ABSA Wildeklawer 2025 Road Show

Organising a 1st XV schoolboy rugby festival with 12 or more teams is hectic and requires a ton of work. So one can only imagine the workload when there are at least 28 first teams, plus several junior age-group rugby teams, and additional sporting events to coordinate over a few days in early May in Kimberley. It’s definitely no easy task.

Over the past couple of days, the ABSA Wildeklawer team has been travelling across the country, meeting with participants as part of their preparation. Even after visits to Gauteng, KZN, and the Eastern and Western Cape, they still have a session planned in the Central Region next week.

Amongst the topics discussed has been the tweaking of the 1st XV Rugby schedule.

The schedule isn’t finalised yet, but here’s how it’s shaping up so far with a few more changes to come:

SCHOOL MATCH 1 MATCH 2
1 Affies Paul Roos Boland Landbou
2 Boland Landbou Framesby Affies
3 Diamantveld Waterkloof Maritzburg College
4 Drostdy EG Jansen Northwood
5 Durban HS Stellenberg Paarl Gim
6 EG Jansen Drostdy Paul Roos
7 Framesby Boland Landbou Helpmekaar
8 Garsfontein Oakdale Grey College
9 Glenwood Nico Malan Marlow
10 Grey College Helpmekaar Garsfontein
11 Helpmekaar Grey College Framesby
12 HJS Paarl BH Noordheuwel Monument
13 Jeppe Maritzburg College Oakdale
14 Maritzburg College Jeppe Diamantveld
15 Marlow Welkom Gim Glenwood
16 Monument Outeniqua HJS Paarl BH
17 Nico Malan Glenwood Barbarian North Side
18 Noordheuwel HJS Paarl BH Outeniqua
19 Northwood Paarl Gim Drostdy
20 Oakdale Garsfontein Jeppe
21 Outeniqua Monument Noordheuwel
22 Paarl Gim Northwood Durban HS
23 Paul Roos Affies EG Jansen
24 Rustenburg Voortrekker (Beth) Welkom Gim
25 Stellenberg Durban HS Waterkloof
26 Voortrekker (Beth) Rustenburg TBA
27 Waterkloof Diamantveld Stellenberg
28 Welkom Gim Marlow Rustenburg

Leave a Reply

37 Comments

  1. avatar
    #37 agter_die_pale_pa

    @Djou (Comment #36)
    Dankie Djou. Ek stem 100% saam dat daar baie permutasies is om n algehele opinie te vorm oor die gehalte onderrig by n skool. Ek glo egter dat kinders nie op hul eie alleen as groep 2 of 3 A’s per leerder gem kan kry indien die omgewing by die skool nie optimaal funksioneer en die onderwysers deur die bank volle inkoop gee nie. Net soos wat n rugbyspan nie met rou talent alleen die Noordvaal kan wen sonder n goeie kwaliteit afrigtingspan nie. Mens gaan nooit skole se akademiese prestasie ten volle kan vergelyk nie, maar indien n skool goed presteer in terme van slaagsyfer en A’s per leerder moet dit tog dui op n algehele gesonde akademiese omgewing en voel ek die onderwysers en kinders verdien beide krediet. Net soos SBR rankings skole erken waar die kombinasie van spelers en afrigters lei tot goeie resultate vir n spesifieke seisoen.
    Voorspoed vir jul seisoen

    ReplyReply
    15 February, 2025 at 09:48
  2. avatar
    #36 Djou

    @agter_die_pale_pa (Comment #35)
    Daar is baie faktore wat in ag geneem moet word om gehalte onderrig te meet, nie net een nie. Hier is ‘n voorbeeld waarom onderskeidings per kind ‘n swak maatstaf is.
    Veronderstel ‘n klas van 100. In graad 8 is 30 slim kinders wat ‘n gemiddeld van 90% en meer het. Die res se gemiddeld is 60%. In matriek kry elkeen van die 30 tien onderskeidings en die res niks. Dus, 300 onderskeidings vir die groep van 100 = 3 per kind, hoewel 70% van die klas geen onderskeiding gekry het nie.
    Kan jy uit die 3 per kind aflei dat die gehalte onderrig goed is? Of is die kans groter dat die 30 selfs sonder onderrig goed sou presteer?
    Vergelyk dit met die voorbeeld. In graad 8 kry jy uit 100 kinders 30 ondergemiddelde kinders wat sukkel om 40% te behaal. Daar is ook geen onderskeiding uit die klas van 100 nie.
    In matriek het die 30 se punte verbeter tot 50% en die ander 70 kry een onderskeiding elk.
    In watter van die 2 voorbeelde sou jy sê dat gehalte onderrig ‘n groot rol speel?
    3 onderskeidings per kind of 0.7 onderskeidings per kind en gemiddeld verhoog oor tyd van 40% tot 50%.

    ReplyReply
    15 February, 2025 at 08:18
  3. avatar
    #35 agter_die_pale_pa

    @Djou (Comment #33)
    Djou, why would you say does average number of A’s per learner not say much about the quality of teaching at a school? (Not challenging your view, want to understand your perspective.)

    ReplyReply
    15 February, 2025 at 07:19
  4. avatar
    #34 Kantman

    @Djou (Comment #33)
    Mooi uiteengesit, dankie!

    ReplyReply
    14 February, 2025 at 22:01
  5. avatar
    #33 Djou

    @Kantman (Comment #32)
    100% correct!
    You have to control for all those factors.
    Both the Department of Education and Solidarity’s analyses are worthless.
    E.g., a school with 50 matrics who got 6 distinctions each (300 in total) will be ranked below a school with 100 matrics who got 301 distinctions in total.
    So, both their formulas indicate the number of very clever learners and shows little about quality of education.
    Number of distinctions and distinctions per learner say little about quality of teaching.
    They also don’t account for pass rates, and many other issues.
    So just ignore!

    ReplyReply
    14 February, 2025 at 07:57
  6. avatar
    #32 Kantman

    Education Department recognition of schools is the laziest bureaucratic nonsense at work. Ask @djou, he can explain the statistical fallacy of rewarding for total of anything without controlling for number of students, area, gender, dropout, etc.

    ReplyReply
    11 February, 2025 at 22:06
  7. avatar
    #31 Kantman

    @Chronicle (Comment #29)
    These are all great schools in my opinion

    ReplyReply
    5 February, 2025 at 19:39
  8. avatar
    #30 Chronicle

    I must say, Paul Roos and Grey are not just rugby schools. And Affies, well with 100%, a great achievement. The same with Garsfontein, the 2 Landbou schools and most schools in Pretoria.
    Well done to you all.

    ReplyReply
    4 February, 2025 at 07:02
  9. avatar
    #29 Chronicle

    As requested by some, herewith the matric pass rates (class of 2024) for some schools often mentioned here:
    Paarl Boys High 98.4%
    Paarl Gim 99.1%
    Paul Roos 99.6%
    Charlie Hofmeyr 100%
    Oakdale 100%
    Boland Landbou 100%
    Outeniqua 99.7%
    Stellenberg 99.3%
    Rondebosch 99.4%
    Wynberg 100%
    Affies Boys 100% (outperforming Affies Meisies 99.6%)
    Garsfontein 100%
    Centurion 100%
    Eldoraigne 100%
    Oos-Moot 100%
    Zwartkop 100%
    Waterkloof 99.7%
    Menlo Park 99.7%
    Noordheuwel 100%
    Monument 99.6%
    Jeppe 100%
    E.G. Jansen 98.5%
    Rustenburg 99.3%
    Transvalia 96.1%
    Welkom Gim 92.8%
    Grey College 99.1%
    DHS 95.2%
    Glenwood 95.8%
    Maritzburg College 99.2%
    Northwood 98%
    Grey PE 100%
    Selborne 97.9%
    Queens 97.9%

    ReplyReply
    3 February, 2025 at 13:31
  10. avatar
    #28 agter_die_pale_pa

    @Grizzly (Comment #26)
    Mooi jaar vir almal hier, sien uit na die seisoen wat voorle.
    Ek kyk gewoonlik na die jaarlikse SOS verslag, wat die gem aantal onderskeidings per leerder vergelyk. Sover ek dit het gebruik Gauteng Dept die % geslaag, en daarna die aantal leerders om die 100% skole te rangeer, wat natuurlik die megaskole bevoordeel. Soos verwag, wys die SOS verslag dat die meisiesskole baie goed vaar in terme van gem A’s per leerder (Bloemhof, La Rochelle, Affies Meisies, Paarl). Daarna kom paar gemengde skole, met Menlopark nr5. JvR, Linden, Parel Vallei, Waterkloof, DF Malan. PRG le 11de (enigste seunsskool in die top 20) Paarl Gim 12 en Garsfontein 16de. Let wel hierdie is slegs n vergelyking van Afrikaanse skole. Nasionaal is dit slegs die boonste 4 meisiesskole wat die top 20 haal.
    Baie interessante leesstof in hierdie jaarlikse verslag, wat per vak ook vergelyk.

    ReplyReply
    3 February, 2025 at 11:09
  11. avatar
    #27 BereFan

    @boerboel (Comment #22)
    Ek weet nou nie hoeveel jy en iemand soos Deon belangstel in ander sporte nie maar sonder enige Boland spelers het Garsies klaar die eerste groot ene van die jaar gevat deur om vir AFFIES te wen in die finaal van die sa20 skole krieket northerns/easterns/limpopo been. Ek wens so ons kon daardie boland spanne speel in die finals week in maart wie weet dalk was daar talent gewees maar nou ja lyk my krieket is nie hulle ding nie.

    ReplyReply
    2 February, 2025 at 21:20
  12. avatar
    #26 Grizzly

    @boerboel (Comment #25)
    Ek weet nie maar daar moet Dept skole in Gauteng wees wat meer A’s per leerling as Garsfontein gekry het wat onder hulle is. Ek weet nie wies eerste nie maar Affies as hulle nie 1 is nie ens.Garsfontein het baie leerlinge en dis in my oe n moerse prestasie dat daar vir hoeveel jare nie eers een vis deur die net val nie. Ek weet nie wat die uitslae by Affies, Kloof en Menlo is nie maar skat die selfde of beter. Ek sal n opinie he as Beet eendag die uitslae post. Dit lyk egter nie of dit gaan gebeur nie.

    ReplyReply
    30 January, 2025 at 20:45
  13. avatar
    #25 boerboel

    @Grizzly (Comment #24)
    :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: so waarop word hulle gerate?

    ReplyReply
    30 January, 2025 at 14:08
  14. avatar
    #24 Grizzly

    @boerboel (Comment #23)
    A’s per leering is nie hoe die skole gerate word nie.Bou jaar vir die Bere. Top 20 is die doelwit.

    ReplyReply
    30 January, 2025 at 13:17
  15. avatar
    #23 boerboel

    @boerboel (Comment #22)
    lyk julle span

    ReplyReply
    30 January, 2025 at 11:11
  16. avatar
    #22 boerboel

    @Grizzly (Comment #20)
    hoe span yk julle- busse opgedaag daar uit die boland-naamplaatjies op?

    ReplyReply
    30 January, 2025 at 11:11
  17. avatar
    #21 boerboel

    @Grizzly (Comment #20)
    mooi 19de in land na prg met net seuns

    ReplyReply
    30 January, 2025 at 11:09
  18. avatar
  19. avatar
    #19 boerboel

    @boerboel (Comment #18)
    afrikaans schools only

    ReplyReply
    29 January, 2025 at 10:18
  20. avatar
    #18 boerboel

    @Grizzly (Comment #17)
    see the gapswannabees ranked 19 th in the country for numbers of A,s per student- way below prg- top 4 being bloemhf, larochelle affies girls and paarl girls

    ReplyReply
    29 January, 2025 at 10:18
  21. avatar
    #17 Grizzly

    Beet,all the best for you and all the bloggers for 2025. Can we have the matric results pls. I see aGarsies is 2nd in Gauteng for Cod. Want to know how they compare to jnr Maties the intellectual powerhouse of the WC.

    ReplyReply
    18 January, 2025 at 09:30
  22. avatar
    #16 boerboel

    @Grizzly (Comment #15)
    hoeveel nuwe manne van die Boland daar by julle?Weet julle al?

    ReplyReply
    12 January, 2025 at 15:46
  23. avatar
    #15 Grizzly

    @boerboel (Comment #14)
    Soos Deon julle nou al baie verduidelik het die Boland bestaan nie.Dis n simboliese grens op gemaak deur die vrye meselaars wat WP en SA rugby regeer in die vroeer 1900 tot vandag toe. Daars wel n Boland vir atletiek, krieket, skyfskiet en Boere sport maar dis heeltemal n ander ding.

    ReplyReply
    11 January, 2025 at 10:56
  24. avatar
    #14 boerboel

    @Djou (Comment #13)
    :-D :-D :-D :-D ons is in die BOLAND

    ReplyReply
    3 January, 2025 at 11:08
  25. avatar
    #13 Djou

    @boerboel (Comment #12)
    Beslis minder as Boishaai. Ook minder as Gim en PR.

    ReplyReply
    6 December, 2024 at 12:51
  26. avatar
    #12 boerboel

    @Djou (Comment #10)
    hoeveel nuwe manne uit die Boland?

    ReplyReply
    6 December, 2024 at 07:59
  27. avatar
    #11 Djou

    @Wonder (Comment #7)
    Sal sien vir hoe lank. Werk het my besig gehou, maar dit skaal nou af. Hopelik is daar meer tyd volgende jaar.
    Garsies gaan baie jong span hê volgende jaar, gaan interessant wees.
    Sien Helpmekaar se 2 o.16 dream teams wat verlede jaar en vanjaar Noordvaal gewen het is volgende jaar seniors. Gaan bulspan hê!

    ReplyReply
    6 December, 2024 at 07:08
  28. avatar
    #10 Djou

    @boerboel (Comment #9)
    Sover ek weet sal daar net so oor die 400 nuwes wees.
    Toe Garsfontein van hul borg ontslae raak het die borg vinnig jou skool begin borg. Weet nie of jy dit gereel het nie!

    ReplyReply
    6 December, 2024 at 07:02
  29. avatar
    #9 boerboel

    wie sal weet sal afhang van die nuwe rekrute

    ReplyReply
    5 December, 2024 at 21:34
  30. avatar
    #8 Kantman

    @Wonder (Comment #7)
    Hoe lyk Garsfontein se span vir 2025?

    ReplyReply
    5 December, 2024 at 21:25
  31. avatar
    #7 Wonder

    @Djou (Comment #6)
    Welkom terug!

    ReplyReply
    5 December, 2024 at 20:44
  32. avatar
    #6 Djou

    @Loubser (Comment #3)
    Na amper ‘n jaar se afwesigheid lyk dit na dieselfde ou issues, met ‘n paar nuwe name, en steeds waninligting wat versprei word. Om jou op hoogte te bring, Garsfontein het vir verskeie redes die borg kennis gegee – nie soos jy dit stel dat die borg die skool gelos het nie.
    Jy sou by die Marius Schoeman 7’s gemerk het dat die borg reeds ‘n ander skool ook ondersteun het.
    Interessante tye!

    ReplyReply
    5 December, 2024 at 09:57
  33. avatar
    #5 Kantman

    @agter_die_pale_pa (Comment #4)
    Oakdale en Helpmekaar is definitief groot contenders.

    ReplyReply
    3 December, 2024 at 20:11
  34. avatar
    #4 agter_die_pale_pa

    @Loubser (Comment #3)
    Facts? I am sure they will be okay though.
    They got two big games.. GCB and Oakdale. Oakdale and Helpmekaar could be the surprises for 2025.
    I am looking forward to Garsies/Oakdale, GCB/Helpies going to be massive and then Affies/PR, my early candidate for game of the week.

    ReplyReply
    3 December, 2024 at 08:53
  35. avatar
    #3 Loubser

    GOING TO BE A CRACKER OF A YEAR

    I’m looking forward to the upcoming season. I just wonder how Garsfontein is going to fair now that GOBusiness withdrew its sponsorship; how are they going to afford all the players and coaches?
    ReplyReply
    2 December, 2024 at 15:38
  36. avatar
    #2 beet

    @Kantman (Comment #1)
    Lots of good games and a nice bit of positive news is talk about the possibility of the tournament having an expanded extra match-day (effectively making it a 3-day tourney) to allow for more A-field games. That will be a big bonus. Having B-field games really sucks. It’s an advantage that Noord-Suid enjoys over Wildeklawer in the quest to be recognised as the best fest in SA.

    ReplyReply
    18 November, 2024 at 23:51
  37. avatar
    #1 Kantman

    As ek moet kies om dop te hou (vir verskillende redes):
    Affies vs Paul Roos
    Boland Landbou vs Affies
    DHS vs Paarl Gim
    Garsfontein vs Grey College
    Helpmekaar vs Grey College
    HJS vs Monument
    Oakdale vs Garsfontein
    Stellenberg vs Waterkloof

    ReplyReply
    18 November, 2024 at 20:18