Absa Wildeklawer 2021 fixtures

Main match days: Saturday 7 August 2021 and Monday 9 August 2021
Venue: Hoërskool Diamantveld (and Kimberley Boys’ High)
Age Groups: 1st XV, u16A, u15A and u14A (no primary school tournament)

SLOT SCHOOL     SCHOOL BROADCAST
Day 1 : Sat 07-Aug-2021  
  Drostdy Welkom Gim  
  Durbanville Noord-Kaap  
  Stellenberg Affies  
  Outeniqua Menlopark  
  Boland Landbou Grey College  
  Framesby Monument  
  Helpmekaar Glenwood  
  EG Jansen Oakdale  
  Diamantveld Waterkloof  
Day 2 : Mon 09-Aug-2021  
  Durbanville Welkom Gim  
  Oakdale Monument  
  Outeniqua Grey College  
  Glenwood Affies  
  Framesby Waterkloof  
  Garsfontein Diamantveld  
  EG Jansen Stellenberg  
  Noord-Kaap Helpmekaar  
  Drostdy Menlopark  

Under 14-under 16 tournament

DATE u14-u16 SCHOOL     u14-u16 SCHOOL
07/08/2021 Drostdy     Welkom Gim
07/08/2021 Durbanville     Noord-Kaap
07/08/2021 Stellenberg     Affies
07/08/2021 Outeniqua     Transvalia
07/08/2021 Boland Landbou     Grey College
07/08/2021 Diamantveld     Waterkloof
07/08/2021 Helpmekaar     Glenwood
07/08/2021 Framesby     Monument
07/08/2021 EG Jansen     Oakdale
         
09/08/2021 Framesby     Waterkloof
09/08/2021 Noord-Kaap     Helpmekaar
09/08/2021 Durbanville     Welkom Gim
09/08/2021 Drostdy     Diamantveld
09/08/2021 Transvalia     TBC
09/08/2021 EG Jansen     Stellenberg
09/08/2021 Oakdale     Monument
09/08/2021 Glenwood     Affies
09/08/2021 Outeniqua     Grey College

 

Leave a Reply

11 Comments

  1. avatar
    #11 beet

    Fixtures loaded. Some good ones in there

    ReplyReply
    7 May, 2021 at 11:27
  2. avatar
    #10 Strepie

    @Grizzly: Hokaai Meneer Bere,
    2020 se rugby is iets van die verlede. As die en as daai. Nee wat.

    2021, nuwe jaar, nuwe spelers. Werk met wat julle het, al die top rugbyskole doen dit.

    ReplyReply
    12 October, 2020 at 13:16
  3. avatar
    #9 Grizzly

    :href=”#comment-193115″>pod1331: Hiers my voorspelling as dit kon wees
    15 BH-feit
    16 Garsies
    17 BH
    18 BH
    19 Garsies
    20 Garsies

    Die margin of telling irelivant.So dit sou nou 3 elk gewees het😂😂

    ReplyReply
    10 October, 2020 at 12:38
  4. avatar
    #8 Grizzly

    @pod1331: Jys doodreg.Sal egter graag wou sien dat hulle in 2016 moes speel.Ja,jy sal sien Garsies het daai Jaar n paar keer verloor.Daar is egter slegs 2 wedstryde wat hul bes moontlike span daai Jaar kon speel en altwee was op NS.

    Nie eers die Virseker finaal was dit daai span nie.Ek Praat van die span wat Gym Verder green het as BH daai Jaar,Papier,Abner,Ryno v d Merwe en kie….Soos Trots BH se mens sal nooit weet nie as hulle hierdie Jaar sou speel nie.Net so sal ons nooit weet of BH se 1000 dae 336 sou wees nie.

    Dan natuurlik laas Jaar,volgens my Garsies se beste kans sedert 16.Grey het ons altwee jare gespeel so daar is niks in hul agterkoppe nie.

    As jy die blog n ruk lees sal jy weet eks n Groot BH fan.Garsies kan nie in dieselfde sin as hulle genoem word nie.Te jonk,geskiedenis niksseggend….

    ReplyReply
    10 October, 2020 at 08:14
  5. avatar
    #7 pod1331

    @Grizzly.Het jy dalk die wen /verloor ratio van Boishaai v Garsfontein asb ?Sien jy het die Gim en Kwaggas v Garsfontein wen/verloor ratio.Ek weet net van een wedstryd wat die spanne gespeel het teen mekaar en dit was by die St.Johns Festival in 2015 en Boishaai het gemaklik daai dag gewen ?So volgens my is dit Boishaai 1 Garsfontein 0.Correct me if I am wrong asb ?My kuite is ontspanne 😀

    ReplyReply
    10 October, 2020 at 04:19
  6. avatar
    #6 Trots HJS (Tandem)

    @Grizzly: Reg so , ek neem kennis . Kuite nou ontspanne . Hoop jy voel more beter .

    ReplyReply
    6 October, 2020 at 22:19
  7. avatar
    #5 Grizzly

    @Trots HJS (Tandem): Praat jy met my?Dan click op my reply icon.Kyk mooi,ek begin met die tong in die kies emoji.Ek sluit af met die verwagting om te hoor van n Ander blogger.Ontspan jou kuite.Sou hulle wen is dit fine,dit sal dan Gym 2 Garsies 1 wees en Garsies 4 Kwaggas 2.Iemand wen vir Garsies maar niemand gee hul pak slae nie.

    ReplyReply
    6 October, 2020 at 19:24
  8. avatar
    #4 4×4

    Ek vermoed Affies sou dalk ‘n paar groot name pak gegee het die jaar. Seker die eerste keer sedert 2013 wat ek geen benul het oor hoe Affies volgende jaar gaan lyk nie

    ReplyReply
    6 October, 2020 at 08:29
  9. avatar
    #3 Smallies

    @Trots HJS (Tandem): My game van die jaar sou Grey, Gim gewees het, ek sien hulle kry darem weer n happie van die appel volgende jaar

    ReplyReply
    5 October, 2020 at 10:55
  10. avatar
    #2 Trots HJS (Tandem)

    Ek verstaan nie eintlik jou punt nie ? Jy reken jou span sou Boishaai gewen het die jaar ( wie sal nou ooit weet nê ? ) en daarom moes die organiseerders van Wildeklawer verplig gevoel het om weer die wedstryd in 2021 te laat gebeur ? Snaakse logika ! Nou toe maar volgende jaar het die Noord Suid organiseerders sommer vir julle 2 pak slae gereël teen Paarl Gim en teen Oakdale

    ReplyReply
    4 October, 2020 at 23:31
  11. avatar
    #1 Grizzly

    :mrgreen: Hoekom kon hulle nie die Jaar se bepalings volgende Jaar speel nie?Niks teen Stellies nie maar Garsies mis uit teen Boishaai.Dink baie het lippe at gelek vir daai game.By the way ek weet as is verbrande hout maar Garsies sou die Jaar n monster span gehad het.Nr 2 imo.10 van hulle het Bulle kontrakte gekry.Bois was daar vir die taking die Jaar.Ok Boere,wag vir jou reply…..

    ReplyReply
    3 October, 2020 at 15:13