Afgri Prestige Schools Rugby Day 2019 at Loftus

SLOT DATE SCHOOL SCHOOL
07h45 Tue.05Mar Ben Viljoen <> <> Sentraal
08h40 Tue.05Mar Curro Heuwelkruin <> <> Witteberg
09h35 Tue.05Mar St Alban’s <> <> Potch Gim
10h30 Tue.05Mar Noordheuwel <> <> Pretoria Tech
11h25 Tue.05Mar Monument <> <> Goudveld
12h20 Tue.05Mar Zwartkop <> <> Duineveld
13h15 Tue.05Mar Pretoria BH <> <> Frikkie Meyer
14h10 Tue.05Mar EG Jansen <> <> Diamantveld
15h05 Tue.05Mar Montana <> <> Drostdy
16h00 Tue.05Mar Waterkloof <> <> Ben Vorster
16h55 Tue.05Mar Jeppe <> <> Kempton Park
17h00-B Tue.05Mar Pietersburg <> <> Overkruin
17h50 Tue.05Mar Oos-Moot <> <> Welkom Gim
18H45 Tue.05Mar Menlopark <> <> Voortrekker (Beth)
19H40 Tue.05Mar Affies <> <> HTS Middelburg
20H35 Tue.05Mar Garsfontein <> <> Boland Landbou

62 Comments

  1. Indeed a great line-up!

    No Monnas, Transvalia and Helpmekaar … would have loved to see their early form as well.

    Interesting the Blue Bulls/Boland Landbou connection …
    Boland Landbou/Garsfontein will definitely be the big one for the day.

    Menlo/Welkom Gim will also be a good matchup. Welkom Gim is always a very well coached team.

    Great to see Ben Viljoen in the line-up!! Things already start to happen at Ben Viljoen … Mr Booysen!

    ReplyReply
  2. @AbsolutMenlo: Welkom Gimnasium should have a very competitive team next year.

    During a conversation with one of their coaches a couple of weeks ago, I was told that they expected to lose only 5 of their first team players at the end of the year. They also had a very strong second team in 2018 of which the bulk will be still available in 2019.

    Welkom Gimnasium has amongst others played against Grey College, Glenwood, Paarl Gim, Drostdy, Monument and Marlow this year and competed with dignity. They won the major trophy in Central South Africa, the Shimla-league final, with 61-7 against Duineveld – although Grey College didn’t participate.

    The low category points of most of their competitors in the local leagues probably cost them in terms of their position on the final SBR-rankings for 2018. This logistical factor could make it very difficult for their team to eventually break into the top 15 on the rankings.

    Be that as it may, in 2019 the majority of their team would already have had the benefit of running with some of the big dogs in 2018. I am thus optimistic that they will do well next year and look forward to an entertaining game against Menlopark!

    ReplyReply
  3. @Herakles: Menlo will also have a competitive team next year with quite a number of players with first team experience and a strong u/16 group coming through. Welkom Gim will be a good start … especially in the Blue Bulls early season format.

    … maybe they should extend Virseker to include Central South Africa :idea:

    ReplyReply
  4. Sien Affie en HTS Middelburg gebruik die dag om al die spanne teen mekaar te laat speel. Die laer ope – en onderouderdomspanne speel op Affies se velde waarna hulle sal oorstap Loftus toe vir die eerste span wedstryd.

    ReplyReply
  5. Waar is al die Garsmanne?Hoor dinsdag het daar n minibus vol gr10 en 11 leerders vars van uit die kaap daar op gedaag of is dit net hoorse?

    ReplyReply
  6. Stenig my maar maar net die laaste game gie moeite werd. Bulle kon baie beter doen. Seker n paar goeie games tussen kleiner skole maar nie die moeite werd vir my nie.

    ReplyReply
  7. @Grizzly: Vir so n groot dag met soveel groot skole is daar slegs 1 moontlike watertand lekker game. Ek dink hul kon baie beter wedstryde tussen selfde spanne gereel het. Ek verstaan dat van die kleiner skole as groot wedstryde gesien word en ook reg so maar vir my moontlik nie die moeite werd nie

    ReplyReply
  8. @Hooit: Sien jou punt en stem daar Kon seker beter matchups gewees het.Ek dink Monnas se laat deelname Kan invloed he.Stem saam Garsies vs Boland beloof n cracker te wees maar sien baie uit Na Affies vs HTS wat volgens rumours baie sterk gaan wees.In die vroe ‘oo Affies se sterkte teenstand in Noordvaal,weet daars baie respek tussen die 2 skole.Dan behoort Menlo vs Voortrekker na aamleiding van die Voortrekker blogger dat hulle n decent span gaan he ook goed wees.Menlo te sterk daar.Jeppe vs Kempton as Kempies weer hulself kan wees,Oos-Moot wat top 5 Pretoria kan wees vs Welkom Gym en Kloof wat n baie indrukwekende Ben Vorster aan vat die ander games waarna ek uitsien.Verstaan @Cappie het gese die losie is oop die aand😬

    ReplyReply
  9. @Oakdale supporter: Ek dink nie Welkom Gimnasium neem vanjaar daar deel nie. Ek sien dit nie onder hul bepalings nie en dui Schoolofrugby in ‘n berig gedateer 4 Februarie 2019 aan dat Oakdale hul eerste wedstryd teen HTS Middelburg speel. SBR het ook in hul berig van 11 November 2018 aangedui dat Welkom Gimnasium nie vanjaar weer aan die betrokke rugby-week deelneem nie.

    My laaste seun het in 2015 uit Welkom Gimnasium gematrikuleer en het ek nie meer presies my vinger op die pols van wat tans hul binne-werkings is nie. Ek weet nie hoekom hulle klaarblyklik dan nie vanjaar deelneem nie, want daar word geen wedstryde vir hulle in daardie tyd op SBR se bepalings-lys aangedui nie.

    Ek weet wel dat die seuns vantevore hul tyd op die plaas terdee geniet het.

    ReplyReply
  10. @Herakles: Nee, weet nie wat is die rede vir die verandering nie. Sien uit om die vroee vorm van die spanne te sien.

    ReplyReply
  11. @AbsolutMenlo: Bietjie atletiek. Nou dat Pilditch nie meer hierdie jaar aan gewerk gaan word nie, waarom skeduleer Menlo nie weer die interhoër terug soontoe nie in stede daarvan om dit by die skool te hou nie? Deur dit te doen kan hulle weer almal akkomodeer en atlete staan ‘n beter kans om beter te presteer aldus die tartan vs gras. Ek verneem elke skool mag nou net 300 toeskouers nooi. Dis hartseer, want dit was altyd skouspelagtig om elke skool in hulle duisende daar te sien.

    ReplyReply
  12. @Cappie: snaaks n skool wat so lank atletiek domineer nie eers tartan baan het nie.
    As pilditch issue het wat van Tukkies?
    Ek bedoel selfs Noordheuwel het tartan baan :twisted:

    ReplyReply
  13. GROOT TELEURSTELLING, MOERSE LEEMTE IN LEERDERS SE ERVARING BY ATLETIEK 2019 :-x

    ReplyReply
  14. @Skopgraaf243: @Die Ken: I remember Dempers running an incredible time for the 200m when he was still very young. I’m guessing that like Jannie Viljoen the hamstrings just didn’t hold and the early promise was never fulfilled on the international stage.

    ReplyReply
  15. @beet: @skopgraf243:@Die Ken: Geez, I remember running against Jannie Viljoen, wasn’t pretty from my point of view… Ken, he was in Driehoek if I remember correctly ?

    ReplyReply
  16. Julle manne is lyk my nog snuiters
    Ek moes in my dae teen Thinus van Wyk en Erich Essmann gehol het en as ou man n jong Vinnig Vinniger Venske hakskene gewys

    ReplyReply
  17. @Cappie: Menlo skuduleer nie atletiek interhoër nie ons bied dit net aan op ons top gronde en top grasbaan waarop elke ware Menlopark ondrsteuner trots kan wees.
    Ek kan jou waarborg as die weer hou sal elke atleet steeds ‘n top ervaring beleef. Jammer dat al die toeskouers nie geakommodeer kan word nie, maar daar is geen skool in Pretoria wat dit sal kan doen nie.

    For the record daar is geen skool in Pretoria met ‘n tartan nie … die naaste is Menlo se grasbaan.

    Go team Menlo!

    ReplyReply
  18. @The O: I remembered he was from Valia, but could be wrong. Let’s agree he was in Vanderbijlpark at school?

    ReplyReply
  19. @AbsolutMenlo: Nee wat die is n klad o julle naam.Daar word slegs een ouer per atleet toe gelaat did nou om by die 300 kaartjies te kan hou dan die vermeeteldheid om R50 rand te vra.Die B C D afdeeling word op tartan gehou niks minder as belaglik nie.
    Spaar duidelik om volgende jaar so te koop dat julle die domineerende skool kan bly.Ek het gehoor so interhoer kos by die twee honderd duisend rand.

    ReplyReply
  20. @sewes: Ek wou ‘n dag se verlof vat om te gaan kyk! Vir die eerste keer ooit stem ek saam jou. Net een vraag, R 200 000? waarvoor sou die geld nodig wees?

    ReplyReply
  21. @Herakles: Great start for you guys at Welkom Gimmies!
    A good win over Sarel Cillier 31-0
    Looking forward to Blue Bulls day!
    …even so we not playing anymore :roll:

    ReplyReply
  22. @AbsolutMenlo: Weet jy dalk hoe ek ‘n kaartjie kan bekom vir die atletiek? Ek gaan al sedert Affies se deelname aan die toernooi elke jaar en nou blyk dit te wees net uitgesoekte gaste gaan geleentheid kry om te gaan. Ek wil dit baie gaag bywoon soos altyd.

    ReplyReply
  23. @Cappie: Bel maar iemand by ‘n skool wat jy ken. Kaartjies word daar verkoop soos ek verstaan, alhoewel ek dink dit is uitverkoop.
    @sewes @skopgraaf243 Ek glo ook nie dis Menlo se skuld dat die Atletiek Inter by hulle gehou word nie. Is dit ideaal om n A Bond Inter te hou by Menlo ter wille van toeskouers….dalk nie, maar ten minste kan die atlete deelneem en hulle harde werk van die seisoen op die proef stel, teen top kompetisie op ‘n goeie kwaliteit atletiekbaan.
    Ek wou ook bywoon en ook teleurgesteld dat ek moontlik nie eers kan bywoon nie (het nog nie kaartjie in my hande nie), maar die positiewe vir my is, die atletiek gaan voort en die wat daar is sal dit geniet.

    Go Team Menlo.

    ReplyReply
  24. @Dinkskrum: Ek weet julle dryf die “almal is wenners” konsep, na afloop van die dag kom die sport tweede en kinders derde!
    Absolute kontras met enige atleet se doelwitte vir inter!
    “CITISM-ALTIUS-FORTIUS”

    ReplyReply
  25. @Skopgraaf243: Ja, lyk my kanse vir ‘n kaartjie is maar skraal. Dis jammer, nie net vir my nie maar vir al die ander ouers en 70% tot 80% van die skoolkinders wat nie inter kan bywoon nie. Ek hoop die inter word volgende jaar in ere herstel en dat dit weer sal kan voortgaan op Pilditch. Sterkte aan al die skole en mag Menlo weer die gesamentlik wen en Affies seuns en dogters weer soos altyd hulle onderskeie afdelings. Ek grap sommer! Mag die beste spanne wen!

    ReplyReply
  26. @Cappie: het n kaartjie Vir n duisend rand :lol:
    My Seun en die een van ahs het Al reeds die rekord in die 800 en 1500 oortref maar op gras is dit so te se onmoontlik.

    ReplyReply
  27. @sewes: Baie dankie Sewes, kan ek sewe kry asb? Grap net, ek dink ek gaan dit maar ‘n skip gee. Sal weer volgende jaar opvang as alles terug na normaal is.

    ReplyReply
  28. @AbsolutMenlo: in my skool dae was die oos rand interhoer op Pam Brink gewees, ek dink dit was so iets soos 20 skole, Pam Brink het hulle plus die mammies en pappies met gemak gehuisves, seker 25 000 mense gewees

    ReplyReply
  29. @4×4: Dis hoe ek dit het.Pilditch was aanvanklik nie beskikbaar agv onderhoud,dit in die atletiek seisoen :roll:
    Daar is later laat weet die baan is beskikbaar vir al die skole,die B bond interhoer is juis vandag.Menlo het dit glo af gewys omdat hulle toe reeds te veel kostes aan gegaan het onderandere n moerse olimpiese stndaard net vir die diskus ens.
    Wat ek gehoor het so stadion kos so R120000 elke skool dra R10000 by.Kloof het na wat verneem word laas jaar na n baie suksesvolle interhoer n klein wins getoon.Is dit nie wat ons van ons top skole verwag nie.

    ReplyReply
  30. @sewes: Onthou Menlo het 2 super heavyweights as sponsors verloor,om daai /14 program en Al daai beurse vol te hou moet hulle geld iewers vandaan kry, sorry vir die atlete en hulle ondersteuners.

    ReplyReply
  31. @Grizzly: Hy en die seun van AHS het 1.52 op die 800 en 3.57 op die 1500 seuns o17 gehol my seun was in al twee gevalle tweede.
    Dit se baie as jy feite ignoreer en eerder skole simple naam noem.

    ReplyReply
  32. @4×4: LC het nog minder sitplekke as Menlo. Die totaal ongegronde kritiek deur ‘n paar on ingeligte leë blikke gaan geen afbreek doen aan die byeenkoms nie. Die Menlo groen gras lyk fantasties … geluk aan almal betrokke.

    Intussen het Menlo die A-bond swem interhoër gewen. So ook dogters en seuns afdelings.

    ReplyReply

Leave a Reply