Ranking the Rankers – 03 August 2024

Compiments of Bloktrui

# SCHOOL Ruggas MHSR The BHP SBRBlog SASS NextGen XV TOTAL CONSENSUS
1 Paul Roos 2 1 1 1 1 6 1.2
2 Grey College 1 2 3 2 2 10 2.0
3 Paarl Gim 3 3 2 3 3 14 2.8
4 Affies 4 4 4 4 4 20 4.0
5 HJS Paarl BH 6 7 5 5 5 28 5.6
6 Durban HS 7 5 6 10 6 34 6.8
7 EG Jansen 5 6 10 6 9 36 7.2
8 Jeppe 8 12 11 9 7 47 9.4
9 Oakdale 9 19 7 7 11 53 10.6
10 Rondebosch 13 15 8 11 10 57 11.4
11 Waterkloof 14 8 9 14 12 57 11.4
12 Garsfontein 11 9 12 12 20 64 12.8
13 KES 12 16 21 8 8 65 13.0
14 Boland Landbou 10 14 15 13 18 70 14.0
15 Hilton 15 11 13 27 14 80 16.0
16 Northwood 16 10 18 22 15 81 16.2
17 Westville 17 25 14 17 16 89 17.8
18 Michaelhouse 23 13 17 23 17 93 18.6
19 Wynberg 25 22 16 19 13 95 19.0
20 Monument 19 18 20 16 25 98 19.6
21 Maritzburg College 18 20 24 18 21 101 20.2
22 Noordheuwel 21 17 22 21 23 104 20.8
23 Grey HS 27 34 23 20 19 123 24.6
24 Stellenberg 20 40 19 15 31 125 25.0
25 SACS 28 32 25 25 28 138 27.6
26 Helpmekaar 22 44 26 24 24 140 28.0
27 Framesby 36 26 28 26 27 143 28.6
28 Welkom Gim 29 24 32 33 29 147 29.4
29 Diamantveld 42 23 39 32 22 158 31.6
30 Kingswood 31 29 29 39 32 160 32.0
31 Queen’s 35 28 35 31 33 162 32.4
32 Outeniqua 24 51 36 30 26 167 33.4
33 Selborne 43 42 30 29 30 174 34.8
34 Kearsney 32 51 33 28 38 182 36.4
35 Voortrekker (Beth) 51 21 42 40 36 190 38.0
36 Nelspruit 26 41 44 37 44 192 38.4
37 Milnerton 59 30 37 49 50 225 45.0
38 Charlie Hofmeyr 69 27 27 57 48 228 45.6
39 Rustenburg 30 51 48 60 47 236 47.2

18 Comments

  1. avatar
    #18 Bungee

    @Snelvuur (Comment #16)
    Ons probeer nog hard om daai experiment te vergeet.

    ReplyReply
    10 August, 2024 at 14:52
  2. avatar
    #17 Kaya 85

    @Snelvuur (Comment #16)
    @Bungee (Comment #15)
    Nice. Thanks.

    ReplyReply
    9 August, 2024 at 15:15
  3. avatar
    #16 Snelvuur

    @Kaya 85 (Comment #14)
    Bungee’s comment is exactly right. Some further context too: in those years, PRG experimented with the idea of having an u/17 third team – so if you didn’t play first team as an u17 (like Damian Willemse), then they’d rather pick you in the thirds than the seconds.

    ReplyReply
    9 August, 2024 at 05:32
  4. avatar
    #15 Bungee

    @Kaya 85 (Comment #14)
    He played 3rds in grade 11, 1st team, Craven Week and SA Schools in matric. Him and Moerat were a very dominant pair at Craven Week.

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 23:45
  5. avatar
    #14 Kaya 85

    On another note…Ben Jason Dixon?…here’s an article on my feed he only played Paul Roos thirds? Is this correct gents? Yikes what a turnaround…like Josh Strauss

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 21:18
  6. avatar
    #13 OomPB

    :lol: @Smallies (Comment #11)
    Hulle worry net oor Jong Matie.

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 17:44
  7. avatar
    #12 Deon

    @Smallies (Comment #8)
    Vir my as PRG ondersteuner sal ‘n oorwinning oor GCB se tweede span beslis nie beteken PRG is nommer 1 nie. Ek kan nie namens almal praat nie, maar ten minste die PRG OB’s in my vriendekring voel SARU het die wedstryd “moot” gemaak. Dit bepaal inelkgeval nie wie die beste skool is nie, net wie die beste eerstespanne en tweede spanne het of op die dag die beste rugbyskool is ( lyk soos Affies tans as mens landwyd kyk). Die beste skool weet almal reeds voor die rugbyseisoen ‘n aanvang neem. As jou B span se bynaam nie met ‘n B begin nie val jy reeds buite daardie “algemene topskool” liga. En almal weet waar die huis van SA Rugby en SA SBR is.

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 13:10
  8. avatar
    #11 Smallies

    @OomPB (Comment #10)
    Vir hulle ja ,nie een man in die Paarl worry oor enige iets anders nie…selde met PRG en Grey as PRG …selde met die Bokke en NZL

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 11:50
  9. avatar
    #10 OomPB

    @Smallies (Comment #8)
    Gim is nou die beste skool in die land want hulle het interskole gewen. Maak sense.

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 11:38
  10. avatar
    #9 Smallies

    @Smallies (Comment #8)
    Die verloorder se seisoen sal nie saakmaak nie

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 11:37
  11. avatar
    #8 Smallies

    @OomPB (Comment #6)
    @Snelvuur (Comment #7)julle weet dat dit nie so werk nie die span wat wen sal die bragging rights he as PRG verloor sal almal Grey as nr 1 sien saakiemaakie wat die rankings se nie PRG moet wen ,Grey ook ….

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 11:33
  12. avatar
    #7 Snelvuur

    @Smallies (Comment #5)
    Die ding is, selfs al verloor PRG teen Grey, is PRG se verloor teen die span 2de op die rankings, terwyl Grey se een verloor teen ‘n baie swakker span is. Gegewe net daai feite, behoort PRG nie nommer 1 te wees selfs al verloor hulle nie? Dis soos as die Bokke al die ander lande wen, maar teen NZ verloor, terwyl NZ ook almal gewen het, behalwe Wallis. Dan is NZ se een verloor teen Wallis en die Bokke se een verloor teen NZ. Sekerlik sal die Bokke dan steeds eerste wees?

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 11:01
  13. avatar
    #6 OomPB

    @Smallies (Comment #5)
    Hoe so? PRG is nog onoorwonne, Grey het al klaar n verloor gevat. Die twee behoort gelyk te wees indien PRG verloor met nie volle sterkte spanne van beide skole.

    Stem saam met Snelvuur. Rugga is seker die Besters van Grey se site?

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 10:34
  14. avatar
    #5 Smallies

    @Snelvuur (Comment #3)
    Ons altwee weet mos die nr 1 skool sal oor twee weke bepaal word….die rankings is irrelevant

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 09:21
  15. avatar
    #4 Deon

    @Snelvuur (Comment #3)
    Ek het nog net een keer ‘n publikasie van Ruggas gelees, en dit was ‘n aanval op een of ander Boland beampte, ek dink ‘n van Rooi/jen, oor hy Garsfontein aangevat het, en dit was so amateuragtig, eenogig en swak, veral toe hulle die filantropiese sy inbring, dat ek nooit ooit weer naby daardie webtuiste gewaag het nie, cringe cringe cringe. Wat rankings betref, irrelevant vir my. Ek gee nie eers om of almal my skool 50ste rank nie.

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 08:52
  16. avatar
    #3 Snelvuur

    Ek wonder wat ‘n skool moet doen om bo Grey op Ruggas se rankings te wees? Tans is Grey eerste met 103.531 punte, PRG tweede met 101.946 en Gim derde met 101.661. PRG is onoorwonne, maar basies ewe ver van Affies in vierdeplek af as Grey in eersteplek. Daar moet sekerlik iets skort?

    ReplyReply
    8 August, 2024 at 07:24
  17. avatar
    #2 Vleis

    @Kaya 85 (Comment #1)
    Yeah. This consensus ranking looks good – e.g. KES and EG’s rankings look a lot more realistic.

    ReplyReply
    6 August, 2024 at 23:18
  18. avatar
    #1 Kaya 85

    Thank u Beet and Blokkies….
    I think this is the ranking of rankings that for me is just most real.
    Respect and appreciation to BHP, Ruggas, NG and SASS for passion & dedication to the cause of SBR ranking!

    ReplyReply
    6 August, 2024 at 22:49

Leave a Reply