This was the Affies provisional fixture list for their Francois Swart Eeufees:
SLOT | SCHOOL | SCHOOL | BROADCAST | |||
---|---|---|---|---|---|---|
Day 1 : Wed 25-Mar-2020 | ||||||
12h30 | HJS Paarl BH | – | – | Uruguay | ||
13h00 | SACS | – | – | Pretoria BH | ||
14h30 | Grey College | – | – | KES | ||
16h00 | Paul Roos | – | – | Maritzburg College | ||
17h30 | Oakdale | – | – | Hartpury (Eng) | ||
19h00 | Affies | – | – | Hilton | ||
Day 2 : Fri 27-Mar-2020 | ||||||
12h00 | SAC | – | – | Maritzburg College | ||
14h00 | Oakdale | – | – | Pretoria BH | ||
Day 3 : Sat 28-Mar-2020 | ||||||
08h00 | KES | – | – | Hilton | ||
09h30 | Affies OB | – | – | Paul Roos OB | ||
11h00 | Grey College | – | – | Uruguay | ||
12h30 | Affies OB | – | – | Grey College OB | ||
13h20 | HJS Paarl BH | – | – | Hartpury (Eng) | ||
14h15 | Affies | – | – | Monument |
It’s a special year for Affies. They turn 100 years old. They have had a setback. The World Schools Festival (WSF) that was meant to take place at their school as part of the centenary celebrations has been cancelled. Organisers blamed the Coronavirus for their decision. However from despair comes hope. Affies have the opportunity to ask the nine other school 1st XVs frrom around SA that were also let down by the scrapping of the WSF, to attend an Affies 100th Rugby Festival starting on 25 March 2020.
Affies will take on all the powerhouses in their 100th year – 21 Feb 2020
Perhaps the blessing in disguise is that the 2020 Witbulle comes into the season flying under the radar, which takes off a little bit of pressure, if that is possible for a national powerhouse rugby school where expectations are always high.
The fixture list contains many interesting clashes and the meetings against fellow national powerhouses Grey College, Paarl Boys’ High and Paarl Gymnasium are bound to rate as the most anticipated clashes of the season.
Remember for everything Affies click on this link: www.affierugby.co.za
DATE | SCHOOL | SCHOOL | INFO | BROADCAST | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Sat.07Mar | Affies | – | – | Helpmekaar | |||
Sat.14Mar | Affies | – | – | Diamantveld | Afgri Prestige RSD @ Affies | ||
Sat.21Mar | Affies | – | – | Paul Roos | Barloworld Toyota Menlyn N/S | ||
Wed.25Mar | Affies | – | – | TBA | World Schools Festival | Yes | |
Sat.28Mar | Affies | – | – | TBA | World Schools Festival | Yes | |
Sat.04Apr | Westville | – | – | Affies | Yes | ||
Sat.18Apr | Affies | – | – | Paarl Gim | Yes | ||
Fri.24Apr | Affies | – | – | HJS Paarl BH | Wildeklawer | Yes | |
Mon.27Apr | Outeniqua | – | – | Affies | Wildeklawer | Yes | |
Sat.09May | KES | – | – | Affies | |||
Sat.16May | Affies | – | – | Grey College | Yes | ||
Sat.23May | Affies | – | – | Jeppe | |||
Sat.11Jul | Maritzburg College | – | – | Affies | Yes | ||
Sat.18Jul | Waterkloof | – | – | Affies | Yes | ||
Sat.25Jul | Affies | – | – | Pretoria BH |
@Skoorsteen: Ek was baie beindruk met die ondergroepe se wedstryde en het dit geblyk dat daar ‘n nuwe rigting ingeslaan word, maar helaas, die eerstes het my nie noodwendig beindruk nie, dalk kan dit toegeskryf word aan die die feit dat dit hulle eerste wedstryd vir die seisoen is. Maar die agterlyn was so verbeeldingloos soos laasjaar. Ek dink dit is werklik tyd dat Affies inkopies gaan doen en in ‘n goeie agterlyn afrigter bele.
Voorlangs was dit taai maar was daar weer tekens dat die pak dominerend kan wees die jaar. Geen fout met die voorspelers se afrigting nie
@Skoorsteen: score was relatief naby. Altwee kompeterend. Swys se impak nog nie sigbaar ( coaches kan seker net so vinnig leer ;-)
@BrotherBear: Goeie wen vir Affies. Het nogal gedink Helpies het hulle beste kans gehad sedert die dream team van so jaar of drie terug. Well done affies
Is vandag by die Hartswater sportdag, lekker platteland rugby
@Cappie: ek het jou post oor vandag se wedstryd en uitnodiging vir ontmoeting iewers gesien, maar kry dit nie nou weer. Sal moet uitsit vandag a.g.v. ander commitments. Geniet dit en mag rugby seevier. Ons maak dit ‘n ander dag.
@Smallies: Die howe moet maar besluit, help seker nie ons bespiegel nie.
@Strepie: Dit is seker maar sy keuse om vir sy job te baklei, ek persoonlik het die beheerliggaam se besluit in 2018 om hom van sy pligte te onthef gesteun, as jy bietjie verder gaan lees gaan jy sien dat daar ongeruimdhede is waarvoor hy nou ondersoek word, so dalk het die BL n punt beet gehad.
@Smallies: Ek sien Scheepers roer die manne ordentlik in die Rosestad.
@Strepie: wat is jou punt
@Strepie: Dalk dan goed dat hulle op die dorpveld pak gevat het en ‘n paar druipelinge gehad het. Net dalk bring dit perspektief…Hulle bly darem steeds die beste meisieskool in die Paarl ??
@Ploegskaar: Ek kan nie meer met jou saamstem nie, volgens my het HJS ook die balans verloor, geskuif…noem dit wat jy wil.
@Strepie: Maar ‘n hele paar rugby akademie skole wat deesdae daarmee sukkel….100% slaagsyfers nou net ‘n pypdroom….geoffer op die altaar van relatiewe 1ste span sukses ??♂️
Syfers en akademie was nog nooit Grey se sterkpunt nie.
A reader sent me this proposed schedule for the Affies 100 Festival
http://schoolboyrugby.co.za/wp-content/uploads/2020/03/Affies100proposal.png
@BoishaaiPa: weereens, hoe groot is Grey, het hulle plek vir die afstammelinge van jou, 3.8 mil mense… Hulle het net plek vir 1200 seuns, hulle kan net soveel seuns huisves, nee wat mnr hoe groter die dam hoe meer vis in die dam en julle dam is moer groot
@Smallies: Presies dieslfde geld in Weskaap ook..Jou verhouding tot beskikbare spelers sal dalk effe groter wees in Weskaap, maar die enkele feit bly dat in vergelyking met beskibare spelers, n veel groter keuse van skole beskikbaar is in die Weskaap as in die OVS/NKaap, dus die potjie per skool is groter vir Grey omdat dit by verre die beste rugby skool in omtreek is.
@Smallies: Nee..weereens is dit nie dieselfde vergelyking nie. Jy kan nie enkele voorbeeld gebruik om n totaliteit te verteenwoordig nie.
@Smallies: Want ons het net van top 20 skole gepraat..Die verdhouding sal nog meer na Grey toe skuif as ons al die Kaap en die res se skole vat want die Kaap het baie meer skole so die pot raak kleiner! Hoe meer skole en mense bly dieslfde hoe kleiner raak die per kapita blikkie koffie per skool.
@BoishaaiPa: van die 3.8 mil mense wat jy noem hoeveel kinders speel sokker en hoeveel rugby, onthou in mangaung metro is rugby die minority game
@BoishaaiPa: so weereens laat jy skole soos Diamantveld, Noord kaap, Welkom gim, Voortrekker en Duineveld uit jou som
@BoishaaiPa: kom ek vat jou argument verder, Marlow is die enigste top 30 skool in die Noord oos kaap, omdat dit dus die enigste in die streek is gaan hy baie meer spelers as die Baai skole op lewer nie teen staande die feit dat PE en omgewing 5 keer meer mense het as die hele karoo
@Smallies: Per kapita het Grey 3.8 mil mense om van te kies..Die Weskaap skole het 0.75 Mil mense om van te kies per skool. Wie se poel is die grootste?..
@Smallies: Nee..dit is glad nie dieselfde vergelyking nie…Jy oorvereenvoudig nou.
@Smallies: Dieselfde argument geld hier ook..Weet jy hoeveel goeie skole slegs in Kaapse Skiereiland sit..onthou ek het nie eers die 4 Suidelike voorstede skole in berekening gebring nie..net die 8 Top 20 skole. As ek hulle moet bybring en dan nog skole soos Stellenberg, Durbanville, Brackenfell, Bellville etc etc…Jy sien die stukkie koek in die Kaap raak al kleiner gemeet aan die koek in Ovs/NKaap….
@BoishaaiPa: Nooit gesien nie dit is soos om die see met die gariep dam te vergelyk en te se die gariep dam het meer water in
@Smallies: Die presentasie sal relatief dieselfde wees, die nommers sal groter wees in Weskaap..maar weereens per kapita sal Grey se blikkie 5x groter wees as enige ander skool in Weskaap sn.
@Strepie: Smallies het dalk 50km dorp toe gery om sy dogter dokter toe te vat terwyl hy met syfers gepeper is….
@BoishaaiPa: Hoeveel Skole rugby spelers is daar in die Wp relatief tot die bevolking en hoeveel rugby spelers is daar in die vrystaat, noord kaap en NOK relatief tot die bevolking, MAW hoe groot is die koffie blik wat julle uit kan skep teen oor Sentraal Suid afrika se koffie blikkie
@BoishaaiPa: @Smallies is skoon stil nadat jy hom met syfers gepeper het.
@BoishaaiPa: ek hoor jou argument ook…. Hier is die teen argument, nie al die koshuis seuns speel rugby nie…. Baie speel krieket tennis hokkie en so aan,en dan is Grey nie die enigste goeie rugby skool in die streek nie, of voel jy dat Duineveld, Voortrekker, Welkom gim, Diamantveld Noord Kaap, Marlow en Louis Botha swak skole is….
@BoishaaiPa: Nou maak alles sin. Nou verstaan ek hoekom jou ‘rankings’ gebruik word en hoekom dit so geweldig akkuraat en populer is.
@Strepie: Ek is o.a n analis van beroep..Ontleed data en ontwikkel strategiee gebasseer op data.
@BoishaaiPa: Mens so sweer jy is goed met syfers en stats.
Watter beroep is jy as ek mag vra?
@Smallies: Dieselfde geld vir meeste van die ander skole ook…Krieket, Swem en Atletiek is nie regtig kompetisie vir rugby nie agv feit dat hulle somersport is en in meeste skole speel seuns een van elk van somer en wintersport.
@Smallies: Ja daar is dalk meer mense, maar maak gou hierdie som vir my..Die hele Weskaap se bevolking is 5.8 Mil met ongeveer 8 top 20 rugbyskole. Die hele OVS en NoordKaap se bevolking saam is 3.8 Mil (uitgesluit die Noord-OosKaap waar baie Grey manne vandaan kom) met 1 Top 20 rugbyskool…Hoeveel mense per kapita toegang tot top rugbyskool?..Nou kan ons verder gaan..Daai 35% kosgangers kom neer op rondom 420 seuns…Dis klaar 28 rugby spanne!…Kom ons kyk die presentasie van daai kosgangers wat A en B span rugby speel in vergeleke met die res…dan praat ons weer. Grey het amper 5x meer kans om n goeie rugbyspeler agv sy ligging te trek as enige ander rugbyskool…dit is die ware feite as ons na syfers kyk…
@Strepie: onthou net, nie alle seuns in Grey speel rugby nie, daar is ook n baie sterk Krieket, Hokkies,Swem, Atletiek, Waterpolo en sokker program, en n Beduidende persentasie Grey seuns is ook daar omdat hulle pa en oupa oldboys is, dit is ook nou nie asof die skool 5000 seuns sterk is nie
@Smallies: Dit is hoekom die rugbykrag in die Kaap verdeeld is, meer rugby spelende seuns, meer rugby spelende skole. Krag is verdeel onder n paar skole, nie gekonsentreerd soos in die Vrystaat nie. Onthou, jy gaan Grey toe vir rugby (seuns wat bv getrek word uit die oos kaap), in die kaap gaan jy na n skool toe want jou Pa was dalk daar, nie noodwendig vir die rugby nie.
Jy sal in die begin van n jaar staan waar jy in Grey 45 seuns het wat moontlik eerstes by Gim, Prg of Boishaai sal kan speel, so baie is die diepte van rugbyspelende seuns wat Grey toe gaan.
Nog n baie geldige punt – kom Craven Week, is die hele OVS span omtrent uit Grey, manne ken mekaar want hulle speel heel jaar saam, rede dus tot sukses in CW.
Weskaap, moet binne n kwessie van n week of twee leer saamspeel, totaal verskillend tot die scenario in die OVS.
Ja ek erken, die WP het n groter poel van spelers om n baie sterk span te kies, dit is so ja. Die saamsnoer bly n geweldige uitdaging.
Dit daar gelaat.
Ek sien uit na die Welkom/Grey wedstryd die naweek. ek sal dit beslis aandagtig dophou.
@Strepie: ek hoor jou, hier is die teen argument, Daar is meer mense in die Kaap, wynlande en, Boland as wat daar in die hele Vrystaat Noord kaap en Noord Oos Kaap saam is, slegs 35% van Grey se seuns us Koshuis gangers die res is Seuns uit Bloemfontein self, Van die groot uitblinkers in verlede jaar se span is stads seuns gewees
@Smallies: Met alle respek en ek het dit al n paar keer genoem en soos ek se, ek bedoel dit met die meeste respek en agting moontlik.
Indien jy n seun het wat goed of OK rugby speel stuur jy hom Grey toe indien dit geografies moontlik is.
Met die talent en hoeveelheid rugbyspelers wat Grey dus het en wat Grey trek uit die Vrystaat en die Ooskaap, is Grey nie veronderstel om n wedstryd te verloor nie.
In die Kaap is die rugbykrag verdeeld tussen Landbou, Gim, Boishaai en PRG, nie eers gepraat van die Kaapse skole nie. Gooi die poel van spelers saam, en slegs dan kompiteer jy krag teen krag.
Ek staan by die punt en dit is maar my twee sente.
Ek het goeie bedoelings met die argument, dit is maar net hoe ek dit sien.
@David: Dink ook Grey Kes kan n lekker game wees, met alle respek aan die ander skole op jou lys, ek dink nie hulle kan vir Grey kompetiesie gee nie, en Grey speel inters teen omtrent al die ander skole daar die jaar
@Smallies: Dit was Sean Erasmus se idee, na die eerste jaar was die toernooi nooit weer dieselfde nie.
@4×4: Enige top 10 posisie sal ons dankbaar voor wees.
@Smallies: Dit los Grey vs 2 van Hilton, SACS, KES, Maritzburg of Boys High. Ek hoop v Hilton en KES.
@Cappie: Hi Cappie. Personally I hope Affies go with split 1st XV games on Wednesday and Thursday and then have a super Saturday with all 10 1st XVs in action – fill the house and celebrate 100 years in style.
@Cappie: Affies Oakdale
@Oakdale supporter: Hilton en Maritzburg? Moenie vir KES weggooi nie. Hulle speel lekker tawwe rugby.
@Smallies: En hopenlik ‘n Affies-SACS (1829-oudste skool in RSA) wedstryd. Ek sal nooit vergeet hoe Affies ge”SACS” was so paar jaar terug nie. Dink die telling was 13-10 vir SACS.
@Smallies: Ek persoonlik dink ook dit is beter vir Affies se 100-jaar vieringe. Miskien mag hulle dalk nou soos Grizzly sê al die groot honne speel. Wel ten minste meer groot honne. Jy sal nooit almal kan speel nie. Ek hoop regtig vir ‘n Affies-Monnas stryd. Dalk die laaste wedstryd van die toernooi.
@Cappie: great stuff, ons plaaslike skole is in alle geval van hoer en beter standaard as die oorsee spanne dit gaan nou n reuse sukses wees
@4×4: Al 10 Suid-Afrikaanse skole wat in die World Schools festival sou deelneem gaan nou deelneem in ‘n uitgebreide Francois Swart rugbytoernooi wat die reeds genooide onder 15’s insluit. Al 10 het hulle deelname bevestig. Wedstrydbepalings sal eersdaags bekend gemaak word.
Maandag 23 Maart: o’15
Dinsdag 24 Maart: o’15
Woensdag 25 Maart: eerste spanne
Donderdag 26 Maart: o’15
Vrydag 27 Maart: Eerste spanne
Saterdag 28 Maart: Eerste spanne/Oudleerlinge
Dit is nog nie bekend hoeveel addisionele eerste spanne genooi gaan/sal word om die eerstespanwedstryde uit te brei nie.
@Djou: sien die plaaslike skole wat genooi is gaan teenmekaar speel dus sal die Francois Swart week die jaar Onder 15 en 1set Spanne wees.@Grizzly: daar is net 1 seun, Bjorn van Wyk, hy was ook nou die SA Onder 18 Sewes span
@Cappie: Is dit ‘n moontlikheid om plaaslike skole teen mekaar te laat speel. Oorweeg Affies dit?
With the 9 schools still able to attend, Affies can organise a first class festival.
Imagine The Battle of the Witbulle at the Affies 100th complete with a Witbul trophy for the winners. Would be too good!
@Cappie: @Cappie: Vir my sal dut in elk geval beter wees, ek is nie n fan van world schools nie vir die eenvoudige rede dat dit n oorsee firma is wat ons seuns se talent uitbuit om geld te maak, hulle ploeg totaal niks terug in skole rugby nie
@Cappie: Is dit oor die virus?
@Smallies: 10 Plaaslike skole is reeds bevestig. Met Noord-suid aan die gang en reeds in Pretoria, nog paar skole bybring en dit kan dalk net lekker raak.
@Smallies: Dit kan dalk tot gevolg hê dat ons ‘n paar lekker skolewedstryde onder mekaar kan hê as plaasvervanger. Affies-Monnas Mmmmm!
Ek lees op school of rugby dat die world shcools in die slag gebly het
@4×4: Ek dink Affies gaan met n grote kom,Grey het genoeg van laasjaar om gunsteling te wees maar ek gaan Affies top 3 maak met moontlike nr1 Hoeveel van daai aflos span wat die SA rekord in flarde gehardloop het speel ruggas?Daai rekord gaan vir ewig staan…
@Grizzly: Mag hierdie ‘n feestelike jaar vir al die skole. Ek neem aan almal op die blok is nog dankbaar dat na 100 jaar Affies nog staan en na die uitslae oor die bree sport spektrum blyk dit ‘n besondere jaar te wees(tot dusver).
Om eerlik te wees weet ek glad nie wat om van Affies te verwag die jaar nie. Amper soos die Vrystaat span van ouds, jy weet nooit wie gaan opdaag nie.
As ek die storie so staan en kyk blyk dit dat Affies dalk strategie van Grey mag ontleen het om hulle 2de span oorwegend met Graad 11′ te vul on die daaropvolgende haar deur te kom.
Ek dink Affies se pak is heel waarskynlik die ligste pak wat ek sedert 2013 gesien het.
Agterlangs is daar baie spoed en is daar 6 van laasjaar se agterlyn spelers behou, dis behoort daar sinergie te wees. Hopelik her hulle die ou koei begrawe van laasjaar on in wedstryde met 20 punte voor te loop en nog steeds te verloor.
Die Onder 16’ van laasjaar is ‘n sterk groep maar kom net 2 seuns darrin slaag om plek te verseker in die xv tal, vleuel en voorry.
Maar van wat ek hoor gaan Boishaai ‘n reuse pak voorspelers he en baie Jong agterlyn, oorwegend, graad 11’.
My Top 3 spanne die jaar, in geen spesifieke volgende nie, Grey, Paarl Gim en Outeniqua
Still no Monnas :-(
@Grizzly: juis waarom ek sê hulle verkies die ou honde bo die “groot” honde. Ek is baie positief vir die jaar. Saterdag teen Helpies sal ‘n riglyn gee waarheen dit kan gaan.
@Grizzly: Ons speel maar as ons genooi word, gewoonlik so 2 keer n jaar.
@Cappie: Inteligente man en die ander weet wat ek bedoel,ou is nie die sterkste noodwendig nie.Jy weet darem hoe ek oor Affies voel.Jy en 4×4 het nog steeds nie gese hoe lyk die span die jaar nie.@Strepie: Eks bly,hoe gereeld speel julle Skole in die Republiek en vica versa?
@Grizzly: Ons het genadiglik reen gekry, ons is so dankbaar daarvoor. Windhoek Gim gaan sukkel vanjaar, maar ons het n mooi 0/16 groepie wat van volgende jaar af deurkom.
@Rainier: Ja, die krieket kan beter. Ek sien hulle is maar sewende in die land op die Saschoolsport ranking.
@Grizzly: Dit lyk vir my meer of Affies al die ou honde speel. Meeste is oor die 100 jaar oud:
Helpmekaar 99
Diamantveld 85
Paul Roos 154
Westville 65
Paarl Gim 162
HJS Paarl 152
Outeniqua 97
KES 118
Grey College 165
Jeppe 130
Maritzburg 157
Waterkloof 41 (enigste baba hondjie, maar met goeie byt)
Pretoria Boys High 119
Ek hoop die 100 jaar rugby uitslae is beter as die 100 jaar krieket uitslae.
Die atletiek loop klopdisselboom.
@BoishaaiPa: @Strepie: In die thread word daar van honne gepraat,beeldspraak….As Grey Dan die Pitbull is,HJS die Rottweiler,Gim die Boerboel,wat sal mens die Skole noem by 30…40?Net so word daar van masjienne gepraat en ysters ens… beeldspraak.Ek belowe jou ek skiet nie wind nie Hoes die weer daar in WINDhoek?
@Grizzly: Jy skiet darem nou lekker wind. Soos BoishaaiPa terug opgemerk het, die skole wat ek ook sien is skole wat eeu oue rugby geskiedenis en tradisies het en hul regmatige plek in SA skole rugby beklee.
@BoishaaiPa: Die punt is Al die groot honne is nie daar nie.As die heading was “Most of…”was dit n ander saak….Poedels miskien disrespectful,nie so bedoel nie.
@Grizzly: Die TBA spanne is oorsese spanne..dit weet ons mos.
@BoishaaiPa: Skole wat not aan gewys moet word,relax ou grote,sien jou by Klawer….
@Grizzly: Julle gaan altyd so te kere oor respek vir ander skole…So wie is die poedels waarna verwys word?..Ek sien net skole met baie lang rugby geskiedenis en tradisies wat hulle plek in SA Skolerugby al lankal verdien het.
@All Black: As jy bedoel groot honne nee wat….blyk n paar poedels tussen in the wees.Geen Monnas,Garsies,Glenwood….almal top 10 op laaste 5 jaar se rankings.Baie sterkte vir die seisoen wat voorle,kan net better as ’19.Hoop om Affies weer by NS te sien in ’21.
Affies sal 9 van hulle 15 wedstryde wen die jaar
Ek vermoed Affies gaan sukkel die jaar! Speel al die groot honed. Dink hulle gaan sukkel op 1, 3 en 10 en hulle het nie ‘n ster 12 nie
Ons almal sien baie uit na hierdie rugby seisoen by Affies.
Gaan n interesante rugby seisoen wees en is ons ook versigtig optimisties oor hoe ons gaan vaar vanjaar.
Behalwe vir al die gewoonlike gerekende opponente wag daar “first up” Helpmekaar….dit opsig self is n hoe hekkie vir so vroeg innie seisoen.
Sal beteken dat ons dadelik sal moet raakvat met ons keuses asook kombinasies en gaan Helpmekaar tawwe teenstand verder bied met Swys wat hul tans uithelp met afrigting.
Sterkte aan almal vir 2020.
Affie-guts !!
@Strepie: @Strepie: Ja,hoop julle 100 jaar vieringe is suksesvol.
great skool en kultuur
Sterkte Affies met julle feesvieringe en geluk met julle 100jarige bestaan.
Geniet die jaar en alle voorspoed, ek WEET julle het n goeie groep spelers vanjaar,
Vanaf julle seunsskool/broeder ewe kniee in die Kaap.
Vat vas en gooi groot.
Good luck Affies . Hope you have a great year , enjoy it .
I realy hope Affies does very well this year. You dont have to win everything to make it a great year, but if they are competitive and can push every game to the end they should be happy.