Paarl Gim has a target on their back already

Paarl Gymnasium has received a preseason tip for the top.

The last time they ended a season ranked number one in South Africa was back in 2013 with a star-studded undefeated fab team that contained the likes of Jacques Vermuelen, JD Schickerling, Ryan Oosthuizen and Rikus Bothma.

Before that went unbeaten in a campaign in 2008 when current assistant coach Helmut Lehmann was captain and Louis Schreuder was at halfback.

So although the Gimmies have been very consistent near the very top of the charts, the summit has proven to be elusive in recent times.

The Gim schedule is arguable the toughest fixture list of any school in South Africa this season.

Once again their fixture list is best described as a very heavy-duty one. They literally have to get past everybody who is anyone on the list of top five hopefuls excluding Bishops, who they only meet in a short version warm-up at Newlands on 7 March.

 

SLOT DATE SCHOOL SCHOOL INFO BROADCAST
20h08 Tue.10Mar Paarl Gim Bishops WP Schools Day @ Newlands
20h00 Sat.14Mar Pretoria BH Paarl Gim Afgri Prestige RSD @ Loftus Yes
17h00 Sat.21Mar Garsfontein Paarl Gim Barloworld Toyota Menlyn N/S
12h30 Tue.24Mar Monument Paarl Gim Barloworld Toyota Menlyn N/S
Sat.04Apr Wynberg Paarl Gim
Sat.18Apr Affies Paarl Gim Yes
Sat.25Apr Paarl Gim Menlopark Wildeklawer Yes
Mon.27Apr Paarl Gim Grey College Wildeklawer Yes
Sat.09May Rondebosch Paarl Gim
Sat.16May Paarl Gim SACS
Sat.23May Oakdale Paarl Gim
Sat.30May Paarl Gim Boland Landbou
Sat.11Jul Paarl Gim Paul Roos Yes
Sat.18Jul Paarl Gim Outeniqua
Sat.25Jul Paarl Gim Drostdy
Sat.01Aug HJS Paarl BH Paarl Gim Yes

Just for fun I picked my Paarl Gim Team of the Decade 2010-2019, with a little bit of outside help with the decision at prop. I had to leave a few really good players out – Kobus van Wyk, Henco Martins, Johan Visser and Pierich Siebert are a few that came to mind. It will be interesting to see if any of the many quality players in the Class of 2020 are leave the same sort of lasting impression as the players in this line-up.

 

Leave a Reply

17 Comments

  1. avatar
    #17 Carl de Kock

    @Gatskop: Lekker debat hierdie.
    Ek stem saam dat dinge baie verander van graad 8 tot graad 12.
    Die groep het 7 wedstryde o/16 verloor.
    Ons het al einde 0/15 die tekortkominge van die groep geweet, wat is gedoen daaraan.
    Dit sal altyd knor om met 5/6 graad 11s die wa deur die drif te trek, inteendeel dit is onregverdig om dit te verwag.

    Ek stel net die feite, maar soos ek se, ek sal bly ondersteun en probeer positief bly.

    ReplyReply
    1 March, 2020 at 12:22
  2. avatar
  3. avatar
    #15 AbsolutMenlo

    @Smallies: By Welkom Gim gespeel. Ek was self nie by die wedstryde nie, maar verstaan Gim het ‘n goeie span. Geluk met die wen!

    Vroeë wake up call vir Menlo al was die wedsryde nog deel van proewe.

    ReplyReply
    29 February, 2020 at 20:17
  4. avatar
    #14 Smallies

    @CharlesZA: Ek weet nie… Net die telling op school of rugby gesien

    ReplyReply
    29 February, 2020 at 18:11
  5. avatar
    #13 CharlesZA

    @Smallies: Waar het hulle gespeel? Dis n ordentlike score daai.

    ReplyReply
    29 February, 2020 at 16:22
  6. avatar
    #12 Smallies

    Ek sien Welkom Gim het vir Menlo gelooi 43 7

    ReplyReply
    29 February, 2020 at 15:25
  7. avatar
    #11 Gatskop

    @Smallies: My hoogtepunt van die Grey Boishaai interskole is altyd die musiek aand. Dit is gewoonlik ongelooflik om die orkeste, kore en sangers teen mekaar te sien. Dis iets wat net net oorskadu word deur die uitstekend rugby….. lol

    ReplyReply
    29 February, 2020 at 15:22
  8. avatar
    #10 Smallies

    @Gatskop: Ek glo dat balans die belangrikste ding in n kind se lewe is, hy moet n balans handhaaf tussen sport akademie en so n klein bietjie kak aan jaag, wat ek baie van Grey laaik is dat hulle voorsiening maak vir n groot verskeidenheid sport asook kultuur, snaaks genoeg is die Grey musiek fees een van die hoogtepunte elke jaar op die Grey kalender, die hele skool neem deel en vertonings is weke vooruit uit verkoop…
    Laastens n skool wat boishaai gaan onderskat doen dit tot hulle eie nadeel

    ReplyReply
    29 February, 2020 at 11:32
  9. avatar
    #9 Human Piranha

    @Gatskop: excellent post

    ReplyReply
    29 February, 2020 at 09:11
  10. avatar
    #8 Gatskop

    @Trots HJS (Tandem): Dit lyk my Bois het die gimmie post gekaap.. lol.

    Tandem die man is baie gewild onder die seuns. Hoe goeie afrigter hy is kan ek jou nie se nie, maar hy het defenitief die vertroue van die seuns en hulle is baie beindruk met hom.
    Ons sal wel oor die volgende 5 jaar sien of Engledow dit het of nie op grond van uitslae.

    Om dit terug te neem na Gimmies.
    Ek het baie gehou van Pieter Rossouw as speler. As mens na verlede jaar se interskole games kyk kan jy dissipliene, beplanning en intelegente besluitneming agter Gim se rugby sien. Van hulle 1ste span tot en met hulle o/14 E span speel met trots en passie, maar meer as dit hulle speel interesante rugby.

    Dit is sleg vir my as Boishaai ondersteuner om te verloor, maar met skole soos Gim en Grey, Oakdale, Boland landbou, Drosdy en natuurlik Boishaai is daar mense wat verstaan dat rugby afhanklik is van die ontwikkel van talent van die hele poel van seuns en nie net die A spanne nie.
    Ek haat die super A span programme wat in skole bestaan in vandag se tyd. Dit is werklik n ongelooflike onding en mense kruip weg agter verskonings omdat dit verskriklik baie moeite is om afrigters en n goeie program te onderhou. 13 verskillende sportsoorte om verskeidenheid aan te moedig is net n bleddie oningeligte en lui verskoning om nie ten minste 1 goeie program vir rugby ontwikkeling te implementeer nie.
    Eks so ongelooflik moeg vir die argument van “almal is nie rugby spelers nie”. Ja almal is nie wiskunde geniee nie, daarom is daar nog steeds n goeie akademiese program waar wiskunde geletterheid aangebied word.

    Baie interesant is dat skole se hulle is priemer akademiese instellings. As mense akademiese instelling soek homeskool eerder. As mense onwikkeling soek vir jou kind stuur jou kind na n skool waar die fokus op akademie, sport en kultuur is. Menslike ontwikkeling is meer belangrik as 9 A’s in matriek.
    As hier dalk mammies en deesdae ook pappie van hulle wonderlike klein kindertjies is. Mr en Mev as jou kind nie aan groeps sport deelneem nie is jou kind 10 teen een n poepol en gaan in die werks omgewing ook n poepol wees. Daar is uitsonderings, maar groep sport is die naaste wat jy ooit gaan kom aan die regte lewe omgewing van wen en verloor, probleem oplossing en skaaf aan mekaar. Groep sport is die vergrootglas van persoonlikheids ontwikkeling.
    N skoolhoof wat nie 95% sport deelname kan bewerkstellig in sy skool nie, moet eerder bedank en iets anders gaan doen. Die departement sal hom vroeer jare aangespreek en gefire het as net 95% kinders deelgeneem het aan akademies aktiwiteite.
    Dink net as die hoof toelaat dat in n skool van 1000 kinders 50 besluit hulle sit elke dag buite onder die boom en wil nie klas toe gaan nie en hy laat dit toe.
    Hoe kan hulle toelaat dat kinders nie betrokke is by sport en kultuur nie?

    Eks op so baie antibiotika kan ek maar asb vergewe kan word as ek op iemand se tone getrap het… Lekker naweek.

    ReplyReply
    29 February, 2020 at 07:25
  11. avatar
    #7 Trots HJS (Tandem)

    @Carl de Kock: Engledow is geen faktor nie . Totaal overrated .

    ReplyReply
    28 February, 2020 at 23:17
  12. avatar
    #6 Gatskop

    Beet ek dink jy het dit baie mooi opgesom. Gim en Grey is bitter sterk vanjaar. Al wat hulle kan pooitjie is n span wat nie gel nie.
    @Boerboel en @Carl De Kock.
    Hou asb by die storie dat 2020 se matriek groep werklik swak is en ons die jaar baie gaan verloor.
    Daar is min dinge wat die g12 groep so motiveer…… lol.
    Daar mag dalk n ou klein verrassingtjie die jaar wees…

    ReplyReply
    28 February, 2020 at 22:48
  13. avatar
    #5 Carl de Kock

    @boerboel: Ek glo die manne sal saamtrek en n plan maak.
    Onthou ons het die Peter Engledow faktor.

    ReplyReply
    28 February, 2020 at 11:04
  14. avatar
    #4 boerboel

    @Carl de Kock: absoluut.

    nuwe 014 groep lyk bitter sterk

    ReplyReply
    28 February, 2020 at 10:53
  15. avatar
    #3 Carl de Kock

    @boerboel: Swak beplanning?
    Ek sal wel positief bly en 100% ondersteun.
    Ek glo die manne sal alles op die veld los en altyd hulle beste gee.

    ReplyReply
    28 February, 2020 at 10:37
  16. avatar
    #2 boerboel

    @Carl de Kock: Daar is geen werwing gedoen nie,Nie n sterk matriekgroep nie.Jong spannetjie wat maklik n hele paar verlore kan opdoen,Ierse toer teen o19 spanne volgens my n slegte idee.

    time will tell

    ReplyReply
    28 February, 2020 at 10:14
  17. avatar
    #1 Carl de Kock

    Paarl Gim het n goeie kombinasie van sterk 2des, 3des en 4des van 2019 saam met n onoorwonne groep 0/16s wat by hulle aansluit.
    Dit sal keer kos vanjaar,
    In my beskeie mening is dit slegs Grey College wat hulle moontlik kan wen.
    Die res van die spanne sal uitspook vir die oorblywende plekke in die top 10.
    Boishaai het n baie jong agterlyn tog n sterk pak voorspelers. Ons sal maar moet sien of die nodige werwing gedoen is om die gebreke van die 2020 groep aan te vul soos hulle oor die 5 jaar gevorder het.
    Die gees onder die 2020 groep blyk heelwat beter te wees in vergeleke met 2019.
    Ek sal aanhou om die Galpille ten volle te ondersteun.
    Sien uit na n lekker 2020 seisoen.

    ReplyReply
    28 February, 2020 at 09:18