Boishaai to line up against two big name Irish clubs

Hoër Jongenskool Paarl – Paarl Boys’ High 1st XV will take on the under-19 teams of Irish and European rugby giants Leinster (Dublin – 21 March) and Munster (Limerick – 24 March) as well as a club team from Cork (26 March) during their two week tour of Ireland.

Leinster senior team have won an incredible four European Professional Cup Rugby (EPCR) titles to go with record setting six Pro14 titles.

Munster have claimed two European titles and three Pro14’s in its various forms over the years.

Just like their New Zealand tour of 2017, the full HJS touring party will consist of a 1st XV, 2nd XV and 3rd XV (known as u19A, u19B and u19C in the Western Cape) as well as two under-16 teams.

91 Comments

  1. Aaai die manne sien al vreeslik uit na die toer. Ek hoor regtig hulle geniet elke oomblik.

    Ek hoor n rumour dat Oakdale ook oppad is vir n toer Ierland toe.

    Hoop regtig die rugby gaan lekker hard en meededingend wees. Daars niks so borning soos n weghol game nie

    ReplyReply
  2. Waar kry ouers die geld om in die huidige ekonomiese klimaat nog sulke toere aan te pak.
    Ek is totaal gekant teen die toer.
    Alweer te veel wedstryde gereel vir die jaar.
    Wie is verantwoordelik vir die bepalingslys by Boishaai?

    Nee man!

    ReplyReply
  3. @Strepie: die lewe is ‘n bietjie kort om vir sulke geleenthede nee te se (al is jy net 17 of 18). Alles gaan nie net oor wen of geld. Carpe Diem.

    ReplyReply
  4. @Strepie: Ouers verkoop pannekoek, bedel by familie, die seuns werk Desember fakansie en menigde ander maniere van geld insamel.

    As die seuns of die skool moet wag vir n beter ekenomie sal hulle ook onmiddelik die Nood Suid toernooi, Grey naweek, St Johns en enige ander ver gane moet staak.

    Die hoeveelheid wedstryde is nie te veel nie. Die seisoen raak net elke jaar langer.

    ReplyReply
  5. @Strepie: Ek gaan daar moet verskil van jou. Eks maar nog net 5 jaar betrokke by die skool, maar in daai tyd was die balans regtig goed.
    My seun is in die koshuis en hulle word akademies gedruk.
    Natuurlik is daar beter en swakker onderwysers, maar beter onderig en geleenthede kan niemand voor vra nie.

    ReplyReply
  6. @Gatskop: As jy dieper gaan delf in die akademiese resultate van 2019, sal jy sien dat ons veel beter kon gedoen het as jy ons vergelyk met Gim, Girls High, La Rochelle, Renish, Bloemhof en Paul Roos. Dit was seker net nie n goeie matriekgroep nie…

    ReplyReply
  7. Omtrent die hele agterlyn gaan die jaar graad 11 wees.
    Ek verwag verlore teen Gim, Grey, Affies ten minste.
    Top 5 vanjaar sal n merkwaardige prestasie wees.
    Hierdie is n jaar vir konsolideer en herbou.
    Ek bly egter positief en sal altyd hier uit Namibie die Galpille 200% ondersteun.

    ReplyReply
  8. @PaarlBok: Jy vergeet, almal wat HJS toe kom, WIL kom. :-D
    Almal wat PRG toe gaan, kon weer nie plek kry in Boishaai nie :)
    De Leeuw is n mooi klompie geld aangebied om skielik na PRG te verhuis..

    ReplyReply
  9. @Grizzly: Ek gaan moontlik help by een van die Pta skole en dan sal ek seker daai skool se trui moet aantrek. Dit gaan vreemd wees, maar ek sien baie daarna uit. :wink:

    ReplyReply
  10. @Strepie: 800 plus,dink laas op die top 50 van BHP was dit 830.Weet glad nie die % rugby spelers nie maar nie naby die seun skole soos Affies,Boishaai nie.

    Die probleem le imo by gemengde skole,Gym uit gesluit die feit dat baie seuns top spelers in hul pos in laerskole was maar dan moet c,d,derdes,vierdes ens spanne speel.

    Dis nie vir hulle aan nie en hulle quit.Waar by seun skole met hul tradisies ens die seuns amper meer respek en “social punte” kry as hulle in die laer spanne speel.

    My seun bv was Garsies /16 A nr 9 maar was in matriek 4 de keuse.Agter 2 sa skole en 1 prov spelers.Hy is vroeg beseer die seisoen maar het al die intensies gehad om te baklei vir at least die bench by die 1 stes.

    Meeste quit daar want die speel vir die love of the game is weg,a span of ek het beter goed om te doen.Met die druk van akademie en ander aktiwiteite is dit egter waar.Die tradisies is by seuns skole oor meer as 100 jaar gevestig,elke nuwe inname word deur die huidige geskool.Gee Garsies en die nuwe skole kans,hulle maak groot effort om daai goed te vestig.So het my seun wat nou 2 jaar uit is laas jaar gedurig deur sosiale media aanmoedigings gekry om wedstryde by te woon en die old boys club uit te brei by Garsies.So dinge aan die gebeur…

    ReplyReply
  11. @PaarlBok: Manne het ordentlik geshop die laaste 4-6 maande, skakel gerus die skool :)
    PRG gaan binnekort van n hokkieskool na n rugbyskool verander.

    ReplyReply
  12. @Grizzly: Dankie vir n eerlike antwoord in detail. Ek sien uit na n baie sterk Garsies, en as n skool wat nie net dalk n a-span of dalk n b span in n ouerdomsgroep het nie.

    ReplyReply
  13. Hoop maar ons het n 10 wat kan goed skop in die reen! Behalwe Leinster o/19 waar hulle 10 teen 1 op die sintetiese pitch gaan speel is die res van die velde swaar en gewoonlik papnat.

    ReplyReply
  14. @Grizzly: Daai is baie waar wat jy sê. Ek sien dit ook by Menlopark waar alle aandag aan die eerstes en A-spanne gegee word, dan hou die kinders op speel. Ek is baie bly hulle gee aandag aan die laer spanne. Met die Virsekerbekerformaat waar alle wedstryde punte tel help dit seker ook om aanmoediging te gee vir laer spanne vir deelname. Paarl Gim se sukses is juis daarop geskoei dat soos in akademie hulle daarop roem dat elke speler geregtig is op top afrigting. Die agste span speler moet dieselfde blootstelling kry wat afrigting aanbetref as die eerste span speler. Hy is geregtig daarop, aldus Paarl Gim beleid. Solank Garsies daarop gaan bly fokus dat almal iemand is en dat elkeen belangrik is, sal die diepte met verloop van tyd ontwikkel en sal elkeen deelneem om dit te geniet. Sterkte met die ontwikkelingsprogram en ek weet Garsies is op die regte pad. Ek praat gereeld met Garsie-ouers en die die trots in die skool is finominaal teenoor so tien jaar gelede. Dis lekker om te wen, maar dis lekkerder om deel te neem.

    ReplyReply
  15. @Cappie: Dankie,ek glo die skool wardeer.Ek kry die vibe n ook nuwe skool soos Noordheuwel probeer ook hard.Sterkte aan hulle ook.Hartseer om te sien ons eens spogskole word jaarliks slagpale toe gelei.Daarom dankie aan almal wat verskil probeer maak.

    ReplyReply
  16. @Grizzly: As jy ophou speel omdat jy nie Aspan speel nie is jy dom,MJ Odendaal van Grey is n goeie voorbeeld,O16 het ny c of d span gespeel,2017 begin hy ny Grey se 3de span ,eindig as n cherries speler 2018 druk hy Grey se wen drie teen Boishaai en breek n 3 jaar wen droogte , perseverance pays dit is nou maar net so….

    ReplyReply
  17. @Smallies: Ja,Jacque Olivier het uit Menlo se 2de span n puik springbok geword.Baie vb.IMO het skole voor hulle grootste challenge nog gekom met die vraagstuk.Hoe keer ons dat seuns die spel los.

    ReplyReply
  18. @Cappie: Waar val jy uit dat Menlo alle aandag aan eerstes en A-spanne gee …
    Dit is so ver van die waarheid as om te se Affies gee aan hulle ander spanne dieselfde aandag as wat die Witbulle en Affie A-spanne kry.

    ReplyReply
  19. @AbsolutMenlo: My dogter was in Menlo en het verlede jaar gematriekuleer. Daar is baie waarheid daarin en ek weet hoeveel seuns en dogters het ophou hokkie en rugby speel omdat daar nie genoeg aandag aan laer spanne gegee is nie. Toegegee, dit begin ook beter lyk. Die afsluitingsfunksies gaan nie meer 50% oor die eerste span en 50% oor die res nie. Ek weet nie of jy ooit ‘n hokkieprysuitdeling by Menlo bygewoon het nie.

    ReplyReply
  20. @Cappie: … daar is seuns en dogters by elke skool wat ophou en dan blame. Dit is waar ouers ‘n groter rol moet speel, naamlik as jy begin moet jy klaar maak.
    My dogter het Menlo hokkie gespeel en die hokkieprysuitdelings altyd ‘n hoogte punt. Geen twyfel Menlo het een van die beste hokkie programme in die land.
    Jou veralgemening (negatief) kan by elke skool toegepas word. Die positiewe by Menlo oorskrei egter by verre die negatiewe … en daar is die waarheid!

    ReplyReply
  21. Menlo algehele wenners nasionale Twizza Super School Atletiekreeks. Menlo meisies – SA kampioene en Menlo seuns 2de in SA. Top class!!

    Geluk Affies! Seuns kampioene.

    ReplyReply
  22. Ek lees nou die laaste paar comments en probeer baie hard om dit met Boishaai se toer Ierland toe te link…mis ek iets?

    ReplyReply
  23. @BoishaaiPa: Verwysing na jou nr10 post…..So maw iemand wat in die Kaap groot geword het en die game op die modder velde van die Kaap geleer het…is julle nr 10 nie n gebore en getoee Kapenaar nie?Indien wel is daar mos geen rede tot bekomernis nie.

    ReplyReply
  24. @BoishaaiPa: I agree. Was looking for some info on the tour but all I read is a school bragging about athletics and a quarrel about girls hockey. A bit pathetic to post those here. Suppose they can’thelp themseves.
    Anyway, any further news on the tour? How strong are the Irish junior teams?

    ReplyReply
  25. 😂😀😂😀 captured 😁😁😀

    @Chronicle: it’s going to be a hectic year for you policing all the threads …

    On this one it already went south on the fifth comment …

    … and yes I only got involved when Menlo was mentioned … sorry!

    ReplyReply
  26. @AbsolutMenlo: Are you really so blinded by arrogance that you fail to notice the misaligned assumption in your statement?
    To make it easy for you, only Beet can do the policing.
    Are you one of the crowd, meaning if lots of people stray on the path you will follow suit because lots of people do it?

    ReplyReply
  27. @Smallies: Ek weet van n groot aantal ondersteuners wat totaal gekant is teen die Ierland toer agv kostes, kompetisie en diesmeer gegewew die huidige ekonomiese klimaat (en die Corona virus)
    Ek dink tog hierdie is waardevolle ondervinding en ervaringe wat die kinders gaan beleef. Ek hoop ter harte dat die toer suksesvol sal wees en dat almal dit hartlik sal geniet.

    ReplyReply
  28. @Strepie: Ek dink nie Boishaai sou die toer sommer net beplan nie,seer sekerlik is daar voorsien vir beurshouers en ander wat nie die finasiele vermoens het om die geldjies self by te bring nie,dit is n groot geleentheid om deur Ierse Akademies raak gesien te word….

    ReplyReply
  29. @Strepie: I think the tour also helped Boishaai out of a tight spot WRT attending the Affies festival as part of AHS’s 100th birthday. I’m sure HJS would have said yes to AHS under different circumstances but with it being John Phelps’ WSF there was no ways they going to support the event.

    ReplyReply
  30. @Smallies: 2019 skrumskakel is oppad Ierland toe om sy loopbaan daar te gaan bevorder.
    My seun wat nou Graad 11 is het dit so aan my genoem.

    ReplyReply
  31. @Grizzly: Weet nie wanneer laas jy in die Kaap was nie maar die laaste 6 jaar het ons glad nie tradisionele winterweer gehad nie. Ek het in 2012 laas met waterboots gaan rugby kyk. Die jong losskakels van vandag het nie met dit grootgeword nie.

    ReplyReply
  32. @Smallies: Leinster o/19 en Munster o/19 is sterker as die skole spanne volgens die Ierse rugby kenners. Dit is soos die akademie spanne vir Leinster en Munster waar die jong professionele spelers begin.

    ReplyReply
  33. @BoishaaiPa: Ek hoor jou en glo jou.Dankie tog die opposisie klink sterk,laaste ding wat julle wil he is mismatches op toer soos wsf elke jaar.Sterkte vir BH,gaan met belangsteling volg.

    ReplyReply
  34. @Grizzly: Ek glo met Peter Engledow en Richard Visagie (fondsinsameling, bemarking sook onuitputbare kennis van oorsese skole) aan stuur van sake sal hulle sorg dat Boishaai voldoende kompetisie het in Ierland.

    ReplyReply
  35. @BoishaaiPa: Dankie vir die inligting. Ek hoop julle speel goed en daar is nie beserings nie. Die Iere se top spanne is nogal sterk.

    ReplyReply
  36. Cork Constitutional is ook die sterkste klubspan in Ierland, maar volgens my seun wat al teen hulle gespeel het, sal hulle bv weer nie so sterk o/19 groep he soos Blackrock of Leinster en Munster nie. Die local klubspanne is gewoonlik vir spelers wie se skole nie rugby aanbied nie.

    ReplyReply
  37. Die res van die spanne speel in Cork teen Presentation Brothers College. Lg se velde grens reg aan my seun se huis se agterhek..so hy gaan van sy agterstoep vir Boishaai kyk!

    ReplyReply
  38. @BoishaaiPa: Interesting. My lightie spent a year playing rugby in Limerick, which is quite near to your son. Is your son enjoying it there? They are certainly very rugby mad in Munster!

    ReplyReply
  39. @boerboel: Dis nooit lekker as iemand sy eie naam aanhoudend sleg maak nie, maar jy kry dit baie goed reg.
    I asked and nobody answered. Who is Boggie?

    ReplyReply
  40. @AbsolutMenlo: Jy is regtig nie baie skerp nie, of hoe sê mens. @boerboel: I asked numerous times who Boggie is and what he did to irk the 2 of you @Chronicle: @AbsolutMenlo: but no response on that.
    Ek gaan nie eers probeer om julle 2kies te oortuig nie. As julle Boggie wil sê dan is dit julle wat die egg on the face het.

    ReplyReply
  41. @AbsolutMenlo: You don’t seem to get it, do you?
    It is not about me being skerp, it is about the 2 of you desperately wanting me to be somebody else.
    There is a distinct difference between the two concepts and it does not need to be convoluted if you apply your mind.
    What do you mean by one of the crowd?

    ReplyReply
  42. @Vleis: Apologies for late reply..but yes, he is enjoying himself and made some nice friends. He went to his local rugby club one Saturday in October (Highfield RFC is just down the road from him) to check out the scene..started chatting with a couple of guys..long story short..he only picked up his bicycle the Sunday morning at the club again. Joined their social team and is playing 13 for them..Scored a hatrick of tries on Friday night!. He will start playing cricket in the summer, but is not keen to play to serious and wants to get some golf in as well.

    ReplyReply
  43. @AbsolutMenlo: @boerboel: Nee kom nou. As julle nog nie kon uit-“figure” wie Chronicle is nie dan lees julle nie diep genoeg nie. Dis baie voor die hand liggend. Daar is net een ou wat almal persoonlik aanvat op hierdie blog en dit bedoel.

    ReplyReply
  44. @Cappie: So, now there are 3 of you.
    What did Boggie do to you guys that make you think he is me?
    Here is what I think and I might be wrong.
    I started following this blog cause I like schoolboy rugby. And I saw Afrikaans bloggers taking each other out. They still do!!!! And none of you were able to tell me why? And talking about becoming personal – you all ganged up against me, just because you disliked what I wrote. So I presume Boggie did the same and that is why you call me Boggie.
    Nevertheless, after about a year on the blog I learned the jealousy (my conclusion) is not applicable to all Afrikaans bloggers. And having witnessed the conflict between Glenwood and DHS, it is clear some English bloggers are birds of a same feather.

    ReplyReply
  45. @Cappie: I am glad I fascinate you so much. It means I am doing some things right and you want to read what I write.

    ReplyReply
  46. @Chronicle: seems you have a bit of a problem with “afrikaans”, and now also with “english” people. What gives with the labeling?

    ReplyReply
  47. @BrotherBear: I made a judgment based on the comments made by bloggers. At the time it seemed to be correct. As time passed, however, and I learned more about the different school supporters, it turned out to be a sweeping statement.

    ReplyReply
  48. @PaarlBok: Dit bly verstommend hoe sekere volwasse mans op die groep mekaar eenvoudig nie kan hanteer en beskaafd optree nie.

    ReplyReply

Leave a Reply