St John’s Easter Rugby Festival 2022

SLOT SCHOOL SCHOOL
Day 1 : Thu 14-Apr-2022
1 Helpmekaar 10 07 Graeme
2 HJS Paarl BH 83 00 Lions Inv XV
3 Hilton 62 03 St Benedict’s
4 Boland Landbou 25 25 Noordheuwel
5 St Charles 12 19 St David’s
6 Paul Roos 50 06 Welkom Gim
7 St John’s 05 24 Nelspruit
Day 2 : Sat 16-Apr-2022
1 Noordheuwel 60 05 St David’s
2 Boland Landbou 38 00 St Charles
3 Lions Inv XV 21 38 St Benedict’s
4 St John’s 07 28 Graeme
5 Hilton 48 03 Welkom Gim
6 Paul Roos 40 03 Nelspruit
7 HJS Paarl BH 32 16 Helpmekaar
Day 3 : Mon 18-Apr-2022
1 St Benedict’s 07 19 St Charles
2 St David’s 31 00 Lions Inv XV
3 Graeme 24 26 Welkom Gim
4 Helpmekaar 10 07 Nelspruit
5 Noordheuwel 17 05 St John’s
6 Boland Landbou 05 12 Affies
7 HJS Paarl BH 14 05 Hilton

63 Comments

  1. avatar
    #63 kantako

    @Mate: hahaha ek sal jou bel na jou golf, wil nie n dag op Pearl Valley vir jou bederf nie, dit kos baie geld om daar te speel, maar eks seker jy verstaan

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 07:47
  2. avatar
    #62 Mate

    @kantako:
    Dit klink ingewikkeld
    Wil jy dit net asb weer vir my verduidelik

    ReplyReply
    20 April, 2022 at 02:51
  3. avatar
    #61 kantako

    @Mate: nie waar nie. Partykeer is n seun n goeie scrummie, maar kan nie die 1ste span scrummie wees nie, daarom is hy op die bank vir die 1ste span, maar hy is dalk die 8ste beste agterlynspeler van die skool, en n “utility back” dus is hy volgende in lyn om vir die 1ste span te speel, al beteken dit dan op vleuel. Hulle wil die sterkste 15 spelers moontlik op die veld he. Veral in sulke groot games. Indien die 1ste span scrummie dan sou seerkry, sal die vleuel nou weer scrummie word en die 2de span se vleuel sal dan 1ste span vleuel speel, (of miskien die 2de span se heelagter of losskakel) as jy verstaan wat ek se.

    Selfde met Hougaard wat die Bulle se 2de beste scrummie was, maar dan op vleuel gespeel het. Indien Fourie seergekry het dan het Hougaard weer scrummie gespeel en Pierre Spies vleuel ens.

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 21:11
  4. avatar
    #60 Smallies

    @Mate: ja nee ek hoor jou….🤣🤣

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 10:39
  5. avatar
    #59 Mate

    @Smallies:
    By sommige skole speel borgskappe n groot rol by die kies van spanne
    Ek het ook op n staduim n skool geborg en aangedring dat my kind hoofdirigent moes wees
    Dit het baie goed vir sy selfbeeld gewerk, beter as 4de span reserwe vleuel

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 10:03
  6. avatar
    #58 Smallies

    @4×4: mnr jou post som vir my die grootste enkele probleem in rugby perfek op…..die tweede span scrummie speel nou 1ste span vleuel ,en die 2de span losskakel speel nou 1ste span heel agter…..waarom speel die 2de span vleuel nie nou 1ste span nie en die selfde met die heelagter,is hulle dan nie veronderstel om die 2de bestes in hulle posiesie te wees in die skool nie?Nou word spelers uit posiesie gekies,daai scrummie was nie goed genoeg om die 1ste span te haal as scrummie nie ,maar hy is beter op vleuel as die 2de span vleuel ….hoekom jol hy dan nie vleuel nie?

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 06:14
  7. avatar
    #57 4×4

    Besering spook ook by Affies met agterste driehoek wat onderskeidelik tussen 6 tot 8 weke uit is. Flank ook beseer. Hulle speel nou met 2de span scrummie op vleuel, 2de span losskakel op heelagter. Maar daar is nie verskonings nie, die klomp Bulle wil net jol.
    Sien uit na lekker golf Vrydag saam met die Gim Pa’s en die wedstryde Saterdag

    ReplyReply
    19 April, 2022 at 05:33
  8. avatar
    #56 Djou

    Strongs to St Johns with repairing the field!
    Was nice SBR despite the conditions. Handling in these conditions was better than some of our URC teams in perfect conditions.

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 17:46
  9. avatar
    #55 Mate

    @Zion: Thank you Zion

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 12:30
  10. avatar
    #54 Zion

    @Mate:
    Morning, it’s should be at 15:10, but can’t seem to find the feed to St John’s today?

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 11:55
  11. avatar
    #53 Mate

    What time is the Affies/ BL game please?

    ReplyReply
    18 April, 2022 at 11:35
  12. avatar
    #52 Ploegskaar

    @Zion: Baie dankie, hopelik kan Landbou die Affies bietjie uitput vir volgende Saterdag, maar hulle het regtig ‘n lekker span die jaar. Ek het netnou ‘n video gekry van OB van die reën wat steeds val. Die veld lyk wild. Dink môre middag gaan dit ‘n regte pappery wees!

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 21:54
  13. avatar
    #51 Zion

    @Ploegskaar:
    Sterkte aan julle vir die Affies game more, hoop regtig die veld lyk bietjie beter

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 20:48
  14. avatar
    #50 PRondersteuner

    @Zion: Ek vra om verskoning. Liam ja. Bly om te hoor!!

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 18:26
  15. avatar
    #49 Zion

    @PRondersteuner:
    Naand, ek dink jy bedoel Liam? Soos ek verstaan is hy ok, het maar net ‘n harde hou gekry

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 18:20
  16. avatar
    #48 PRondersteuner

    @Jong Matie: Baie bloed het geloop by laer spanne se proewe ook. Seuns is uitgehonger vir rugby.

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 17:08
  17. avatar
    #47 PRondersteuner

    @Rugbyman: Julle het ‘n goeie span vanjaar. Wildeklawer kan dalk te vroeg wees vir PRG teen Garsfontein. Volgende week teen Bishops gaan baie vrae vra.

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 17:07
  18. avatar
    #46 Ploegskaar

    @Rugbyman: Onkruid vergaan mos nie! Gaan goed, vertrou selfde jou kant. Na ‘n 2 jaar breek draai die wiele weer, so daar is nou weer geleentheid om goeie werk te doen

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 17:06
  19. avatar
    #45 Mate

    @Jong Matie: Maybe the boys from the Cape are a bit soft

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 16:44
  20. avatar
    #44 Djou

    @Jong Matie: Reg so, verstaan dit, stel dit net anders, dan is als ok!

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 16:35
  21. avatar
    #43 Jong Matie

    Corné Uys is besig met baie goeie werk by Paul Roos.
    Ek probeer nog uitpluis hoekom ons so baie beserings het.
    Dit kan te make wees met meedoënlose kontaksessies en die trots om daardie eerste span trui joune te maak.

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 14:29
  22. avatar
    #42 Rugbyman

    @PRondersteuner: spel niks goeds vir ons nie… 😟

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 13:13
  23. avatar
    #41 PRondersteuner

    @Rugbyman: Ek dink die verbetering het baie te doen met die coaching. Noord-Suid was maar PRG se “pre-season”. Baie seuns by b-span het hand opgesteek. Hopelik bly die beserings nou weg.

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 13:07
  24. avatar
    #40 Rugbyman

    @Ploegskaar: lanklaas gepraat ou maat! Bly om te sien jys nog hier rond! Hoop dit gaan goed!

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 12:10
  25. avatar
    #39 Rugbyman

    @PRondersteuner: Julle word elke game net beter en beter! Kan sien van julle ysters keer terug!

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 12:09
  26. avatar
    #38 PRondersteuner

    @Zion: Is Louis Koen ok? Ek verstaan hy het seergekry teen Wynberg.

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 10:30
  27. avatar
    #37 PRondersteuner

    Well done aan al die spanne wat gister op daardie veld gespeel het. Veral in die middag. Dit was nie maklik nie, maar die entoesiasme en skill het my verstom.

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 10:29
  28. avatar
    #36 Jong Matie

    @PRondersteuner: 8 krankes maak tog n verskil.

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 09:15
  29. avatar
    #35 Jong Matie

    @Djou: Skep perspektief 😉

    ReplyReply
    17 April, 2022 at 09:15
  30. avatar
    #34 Ploegskaar

    @PRondersteuner: Like sy attitude. Jol hard en waneer hy score draf hy net terug. No frills en voer al sy posisionele funksies uit. Sy RTP is puik. Big like 👌🏻

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 21:35
  31. avatar
    #33 Ploegskaar

    @Zion: Ongelukkig nie. Maar Boland speel SACS oppie Plaas, so sal daar wees en julle game op die TV of stream volg. Best of both my worlds 😎

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 21:33
  32. avatar
    #32 PRondersteuner

    @Ploegskaar: Kakamas klong wat o14 en 15 nog 8 gespeel het. Was ‘n goeie krieketspeler, maar het hard gewerk om bietjie groter te word.

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 21:22
  33. avatar
    #31 PRondersteuner

    :wink: @OomPB: Markotter se dreinering is darem beter as dit en het nie ‘n krieket pitch op nie. Daai pitch is ‘n gemors.

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 21:19
  34. avatar
    #30 Zion

    @Ploegskaar:
    Ja sien self uit, gaan jy op Affies toe?

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 21:17
  35. avatar
    #29 PRondersteuner

    @Jong Matie: Daar is 8 wat beseer is waarvan 2 uit is vir die jaar. Van die res is net twee 1ste span spelers. Die ander is in die a/b squad.

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 21:17
  36. avatar
    #28 Ploegskaar

    @Zion: Daar is min haakplekke, julle het werklik ‘n puik afrigtings span. My jongste sien uit na haar eerste Affie interskole, my middelste het ongelukkig uitgemis. Gaan groot

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 20:30
  37. avatar
    #27 Zion

    @Ploegskaar:
    Ja ons sien uit na die Affies game. Hulle het ook ‘n baie goeie span die jaar. Ons het nog n paar hak plekke wat ons moet uitsort

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 20:00
  38. avatar
    #26 Djou

    @Mate: 100%. For most it is about the honour of playing and enjoying what they do!

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 19:08
  39. avatar
    #25 Ploegskaar

    @Zion: Stem. Albei spanne raak beter met elke wedstryd en beide het vandag die aanvanklike druk goed geabsorbeer en sterk geeindig. Gim bly egter die maatstaf seisoen tot op hede. Sien uit na julle game teen Affies

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 18:46
  40. avatar
    #24 Ploegskaar

    Goeie wen vir HJS. Helpmekaar se pak was regtig goed, almal het hul lywe op die spel gesit. Mens kan sien Sean Erasmus is terug. Sy spanne weet hoe om close games uit te grind. Beste game by St Johns sover vir my 🙌🏻🙌🏻🙌🏻

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 18:28
  41. avatar
    #23 Zion

    Baie geluk met PRG & Boishaai se wenne. Ek veld was maar n modderbad maar die twee spanne word beter met elke wedstryd

    Sien hulle voorspel nog reen so Maandag gaan ook seker maar dieselfde toestande wees indien nie erger wees nie

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 18:26
  42. avatar
    #22 Mate

    Let the boys have fun
    It’s not only about winning
    80% of them stop playing after school anyway
    I wonder if some of these experts even played 3rd team at school (if at all )

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 16:39
  43. avatar
    #21 Ploegskaar

    PRG se blonde loskop is ‘n yster. Sy carries herhinner aan Tjoepie wat circa 91/92 vir PRG gespeel het

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 16:16
  44. avatar
    #20 OomPB

    Lyk of PRG op Markotter speel

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 16:12
  45. avatar
    #19 Ploegskaar

    @Jong Matie: Wat ek hier sê is sag ivm wat ek vir mense naby die span sê. Die skool het nog altyd my ondersteuning en eerlikheid waardeer. Geen punte afstaan en skrums was ‘n positief. Lynstane, akkuraatheid en besluitneming kort steeds aandag. Boland het weer 4+ scores op die veld gelos, wat hulle gaan kos teen die groot skole. Dit het ek ook so weergegee na die game en dit word konstruktief aanvaar

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 16:08
  46. avatar
    #18 Mate

    @Jong Matie: Sing a new tune
    Support those that are playing their hearts out

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 14:49
  47. avatar
    #17 Djou

    @Jong Matie: Elke span het beserings. Die wat speel op die dag is die 1ste span. Deur heeltyd te verwys na outjies wat herstel kraak jy indirek die wat speel af. Ek dink nie dis jou bedoeling nie, maar sien die ander kant ook raak. Sterkte vorentoe vir die beseerdes en die wat hul plek volstaan. Wie weet, dalk speel hulle so goed, hulle word 1ste keuse spelers.

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 14:46
  48. avatar
    #16 Jong Matie

    @PRondersteuner: Jy kan duidelik sien hoe ons wedstryd na wedstryd verbeter.
    Ons het 8 spelers wat nog herstel van beserings en moet terugkeer.

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 13:27
  49. avatar
    #15 Jong Matie

    @Ploegskaar: Wees meer positief oor die skool wat jy ondersteun.
    Landbou het vandag hard teruggeslaan met n fantastiese vertoning teen StJ.

    ReplyReply
    16 April, 2022 at 13:26
  50. avatar
    #14 Henkies

    Some strange decisions regarding the match ups on Day 1. Paarl BH V a Lions Invitational, Hilton v St Benedict’s? Surely the organisers must have known they were not going to be close games? Perhaps they couldn’t schedule even games over all 3 days.

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 18:29
  51. avatar
    #13 brum

    Fair enough your knowledge of the school is likely a lot more in depth than mine I just think , Noordheuwel not a bad side and intense travel schedule likely to catch up with them a little ,

    Considering how small the school is it is amazing how they even remain so consistently strong year after year

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 13:37
  52. avatar
    #12 Mate

    A very watered down festival

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 13:21
  53. avatar
    #11 Ploegskaar

    @brum: I have been watching & supporting oppie Plaas for over 20 years. This is a decent group of players, similar to 2012 & 2016 groups of the past decade. But similarly they seem to struggle with game management, accurate execution of a simple game plan & positional basics. There has therefore basically been zero consistency over the course of a season for 12 years.

    Those were the skills that made the Boland teams from the early and mid 2000’s so good and the 2001/02 teams exceptional.

    So no, there are no excuses for yesterday’s performance and anyone that views it other than abysmal, does not understand the rugby history & culture of the school.

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 12:35
  54. avatar
    #10 Jakkals

    Grey College not playing anywhere over Easter?

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 11:30
  55. avatar
    #9 brum

    I think you are being a little harsh on Boland Landbou , they have just come off a tough tour of Ireland so likely just tough schedule catching up
    With them a bit

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 11:23
  56. avatar
    #8 sharpshooter

    @PRondersteuner: Ek glo PRG gaan nog baie sterk terug kom hierdie jaar, die twee verlore by NS was dalk net wat hulle nodig gehad het. Dit is nie lekker om te verloor nie maar ek glo dit sal die PRG manne bietjie motiveer en hulle die beroemde “underdog” tag gee.

    Boland Lanbou moenie te sleg voel oor hulle resultaat nie, Noordheuwel is hier om te kompeteer hierdie jaar, hulle het n uitstekende span wat kan kompeteer met die top spanne hierdie jaar!

    Lyk asof HJS ook mooi begin saam speel, mens kon sien by NS dat die talent daar is maar nog nie so in geoefen nie. Dink hulle sal ook net beter raak soos wat die jaar aan gaan. Helpies is baie inconsistent op die oomblik, hulle het die span om baie goed te doen maar in die kleiner games verloor hulle fokus. HJS tn Helpies gaan n goeie game wees maar dink HJS gaan hulle vorm vind en hom gemaklik wen.

    ReplyReply
    15 April, 2022 at 07:43
  57. avatar
    #7 PRondersteuner

    Well done Paul Roos!! Groot verbetering tussen vandag en Noord-Suid. By tye was dit bietjie los en besluiteloos, maar daar is baie om mee te werk.

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 21:24
  58. avatar
    #6 Skywalker

    Hilton vs St Benedicts was never going to be a fair contest. Not sure who agreed to that. Hilton really are not challenging themselves so far. This is only their 2nd game while most schools have played 5 or 6 by now. They saving energy for Paarl Boys clearly. Mhouse beating MB College today though may make the Hilton – Mhouse more of a contest that I thought.

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 19:10
  59. avatar
    #5 Ploegskaar

    Great result for Noordheuwel. As he showed at Noord/Suid, their fly is a baller. Best player on the field by a mile. Wat Boland betref, wat kan mens sê van hierdie eens trotse en gerespekteerde rugbyskool? Die hoeveelste middelmatige vertoning vir die hoeveelste seisoen? Daar lê ‘n lang jaar voor vir hierdie groep. Sterkte

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 17:37
  60. avatar
    #4 PRondersteuner

    @Jong Matie: Jy moet maar vir Ploegie verskoon. Hy krap maar altyd almal se $%^.
    Ek dink dit gaan maar oor die skool Dinsdag weer aan die gang is. Die seuns gaan ‘n paar skooldae mis met Wildeklawer ook.

    ReplyReply
    14 April, 2022 at 17:25
  61. avatar
    #3 Jong Matie

    @Ploegskaar: Jy krap nou waar dit nie jeuk nie. Ons rekord teen die Paarl skole is nog slegter.

    ReplyReply
    13 April, 2022 at 15:32
  62. avatar
    #2 Ploegskaar

    @Jong Matie: PRG needs to rest up to try and beat Biskoppe for a change. Affies similarly also needs a 2 week prep and a practice game vs Boland so that they are ready for Paarl Gim

    ReplyReply
    13 April, 2022 at 14:21
  63. avatar
    #1 Jong Matie

    Why is Paul Roos only playing two games why all other teams have 3 fixtures, and Affies only 1 game?

    ReplyReply
    13 April, 2022 at 09:51

Leave a Reply