FIELD | TIME | DAY | DATE | TEAM | TEAM | ||
---|---|---|---|---|---|---|---|
DHS-B | 07h30 | Mon | 28/04/2014 | Affies u16 | Paarl Gim u16 | ||
DHS-B | 08h40 | Mon | 28/04/2014 | Noord-Kaap u16 | Oakdale u16 | ||
DHS-B | 09h50 | Mon | 28/04/2014 | Glenwood u16 | Waterkloof u16 | ||
DHS-B | 11h00 | Mon | 28/04/2014 | Grey PE u16 | EG Jansen u16 | ||
DHS-B | 12h10 | Mon | 28/04/2014 | Grey Bloem u16 | Outeniqua u16 | ||
DHS-B | 13h20 | Mon | 28/04/2014 | Diamantveld u16 | HTS Middel u16 | ||
DHS-B | 14h30 | Mon | 28/04/2014 | Glenwood u19 | Waterkloof u19 | ||
DHS-B | 15h40 | Mon | 28/04/2014 | Monnas u16 | Maritzburg u16 | ||
DHS-B | 16h50 | Mon | 28/04/2014 | Boland Land u16 | Selborne u16 | ||
DHS-B | 07h30 | Wed | 30/04/2014 | Affies u16 | Oakdale u16 | ||
DHS-B | 08h40 | Wed | 30/04/2014 | Waterkloof u16 | Grey PE u16 | ||
DHS-B | 09h50 | Wed | 30/04/2014 | HTS Middel u16 | Selborne u16 | ||
DHS-B | 11h00 | Wed | 30/04/2014 | HTS Drostdy u19 | Wildeklawer u19 | ||
DHS-B | 12h10 | Wed | 30/04/2014 | Grey Bloem u16 | Monument u16 | ||
DHS-B | 13h20 | Wed | 30/04/2014 | Noord-Kaap u16 | Boland Land u16 | ||
DHS-B | 14h30 | Wed | 30/04/2014 | Outeniqua u16 | EG Jansen u16 | ||
DHS-B | 15h40 | Wed | 30/04/2014 | Paarl Gim u16 | Glenwood u16 | ||
DHS-B | 16h50 | Wed | 30/04/2014 | Diamantveld u16 | Maritzburg u16 | ||
CBC | 08h30 | Mon | 28/04/2014 | Glenwood u15 | Waterkloof u15 | ||
CBC | 09h30 | Mon | 28/04/2014 | Affies u15 | Paarl Gim u15 | ||
CBC | 10h30 | Mon | 28/04/2014 | Grey Bloem u15 | Outeniqua u15 | ||
CBC | 11h30 | Mon | 28/04/2014 | Grey PE u15 | EG Jansen u15 | ||
CBC | 12h30 | Mon | 28/04/2014 | Boland Land u15 | Uitnodiging u15 | ||
CBC | 13h30 | Mon | 28/04/2014 | Maritzburg u15 | Oakdale u15 | ||
CBC | 14h30 | Mon | 28/04/2014 | Diamantveld u15 | HTS Middel u15 | ||
CBC | 15h30 | Mon | 28/04/2014 | Noord-Kaap u15 | Monnas u15 | ||
CBC | 08h00 | Wed | 30/04/2014 | Affies u15 | Oakdale u15 | ||
CBC | 09h00 | Wed | 30/04/2014 | HTS Middel u15 | Uitnodiging u15 | ||
CBC | 10h00 | Wed | 30/04/2014 | Noord-Kaap u15 | Boland Land u15 | ||
CBC | 11h00 | Wed | 30/04/2014 | Paarl Gim u15 | Glenwood u15 | ||
CBC | 12h00 | Wed | 30/04/2014 | Waterkloof u15 | Grey PE u15 | ||
CBC | 13h00 | Wed | 30/04/2014 | Outeniqua u15 | EG Jansen u15 | ||
CBC | 14h00 | Wed | 30/04/2014 | Grey Bloem u15 | Monument u15 | ||
CBC | 15h00 | Wed | 30/04/2014 | Diamantveld u15 | Maritzburg u15 | ||
KimJnr | 08h30 | Mon | 28/04/2014 | Diamantveld u14 | HTS Middel u14 | ||
KimJnr | 09h30 | Mon | 28/04/2014 | Monument u14 | Maritzburg u14 | ||
KimJnr | 10h30 | Mon | 28/04/2014 | Boland Land u14 | Uitnodiging u14 | ||
KimJnr | 11h30 | Mon | 28/04/2014 | Affies u14 | Paarl Gim u14 | ||
KimJnr | 12h30 | Mon | 28/04/2014 | Grey PE u14 | EG Jansen u14 | ||
KimJnr | 13h30 | Mon | 28/04/2014 | Grey Bloem u14 | Outeniqua u14 | ||
KimJnr | 14h30 | Mon | 28/04/2014 | Glenwood u14 | Waterkloof u14 | ||
KimJnr | 15h30 | Mon | 28/04/2014 | Noord-Kaap u14 | Oakdale u14 | ||
KimJnr | 08h00 | Wed | 30/04/2014 | Outeniqua u14 | EG Jansen u14 | ||
KimJnr | 09h00 | Wed | 30/04/2014 | Noord-Kaap u14 | Boland Land u14 | ||
KimJnr | 10h00 | Wed | 30/04/2014 | Grey Bloem u14 | Monument u14 | ||
KimJnr | 11h00 | Wed | 30/04/2014 | Affies u14 | Oakdale u14 | ||
KimJnr | 12h00 | Wed | 30/04/2014 | HTS Middel u14 | Uitnodiging u14 | ||
KimJnr | 13h00 | Wed | 30/04/2014 | Paarl Gim u14 | Glenwood u14 | ||
KimJnr | 14h00 | Wed | 30/04/2014 | Diamantveld u14 | Maritzburg u14 | ||
KimJnr | 15h00 | Wed | 30/04/2014 | Waterkloof u14 | Grey PE u14 |
@Ploegskaar: Ek hoor daai 0/14’s van julle is kookwater!…Sien uit na die Plaas vanjaar! …
Boland Landbou results day 2:
u14a won 35-7 v Noord-Kaap
u15a won 40-7 v Noord-Kaap
u16a Match cancelled
@Oakdale supporter: Affies won 11-5
Any news on the u/16, oakdale -affies game?
Boland Landbou results:
u14a won 67-6 v WIldeklawer Inv
u15a won 43-7 v Wildeklawer Inv
u16a won 29-22 v Selborne
Well done boys, Boland u16a still unbeaten this season.
Affies u16A verloor 10-17 vs Paarl Gim u16A
Affies u15A wen 29-06 vs Paarl Gim u15A
Affies u14A wen 24-0 vs Paarl Gim u14A
13h20 Affies WitBulle vs Paarl Gim
Affies u16A verloor 10-17 vs Paarl Gim u16A
Affies u15A wen 29-06 vs Paarl Gim u15A
11h30 Affies u14A vs Paarl Gim u14A
13h20 Affies WitBulle vs Paarl Gim
Affies u16A verloor 10-17 teen Paarl Gim u16A nadat hulle halftyd 10-0 voor was, goeie terugvegpoging van Paarl Gim, baie geluk.
09h30 Affies u15 vs Paarl Gim u15
11h30 Affies u14 vs Paarl Gim u14
13h20 Affies WitBulle vs Paarl Gim
Grey PE bus with three junior teams left PE @ 04H30am today. Bus broke down twice and boys have still not arrived in Kimberly as of 22h30 this evening. Early games tomorrow !
Ploegie jy weet mos naas die blou span is daai swart spannetjie my ander favorite..hulle is soos die cheetahs!…ek skree more kliphard vir hulle daar by die kaasgees in die suiptuin.
@Andre T: Daniller was on Gim..Dis Doring de Waal wat in Boland was en Liefling Hougaardt.
@Woltrui: 2 jaar terug was hulle nie so ‘n jong span nie, ons hoop hulle leer vinnig. Volgens Rugbyman het Garsies hulle maklik afgestof, met hulle reserwes nogal. Kom ons kyk maar.
Die o14’s vind nog hulle voete, maar die o16’s lyk goed die jaar. WK sal ‘n goeie toets vir albei spanne wees.
@Ploegskaar: Ek vermoed HTS het so 2 jaar terug ook gedink dit gaan ‘n “walk in the park” wees, toe gee Boland Landbou hulle n goeie pakslae….
Een ding is verseker die manne gaan kners teen daai omgekrapte O/14’s van julle.
@Woltrui: Monnas het meer spelers op die bench as wat Boland in die skool het en hulle en die Rooibulle is boonop ook witwarm op die oomblik, so sal sekerlik ‘n walk in the park wees teen die Swart Masjien, nie?
@Ploegskaar: Andre T probeer nou net diplomaties wees. Wat hy wil se is dat Monnas die boere ‘n snotklap gaan gee. Nou roep hy maar dat die bench teen julle gaan opdraf. Dien ook by voorbaat as goeie verskoning sou die Boertjies die boitjies van Krugersdorp dalk pak gee. Die prokureurs van die Wesrand moenie skeef gekyk word nie. 8)
@Andre T: Dink jy verwar hom met daai botterbal wat vir die Fnulle slot speel, Willemse.
@Ploegskaar: Miskien verwar ek hom met daai ander perd wat ook so lomp was, de Waal.
@Ploegskaar: Skies dan, ek kon sweer hy was daar.
@Andre T: Daniller was definitief nie in Boland nie.
@Tjoppa: Elke Saterdag 08h30
@Andre T: Dit was skreeu snaaks. Hoeveel het dit jou gekos.
@Tjoppa: Geen pyn……..geen tuin
@Andre T: No Pain No Tuin
Ag nee rerig.
@Ploegskaar: Weet nie waar sal jy dit hoor nie. Ek het julle op Potch sien speel en julle speel n nice vinnige game wat dalk Monnas nie sal pas nie. Ek sien julle man Daniller het darem gister een mooi up and under gevang.
Ek onthou destyds toe ek hom die eerste keer op CW gesien het het die mense gepraat van die volgende HO de Villiers.
Nee ou Stoppels, Monnas weet wat vir hulle wag.
@Andre T: Dis mos julle maklike game, hoor ek.
@Ploegskaar: Julle gaan gelukkig teen die bench speel.
@BoishaaiPa: Ek twyfel of julle o15’s en o16’s einige iemand sou surprise het, beide was vrek sterk die afgelope 2/3 jaar, dink sommige is eerder verlig hulle is nie daar nie. Julle o14 intake lyk ook goed sover, maar dit was te wagte. Hoop jy gaan darem stilweg die manne van die Slot ondersteun, dit gaan taai wees vir die Boere deur die bank, ons is mos maar altyd die underdog tussen al die Superskole.
@BoishaaiPa: Sou Cell C dan nie miskien n beter opsie gewees het nie? Of selfs KWV?
@Ploegskaar: Hey Ploegie..jammer dat ons jonger spanne nie vanjaar op WK is nie..ek dink hulle sou n paar spanne surprize het..die Japan trippie vat net te veel uit die budget!..BTW..Daai “Pride and Passion” sinsnede is sinoniem met die blou strepies…maar julle kan dit maar enige tyd leen!..
@GreenBlooded: Yeah, know. My lift club lightie is going with the first 15. Recovered quicker than thought from the broken thumb, probably hours and hours of surfing during rehab.
Glad to see Selborne’s u16’s at WK, they were one of the stronger u15 outfits in the country last year. Boland’s unbeaten 2014 record will certainly be tested, all the best boys! Best of luck to Boland’s u14’s and u15’s as well, enjoy yourselves and play with the pride and passion that is synonymous with the Black Jersey.
@Gungets Tuft: Departing by Maharaj Coaches bound for Kimberley at 22h00. Rather them than me. I’d much rather be having a kip in my own bed. Speaking of which………..
@GreenBlooded: Eeisch, big drive ahead, voorspoed. Big week for all involved, busy few weeks coming.
Will shortly be delivering 2 of the College warriors to their transport and seeing them off in search of Wildeklawer U15 glory. Give it horns lads. Play hard – have fun – do your best.
@Pedantic: All good thanks, hopefully they can narrow the gap a bit more.
@CRC: You musta have missed it – we already had this discussion and ascertained that there is no such thing as a biased ref
How is your big guy looking for tomorrow? I’m hoping to catch the 16A game.
@CRC: Nope – got a club match this weekend which sucks. Give me a school match anytime. Why do you think the KC folk will not complain about me given that we don’t know the result yet?
Looking forward to seeing how Grey PE Junior teams compete as this is the first time ever they have sent their lower teams to a tournament. I am sure they will not disappoint.
@GreenBlooded: Seeing as you are not off to WK are you going to get a stint in with the whistle at Hilton. We don’t want the Kearsney folks complaining about the refs.
@TJ: @Rugger fan: Not going to make the trip unfortunately but will keep a very close ear to proceedings. Thanks Rugger Fan. Tell young A that we all send our regards.
@GreenBlooded: Keep us in the loop on the scores. Very keen to hear how he does. Tell him his team mate from Hillcrest wishes him the best!!!!!
@Greenblooded: A vested interest perhaps
Good luck to the Glenwood and College teams at WK. And specifically – GO THE COLLEGE U15’s………..