School Rugby fixtures & results – week ending 21 March 2020

DATE SCHOOL SCHOOL INFO BROADCAST
Tue.17Mar Noordheuwel Jeugland NWU Prestige Reeks
Tue.17Mar Rustenburg Potch Volkskool NWU Prestige Reeks
Tue.17Mar Marais Viljoen Oos-Moot NWU Prestige Reeks
Tue.17Mar Middelburg Hugenote (Springs) NWU Prestige Reeks
Tue.17Mar Zwartkop Wesvalia NWU Prestige Reeks
Tue.17Mar Potch Gim Montana NWU Prestige Reeks
Wed.18Mar Hilton Rondebosch
Wed.18Mar St John’s Parktown
Fri.20Mar Noordheuwel Duineveld Barloworld Toyota Menlyn N/S
Fri.20Mar EG Jansen Stellenberg Barloworld Toyota Menlyn N/S
Fri.20Mar Menlopark Grey College Barloworld Toyota Menlyn N/S
Fri.20Mar Drostdy Ben Vorster North-South @ Drostdy
Sat.21Mar Michaelhouse Rondebosch @ Kings Park
Sat.21Mar HTS Middelburg Welkom Gim Barloworld Toyota Menlyn N/S
Sat.21Mar Waterkloof Durbanville Barloworld Toyota Menlyn N/S
Sat.21Mar Helpmekaar Outeniqua Barloworld Toyota Menlyn N/S
Sat.21Mar Garsfontein Paarl Gim Barloworld Toyota Menlyn N/S
Sat.21Mar Monument Boland Landbou Barloworld Toyota Menlyn N/S
Sat.21Mar Affies Paul Roos Barloworld Toyota Menlyn N/S
Sat.21Mar Parktown Kingswood Grey PE Fest
Sat.21Mar Dale Glenwood Grey PE Fest
Sat.21Mar Queen’s Muir Grey PE Fest
Sat.21Mar Selborne Jeppe Grey PE Fest
Sat.21Mar Framesby Westville Grey PE Fest
Sat.21Mar St Andrew’s Bishops Grey PE Fest
Sat.21Mar Grey HS SACS Grey PE Fest
Sat.21Mar Clifton Nico Malan Grey PE Fest
Sat.21Mar Hudson Park Graeme Grey PE Fest
Sat.21Mar Woodridge Ithembelihle Grey PE Fest
Sat.21Mar Tygerberg Middelburg North-South @ Drostdy
Sat.21Mar New Orleans Lichtenburg North-South @ Drostdy
Sat.21Mar Daniel Pienaar Secunda North-South @ Drostdy
Sat.21Mar Kearsney Transvalia North-South @ Drostdy
Sat.21Mar Worcester Gim Marais Viljoen North-South @ Drostdy
Sat.21Mar Kempton Park Despatch Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Brackenfell Jeugland Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Potch Gim Bellville Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Oudtshoorn Robertson Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Hugenote Jim Fouche Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Hermanus Klersdorp Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Diamantveld Heidelberg VS Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Zwartkop Brandwag Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Oakdale Voortrekker (Beth) Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Upington Montagu Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Langenhoven Gim Hartbeespoort Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Oosterlig Landboudal Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Vredendal Bredasdorp Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Ellisras Swartland Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Langenhoven Port Rex Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Alberton Strand Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar Overberg Augsburg Oakdale Rugbyweek
Sat.21Mar De Kuilen WP TIP TSRF
Sat.21Mar Schoonspruit Cillie TSRF
Sat.21Mar Ashton Curro Langebaan TSRF
Sat.21Mar Porterville Otto du Plessis TSRF
Sat.21Mar Piketberg Vryheid TSRF
Sat.21Mar Hopefield Sutherland A TSRF
Sat.21Mar WP LSEN Alexander Road TSRF
Sat.21Mar Bergvliet Martin Oosthuizen TSRF
Sat.21Mar Jan van Riebeeck Vredenburg TSRF
Sat.21Mar Namaqualand Bosmansdam TSRF
Sat.21Mar Groendal Vanrhynsdorp TSRF
Sat.21Mar Groenberg Klein Nederburg TSRF
Sat.21Mar HTS Bellville B Paarl Gym Eagles TSRF
Sat.21Mar Weston Monument Park TSRF
Sat.21Mar Paulus Joubert Jakes Gerwel Tech TSRF
Sat.21Mar Brackenfell B Sutherland B TSRF
Sat.21Mar Cederberg Academy Victoria Park TSRF
Sat.21Mar Lutzville Knysna TSRF
Sat.21Mar St Alban’s St David’s
Sat.21Mar St Benedict’s St Stithians

31 Comments

  1. Ek het nou net die wedstryd tussen Boishaai en Monnas weer gekyk juis omdat ek van iets wou seker maak, die ding is dit daar was baie stampies en stootjies tussen die spelers van byde spanne, hulle sal moet aandag gee aan dit want dit kan al twee spanne dalk lelik aan die gat byt later in die jaar…

    ReplyReply
  2. @Smallies: Ek dink die manne het mekaar behoorlik vasgevat.
    Dit is maar deel van die spel @Smallies solank dit nie ongeoorloof is nie.
    Monnas kom met n helse aanslag, Boishaai trek hom welverdiend deur.
    Genadiglik geen beserings nie.

    ReplyReply
  3. Die dissipline het my ook opgeval. Swak aan albei kante. Ek sal verbaas wees as N/S nie gekanseleer word nie.

    ReplyReply
  4. Sal graag wil hê die Boishaaiers moet aangespreek word indien dit wel die geval is.
    Dit is eenvoudig nie aan nie!!!

    ReplyReply
  5. @Smallies: Boishaai staan bekend vir goeie gedrag wat een van die skool se sleutel waardes is . Ons oudstudente verwag dat dit so moet bly .

    ReplyReply
  6. @Smallies: nee ek weet jy is ook van die OosRand af volgens vorige gesprekke. Ek onthou..?. Dis jammer dat EGJansen/Grey Kollege nou nie meer gaan speel op Noord Suid nie want alle sport gecancel oor die vakansie. Sou graag EGJ wou sien teen Grey Kollege. :cry:

    ReplyReply
  7. Ek weet nie of enige iemand nog hier lees nie, maar ek het ‘n paar games wat die naweek gespeel moes word gevat en my voorspelling daarvoor gemaak.

    Brandwag vs Marlow, Brandwag met 10
    Framesby vs Menlopark, Menlo met 15
    Grey vs HTS Middelburg, Gey met 20
    Glenwood vs DHS, Glenwood met 20
    Westville vs Affies, Westville met 5 :twisted:
    Garsfontein vs Transvalia, Garsies met 25
    Boland vs SACS, Boland met 10
    Drostdy vs Oakdale, Oakdale met 10
    HJS Paarl vs Outeniqua, Kwaggas met 5 :twisted:
    Gim vs Wynberg, Gim met 20
    Paul Roos vs Rondebosch, Net omdat dit op Stellenbosch sou wees, PR met 10

    Julle kan stry soos julle wil, maar niemand gaan my verkeerd bewys nie :-D :-D

    ReplyReply
  8. @Oakdale supporter: Hoe lyk Kwaggas se 2021 span?
    Net agv swak beplanning dat HJS 4 dae na hulle van oorsee af terugkom in George moes gaan speel, sou ek se Kwaggas wen dalk.

    ReplyReply
  9. @boerboel: Dit sou goeie redemption game gewees het vir Kwaggas,met die gekroekery laasjaar sou die rev under pressure gewees het om fair to blaas ..sou dan nag gewees het vir julle. 8-O :mrgreen: @Strepie: Ek dink daar moet bietjie meer games gespeel gewees het voor jy kan se dis tusse Grey en Gim.Maybe,maar ek twyfel of die ander n distance 3 is…

    ReplyReply
  10. @Grizzly: telling het kwaggetjies gevlei

    hulle sal swaar trek soos hulle opgaan in ouderdomsgroepe-te klein

    ReplyReply

Leave a Reply