14 Comments

  1. Wow what an exiting number of games on this program ! Boishaai vs Monnas, Paarl Gym vs Garsfontein , Helpmekaar vs Kwaggas and Paarl Gym, Oakdale vs Affies and Garsfontein just some of the big games on the menu ! Cannot wait !

    ReplyReply
  2. Dankie Beet,
    dit is goed om weer te hoor van jou.
    Vertrou dat jy en gesin ook gesond en veilig is en was.

    Onttrekking simptome – dit is wat ons almal seer sekerlik nog tans onderlede het na die hele petalje.

    Ek glo ons almal sien baie uit na enige rugby in Suid-Afrika tans en kan nie wag vir die opkomende “Vodacom Super Rugby Unlocked” kompetisie asook die Curriebeker later vanjaar nie.

    ReplyReply
  3. @Ooorkant Loftus: Moenie vuurwerke verwag nie..
    Omtrent elke speler denkbaar in SA speel die naweek in die bokproewe.
    Indien jy nie die naweek speel nie moet jy dalk n ander beroep oorweeg..

    ReplyReply
  4. @Ooorkant Loftus: Na dit wat saru gister gedoen het is ek amptelik klaar met saru, ek sal Grey as skool ondersteun en die Cheetahs waar hulle ook al op endig, vir die res van saru en sy franchises en spanne wens ek net mislukking toe…. Kruisig my as julle wil I don’t give a damm

    ReplyReply
  5. @Strepie: Basies het saru gemaak met die Cheetahs soos wat carinat met Boishaai in die world rugby festival gemaak het….. Hulle deur die ore gesp@ker

    ReplyReply
  6. @Smallies: Dit is baie tragies en groot terugslag vir Cheetahs . Net nie seker wat ander opsies was nie . Probleem is dat die saamgestelde spanne ( onthou die Cats ) net nie werk nie . Maar Cheetahs verdien dit nie om so behandel te word nie.

    ReplyReply
  7. @Smallies – Hoe jy ook al daarna kyk, erens gaan daar altyd n verloorder wees. Kon SARU nie geprobeer het om al 5 spanne Noordelike Halfrond toe te gevat het nie?

    En om nou weer n verdere afgewaterde toernooi te reel vir die ander 8 spanne in die Suidelike halfrond klink net na n onnodige gemors van tyd en veral kostes. Maar ek besef ook hul moes n alternatief daar gestel het vir sekere spanne wat dit nie gemaak het nie.

    ReplyReply
  8. @Smallies: Ek stem saam met jou. As SARU gesê het die beste 4 spanne gaan PRO16 speel, was dit miskien meer aanvaarbaar, maar om sommer net die Cheetahs weer weg te gooi, is belaglik!!!

    ReplyReply
  9. Om terug te keer na Noord-Suid. Weet enigiemand hoekom PRG nie gaan nie? Hulle sou vanjaar gaan.

    ReplyReply
  10. @Ooorkant Loftus: ek gee nie regtig meer om nie, soos ek gese het ek ondersteun nou slegs skole rugby en die Cheetahs
    Ek wens saru net mislukking toe elke liewe saru inisiatief hoop ek misluk….

    ReplyReply
  11. @Ooorkant Loftus: Thank you. Much appreciated. I’m all good. I hope everyone is keeping well.

    Agree that first prize would a Pro17 which includes the Cheetahs.

    Having the Cheetahs as a stoandalone SA representative in the Super Rugby tournament would be a logistical death sentence. The team would have to spend a great deal of time in Aus/NZ.

    ReplyReply
  12. @Smallies: Mens kan net jou kop vir die nàrre skud.Die rugby fabriek van SA kom elke keer terugslae van SARU ten bowe.Daar gaan n dag kom waar hulle resources op droog en hulle nie meer kan nie ..niemand dink aan die gevolge nie…..

    ReplyReply

Leave a Reply