The openside flankers will take centre stage when Garsfontein and Paul Roos collide under the Kimberley lights on Friday night, 24 April, in what shapes as the marquee fixture of the 2026 Wildeklawer Tournament.
Before diving into that headline duel, it’s worth acknowledging the heavy lifting done by Corne Niemand for Paarl Gim this season. At times he has operated like an auxiliary midfielder, piling up metres with ball in hand and imposing himself in big moments. Yet, in true Gim loose-forward fashion, his influence still feels underrated.
This feature, though, belongs to a classic No.6 showdown — arguably the best in the north against the player many rate as the best in the south. Stefan “Kwagga” van der Vyver versus Christiaan le Roux has all the ingredients of a Wildeklawer classic.
Van der Vyver has been relentless this year, a constant presence with ball in hand and a player who refuses to drift out of contests. Le Roux, by contrast, thrives in the unseen spaces — a breakdown disruptor capable of turning structured attack into chaos in a heartbeat. Put the two together and the result should be combustible.
Garsfontein arrive with momentum after edging Affies in a high-drama encounter. The Bere surged into a commanding 30–10 half-time lead, built on gainline dominance, sharp decision-making and excellent support play. Their ability to strike wide remains a major weapon. Affies, however, mounted a fierce comeback, turning the contest into a thriller and almost winning it at the death. Garsies held firm to close it out 38–34 — a result that speaks both to their attacking quality and their resilience under pressure.
Paul Roos, meanwhile, come off a testing trip to Gqeberha against Grey High. The Maroon Machine were pushed all the way by a committed home pack, but four tries ultimately underlined their attacking capability. Conditions at Kolisi Field played their part in disrupting accuracy, but Paul Roos showed variety — especially in their power game. What they lacked at times was that cutting edge, that moment of invention to break a game open.
The early loss of in-form flyhalf Travis Pheiffer proved pivotal. A blue card ruling means a mandatory 21-day concussion layoff at this level — a significant blow ahead of the Garsies clash.
There is, however, intrigue in the selection puzzle. Garsfontein could welcome back ace pivot Joshua Gouws, while u17 playmaker Ruan Fluks has enhanced his reputation as a big-match temperament player and offers versatility across the half positions of 9 and 10. Paul Roos, too, have options in their own with u17 Tristan Armitage getting good reviews as as high percentage player, while Jaeden Powell — the season’s starting first choice — could be the man to inject the tempo they need.
All roads, though, lead back to that battle on the deck and around the tight fringes. In a game where margins are thin and momentum swings quickly, the duel between van der Vyver and le Roux may well decide who walks off Kimberley’s main stage with the spoils.
@Djou (Comment #53) Goeie hemel! Waar het ek verskonings gesoek? Ek het PRG geluk gewens en gese die wen is wel verdiend.Na n goeie eerste helfte het die Bere weereens n minder goeie 2de helfte gehad. Nie teen staande kon hulle net sowel gewen het. Ek het genoem dat hulle miskien fikser kon gewees het.Uit wat ek waar geneem het in die 2 de helfte het die spoed en intensiteit waarmee hulle in die eerste helfte gespeel het ontbreek.Daaroor my opmerking.Ek kan 100% verkeerd wees, dit was n observasie. Daars n trend wat gebeur omtrent die 2de helfte,weereens n observasie. Dit kan toeval ook wees. Maar op n oorwig van waarskynlikheid is daar n rede of redes.As dit teen die wet is om n opinie te lewer of nie jou naratief pas nie is ek jammer. Ek het nooit my opinie as n feit voor gedra nie.
@Djou (Comment #51)
Net n regstelling, die Bere het heel wedstryd lank voor geloop teen Noordheuwel. Het nie nodig gehad om terug te kom in die wedstryd nie. En dan ook het daar by die NS 2-3 van die 1ste span se bank wel by die 2des gespeel. 1ste wedstryd teen Stellenberg het daar selfs van die 1ste span “starters” wat teruggekom het van n besering af op die bank gesit vir die 2de span. Nietemin was dit nie n volsterkte 2de span nie. Moes egter nogsteeds nie so sleg vertoon het met die talent wat hulle wel tot hulle beskikking het nie. Dieselfde storie teen Affies waar die Bosbere en 4de span glad nie sleg gedoen het nie maar die Grizzlies hard vasgeval. Die probleem by die Bere is volgens my nie fiksheid nie, dis die feit dat daar in elke wedstryd net vir 40min rugby gespeel word. Of dit 2de helfte of 1ste helfte is. Nog nie een wedstryd vir 70min gespeel nie. Selfs teen Noordheuwel gaan lê na ons gemaklik ver voor was.
@Grizzly (Comment #52) Wat is dit nou, moeg of nie fikser nie? Aanvaar dat PR gewen het en dat Garsfontein verloor het. Dis verby! Pleks van verskonings uitdink en hier post, bel die skool en kry die feite en post dan hier. Ns: Ek weet van die ouens het al ‘n punt van g..vol bereik vir dinge wat jy hier kwytraak. So, nou praat ek nie verder nie en los nou ook die blog.
@Djou (Comment #51) Jammer om dit hier te noem maar jy Lees selektief. Oor die grond het ek genoem dat dit op hierdie blog genoem was en dit as n na bewering genoem, nie n feit nie. Ek sal die post gaan soek dan sal ek hom weer plaas. Natuurlik was daar n momentum skuif. Natuurlik was daar foute en verkeerde besluite geneem. Kan dit wees omdat die spelers moeg was?
@Grizzly (Comment #40)
Jammer om dit hier te sê, maar jy maak baie aannames wat feitelik verkeerd is in jou kommentare. Soos ook dat die skool van sy grond verkoop het – die skool kan nie die grond verkoop nie omrede dit staatsbesit is. Die grond waarop die skool staan is presies wat dit was in 1988.
Verduidelik ook gou as Garsies nie so fiks was nie, waarom het hulle teruggekom teen Stellenberg en Noordheuwel? Was Stellenberg minder fiks as teen Paarl Gim en skielik 2 dae later meer fiks teen Grey.
Garsies se fisio en fiksheidskundige weet wat hy doen.
Kyk weer mooi na die games, jy sal momentum swaaie sien omdat die teenstaanders balbesit oorheers het en paar verkeerde besluite gemaak is wat momentum weggevat het. En daar is kanse gegee aan 16-23 om te speel, wat ritme gebreek het.
@Perel (Comment #41)
Nee, hulle speel nie 2es nie!
@Grizzly (Comment #45)
Ja, kyk, Garsfontein was by tye hierdie seisoen basies onweerstaanbaar gewees. Bietjie meer composure deur hulle of bietjie minder guts deur PRG en dit was al 21 of 28-0 in die eerste 20min gisteraand gewees. Hierdie is nie die beste PRG-span ooit nie, maar die ouens gaan nie weg nie en hulle gaan lê nie. Hulle bly vir 70min in jou gesig en as daar ‘n kans is, vat hulle hom meer as wat hulle hom mis. Paar great spelers in daardie Garsie-span, regtig, en hulle speel mooi rugby. Terloops, ek was vandag beïndruk deur Garsies se 16A-span ook. Die eindtelling van 49-26 vertel nie die hele storie nie – Garsies was vinnig 14-0 agter en het toe baie hard baklei om terug in die game te kom. Met 10min oor was dit nog heeltemal enigiemand se game voor PRG bietjie weggetrek het.
Wonder what is his favourite?
Merlot, Pinotage, Cab??????????
I can’t keep quiet anymore but I have never seen worse officiating than this HJS/NW game.
Poor Northwood
Feel sorry for them
@OomPB (Comment #44)
PRG se kondisionerig is opmerklik. Hulle is top fiks, no debate.
@Mate (Comment #43)
Vir n feit is iets nie plys nie Spear. Spanne sukkel om die Bere in toom te hou daai eerste helfte. Dan is daar n omkeer. Hoekom? Dis hoekom ek in my eerste post se “miskien”. Ek weet nie vir n feit nie. Wat wel n feit is 1 of 2 keer is een ding maar as iets n tendens raak kan enige ou met 2 breinselle dit sien.
@Grizzly (Comment #40) PRG is bevoorreg om Corne te he wat van SAS kom. Ek praat nou van n paar jaar terug toe alle 1st team squads van Januarie gekondisioneer word by SAS. PRG se hokkiespan was altyd top fiks.
@Grizzly (Comment #42)
Was halftyd gerieflik voor teen Jeppe ook.
Iewers is fout Grizzly
Een ding is verseker, kan gladnie op n swaar veld speel…..2 de heftes…..fiksheid?…….uitklophou…..Duppie se rugby intelligensie en kalmerende invloed
@Perel (Comment #41) Rus nie nodig imo. Inteendeel Bere het nie aan enige paasfeeste deel geneem nie. Ek het voor Affies juis gese hulle sal bietjie undercooked wees. So op die staduim van die meer geruste spanne wat tans speel en ek stem saam met die program.Daars n insinking in die 2 de helfte, paar games wat dit gebeur het. Weg wens of ander pad kyk sal dwaas wees. Vind uit die oorsaak en address dit. Sien jy van die Paarl en jou comments het n ondertoon van teen Garsfontein wees. Eks hier vir skole rugby nie huisgenoot stories nie.
@Grizzly (Comment #38) Dalk meer diepte, en (werklike) wegwedstryde as fiksheid. HJS het ook terug gekom in 2de helfte. As jou tweedespan 50+ neem (en ek aanvaar 16-25 speel wel 2de span), waar is jou diepte om ouens rus te gee?
@Djou (Comment #39) Lees mooi, fikser.Nie gese hulle is nie fiks nie! Aan wat sal jy die insinking toe skryf in die 2 games teen Affies en die een.Stellies en HJS was voor die vakansie. Intensiteit en spoed waarmee daar in eerste helfte gespeel word ontbreek.Soos gese is hier 24-8 en 14-3 2de helfte scores. Enige couch sal dit as n area ID wat die oorsaak gesoek moet word.Kan fiksheid n oorsaak wees?
@Grizzly (Comment #38)
Ai Grizzly, hoe op dees aarde kan jy sê hulle is nie fiks nie! As hulle onfiks was, moes hulle verloor het teen Stellenberg, HJS, en Affies.
@Bungee (Comment #36)
Die laaste call van die ref was imo die regte een. Hiers genoem van PRG se afrigting en dit wys vir my hulle is uit geslape en doen hul huis werk. Hulle was absoluut voor bereid en het presies gedoen wat hulle geoefen het. Hulle taktiese spel met nuwe nr 9 was uitstekend.Hulle het die spel baie vertraag wat die Bere gefrustreer het.kortliks, hulle het vir 50min hulle volle potensiaal gespeel.Daars baie asse maar op die einde kan jy net speel soos jy toe gelaat word om te speel. Die telling is naby en kon aan die einde enige kant toe gaan maar soos Victor in sy boek se, somige games wat jy moet wen verloor jy en visa versa. Hierdie een het die Bere nie laat weg kom nie, hys gewen deur PRG. Die Bere sal terug kyk en miskien dink om fikser te wees die tyd van die seisoen. Daars nie n ander verduideliking as jy na hulle 2de helfte kyk nie. Nog steeds baie trots op hulle dat hulle nie pale toe gegaan het nie. Die Bere kom nou n lang pad, jy kon aan PRG se spelers en ondersteuners na die fluitjie sien wat dit vir hulle beteken. Wel gedaan aan beide spanne.
PRG se fases spel is goed. Dit was die verskil op die einde. Garsies doen als volspoed maar daar was baie foute of aanslae. Bietjie meer geduld en minder 50/50 passes.
Also, well done to the Garsies okes for not mentioning the ref! I don’t think he was close to best we have, and I do believe that both sides (and maybe more Garsfontein then us Maroons) can be upset with some calls made
@Snelvuur (Comment #1) Lineouts actually seemed functioning now that we have a lineout lock in the team (Winter). What a difference 1 player can make! In terms of the 6’s, wow, two brilliant players going head to head! I don’t know if this one was a battle or a art piece, with both demonstrating so beautifully their value to the game. Kwagga getting gain line meters with every carry, and le Roux being a menace at the breakdown well done!
AI, LEKKER SLAAP
@Snelvuur (Comment #30)
@Snelvuur (Comment #33)
@Kaya 85 (Comment #32)
Twice in two weeks Garsies ran out of steam in the second half. Lost the second half 24-8 against Affies and, today, after racing to a 0-15 lead, they lost the rest of the game 21-3 (and the second half 14-3).
Garsies no. 2 was in total monster mood, great game. Bere 11 scored a stunner…5 lock was immense …in the 2nd half PR slowly took control, 9 was very effective…the whole pack stamped their authority. Didn’t like how they kept slowing the game down in the 2nd half after they took the lead.
@Snelvuur (Comment #30)
As ons eerste keuse 10 en 13 gespeel het, het ons gemaklik gewen.
@beet (Comment #29) Completely agree. Armitage changed that game single-handedly. If PRG wants to play a box-kick heavy game, he’s a no-brainer as first choice. Excited to see him grow as a player. Samuels is an interesting one – he’s great on attack, but often gets caught out on defence (like with Garsies’ second try tonight). Impressed with De Bruin (8) and Nel (12) too. All of them are grade 11. Making a big step up in Pheiffer and Basson’s absence.
@Garsieoldboy (Comment #25)
I think the whole country agrees with this statement. Armitage felt like he was the player of the match for just 35 min work.
Garsies started like a house on fire. I thought they were going to run away with it. Somehow all momentum and focus lost in the second half.
Statement game for the PRG left wing Samuels as well. Showed he is one to keep an eye on in the future.
Swak swak wedstryd
@Garsieoldboy (Comment #25) Daai skrummie se masker was in die pad.
Well done PRG. Verdiende wenners. Hard luck Bere.
Geluk Paul Roos. Julle reserwe 9 die verskil gewees vandag. Hoë balle het ons onder gekry en bitter swak verdediging.
Welgedaan Paul Roos. Die verskil is coaching. Corne Uys weet wat hy doen. Hard luck Garsfontein.
Dit is lente in die Boland.
Room na die top.
Welgedaan Paul Roos.
Nat toestande pas ons nie.
2 ster spelers beseer, haak om nogsteeds deur.
@Mate (Comment #17)
Ek hoop jy het jou tekkies ingepak.
@Snelvuur (Comment #20)
Die oomblik gaan te groot wees, 2de hefte teen Affies het groot tekortkominge gewys. PRG gaan dit uitbuit.
Dit is bitter koud hier en Garsies hou van warmer weer
@Mate (Comment #17) Ek weet nie hoekom mense PRG so gunstelinge maak vanaand nie. Garsfontein het ‘n beter jaar sover, ‘n bul-pak en ‘n uitstekende jong losskakel wat die spel kan dikteer. Dis ‘n goeie resep vir in die reën speel. PRG laasjaar in hierdie eindste wedstryd in die reën teen Affies verloor.
@JongMatie (Comment #18)
Hoop nie die room kom na bo as ek so halfpad om die Gat is
@Mate (Comment #17)
Historiese makro rugbyskole sal altyd oor n lang metings periode soos room na bo kom. Enough said.
As Garsfontein vanaand vir PRG kan wen sal ek middernag kaal om die Kimberley Gat draf
@Snelvuur (Comment #12)
Breek ons momentum totaal.
Risiko van beserings verhoog ook dramaties.
@beet (Comment #14)
Yes! That’s the right and most logic choice. I can see Garsies coaches read the blog.😂
@Grizzly (Comment #13)
15 – Drewyn Baron
14 – Neil de Kock
13 – Levi Jordaan
12 – Keagan Knighton
11 – Yuvrah George
10 – Ruan Fluks
9 – Dean Wilbers
8 – Lourenz de Jager
7 – Derik Potgieter
6 – Stefan vd Vyver
5 – SW Potgieter
4 – JJ Fourie
3 – Ruben Lombard
2 – Justin Blom
1 – Andre van Wyk
16 – Brendon Branford
17 – Matt Kleingeld
18 – Jeandre Tredoux
19 – JP Meintjes
20 – Francois van Niekerk
21 – Dian van Aswegen
22 – Lemarc Henry
23 – Joshua Gouws
24 – Eukan Meyers
@Snelvuur (Comment #12)
Ja dit sal jammer wees. Weet jy of die spanne al iewers bekend gemaak is?
@Grizzly (Comment #11)
Ek hoop net nie daar is alweer weerlig nie. PRG het nou al twee jaar in ‘n ry wedstryde gehad wat weens weerlig gestop is en later hervat is (Affies by Noord-Suid 2024 en Affies by Wildeklawer laasjaar). Dis ‘n behoorlike gelollery.
Ek sien dit reen in Kimberley vanaand. Dit reen nooit in Kimberly nie! Die groot gelyk maker. Dit swaai die skaal na PRG. Seuns is van klein gewoond aan die reen. Die Bere het gewys hulle hou nie van swaar toestande nie.Hoop dan Fluks is 10 vanaand. Hy sal die toestande beter ken.Die Bere moet mooi dink oor hul span en wie hulle waar speel. Daars nie 2de kanse nie. @Beet,het jy miskien spanlyste al?
@Snelvuur (Comment #7)
Ek persoonlik dink nie mens kan meer praat van “dream teams” van die sogenoemde groot 6 nie. Affies/Gim/Boishaai/PRG/Grey/Garsfontein se 1e spanne sal in die toekoms ALTYD kompeterend wees, MAAR omdat die kompetisie so sterk is voorspel ek dat daar nie gou weer ‘n onoorwonne span in ‘n seisoen gaan wees nie. Ek noem Stellenberg spesifiek nog nie in die groep nie, want die verdict is vir my nog uit of hulle inderdaad hierdie jaar net ‘n “dream team” het en of hulle deel van die groot 7 gaan word….
Le Roux is tien talle beter die jaar as laas,baie beindruk met hom so ver. Ek sal nie verbaas wees as enige van die twee die SA Skole 6 is nie, en die ander ene van die bankie af kom. Kwagga definitief daai Bulle kontrak verdien, sien uit om te sien waar le Roux eindig.
@Snelvuur (Comment #7)
Wat hoor jy van die groot opgewondenheid in Brugstraat vir die volgende paar jaar?
@Mate (Comment #6)
Ek dink nie rerig ons het ‘n dream team volgende jaar nie. Hoewel die huidige o/16 agterlyn goed is, dink ek nie ons pak gaan watwonders wees nie. Net twee van die huidige agtal is graad 11 (loskop en agsteman) en die Bituas het ook net twee graad 11s in die pak (5 en 6). Ons pak volgende jaar gaan dus helfte uit die derdespan en af en die klein o/16 groep uit kom. Affies is definitief die span om dop te hou volgende jaar. 9 of 10 manne in die o/16 EPD squad gehad (ons het 2 gehad). Op papier behoort hulle dus gemaklik die beste span volgende jaar te wees.
@Snelvuur (Comment #5) Ek kan nie wag vir PRG en HJS se dream teams volgende jaar. Ek verneem beide skole het n paar ‘duur’ spanne die volgende 3 jaar. Maar ek wil ook nie Affies weggooi
@Sportybynature (Comment #4)
KC nog o/16. Daardie agterlyn is warm. Skryf maar die name James Holm, King-Carter Stoffels, JP Immelman en Gersham Petersen neer vir die Grant Khomo hierdie jaar en PRG se eerstespan volgende jaar.
AGTERSTE DRIEHOEK
Verdedeging wen groot wedstryde soos die. Die Bere s’n was bitter verdag teen Affies. Om 2/3 sagte drieë af te staan in so kragmeting kan fataal wees. PRG sal beslis daai kanale aanval so ek hoop maar die Bere kan dit verhoed. Ek is te bang om die game te kyk.
@Snelvuur (Comment #1)Ek stem saam, lynstane is krities. Baie impress met die Bere se lynstane die afgelope paar games. Scrum sal die Bere gereed wees. Affies se rolmaal is mooi gestuit deur die voorspelers wat baie se. Dan het ek voorspel dat hulle undercooked was, spinnerakke sal af geskud wees.My raai is dat hulle Fluks op 9 gaan speel met Gouws terug op 10.Ek sal Gouws van die bank later in die game bring en die agterlyn hou soos nou. 9 wat op gekom het, het baie goed gedoen.Hopenlik het die Bere die verdediging uit gesort agter. Sagte driee weg gee is moord soek teen PRG. Ek hoop vir droe toestande.Dit gaan n titaniese stryd wees vernaam voor.PRG altyd die gunstelinge maar laas jaar het die Bere naby gekom. Dis 1 elk,mag die beste span wen.
I think there’ll be a few stress points for PRG in this game: 1. Lineouts – PRG’s lineouts have been shockingly poor so far this year, and Garsfontein’s had issues of its own (but seemed in better order in the Affies game). If PRG can’t get the lineouts sorted, I genuinely cannot see us winning this game – it’s nearly impossible to attack in modern rugby without a functioning lineout. 2. The Battle of the 6’s – perhaps more specifically whether Le Roux (backed up by Barnard and co) can do enough to slow down Garsfontein’s ball. PRG’s scramble defence depends on those guys being able to slow the ball down. But they’ll need to be more precise than against Stellenberg (they were much better against Grey PE). I’ve made no secret about how highly I rate Le Roux – not only as a player but also as a leader – but he was at times fighting a lone battle over the past two weeks. He’ll need more support this week. 3. PRG’s tactical kicking – Garsfontein’s back three are the best PRG’s played against so far this year. Against Stellenberg PRG kicked a lot (like a LOT), sometimes to good effect. But against Garsfontein we simply cannot kick aimlessly and give that back three space (especially since our back three have been shaky at best). Short contestable kicks or kicks into touch are what’s required. Pheiffer is a big loss to our tactical kicking game and, in his absence, much of the kicking responsibility will likely shift to the 9 (Powell or Armitage). For PRG to win, they need the lineouts to work. That’s non-negotiable from my POV. And then they need to win at least of the other two battles. If PRG’s lineout doesn’t work, they’ve probably already lost the tactical kicking battle as well: if every Garsfontein kick to touch turns into a 50/50 chance of regaining possession, it could be a frustrating evening.