TuksSkole Reeks – semifinal fixtures

16 schools, 64 teams and 32 matches translates to a huge rugby day of semifinals and playoffs at the LC de Villiers Stadium and surrounding fields at the University of Pretoria on Saturday, 26 April 2014. The two main semifinals see defending champions HTS Middelburg taking on Pretoria locals Garsfontein followed by EG Jansen of Boksburg against 2013 runnersup Nelspruit.

The junior age group semi-finals highlight an even spread of power across the Noordvaal region. Only Monnas of Krugersdorp (u15A, u14A), Garsfontein of Pretoria (u16A,u15A) and Kempton Park (u16A, u14A) have two representative teams each in the main knock-out. It’s this healthy strength versus strength throughout the age-groups that is seeing Noordvaal school rugby gradually climbing to the top  in national competitiveness.

FIELD TIME TEAM PLAYOFF SCHOOL
Main 13h30 1st XV 1-4 HTS Middelburg
Garsfontein
Main 15h00 1st XV 1-4 EG Jansen
Nelspruit
Main 12h00 1st XV 5-8 Monument
Eldoraigne
Main 10h30 1st XV 5-8 Kempton Park
Transvalia
Main 09h00 1st XV 9-12 Centurion
Florida
A 12h30 1st XV 9-12 Marais Viljoen
Klerksdorp
A 11h30 1st XV 13-16 Rustenburg
Ermelo
A 13h50 1st XV 13-16 Vereeniging Gim
Pietersburg
A 09h10 u16A 1-4 HTS Middelburg
Nelspruit
A 10h20 u16A 1-4 Monument
Garsfontein
D 12H10 u16A 5-8 Rustenburg
Pietersburg
C 10h10 u16A 5-8 EG Jansen
Eldoraigne
A 15h10 u16A 9-12 Kempton Park
Ermelo
B 14h20 u16A 9-12 Vereeniging Gim
Transvalia
C 14h20 u16A 13-16 Klerksdorp
Marais Viljoen
B 13h10 u16A 13-16 Centurion
Florida
B 09h10 u15A 1-4 HTS Middelburg
Transvalia
C 13h20 u15A 1-4 Monument
Garsfontein
D 13h20 u15A 5-8 EG Jansen
Eldoraigne
D 10h10 u15A 5-8 Klerksdorp
Florida
C 11h20 u15A 9-12 Vereeniging Gim
Marais Viljoen
D 09h10 u15A 9-12 Kempton Park
Nelspruit
C 12h20 u15A 13-16 Centurion
Pietersburg
E 09h00 u15A 13-16 Klerksdorp
Ermelo
B 12h10 u14A 1-4 Kempton Park
Florida
C 09h10 u14A 1-4 Monument
Nelspruit
D 14h20 u14A 5-8 HTS Middelburg
Transvalia
B 10h10 u14A 5-8 EG Jansen
Pietersburg
D 11h10 u14A 9-12 Centurion
Eldoraigne
E 10h00 u14A 9-12 Rustenburg
Garsfontein
B 11h10 u14A 13-16 Vereeniging Gim
Ermelo
E 11h00 u14A 13-16 Klerksdorp
Marais Viljoen

Leave a Reply

119 Comments

  1. avatar
    #119 Rugbyman

    @Djou: ek hoor wat jy se, maar ek dink nie boats het dit so bedoel nie…

    ReplyReply
    28 April, 2014 at 11:25
  2. avatar
    #118 Djou

    @Rugbyman: Presies my punt. Waarom noem Boats ‘n beweerde stelling van ‘n toeskouer in ‘n boodskap aan jou wat kwansuis oor ‘n goeie game en beserings gaan, maar eintlik ten doel het om Garsies (jou skool) te verneder. Net so kan Boats, Woltrui of die dokter nie verantwoordelik gehou word vir wat oud-Affies doen nie. Die punt is as jy ‘n ander skool wil verneder (lees ook die house rules), dink twee keer want dit kan terugkom om jou te byt. En dit is mos nie waarom ons met mekaar gesels nie.
    @Woltrui – as jy sien wat hulle kwytgeraak het sal jy sien dit was nie ‘n poets nie. Maar nou ja, wysheid kom met ouderdom. :roll:

    ReplyReply
    28 April, 2014 at 09:35
  3. avatar
    #117 Boats

    @Rugbyman: sou ek ook wil weet…. :?:

    ReplyReply
    28 April, 2014 at 08:43
  4. avatar
    #116 Rugbyman

    @Djou: vir wat word ek kwalik geneem…?

    ReplyReply
    28 April, 2014 at 08:11
  5. avatar
    #115 Woltrui

    @Djou: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
    Is julle twitter blad “besoedel”. Klink na n poets van n klomp stoute laaities… Klein donnertjies!! :twisted:
    Hoe is die blad “besoedel”?

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 20:14
  6. avatar
    #114 Djou

    @Boats, oftewel Ben: Ek geniet intelligente geselskap te veel om naby jou te sit. Maar toemaar, ek sal jou nie blameer oor die oud-Affies wat onder meer die Garsie twitterblad besoedel het nie, (hoewel jy Rugbyman kwalik neem vir iets waarvoor net jy getuie is). En een van hulle nogal ‘n lid van Klub 600.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 18:38
  7. avatar
    #113 Woltrui

    @Tjoppa: Hahahaha!!! Somtyds interesanter om na die ondersteuners langs die veld te kyk en luister as na die ruppie. Skreeu snaaks was die dametjie wat kliphard oor die paviljoen uitgebulder het, “Jissis Ref!!!”. Ons Afrikaners kan onse self darem leka geniet by die rugby…. :mrgreen: :mrgreen:

    Ek was op ‘n stadium bang die een coach gaan ‘n hartaanval kry nadat hy sy hoed in woede op die grond gegooi het. No names no packdrills. Die coaching joppie lyk of dit ‘n man na maagswere kan dryf!

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 14:51
  8. avatar
    #112 Andre T

    @Tjoppa: Toemaar hulle loop voor in Wooden Spoon kategorie vir die West Rand Awards Race to Irene.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 11:17
  9. avatar
    #111 Tjoppa

    @Andre T: Jong Affies het nie die jaar ‘n wonderlike jaar nie. Dus hulle le bietjie af onder toe.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 11:13
  10. avatar
    #110 Andre T

    @BOG: Ek se elke dag wat eerste in my kop kom. Ek praat eers………..dink later………soms nooit.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 11:10
  11. avatar
    #109 Andre T

    @Tjoppa: Where is the Greytest school on earth?

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 11:09
  12. avatar
    #108 Tjoppa

    Die Bende se top 10

    HTS Middelburg
    Garsfontein
    Waterkloof
    MenloPark
    Monnas
    Grey PE
    Paarl Gim
    EG Jansen
    HJS Paarl
    Paul Roos

    And remember please this is based on the teams we watched and on the day’s play.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 11:00
  13. avatar
    #107 Tjoppa

    @BOG: Hy mislei hulle nie hy vergoed hulle net na prestasie. Sou ook sy kommintaar oor die rugby. Regverdige heer. Dis hoe die meisies van die Wes Rand hom onthou.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 10:56
  14. avatar
    #106 BOG

    Mind you, jy dwaal mos met tjoppa

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 10:55
  15. avatar
    #105 BOG

    @Andre T: trek jy pretoria toe? Ek merk jy kruip lekker gat daar. Maar moet nou net nie die arme mense mislei nie

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 10:51
  16. avatar
    #104 Tjoppa

    @Rugbyman: Kan jy rerig aan passie dink as jy tussen hulle sit. Nee rerig nie eers op my ouderdom nie. :twisted: :twisted: :twisted:

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 10:48
  17. avatar
    #103 Rugbyman

    @Tjoppa: dankie tjop…@kosie: dankie kosie…

    Franco se skuif was geforseerd, maar ja ek dink jy is reg tjoppa… ons sal eers weer teen kloof op volle sterkte wees maar kry darem n man of 2 terug teen nellies…

    My hammies is okay tx… dis die enkels wat pla…

    Moet se ek het die EG mammas geniet… ek dink hulle dra ten minste 15 punte by tot EG se sukses… passie se baas!

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 10:42
  18. avatar
    #102 Tjoppa

    @Andre T: Die kombi is gepak met al die verversingkies. More oggend net die frikadelle en toebies en koelboks dan is ons reg. Sien jou so 1 uur. Is daar braaiplek naby jou huis. Ek dink dan maak ons ontbyt.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 10:36
  19. avatar
    #101 Tjoppa

    Dan die laaste game “BORING” maal honderd. Die wedstryd was dit waarteen ons skole moet waak. Ons speel wenrugby ten alle koste en die enigste manier om dit reg te kry is om soos die ouens op die TV dit doen. Maar ja EG van eerste minuut in beheer en sorry Nellies jul het nie ‘n kans gestaan nie.

    Maar nou vanaf die pawiljoene. Wat ‘n vreesaanjaende dag. Ons bende beland toe in die middel van EG jansen se mamma brigade. Ek sweer die EFF kan nie so vreesaanjaend wees nie. Ou Shirley wat nie op haar bek geval is nie was tjoepstil. Sy het die eerste keer asem gehaal toe ons in die kombi klim. Sjoe. Scary. Daardie fotograaf van WKloof nie ‘n match nie. Die girls so drie rye agter ons is nie dik nie maar wee te. En dan die aaklige kommentaar en taal. Kyk ek is nou nie ‘n ingil nie maar sjoe. Scary.
    Mammas regtig by die finals gaan ek kameras saambring en vir julle gee. Dan hoef ons nie bang te wees nie en dalk kan ons ‘n beter verslag van die game gee.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 10:33
  20. avatar
    #100 Tjoppa

    @Rugbyman: Wat ‘n great game. Die eerste een wat die jaar tussen top spanne gespeel is waar die seuns rugby gespeel het. Van die begin tot die einde is alles uit die broeksakke gehaal, van die kombuis wasbak tot die buite toilet. Ek dink nie nie game het werklik verloorders nie. BAIE BAIE DANKIE.
    Net ‘n paar gedagtes Franco nie op sy gemak op 13. Dink jul agterlyn het baie van sy flair verloor met daardie skuif. No 1 baie goeie wedstryd gehad asook weereens no 9.
    By HTS sou ek 5 eerder op flank speel. Dink hy kan baie meer bydrae en HTS verloor baie deur hom “vas” te maak. No15 is werklik goed en jul agt ook my speler van die dag.
    Maar weereens die hop van die bal het hier die wenner bepaal. Geluk HTS maar ook geluk aan Garsies.
    Rugbyman hoe voel jou hamstrings. Ek het ‘n paar keer gewonder of jy oukei is. Menende daai pens sit baie stress op daai hammies as jy so vinnig uit die stoel moet opkom. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
    Maar ongelukkig Garsies sonder sy 2 grotes beslis top 10 maar beslis no 1 met hulle.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 10:26
  21. avatar
    #99 Andre T

    Alle eer aan HTS maar ek sou graag Garsies op volle sterkte wou sien. Ek dink nogsteeds nie daar is dan n span wat hulle kan klop nie, insluitend die magtige Grey.

    Ek hoor die HTS ouers het so lekker in die Rio Casino te Klerksdorp gisteraand gekuier. Blykbaar n paar mooi mammas ook.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 09:14
  22. avatar
    #98 kosie

    @Rugbyman: Ek dink die manne is net jaloers. Garsies het binne 3 jaar van nêrens in ‘n top 10 span verander. Ander sou dit ook wou doen. Garsies het gister goed gespeel. Die backs is werklik vol flair en die vorries kan darem nog saampraat. Die game kon altwee kante toe gegaan het. Daar’s ook ‘ pluimpie vir HTS, om so terug tekom. Dat ‘n skop die uitslag bepaal het getuig van ‘n game. Geluk beide

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 09:05
  23. avatar
    #97 Andre T

    @valke: Ek hoop nie julle gaan more met jul 2 de span speel want ek ry al vroeg uit Klerksdorp om spesiaal betyds te wees vir jul game. Se my nou sodat ek weet dan ry ek eers veel later om net die Grey en Monnas games te kyk. Daar is geen ander games wat eintlik my aandag trek.

    O jaaaaaaa

    Glenwood vs Waterkloof………..flippet ek moet nog erens n groen trui kry.

    Sal Spear s’n leen wat hy destyds gedra het met sy Bobaas van die Berge oorwinning in die Rapport Toer

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 08:46
  24. avatar
    #96 BOG

    Concusion? Is that a combination of concussion and confusion?

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 08:28
  25. avatar
    #95 valke

    Garsies HTS game definately the game of the day. Well done to both teams !

    EG will not be ready for Wildeklawer, but should be ready for Tuks final.

    Struggling with concusion, back injuries, knee injuries, etc…. The list is long, but most should be ready for Tuks final.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 07:50
  26. avatar
    #94 Rugbyman

    @ROOIBUL: Geluk met die wen! Dit was n goeie game en ek dink julle seuns het beter kop gehou as ons sin op die dag… ons het n paar dom dissipline foute op vital tye gemaak!

    Hopelik sien ons mekaar weer in die Beeld want ek dink die twee spanne weeg goed op teen mekaar en dit maak vir great rugby!

    Sterkte vorentoe! In my opinie was julle no.8 jul beste speler! Hys n yster!

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 07:31
  27. avatar
    #93 Rugbyman

    @tornado: jy like dalk rugby maar jy like garsies verseker nie – inteendeel jy haat ons duidelik so jou sterkte toewensing vir die beeld trofee vat ek met n knippie sout… maar gaan staan in die ry vriend – dis n lange

    Tweedens wil ek jou graag net vriendelik daaraan herhinner dat dit na als kinders op die veld was wat aldus jou nie die druk kon hanteer nie; wat jou tone so laat krul vd lekkerkry! In my opinie kon die game enige kant toe gegaan het, soos jy seker dan kon sien as die laaste skop oor was, was dinge anders… dis rerig nie asof hts garsies oorrompel het nie! Inteendeel was dit n goeie game om te kyk as jy dan neutraal was met baie driee en heelwat aksie deur 2 goeie spanne wat tot na die “hooter” nog in die weegskaal was.

    Hoekom haal jy nie liewer jou hoed af vir beide spanne se seuns vir die uitstekende hardloop rugby wat opgedis is, in plaas van dat jou haat jou blind maak en jy onregverdige kommentaar op die seuns gooi nie?

    Gelukkig motiveer ouens soos jy garsies geweldig baie… ek verseker jou, dis nie die laaste wat jy van ons gaan sien nie! Ons mag jou dalk net later die seisoen onaangenaam verras…

    Lekker dag ou grote…

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 07:23
  28. avatar
    #92 ROOIBUL

    @Rugbyman: Nee-Nee ons weet van EG en het baie respek vir hulle, ons sal altyd nederig bly.
    Ja ons het teen Transvalia verloor, maar onthou net dit was ons eerste game met al ons atlete wat nog uit was en daar was baie veranderings na daai game en ook baie na die se EG game. Ek dink ook no 5 van HTSM het n baie goeie game gehaat.
    Sien julle in Kimberley.

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 07:22
  29. avatar
    #91 Rugbyman

    @jakes: haai jakes… ek het gister na hul nederlaag teen kempton met transvalia se coach gechat… van sy span wat hts middelburg vroeer die jaar gewen was gister net 4 op die veld! Hulle het nie die diepre vd makro skole nie – voel nogal jammer vir die manne… hulle baklei heelwat hoer as hul liga en ek respekteer dit nogal…

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 07:12
  30. avatar
    #90 tornado

    @Rugbyman: hi rugbyman, eerstens eks net n ou wat rugby like en nie n HTS ouer nie. Ek dink EG is n baie goeie span en inteendeel een van die meer afgeronde spanne in Gauteng. Ek verwys na laas jaar se trofee wat HTS gewen het. Jammer as ek dis mis het kan net nie onthou wat Garsies al gewen het nie. Elk geval baie sterkte vir julle ouens in die beeld. Ek moet sê daai 13 senter van julle is n bul. Groete ou grote : 8)

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 06:35
  31. avatar
    #89 jakes

    Boishaaipa-sterkte vir jul span daar in Japan. Ek dink dit moet ‘n belewenis wees.Transvalia het vir HTSM in ‘n vriendskaplike game gewen vroeg in die jaar maar Transvalia was in hul laaste 2 games nie opgewasse soos verwag nie

    ReplyReply
    27 April, 2014 at 00:12
  32. avatar
    #88 BoishaaiPa

    @jakes: OK Dankie..ek was onder die indruk dit was vandag soos kwarteindstryde…like a second bite of the cherrie…Het HTSM nie vroer vanjaar teen einste Transvalia verloor nie?

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 23:44
  33. avatar
    #87 jakes

    @ Valke- kom ons hoop EG Jansen sal volkome herstel wees vir finaal op 10 Mei teen HTS Middelburg. Een ding is dat albei spanne dieselfde paatjie geloop het ( Kearsney en Wildeklawer)so die speelveld behoort gelyk te wees vir die finaal. Hopelik is daar nie ekstra beserings

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 23:43
  34. avatar
    #86 BoishaaiPa

    Ek hoop julle manne sal darem my span daar in Japan ondersteun wat SA se naam probeer hoog hou. Daar is nie groot name of sterre in hierdie 2014 groepie nie, maar donner dis n klomp laaities met groot harte en baie passie!..Hulle speel vir daai Blue Army innie Paarl en vir die trots van SA Skole rugby…vir nou is hulle ons verteenwoordiging oorsee!

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 23:40
  35. avatar
    #85 jakes

    BoishaaiPa- Monnas en Kempton park speel uit vir posisie 5 en 6. Kempies het Transvalia redelik pak gegee vandag.Garsfontein en Nelspruit speel uit vir 3 en 4. Transvalia en Eldoraigne speel vir 7 en 8. Monnas se 1 punt verloor teen HTSM in kwarteind het hul uit posisie 1-4 geskop

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 23:36
  36. avatar
    #84 Rugbyman

    @tornado: o ja… en terloops… sien jy verwys na die trofee huis toe vat… julle moet darem nog die finaal wen! Of kyk jy EG sommer net so mis?

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 23:21
  37. avatar
    #83 Rugbyman

    @tornado: soos ek gese vroeer hese het… baie geluk hts…

    Snaakse ou jy… as mens verloor is jy nederig… help nogal om nederig te bly as jy wen ook! Ek sien jy het dit nog nie geleer nie… toemaar, die lewe het sy maniere om jou sulke lessies te leer ou maat!

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 23:18
  38. avatar
    #82 BoishaaiPa

    Geluk aan EG en HTSM met die wenne. Ek voel net dat die seuns nie Maandag hulle beste kan lewer na sulke harde games nie. Sterkte met WK se wedstryde en al verloor julle beteken dit nie julle is verloorders nie…wen julle..haal ek my hoed af vir beide spanne…Waar val Monnas dan in wat ook gewen het?…

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 22:32
  39. avatar
    #81 tornado

    @Speartackle: ha ha hulle kan net sowel as die ka apse uitnodiging span speel

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 22:31
  40. avatar
    #80 tornado

    Manne ek weet nie watse game julle gekyk het nie. Dis duidelik dat Garsies nie die druk kan hanteer as daar druk toegepas word nie. Well done rooies julle het blerrie goed gedoen en het nie eers nodig om baie geld te spandeer om n trofee huis toe te vat nie. My man van die wedstryd nr 5 van HTS. Al die lynstane met gemak gewen die bal laat loop soos n agter speler en geduik soos n demon. Weet regtig nie wan die skole gaan besef dis nie altyd die beste spelers wat wen nie maar dat die kultuur en gees in die skool jou BAIE verder vat. GO ROOI BULLE.
    O ja Garsies moet eers verby Waterkloof en Menlo kom voordat hulle weer kans sal kry om HTS te speel.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 22:20
  41. avatar
    #79 Rugbyman

    @Woltrui: dit was op daai punt wat ons dissipline ons 2 keer gekos het… ons sal dit uitsorteer want ek het n gevoel ons gaan weer teen hts speel in die Beeld…

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 21:28
  42. avatar
    #78 Woltrui

    @Rugbyman: Nee Ruppieman, julle plaaslike seuns is ook goed. Was beindruk met die Loskop, haker en natuurlik Franco. Die 6 PD kinders was egter fenominaal. Die nommer 9 veral is ‘n fonds. Sy eerste drie waar hy van sy eie 10m lyn gebreuk het en langs die pale gedruk het was baie mooi. Die 2 vleuels en heelagter het ook gate deur HTS Middelburg se verdediging gesny. Die eerste helfte waar julle 19 onbeantwoorde punte aangeteken het sou die All Blacks jaloers gemaak het op julle vaardighede. Moet se ek het, met die telling 19 – 10 in julle guns, gedink dat HTS uit was op hulle voete. Merkwaardig om te sien hoe hulle terug gekom het. Die loosies van HTS was BAIE goed. Hulle no 10 was egter vir my die speler van die wedstryd. Hy het die spel goed gelees en gesorg dat HTS, veral in die 2de helfte, die druk op Garsies kon sit.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 21:06
  43. avatar
    #77 Rugbyman

    @Boats: mmmmmm

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 20:21
  44. avatar
    #76 beet

    @Boats: Nee man. Dis jou foto daardie. Ek het niks daarmee te doen nie. :-| :)

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 20:16
  45. avatar
    #75 Boats

    @Rugbyman:Dankie vir terugvoer. Genade as die beseerdes terug is sien ek probleme vir julle opponente. Jul bench gaan dan ook baie sterk wees.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 20:11
  46. avatar
    #74 GREENMASJIEN

    I have not seen Garsfontein play but have seen EG & HTSM.
    EG must be relentless with their front foot , attack the advantage line , quickball game. The way EG set targets will make it tough for the HTSM counter game.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 20:05
  47. avatar
    #73 Hanswors

    EK het baie gelees van EG maar op die dag sou Garsies en HTSM hulle geklop het. Hulle was maar flou, seker van al die rugby?

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 20:02
  48. avatar
    #72 Rugbyman

    @Boats: ek weet jy is nie n EG man nie, my opmerking was meer in die algemeen gemik…

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 19:57
  49. avatar
    #71 Rugbyman

    @Boats: manne wat moet terugkeer is 3, 4, 7, 8, 10, 15…. ons 13 is uit vir die jaar… daai manne verskaf heelwat meer diepte aan ons 23-tal…

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 19:55
  50. avatar
    #70 Rugbyman

    @Boats: @Djou: ag toe nou seuns… bere nou die speelgoed geweertjies…

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 19:52
  51. avatar
    #69 Boats

    @Rugbyman: Nee ,maar net gewonder in watter possies jul nog goeie beseerdes het. Nee ek is nie EG ondersteuner. Die foto van my kom van Beet af.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 19:51
  52. avatar
    #68 Boats

    @Djou: Jammer Djou. Ek het nie besef dis jy wat naby my gesit het.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 19:47
  53. avatar
    #67 Rugbyman

    @Boats: jammer oor daai ondersteuner… ag ek wil nie rerig kla oor die beserings nie… die seuns op die veld het hul beste gegee en ons is trots op hulle…! Was mooi rugby en jammer daar moes n verloorder wees… Net n waarskuwing aan julle EG manne… ek bespeur so tikkie windgat aan julle ondersteuners… passop dat dit nie deursyfer na die seuns toe nie…

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 19:43
  54. avatar
    #66 Djou

    @Boats: Sjoe, tipies van jou. Koggel se baas! Net om iemand swak te laat lyk, want dit was eintlik jou doel met die stukkie nuttelose kommentaar. Dan probeer jy mooi broodjies bak daarna met ‘n vragie oor wie in die beseerdes se plek gespeel het. As ek Rugbyman was het ek my nie verwerdig om jou te antwoord nie.
    @Hanswors: Jy het jou soos ‘n hans wors gedra. Het jy al met daardie seuns gepraat? Wonder maar net. Almal wat so kla oor die seuns van die Kaap, ek vermoed julle is baie jaloers omdat julle nie dieselfde tipe ontwikkelingswerk doen nie.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 19:37
  55. avatar
    #65 Boats

    @Rugbyman: Wat ‘n nice game om te kyk tussen Garsies en HTSM. Strate beter as ander semi. Die gedagte van Affies se 15 en Kloof se 10 saam met res van Garsies se agterlyn maak my sommer opgewonde. Enigste negatief vir my was een Garsies supporter wat vir ref geskree het hy is ‘n donne**e do*s. Nee Mnr skaam jou daar was vrouens en skooldogters ook in jou omgewing. Watter seuns van Garsies het vandag in beseerdes se plek gespeel?

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 19:28
  56. avatar
    #64 valke

    @jakes: jakes, daai EG span is moeg.
    ek kan sien hoe hulle game na game swakker speel.
    Ek weet van manne wat met beserings speel.
    Ek hou nie van voorspel nie, maar ek dink Wildeklawer gaan n moeilike toernooi wees. Nie so seker hulle sal te goed doen nie.

    Ek is bevrees van die manne met Craven week aspirasies is dalkbesig om hulle daaruit te speel.

    Dit was al hulle 6de game in April

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 19:22
  57. avatar
    #63 GREENMASJIEN

    @jakes: stem saam , die twee spanne lyk baie goed.
    great final , wish I could be there , 2 very different teams with great results to date.

    EG , play your game and it is in the bag!!!!

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 19:17
  58. avatar
    #62 jakes

    Ek haal my hoed af vir HTS Middelburg. Om Monnas met punt te wen in 1/4 eind en dan Garsfontein in semis ook met ‘n punt is ‘n bewys van ‘n span met fight en guts! Baie geluk.EG Jansen het van die begin af in beheer gelyk teen Nelspruit en nooit gelyk of huls sal verloor nie. Maar iets wat pla is die hoevEelheid keer wat aangeval was naby lyn en nie in punte omskep was nie! Maar die wen beteken ‘n finaal tussen HTS Middelburg en EG Jansen. Die 2 beste spanne is in die finaal

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 19:08
  59. avatar
    #61 Rugbyman

    @Hanswors: hy is baie goed ja… hys eintlik n haker…

    Die game kon enige kant toe gegaan het… maar soos ek se, in my opinie het ons dissipline en swak verdediging met tye ons gekos…

    Maar baie geluk aan hts middelburg… hulle het n goeie span met smart seuns! Ons sal hulle weer in die Beeld sien….

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 17:27
  60. avatar
    #60 Hanswors

    Ontspan die boude RUgbyman ek weet jy is nou ook teleurgesteld met die verloor, more voel jy beter. Ek is baie beindruk met julle nr 1, hy het soveel rugby in hom en was oral op die veld.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 17:19
  61. avatar
    #59 Rugbyman

    @Hanswors: wees verseker, daai seuns is nader aan my hart as joune… wees verseker ons kyk na daai seuns… meeste van hulle is al vir 4 jaar by ons… ek pomp my kuite as mense sonder feite vingers wys… lekker naweek verder

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 17:16
  62. avatar
    #58 Rugbyman

    @Hanswors: eks nou so die moer in oor jou negatiewe kommentaar… veral in die lig gesien dat al daai seuns huis toe gaan vir die vakansie more oggend 1ste vlug… :twisted:

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 17:07
  63. avatar
    #57 Hanswors

    Rugbyman dankie vir die inligting oor julle spelers. Jy hoef nie kuite op n knop te trek nie , dit was vir my baie opvallend dat hulle daar op n hopie gesit het. Dit is goed om te hoor julle doen dit want kinders en hoe hulle hanteer word le my baie na aan die hart.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 17:06
  64. avatar
    #56 Rugbyman

    @Woltrui: bly jy het die game geniet! Ons dissipline was egter swak! Jy kyk ons local seuns mis hoor!

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 16:57
  65. avatar
    #55 Rugbyman

    @Hanswors: jy het geen benul waarvan jy praat nie… al ons seuns was paasnaweek huis toe gevlieg en hulle almal vlieg more oggend weer huis toe tot volgende sondag aand! kry jou feite reg voor jy kritiek lewer! Ons sorg vir ons seuns! Verwese se moer man!

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 16:56
  66. avatar
    #54 Hanswors

    Stem saam met Woltrui, Garsfonten HTSM was baie goeie wedstryd. Die ingevoerde komponent van Garsies het baie flair en het baie spoed. Baie jammer om te sien dat 5 van die manne verwese sit en wag het by die hek van LC de Villiers myle verwyder van hulle families en vriende en dit op n lang naweek en kort vakansie. Al die locals is huistoe saam met hul ouers maar die manne sit hoog en droog……………….Julle kan my maar kruisig maar dit is n onreg teenoor daardie kinders ek gee nie n duit om wie wat se nie.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 16:43
  67. avatar
    #53 Woltrui

    Jansies 24-15 Nellies. FT

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 16:21
  68. avatar
    #52 Woltrui

    Jansies 10-3 Nellies. HT.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 15:42
  69. avatar
    #51 Woltrui

    @BoishaaiPa: Was n baie goeie wedstryd. Die Kapenaartjies in die Garsies span is witwarm

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 15:41
  70. avatar
    #50 BoishaaiPa

    @Woltrui: klink na n goeie game.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 15:15
  71. avatar
    #49 Woltrui

    Garsies 33-34 HTSM. Garsies mis strafskop na eindfluitjie blaas.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 14:53
  72. avatar
    #48 Woltrui

    Garsies 19-20 HTSM HT. Briljante eerste helfte. 3 driee elk

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 14:09
  73. avatar
    #47 BOG

    Is dit Eldorado Park?@Speartackle: Vra bietjie vir Festus?

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 14:06
  74. avatar
    #46 Speartackle

    @Woltrui: Enige ander uitslae van belang?

    The public demands blood

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 13:25
  75. avatar
    #45 Woltrui

    MONNAS 57-24 Eldo. FT

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 13:20
  76. avatar
    #44 Speartackle

    @BOG: Lyk my jy vat al vroeg die bottie. Mens kan mos in elk geval nie op n lee maag eet nie.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 11:52
  77. avatar
    #43 Duppie

    @BOG: Ons praat ten minste nie met ons self nie. Is jy oraait Bog.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 11:21
  78. avatar
    #42 BOG

    @BOG: werklik n groot plesier. As ek kan help, laat maar weet. Ek sit nou reeds op julle terrain, net vir n oorsig. Baie netjies, maar te veel advertensies

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 11:06
  79. avatar
    #41 BOG

    @Redblack White: the group will be easily identifiable. Duppie will be carrying a banner which reads “ek is dom en trots” . The rest of the group will be laurel and hardy look a likes, wearing crimplene safari suits with shorts, , aluminium comb in the socks and brylcream in the hair

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 11:00
  80. avatar
    #40 Tjoppa

    @Redblack White: You must wave then I will come and meet you. And maybe after the match meet Rugbyman.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 09:04
  81. avatar
    #39 Tjoppa

    @Rugbyman: Nou wie gaan terug bestuur?
    Mr T jy was opreg manjifiek, Jou oupa se stem word beslis gereflekteer in joune. Jy is baie gelukkig om sy stem digkuns en ander talente te kon erf. Kan jy perd ry en is jou onderbroeke ook vol gate. Is dit ‘n familie ding of is julle almal bietjie suinig. Jou katelkaskenades alles maak nou sin. Ek sal maar die kombi volmaak dat ons nie erens hoef vol te maak nie. Nou is ek eers ‘n fan of is ek nou bang. Ek weet nie maar sien uit na Maandag. Sien jou so 04h00. Stuur my jou adres.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 09:01
  82. avatar
    #38 Redblack White

    @jakes: Good move that they play their reserves at the festival. Call me a traditionalist but it is better to honour the regular fixtures. In any event I am here and looking forward to the games today. Jis Maar die plek word koud manne!

    I had family who were all at Middelburg High back in the day, so without offence to the HTSM guys, I will be rooting for Garsies and of course EG today!

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 09:01
  83. avatar
    #37 Andre T

    @Rugbyman: Dis net vir die dag. Dink net hoeveel kan jy by ons leer in 12 ure.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 08:53
  84. avatar
    #36 Rugbyman

    @Tjoppa: stadig tjop… ons het harde game voor… nee ek gaan nie wildeklawer toe kan gaan nie… te veel werk….

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 08:51
  85. avatar
    #35 Tjoppa

    @Rugbyman: Ja lees alees verdomp. Het my weerspreek met die eerste. Wat ek probeer se het is dat die skole moet bymekaar kom en die eerste helfte van die jaar ‘n plaaslike reeks speel wat AL die skole betrek en dan daarna ‘n deel oophou vir die nasionale deelname. Dan kan ons die seuns beskerm teen te veel wedstryde en al ons plaaslike spanne te sien kry. Dis maar al.
    Gaan jy Willeklawer toe. Ek, Mr T, Spiesie, Beyers en dalk Tjoppa ry saam wil jy lift he.
    O ja geluk met vandag se oorwinning.

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 07:01
  86. avatar
    #34 Rugbyman

    @BOG: dankie vir jou absoluut waardevolle inset… ek het nie geweet jou koste berekeninge is so goed nie! Ek sal aan die manne noem dat ons sodoende baie geld kan spaar! Ons kan dalk oppad kimberly toe dalk n detour maak na grey toe en n paar rand gaan bedel vir ons aksie! Het die plat-aarde vereniging nie spaar geld wat hulle in ons wil bele nie? Jy is mos hulle voorsitter? Wanneer is julle volgende meeting? So tussendeur die papegaai twakkie en bloutrein moet jy asb die sakie namens my opper… mens weet nooit, dalk raak dit iemand se hart!

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 06:51
  87. avatar
    #33 BOG

    @Rugbyman: Maar julle sal darem seker n paar “waarnemers” in Kimberley he om n ogie te hou oor “verrigtinge” daar, veral onder die O 15 en O16s, of hoe?Dit is maar helfte van die uitgawes al die pad Kaap toe. Julle is seker baie spyt dat die manne vd vlaktes nie meer inskiklik was vir oorreding om in Tshwane skool te gaan nie, want dit sou darem baie meer gerieflik en koste effektief gewees het. En dan het hulle nog boonop meer beleefdheid aan die dag gele om nie na julle as “Gapsfontein” te verwys nie. Maar die manne sit “vas gegom” daar in die “flats”en wil nie beweeg nie. Ek wonder waarom? :lol:

    ReplyReply
    26 April, 2014 at 04:33
  88. avatar
    #32 kosie

    @Rugbyman: Ja Harrismith is ook nog geduldig.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 19:56
  89. avatar
    #31 Rugbyman

    @Speartackle: julle ouens praat baie k@k as ek net vir een dag nie hier is nie… ons is nog nie goed genoeg om genooi te word wildeklawer toe nie, so ons wag maar geduldig tot ons eendag die cut maak…

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 17:58
  90. avatar
    #30 Rugbyman

    @Duppie: Nou hoe bedoel meneer dan nou? Kloof speel volle Beeld trofee… en affies neem deel aan die pretoria gedeelte vd Beeld…

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 17:54
  91. avatar
    #29 Woltrui

    @Redblack White: The Tuks reeks is hugely prestigious up North. Be assured that the teams would be going all out to win. The best possible teams will play. Reserve players will rather be given a chance at the “wildclover” :wink:

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 17:23
  92. avatar
    #28 BOG

    @Speartackle: jy sal weet, jy volg hom seker of sit jy op grey see fb heeldag? En as jy van n besoeker aan grey weet wie nie beindruk was nie, laat my weet. Ek moet nog een ontmoet

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 15:21
  93. avatar
    #27 Andre T

    @kosie: Jy moenie dat die ouens jou hier beledig nie. Se hulle terug sleg

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 15:13
  94. avatar
    #26 kosie

    @Speartackle: Hierdie gesprek bevestig net weer dat ‘n rugbybal nie rond is nie voor die blog manne weer wonder.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 14:31
  95. avatar
    #25 Speartackle

    @BOG: Bobby het nou net getwit dat hy baie beindruk was vandag met Grey Kollege. Ek is nou so beindruk met Bobby dat ek sommer besluit het om hom en Freddie Nest te volg.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 14:28
  96. avatar
    #24 Speartackle

    @kosie: Klink soos die ou wat dokter toe is met n slegte maag. Die dokter skryf toe vir hom per ongeluk Prozac voor in stede van Immoduim.

    n Week later loop die dokter die pasient in PicknPay raak en vra hom toe hoe sy maag is. Die pasient se nee dokter ek kuk myself nog dood maar gelukkig pla dit my gladnie.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 14:23
  97. avatar
    #23 kosie

    @Speartackle: Alles reg. Ek is ook nou op die stadium dat ek goeie en slegte nuus oor my hare het. Die slegte nuus is dit raak grys maar die goeie nuus is dat ek nie moet worry nie want dit val uit

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 14:16
  98. avatar
    #22 Speartackle

    @kosie: Skies Kosie, het nie bedoel om so lelik te wees. Jy klink so gaaf.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 14:02
  99. avatar
    #21 kosie

    @Speartackle: Lyk my ek het so bietjie die bloedruk opgestoot met my verkeerde inligting oor Garsfontein! Jammer, dalk is die kinders reg en het ek net ‘n halwe breinsel oor wat nog leef of al wat oorbly is dat rigor mortis moet intree!

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 13:54
  100. avatar
    #20 Speartackle

    @Duppie: Moenie vir Bog pla nie. Bobby van Jaarsveld tree vandag by Grey op. Hy sit seker en vergaap hom.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 13:42
  101. avatar
    #19 Duppie

    @BOG: Was gesuip en hul tanne by die bar verloor. Dit is hoekom die vleis taai was. Pleks bestel hulle wors dan kon hulle dit uitsuig.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 13:34
  102. avatar
    #18 BOG

    @Speartackle: siesa! Julle was gesuip nou gee julle die taai vleis die skuld

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 13:28
  103. avatar
    #17 Speartackle

    @ROOIBUL: Duppie bel my nou en se hy hoor Garsfontein speel as die Western Cape Inv XV by Wildeklawer.

    Is dit so?

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 13:12
  104. avatar
    #16 Speartackle

    @ROOIBUL: Kosie se hulle speel Maandag. Wie is Kosie as hy by die huis is? Lyk my Kosie weet nie veel nie. Is Kosie se van dalk Bog?

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 13:10
  105. avatar
    #15 ROOIBUL

    @Speartackle: Garsfontein speel nie op die Wildeklawer nie.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 13:01
  106. avatar
    #14 jakes

    Redblack White-EG Jansen will have no choice to play there reserves on Monday at Wildeklawer. They also have the final of the Tuks reeks on the 10th of May IF they can win Nelspruit tomorrow. Hope they will have fuel in their tanks after the brutal Kearsney tournament. I seem to think that they take the local traditional competitions more seriously, therefor they will go full out tomorrow

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 12:37
  107. avatar
    #13 Speartackle

    @Redblack White: Do you like bird watching? Flamingo’s on a Saturday night the perfect vantage point.

    Let me know if you’re going. You can use my private suite there.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 12:26
  108. avatar
    #12 Tjoppa

    @Redblack White: Hoping you are going to do things to enhance your cultural knowledge of Pretoria as well. You know we do not play rugby the whole time.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 12:18
  109. avatar
    #11 Redblack White

    I sincerely hope that the weekend’s games at LC de Villiers are not with weaker teams. Courtesy of Jakes’passion about EGJ , I have been waiting for some time to see them in action and again missed out at KERF. Also hoping to see Garsies for the first time. Since I am collecting a KZN parcel that is presently under the capable supervision of TuksRes, I will be visiting the Jakarandastad and hope to catch these games on saturday :lol: :lol:

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 11:55
  110. avatar
    #10 Speartackle

    @kosie: Teen wie speel Garsfontein Maandag?

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 11:55
  111. avatar
    #9 Redblack White

    @BoishaaiPa: Ek stem saam – dis te veel rugby – Miskien moet jy jou ranking stelsel aanpas om nie die feeswedstryde in te tel nie – die feeswedstryde is daarop ingestel om skole n kans te gee om buite hulle normale ligas deel te neem – so ek hoogvat hulle glad nie. Die probleem met al hierdie feeste is dat daar eintlik meer verloorders as wenners kan wees – dis of die skoolseuns self met seer lywe, of die tradisionele fixtures as die skole dalk besluit om “swakker”spanne vir daardie wedstryde te hou, of natuurlik die feeste as die skloe hulle swakker spanne daarheen stuur ( of natuurlik heeltemal onttrek van die tradisionele wedstryde of feeste)

    Somehow we need some common sense to prevail with the fixtures and festivals in between – we are going to break these guys before they are fully whole for this demanding game.

    Of course just waiting to hear from BOG – no doubt the GCB boys have been playing twice a week for 32 weeks a year since Captain Morgan was still a private :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 11:50
  112. avatar
    #8 kosie

    @BoishaaiPa: Ek sal nie verbaas wees as Monnas, EG of HTSM dalk ‘n keuse maak oor watter wedstryde die belangrikste is nie. Saterdag of volgende week nie. Die TV dekking tel mos maar punte in die land en sal niemand op TV wil verloor nie. Garsfontein is ook maar deel van die groepie wat Saterdag en Maandag gaan speel. Nie een van hulle sal dit openlik erken nie maar daar wag dalk ‘n paar skokke Saterdag.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 11:36
  113. avatar
    #7 Speartackle

    Ek sal nie verbaas wees as EG, Monnas of die Rooibulle skoknederlae lei by Wildclover nie. Wat te erg is is te erg.

    Dis soos n buffetete, jy wil jouself oorvreet aan die slaaie en voorgeregte en dan is jy gatvol binne n halfuur voor jy by die lekker taaivleis kom.

    Dit laat my dink aan een aand by die Boston BBQ daar langs Oostelikes. Daai vleis was so taai ons het dit naderhand teen die mure begin gooi en dit dan weer gevang.

    Die eienaar moes eerder sy slogan verander het na…………You think you’re tough……………Try our Leg of Lamb

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 10:52
  114. avatar
    #6 Hanswors

    BoishaaiPa dit is juis die rede waarom Waterkloof onttrek het. Daar is net te veel rugby. Hulle moes nog een Woensdag aand so 2 jaar terug teen Kempton Park speel om al die wedstryde ingepas te kry. Dit was ‘n fiasco en die seuns se lywe hou nie. Garsies is lekker uitgerus want hulle het nie aan ‘n Paas toernooi deelgeneem nie. Seuns onder 18 rugby speel, lekker speel seuns!!!

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 10:44
  115. avatar
    #5 BoishaaiPa

    Speel hierdie spanne Saterdag en dan weer Maandag by Wildeklawer?..HTSM, Monnas en EG se opposisie Maandag gaan mos n groot voordeel he!…Dis te veel rugby vir jong lywe!

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 10:12
  116. avatar
    #4 ROOIBUL

    @Duppie: Ek stem saam met jou.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 10:08
  117. avatar
    #3 Duppie

    @ROOIBUL: Jammer man Waterkloof nie meer in Tuks reeks nie. Maar ek hoop regtig die manne kan bymekaar kom en al die skole landwyd kry om die eerste deel van die seisoen se plaaslik te speel en die tweede deel nasionaal. Affies en Kloof hoort in die ou Transvaal reekse.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 09:57
  118. avatar
    #2 ROOIBUL

    @Duppie: Nee man is Waterkloof ook nou uit, ek het dan gehoof Affies speel in die Stadsbeker.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 09:24
  119. avatar
    #1 Duppie

    Ek weet daar is baie kommentaar oor die seuns wat te veel rugby speel. MAAR die Beeld trofee is bietjie minder soet sonder Waterklooooooooooof en Affies.
    Komaan hoofde kom bymekaar en sorteer die ding uit.
    Kombineer al die reekse in ou Transvaal en speel dit tot einde Mei en dan kan julle jul tradisionele skole speel. Gee Affies die reg om a – c spanne in verskeie afdelings van die Beeld te speel. Komaan.

    ReplyReply
    25 April, 2014 at 06:17