Unforgiving NuPower-Tuks 2013 final pool games

The third and final round of NuPower-Tuks pool matches will be played this weekend. In terms of the new Super-16 format, only the top team from each group progresses to the knock-out semi-final.

Last year’s format was certainly a lot more forgiving as it provided non-pool winning schools with a second shot at the title via a quarter-final game. This year, teams finishing in second position in their respective pools head into a semi-final style playoff for position 5 (to 8), while third place teams from each pool will play off from 9th place and bottom teams in each pool for 13th place.

So with that said, there is certainty that either Garsfontein or Transvalia, two high-flying teams in 2013, will only be afforded the opportunity to claim 9th place this year, since they were part of the group of death with equally impressive Nelspuit, the latter being undefeated at this stage and looking 99.9% certain to progress to the main semi-final.

There are three other huge deciders to be played: Centurion against Monnas, HTS Middelburg against EG Jansen and Rustenburg up against Kempton Park. These games will determine who joins Nelspruit in the main semi-finals.

Nelspruit will play the winners of the HTS Middelburg/EG Jansen game and Centurion/Monnas will meet Rustenburg/Kempton Park.

Home (Position/Points) Away (Position/Points) Pool
Centurion (2/11) Monnas (1/12) A
Vereeniging Gim (3/2) Pietersburg (4/1) A
Nelspruit (1/9) Marais Viljoen (4/2) B
Garsfontein (2/8) Transvalia (3/7) B
Rustenburg (1/11) Kempton Park (2/9) C
Ermelo (4/0) Eldoraigne (3/2) C
HTS Middelburg (2/11) EG Jansen (1/12) D
Florida (3/1) Klerksdorp (4/0) D

67 Comments

  1. avatar
    #67 Woltrui

    Die kompetisie raak net interesanter by die dag. Groot “derby” tussen die 2 Mpumalanga spanne, HTS en Nellies, in die 1-4 semi finaal. Sal graag wil weet watter skole speel in die 1-4 ouderdomsgroepe semis? Groot wedstryd tussen EG en Garsies wat ook opkom.

    ReplyReply
    22 April, 2013 at 08:02
  2. avatar
    #66 Klofie Pa

    @Rugbyman: LOL!!
    ai!!! die manne!!

    ReplyReply
    22 April, 2013 at 07:21
  3. avatar
    #65 Rugbyman

    @Ploegskaar: Sal uitvind en jou laat weet…

    ReplyReply
    22 April, 2013 at 05:06
  4. avatar
    #64 Ploegskaar

    @Rugbyman: Wil jy nie by jou tjomme Xander of Werner hoor waar Arno van Wyk en Justin Basson tans in julle strukture is nie? Albei was verlede jaar in Landbou en het WP Akademie gespeel. Sal terugvoer waardeer.

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 21:20
  5. avatar
    #63 Rugbyman

    Terloops… Die nr 1 KAN boks… Dalk die volgende wit buffel!!!!

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 20:07
  6. avatar
    #62 Rugbyman

    @Tjoppa: @ Klofiepa @ Hanswors: ackers se enkel het seergekry en toe hy val het die manne hom gepiets… Hy is op die ou end af weens die enkel besering… Van wat ek gesien het, het transvalia se nr. 1 die fight begin en toe raak dit n free for all… Die arme no 7 van garsfontein wat eenkant gestaan het kry toe sommer ook n rooie! Garsies sou definitief nie so iets met opset begin nie, soos ek op n vroeer post gese het: ek is van opinie dat die reffie nie opgewasse was vir die game nie! Hy moes baie vroeer al opgetree het want hy het seker 3 keer voor die insident lank met beide kapteins gepraat! Dinge het net ge-eskaleer in die gemors in… Maar nou ja, dit gebeur mos soms… In ons dae het dit elke saterdag gebeur in klub games…

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 20:05
  7. avatar
    #61 Tjoppa

    @Hanswors: Maybe a fight started by Garsfontein because two of their forwards was red carded. Therefore uncontested scrums and siem sala biem. Transvalia strong point neutralised and away goes Garsie?

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 12:47
  8. avatar
    #60 Hanswors

    @Djou – ja the second half was much better and after the fight they tried to play rugby , the weather most definately messed up the field and conditions were very bad. It was a Nu power fixture, Kloof and Menlo was a friendly/derby and no need to play. I beleive they will play some day in the week to come , I am not sure, do not have connections.

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 12:07
  9. avatar
    #59 Djou

    @Hanswors: Seems as it was entertaining in the second half. In this regard, did the weather have an influence on the game? It seems as if most matches did not take place on account of the weather. Why then did they play at Garsfontein when the Klofies/Menlo game was cancelled?

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 11:59
  10. avatar
    #58 Hanswors

    @Djou . in the first half Transvalia dominated the scrums and took Garsies on upfront therefor the 3 0 lead for Transvalia at halftime. The second half the Garsies focused more on rugby and the backs took the game in their hands and won it for Garsies. Nr 9 ,10 and 14 were good, all three players with very good skills and speed , if you know what I mean!

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 11:52
  11. avatar
    #57 Hanswors

    @Klofiepa en Tjoppa. Ek wonder of Rugbyman nie dalk bietjie binne informasie vir ons het oor wat die geveg begin het nie. Ek het gesien hulle het ‘n video geneem van die wedstryd. Nr 8 het die wedstryd vanuit ‘n stoel langs die veld gekyk – hy het gelyk of hy reg was maar het baie kruppel geloop, dalk ‘n ander besering ook gekry.

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 11:46
  12. avatar
    #56 Djou

    @Hanswors: So what else can you tell us about the match?

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 11:43
  13. avatar
    #55 Tjoppa

    @Klofie Pa: GOED ?

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 11:25
  14. avatar
    #54 Klofie Pa

    @Tjoppa: Sies man Tjoppa!! Hoe moet sr. nou voel?

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 11:12
  15. avatar
    #53 Tjoppa

    @Klofie Pa: Pa se seun. Wonder wat het in pa se lewe gebeur dat hy nou so jintelman geword het.

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 10:59
  16. avatar
    #52 Klofie Pa

    @Hanswors: Jis dis sleg man!!! hoop. Akkers is OK!

    ReplyReply
    21 April, 2013 at 10:17
  17. avatar
    #51 Hanswors

    @Klofiepa – massageveg het uitgebreek kort voor rustyd na ‘n onnodige gestampery. Agsteman en kaptein van Garsies het die slegste darvan afgekom en het die veld baie deurmekaar verlaat. 4 seuns het rooikaarte gekry, nr 4 en 7 van Garsies en nr 1 en ek dink 13 van Valia. Hele gang van wedstryd het daarna verander. Dissipline was baie swak in die eerste helfte…..

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 18:08
  18. avatar
    #50 Klofie Pa

    @Hanswors: ooo magtig. vertel vertel!!! en asb moenie die woord onopgevoed en boef noem nie. Wollie gaan jou roskam.

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 16:37
  19. avatar
    #49 Hanswors

    Praat van unforgiving. Grootste skole rugby geveg van my lewe gesien by Garsfontein vandag!!!!!! 2 spelers van elke span afgestuur nog voor halftyd. Garsfontein wen uiteindelik 47 13 nadat hulle rustyd 3 0 agter was.

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 15:03
  20. avatar
    #48 Klofie Pa

    nes die opskrif “unforgiving” van die artikel lyk my het dit gegaan in middelburg!!!
    geluk hts!!!!

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 13:31
  21. avatar
    #47 BOG

    @Tjoppa: As jy reg is en daar gekyk word na die statistieke oorwig ten gunste van GCB teen beide die Pretoria spanne, ook IN Pretoria, moes dit seker vir hulle n logistieke nagmerrie gewees het om dit reg te kry in Bloem EN Pretoria oor so n lang tydperk. Mapstieks! Maar daar word klaarblyklik gespeel in Bloem vanmiddag.

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 12:40
  22. avatar
    #46 Tjoppa

    @BOG: Nie in Bloem nie dit is om regte ref te kry om te blaas dan stel julle mos wedstryde uit ne.

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 11:47
  23. avatar
    #45 Tjoppa

    @Hanswors: Klink so

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 11:46
  24. avatar
    #44 BOG

    @Tjoppa: Di om weerlose en kwesbare bejaardes soos jy te kan akkommodeer by hulle wedstryde. Hulle weet dat jy nie die koue en die reen sal kan verduur nie. Bly om te sien dat die nagsuster jou mooi toegemaak het en dat jy die nag oorleef het.

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 10:42
  25. avatar
    #43 Hanswors

    @RR – enige nuus oor die Garsies game, is dit nog aan?

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 10:18
  26. avatar
    #42 Hanswors

    Klofiepa – jy sal maar vir jou ‘n stokperdjie moet kry

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 10:16
  27. avatar
    #41 Tjoppa

    @Klofie Pa: Is julle ook soos Grey Bloem wat wedstryde uitstel as dit reen. Nee sies man net toe ek begin dink ou Daan kry julle reg.

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 09:45
  28. avatar
    #40 Klofie Pa

    @Woltrui: Nou wat gaan ons die hele dag maak met die rugby wat af is??
    lekker die reen, moet seker nie kla nie.
    Sal julle sien Wo. Wollie!!

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 08:51
  29. avatar
    #39 Woltrui

    @Rugbyrealis: Stem honderd present saam RR. Ek kyk tien keer eerder na skole rugby as Super 15 rugby. Gees is ook baie beter (vermoed daar is ook meer ondersteuners by die skole rugby-veral in NZ en aus. :mrgreen: )
    Na al die reen gisteraand. Enige teken dat daar rugby gespeel gaan word?

    ReplyReply
    20 April, 2013 at 08:00
  30. avatar
    #38 Rugbyrealis

    Skolerugby op eerstespanvlak is so aanskoulik.Ek dink die naweek se wedstryde gaan dalk swaar wees vanwee die reen,maar oor die algemeen speel die skole hardlooprugby.Verby is die dae dat die ouens die bal uitskop en met n fasset begin.Kan die Super 15 spanne nie maar by die skole kom leer nie?Al die spanne skop en skop en skop.Hulle speel om nie te verloor nie.Op skolevlak sien ek spanne war die bal laat loop en score selfs uit hulle kwartgebied.Loop daar nie dalk n paar skoolafrigters rond wat beskore moet wees vir topspanne nie.Ek weet beslis van een of twee.Ek het maar net gewonder….Want more gaan die Bulle en almal net weer skop….

    ReplyReply
    19 April, 2013 at 21:31
  31. avatar
    #37 Woltrui

    @Klofie Pa: Julle moetie kom moeilikheid makie. Gesien julle Klofie Papas is GROOT bere. 8-O

    ReplyReply
    19 April, 2013 at 17:18
  32. avatar
    #36 Ploegskaar

    @Tjoppa: en jou nuwe wingman. Het myself of onduidelik uitgedruk of julle verkeerd geoordeel. Sommige Noordvaal bloggers spot al jare oor die Kaap se vriendskaplike wedstryde en dat ons nie vir bekers speel nie. Het aangeneem julle voel diselfde, wat teenstrydig sou wees met julle afkeur in ranglyste. Vra plegtig omverskoning as ek julle verkeerd opgesom het, maar hoop die boodskap is nou duidelik.

    ReplyReply
    19 April, 2013 at 17:04
  33. avatar
    #35 Rugbyrealis

    @Tjoppa: ek dink jy het hom reg die keer

    ReplyReply
    19 April, 2013 at 16:36
  34. avatar
    #34 Klofie Pa

    @Woltrui: Hoor julle jol Wo. aand by julle. Sal n paar ouens kry en kom kyk. Wonder of 600 sal oop wees vir n koue.

    ReplyReply
    19 April, 2013 at 16:01
  35. avatar
    #33 Tjoppa

    @Ploegskaar: Ek glo nie ‘n wedstryd tussen Affies en Grey is vriendskaplik nie. Ek persoonlik dink albei het sy voordele. Die groot seuns bendes het lankal wegbeweeg van bekers en speel eerder jaarlikse wedstryde waar die wedywering beslis op dieselfde vlak is as by enige beker eindstryd. Dus ek sit op die draad wat die een betref. Maar bekers word seker nou weer belangrik nadat daar uiteindelik weer een in die Kaap staan.

    ReplyReply
    19 April, 2013 at 15:45
  36. avatar
    #32 Ploegskaar

    @Tjoppa: So is “vriendskaplike wedstryde” nou weer ok, of dink jy nie bekers en kompetisies het dieselfde effek as ranglyste nie? Baklei nie, wonder maar net.

    ReplyReply
    19 April, 2013 at 15:03
  37. avatar
    #31 Tjoppa

    @Rugbyrealis: Amen laat die manne jol.

    gaan ons se EG Jansen, Waterkloof en Garsfontein vir die naweek.

    ReplyReply
    19 April, 2013 at 14:44
  38. avatar
    #30 Rugbyrealis

    @Ploegskaar: trui is in die was,maar dankie vir die rating ek hou regtig nie van die ranglyste nie,skole moet speel!

    ReplyReply
    19 April, 2013 at 14:26
  39. avatar
    #29 Ploegskaar

    @Rugbyrealis: Waar’s jou Knarsfontein jersey? Het jy gemerk hoe hoog julle in die Ploeg Special was? Hierdie is ‘n billike boer, jy moet jou respekte ken.

    ReplyReply
    18 April, 2013 at 21:00
  40. avatar
    #28 Rugbyrealis

    @Klofie Pa: Sterkte vir julle ook,ek glo van die veld af moet almal pelle wees.Ek respekteer ander skole.Julle en Menlo gaan n game en n half wees

    ReplyReply
    18 April, 2013 at 19:59
  41. avatar
    #27 Woltrui

    @Klofie Pa: Sien verskriklik uit na die HTS / EG wedstryd. Stem saam dat dit n grote gaan wees. EG se uitslae baie goed. HTS altyd maar altyd n be@onerde span. Veral daar in Middelburg. Gaan nie n plek vir sussies wees Saterdag nie. Self wil ek gaan kyk hoe lyk Garsies. Behoort ook n goeie wedstryd te wees. Alhoewel ek vermoed Garsies gaan Transvalia roer.

    ReplyReply
    18 April, 2013 at 19:50
  42. avatar
    #26 Woltrui

    @Klofie Pa: Affies speel Woensdag teen KES. Sou nou Saterdag gewees het. Kes het egter hul tye deurmekaar gehad en n “dubbelbooking” tipe fout gemaak. :mrgreen:

    ReplyReply
    18 April, 2013 at 19:40
  43. avatar
    #25 Klofie Pa

    @Rugbyrealis: Dis regso!! Maar tog belangrik om pa te staan vir al die bollie wat ons kwytraak!! Moet nog ontmoet soos met van die Bloggers ek en jy!!
    Sterkte!!

    ReplyReply
    18 April, 2013 at 19:22
  44. avatar
    #24 Rugbyrealis

    @Klofie Pa: Niekie ek wilgraag anoniem bly

    ReplyReply
    18 April, 2013 at 19:03
  45. avatar
    #23 Klofie Pa

    @jakes: …en n sterkte vir julle ook Jakes!! Wat my pla van die twee spanne is daars bitter min gepraat oor hulle. Bietjie meer oor EG as HTS maar voel so aan my gat die beer gaan uit die kas spring en n behoorlike statement maak hier bo in die Noorde!! Wie dit gaan wees wie weet, maar hier kom n ding!!

    ReplyReply
    18 April, 2013 at 19:02
  46. avatar
    #22 Klofie Pa

    @Woltrui: Speel julle dan nie die naweek??

    ReplyReply
    18 April, 2013 at 18:53
  47. avatar
    #21 Klofie Pa

    @Rugbyrealis: Sterkte RR!! glo dit sal goed gaan met Garsies.
    Nou waars jou regte trui?? in die was?

    ReplyReply
    18 April, 2013 at 18:52
  48. avatar
    #20 Rugbyrealis

    Garsfontein vs Transvalai by Hs Garsfontein,wedstryd begin om 13h10,20 April

    ReplyReply
    18 April, 2013 at 17:50
  49. avatar
    #19 Woltrui

    @jakes: Bog se volgende opmerking gaan waarskynlik handel oor die besoedeling in die Apies rivier. Sy geliefde onderwerp. :mrgreen:

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 16:17
  50. avatar
    #18 jakes

    @ woltrui- okay dankie vir die terugvoering. Ou bog kan diep raak met sy comments, so al asof hy wil moeilikheid maak hier tussen die bloggers.. :wink:

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 16:12
  51. avatar
    #17 Woltrui

    @jakes: Jakes ou Bog self bly al te snoesig langs die walle van die Apiesrivier. Hy is ‘n deurwinterde Pretorianer. Hy grap maar so met ons Vaalies. :wink:

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 15:55
  52. avatar
    #16 jakes

    Ag ou BOG, dit klink my jy is baie verveeld met jouself daar in die Vrystaat. Kry tog maar ‘n lewe jong..

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 15:00
  53. avatar
    #15 BOG

    Met die snert wat ek hierbo kwytgeraak het, het ek wraggies julle bene skoon uit hulle sockets al getrek, maar dankie vir julle ingewikkelde verduidelikings in elk geval. Julle bereidwilligheid om te help verduidelik, maak darem op vir ander tekortkominge. Maar ek glo nou daardie ou-ou storie vd kennisgewingbord by die Vaalrivier tydens die Groot trek. Daar was n verbod teen die oorsteek vd rivier. Die wie nie kon lees nie, is oor en die wie kon, het hulle in die VS gevestig. :mrgreen:

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 14:36
  54. avatar
    #14 Woltrui

    Merk dat die Administrateurs trofee in 1920 begin het. In 80’s verander die naam na Direkteurs trofee. Later na Beeld trofee verander. Moet dus sekerlik een van die oudste skole rugby trofee’s wees?
    Affies mees suksesvol met 18 oorwinnings. Hoervolkskool Heidelberg tweede meeste oorwinnings.

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 13:53
  55. avatar
    #13 valke

    @jakes: EG het ‘n rowwe paar weke wat voorle. HTS Middelburg Saterdag. As dit goed gaan daar behoort dit Nelspruit op die 27ste te wees. Daarna Wildeklawer. Sodra hulle terug kom van Wildeklawer is dit Nu Power Finaal, as hulle suksesvol is in die ander 2 wedstryde.
    Dit so kort na Kearsney.

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 13:43
  56. avatar
    #12 jakes

    @ BOG- Affies neem nie meer deel aan enige kompetisies waar uitspeelwedstryde en titels betrokke is nie. Die hoof het paar jaar terug besluit dat die kompetisies te ernstig geword het en nie gesond is vir skole rugby nie( Die besluit is geneem na die Beeld trofee finaal in 2006 tussen Affies en Waterkloof) daarom ook die paar jaar droogte tussen die 2 skole. Wedstryde word net op vriendskaplike basis tussen die 2 gespeel.

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 13:31
  57. avatar
    #11 jakes

    @ valke- bly in Pretoria en gaan definitief die semis die 27ste by tuks kyk. Hoop EG Jansen sal daar wees maar HTS Middelburg soos berg voor hulle. Die kompetisie gaan hard wees volgende paar weke..

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 13:24
  58. avatar
    #10 BOG

    @Woltrui: O my wereld! Ek merk nou dis Nu Power en nie Nu Metro nie. Ek het vir n oomblik gedink di miskien n kompitisie geborg deur die fliek mense- miskien as n alternatief vir Premier Schools om sodoende op film vasgele te word. Om ast ware n plekkie in die son (of op film) te kry. Hoekom is Affies dan kwaad deur nie deel te neem nie? Die ironie is dat Tuks betrokke is en dan meeste van hulle werwing later in die Vrystaat gaan doen?

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 13:22
  59. avatar
    #9 jakes

    @ Woltrui- nie seker hoe laat EG Jansen/HTS Middelburg speel nie, probeer nog uitvind.

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 13:11
  60. avatar
    #8 Woltrui

    @BOG: Bog die Nu power is seker so 15 tot 20 jaar terug op die been gebring met die doel om die 16 top sport skole in Noordvaal die geleentheid te gee om in verskillende sport soorte te kompeteer. Oorspronklik bekend gestaan as die Super 16 kompetisie. Skole kompeteer in Rugby, hokkie, netball, tennis, skaak en landloop. Wenners word bepaal vir elke sportsoort en ‘n algehele sport wenner word ook aangewys. Hoogte punt van die kompetisie die 1 te span rugby finaal. Baie lekker kompetisie vir die kinders. (Die plattelandse kinders en hul ouers ry hul self net gedaan) Die semi en finale word by Tuks se sport gronde gespeel. Moeite werd om die wedstryde by te woon.
    Beeld trofee het die administrateurs beker vervang. Uitsluitlik n rugby kompetisie. Elke streek in die Noordvaal (bv Mpumalanga, Noord wes, Noord Gauteng ens) se rugby wenners speel teen ander streke se wenners tot kampioen bepaal word. Die oudste skole rugby kompetisie in die Noordvaal. In die 1940/50’s begin.

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 12:58
  61. avatar
    #7 BOG

    @valke: Is dit dan net die twee wat nie deelneem nie of is daar nog ander wie kwaad is vir iemand?

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 12:51
  62. avatar
    #6 valke

    @BOG: Nu Power is vir top skole van die volgende provinsies: Bulle, Leeus, Luiperds, Pumas, Valke, Limpopo. Affies neem nie deel nie en in 2013 het Waterkloof ook besluit hulle program is te vol.
    Beeld trofee in die ou Admin / Direkteurs trofee. Nuwe borg, nuwe naam. Affies neem ook nie hier deel nie.

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 12:43
  63. avatar
    #5 valke

    @Woltrui: 1ste spanne behoort 12:00 te speel. Stem saam Jakes, EG lyk besonder goed hierdie jaar.

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 12:39
  64. avatar
    #4 BOG

    Is die Nu Metro net vir Tranvaal skole? Waar pas die Beeld en Administrateursbeker in die prentjie?

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 12:37
  65. avatar
    #3 Woltrui

    @jakes: Jakes weet jy hoe laat speel die 1ste spanne van EG en HTS Middelburg. Kan een van die wedstryde van die seisoen, in die Noordvaal, wees.

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 12:22
  66. avatar
    #2 Tjoppa

    Monnas vs EG Jansen met Monnas met 8.

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 12:15
  67. avatar
    #1 jakes

    Go EG Jansen. You have a brilliant chance of taking it this year as in 2008, but tough times lying ahead. HTS Middelburg, first hurdle. if passes then Nelspruit in semis and then Kempton/ Monument in finals .It is going to be tough, but you can do it… :lol:

    ReplyReply
    15 April, 2013 at 11:48

Leave a Reply