School Rugby fixtures & results – week ending 29 February 2020

DATE SCHOOL SCHOOL INFO BROADCAST
Mon.10Feb Louis Botha 19 22 Diamantveld
Sat.22Feb Middelburg 52 10 Ermelo
Mon.24Feb Vryheid 10 86 Kearsney
Wed.26Feb Sarel Cilliers 10 58 Kearsney
Fri.28Feb DHS <33> <15> Sarel Cilliers Vories Night Series
Fri.28Feb Glenwood <41> <05> St Charles Vories Night Series
Fri.28Feb Voortrekker (PMB) <0> <48> Maritzburg College Vories Night Series
Sat.29Feb Louis Botha 00 07 Marlow Fichardtpark S/D
Sat.29Feb Fichardtpark 31 22 AHS Kroonstad Fichardtpark S/D
Sat.29Feb St Andrew’s School 15 10 Kroonstad HS Fichardtpark S/D
Sat.29Feb Diamantveld 31 07 Wesvalia Fichardtpark S/D
Sat.29Feb Jim Fouche 55 05 Hentie Cilliers Fichardtpark S/D
Sat.29Feb Lichtenburg 31 18 Heidelberg VS NWU Prestige Reeks
Sat.29Feb Oosterlig 22 75 Die Anker NWU Prestige Reeks
Sat.29Feb Sentraal 05 69 Noord-Kaap Sentrale Skole Reeks
Sat.29Feb Montana <16> <46> Waterkloof Trial Match
Sat.29Feb Welkom Gim 43 07 Menlopark
Sat.29Feb Rustenburg 17 26 HTS Middelburg
Sat.29Feb Marais Viljoen 46 11 Transvalia
Sat.29Feb Klerksdorp 13 31 Duineveld
Sat.29Feb Tuine 23 15 Vereeniging Gim
Sat.29Feb Helpmekaar 20 12 Voortrekker (Beth)

19 Comments

  1. avatar
    #19 Mr. Rooies

    @Rustie: Rustie dankie vir die opsomming van die wedstryd. Dit is vir ons Middelburgers ‘n groot vooreg om hierdie jaarlikse derby teen Rustenburg te hê. Ek sidder om te dink waar RHS sou wees as julle al julle talent in die dorp kon hou. HTS moet op die oomblik bontstaan van al die “aanloklike” aanbiedings wat agteraf aan die seuns gemaak word deur die sogenaamde SUPERSKOLE.
    Julle gaan ‘n groot seisoen hê as julle op VERLEDE SATERDAG se vertonings kan voortbou. Met die nuwe stuurman (hoof) aan boord gaan dinge beslis baie vinnig verander by RHS.
    Sterkte en voorspoed vir julle seisoen. Ons hou julle dop.

    ReplyReply
    4 March, 2020 at 09:58
  2. avatar
    #18 Rustie

    Tereg opgemerk deur Rooibul. Na ‘n week se sweet het die weer omgedraai vrydag aand en reën gestuur. Saterdag oggend omstreeks 8H00 het daar groot water geval. Overall al die HTS spanne lyk goed. Die veld was soaked en die bal was seker’n nagmerrie om te gehanteer het. Met die eerste span game ja hartseer 2de helfde. Met diep inskoppe en julle 14 en 13 se vermoë om uit die danger area te gekom het was die skrif op die muur. Ook bygesê julle het 9 punte in die eerste helfde opgegee en eerder bal gespeel as om pale toe te skop. Glo nie julle sal teen sterker opposisie selle doen nie. Agterlyn lyk gevaarlik. Sal hulle in droë omstandighede wil sien. 4 slot het ook paar keer lekker moles gemaak goeie baldraer. Strafskop beweging by die doelyn het die Rusties helemal verbyster gehad. Baie geluk aan al HTS se spanne en geluk aan ons ou 3de spannetjie wat in daai wolkbreuk die eerste en enigste oorwinning kon kry. Van Rustenburg se kant,ja geen verskoning was lekker goeie rugby in seker die ergste omstandighede wat jy op ‘n veld kan kry. Volgende naweek is dit Noordheuwel in die PUK reeks. Sal sien of die huiswerk goed gedoen is. Die naweek Hugenote Springs. Skool se voedingsbronne word leeg gekontak so ons is happy vir die wat maar besluit Rustenburg is hulle keuse. Kan nou nie meeding teenoor die beter skool opsies in die stede nie. Afrigting, geriewe, skool, uitstekende nuwe hoof ons het alles behalwe dit wat ma en pa wil hoor. Ons ontwikkel maar die homegrown talent en hoop vir die beste.

    ReplyReply
    4 March, 2020 at 07:57
  3. avatar
    #17 Chronicle

    @Quagga: A good result then for Helpies.

    ReplyReply
    3 March, 2020 at 14:29
  4. avatar
    #16 Quagga

    @Chronicle: I would think trials for the most part. As I sit here they have not been able to have one field session this season (other than that game) due to the rain in Jozi. The match also served as a good ice breaker for the new players selected to compete at that level. They only really get their preferred groups together for the Easter fests. Affies may be tough for them though.

    ReplyReply
    3 March, 2020 at 11:25
  5. avatar
    #15 Chronicle

    Helpmekaar beat Bethlehem Voortrekker 20-12. Warm-up/trials for Helpmekaar. Athletes still not playing.

    ReplyReply
    2 March, 2020 at 19:59
  6. avatar
    #14 tzavosky

    @Beet: Looking forward to Virseker Plate and Virseker in general this year.

    I was highly impressed with the Nelspruit u16’s last year which will make up the bulk of their 1st team this year I presume – some big boys in that group.

    That said, BV shouldn’t be too shabby either. They went unbeaten as u16’s in the 2018 Shield until it was proven that they unknowingly fielded an overage player with a falsified birth certificate (verified with an SAPS stamp!) and prevented from further participation. I expected most of them to make the 1st team in 2019, but it turned out not to be the case, so they stayed together in the 2nds and went unbeaten in 2019 if memory serves.

    Let the games begin!

    ReplyReply
    2 March, 2020 at 16:38
  7. avatar
    #13 Quagga

    @Mr. Rooies: Ek is vol vertrou julle sal julle uitdagings die hoof kan bied. Bly om te hoor die gerug is onwaar. Ek weet van die 2 outjies waarna jy verwys. Sterkte vir die seisoen.

    ReplyReply
    2 March, 2020 at 16:16
  8. avatar
    #12 Mr. Rooies

    @Quagga: Middag Quagga.
    Hoop dit gaan goed met jou en ook met Dameon. Uitmuntende en talentvolle rugbyspeler. Net ‘n regstelling. HTS het wel 2 huidige 0/16 seuns verloor na ‘n skool in Mpumalanga met baie interesante “oorredingsvermoë” wat voorghou word.

    Ja HTS het hulle hande vol om die seuns by hulle te hou. Hulle word weekliks gekontak deur skole wat in die bekerafdeling van die Versekerbeker speel. Hulle is egter gelukkig nog deel van HTS.
    Soos al die rugbykenners weet is daar ‘n redelike groot sprong van 0/16 rugby na 1e span. Om niks weg te neem van Rustenburg se goeie vertoning die afgelope saterdag nie, het die manne wat die span gehaal het vinnig agter gekom dat almal bewus is van die gevaar wat hulle vir spanne inhou.
    Daar is ongelukkig op die oomblik ander groter uitdagings op die horison wat die terugkeer van die Rooibulle na sy regmatige plek in skolerugby wil kniehalter.

    ReplyReply
    2 March, 2020 at 14:49
  9. avatar
    #11 Quagga

    @Rooibul: So Red Bull, please tell us if the rumors about 8 of those talented u16 players of last year that have apparently found a new home at a school that does not scout for players? If so, are these home grown boys, or boys that joined you after grade 8 for better opportunities to play top level rugby? Asking because of a recent thread on another social media platform suggested as much. That u16 team was very promising last year.

    ReplyReply
    2 March, 2020 at 10:30
  10. avatar
    #10 Rooibul

    @Beet:
    Ja.
    Plaat afdeling gaan hard wees die jaar.
    Mag die beste span bo uit kom.

    ReplyReply
    1 March, 2020 at 14:28
  11. avatar
    #9 Rooibul

    @CharlesZA: Ja. Die weer in Rustenburg het groot rol gespeel. Onder 14 het op A veld gespeel en in harde reen 31 – 0 gewen. Die seuns kan dop gehou word.
    Met 0/15 wedstryd is daar besluit om wedstryde agv veiligheid na B veld te skuif.
    Het 30 min gevat om te verskuif.
    Onder 0/15 goeie rugby gespeel en gewen.
    0/16 goed gespeel en goeie wen ontvang.
    Met eerste word daar baie uitgesien na die seisoen. Daar n goeie gees en met samespel en min beserings gaan hulle dop gehou moet word.
    Rustenburg met 2 drie gedruk, verdoel en strafskop oor geskop om 17 – 0 voor te kon loop halftyd.
    Maar met n kliniese 2de helfde het HTS Middelburg hul gesink. 26 – 17.
    Nog vroeg in seisoen kom ons kyk hoe loop volgende paar weke.

    ReplyReply
    1 March, 2020 at 14:26
  12. avatar
    #8 Beet

    @Rainier: things could work out well for the VB Plate competition. A strong Rustenburg and some good vibes coming from Nelspruit to challenge the likes of Ben Vorster and Middelburg.

    ReplyReply
    1 March, 2020 at 13:44
  13. avatar
    #7 Rainier

    Is this not the Rustenberg group that did so well at junior levels in the Virseker Cup?

    ReplyReply
    1 March, 2020 at 13:02
  14. avatar
    #6 Beet

    Rustenburg put up a pleasing contest against the Rooibulle. HTS are expected to be a better team this year and at one stage Rustenburg held a 17-0 lead before HTS replied with 26 unanswered points.

    ReplyReply
    1 March, 2020 at 09:51
  15. avatar
    #5 Smallies

    @Wondermaar: jip, daar is n baie goeie rede hoekom Welkom gim gesien word as die beste skool in die Vrystaat na Grey….

    ReplyReply
    1 March, 2020 at 09:19
  16. avatar
    #4 Wondermaar

    welkom gim 43- menlo 7 ???????

    ReplyReply
    1 March, 2020 at 09:01
  17. avatar
    #3 CharlesZA

    Paar uitslae wat vir my uitstaan, Marais Viljoen wat vir Transvalia klop en HTS Middelburg wat maar net net vir Rustenburg klop. Het Marais Viljoen groot stap vorentoe geneem of is Transvalia besig om agteruit te gaan? Sou gedink het HTS Middelburg met 2 sterk groepe sou Rustenburg baie verder klop.

    ReplyReply
    1 March, 2020 at 06:37
  18. avatar
    #2 Smallies

    @Gatskop: sentraal van vandag is nie naastenby die skool van 30 jaar terug nie, ek dink pers die beste gamengde skool in bloem is tans Fichies

    ReplyReply
    1 March, 2020 at 06:30
  19. avatar
    #1 Gatskop

    Ek weet dis nog baie vroeg in die seisoen en spanne wag nog vir atlete om terug te kom, maar paar uitslae onstel my werklik.
    Sentraal vs Noord Kaap.
    Noord Kaap is ysters en was nog altyd gevaarlik. Sentraal was ook altyd ysters en verlede jaar het hulle so mooi kop opgetel. Hoe daai klomp so ver kan verloor gaan my verstand te bowe. Sentraal het altyd n trotse rugby geskiedenis gehad. Hulle is immers n koshuis skool wat plattelandse seuns trek.
    Oosterlig vs Die Anker.
    Ken nie die skole se geskiedenis nie, maar sulke tellings is die rede dat seuns ophou in die begin van n seisoen. Afrigters en organiseerders moet beter reelings tref. 50 punte verskil is onaavaarbaar veral vir n opwarmings game.

    ReplyReply
    1 March, 2020 at 00:26

Leave a Reply