl BH HJS Paarl BH S
15 Oakdale Oakdale S
16 Outeniqua Outeniqua S
17 Paarl Gim Paarl Gim S
18 Paul Roos S
19 Stellenberg Stellenberg S
20 Welkom Gim Welkom Gim N
21 Framesby Hugenote S

Leave a Reply

126 Comments

  1. avatar
    #126 Richard Lowe

    @Ricardo12Volkies2012: Swak EG Jansen????

    ReplyReply
    7 May, 2019 at 22:21
  2. avatar
    #125 Ricardo12Volkies2012

    @sewes:
    Was daar nie sprake dat Klofies gaan ophou met die gr.7 werwing veleif nie? Met die nuwe hoof en alles! Kempies is so bietjie teleurstellend jah, hoop maar hulle kan. 68-8 teen ‘n swak EGJ span is baie buitengewoon!

    ReplyReply
    7 May, 2019 at 21:00
  3. avatar
    #124 sewes

    @Wondermaar: Of val uit die bus soos Kempies en Nelspruit.Hoop en glo hulle sal dit omkeer.

    ReplyReply
    7 May, 2019 at 08:44
  4. avatar
    #123 Wondermaar

    @sewes: Jy is reg…. val in of wees 8 uit 10 jare gemiddeld ( as jy gelukkig is)

    ReplyReply
    7 May, 2019 at 03:16
  5. avatar
    #122 Wondermaar

    @sewes: maar die beloftes is mos nou verby , want soos ek verstaan gaan net +- 10 0/19 unie kontrakte landwyd uitgegee word vir 2020.

    ReplyReply
    7 May, 2019 at 03:09
  6. avatar
    #121 sewes

    @OudAffie: Ek weet wat@4×4: bedoel en ons kan nou maar k$k en kerm soos ons wil as jy bo wil wees en bly,koop jy eenvoudig jou leemtes vol.Hierdie werwing in gr7 is n tyd mors jy wag en sien watter outjies ontwikkel dis wat ek dink hy met prof bedoel.Regtig vt Menlo top jnr wat in gegroei word in gr11 en al daai geld wat vermors is.Dis jammer maar dit is die realiteit.
    @Wondermaar: Terwyl daar soveel jong seuns is wat die son en die maan belowe word ouers wat glo hul seuns is bokke sal die tendens voort duur.

    ReplyReply
    6 May, 2019 at 19:16
  7. avatar
    #120 Wondermaar

    @4×4: @4×4: Is rugby n loopbaan keuse?? met alle junior strukture wat verdwyn , universiteite wat minder fondse beskikbaarstel vir junior rugby ens, miskien soos in die ou ou dae sal kinders weer , maar moet studeur vir n toekoms?? en rugby net geniet in suid afrika.?? Daai prof benadering beteken dalk n afrigter met BAIE GROOT!!salaris of hoe??

    ReplyReply
    6 May, 2019 at 17:30
  8. avatar
    #119 OudAffie

    @4×4; stap vir stap, vir die doel van ie gesprek, wat sal jou oplossing behels? en onthou, dit is AHS, nie AHS (PTY) LTD nie.

    Ek gaan bietjie duiwels advokaat speel vanoggend, so moet my nie aanval nie. Ek is ook maar net ‘n baie lojale Affies rugbyliefhebber.

    ReplyReply
    6 May, 2019 at 09:36
  9. avatar
    #118 Trots HJS (Tandem)

    @Murrayfield: Wie is die coach ?

    ReplyReply
    6 May, 2019 at 01:40
  10. avatar
    #117 Murrayfield

    @Wonder: Framesby se afrigter is baie goed.

    ReplyReply
    5 May, 2019 at 21:11
  11. avatar
    #116 4×4

    @Wondermaar: Meer professionele benadering. Hier Kan hulle gaan kers opsteek by Paarl Gim en Boishaai oor hoe hulle rugby benader. Ek dink in Pretoria is dit Menlo eb Garsies wat toon aangee oor nuwe meer professionele era van rugby.

    ‘n Hele paar jaar terug was rugby nie ‘n loopbaan keuse nie, dit is nou. So hoekom dan nie so vak aanbied by ‘n sport akademie en ook Sommer skeidregter kursesse daarby insluit nie

    ReplyReply
    5 May, 2019 at 11:53
  12. avatar
    #115 Wondermaar

    @4×4: Nuwe tendense?? Stem saam met jou , wat is die tendense na verwys jou.

    ReplyReply
    5 May, 2019 at 09:37
  13. avatar
    #114 Wondermaar

    @Chronicle: Ja, ek dink net ek sien dalk kompeterend as n 3 – 5 maks 7 of 8 punte verloor, seker bietjie hard op die verloorders??

    ReplyReply
    5 May, 2019 at 09:33
  14. avatar
    #113 Chronicle

    @Smallies: Wow wow wow, is al wat ek kan se oor Grey! Die span het gespeel soos ervarenes wat nie paniekerig geraak het nie. Ek het heeltyd die gevoel gehad die seuns het nooit gedink hulle kan verloor nie, selfs met die geelkaarte. Paarl Gim is ‘n great great span en die beste co-ed rugbyskool in SA – en vir Grey om na alles steeds met 2 scores te wen en amper 50 punte aan te teken is bewys van ‘n moviese span wat great afgerig is.
    Die score plaas ook Grey se groot scores teen ander skole in perspektief en ek glo van die skole voel nou effens beter :wink:

    ReplyReply
    5 May, 2019 at 08:02
  15. avatar
    #112 Chronicle

    @Wondermaar: Ek dink jy is onregverdig met jou comment.
    As ‘n buitestaander van Joh’ies sien ek daar is ander skole in Pta wat goed is. Garsfontein, Waterkloof en Menlopark is gereeld mededingend teen topskole.
    Ek dink al wat gebeur is het dat Affies en Waterkloof nie meer soos in die ou dae die monopoly op die topspelers het nie en dat die seuns wat altyd na Affies gekom het nou ook in die ander skole is.
    Waterkloof sal na die veranderings daar ook nou weer begin sterker raak.

    ReplyReply
    5 May, 2019 at 07:50
  16. avatar
    #111 AbsolutMenlo

    Baie geluk al die MenloBoys, Dean en afrigting span! As ek reg is het Menlo 6/8 wedstryde gewen en skoonskip gemaak gister teen Oakdale.
    Geskiedkundige wen vir Menlo se eerstes en ek voorspel groot dinge vir die span tydens die Virsekerbeker!

    ReplyReply
    5 May, 2019 at 06:57
  17. avatar
    #110 4×4

    @Wondermaar: Verskil. Affies was laaste 5-6 jaar in Top 10. Probleem is hulle het nie aangepas met nuwe tendense nie en betaal nou vir die naiwiteit. Maar gee hulle nog 2 jaar, sal perd van ‘n ander kleur wees, most sekere personeel hulls egos Kan begrawe

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 22:52
  18. avatar
    #109 Wondermaar

    @Kritikaster: Talent het verdwyn by affies laaste 5-6 jaar, net jammer ons sien nie regtig n ander pta skool deurkom nie????

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 20:52
  19. avatar
    #108 Wonder

    @Smallies: Geluk met great wen. Ek stem saam met jou opmerking oor Selborne,Framesby is self ook goed.

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 18:49
  20. avatar
    #107 Ricardo12Volkies2012

    @Smallies:
    Ek verstaan wat jy se, ek sal dalk St Sithians add by daai lys.
    Ek voel wel KES sal hulle ook ‘n baie goeie wedstryd sal gee.

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 18:27
  21. avatar
    #106 Smallies

    @Ricardo12Volkies2012: onthou dit is my mening en ek voel dat Selborne 8 uit elke 10 skole noord van die vaalrivier sal klop,ek dink dat skole soos monnas ,garsies,en menlo sal wen maar die res sal swaar trek teen Selborne veral op hulle tuis veld

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 18:11
  22. avatar
    #105 Ricardo12Volkies2012

    @Eg papie:
    Dis reg ja.
    4 May 2019
    o/14A EGJ 14-72 Paarl Gim
    o/15A EGJ 7-43 Paarl Gim
    o/16A EGJ 14-34 Paarl Gim
    2 May 2019
    o/14A EGJ 0-19 Stellenberg
    o/15A EGJ 20-17 Stellenberg
    o/16A EGJ 12-12 Stellenberg

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 18:02
  23. avatar
    #104 Ricardo12Volkies2012

    @Smallies: Feite, daai oom moes gescout wees vir die game.

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 17:57
  24. avatar
    #103 Ricardo12Volkies2012

    @Smallies:
    Ek moet se, ek voel jou statement dat Selborne 98% van die NV skole sal stamp is bietjie ver gevat. Kyk rugby is ‘n game wat op ‘n dag enige kant toe kan swaai.
    Eks nie seker of jy NV beskou as al die skole hier nie en of jy net verwys na die Virsekerbeker skole, maar neem in ag Jeppe het Selborne geklop, Jeppe het Kempton maar met 4/5 punte gewen, maar EG Jansen het 68-8 teen Kempton gewen…

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 17:57
  25. avatar
    #102 Smallies

    voor ek nou vir Grey geluk wens met n baie goeie wen wil ek net vir die oom wat die game uitgesaai se ,oom jou Afrikaans is mooi ,baie mooi ek het dit veral geniet as hy se die bal word uit gesool????

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 17:55
  26. avatar
    #101 Ricardo12Volkies2012

    @Smallies:
    Framesby punching well above hulle weight class, maar ons moet nie vergeet dat Helpmekaar nog in 2016 in die “groot skole” afdeling gespeel het nie. Maklik vir my een van die most improved skole wat rugby aanbetref…

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 17:34
  27. avatar
    #100 Smallies

    @Kritikaster: hulle skop dan elke bal weg….

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 16:20
  28. avatar
    #99 Kritikaster

    Wat op dees aarde is fout by Affies? In al my jare nog nooit iets so swak gesien nie. Daar is groot fout by Affies. Grooooooot fout. Gelukkig vir Affies kom HJP se reserwes nou op.

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 16:13
  29. avatar
    #98 Smallies

    @Ricardo12Volkies2012: ja ek het nogals gese die manne van die noorde moet nie vir Framesby onderskat nie,hulle het met 6 punte teen Selborne verloor en Selborne sal na my mening 98% van die noordvaal skole klop…

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 15:54
  30. avatar
    #97 Ricardo12Volkies2012

    Great game deur Helpmekaar vs Framesby!

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 15:01
  31. avatar
    #96 Smallies

    @Ricardo12Volkies2012: nog nie gekyk nie

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 08:32
  32. avatar
    #95 Ricardo12Volkies2012

    Sukkel enige iemand anders met die streaming?

    ReplyReply
    4 May, 2019 at 08:17
  33. avatar
    #94 Wondermaar

    @Kuifie: Verskille Dag 2 welkom gim,monument. Dag3 welkom gim, affies.

    ReplyReply
    26 April, 2019 at 18:27
  34. avatar
    #93 Smallies

    @Kuifie: Grey vs Gimmies gaan n riller wees dink ek….

    ReplyReply
    26 April, 2019 at 15:31
  35. avatar
    #92 Kuifie

    Goeie dag al die slim ouens wat is julle voorspelling vir die Wildeklaver
    Dag 1(vir wen)
    Stellenberg
    Dag 2(vir wen)
    Framesby
    Waterkloof
    Garsfontein
    Paarl Gim
    Boland Landbou
    Grey College
    HJS
    Affies
    Helpmekaar

    Dag 2(vir wen)
    Boland Landbou
    Monument
    Framesby
    Stellenberg
    Menlopark
    Garsfontein
    HJS
    Grey College
    Outeniqua
    Waterkloof

    Dit is my voorstelling vir Wildeklawer

    ReplyReply
    26 April, 2019 at 12:42
  36. avatar
    #91 Eg papie

    Wil net hoor soos d
    Ek dit verstaan is dit net EG se eerstes wat nie WK speel nie maar hulle junior spanne doen wel

    ReplyReply
    11 October, 2018 at 19:56
  37. avatar
    #90 AbsolutMenlo

    @Oakdale supporter: Selfde hierdie kant!! Dit is wat deelname aan WK so besonders maak … gee die seuns geleentheid om teen skole soos Oakdale te speel.

    ReplyReply
    5 October, 2018 at 06:54
  38. avatar
    #89 Oakdale supporter

    Ek sien die Saterdag gaan Oakdale en Menlopark in alle ouderdomsgroepe meeding. Sien nogal uit!!!

    ReplyReply
    4 October, 2018 at 09:16
  39. avatar
    #88 Die Ken

    Beet kan ek ‘n Harlequins trui kry, ek ondersteun elke jaar ‘n ander span?

    ReplyReply
    31 August, 2018 at 10:05
  40. avatar
    #87 Kuifie

    @Rugbyeye: Ek ken nog nie die seuns daar nie maar Garsfontein het altyd goeie spanne. Ja Wildeklawer is n baie lekker toernooi

    ReplyReply
    31 August, 2018 at 09:30
  41. avatar
    #86 Rugbyeye

    @Kuifie.Boishaai gaan ‘n baie goeie span in totaliteit hê.Hul pak gaan ook baie goed wees nie net hul agterlyn nie !Hoe gaan Garsies se span wees ?Eks bly hulle is weer terug op Wildeklawer.

    ReplyReply
    30 August, 2018 at 23:53
  42. avatar
    #85 Smallies

    @Kattes-Strofes: ja nee ek weet, ek ploeg ma net so bietjie, Bh is bekend vir hulle voorye, eintlik lewer hulle altyd voorspelers van hoe gegehalte regoor die pak op die laaste paar jaar se losvoorspelers wat BH opgelewer het is ongelooflik met in my oe natuurlik Vian Fourie die uitstaan speler

    ReplyReply
    30 August, 2018 at 14:56
  43. avatar
    #84 Kattes-Strofes

    @Smallies: Moet nie vergeet van die ouer gardes soos die legendes Boy Louw en sy broer Fanie, asook Piet “Spiere” Du Toit,wat ek dink oupa, of naby familie is van Pieter-Stef. Dan nog ook Marcell van der Merwe, wat van graad 8 tot 11 in Boishaai was, en toe as 0/19 speler deur Vrystaat Grey toe laat kom is in sy matriek jaar. Nog n hele klompie stutte wat reg oor die wereld tans ge-kontrakteer is. Ons bure, en beslis ook Grey, is op hul beurt senter fabrieke, terwyl laasgenoemde ook heelwat puik buite agterspelers oor die jare opgelewer het. Paul Roos se legendes kan mens nie rerig vaspen in sekere posisies nie. Hulle Bokke is soos n Smartie box. Almal goed en lekker !

    ReplyReply
    30 August, 2018 at 14:45
  44. avatar
    #83 Smallies

    @KoedoeBul: virseker mens hoef net te kyk na manne soos CJ van der linde, jannie du plessis, coenie oos….. Shit sorry verkeerde skool, guthtro, thomas, frans, ens ens beslis n paar bulstutte uit BH gekom die laaste paar jaar

    ReplyReply
    30 August, 2018 at 13:17
  45. avatar
    #82 Kuifie

    @KoedoeBul: Volgende jaar gaan Boishaai n goeie agterlyn he maar bietjie dun voor. Maar ek dink personlik dat Grey die beste gaan wees geen swak plekke voor of agter nie

    ReplyReply
    30 August, 2018 at 12:32
  46. avatar
    #81 KoedoeBul

    @Smallies: Stutfabriek van SA.

    ReplyReply
    30 August, 2018 at 09:25
  47. avatar
    #80 Smallies

    @KoedoeBul: ai tog…. Wat ek probeer se is dat BH nog nooit ligte spanne gehad het nie, gewoonlik makro pakke met groot senters

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 17:30
  48. avatar
    #79 KoedoeBul

    @Smallies: Span draai nie net om een speler nie my maat. Dalk in die woesrand, maar nie in die Paarl nie.

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 17:17
  49. avatar
    #78 Smallies

    @KoedoeBul: Ha!!!!! Met een senter wat ons reeds van weet wat 93 kg weeg sal BH beslis nie pieperig wees nie…

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 17:02
  50. avatar
    #77 KoedoeBul

    @Atlantic: Ons hoop maar vir top 10 met die krimmels. Gim, Grey en PRG gaan monsterspanne in die veld stoot.

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 16:56
  51. avatar
    #76 Atlantic

    @boerboel: Paarl Boys High behoort wel Top 30 volgende jaar te maak …..

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 16:17
  52. avatar
    #75 Kattes-Strofes

    @Mountainview: Baie geldige punte wat jy daar maak ! Behalwe vir die feit dat die noordelike voorstede skole wat jy genoem het alreeds die meeste van hul top laerskool seuns moet afstaan (meestal aan die Wynland skole), is daar nou tans ook n geweldige wedywering om die beste van die res te werf. Stellenberg, tot hul krediet, het die”bar” hoog gelig, en nou moet skole soos Durbanville (wat die bonus van n koshuis het en voorheen onderbenut was) en Brackenfell, probeer om in te haal. Dan, soos jy tereg genoem het, verloor die skole ook nog van die spelers waaraan hulle baie tyd, fondse en aandag spandeer het, aan die groot plaaslike honde, sowel as skole in die Noorde.

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 10:59
  53. avatar
    #74 KoedoeBul

    @boerboel: Die seun het self besluit om HJS toe te kom, wat n mooi storie om te vertel.

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 10:12
  54. avatar
    #73 boerboel

    @sewes: stellenberg sal nie top 30 wees volgende jaar nie

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 10:09
  55. avatar
    #72 boerboel

    @Scrum5: Die Paul Roos seun?

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 10:07
  56. avatar
    #71 KoedoeBul

    @Mountainview: Baie goeie opsomming.

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 08:59
  57. avatar
    #70 Mountainview

    @sewes: @Kattes-Strofes: Diepte, reserwekrag en die vele uitdagings om prominente spelers te behou bly die groot probleem vir die Noordelike voorstede skole – Durbanville het dit verlede jaar eerstehands ervaar, met kattesstrofiese (!) gevolge, en Brackenfell dié jaar. Met die Wynland skole basies op die agterstoep is hier eenvoudig nie genoeg kwaliteit diepte oor om al drie die groter aspirerende skole, Stellenberg, Durbanville & Brackenfell, terselfdetyd ‘n “step-up” te laat maak nie. Die kragpunt mag natuurlik dalk iewers in die toekoms weer skuif maar dit gaan maar sukkel vir al drie die skole om gelyktydig hulle merk te maak.

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 08:57
  58. avatar
    #69 KoedoeBul

    @Scrum5: Die prg man?

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 08:42
  59. avatar
    #68 Dinkskrum

    @Oakdale supporter: @AbsolutMenlo: Menlo se 16s vlg jaar sal seker Oakdale en Grey erens kry tussen Paarl en Wildeklawer. Lekker vooruitsigte en taai wedstryde (vir al drie), maar ons behoort gereed te wees. Stem ook, Waterkloof se 1ste span moet nie onderskat word vlg jaar nie. Daai groep Gr 11s van die jaar kom deur en het skietgoed. Menlo se uitdaging vlg jaar by 1stes is groot en word fyn dopgehou en word dan ook goed getoets vroeg in die jaar.
    Vir nou eers so bietjie fun met Sewes in Noordvaal.

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 08:21
  60. avatar
    #67 sewes

    @Kattes-Strofes: Ek weet mens kan dit nie noodwendig as riglyn gebruik nie.Ons moet seker sien wie waar opdaag en wie wat verloor het maar Stellenberg se Gr12 groep van vlg jaar het meeste van die groot skole gewen en gelyk op gespeel teen Gim.
    @Leelu: Ek stem saam ons speel jaar na jaar al die top tien skole en dit veral vroeg in die jaar en dit neem ons gewoonlik n tydjie om te herstel veral die jaar wat ons vroeg al die kaapse top skole en grey moes aan durf.Ek dink met die program kan ons top twintig eindig :roll:

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 08:05
  61. avatar
    #66 AbsolutMenlo

    @Leelu: Stem … Kloof gaan kook 2019. Ons 0/16’s het hoeka 2017 teen Kloof gegly.

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 07:56
  62. avatar
    #65 AbsolutMenlo

    @AntonT: Derde jaar wat Menlo en Outeniqua teen mekaar gaan speel … afgelope twee jaar by Noord/Suid en nou by WK.
    Die Pretoria spanne wat nie teen mekaar speel nie het 2019 darem ‘n barometer. :lol: :lol:

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 07:53
  63. avatar
    #64 AbsolutMenlo

    @Oakdale supporter: Stem! … hoop Menlo Oakdale juniors gaan ook speel, beide skole het laaste paar jaar van die beste junior spanne in die land. Vir ons 1ste … groot uitdaging om teen Oakdale te speel.

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 07:49
  64. avatar
    #63 BoishaaiPa

    @Playa: Well..they are the ones declining the invites..So it is elementary my dear Playa, to make that deduction! :mrgreen:

    ReplyReply
    29 August, 2018 at 07:03
  65. avatar
    #62 Kattes-Strofes

    @CharlesZA: As ek reg is , niks nie ! So ! Wil jy daarmee deurgee dat ander skole kan nie ook regkry wat julle gedoen het in die laaste paar jaar nie. Ek is seker jul bure en interskole teenstanders voel nie so nie. En ja ! Die Brakkies het ook planne om sake om te keer ! Onthou gerus hierdie woorde ! Hoogmoed kom voor die val!!

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 21:58
  66. avatar
    #61 Scrum5

    @KoedoeBul Boishaai se no 12 van 2019 is 1.90 m en 93 kg op die oomblik ..Ek sal dit nie piepklein noem nie

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 20:47
  67. avatar
    #60 CharlesZA

    @Kattes-Strofes: Ja dis 2 jaar gelede. Hoeveel games het julle die jaar gewen teen ons? Laaste 2 jaar het ons in ons liga 115 games gespeel en 106 gewen.

    Jy is lief om te praat van die wiel wat draai…

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 20:15
  68. avatar
    #59 Leelu

    @Kattes-Strofes: Stem. Waterkloof se junior spanne speel ook jaarliks teen Diamantveld.

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 17:59
  69. avatar
    #58 Kattes-Strofes

    @Leelu: Ek weet dat Waterkloof oor baie jare puik rugby spanne opgelewer het. Julle rugby het oor die laaste klompie jare bietjie terug gesak, maar ek is bly om te sien dat dit weer stoom optel Ek gun julle (en die ander genoemde skole) beslis hul plek in die toernooi. Ek glo egter dat jy sal saamstem dat dit wil voorkom of die vier skole wat ek genoem het, soort van n aparte kompetisie onder mekaar het by die toernooi. Dit is nie noodwendig negatief nie, maar dit is nogal opvallend.

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 17:48
  70. avatar
    #57 Leelu

    @Kattes-Strofes: Waterkloof het hierdie jaar groot slae gevat van Boishaai en Paul Roos by Wildeklawer en het hierdie jaar teen amper al die Top 10 skole gespeel. Gun ons die ietwat makliker loting. Ek weet nie hoe sterk Stellenberg se 1ste span volgende jaar gaan wees, maar Welkom behoort ‘n sterk span te hê.

    Volgende jaar se Waterkloof span mag dalk vir ‘n verrassing of twee sorg. Hou hulle gerus dop.

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 17:35
  71. avatar
    #56 Kattes-Strofes

    @CharlesZA: O ja ! Rakende die slag n game wen teen julle. Lyk my jou geheue is maar kort ! Het jy vergeet wat twee jaar terug (2016) gebeur het toe Brakkies die Premier B kompetisie gewen het en julle in die proses geklop het ! Die wiel het intussen gedraai, en julle is nou bo! Maar onthou gerus ! Hy draai steeds !!

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 16:59
  72. avatar
    #55 KoedoeBul

    @boerboel: Goed maar klein, piepklein.

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 16:59
  73. avatar
    #54 Kattes-Strofes

    @CharlesZA: Charles ! My opmerking het eintlik niks te doen met die betrokke skole nie, maar wel oor die beginsel van gelyke kanse vir deelnemende skole om ook mee te ding teen die grotes. Kyk gerus self na die program en sê of ek iets misgekyk het, en dat dit nie bietjie verdag lyk nie. Wil tog vir my voorkom of die organiseerders bietjie selektief te werk gaan met hul opstel van die program. Ek kan dit in n mate verstaan dat hulle lekker kompeterende wedstryde soek. Maar !!! Wie sê dat die krag van vanjaar se spanne volgende jaar dieselfde gaan wees.

    Rakende my trui ! Ek is, en sal altyd n trotse Boishaai ondersteuner bly. Ek is ook n trotse inwoner sedert 1980 van Brackenfell, en as ek nou op my oudag n bydrae tot ons gemeenskap en Hoërskool kan maak, beskou ek dit as n eer. En ja ! Die Brakkies het nog n stywe padjie om te loop voor hulle weer saam met julle en van die ander skole te kan saampraat. Maar ten minste is daar nou n daadwerklike poging om dinge reg te stel.

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 16:50
  74. avatar
    #53 boerboel

    @KoedoeBul: Sal top 5 wees dink ek. Bietjie lig op slot maar goeie agterlyn

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 16:31
  75. avatar
    #52 KoedoeBul

    @boerboel: Enige nuus oor die bloutrein van 2019. Ons diepte is nie veel nie. Volgende jaar is n oe toeknyp jaar dink ek.

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 16:28
  76. avatar
    #51 boerboel

    @CharlesZA: Die oom is reg. Kannie dink dat stellenberg vilg jaar enige iemand gaan skrik maak nie. En die junior spanne is gemmiddeld

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 16:26
  77. avatar
    #50 KoedoeBul

    @CharlesZA: Brakkies is bloedneus geslaan Saterdag.

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 16:24
  78. avatar
    #49 CharlesZA

    @Kattes-Strofes: Ai oom, jy darem lief om bietjie n jab te vat na ons. Wanneer gaan Beet vir jou n Brakkies trui aantrek? Of wag jy dat julle n game wen teen ons voor jy dit doen.

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 16:11
  79. avatar
    #48 Kattes-Strofes

    Hier is oudergewoonte n paar watertand wedstryde op die program.

    Ek weet ek laat my nou oop vir kritiek, maar my volgende opmerking moet nie as afbrekend beskou word teenoor die betrokke skole nie, wat hul uitnodiging na die toernooi na volgehoue goeie spel, absoluut verdien het.

    As mens so na die program kyk, wil dit wil voorkom of die organiseerders nie vir Waterkloof, Stellenberg, Welkom en Diamantveld nie in dieselfde lig sien as die ander genooides nie. Hulle is nie een geloot om teen die sogenaamde grotes te speel nie, en meet net onder mekaar kragte.

    Waterkloof teen Diamantveld en Welkom
    Stellenberg teen Diamantveld en Welkom
    Welkom teen Stellenberg en Waterkloof
    Diamantveld teen Stellenberg en Waterkloof

    Ek weet nie of dit net toevallig is nie, maar ek moet sê dat ek twyfel. Ek weet ook dat skole soos Stellenberg het groot ambisie, en sal graag hulle wil meet teen van die groot honde om hul standaard steeds te verbeter.

    Nietemin ! Dit is wat dit is ! Weer eens n puik program, en sien klaar uit !

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 15:35
  80. avatar
    #47 AntonT

    Daar het ons dit nou. Outeniqua speel Affies en Garsfontein by Noord-Suid. Menlo by Wildeklawer en Waterkloof kom later in die jaar by ons toer… Nou moet ons dit net kry dat al vier die Pretoria skole teen mekaar speel.

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 13:58
  81. avatar
    #46 Oakdale supporter

    Oakdale Vs Grey en Menlopark. Ek wens die onder 16 span kan dieselfde teenstanders kry. Hulle was vanjaar die top 3, O/15 spanne!!

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 12:51
  82. avatar
    #45 PRBoitjie

    HJS teen Affies
    PRG teen Garsfontein
    Paarl Gim teen Grey College
    Lekker vooruitsig

    ReplyReply
    28 August, 2018 at 12:27
  83. avatar
    #44 dammetjie

    It’s largely a question of consistency every year.

    ReplyReply
    25 August, 2018 at 09:13
  84. avatar
    #43 Playa

    @BoishaaiPa: Hahahahaha! Are you sure it’s the Soutie schools that are afraid of a klapping? :mrgreen:

    ReplyReply
    24 August, 2018 at 15:53
  85. avatar
    #42 sewes

    Vergeet van Noord\Suid maak dit Boneheads teen Sout stringe :lol: :lol:

    ReplyReply
    24 August, 2018 at 11:23
  86. avatar
    #41 KoedoeBul

    2 3 green machine.

    ReplyReply
    24 August, 2018 at 11:19
  87. avatar
    #40 Smallies

    @BoishaaiPa: nee ek weet, en ek noem maar net dat daai skole gemaklik sou cope op WK

    ReplyReply
    24 August, 2018 at 11:08
  88. avatar
    #39 BoishaaiPa

    @Smallies: Lees tussen die lyne…Ek reken ek ken die skole se relatiewe sterkte teen hierdie tyd…dit was nie die punt nie.

    ReplyReply
    24 August, 2018 at 10:36
  89. avatar
    #38 Smallies

    @BoishaaiPa: selborne is n speletjies die jaar nie en ek wil sover gaan om te se dat hulle salk net 50% van die wynland skole sou geklap het die jaar, Jeppe is ook sterk en Dale kan op die dag n moeilike kalant wees om te face

    ReplyReply
    24 August, 2018 at 09:27
  90. avatar
    #37 BoishaaiPa

    @Playa: Let me be the Un- PC one and give you a straight answer..The Soutie schools don’t want to be klapped twice in a row on a Saturday and on a Monday by these rough Afrikaans boys…It’s just not cricket old chap!.. :mrgreen:

    ReplyReply
    24 August, 2018 at 08:41
  91. avatar
    #36 Smallies

    @Playa: selborne kes jeppe saints dale and to an extent queens wil make good participants…

    ReplyReply
    23 August, 2018 at 12:06
  92. avatar
    #35 Playa

    @kokkie: Thankfully, it’s not my place to decide. I have respect for all the schools which are partaking so out of respect, I wouldn’t like to pin-point who should be taken off. But I do know which schools I think would add value if they were to be included. :mrgreen:

    ReplyReply
    23 August, 2018 at 11:28
  93. avatar
    #34 kokkie

    @Playa: would have liked to see Selbourne, Grey PE and Jeppe on the list, but who do you take out? Noordkaap, Diamantveld and Welko Gim? That is if “strength vs strength” is still the criteria! I know Diamantveld is the host, just saying

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 22:08
  94. avatar
    #33 Playa

    @beet: Who gets invited? Who declines? I think those facts are pertinent. Without them there are sour perceptions. Wilderklawer remains very anonymous in selection vs all other festivals. Their mandate needs to be known so it can be classified correctly. Maybe a starting point would be to ask why it is not the English schools’ cup of tea.

    My thinking is that it’s not too different from how we have lost so many bloggers here due to a certain language not understood by all taking charge. Its not lack of interest but lack of inclusivity. And that needs to be clear.

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 21:37
  95. avatar
    #32 kokkie

    @KoedoeBul: ek dink die top 5 gaan Grey, Hjs, gim, Prg en affies wees, met Monnas, Menlo Garsies op hul hakke, Ek weet PRG gaan 10 van die spelers wat saterdag teen Grey op die veld was beskikbaar he, nogal n giftige agterlyn he!

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 21:28
  96. avatar
    #31 Djou

    @beet: Thanks. But it is a geographical conundrum. :lol:

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 19:10
  97. avatar
    #30 Grizzly

    Thanks @Cassie,you promised to look at Garsies from another perspective and so you did…It’s up to Garsies to stay there….

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 17:36
  98. avatar
    #29 dammetjie

    Gim het 7 graad 11 spelers in die opdrafspan gehad tydens interskole met ‘n paar wat die grootste gedeelte van die seisoen ook gespeel het as gevolg van beserings aan matriekspelers. Paar goeie spelers in 2de en 3de span asook ‘n goeie onder 16 span. Sal daar in die omtrek wees.

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 15:48
  99. avatar
    #28 Smallies

    @KoedoeBul: ek kan net oor grey praat en se dat die 2e 3de en 4de spanne baie goeie seisoene gehad het, so ook die o16 A span, daar was Saterdag dink ek 7 gr 11 spelers in die Grey 1ste span wat die twee slotte en die hakker in sluit, wat PRG betref kan ek nie regtig kommentaar lewer nie…. Ek vermoed dat Grey PRG BH en Paarl gim die top 4 sal uit maak, in watter orde weet ek nie

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 15:20
  100. avatar
    #27 KoedoeBul

    Hoe lyk die onderskeie skole se spanne/spelers vir 2019.
    Volgens alle aanduidings gaan Grey en Paul Roos verwoestende spanne he.

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 14:53
  101. avatar
    #26 Smallies

    @beet: i for one am a great fan of three so called English schools in the Eatern cape… Would love to see them in WK but they have mostley other commitments at that time

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 13:13
  102. avatar
    #25 Rainier

    @Smallies: Ek het meer gedink aan hoe naby dit is aan die grens tussen die Kaapse Kolonie en die Boere Republieke, maar jou rede sal ook werk.

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 13:12
  103. avatar
    #24 Smallies

    @Rainier: seinde die souties Kimberly met n liniaal by die vrystaat gesteel het???

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 13:05
  104. avatar
    #23 Rainier

    @beet: Ah, that makes sense. Garsfontein and DHS also played at the Grey PE festival this year.

    I am sure the boys prefer a trip to the balmy beaches of PE than the cold “swemgat” in the middle of Kimberley.

    :lol:

    Or why not invite more English schools and label it the Souties vs Dutchies Tournament – the setting in Kby is perfect.

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 12:56
  105. avatar
    #22 beet

    @Djou: I’ve updated the table of WK teams. To even out the numbers Welkom Gim and not Grey College will become a South team in 2019.

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 12:52
  106. avatar
    #21 beet

    @Playa: @Rainier: The English Medium schools have come and gone from WK. I somehow do not think its their cup of tea.

    The Southern Suburbs schools have Wynberg Fest as an alternative which makes more sense as its close to home and close to their fan base. KES have made this fest their preferred one as well.

    Grey HS, Selborne, KES, Maritzburg College have all had stints at WK and I’m sure the organisers continue to invite the achievers as it is a goal of WK to attract the best.

    Grey PE’s festival has switched to 22-23 March next year but before that it was on the same long weekend as WK and it attracted the likes of Jeppe and Selborne more recently,

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 12:47
  107. avatar
    #20 dammetjie

    Basjan Reinardt initiated this tournament. He wanted to include English schools, but there was a reluctance from English schools to participate on a regular basis. Would love to see English schools take part, but even without them Wildeklawer hosts most of the top schools in the country.

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 12:42
  108. avatar
    #19 Rainier

    @Playa: I agree completely. Teams like Grey PE, Jeppe, Dale and DHS will add language diversity, as well as colour to the festival. Maybe Beet can contact the organisers for comment?

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 12:31
  109. avatar
    #18 Playa

    @Rainier: @Smallies: Noted. So did KES and Grey PE at some point.

    Monnas and GCB, though dual medium, they are predominantly Afrikaans. Glenwood are English medium. The only school that is in that mix.

    For the record I have no problem with an all Afrikaans festival. This is Suid Afrika. I am just seeking clarity on the selection process. Are non-Afrikaans schools selected to add diversity, or do they not respond to invitations, or is it just purposely for schools which can read an invitation that’s written in Afrikaans?

    Reason I ask is because in BHP’s top 20,there are 7 English medium schools. Of the 18 at Wilderklawer, only 1,ie Glenwood features.How then can we define it as a top schools’ festival? Should we not name it as something else?

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 12:22
  110. avatar
    #17 Smallies

    @Playa: if I’m correct then selborne was a regular participant until last year

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 11:02
  111. avatar
    #16 Rainier

    @Playa: TBH Glenwood, GCB and Monnas all have English classes. So not exclusively Afrikaans.

    :wink:

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 10:48
  112. avatar
    #15 Playa

    I think Wildeklawer is an awesome festival. But I can’t help but notice the exclusivity – to be precise – it seems to be an exclusively Afrikaans school festival. Maybe someone can shed light on how the invitations/selection of schools work. Or maybe it’s just a matter of the non-Afrikaans medium schools not being interested, and I’m just harping on a non-issue?

    ReplyReply
    22 August, 2018 at 08:00
  113. avatar
    #14 Klont Oosthuizen

    Play misty for me

    ReplyReply
    21 August, 2018 at 20:59
  114. avatar
    #13 Brooks Koepka

    I want you Tiger

    ReplyReply
    21 August, 2018 at 20:55
  115. avatar
    #12 Tiger

    Tiger is on the prowl

    ReplyReply
    21 August, 2018 at 20:52
  116. avatar
    #11 jakes

    Dis jammer vir EG Jansen. Maar ek dink EGJ sal binne die volgende 2 jaar weer ‘n top 10 rugbyspan he. Hulle jnr spanne het goed gelyk die jaar. Gelukkig speel hulle in die Noord Suid wat ook groot gaan word. Probleem was met EGJ is dat hulle te veel wedstryde gespeel veral laaste paar jare en hulle het nie veel diepte soos ander sterk rugby skole. Van volgende jaar geen Tuks reeks en een of twee minder festival minder mag die dalk goed wees vir kindisoonering en minder beserings vir die seisoen.

    ReplyReply
    21 August, 2018 at 20:44
  117. avatar
    #10 Rainier

    @Cappie: Except for the World School Festival, Wildeklawer and Duineveld and Waterkloof…

    :-D

    ReplyReply
    21 August, 2018 at 19:22
  118. avatar
    #9 AbsolutMenlo

    @Cappie: Agree, different strokes for different oaks!

    ReplyReply
    21 August, 2018 at 15:12
  119. avatar
    #8 Cappie

    @AbsolutMenlo: I think that is why every school got his own perfect world. What 4×4 wants to say is that Affies, Boys High, Kes, Jeppe and Waterkloof would not be able to fit another 9 games into it’s already perfect fixture list.

    To be honest, and I hope I do not open a new topic for arguing, I admit the Virseker format is a perfect world for schools focusing on A and B teams primarily. The boys schools got another perfect world, whereby they travel to other boys schools to compete right through all age groups and as many teams as possible are involved.

    In all 15 games they play the pavilions are always full and there are no space for a mouse.

    I, for one are enjoying the Virseker format and the challenges it bring for the schools that fit the purpose. Fantastic format!

    ReplyReply
    21 August, 2018 at 12:43
  120. avatar
    #7 AbsolutMenlo

    @4×4: North/South 2, WK, 2, Virseker 9 if you go to final = 13. Good balance and fill up with another 4/5 games in between.

    ReplyReply
    21 August, 2018 at 07:07
  121. avatar
    #6 4×4

    @AbsolutMenlo: North/South, WK and Viseker…and other fixtures? The Boys will end up playing 25 games year and without depth one may struggle to be competitive if a injury list should present itself

    ReplyReply
    21 August, 2018 at 06:51
  122. avatar
    #5 AbsolutMenlo

    Wow! looking forward to another great tournament! Feel sorry for EG Jansen but that is one school that will be back.
    In a perfect world you will want to play North/South, Wildeklawer and Virseker … life is gooood!! :lol:

    ReplyReply
    21 August, 2018 at 06:39
  123. avatar
    #4 Beet

    @Djou: hi Djou. I probably should not have jumped the gun with the Grey Bloem = South thing. Something will have to give in the central region to even out the numbers but will ask the WK organisers for confirmation.

    ReplyReply
    20 August, 2018 at 22:31
  124. avatar
    #3 Djou

    @Tussen die lyne: Gaan daar vanjaar bietjie meer vermaak in Kimberley wees? :mrgreen:

    ReplyReply
    20 August, 2018 at 19:30
  125. avatar
    #2 Djou

    So this year Grey is playing North – and next year they will be South!
    Don’t understand this – will Grey be rotating?
    Glad to see Garsies back – after this year’s fiasco!

    ReplyReply
    20 August, 2018 at 19:26
  126. avatar
    #1 Tussen die lyne

    Sien uit na n rugbyfees van top skole in Suid Afrika.

    ReplyReply
    20 August, 2018 at 19:19