Amazing Greys

Grey College have completed another unbeaten season and come Valentines Day 2020 they will reach the 1000 days unbeaten marker. In this day and age. to go through an entire school rugby season is no mean feat in SA schoolboy rugby but for Grey who have now put together two unbeaten seasons in a row, being unbeaten in a calendar year is literally their yardstick.

One of the interesting things about Grey is that in spite of their high profile in rugby, their head coach who happens to be Wessel du Plessis, a man who has a big hand in the development success of all the school’s rugby teams, has somehow managed to go about his business under the radar. Since taking the helm in 2014 of a job that is arguably the most pressured in the all of school sports and therefore has the least room for getting it wrong, Wessel has only had one really difficult year – 2015 when numerous injuries just seemed to overwhelm Grey’s 1st XV campaign, seeing them lose a total of four matches, their most defeats in 20 seasons. Aside from that it has been an unbelievable run of success, particularly this 2019 season. Well done Wessel du Plessis and his couching staff on your outstanding achievements!

 

Grey College changes head coach

 

Leave a Reply

25 Comments

  1. avatar
    #25 Jakkals

    Ek het baie respek vir GCB. My oom was daar en ek sou wat wou gee om ook daar te wees. Grey is die beste met alle aspekte van skole Rugby. En ek ondersteun hulle maar skelm vandat ek skole Rugby begin volg het.

    Maar….ek het vandag weer gesien hoe die Vrystaatse skeidsregters openlik vir Grey bevoordeel in harde wedstryd. Die finaal van die 7s teen Noord Kaap. Daar was ook n paar ooglopende besluite teen Glenwood vroër die jaar. Ek wil nie en kan nie enige iets wegvat van hoe great Grey is nie maar die tipe ding steel van hulle glans. Het die skeidsregters dalk ook te veel respek en agting vir die Grey seuns en doen dit onbewustelik? Anyway….dis my opinie as neutrale Grey fan.

    ReplyReply
    24 August, 2019 at 15:54
  2. avatar
    #24 Grizzly

    @Rustie: Presies,ek het nog nie so iets gesien nie.Teen Menlo met bank begin,Garsies bank 2 de helfte dis hoekom ons respek aan score kon gee.

    Ek het hulle net een game sien speel op NS en dadelik gepost dat hulle nie n game hierdie Jaar sal verloor nie.Baie van hierdie spanmaats gaan internasionaal teen mekaar speel… :lol:

    ReplyReply
    20 August, 2019 at 14:49
  3. avatar
    #23 Smallies

    @Gatskop: Cherries die jaar ook

    ReplyReply
    20 August, 2019 at 07:22
  4. avatar
    #22 Gatskop

    Vir watter span het die Van Straten seun gespeel vanjaar? Hy het laast jaar Cherries gespeel as ek reg onthou. Daai kind kon dir bal baie ver skop.

    ReplyReply
    20 August, 2019 at 07:02
  5. avatar
    #21 Rustie

    @Grizzly: Defnitief dink dai Grey trui hang op die muur en CW is inni kas om mee te oefen.
    Dink almal is gatvol vir wat CW geword het.
    Noord/Suid Grey en Menlo magtig was asof Grey opgewarm het en skielik besluit het ok boys let’s win this one. As Grey die jaar gesê het dis n lekke ene om te wen het hulle nie n grap daarvan gemaak nie.

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 19:25
  6. avatar
    #20 Smallies

    @Djou: Ek sal nooit Reinach se 400m rekord poging vergeet nie

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 19:19
  7. avatar
    #19 Djou

    @Grizzly: Het reeds begin gebeur.

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 19:04
  8. avatar
    #18 Djou

    @Smallies: Maar hy is bietjie ouerig nou, so hy het jare gehad om te oefen. ?
    In daardie 81 agterlyn het Leon Botha, die ander vleuel naas Reinach, die SA verspringtitel gewen. So, eintlik het almal nasionale kleure gekry – baie besonderse prestasie.

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 19:03
  9. avatar
    #17 Smallies

    @Djou: Ek het so n ruk terug vir Conrad De Beer ontmoet ,een van Suid Afrika se top amateur golfers vandag

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 18:52
  10. avatar
    #16 PaarlBok

    Grey Kollege se rugby strukture is fantasties. Wen kultuur vir dekades.

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 18:45
  11. avatar
    #15 Djou

    1981 span was ongelooflik. 6 van 7 in agterlyn Sa Skole en 2 Springbokke en almal wat aangehou het met rugby het provinsiaal gespeel.

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 17:03
  12. avatar
    #14 Grizzly

    @Rethav: Ek dink daai dag wat die seuns n Skool trui bo CW trui verkies het,selfs Grey,BH,Affies…is die dag wat dinge Suid beweeg het.

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 15:56
  13. avatar
    #13 Smallies

    @Ploegskaar: Aag tog ???

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 14:25
  14. avatar
    #12 Ploegskaar

    No1 span in SA die jaar en wen ook die wisseltrofee vir passievolste opdrawwers 2019 ???

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 14:24
  15. avatar
    #11 Smallies

    @Rethav: waar woorde daai ,die passie waarmee n Grey speler op die veld draf kan met min goed vergelyk word ,ek het al n paar keer hoendervleis gehad as daai seuns op die veld draf

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 13:48
  16. avatar
    #10 Rethav

    Amazing Grey in soveel opsigte. Daardie jong mans speel vir mekaar, speel vir hul liefde en trots vir hul skool. By Grey is dit alles of niks, voluit vir elke game, voluit vir mekaar. Voluit vir tradisie. Ek stem saam met Grizzly, soveel wedstryde het hul hul bank spelers ook kans gegee, spelers en coaches daar soveel respek vir mekaar. Jammer toe die Cravenweek skeefloop moes Grey ook soveel kritiek vat, min mense besef dis een ding om Cravenweek trui oor jou kop te trek. Maar totaal ander ball game om ‘n Grey trui oor jou kop te trek! ViveLaGrey

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 13:35
  17. avatar
    #9 Grizzly

    @Rainier: @Smallies: Hierdie Grey se span die beste wat ek nog gesien het.Selfs beter vir my as die ’88 span.Die ’81 span voor my tyd maar ek glo@Rainier: wat in detail daai span hier bespreek het,Gerbrand en Kie.

    Hoekom hierdie span vir my beste nog is 2 redes.
    Hulle het kat en muis gespeel met skole soos Garsies,PRG en selfs BH.Sou hulle met hul beste span begin sonder on die hele bank deur die game kans te gee sou Al die uitslae anders gelyk het in Grey se guns.

    Sou die SAS nog op meriete gekies was en daar nie oorsee invloed was nie maw almal was beskikbaar Vir seleksie,glo ek dat dit die grootste getal van 1 Skool in geskiedenis sou wees wat gekies is.

    Dit Alles gese sien ek nie n Ruben Kruger Nie,miskien sal ons nooit weer Nie,die beste rugby speler imo ooit…

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 10:23
  18. avatar
    #8 Smallies

    @Rainier: 1988 was ook n Bul span met Ruben Naka Pieter Muller en Heinrich Fuls.
    Die Boishaai 2016 span was seker die beste Boishaai span wat ek nog gesien speel het…

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 10:02
  19. avatar
    #7 Rainier

    Looking at the stats I am still not sure why people rate the 2007 side as the best ever. I still believe the 1981 side is the greatest side ever. That points difference would be ever greater with 5 point tries and 6 of the 7 backs played in the SA Schools side, surely unprecedented or repeated.

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 08:57
  20. avatar
    #6 Smallies

    @beet: On a personal note….If n9t for Wessel Du Plessis my son would not have been able to attend Grey,I owe himna huge debt of gratitude….

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 05:36
  21. avatar
    #5 Vyfster

    @beet: haha…age of miracles not yet over :wink:
    Thanx, now I can go and sleep….my work here is done :-D :-D :-
    Very clever headline here, by the way!
    Smallies got a new favorite song, I’m sure..lol

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 00:08
  22. avatar
    #4 beet

    @Vyfster: Yikes sorry. Please check again after correction made

    ReplyReply
    19 August, 2019 at 00:05
  23. avatar
    #3 Vyfster

    @beet: don’t forget Ben Vorster won the 2019 VB plate, not Eldo,s as you claim in headline of that thread…so I can’t get your attention there to correct, maybe you will see it here :mrgreen: :mrgreen:
    Well done GCB

    ReplyReply
    18 August, 2019 at 23:53
  24. avatar
    #2 beet

    @Smallies: Don’t forget Ingo Machts.

    But the idea was to give a bit of limelight to Wessel as well for an achievement on par with very well-known and well-respected Sean Erasmus.

    ReplyReply
    18 August, 2019 at 23:43
  25. avatar
    #1 Smallies

    innus Keyser needs to be mentioned here,the level of competitioning he achieved with the Grey boys is remarkable…..

    ReplyReply
    18 August, 2019 at 23:16