UPDATED
# | SCHOOL | AVG | P | W | L | D | PF | PA | PD | CAT | BP | W% | TTL | AVG |
1 | Grey College | 10.186 | 7 | 7 | 0 | 0 | 287 | 111 | 176 | 33.0 | 3.3 | 1.0 | 36.3 | 10.19 |
2 | Paul Roos | 10.088 | 4 | 4 | 0 | 0 | 122 | 78 | 44 | 18.5 | 1.9 | 1.0 | 20.4 | 10.09 |
3 | Rondebosch | 9.813 | 4 | 4 | 0 | 0 | 123 | 48 | 75 | 17.5 | 1.8 | 1.0 | 19.3 | 9.81 |
4 | Paarl Gim | 9.688 | 4 | 3 | 0 | 1 | 223 | 49 | 174 | 18.8 | 0.0 | 0.8 | 18.8 | 9.69 |
5 | Garsfontein | 9.650 | 5 | 4 | 1 | 0 | 164 | 127 | 37 | 19.5 | 3.8 | 0.8 | 23.3 | 9.65 |
6 | HJS Paarl BH | 9.313 | 4 | 3 | 1 | 0 | 172 | 64 | 108 | 13.5 | 3.8 | 0.8 | 17.3 | 9.31 |
7 | Durban HS | 9.070 | 5 | 5 | 0 | 0 | 196 | 68 | 128 | 18.5 | 1.9 | 1.0 | 20.4 | 9.07 |
8 | Affies | 8.550 | 5 | 3 | 1 | 1 | 175 | 88 | 87 | 17.8 | 0.0 | 0.6 | 17.8 | 8.55 |
9 | Boland Landbou | 8.400 | 5 | 4 | 1 | 0 | 212 | 145 | 67 | 17.0 | 0.0 | 0.8 | 17.0 | 8.40 |
10 | Westville | 8.125 | 4 | 4 | 0 | 0 | 112 | 54 | 58 | 15.0 | 1.5 | 1.0 | 16.5 | 8.13 |
11 | St Andrew’s | 7.663 | 4 | 2 | 0 | 2 | 127 | 95 | 32 | 14.7 | 0.0 | 0.5 | 14.7 | 7.66 |
12 | Oakdale | 7.600 | 5 | 3 | 2 | 0 | 130 | 94 | 36 | 13.0 | 0.0 | 0.6 | 13.0 | 7.60 |
13 | Outeniqua | 7.583 | 6 | 4 | 2 | 0 | 244 | 142 | 102 | 15.5 | 0.0 | 0.7 | 15.5 | 7.58 |
14 | Northwood | 7.500 | 5 | 4 | 1 | 0 | 110 | 64 | 46 | 14.5 | 3.0 | 0.8 | 17.5 | 7.50 |
15 | Menlopark | 7.379 | 6 | 5 | 0 | 1 | 259 | 113 | 146 | 20.3 | 0.0 | 0.8 | 20.3 | 7.38 |
16 | Durbanville | 7.375 | 4 | 3 | 1 | 0 | 113 | 97 | 16 | 13.5 | 0.0 | 0.8 | 13.5 | 7.38 |
17 | Stellenberg | 7.333 | 6 | 4 | 2 | 0 | 173 | 112 | 61 | 14.0 | 0.0 | 0.7 | 14.0 | 7.33 |
18 | Bishops | 7.000 | 5 | 4 | 1 | 0 | 185 | 85 | 100 | 12.5 | 0.0 | 0.8 | 12.5 | 7.00 |
19 | Grey HS | 6.831 | 4 | 2 | 1 | 1 | 100 | 106 | -6 | 9.3 | 0.0 | 0.5 | 9.3 | 6.83 |
20 | Diamantveld | 6.813 | 8 | 6 | 2 | 0 | 336 | 202 | 134 | 18.5 | 0.0 | 0.8 | 18.5 | 6.81 |
@JongMatie (Comment #55)
Jou moeilikheid kom nog
Maroon Masjien saam met Grey moet seersekerlik 1 en 2 wees en dit is inderdaad die geval.
Order restored.
Makro seuns rugbyskole slaan weer die kitaar.
April rankings is ‘n joke.
Do not give in to the click-bait sites’ early publishing. And please do not equate Top5 clashes with other games.
@Djou (Comment #51)
Hy het altyd gespeel om te wen…
@Kaya 85 (Comment #28)
Yeah, I thought Rondebosch were overhyped… you can see they are a decent team, plenty of talent…6, 7, 10, 13, 12…but they couldn’t handle the heat KES managed to bring…
@Smallies (Comment #45)
Het ook daai staaltjie van Frans gehoor.
Wat wel ‘n feit is – ek was daar – is dat hy met die tyd verstreke ‘n strafskop teen Affies pale toe gemik het en die game met daai skop gewen het.
@Snelvuur (Comment #48)
Ok, ons gaan nie saamstem noe, dis mos ook ok!
Ek het weer gaan check – ek was verkeerd.
Dit was in 1913 in Monte Carlo. Het 26 keer agtereenvolgens op swart geval en 27ste keer op rooi.
@Snelvuur (Comment #48)
😂
@Kantman (Comment #46)
Ek voel bietjie soos die dealer by die casino toe rooi 27 keer in ‘n ry opgekom het…
@Djou (Comment #41)
Nee, ek verkies nie ‘n verloor bo ‘n gelykopuitslag nie. Wat ek sê is dat twee wenne en ‘n verloor vir jou meer punte as drie gelykopuitslae moet gee – want in realiteit sou enige skool verkies om twee interskole te wen en een te verloor, liewer as om drie gelykopuitslae te hê. Ek verstaan nie hoekom die waarskynlikheid van uitslae die waarde van die uitslag moet beïnvloed nie: sal ‘n “tie” in Toetskrieket dan meer as ‘n “draw” tel, al is dit eintlik dieselfde (omdat niemand wen nie), net omdat dit minder waarskynlik is? Om 95% van die punte te kry wat jy sou kry as jy wen as jy gelykop speel, is vir my regtig wild en, ek dink, nie regverdigbaar nie. Maar ons kan “agree to disagree”.
@Djou (Comment #41)
Hou jy nog by @Snelvuur? Ek is bietjie verlore in die baie woorde
@Djou (Comment #41)
Ek het die staaltjie gehoor oor ene Frans Steyn toe hy op skool was skool was hoe waar dit is weet ek regtig nie ….Grey het teen n skool gespeel en is 3 punte agter,hulle kry n skop bare strafskop op die blaas van die einfluitjie ,in plaas van pale skop ,skop Frans n vinnige grubber vir die vleul wat nie die bal kon gather nie,die bal rol uit en Grey verloor…na die game vra die coach vir Frans hoekom hy nie pale geskop het vir die draw nie…Frans se antwoord….mnr ons speel mos om te wen ….
@Smallies (Comment #39)
Net om die punt te verduidelik.
Veronderstel spanne kry 1 punt vir gelykop maak nie saak of hulle in die top 5 of onderste 5 is nie.
Veronderstel die span in die top 5 het 50 punte en die span in die onderste 5 het 25 punte.
Die % gaping tussen hulle is 66.67%.
(50-25)÷((50+25)÷2) ×100
25÷37.5 x 100
66.7%
Wanneer ‘n span in die top 5 gelykop speel teen ‘n span in die top 5 kry die span 1 punt en beweeg na 51 punte.
Terselfdertyd speel die span in die onderste 5 gelykop teen ‘n span in die onderste 5 en kry 1 punt en beweeg na 26 punte.
(51-26)÷((51+26)÷2)×100
25÷38.5 x 100
64.94%
So relatief het die gaping verklein.
Hoop dit verduidelik waarom jy meer punte moet kry vir gelykop as jy in die top kategorie meeding.
Nes ‘n span in die top 5 meer punte gaan verdien vir ‘n wen.
@buitestaander (Comment #40)
Ja, daai een is oulik.
Ek het dit so dekade of so in ‘n vasvrakompetisie gebruik – en die verbasing op gesigte wanneer hulle dit antwoord kry was iets om te aanskou.
@Smallies (Comment #39)
Smallies, indien mens dit 50-50 maak vir alle spanne, sal dit beteken dat die gaping tussen bv die top 5 (sou hulle gelykop speel teen mekaar) en selfs die onderste 5 (sou hulle gelykop speel) persentasiegewys kleiner word.
En in ‘n ranking beteken dit dat die ondetste 5 relatief sterker geword het teen die top 5.
Daarom voel ek is kategorieë belangrik.
Paar manne het gepraat van weg en tuis speel en hoe meer ek daaraan dink, hoe meer hou ek daarvan as ‘n bykomende oorweging.
@Snelvuur (Comment #34)
So, wanneer ons alles wat jy sê bymekaar gooi dan verkies jy ‘n verloor bo ‘n gelykop!
Jou keuse, maar vir rankings beteken gelykop meer as verloor.
Almal verkies ‘n wen bo ‘n gelykop en daarom kry jy meer punte.
Ek sê weer, rankings is nie ‘n uitklop soos ‘n liga of World Cup nie. En dit ignoreer jy.
Jy weet mos ook, die waarskynlikheid dat ‘n span 38 wedstryde agtereenvolgens gelykop gaan speel is bykans nul. So, dis nie goeie voorbeelde nie.
Selfs in dobbel is daai waarskynlikheid nog nooit bereik nie. As ek reg onthou was dit met roulette 27 keer agtereenvolgens op dieselfde kleur (rooi). En dis nog nooit herhaal nie.
Nietemin, ek gaan dit vir gerief van almal wat dalk nie goed onderlê is in statstiek nie, dit eenvoudiger probeer stel. Om die uiterstes, oftewel outliers, as voorbeeld te gebruik (soos wat jy doen) om nie hoë punte vir gelykop te gee nie is eintlik ‘n verdere bewys dat jy dit juis moet doen – omdat die kans so klein is dat ‘n gelykop sal gebeur. Anders gestel, as gelykop uitslae so gereeld is as wen en verloor (wat dit nie is nie), dan is daar meer motivering om dit ‘n laer punt te gee.
Ek herhaal, ‘n ranking is nie ‘n uitklop/liga nie – dit is NB NB NB. Wanneer dit in ag geneem word, dan verander alle normale puntetoekennings soos bv in ‘n liga/uitklop.
ALLES IS RELATIEF
My klein bydrae
As n tier 2 span draw teen n tier 1 span draw dan moet dit 60 40 gesplit word ,as twee spanne gelyk gerank word dan split jy 50 50…
Daar is n rede hoekom mense se dat n draw is soos om jou sister te soen. Ek verstaan die rede hoekom draw nogsteeds heelwat ranking punte tel, maar 90-95%?!? Dit sal crazy wees. Ek sal sê meer in die 60-75% range
Daar is vir my verskillende waarde aan ‘n tuis vs weg “draw” ..voorbeeld Affies vs Paarl Gim verlede naweek …..om by die opposisie gelykop te speel dra groter waarde as tuis . Die ander uitdaging vir rankers is om skole in die regte “tier”te he en ook om deur die seisoen die aanpassings te kan maak….@BHP …is jou boonste “tier”steeds die top 20 ? ek voel dat die “tiers”nouer moet wees -dalk maks 10 skole per “tier”
@OUD ANKER (Comment #31)
Nee wat, mooi gedink die eerste keer. Die rankings (wat baie opgedateer is van die eerste een) wys dan Affies het nie ‘n kans nie? Ek glo dit pas Affies goed.
@Snelvuur (Comment #34)
I’m with you on this one. Even using the old scoring system in English football (i.e. 2 pts for a win and 1 for a draw), 38 points would mostly have resulted in a mid-table position – nowhere near the top.
@Djou (Comment #27)
4 draws means no loss…but it also means no wins! All about phrasing. Being undefeated is not as important as winning games, to me. Look at the Premier League in soccer, e.g., you could draw every game, end up with 38 points and still be relegated. Look at Test series – if you draw every Test, you’ll never win a series, if you win 2 and lose 1, you win. Ask HJS if they’d rather beat Gim twice and lose once or draw against them three times – the answer will probably be the former. And I l know it’s not a knock-out, but it’s about the principle: you have to beat people to be number 1, even if you lose the odd game. There’s no way that draws should be able to eclipse that, in my mind.
@BoishaaiPa (Comment #23)
Wat van die tuis en weg speel. Kan daar nie n 0.? Cat punt wees vir n weg draw of weg verloor met minder as 5 punte nie. Dink aan die Bere by PRG en Affies by Gim as vb.
@OUD ANKER (Comment #31)
Baie gaan af hang van die Bere se volgende 3 games. Nie net vir die Bere nie maar vir teenstanders se rankings ook. Die Bere kan al 3 verloor, geen verrasing nie, wat hulle heel moontlik uit top 10 sal vat. Wen hulle Affies gaan Affies moontlik uit top 10.Affie wen sal hulle weer sterk aanspraak maak vir top 5 waar hulle hoort imo. Wen vir Oakdale sal hulle kanse op top 5,10 verstewig terwyl n verloor op die staduim die teen oor gestelde uitwerking gaan he.Wen die Bere vir Grey wat nie heeltemal onmoontlik is nie sal hulle kanse vir 1 10-1daarmee heen wees.Dit sal naruurlik die Bere sement vir n top5, 10 op die minste hang af van res van die seisoen.So die volgende 3 games van die Bere gaan rankings baie beinvloed.
@Kantman (Comment #25)
Praat jy van Affie seuns se netbalspan?…want as jy van die rugbyspan praat, dink gou weer mooi oor jou comment…
@Djou (Comment #27)
6 Powerhouses, I would include Garsfontein.
@BoishaaiPa (Comment #19)
I would say that the lower ranked team before the game (in this case Affies) should be rewarded “slightly” and the away team (in this case coincidently also Affies) should also get rewarded “slightly”, therfore 4.75 for Gym and 4.75 + 0.1 + 0.05 = 4.9 for Affies.
Not convinced by Rondebosch…I will get a good look at them on Saturday.
@Snelvuur (Comment #20)
I agree with BHP – 4 draws still means no loss!
Say the 5 powerhouses Affies, Boishaai, Grey, Paarl Gim and Paul Roos play each other and one team draws against the other 4, and the others all win 2, lose 1 and draw 1, then the team who did not lose should in my mind be top as they are undefeated.
In another scenario one team may win 3 and draw 1, it still means they could not beat the team who drew 4.
I should add, though, this is not a knock-out like the World Cup, but a ranking. And one of the ranking’s purposes is to determine who plays who in a World Cup. The Springboks won a World Cup despite being the lower ranked team.
So, there is a difference.
@Kantman (Comment #25)
Selfs sonder ‘n wen, kan hulle darem steeds 95% gelukkig wees 😉
Affies sal gelukkig wees om teen huidige Top4 te wen.
@BoishaaiPa (Comment #23)
Sheesh, I dunno. If you offered me wins against Gim, HJS and Grey, but a loss to Affies or draws against HJS, Gim, Grey and Affies, I’m pretty sure I’d choose the former. You can lose one game and still win the World Cup, but it’s impossible to win it with only draws!
@Snelvuur (Comment #20)
In theory it is possible, but the chances that it happens is very low..and they still havent lost a game..so in theory they should have more points than if they loose one and win 3. Common sense also dictates that you havent recorded a loss and you should benefit from that. Many ways to look at it.
The top 3 currently is fantastic and will finish Top 1-3. Can not see anyone beating them.
@buitestaander (Comment #18)
It’s so easy to warp statistics though: in the last 3 years, PRG has a 66% win rate against Grey. By the by, Rondebosch has a 62.5% overall win rate against Grey (they last played in 1978, but would actually be a good game this year). The only result that really matters is the next one.
@Djou (Comment #17)
The only criticism I can level against that is that (as I have it, please correct me if I’m wrong), you would get more ranking points for 4 draws against the other big 5 schools than for 3 wins and 1 loss. Pretty sure common sense would dictate that 3 wins should be worth more than 4 draws.
@Djou (Comment #17)
Yes..Affies and Gim should each get 4.75 points out of the draw instead of the full 5. Think that is more than reasonable. Back to an update!
GREY VS PAUL ROOS
@BoishaaiPa (Comment #15)
Difficult one!
You can reason many ways, but I am leaning towards higher % for higher cat teams.
E.g 95% when cat 5 teams draw, 90% cat 4, etc.
The reason is because it is so much tougher at the top and these teams will almost always comfortably beat lower cat teams.
The Affies vs Paarl Gim draw is an example – they should get close to a full house %, meaning close to a win.
Currently teams receive 75% of the category matchpoints available for a draw. I feel perhaps it should be higher to either 90% or 95% as they did not loose, and it should be rewarded.
SOME FEEDBACK NEEDED
@Smallies (Comment #13)
@BoishaaiPa (Comment #12)
😄😄
Oakdale is ‘n sterker span as waarvoor hulle krediet kry.
Boishaai was weliswaar baie ongelukkig om daai een te verloor, maar Boishaai is top 3 vir my vanjaar – en dit wys hoe goed Oakdale is. Grey is gelukkig dat die wedstryd in Bloem was, anders kon die telling anders gelyk het.
@Djou (Comment #10)
Dink Oakdale gaan nog n paar spanne laat knor die jaar…hulle het n baie lekker span ,met n pak voorspelers wat nie n mm terug staan vir enige iemand nie ,hulle nr 4 is vir my baie goed en natuurlik Pratt ook
I can only wish!
@House Rugga (Comment #9)
Still early days…some results will assist teams early on, but it will settle in a more logical way as seasons unfolds.
@Trots HJS (Tandem) (Comment #3)
Wel, BHP het die call gemaak oor Oakdale. So heel waarskynlik is hy reg met die Meimaand call 😄😄😄
RANKINGS THOUGHTS
GHOST IN THE MACHINE
@JongMatie (Comment #4)
Miskien moet jy bietjie na feite kyk…4 wenne laaste 15 jaar lyk nie vir my of PR enige nommer het behalwe n lae wen % nie!
Teen wie het Grey verloor???@JongMatie (Comment #4)
9 uit 39 is virseker n goeie gemiddeld teen Grey ….
Apologies..there was a ghost in the machine….updated results sent to Beet.
@Trots HJS (Tandem) (Comment #3)
Daar is net een span wat Grey se nommer het en dit is die Maroon Machine.
Sit in hul koppe
@Smallies (Comment #2)
Teen Boishaai in Mei. Boishaai Pa sien vorentoe.
Teen wie het Grey verloor???
😂