Grey College have suffered two defeats in as many powerhouse encounters against Paarl’s giants in 2025. Not since 2015 has the rugby factory in Bloemfontein lost more than two matches in a single season. Coincidentally, 2015 was also the last time Affies notched up one of their five historic victories over Grey — a win made even more special as it was recorded at Grey’s formidable Jock Meiring Street fortress.
Now, the strong Affies outfit of 2025 travel to the Free State capital to face a wounded Grey side undoubtedly desperate for a response. Not many will expect Grey to dominate the forward exchanges — an area that has become the cornerstone of the Witbulle’s strength.
As always, Affies boast a quality scrumhalf and can count on a highly rated game manager at flyhalf. However, their backline, while competent, lacks the extra dimension needed to truly unsettle elite opposition.
By contrast, it’s in Grey’s DNA to play high-tempo, expansive rugby. Their mobile forwards are well supported by a backline known for good handling and explosive plays. For this reason, Grey enter this high-stakes encounter with the more complete all-round game — and plenty to prove.
Since the introduction of the 5-point try in 1992, Grey College has recorded three or more losses in only 8 of the 30 completed seasons.
| # | Year | P | W | D | L |
| 1 | 2015 | 17 | 12 | 1 | 4 |
| 2 | 2012 | 17 | 14 | 0 | 3 |
| 3 | 2006 | 19 | 15 | 1 | 3 |
| 4 | 2005 | 15 | 12 | 0 | 3 |
| 5 | 1996 | 17 | 12 | 0 | 5 |
| 6 | 1994 | 21 | 13 | 0 | 8 |
| 7 | 1993 | 19 | 15 | 1 | 3 |
| 8 | 1992 | 16 | 12 | 0 | 4 |
@4×4 (Comment #94)
Affies is beslis die nr 1 rugbyskool in SA as jy alles spanne in ag neem.
Paul Roos 2de, Gim 3de, Boishaai 4de.
Weereens die Wynlandskole invloed.
@Bush (Comment #93)
Do you propose that Affies rather sack their rugbyprogram and throw all resources behind just their A and B side? If the first team is the only results why then worry about develoment?
@OudAffie (Comment #92)
Affies dominated the day💪, it only counts at 1st. 😬😬😬😬
Affie tellings:
1stes verloor, 37 – 42
2des verloor, 21 – 36
3des verloor, 10 – 13
4des gelykop, 20 – 20
5des wen, 47 – 5
6des wen, 46 – 12
7des wen, 18 – 12
8stes wen, 36 – 10
9des wen, 44 – 0
16A wen, 41 – 35
16B verloor, 24 – 27
16C wen, 52 – 0
16D wen, 40 – 12
16E wen, 52 – 19
15A verloor, 22 – 29
15B wen, 26 – 21
15C wen, 17 – 11
15D wen, 36 – 7
15E wen, 32 – 7
15F wen, 71 – 0
14A wen, 26 – 8
14B wen, 39 – 0
14C wen, 48 – 0
14D wen, 62 – 0
14E wen, 34 – 31
14F wen, 50 – 5
@Asterix (Comment #90)
Ek het dit op die ander Affie/Grey post geplaas.
Affies het 20 gewen.
Grey het 5 gewen.
1 gelykop.
Geluk aan Grey. Die mees gesogde wen in skolerugby ontduik Affies steeds.
Ek los daai eer vir oudaffie om te post.
@Asterix (Comment #88)
Het jy al die spanne se uitslae?
Well done Grey, julle verdien die wen, Affies was nie vandag op hulle beste nie, die telling laat dit beter lyk, maar Grey kon vandag baie ver wen.
Baie geluk Grey, Tank en Lamlam het Affies lamgelê! Gamebreakers of note!
Well done Grey…julle was uitstekend vandag. Het Affies se lynstane en mauls goed geneutraliseer.
Skitter spel deur beide spanne sover. Dit gaan ‘n epic 2de helfte wees. Die Witbulle gaan moet speel…hulle gaan nie die wen op ‘n skinkbord kry nie.
AFFIES TEEN GREY A-SPANNE
15A: Grey wen 29-22
16A: Affies wen 41-33
@Smallies (Comment #71)
…eerder ‘n gesteelde voertuig. Misdaadvlakke is hoog.
@Cappie (Comment #81)
As ek dit nie mis het nie is dit 9 oop spanne en al die ouderdoms groepe is A tot F span
Ek sien baie uit na die Grey-Affies derby. Dit gaan baie interessant wees om te sien reg deur die bank hoeveel spanne gaan wen. Ek sien daar is net 26 rugbywedstryde. Was altyd 28 plus. Glad nie ‘n tiendes nie, dis jammer. Dr Edwards wou altyd op Maandae hoor hoe het sy tiendes gevaar.
@Smallies (Comment #79)
Ja hyt my baie plesier in die ligblou trui verskaf. Underrated, Rip Cornal.
Ek lees dat Cornal Hendriks oorlede is ,die manier hoe hy sy lewe gelewe het ten spyte van die swaard wat oor sy kop gehang het spreek boekdele oor die mens wat hy was ,rus sag yster….
@OUD ANKER (Comment #68)
Ek dink jy verstaan my perspektief verkeerd: ek sê nie die Wes-Kaap is beter as die res van die land om enigsins meerderwaardig te wees nie (ek is self maar ‘n paar maande terug na ‘n lang stint in Pretoria). Ek sê dit om in perspektief te stel hoe swak die res van die land regeer word. Die Wes-Kaap is nie eers so wonderlik nie, maar as ek die vlak hulp wat gewone burgers oor die algemeen by die SAPS in die WK vergelyk met die res van die land is daar nie eers ‘n vergelyking nie (dis op ‘n “oor die algemeen”-basis – daar is natuurlik individuele wonderlike polisiemanne oral). Dis meer dat die WK se standaard soortvan is waar dit moet wees, en die res van die land s’n soveel gegly het. Niks sou my gelukkiger maak as om vir die res van die land dieselfde standaard dienslewering te sien nie.
@Bungee (Comment #69)
Grey het EEN swak helfte hierdie seisoen gehad (teen Gim) en nou is Grey skielik ‘n swak span….moerse verkeerde persepsie. Saterdag is Grey terug in Bloem en gewond, kwaad en op ‘n droee veld…dit gaan ‘n riller wees.
@Kaya 85 (Comment #72)
‘n Jakketrat is dieselfde as ‘n damduiker.
@Bungee (Comment #73)
Darrem nie almal nie
@Kaya 85 (Comment #72)
Stuk kak
@Smallies (Comment #70)
Is ons nou lavender scented poeierholle volgens julle?
@Smallies (Comment #71)
…’n jakketrat? ..
En net om my siening te staaf ry n jakketrat bo oor n stopstraat ,reg voor my in registrasie nr CY …..is seker basterbrak ….
@Bungee (Comment #69)
@OUD ANKER (Comment #68)
@BoishaaiPa (Comment #67)
Lank en kort is dat die Wes Kaap net so hard duif kak snuif as die res van die land ….hulle steek dit net baie beter weg ,anyway my comments is vir die basterhond gewees …volgens hom kak die hele wes kaap mos lavender….ek laat dit maar daar
@Smallies (Comment #66)
Ek is bevrees ek moet met Smallies kant hierso rakende die statistiek. Ek onthou dat ek iets van “Cape Town crime capital” of “murder capital” gelees het in laaste jaar.
Maar waar ek weer met my mede Kapenaars moet saam stem, persepsie is realiteit, en die persepsie is dat die Kaap veiliger is (veral omdat die meerderheid van die geweld beperk is tot die Flats en nie CBD nie) en dus sal dit veiliger bly in mense se oe.
Om dit op topic van rugby te hou vir @OUD ANKER se onthalwe (waar is Prof Deon nou om behoorlike off topic gesprekke te voer) ek dink hierdie storie kan ook vir ons leer oor die game van Saterdag, want die persepsie dat Grey swak is (wat dus vir sommiges realiteit geword het), is nie die eintlike werklikheid nie. Grey met 6
@Smallies (Comment #64)
Natuurlik is dit veilig agter die veiligheidsmure van Somerset Wes/Constantia/Kampsbaai, en o ja die “flats” is glad nie gevaarlik nie, my donner mens ry nie eers daar verby as jy van Brakpan afkom waar die pitbulls in pare rondloop nie, maar ja ons verstaan ou @Snelvuur en kie. se “ons is beter as die res van die land” mentaliteit…..maar nou dwaal ek erger as @Snelvuur op sy beste….ek roep met my hart Affies met > as 1 verdoelde drie, maar my kop vertel my dat dit ‘n riller gaan wees en enige kant toe kan gaan.
@Smallies (Comment #66)
En jy glo hulle ability om enige stats objektief te kan verwerk?. Ek werk in die hartjie van stad se forehore en CBD en loop baie oor middag etes n draai. Soos enige groot stad in die wereld is daar baie petty crimes soos toeriste wat lei onder pickpockets etc. Rome en Milan is meer berug vir dit as Kaapstad. Ek sal dit nie waag om in Pta of JBurg se middestad rond te loop nie!….Ook nie eers Bloem nie.
@Snelvuur (Comment #61)
Ek het daai inligting by die saps se crime stats gekry 2023 sin by gese
@Wondermaar (Comment #63)
Die Wes Kaap is n baie goeie voorbeeld van die gesegde bo blink onder stink….hoe laat in die middag sluit jy jouself toe in jou huis ?Het jy n alarm en armed response? Het jy n tracker op jou kar? Hoe hoog is jou mure? Wes Kaap is maar dieselfde as die res van die land ….dit word net goed weg gesteek.Ek weet want my tronk in die Vrystaat is vol skelms uit die Wes Kaap en hulle vertel my als
@Snelvuur (Comment #62)
Gunskiet en tik verkoop tel nie as werk nie…
Wes kaap BO!!!!!!!
@Smallies (Comment #58)
Dis darem nie so nie. Wes-Kaap se werkloosheid het met nog 2% afgeneem in die laaste metingsperiode, terwyl landswye werkloosheid op is (nou op 32.9%). Die weermag is hier al ontplooi, maar net omdat die Wes-Kaapse regering iets aan misdaad probeer doen – dieselfde kan nie van alle provinsiale en munisipale regerings gesê word nie 👀
@Smallies (Comment #60)
Ek het al in Johannesburg se CBD, Pretoria se CBD en Kaapstad se CBD gewerk. Ek kan vir jou belowe Kaapstad se CBD is nie so gevaarlik soos Johannesburg en Pretoria s’n nie 😂
@boerboel (Comment #56)
Kaapstad CBD is amptelik die gevaarlikste plek in Suid Afrika🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
@boerboel (Comment #55)
Boishaai se eerste wen in 8 jaar teen Grey en nou is Grey aan die slide …Ek dink Boishaai het in 8 jaar meer games verloor teen Grey as wat Grey gekombineerd verloor het teen die HELE wynland …🤣🤣🤣
@boerboel (Comment #56)
Weermag is datem nog nooit in Bloem ontplooi because of the crime nie….Weskaap is ook ma net so fuctup soos die res van die land ,enigste verskil is daar is minder potholes….
@boerboel (Comment #55)
Hulle het baie geld….
@boerboel (Comment #55)
en ek praat v rugby – die res shaky al vir lank
@Smallies (Comment #54)
grey on the slide- demographics- gaan baie geld kos om hulle in top 5 te hou
@Snelvuur (Comment #53)
Dis die stuckup klomp 🤣🤣🤣Grappies op n stokkie elkeen van ons sit ons kids in die beste skool wat ons kan bekostig ,ek was baie bevooreg om my seun in Grey te kon he maar my meisiekind was baie baie happy in Aliwal-Noord….voor sy in eenstorting
@Smallies (Comment #51)
Ek moet tog sê, ek weet van nogal baie ouens in PRG wie se pa’s in Grey was. Seker ten minste 15-20 ouens wat ek direk van weet. Daar mag dalk meer in die ander skole wees, maar daar is baie in PRG.
@OUD ANKER (Comment #48)
Grey mense is nie regtig die PRG soort nie meer die Boishaai ,Gim ,Oakdale en Boland soort ons kak nie laventel nie….
@JongMatie (Comment #45)
Grey ouers sal hulle kids veel eerder in Boishaai sit….hulle is ons kerk se mense nie n klomp stuckup rykgatte wat dink die son skyn uit hulle agter ente nie….
@Snelvuur (Comment #49)
Wel, wat kan ek sê van @Jongmatie, as jy bereid is om jouself as ‘n toffie uit te gee moet jy bereid wees om gekou te word…
@OUD ANKER (Comment #48)
To be fair, hy sê nie PRG se rugby raak beter oor die oud-Greys PRG toe kom nie; hy sê Grey se rugby raak swakker agv hierdie rede. JongMatie gee julle meer as genoeg ammunisie om hom aan te val – nie nodig om sy woorde te vedraai nie.
@JongMatie (Comment #45)
So wat sê jy, PR se rugby het begin optel agv die Grey spelers se invloed? Shame, kan PR dit nie op hulle eie regkry nie…is daar hierdie jaar dan min Grey spelers in die PR span, want met reeds 2 nederlae is PR maar ‘n baie gemiddelde span in 2025.
@Wonder (Comment #40)
Ek stem nie noodwendig saam dat Grey hom gaan vat nie, en ek dink Affies het hulle beste kans sedert 2015 om in Bloem te wen, MAAR enige iemand wat dink dat Grey net gaan omrol maak een moerse fout. Dit vat ‘n baie spesiale span (soos Gim) om Grey in Bloem te stamp en daar is NIE so iets soos ‘n swak Grey span NIE.
@JongMatie (Comment #45)
ALLES IN BLOEMFONTIEN KOM EEN OF ANDER TOT N EINDE🤣
Kyk na Grey se tellings laaste 20 jaar teen die grond honde.
Defnitief n verandering..
Moet al die Grey ouers wees wat nou hul kinders in Paul Roos sit..
@Snelvuur (Comment #26)
True Story, Grey is officially in Business Rescue!
Affies supporters are privileged to contribute towards Grey’s rugby program at R150 per person, R50 admission fee and R50 per parking ticket..grey will be ranked Nr 1 in 2028 again
@Grizzly (Comment #31)
Ek onthou daai drie baie goed. Was dit nie daarvoor nie was Affies nie onoorwonne daai jaar nie.
@Wonder (Comment #40)
Grey behoort met so 40 punte te wen.
@Smallies (Comment #39)
Jy kan gerus ontspan, Grey gaan hom vat. Al die ouens wat nou vertel Grey se tyd is verby weet nie waarvan hul praat nie.
@Raps (Comment #38)
They always give Grey a game…
Just had a stinker there🙈 but nonetheless, I suspect Affies will give Grey a game.
@Snelvuur (Comment #36)
Affies is mos eintlik n krieket skool,veral as jy in ag neem dat hulle hulle eerste span op n krieket veld laat jol
@OUD ANKER (Comment #33)
Rupert bou nou ‘n R400 mil sokkerskool op Stellenbosch, so PRG se strewe na ‘n sokkerskool word is eers gestuit. Ons sal maar op hokkie en akademie fokus.
@Grizzly (Comment #31)
Het vir 3 jaar teen Thinus de Beer afgerig op ouderdomsvlakke en daai 10 was n nagmerrie om voor te beplan. As hy jou nie dood geskop het om voordeel te wen nie, het hy jou deurmekaar gehardloop op die veld.
@OUD ANKER (Comment #33)
Dis ook ma net die 1ste en 2de span wat op die
hoofveld speel die ander is gewoonlik op die oval….
Wat die hokkie aan betref Grey het nog altyd n premie op hulle hokkie gesit ,of dink jy daai Olimpiese standaard astro is daar om touchies op te jol
@OudAffie (Comment #28)
En nou kry ons nie eers meer waarde vir daardie toegangsgeld nie aangesien Grey “net” 9 oop spanne in die veld kan stoot teenoor die 11 van vorige jare….@Snelvuur @Smallies, dink julle Grey beplan om ook nou ‘n hokkie skool te word soos PRG?
Affies met 10 …
@Cappie (Comment #24)
@OudAffie (Comment #25)Ek onthou nog teen Kloof toe Keyter in die laaste minuut n drie reg voor ons gedruk het om net, net te wen. Kloof self n goeie span gehad met T de Beer, toe nog gr 11 op 10.
@OudAffie (Comment #28)
Ja maar die rugby op loftus is maar van n crappy gehalte ….groot skole interskole games is van baie hoer gehalte, met skillsets wat baie beter is as die kak wat ons franchises opdis….
@agter_die_pale_pa (Comment #27)
Die comments is wel related tot die Affies/Grey wedstryd, so geen dwaling…dis net @Snelvuur wat nie verder mag dwaal nie…en ja die toegangsgeld wat Grey vra laat effens ‘n suur smaak vir hierdie jare oue legendariese interskole..
@agter_die_pale_pa (Comment #27)
Mens kan amper sê dit sal goedkoper wees om die hele gesin weer Loftus toe te neem, eerder as ‘n top skolerugbywedstryd. Ja nee ek stem, dit is belaglik dat ‘n skole soos Grey Kollege, PRG NOG geld benodig van hul gemeenskap. Ek het gehoor die skoolgeld is alreeds meer as R10.00. Maar iemand moet seker die vliegtuig kaartjies betaal sodat die eerstespan kan vlieg. Dit help ook nie jy het ‘n ellelange lys van borge as hulle slegs servette borg nie.
@Snelvuur (Comment #26)
Iewers moet iemand my nog oortuig dat dit regtig nodig is vir ‘n skool om geld te vra sodat ‘n ouer/ouma/oupa hul kind, ‘n skolier van die skool, kan ondersteun.
Sorry Anker, nou dwaal ons weer af.. ;)
I see Grey is now charging R50 general admission, R50 per car and R160 for reserved seating. And I thought PRG’s R30 general admission and R100 for reserved seating was exorbitant!
@Grizzly (Comment #23)
Dit was 2013, ook in Bloemfontein. 37-31 vir Affies
@Grizzly (Comment #23)
Ja, ek was ook daai dag daar. Ivan van Zyl was nog die kaptein.
@OUD ANKER (Comment #21)RG, linde en kie.Goeie Affies span daai gewees.
@Raps (Comment #20)
Die laaste keer wat Affies vir Grey in Bloemfontein geklop het was in 2015 met ‘n telling van 29-18.
@Raps (Comment #20)
Then the Affie 1st team playing against Grey on Saturday must be the youngest Affie team EVER with an average age of between 10 and 11 years old…the last time Affies won in Bloem was in 2015.
Fun fact: The last time Affies won in Bloemfontein, none of the current 1st xv players were born
@Snelvuur (Comment #18)
No sweat, my tjom, ek geniet dit om jou k*k te hap!
@OUD ANKER (Comment #17)
Skuus man, ek het die nuus van AJ Meyer (‘n Grey-leerling) gedeel en toe het ek en Bungee net verder gesels. Ek vra nederig om verskoning.
@Snelvuur (Comment #15)
En wat het hierdie enigsins iets te doen met die Affie/Grey onderwerp….of mis ek iets? Contrary to popular believe is hierdie nie ‘n eksklusiewe Paarl/Stellenbosch SBR blog nie.
@Snelvuur (Comment #15)
Dan gooi jy die handjie vol o20s van die jaar ook (Fuller, Ndlozi, Cupido, Mars, Steyn, Lubbe, Mlaba, “Geen”gas) en die o21s van volgende jaar lyk lekker
@Bungee (Comment #14)
EN Jayden Brits. Ongelooflike sterk kern. Ek vermoed Gert Kemp gaan ook. Saam met die ouens wat WP reeds hierdie jaar geteken het (maw net huidige o19s), het jy dan ‘n kern van:
1. Oliver Reid
2. Altus Rabe
3. Henry du Plessis
4. Riley Norton
5. AJ Meyer
6. Gert Kemp
7. Quinton Potgieter
8. Reuben Kruger
9. Jayden Brits
10. ?
11. Dylan Miller
12. Samuel Badenhorst
13. Markus Muller
14. ?
15. Eldridge Jack
Die gapings maak ook sin: dit maak nie sin vir WP om elke jaar in groot losskakels te belê met Sacha wat daar is nie. Ek vermoed hulle sal volgende jaar vir een tussen Van Biljon van Stellenberg of Pheiffer teiken.
@Snelvuur (Comment #13)
Het Brits nie ook nie?
I hear AJ Meyer has signed with WP. The first new academy intake is going to be crazy strong. As I have it, Meyer, Altus Rabe, Quinton Potgieter and Markus Muller have all signed already.
@Snelvuur (Comment #9)
Grey verloor mos NOOIT, hulle hardloop net uit tyd uit.
@Smallies (Comment #8)
Ethan Adams verloor ‘n stud oppad doellyn om die wendrie te druk en gly in die proses….en Affies wen met 4.
@Snelvuur (Comment #9)
Net so🤣🤣🤣
@Smallies (Comment #8)
En jy speel totdat Grey wen 😉 (ek sê dit net tong in die kies)
@Snelvuur (Comment #7)
Net Grey kry voordeel in Bloem…
@Smallies (Comment #6)
Terwyl Affies reeds voordeel het, no less…
@Snelvuur (Comment #5)
Yip nadat n Affies speler die bal by die kantlyn uit gegooi het in n desperate poging om spel te stop….
@Smallies (Comment #4)
Penalty reg voor die pale in die 78ste minuut?😜
@Rainier (Comment #3)
Ek back my boytjies Grey met 3 punte
I am taking a drive down to Bfn this weekend.
I think Affies is going to win comfortably, but some Bester’s biltong, Stadium Cafe crisps and a Longhorn dinner will be my comfort food.
50/50?
Can affies DV beat Grey??????