Schools pull the plug on Helpmekaar

 

image

THE ISSUE

This notice has been doing the rounds. It mentions that Linden, Randburg and Riebeeckrand High Schools have decided not to play against Helpmekaar in the Golden Lions finals and the contents of a letter are quoted.

THE RESPONSE

It is correct that the rugby organisers and principals of the Linden, Randburg and Riebeeckrand high schools have decided not to play the Golden Lions league final against Helpmekaar. The reasons given in the post are, however, not correct. In the first place the principals never wrote a letter to anyone about the decision, so the quotation provided is false. The rugby organisers wrote a letter to the Golden Lions union to justify the decision and that letter was unfortunately forwarded to Helpmekaar without the permission of the organisers. The reference to the scores in the semi-finals was to the schools who played and lost in the semi-finals, it had no bearing on the finals.

The correct reasons are that the decision was firstly a principled one: The large schools in the Golden Lions union have for some time now refused to play against Helpmekaar, as everyone is of the view that they should play in the macro schools league. They use their numbers as an excuse not to do so, but play all their friendlies against macro schools. This year they played against, inter alia, Affies, Waterkloof, Menlopark and Noord-Kaap. They do not play in the league for large schools like all the other schools do, but only come in when the semi-finals are played. This is unfair as far as the other schools are concerned.

The second reason is one of priority: The schools want to rather have full-strength teams for the Beeld trophy, which starts a week after the final. None of the schools have the depth in players that Helpmekaar has and after last year’s final Linden had four serious injuries which prejudiced them in the first game in the Beeld trophy. Because all the teams are through to the Beeld trophy in any event, whether they win or lose the final, they decided to rather concentrate on the Beeld trophy. If they meet Helpmekaar in the Beeld trophy at some stage, they will obviously play them. None of the schools and/or teams are afraid to play against Helpmekaar. In fact, the view that Linden’s first XV will be very competitive against them and stand a very good chance of beating them.

All the schools want Helpmekaar out of the league and these three schools have decided to take a stance. They are supported by all the other large schools in the Golden Lions union.

29 Comments

  1. avatar
    #29 kosie

    @Rugbyman: Thx. Waardeer. Die skool het so hamper opgemaak en vir hom gestuur met oomblikke uit sy skooldae. Sy ouers het ook die oomblik in PE beleef.

    ReplyReply
    29 June, 2014 at 06:58
  2. avatar
    #28 Rugbyman

    @kosie: baie geluk met lewies! Ek het daai tyd al gedink hy het ietsie… jammer die bulle keurders het nie… maar dis nie die 1ste keer dat hulle iemand mis kyk nie…

    ReplyReply
    29 June, 2014 at 06:09
  3. avatar
    #27 kosie

    @Deon: Baie dankie. Dit is ‘n groot oomblik vir die skool. Hy kon op skool net die Noordvaal span haal as reserwe. Sharks akademie toe en so deur O/19 en 21 gegaan. Verlede jaar Currie beker aan die einde gespeel.

    Ek onthou nog ‘n dag in 2010 toe Victor Matfield die manne kom help het met lynstanne en daar is hulle nou in dieselfde span

    ReplyReply
    28 June, 2014 at 21:38
  4. avatar
    #26 Deon

    @kosie: Baie geluk met julle Springbok!!!!!!!

    ReplyReply
    28 June, 2014 at 20:01
  5. avatar
    #25 kosie

    @noordwes: Na aanleiding van die Beeld berigte en dat Affies ook by Linden, Riebeeckrand en Randburg betrek is, is die ALRR se totstandkoming seker naby. Die Alternatiwe Leerling Rugby Raad

    ReplyReply
    28 June, 2014 at 12:27
  6. avatar
    #24 noordwes

    Dit moet n maklike besluit wees.As jy nie in liga finale speel nie dan speel jy nie in die Beeld finale verder nie.

    ReplyReply
    28 June, 2014 at 10:41
  7. avatar
    #23 Helpie-Pa

    @MikeSt en @Knowthegame. Julle is 100% reg. Smaak van slapgatgeid ! Op Saints festival het Linden ondersteuners “geboast” hoe hulle ons gaan stamp. Die probleem is nie dat Helpies te sterk is nie ,maar dat die groot skole in die Leeus streek swak is. Teen ander groot skole (Ermelo, Potch, Ben Vorster ens.) is die games meestal baie tight. Helpies het tot onlangs nie eens n gym gehad nie. Ek glo in volgende paar jaar sal dit nog beter gaan ! Die seuns wat wil rugby speel is die enigste losers !!

    ReplyReply
    28 June, 2014 at 10:18
  8. avatar
    #22 Rugbyman

    @kosie: ai… ons is darem maar skurke!!! Mens kan maar net jou kop skud oor onkunde

    ReplyReply
    28 June, 2014 at 09:21
  9. avatar
    #21 kosie

    @Rugbyman: Lees bietjie bl3 van Beeld by sms wat ene Jay Pie te se het. Garsies word sommer ook betrek asook so paar ander. Daar is egter GROOT lof vir Affies en die ander 3

    ReplyReply
    28 June, 2014 at 08:20
  10. avatar
    #20 knowthegame

    @Redblack White: miskien verstaan jy nie jou taal nie-maar ek vertolk opskrif van artikel as misleidend,verwarrend en dit gee die die idee dat Helpies iets verkeerd gedoen het.Maar weet jy wat-as jy glo jy is reg en dit maak jou gelukkig-waai jou stertjie

    ReplyReply
    28 June, 2014 at 08:18
  11. avatar
    #19 Rugbyman

    Die berig, beskikbaar op schoolofrugby.co.za

    Die drie Groot-skole van die Goue Leeus se besluit om aan die onderskeie eindstryde teen Helpmekaar-kollege te onttrek is ‘n beginselsaak, meer as wat dit ‘n geval is dat hulle net boedel oorgee.

    “Ons het daarna gekyk dat ons die kinders van ‘n geleentheid ontneem om in ‘n eindstryd te speel, maar ons drie skole het uit beginsel die besluit geneem om nie die wedstryde te speel nie. Ons sien dit as die beste besluit vir ons skolespanne,” het Dr. Jorrie Jordaan, hoof van Hoërskool Linden gesê. Linden, Hoërskool Randburg en Hoërskool Riebeeckrand is die drie skole wat aan die Leeus se eindstryd onttrek het.

    Helpmekaar is dus die Leeus se Groot-skole kampioen in die vier betrokke ligas en sal tot die Beeldtrofee as die Leeus se voorste spanne deurdring. Die skole het glo reeds verlede jaar hulle ontevredenheid dat hulle nie teen Helpmekaar wil speel nie aan die Goue Leeus se Hoërskole-rugbyvereniging (GLHRV) te kenne gegee.

    Helpmekaar se werwing van spelers is glo ook een van die redes wat tot die ongelukkigheid bygedra het.

    “Helpmekaar se groei is vir ons verblydend. Hulle het ongeveer tien jaar terug as ‘n klein skool aan die ligas deelgeneem en tot ‘n groot skool gegroei. Hulle spelers se verteenwoordiging in die provinsiale spanne getuig daarvan dat hulle groei vir ons as unie baie beteken. Ek sien dat hulle in die toekoms as makro-skool sal deelneem en so ons as unie versterk,” het Tinus Diedericks, voorsitter van die GLHRV gesê.

    “Daar is vir verskeie jare reeds `n onwilligheid van die groot skole om teen Helpmekaar te speel as gevolg van die feit dat Helpmekaar as privaatskool baie meer vermoënd is en ander voordele het wat openbare skole nie het nie. Die gevolg is dat hulle heeltemal te sterk geraak het vir die liga en dat skole begin weier het om teen hulle te speel,” lui ‘n verklaring van dié drie skole oor hulle ontrekking.

    “Ek vra om verskoning dat die matriekseuns nie ingelig is dat ons nie teen Helpmekaar in die eindstryd sal speel nie,” het Jordaan gesê.

    Linden se eerstespan se breiers, Francois Vosloo en Gert van den Berg, was Donderdag nie by die span se oefening omdat hulle by van die Goue Leeus se verteenwoordigende spanne as breiers betrokke is. Die span se kondisionerings afrigter, Stefan van Deventer, was wel by die oefening. Hy was egter nie ingelig oor die besluit nie.

    “Die Leeus se bestuur moet die aangeleentheid volgens hulle grondwet hanteer. Daar is niks volgens die reels van die Beeldtrofee wat Helpmekaar oortree het nie. Ons as Noordvaal se bestuur kan slegs intree as so geval gebeur wanneer dit die Beeldtrofee se wedstryde behels,” het Jackie Tredoux, voorsitter van die Noordvaal se bestuur gesê.

    ReplyReply
    28 June, 2014 at 08:06
  12. avatar
    #18 Rugbyman

    Sien nou in vanoggend se Beeld hulle het glo onttrek oor “beginsel”… hulle se egter nie watter beginsel nie? Ek kan nie glo dat mens so slapgat kan raak nie… en dis ons mede suid-afrikaners…

    @Lindenpa diep in jou bineste weet jy ek is reg…

    ReplyReply
    28 June, 2014 at 08:04
  13. avatar
    #17 Rugbyman

    @MikeSt: ek wil nooit teen jou gholf speel nie… netnou wen jy my…

    Dis vir my rerig hartseer dat daar nie meer iets is soo guts nie… ek coach al 20 jaar lank rugby en het in my tyd al baie die “underdogs” afgerig by laerskole, hoerskole en klubs… daars niks lekkerders as om n spannetjie met minder talent maar groot harte te sien meeding met n sg. sterker span nie… daai guts en hoe ver HART jou bring is moeilik om te beskryf en selfs moeiliker om te glo… mense onderskat hulleself en besef nie wat jy rerig kan vermag nie… dit leer jy uit sulke games… jammer dat n paar “slim” skoolhoofde nou daai voorreg vd seuns ontneem… hoe toets jy ooit jouself as jy net wil speel as jy dink jy kan wen… hoe weet jy voor die tyd jy gaan verloor? Kweek ons nou loosers nog voor jy opdraf? I pity them…

    Jy het tog ingeskryf in n liga met die wete wie daar speel… die feit dat jy se “helpies moet in elk geval makro-skole speel” is nie nou ter sake nie… beserings kan in ENIGE game teen enige iemand gebeur… dis als swak verskonings… dis eenvoudig lafhartig!!!

    Now its time to really shoot the messenger….

    ReplyReply
    28 June, 2014 at 07:48
  14. avatar
    #16 BuffelsCM

    @Redblack White: I have only logged on now……and had a good laugh at your comments :lol:

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 21:28
  15. avatar
    #15 tzavosky

    @MikeSt: Mike, ek stem grootliks met jou saam oor die getalle vs rugbykrag. In aansluiting met ‘n gesprek wat julle elders gehad het, dink ek dit is tyd vir ‘n totale herorganisering van ligas in die Noordvaalstreek.

    Ek sou voorstel dat daar gekyk moet word na gesamentlike ligas oor die hele streek heen, soortgelyk aan die huidige Tuks Super16 en die veelvuldige ander soortgelyke voorseisoense kompetisies, wat dan alles-inkorporerend sal wees.

    Werk vanaf ‘n gegewe jaar se ranglys (en laat die ranglys afgaan tot posisie 300, afhangend van hoeveel ligas jy wil hê) en laat die top 16 skole in twee groepe speel in, sê maar Afdeling A, die volgende 16 in Afdeling B en so aan. Uiteindelik kulmineer dit in uitspele tussen die groepe binne ‘n afdeling om finale posisies te bepaal, met promovering/relegasie wedstryde vir op- of afskuif.

    Die meeste van hierdie skole is egter co-ed en ek sal voorstel dat so ‘n liga tot hierdie skole beperk word, sodat dogtershokkie en netbal ook geakkommodeer word. Lg om reisreëlings te vergemaklik, maar ook as ‘n insentief vir skole om nie net op rugby te konsentreer nie.

    Right, tyd om die boodskapper te skiet!

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 17:52
  16. avatar
    #14 Redblack White

    @knowthegame: No offence Sir but do you not knowthelanguage? Pulling the plug is a figuritive reference to ending someones plans or activities, also disabling something ( more literally it refers to turning off someones life support thereby terminating their life). In the context of this article it simply means that the other schools have taken an action thereby attempting to end the games vs Helpmekaar. I don’t believe that any reasonable person can read an inference that there is any wrongdoing ( e.g. the bloke on life support ). Maybe you misunderstood? :lol:

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 16:58
  17. avatar
    #13 knowthegame

    ek kyk nou net na Top 50-Linden 49-moet n fout wees as jy nie n skool wil speel op 37-belaglik

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 16:43
  18. avatar
    #12 knowthegame

    @MikeSt: dit jammer dat dit so gaan-ek onthou nog goed, laas jaar, hoe n kennis van my, by my kom spog het met Linden se o/16 span-met goeie reg want hulle was goed. Hulle Helpies laas jaar gewen en nou?Maak nie sin nie

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 16:21
  19. avatar
    #11 knowthegame

    i take exception on your “headline- schools pull the plug on helpmekaar” helpies have done NOTHING WRONG.

    They a progressive school-on the up-but not there yet, why a headline like this. You create the impression they did something wrong or untoward which is Wrong.

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 16:12
  20. avatar
    #10 MikeSt

    Bydraend is hierdie hele sisteem van getalle wat dikteer in watter liga / afdeling jy speel.

    Dit is absoluut belaglik dat getalle kwaliteit kan dikteer.

    Gaan kyk eerder na prestasie as getalle. Vat byvoorbeeld Transvalia in die Valke liga Groot Skole.

    Wie het hulle die jaar gewen in die top 50 nie een skool volgens my kennis nie. Maar dan wil hulle bragging rights he tot n ranglys plek van 22 en n sool soos Kempton Hoer wat saam met die groot honde hardloop sit op possisie 24.

    Neem dan Anker wat die 2 grootse skool in die Valke streek is en hulle ontrek uit wedstryde????????

    waar kan getall ooit n rol speel. Die ontwikkeling / afrigting van kinders is al wat n rol speel.

    Skool hoofde moet ophou hulle pensioen beskerm en eerder fokus om hulle skool te laat kompeteer.

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 16:04
  21. avatar
    #9 MikeSt

    Dis nou die hoeveelste insident die jaar van skole wat ontrek left right and center.

    Dit is as gevolg van slapgatgeid van Unies en Skole Rugby Organisasies (en hierby sluit ek die Valke, Leeus en Bulle in) wat sulke gedrag toelaat dat die kamstige “so called” kleiner skole ontrek.

    Dalk moet hierdie skole wat so lustig ontrek geld investeer in hulle Rugby Direkteure want duidelik doen hulle nie wat hulle veronderstel is om te doen nie.

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 15:53
  22. avatar
    #8 Ploegskaar

    @Lindenpa: I am sorry, but there is just no way of justifying a decision to pull out of a fixture other than admitting the complete absence of balls in the schools’ sport hierarchy. From the article in Beeld it is clear that the boys and parents were not consulted and have conveyed their severe disappointment at not having the opportunity to play. Seems they were up for it and should have been consulted, they are after all the ones that play the game.

    In my opinion the results that you have listed show that there is certainly not a large gap between the 2 schools on the field, but it does point to a huge gap between some people’s ears.

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 14:29
  23. avatar
    #7 kosie

    @Ploegskaar: I agree with what you are saying.

    However, these fixtures were aranged in 2013, why make it a problem now. Surely it should have been sorted out last year if a stand was to be made.

    To cancel now smacks of unsporty behaviour. If the issue was that Helpies should move up, it should have been driven last year. Not now. Or then move them up for next year.

    You cannot change the rules halfway through the game or series!

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 14:16
  24. avatar
    #6 Playa

    @Ploegskaar: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 14:07
  25. avatar
    #5 Lindenpa

    @Ploegskaar: To answer your question: Linden only moved up to the large schools division in 2012. In that year their under 15’s beat Helpmekaar in die final and eventually were crowned as Beeld trophy winners, which was a remarkable achievement in their first year in that division. Last year (2013) three of Linden’s teams played Helpmekaar in die finals. The scores were as follows (Helpmekaar first):

    Under 15 : 29 – 3
    Under 16 : 12 – 25
    First XV : 50 – 32

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 13:55
  26. avatar
    #4 Gold

    Linden have had a very good season having only lost to two top schools, Maritzburg College and Wynberg, to my knowledge.

    It’s a great achievement, but this feels like bad sportsmanship to me. I could be wrong, but it appears that Linden are trying to protect their impressive record this season by boycotting a game that they are not the favourites. A similar incident was widely spoken about when Affies pulled out of a fixture.

    This kind of behaviour is teaching the boys very poor lessons. Losing builds character and is a part of life. If everyone went into the rugby season with this attitude then who would Grey Bloem play against?

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 13:54
  27. avatar
    #3 Ploegskaar

    @Playa: At this rate schools will only play each other if they both think they have a chance of winning! Great life lessons there for the boys! Wonder what happened to “when the going get’s though” (not the KZN one, he’s chilling in his cabbie monitoring popo frequencies).

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 13:47
  28. avatar
    #2 Playa

    @Ploegskaar: Good line of questioning.

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 13:34
  29. avatar
    #1 Ploegskaar

    Did these schools play Helpmekaar in preceding years, when they were perhaps not as strong? Does anyone have these records at hand to provide clarity? Did Linden’s u/16’s not play them in the finals last year?

    ReplyReply
    27 June, 2014 at 13:32

Leave a Reply