Two websites: Rugby15.co.za and SASchoolSports.co.za have put out their rankings for the Week ended 05/04/2013.
At this stage apart from the top 2 on both, things look very different. Anyway you decide which is the more accurate one.
Personally I thought that Waterkloof’s victory over Boishaai counted for a lot, enough to at least rank them in the top 5 but it seems like the this is not the case according to SASchoolSports rankings which does not have them in the Top 30 at all, this despite Boishaai being ranked 10th overall on their list.
Rugby15 | SA Schools Sports | P | Pts | SBR’s T-S… | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Affies | 1 | Affies | 4 | 5.48 | 1 | Outeniqua |
2 | Outeniqua | 2 | Outeniqua | 4 | 5.13 | 2 | Grey College |
3 | Paarl Gim | 3 | Wynberg | 3 | 5.1 | 3 | Klofies |
4 | Grey College | 4 | Garsfontein | 6 | 4.3 | 4 | Paarl Gim |
5 | Monnas | 5 | Paarl Gim | 4 | 4.28 | 5 | Affies |
6 | Waterkloof | 6 | Monnas | 3 | 4.1 | 6 | Boishaai |
7 | Garsfontein | 7 | Nelspruit | 3 | 3.73 | 7 | Monnas |
8 | Nelspruit | 8 | Grey College | 3 | 3.67 | 8 | Garsfontein |
9 | Paarl BH | 9 | EG Jansen | 3 | 3.13 | 9 | Nelspruit |
10 | EG Jansen | 10 | Paarl BH | 5 | 3.08 | 10 | EG Jansen |
11 | Noord-Kaap | 11 | Rondebosch BH | 4 | 2.83 | 11 | St Andrews |
12 | St. Andrews | 12 | St. Andrews | 5 | 2.74 | 12 | Transvalia |
13 | Kearsney | 13 | Pretoria BH | 3 | 2.63 | 13 | Maritzburg College |
14 | Paul Roos | 14 | Noord-Kaap | 6 | 2.49 | 14 | Noord-Kaap |
15 | Wynberg | 15 | SACS | 4 | 2.23 | 15 | Wynberg |
16 | Rondebosch | 16 | Kearsney | 8 | 1.98 | 16 | Rondebosch |
17 | Grey High | 17 | Centurion | 4 | 1.97 | 17 | Kearsney |
18 | Pretoria BH | 18 | Oakdale | 3 | 1.93 | 18 | Jeppe |
19 | Centurion | 19 | Grey High | 4 | 1.8 | 19 | Pretoria BH |
20 | Drostdy | 20 | Menlopark | 3 | 1.63 | 20 | Marlow |
Outside Top 20 | 21 | Bishops | 4 | 1.58 | |||
Transvalia | 22 | Drostdy | 3 | 1.57 | |||
HTS Middelburg | 23 | Marlow | 5 | 1.46 | |||
Queens | 24 | Trinityhouse | 4 | 1.45 | |||
Glenwood | 25 | Paul Roos | 4 | 1.44 | |||
Boland Landbou | 26 | Maritzburg | 3 | 1.3 | |||
Marlow | 27 | Tygerberg | 3 | 1.07 | |||
KES | 28 | Kes | 3 | 0.93 | |||
29 | Selborne | 5 | 0.92 | ||||
30 | Eldoraigne | 4 | 0.85 |
@BOG: If you ad a second line to the tank you can create quite a lethal mixture. Even the old ladies eventually start looking attractive. You must really come and visit. It will be like the old days. We can lie outside and grass. Like the good old days.
@Tjoppa: Oxygen tank
@BOG: Independent from what Bog?
@Tjoppa: No, unlike you, I do not rely on an oxygen tank for my breath. And crisp early morning fresh air, keeps me independent.
@Tjoppa: Tjop my kinders nie meer op skool
@star: there is no doubt- and kicks better than him. currently knocks it over from 60m. Not bad for a boy that is 168cm and 72kg’s.
@Woltrui: My oor maar op die grond. Watter span speel jou seun.
@BOG: And you wet the bed AGAIN. The nurse told you no water after 6 in the afternoon. Cmon Bog please listen to them.
@beet:
http://www.smh.com.au/rugby-league/league-news/call-for-weight-limits-in-school-rugby-20130408-2hhdy.html
@PaarlBok: That is hoerskool middelburg that lost against Stellenberg, HTS Middelburg is not the same school…
Ja, swaer. Ek merk dat die Russiese vriend, Count pushkin, weer gekuier het, gisteraand.
@Tjoppa: Where is that from. I want to turn it into a blog but I have to credit the source.
@Tjoppa: HTS John Vorster het 46-3 teen PBH verloor. Hulle rugby trek baie swaar. Van 0/14 tot oop spanne se uitslae is baie swak.
@Tjoppa: Tjoppie f&@it die mees gebruikte woord in Afrikaans. My korporaal sal dit bevestig.
@Tjoppa: Tjoppa spy jy? Hoekom al die vrae oor Affies?
@Woltrui: Praat Afrikaans man
@Woltrui: Woltrui praat gou oor Saterdag hoe lyk julle span. Ek hoor RG weer beseer met ‘n klomp 0/17’s wat speel. Onderskat julle dalk nie vir John Vortster nie?
@Tjoppa: O f$#it!
@Woltrui: Pizza en rooi wyn as jy moet weet. Maar helaas hier in die Noorde kry ek nie baie geleentheid nie, die manne verstaan nie.
@Tjoppa: Tjoppa antwoord sonder om te dink. Steak, pap en Lager of snoek, brood en wyn? Klein toetsie om te sien of jy n visvoet “spy” in die Noordvaal top 20 komitee is. 8)
Is this the way to go.
Weight restrictions could soon be introduced in the state’s schoolboy rugby competitions after the tragic death of 15-year-old Jake Kedzlie – grandson of rugby league legend Tommy Raudonikis – put the spotlight back on the risk of serious head injuries in contact sports.
The president of NSW Schools Rugby Union, Colin Murray, said the death was a tragedy and that ”freak accidents occur despite the best of intentions”.
But, he said, over the past 12 months there had been more consideration given to the idea of weight categories, particularly for players under 16, to allay fears about the increasing size of some young football players and the physical risks associated with collisions on the field.
”The players these days are more powerful, generally speaking, and the physique of the younger generation has changed,” said Mr Murray, who has been involved in school rugby for about 40 years. ”It’s just frightening in a way, the physical development of that generation coming through now, and you just wonder where it’s going to stop.”
Advertisement
Shane Serhon, the convener of GPS Rugby, the most elite and competitive level of high school football, said: ”We do have weight classes on the agenda at the moment and it is a topic of much discussion.”
In Auckland, there are weight categories for club and school rugby union teams for the Under 8 to Under 13 competitions.
For each age group there is a ”restricted” weight grade for smaller players, as well as a ”capped” weight grade. In Under 8, for example, players weighing 31 kilograms and less can play in the restricted grade and players 47 kilograms and less play in the capped grade. A player who exceeds both weights must move up an age group to Under 9. The weight cap for Under 13 is 83 kilograms.
Colin Murray doubts there would be much opposition if a similar approach was implemented in some of the state’s school competitions.
”Given the level of discussions that have been held over the last 12 months, I don’t think there would be [resistance].”
Conversely, he said there is little consensus in the football community about the benefits of headgear, which is designed to protect the head from injury.
”There is the argument they can give kids a degree of recklessness,” he said. ”They might take risks because they think they are protected.”
Mr Murray said ”a very small percentage” of GPS players currently wear headgear.
Shane Serhon said while there are no regulations regarding the wearing of headgear, it is far more common than it used to be.
He also said there was medical supervision at all grounds and there had been no major spinal injuries in the GPS for many years. He said there is no doubt players are bigger and stronger but that the emphasis on safety was of far greater significance. ”All players are taught safe-tackling practice and safe ways to enter rucks and mauls. With much stricter sanctions for foul and aggressive play, players are less likely to offend.”
@BOG: Tswane waar die bobbejane bly van die Vrystaat.
@Ploegskaar: Haai sjoe waar het jy groot geword. Op ‘n plaas in die Vrystaat. Maar kom ons wees fair. Kan seker nie Monnas kwalik neem as hulle dieselfde naam genoem wil word as Affies nie. Daar is een witbul in skolerugby en dit is Affies.
@Rugbyrealis: Se steeds dit is nie meer die skool wat Affies ens gehaat het hom om teen te speel nie. Hul spel is nie meer op daardie vlak nie. Jammer mag dalk ‘n groot meneer in die klein hok wees. Maar kom ons kyk Saterdag teen EG Jansen. Dan praat ons weer.
@Woltrui: Jy bedoel die Bulle se Varsity Beker span. Nollis behoort nie weer teen die Luiperds te verloor nie in die Vodacombeker aangesien sy Varsity Cup span nou hul aandag kan gee aan die Vodacom beker. Nou sal ou Wolhol seker ook huil as ek nie die Bulle ondersteun nie. Nee WOLTRUI ons stem seker oor baie dinge nie saam nie maar my hart is by julle Saterdag teen John Vorster. Gee hul gas.
@ Buffel- It is great to see that certain footsteps are being followed.It has also been noted that the service from the base of the scrum is better than his fathers
@Woltrui: Dit is dan hier uitbasuin dat julle saam vergader en nou bevraagteken of betwyfel jy sy bestaan? Was jy so onder die invloed, met dit wat julle n ranglys noem, lyk dit so, dat jy nie eers besef het dat jy alleen is nie? Het julle in Tshwane of Krugersdorp “vergader”?
Genugtig, daar’s 2 Witbulle (julle moet daai stront uitsort asb), Rooibulle, Blou Bulle wat ook Pienk Bulle is, en om alles te kroon is die seuns almal op Bulpille. ‘n Klomp Bull in die Noordelike Gopse, as jy my vra.
Bevestiging:Die rooi bulle het Transvalia met 38-3 gewen.Ek het dit sopas op hulle website gelees
@Rugbyman: Rugbyman ek begin Tjoppa se legimiteit in twyfel trek. Hy steun Paarl Bois High en suie rooi wyn. Rooi wyn! A SE BLIEF. Klink dit na ‘n Noordvaal blogger? Moontlik ‘n skaap in wolklere?
Dan, die opmerking dat HTS Middelburg se rugby in ‘n “downward spiral” is. Die kersie op die koek.
Ek stem heeltemal saam jou tov HTS Middelburg. Ek weet nie of Beet dalk ‘n fout gemaak het nie maar in sy eerste artikel oor uitslae die jaar is aangedui dat HTS vir Transvalia 38-3 gewen het.
@Ploegskaar: Geagte Mnr Beet. Mnr die redakteur, kan u ASB wil Mnr die Ploegskaar vra om my nie lelike name te noem nie. Ons outjies hier noord van die vaalrivier probeer net vriendelik wees. Hy noem my Wolhol. Kan U ook vir Mnr QC86 vra om nie saam te lag nie.
Baie dankie vir U aandag.
WOLTRUI (nie wolhol)
PS. Ek merk die name noem storie kom na die afrandseling wat die Universiteit van Pretoria gisteraand uitgedeel het.
@star: yes he is. why do you ask?
@PaarlBok: Weet nie hoe sterk Gim, of die Durbanville spanne, tans of histories is nie, maar klink na ‘n goeie uitslag vir lg. Weet Stellies werk hard om hulle rugby in die nabye toekoms op die selfde vlak as hulle netbal en hokkie te kry, so daar’s hoop. Laastens, waneer mense praat oor daai lostrio van julle, hoor mens meestal van Rikus, maar ek sit dieselfde geld op Jaques, hy gaan nog groot rugby speel. Goedgemanierde seun ook, julle kan trots wees.
@Buffel- it is called the Midlands Mafia. A lot of investment there to be protected.
Is the scrumhalf from the U16s playing for the Kearsney 2nds?
@Grasshopper: I believe this year we will do one over westville,but as you say, it is a potential banana peel . The glenwood second stringers did just as Kearsney. won 1 lost 2 but they managed to sort out Garsfontein in their last game. Back to the 1st team-Our fixtures against our private school buddies are at home so we should be favourites to sort them out. We owe them after some dubious calls from the ref,who on both occassions was the same individual- supplied by PMB SOCIETY – who happened to be a Hilton Old Boy. I must not cry over spilt milk. We were beaten by a very good Michaelhouse team and a good Hilton one.
@Ploegskaar: Gim se dogters het 2-0 verloor, seuns 3-2 teen Fairmont.
@QC86: Yes we use our sheep for one thing only. EATING. Others shave them for pleasure. Rather WOLHOL than Sheep&^$
@Ploegskaar:Kom oor vir ‘n naweek dan stel ek jou aan hom voor.
@BOG: Net jammer die afronding dra NIE BIKINIS nie.Na skool l na sodom en gemorsland en uiteindelik is die groot trek verby. Party seuns baie gelukkig hul pa’s het ghoons gehad en die Groot Trek sommer in een slag klaargemaak.
@Ploegskaar: if you dont send me my forward offers now you are going to be a wolhol
@Ploegskaar: lekker lag ek nou,WOLHOL,
@Tjoppa: Dink Bog het ‘n punt beet, daar is iets bitter bekend aan jou bi-polêre Dr. Spock styl van blog, ‘n uiterste mengsel van aggressie en deernis.
Wie dien almal op hierdie komitee wat jy so van praat behalwe jy en Wolhol?
@ILUSTRA: Dit kan waar wees- die ander 60+ is Bloemfontein toe vir onbesoedelde, vars skoon lug en vir deeglike afronding- as spelers en manne.
@Rugbyman: Dit kan jy weer sê, mooiste rugbyveld in die land, hoop julle het nie handoeke, seep of skoliere ingepak nie…
Jy laat dit klink of julle manne in ‘n gelykop uitslag ingedonner is verlede jaar teen Bellville, kan nie glo dat julle manne hulle so laat domineer het nie. Vandaar seker die nuwe Bellville kreet: Garsies is ons gimp!
Lekker seisoen vir julle
@PaarlBok: Hoe het dit toe met die Gim/Stellies Paas Finaal op die Stellenberg Astro gegaan? Verstaan hokkie van geen kant, maar weet hulle het die naweek gespeel?
@ILUSTRA: Sal baie jammer wees want ons weet daardie ander skool in Stellenbosch beheer mos hoerskool craven week. Jammer seuns verkeerde skool.
Het HJS 34 Cravenweek spelers in hul o.14 groep?
@BOG: We are staying a stone throw away from each other. Do not worry not a brick throw. You do not drink and steal? You are welcome to come over if you are lonely.
@BOG: With you @ this site there could be no Vrede.
@Rugbyman: They lost to Stellenberg.http://schoolboyrugby.co.za/blog/?p=3168
@Ploegskaar: Jou blote vermelding van Vrede se 1949 span, maak jou n verdagte as n AT “clone”. As dit nie was dat jy besigheid gepraat het met die QT manne nie, was jy een. Beet, can you change Tjoppas avatar and put “Vrede” on his shirt
Eerstens jammer Ploegskaar nie op jou bedoel nie.
Verder sien ek wat jy bedoel daar is seker tog reels op die soorte misbruik hok te slaan. Maar ek dink die “Poepols Top 20” sal almal dadelik laat besef wie en wat die oorsprong is. Laastens soos ek reeds aan BHP genoem het is ek seker die komitee hierbo sal as finale filter dien. Dan dink ek het ons ‘n wenner.
@Tjoppa: I hope you noted from my initial comment about rankings, that I did not complain about any of the current rankings and just stated my preference for either Beet’s or Dobson’s, as they actually appreciate and follow SBR.
With regards to your suggestion, I fear it will be a dismal failure, in fact a recipe for an absolute farce. Glenwood 1stXV – 5thXV will probably occupy potitions 1-5, followed by the mighty DHS u/15A team at 6, Mike Bolhuis at 7, Vrede’s 1949 1stXV at 8, all the GCB 1st teams from 1960 – 1964 from 9 – 13 and a Hodge-podge of Northvaal and WC bokrolletjies sprinkled from 14 – 20.
@Rugbyman: Hoeveel nuwe suns vir 2013?
@Ploegskaar: Nee wat ou Ploeg as ons ‘n fightclub wil begin doen ons dit sommer hier in Pretoria… Ons o/15s van laasjaar was rerig baie swak… gelukkig is ons o/16s van hierdie jaar so bietjie beter… Terloops, ons het baie lekker in Boland Landbou se koshuis gebly tyden die Paarl Gim o/16 week! Julle het darem ‘n mooi set-up daar by julle A-veld met die smart klubhuis!
@Ploegskaar: May I make a suggestion. Beet let all the bloggers submit their own 1-20. Then compile a Poepels Top 20 . Then my friend you can always say it was the choice of the Poepols and nobody can complain.
@Rugbyman: Wou jou nog vra, waar lê daardie bul o/16 span van julle vanjaar tans op die 0/16 ranglys? Hoekom reël julle nie ook sommer ‘n re-match teen daai spannetjie van Bellville teen wie hulle verlede jaar by Outeniqua gelykop gespeel het nie? Darem ‘n blaps of note van Garsies teen so ‘n ongerekende skool, julle moet die saak sommer hier in die Bellville kom regstel, die span kan sommer saam met julle scouts op een van hulle greelde trips afvlieg.
@BoishaaiPa: your guys u14 team were by far the best team i saw at the kwagga week,they were unbeaten after their 3 games,they should have played grey on the last day ,that would have been a game,but i know they have a derby day during the year thus were kept apart
@BoishaaiPa: As jy wil kan jy jou rankings deurstuur hier na bo. Ons komitee adviseer graag waar ons kan. Dit sal baie teenkanting teen jou hoogs gerespekteerde ranglys ontlont.
@BoishaaiPa: Skiet vir Beet. Hy is die dissipel wat alles op jou gegooi het. Wou se ‘n man van daai skool se integriteit is bo verdenking. Ek sien egter hulle het hul storie verander met Waterkloof op no 9 nou.
@Tjoppa: Dis nog nie my rankings daai nie….
@Tjoppa: Nee wat..my laptoppie loop nog mooi…vat net tyd om AL die scores in te kry, mens wil mos nou nie verkeerde data verwerk nie. Gee tyd..teen die einde van die week sal daar n volledige analise wees. Ek doen dit vir die fun, niemand moet dit te ernstig opneem nie. SASchoolsports gebruik altyd myne, maar het hierdie keer die wa voor die perde gespan en hulle eie ding gedoen..sal maar sien hoe die eindresultaat verskil.
@Tjoppa: They lost 19-12 to a very good Kempton Park side in 2012. We all know that Kempton went on to win the Beeld Trophy last year.
HTS Middelburg is playing EG Jansen next week in Nu Power, so this might tell us how strong they are.
I think HTS will do very well. Nobody is talking about Kempton Park. They finished top 10 last year and will have a strong 2013 as well.
I think currently there are huge distortions with the quality of opposition and home ground advantage. From a KZN perspective Westville has had one home game whereas Kearsney and College have had 4. I do not think GW have had one. Things should even out as the season progresses.
@Tjoppa: Hi Tjoppa… I disagree with you on their “downward spiral”…. They played in the Beeld semi’s in 2011 with their first team an lost narrowly against Kloof in the last minute who was rated no. 2 in 2011… Last year their u/15’s won the Beeld trophy and their u/16’s and 1st team lost in the Beeld semi’s… Their 1st team also won the powerful Centurion side in 2012. I am not sure who they played so far this year, all I am saying is that I think they are being severely under estimated.
@beet: Beet see BHP has fixed their rankings with Waterkloof now included. Now we need you to fix yours with Affies, Waterkloof, Monnas and Eg Jansen top four. You can give Boishaai no 5.
@Rugbyman: HTS Middelburg used to be one of the powerhouses uo in “Beeld” Country. But their rugby has been in a downward spiral for quite a few years now. Who was their opponents this year so far?
@Grasshopper: They sure do… They play Nu-Power alongside Waterkloof, Monnas, Garsies, Nelspruit, EG Jansen etc…
@Rugbyman: the question is what is the quality of their opposition? Do they play any top 20 schools?
I think HTS Middelburg is being hard done by…. They havent lost a game yet according to my info…. They will be a force to be reckoned with for sure…. Definite top 20 material…
Sorry just to be clear, what I meant was Nico was even further ahead than the players he played against. In an error where players were smaller he was a giant. I remember him breaking off the scrum regularly to bounce and run over players ala Jonah Lomu. He was immense, unfortunately he never got much bigger and had an average professional career moving to lock a few times…
@Buffel: I reckon Kearsney will win all their local fixtures, except your banana skin, Westville. Kearsney are certainly the best in KZN, but just as Glenwood proved. This was the year Keatsney expected to do well the question is can this standard be maintained for years to come. Hard to do when exceptional talents like the Doops only come around once a decade. They remind me of Nico Breedt in the 90s although I personally think Nico was better at this level. How did the Glenwood 2nds go at Monnas?
As the the silly season draws to an end and there is a lot of rugby to be played. We have our local season and only a trip to Saints as an outside fixture left, so we will guage how strong we are after the College,Hilton,Michaelhouse,DHS,Goerge Campbell and Westville fixtures. At this stage I think Kearsney are probably rated at no.1 in Kwazulu Natal but as I have said, we still have all the local fixtures to complete. An update, at the Monument 2nd team festival, Kearsney played 3 fixtures winning 1 and losing 2 by a margin of 8 points or less. Game1) MONUMENT 9-KEARSNEY 5. GAME 2) KEARSNEY 11 – FLORIDA 10. GAME 3) KEMPTON PARK 25 – KEARSNEY 17. good time had by all .
After a few weeks of domestic games 10 to 20 will look completely different. The cream is rising again…..some iffy ones in there….
@JPS_10: Hy sukkel maar om die Valies na waarde te skat.
I see we have St Andrews at 11 well done to them and Marlow 20 also well done only concern i have i would say Marlow have beaten the better quality opersition like Noordkaap were St Andrews have played some weaker teams. The rest looks good, do agree that Union High maybe needs a mention they are really good this year.
@Tjoppa: Grey College moes dan 7 wedstryde gespeel het en Kloof wat niks verloor het behoort in die top 10 te wees.
Kan Boishaaipa dalk ‘n re-run van sy stats doen?
@kcob: Toesuck
@kcob: yep 8 if you include the Kings Park jaunt. Lost to Paarl Gim, Paul Roos, Garsfontein, Drostdy and Kearsney. Beat Framesby, Selborne and College in the warm up. Not a great start for us but not an easy one either. The Paul Roos, Kearsney and Drostdy games could have gone either way. I fear we will lose our Wildeklawer fixtures too, so really it’s just the local fixtures for a few wins, even that won’t be easy. Glenwood need to re access the fixture list and maybe try a few ‘easier’ tournos…
@kcob: He calls it an unofficial thumbsuck, but I hope he makes it a weekly fixture as I would rather trust someone’s opinion that watches, talks and experiences SBR every Saturday to that of a bland number cruncher.
@Woltrui: wow, ok if the beat Garsies and just lost to Kloof they must have a good side, justified top 10 then.
@Grasshopper: Nelspruit won Garsfontein. Unbeaten in Nu power tournament. Lost by 5 against Kloof.
What is Beets/ SBR system used for ranking?
I agree ploeg! I have tendered to agree with the ranking systems but I do think a current form; or “This Year” system is a true reflection of…. Wait for it; “This Year”.
Three different early season rankings that will shake the riff-raff out come the end of Wildeklawer, but still the same wets **** that b****ed that the 365 rankings were subjective and bias towards Cape schools disagree and moan. Just shows, you will never please some people. For the record Beet’s unscientific rankings is the most accurate IMO as it is based on CURRENT form and results, which is all that should count. Formula based rankings which include past strength and results effectively favors and entrenches the same handful of schools every year and hedges them against the odd poor year, which allows the “unfashionable” schools to at best aspire to a 6-10 position when they have great years. Sela.
More worrying is Kearsney played 8 already! How many have GW ayes hopper? I assume about same hey?
Glenwood beat Framesby and Selborne and lose by a point to Kearsney in the last minute but are out of the top 30 all together, total thumb suck all of these. What did Nelspruit do to be top 10, just asking not being funny…Glenwood are not top 20 but are top 30 for sure…
Not sure it means anything but Kearsney just bt Windhoek Gym 40-12. Heard these guys bt MHS I think. Heard it was very very dirty rugby, and the spectators not so cool either.
@Woltrui: Another “language barrier” thing then. Ohhhhkey dokey then.
I guess rankings and things need to be sorted out on the field, with actual fixtures between the teams and not in fantasy leagues.
I reckon we need a Cheerleading league esor, rankings on sheer volume, like warcries. Bonus points awarded for diversionary tactics like private videos and photographic evidence (down Bog .. it’s not what you think, this is a family forum!!!!!).
@beet: Sorry meant warm-up practice match not friendly
@Gungets Tuft: Corncerning the original Thumbsuck thread. The Noordvaal “official top 20 comitee” placed Maritzburg College at 13. After some complaints-we had to drop Grey Bloem to 9- College was placed at 18.
@Buffel: Sorry the SBR TS ranking is a week old. In that time the 2 significant results were College losing to Queens and Bosch beating Jeppe. In view of the College loss to Queens, they should be below Kearsney.
The 20-min per half warm-up games don’t count in any of the ranking systems. Even the College-Westville game at Wartburg was regarded as a friendly.
@Buffel: College drew with Noord Kaap and beat Grey PE but do not even make it into the “outside top 20” category. Completely supports my view on the rankings. They really do need to print them on software, double ply paper. They will be useful then …..
SBR- Kearsney have beaten College-20 minute a side game and have lost only to Paarl Gym so I think they deserve to be above them in your top 20. Just a comment.
@JPS_10: En jy wil wat se boet
Waterkloof het ten minste 4 wedstryde gespeel tot op datum as nie 5 nie en nikss verloor nie. Wen teen HTS Louis Botha 15 – 0 voor die Paasnaweek wedstryde.
Watter span van Grey het teen Hentie Cilliers, Rooiskool, Duineveld en Voortrekker Bethlehem gespeel voor die paasnaweek?
How did we end up 15th? hahaha..I’ll take it
@Ploegskaar: Jy sal mos weet die geselskap is maar baie belangrik. Maar gelukkig is hy tjomme met die regte klonge. Gister boksie oopgemaak en Rust en Vrede, Alto, Meerlust gekry. ‘n Lekker nuwe ene is hierdie Boschkloof Conclusion. Mag wat ‘n lekker verassing. Het sommer boks bestel.
@Woltrui: Moet bieg vanaand is Maties my span. Nouja dan maak ek maar die ou droe rooietjie op my eie klaar.
@Tjoppa: As dit ‘n lekker Cab is kom dit beslis van Stellenbosch of Durbanville, want die Paarl se wyn is maar wankelrig. Miskien kan jy meer en beter wyn kry as jy nicer is met die ouens van lg. areas
@Woltrui: Kan ons dit oor ‘n droe rooietjie bespreek.
@Tjoppa: Nee Tjoppa, nee nee nee. Hoe teleurgesteld is ek nou. Ek dag dis dalk ‘n tikfoutjie. Dag jy bedoel Pta Boys High. Nou sien ek jy skreeu vir ‘n bergbok skooltjie.
Tjoppa summier geskors uit die Noordvaal top 20 “thumbsuck” komitee.
Ja ry maar Saterdae lekker rond kyk eers ‘n kleiner skool se eerstes so 11h00 en dan na ‘n grote die middag. Boishaai se seuns het my nog altyd met respek behandel en so ook hul ouers as ek daar inloer vir ‘n kuier. Maar seker ander skole in Kaap soortgelyk maar daardie pa van Boishaai wat altyd die lekker Cabernet stuur seker die dealbreaker.
@Tjoppa: Affies/Waterkloof maak sin, maar Boishaai lyk na ‘n bietjie van ‘n wildcard in jou pakkie. Vind aanklank by die feit dat jy skolerugby as geheel ondersteun, niks gee my meer van ‘n kramp as ‘n ou wat net aankarring oor een skool nie. Self mis ek enige dag senior rugby vir selfs net sg. “premier B” skolerugby in die Kaap en verdeel my Saterdae tussen Landbou (vanselfsprekend die meerderheid), Stellenberg en ‘n paar Bellville en Tygerberg games.
@BOG: Het nie ‘n hoerskool vir normale kinders nie slegs vir kinders met leerprobleme. Amper dieselfde as Grey Kollege in Bloem is vir seuns van vaders se vaders wat nooit die Groot Trek voltooi het nie. Elkeen moet ons maar ‘n plekkie in die son gun ou Bog. Nee ek was op skool in die whenwe wereld. Glo nie bestaan meer nie.
@Ploegskaar: Ek vermoed dis Kwaggasrand
@Ploegskaar: Ek ondersteun skole rugby. Skole wat staan vir die goeie sal altyd my ondersteuning kry. Maar moet se Waterkloof/Affies en Boishaai vanwee noue konneksies is my swakplek.
@Tjoppa: Net vir die rekord, wie ondersteun jy, want daai neutrale trui en swart sokkerspeler/taxidrywer naam gee geen leidrade nie.
@BOG: Oom sal nie glo was maar lucky hier en daar dus nie nodig om te veel te doen hier in my laaste dae nie. Gaan ook nie my rug waag met ‘n grawery nie. Weet nooit watter ander dinge ek nog met die ou rug kan reg kry ni.
@Woltrui: Nee ek dink Boishaaipa se komper het sy gat gesien. Maar weereens ek dink enige rankings is verdag. As I said before the winning of all games is more important than the ranking of the opponents.
But that said I think Affies, Outeniqua, Waterkloof en Paarl Gym is no’s 1-4 .
Grey, Garsies, Monnas and Bouishaai also def top 10.
@Tjoppa: Ek hoop ou Wollies het darem vir jou as sub-kontrakteur aangestel. Wees net versigtig dat daar nie n grondstorting is wanneer jy onder in die gat is nie
@BOG: Oom ja dis waar. So pas op dat die SPCA se trok oom nie optel daar lanks die Hennops nie. Ons het nou weer ‘n paar oop spares. Loop mooi my oom en as jy moet bietjie gaan le, le maar diep onder die bossies. Daai manne van SPCA luister nie na rede nie.
Okay I’ve added the SBR Thumbsuck with Wynberg included due to valid reasoning
@Woltrui: Ek merk dat Tshwane nou private kontrakteurs aangestel het om grafte te grou. Baie geluk
@Woltrui: They turned water into wine!
That has to be the mistake.
But this means Wynberg are not ranked???
Vermoed Saschoolsport het ‘n tik foutjie gemaak. Wynberg en Waterkloof is, buiten 1 of 2 konsonante, dieselfde (Wynberg se laaities eet natuurlik vis en brood en die Pta laaities pap en vleis-vandaar die feit dat die Pta boitjies die beter rugby speel) 8)