Final SchoolboyRugby Blog BHP Top 50 for 2018

A big thank you to BHP (BoishaaiPa@mweb.co.za) for the time and effort he has put in to compile these rankings for 10 seasons now.

 

# School Avg Reg Type Gen #Boys Est
01 Grey College 5.09 FS State Boys 1190 1855
02 Paul Roos 4.98 WP State Boys 1230 1866
03 Glenwood 4.62 KZN State Boys 1070 1910
04 Paarl Gim 4.61 WP State CoEd 580 1858
05 Selborne 3.72 BOR State Boys 740 1872
06 HJS Paarl BH 3.62 WP State Boys 870 1868
07 Wynberg 3.58 WP State Boys 760 1841
08 Hilton 3.51 KZN Indep Boys 560 1872
09 Transvalia 3.41 VAL State CoEd 570 1958
10 Helpmekaar 3.41 GL Indep CoEd 460 1921
11 Oakdale 3.24 SWD State Boys 420 1928
12 Drostdy 3.23 BOL State CoEd 690 1903
13 Jeppe 3.22 GL State Boys 960 1890
14 Bishops 3.21 WP Indep Boys 720 1849
15 Monument 3.15 GL State CoEd 690 1921
16 Affies 3.08 BB State Boys 1090 1920
17 Boland Landbou 3.07 WP State Boys 340 1953
18 Menlopark 3.02 BB State CoEd 680 1963
19 Garsfontein 2.94 BB State CoEd 880 1988
20 DHS 2.89 KZN State Boys 1090 1866
21 Framesby 2.74 EP State CoEd 560 1966
22 Marlow 2.64 EP State Boys 230 1931
23 Welkom Gim 2.62 GRF State CoEd 440 1953
24 Grey HS 2.62 EP State Boys 930 1856
25 Ben Vorster 2.56 LIM State CoEd 420 1962
26 Oos-Moot 2.48 NV State CoEd 580 1952
27 Stellenberg 2.43 WP State CoEd 720 1985
28 Rondebosch 2.38 WP State Boys 820 1897
29 Kearsney 2.34 KZN Indep Boys 570 1921
30 St Andrew’s 2.32 EP Indep Boys 460 1855
31 Diamantveld 2.31 GW State CoEd 340 1935
32 Goudveld 2.22 GRF State CoEd 360 1961
33 Eldoraigne 2.18 BB State CoEd 830 1974
34 Brandwag 2.15 EP State CoEd 410 1937
35 Rustenburg 2.09 LEO State CoEd 590 1922
36 St John’s 2.08 GL Indep Boys 640 1898
37 KES 2.07 GL State Boys 1010 1902
38 Outeniqua 2.05 SWD State CoEd 780 1923
39 Bellville 2.05 WP State CoEd 560 1937
40 Clifton 1.98 KZN Indep Boys 400 2002
41 Dale 1.94 BOR State Boys 590 1861
42 Potch Gim 1.92 NV State Coed 405 1907
43 Nico Malan 1.87 EP State CoEd 390 1851
44 Witteberg 1.84 FS State Coed 375 1972
45 Pionier 1.81 KZN State CoEd 225 1876
46 Potch Volkskool 1.80 NV State Coed 480 1922
47 Kingswood 1.79 EP Indep CoEd 220 1894
48 Hugenote 1.79 BOL State CoEd 405 1868
49 Nelspruit 1.78 PUM State CoEd 630 1916
50 Brackenfell 1.68 WP State CoEd 810 1976

 

Leave a Reply

43 Comments

  1. avatar
    #43 sewes

    @Rainier: Jy probeer meer lees as wt ek gese het.Kloof speel nie meer teen Goudveld nie die redes is die afstand en dat hulle nie genoeg spanne in die veld kan stoot nie.Die ander rede is ons program is so vol met baie goeie top ranked skole en ons speel dan ook net een keer n jaar teen n skool.

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 16:37
  2. avatar
    #42 Smallies

    Wie sal julle graag in julle provinsiale o 19 spanne wil sien?

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 09:45
  3. avatar
    #41 Carl de Kock

    @sewes: Stadig oor die klippe Meneer.

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 08:57
  4. avatar
    #40 Rainier

    @sewes: Ek neem aan die antwoord is dan nee. Kloof het dus veelvuldige redes om nie meer teen ander skole mee te ding nie. Een van die dae gaan julle seker so 6 games per seisoen speel as julle nie versigtig is nie.

    ReplyReply
    13 September, 2018 at 07:37
  5. avatar
    #39 Vyfster

    @sewes: wel sterkte…glo dit sal goed gaan. sien uit na lekker jaar in 2019 :wink:

    ReplyReply
    12 September, 2018 at 21:31
  6. avatar
    #38 sewes

    @Vyfster: JA dis seker waar.Ek self het net herhaal wat n vriend van my gese het en was geensins neerhalend op Pionier nie.
    Ek dink wat ek probeer se is dat gehalte skole waar teen jy speel jou in die voet kan skiet.Dit is dan vir my nie n ware weergawe van n skool se krag nie.Dit is seker net ons eie skuld dat ons die program aan vat as ons nie voluit wil werf nie.
    Gelukkig as ons program dieselfde bly staan ons n beter kans vlg jaar.Ons speel moontlik vanjaar se 1,3,10,15,16,17,18,23,37.Ek weet die jaar se niks maar daar hoort nie groot verskille te wees in die skole se krag nie met n paar verssinga wat sal in kom.

    ReplyReply
    12 September, 2018 at 08:18
  7. avatar
    #37 Vyfster

    @sewes: dit is ongetwyfeld ‘n taai program. Probleem is , julle het teen 10 van die 11 skole op die lys wat jy genoem het verloor…..met ‘n paar lelike 50 en 60 talle teen julle….as julle dalk 2 of 3 van daardie wedstryde gewen het, of van die groot pakke omskep het in kleiner nederlae, sou jul wel die top 50 gehaal het. dit is seker nie die ander skole op top 50 se skuld dat julle daardie 10 wedstryde verloor het nie….dit is maklik om agterna te se dat julle dit en dat sou gedoen het, toe julle die kans gehad het om van die top ranked skole te wen het julle dit 90% van tyd nie benut nie…die formule is duidelik….en daarvolgens kwalifiseer julle nie vir top 50 status hierdie jaar nie…sterkte met vlge jaar, waarskynlik is jul dan terug, maar jul rekord hierdie jaar is nie goed genoeg nie…..heel moontlik sou jul heelwat van die top 50 spanne gewen het, genugtig, ‘n massiewe skool soos julle behoort altyd van die klein skooltjies wat in die 40ste tot 50ste posisie is te wen…..maar om te se dat julle die MEESTE van die skole in top 50 sou wen, is ietwat dik vir ‘n daalder , bewys dit eerder op die veld. Anektodes is nie bewyse nie, so diy is ietwat neerhalend om Pionier so af te maak….ek glo nie dat julle Welkom Gim vanjaar sou klop nie…..Pionier het net met 4 teen hulle verloor…so gun hul, hul plekkie in die son….wen vlge jaar meer as elke 3rde wedstyd en alles is weer normaal…..en onthou Parktown het vir Jeppe (wat vir julle ver gewen het) en DHS gewen hulle is ook nie top 50 nie, kon beswaarlik ander wedstryde wen, so pasop vir aannames maak

    ReplyReply
    11 September, 2018 at 22:28
  8. avatar
    #36 sewes

    @Rainier: Jy weet nes n paar HJS bloggers weet julle nie waneer om op te hou nie en as iemand iets se val ons terug na die hele ou storie oor hoe julle benadeel en belieg word.Ek beveel aan jy maak jou eie andwoord op.

    ReplyReply
    11 September, 2018 at 12:44
  9. avatar
    #35 Rainier

    @sewes: Is die rede dat Goudveld ook daarvan beskuldig word dat hulle die etos van skole rugby verkrag deur beurse aan te bied?

    ReplyReply
    11 September, 2018 at 10:11
  10. avatar
    #34 dammetjie

    Sewes daai is ‘n baie stywe program. Min skole sal dit ewenaar.

    ReplyReply
    11 September, 2018 at 10:07
  11. avatar
    #33 sewes

    @beet: Ek het al my mond uit gespoel oor die rankings so ek wil nie baie energie mors nie. My vriend wie se seun eers in pionier was en die jaar AHS toe geskuif het,het tydens die o16 game op gemerk dat die meeste o16s Pionier se eerstes sal klop.Kloof speel nie meer teen Goudveld en daar is n rede daarvoor.Meeste top vyftig skole sal n pak kry as hulle teen kloof speel.
    Kom ons neem n vb Kloof het teen no 1,2,3,4,6,9,10,13,15,16,18 gespeel. Ek wonder hoe sou skole soos Selborne,Wynberg, Hilton en ander top 50 skole gevaar het met die program.

    ReplyReply
    11 September, 2018 at 07:46
  12. avatar
    #32 Vaalpens

    @beet: Hi Beet, I cannot argue with your reasoning. Too much subjectivity is never a good thing. I couldn’t recall the loss to Garsies? Also the fact that Helpies & Valia are above Monument, distorted my judgement a bit :-| Thanks for the blog and the excellent work you’re doing.

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 21:20
  13. avatar
    #31 beet

    @Vaalpens: Hi Vaalpens. I think we can agree there is no exact science to the various ranking models.

    On 05 May Monnas were ranked 7th. They were performing like a champion team. Their two losses at that stage were honourable. Gim very close and Grey College respectable. Honestly they looked like they could have pressed on to finish top 5. However in the lead up to the 2nd term holidays they lost to Klofies, Valia, Garsies and really got sorted out by Glenwood. I think that really knocked the wind out their sails as far as assessing them on paper was concerned. Later they lost to Helpies as well but the last two weeks of the season marked a return to that form they had at the start and much closer to their true potential. No doubt if they had played with that sort of high intensity and consistency in May and June, they would have finished a lot higher up. The BHP formula driven model obviously can’t ignore that patch where they lost form, especially when one considers it in relation the greater consistency achieved by the schools occupying possies ahead of Monnas.

    ReplyReply
    9 September, 2018 at 21:33
  14. avatar
    #30 Vaalpens

    I know there is method in the madness here, but Monument at 15? Not a chance….

    ReplyReply
    9 September, 2018 at 20:40
  15. avatar
    #29 Vyfster

    @oppimoot: Plesier, julle verdien dit :wink: was naby onoorwonne seisoen….’n strafskop na sirene teen BV en ‘n baie vroee verloor teen FM….al wat tussen julle en onoorwonne status, en sekerlik top 20 posisie gestaan het

    ReplyReply
    6 September, 2018 at 22:20
  16. avatar
    #28 CharlesZA

    @BoishaaiPa: Beet het hulle almal hier op die site.

    ReplyReply
    6 September, 2018 at 16:38
  17. avatar
    #27 Rainier

    @BoishaaiPa: Dis interessant dat die OVS/NK se kategorie punte groter is as die OP/Grens en Bulle s’n – dit wys net dat die area se rugby meer is as net ‘n GCB swaeltjie en sterker is as die rugby in die ander twee streke.

    Ek wonder wat sou die Boland/SWD syfer gewees het as die Wynland skole ingedeel was waar hulle eintlik hoort… :wink:

    ReplyReply
    6 September, 2018 at 09:57
  18. avatar
    #26 oppimoot

    @Vyfster: Dankie dat jy vir ons ook n plekkie op die rankings oop baklei het :lol: . Dit is lekker om ons naam daar te lees, en vir duie seuns wat lees is dit tog maar ‘n soort van erkenning vir harde werk ingesit.

    ReplyReply
    6 September, 2018 at 06:30
  19. avatar
    #25 Vyfster

    @BoishaaiPa: Thanx…dink oos-Moot is nou reg geplaas. die blikskottels het ons so 3 plekke gekos met ‘n onderskepdrie in laaste minuut in Virseker finaal, maar hul verdien erkenning vir goeie seisoen.
    @Kattes-Strofes:lol..geluk, die brakke het dit darem steeds gemaak, al is hul nou 50 ipv 48 voor verandering….net, net maar darem

    wonder wanneer was HTS Middelburg laas nie onder top 50 nie, maar was ‘n horribale seisoen vir hulle…17 nederlae, met ‘n paar reuse tellings teen hulle, dink nie hul sal ‘n top 100 haal vanjaar nie….vlgr jaar sal dit beter gaan

    ReplyReply
    6 September, 2018 at 00:11
  20. avatar
    #24 Vleis

    @BoishaaiPa: My comment re categorisation was not in regard to the top schools, where the WP schools, on the whole, are the top dogs. It’s more re categories 2 and 3 and perhaps even 4…which is perhaps one of the reasons why the rankings deteriorate after about 20.

    However, to be fair to you, my views are based on the categorisations that I saw about four years ago, so perhaps things have changed since then? At that time, schools like St John’s were in the same category (or even lower) than much weaker schools like Schoonspruit, George Campbell, Milnerton, Port Natal, etc.

    ReplyReply
    5 September, 2018 at 13:04
  21. avatar
    #23 Kattes-Strofes

    Sorry! Forgot to mention. Closing date is Friday 13 September.

    ReplyReply
    5 September, 2018 at 11:40
  22. avatar
    #22 Kattes-Strofes

    Brakkies is currently advertising coaching positions for all their sporting codes. This obviously includes rugby coaches from u/14 level to the 1st XV.Interested persons can e-mail the school at staff@brackenfellhs.co.za. Please mark it for the attention of mr. Petrie Stofberg.

    ReplyReply
    5 September, 2018 at 11:39
  23. avatar
    #21 BoishaaiPa

    @CharlesZA: Ek dink nie ek het al DF se uitslae nie. Ek het daarvoor gevra, maar nie alles bestyds gekry nie.

    ReplyReply
    5 September, 2018 at 11:17
  24. avatar
    #20 BoishaaiPa

    @BoishaaiPa: I can also provide you with the list of schools in question and their current categories if needed so you can work it out for yourself.

    ReplyReply
    5 September, 2018 at 11:16
  25. avatar
    #19 BoishaaiPa

    @Vleis: Your last statement is probably based on a gut feel, but I will provide you with the real figures. The difference in avg category points between the lowest region (Pumas) and highest region (WP) is 0.75 points. Not a huge difference and I think you will agree that WP have over the years proven that they are the strongest schools region by means of results. Here are the average category points for some regions ..as you can see the coastal regions are not being inflated unduly.
    Province No of Schools Avg Cat Points
    WP 28 3.27
    Gauteng 25 3.02
    OFS/NCape 35 2.76
    KZN 21 2.95
    EP/Border 31 2.65
    Boland/SWD 23 2.72
    Bulls 25 2.70
    Pumas 22 2.52

    ReplyReply
    5 September, 2018 at 11:10
  26. avatar
    #18 Vleis

    @BoishaaiPa: Aha…I see your error. You’ve incorrectly included the results of the ISRF tournament. If that’s the case, St Alban’s season changes from won 12 lost 3 to won 12 lost 6, but everyone on this site would agree that including said results does not make sense, which is why the results are in brackets on this website.

    For example, St Alban’s, like some other shools, only brings u16 and u17 players to ISRF, while other schools bring their u18s…so not a level playing field. For St Alban’s, like some other schools, the rugby season has ended, so it does not bring players on cricket tour, water polo tour, etc, while for other schools, it is still part of their rugby season, so all their players attend…so not a level playing field. Of course, no Craven Week, Academy Week or Grant Khomo week players attend either.

    In short, it is more like a St Alban’s 2nd and 3rd team that attends the ISRF, which is very far from a 2018 1st team – indeed, St Alban’s wear their 2nd team strip at ISRF and the 1st team coach did not even attend same.

    By the way, “only punching in the results and letting the algorithm do the rest” is not quite correct, as there are still subjective aspects to your model – e.g. school categories, where the coastal schools (especially WP) get inflated.

    ReplyReply
    5 September, 2018 at 09:41
  27. avatar
    #17 CharlesZA

    @BoishaaiPa: Hoe ver af in die lys is DF Malan? Hulle het net teen Stellenberg en Durbanville verloor en ook vir Bellville gewen.

    ReplyReply
    5 September, 2018 at 08:28
  28. avatar
    #16 BoishaaiPa

    @Vleis: In the same breath St Albans lost to Michaelhouse, St Andrews (Bloem) and Pretoria Boys High, while St John’s beat all those teams and came close to Helpies…who you win can make a small difference at times. I only punch in the results..the algorithm does the rest :mrgreen:

    ReplyReply
    5 September, 2018 at 06:32
  29. avatar
    #15 Vleis

    I think that BHP’s ranking is one of the better ones, but it tends to slowly fall to pieces after about position 20.

    There is no way that St Alban’s should be below teams like Clifton, Potch Gym and St John’s in this universe or any other. St Alban’s won 12 and lost 3, while St John’s won 6 and lost 8 against many similar opponents, plus St Alban’s hammered St John’s by 30 to 12. St Alban’s beat Potch Gym (won 4 and lost 4) by 7 tries to 1 in a shortened game even. Clifton are improving, but they’re not in the same league as St Alban’s…and yet still only won half their games. Rant over… :lol: :lol:

    ReplyReply
    5 September, 2018 at 00:11
  30. avatar
    #14 Kattes-Strofes

    @BoishaaiPa: Nee man ! Wil jy nou ons vriendskap ruïneer! Hier kom en “brag” ek met die Brakkies se 48ste plekkie, en jy wil die party kom spoil. :wink: Siesa man!!

    ReplyReply
    4 September, 2018 at 18:22
  31. avatar
  32. avatar
    #12 BoishaaiPa

    @AbsolutMenlo: Sal glad nie top 20 beinvloed nie..Slegs laer spanne.

    ReplyReply
    4 September, 2018 at 13:22
  33. avatar
    #11 AbsolutMenlo

    @BoishaaiPa: …. net solank Menlo top 20 bly! :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    4 September, 2018 at 11:21
  34. avatar
    #10 BoishaaiPa

    @Vyfster: Dankie vir die terugvoer..ek het gaan kyk waar die fout le..daar was so paar skole wie se uitslae ek nie alles gehad het en het hulle vir eers “gering fence” tot ek al die uitslae het. Ek het vergeet om hulel weer te aktiveer toe alles op datum was. Beet sal finale finale een publiseer.

    ReplyReply
    4 September, 2018 at 11:18
  35. avatar
    #9 Smallies

    @Vyfster: vaskop stutte is nie glory boys soos loskoppe nie?? ons druk in die skrum tel op in die lynstaan, en clean die rucks…..

    ReplyReply
    4 September, 2018 at 01:34
  36. avatar
    #8 AbsolutMenlo

    Dankie Boishaaipa! Altyd lekker om die rankings so deur die seisoen dop te hou. Dit sorg ook vir heelwat geselskap by die braaivleis vure. :lol:

    Baie geluk Menlopark top 20 AbsolutTrots!

    Geluk ook aan 5 Virsekerbeker spanne onder die top 20. Dink net Monnas moes paar bonus punte kry as kampioene en nommer een span in die Noordvaal.

    ReplyReply
    3 September, 2018 at 21:49
  37. avatar
    #7 Vyfster

    @kokkie: sjoe, hy kan breebors rondloop!
    Helaas het ek in std 9 net 3 driee gedruk…lol…so groottotal steek maar sleg af :mrgreen:

    ReplyReply
    3 September, 2018 at 21:26
  38. avatar
    #6 Vyfster

    @Smallies: goeie genugtig…lol…hy is seker elke keer oor die lyn met so 5 spelers wat aan hom hang :wink:
    daarteenoor dink ek jannie du Plessis het net 1 drie in sy lewe gedruk…of ek het erens so iets gelees…seker net wat toets wedstryde betref

    ReplyReply
    3 September, 2018 at 21:20
  39. avatar
    #5 Kattes-Strofes

    Hiep! Hiep! Hoera! Brakkies maak die Top 50, al is dit op die hond se agterwêreld (no.48)! Baie geluk ook aan Stellenberg (no.26) en Bellville (no. 38) wat die WP Premier liga B skole se naam hoog hou in hierdie uitsoek groep!

    ReplyReply
    3 September, 2018 at 20:46
  40. avatar
    #4 kokkie

    Nico Leonard het 52 driee vir PRG se eerstes gedruk, grd 11 en 12. So ver ek weet hou hy PRG se rekord

    ReplyReply
    3 September, 2018 at 17:24
  41. avatar
    #3 Smallies

    @Vyfster: as ek reg is hou coenie oosthuizen die rekord vir grey, dis si iets soos 36 driee in een seisoen, dalk kan chief ons met daardie een uit help

    ReplyReply
    3 September, 2018 at 16:57
  42. avatar
    #2 Vyfster

    Dan vir interessantheid…ek het dit al voorheen genoem, maar geen reaksie gekry nie.
    Daar was groot gewag gemaak van Helpies se vleuel wat vanjaar 18 driee gedruk het, en daarmee hul all time record gebreek het.

    Ben Vorster se span vanjaar nogal indrukwekkend….elke liewe speler wat op veld gedraf het, het ‘n drie gedruk deur loop van seisoen.

    hul top driedrukkers was:
    1. Shima Malepo….24 driee
    2. Christiaan Smith…24
    3. Jason Mulder….14
    4. Melvin Maake….10

    Top 4 het 72 driee gesamentlik gedruk, span 123…

    Dit sal interessant wees om van die ander spanne se rekord driedruk getalle te hoor….skole soos Paul Roos het sulke massiewe oorwinnings behaal, dat hul sekerlik ook spelers met baie driee agter hul naam het.

    As ek bietjie kan brag, in 1984 het ek 17 driee, as flank vir BV se 1stes gedruk…dink 2de meeste was 5 daardie jaar….ek is seker dit was een of ander rekord want daardie jare was tellings soos 15-12 aan orde van die dag en veel minder driee as vandag is gedruk…maar ek was baie vinnig, SA juniors 200 en 400 finaal gehaal

    So dit is logies dat ek baie sou druk, amper soos Hacjivay Dayimini deesdae…as voorspeler is hy ‘n 10.6 man oor ‘n 100m

    Anyway, ek sal nogal graag wil weet watse speler hou die algehele driedrukrekord vir sy skool in ‘n seisoen…behoort interressant wees as iemand sulke inligting het

    ReplyReply
    3 September, 2018 at 16:50
  43. avatar
    #1 Vyfster

    Geluk aan al die spanne….mooi Vossies trots op julle.
    verder ook trots op BV, Marlow, Pionier en Lichtenburg…dink dit is die enigste diep plattelandse spanne, ver weg van groot stedelike metropole, of nie gesentreer in sekondere stede soos Potch, George , Welkom etc nie…Oakdale is so tussen die boom en die bas naby genoeg om stedelike kinders na sy koshuise te lok.

    Dit gaan egter my verstand te bowe dat Oos-Moot nie die top 50 kon haal nie en ‘n span soos Hugenote wel….elke moontlike kriteria oortref OM vir Hugenote trouens ek dink hul hoort in top 30.
    Ek dink daar is ‘n effense bias wat kaapse spanne bevoordeel wat kategorie punt indeling betref.

    OM het 18 uit 20 wedstryde gewen….vroeg in seisoen teen Frikkie meyer verloor, toe naelskraap teen Ben Vorster (25) verloor, wat hul weer gewreek het in Virseker finaal.

    Hugenote het nie sterker bepalingslys gehad nie….ooreenstemmende wedstryde wys hul het gelykop teen Klerksdorp gespeel, terwyl OM gemaklik teen Klerksdorp gewen het. Hul het naelskraap teen Worcester gimnasium gewen, OM het WG ‘n reuse pakslae gegee.

    Verder het OM 2x gemaklik met Lichtenburg afgereken (wat wel op top 50 verskyn), vir HTS Middelburg verfrommel, h/s Midelburg gerieflik gewen, 2 x vir Wittenberg gewen, groot oorwinnings oor Florida, jeugland, Hugenote Springs, P/Burg….is julle seker daar is nie’n berekiningsfout nie?,

    ReplyReply
    3 September, 2018 at 16:25