Craven Week’s Coke Zero!

Sjoe! Who knew this. Coca-Cola sponsored Craven Week for 35 years. During that time the soft drink manufacturers marketed famous slogans like “Coke is it!” and “Always Coca-Cola”. Timeless stuff probably like their presence at Craven Week felt. Sadly in 2019, the long-term relationship between the successful global brand and SARU, an organisation under ever-increasing pressure,  is reported to be over. If SARU manages to land a bigger, better sponsorship that would be great. If not then eish!!!

Leave a Reply

11 Comments

  1. avatar
    #11 Wittes

    @2021: bly om te hoor daar nog mense wat moet juggle tussen Paarl en Brackenfell….watter groep is u seun…..ek skree vir u15 hoogspring tjereltjie al die pad van Wittedrift

    ReplyReply
    5 March, 2019 at 23:49
  2. avatar
    #10 Valkie

    @4×4: Geen verskoning is nodig nie. Die seuns is by Affies.

    ReplyReply
    5 March, 2019 at 23:13
  3. avatar
    #9 4×4

    @Valkie: Ons wag nog op jou verskoning……

    ReplyReply
    5 March, 2019 at 22:04
  4. avatar
    #8 CharlesZA

    @2021: Jou seun die man wat so lekker atletiek doen? Vermoed ons het al gesels erens.

    Ek is die jaar net n toeskouer en soms help ek vir SSL om die 5 mense wat na die stream kyk te entertain.

    ReplyReply
    5 March, 2019 at 19:27
  5. avatar
    #7 2021

    @CharlesZA: Altyd reg. Moet eers Diskus gooi by Wes Kaap Atletiek dan die game speel by Brackenfell en dan weer gaan gewigstoot. Sal maar rof gaan. Is jy by jou span die naweek en teen wie speel julle?

    ReplyReply
    5 March, 2019 at 19:19
  6. avatar
    #6 CharlesZA

    @2021: Julle manne reg vir die naweek? Gaan jy kom kyk?

    ReplyReply
    5 March, 2019 at 13:54
  7. avatar
    #5 2021

    Het ons nie die situasie al in 2016 sien aankom nie, met die samevoeging van die u/13 en u/16 Cravenweek toernooie nie. Die blywende styging aan uitgawes kon net nie met die verhoging in borgskap mee tred hou nie. So sedert 2016 het die 35 jaar (2019) emosie die venootskap laat voor duur. Maar SARU se finansiële verkoue is ernstig besig om in Groot Griep te verander. Die dokter kan net nie meer verder pleisters plak nie.
    Die borg verkoop nou minder suiker of vat Jan Taks nou n gedeelte van die Jeugtoernooie se borgskappe.
    Erens sou iets moes gebeur. n Leeftyd is ook maar net so lank. Ek hou my duime en tone gekruis dat iets dramaties in die volgende maand gaan gebeur.
    Ek verneem dat SARU se u/16 Elite squad oefening nie kan voortgaan nie omrede die befondsing om dit te laat gebeur, nie oorbetaal word nie. Ek weet nie of dit uit hierdie borgskap gekom het nie of nie.Het dit wel dan verstaan ek oor die Elite Squad. Indien nie, dan is die stelling van die griep seker nie n vergesog aaname nie.

    ReplyReply
    5 March, 2019 at 13:18
  8. avatar
    #4 Wondermaar

    Steinhof gaan nou sa rugby borg? Of miskien bosasa?

    ReplyReply
    5 March, 2019 at 13:10
  9. avatar
    #3 Valkie

    Really sad, and a huge thanks to Coke for 35 years, and to SARU,…..well done boys, who picked the fight this time round? High 5s all around

    ReplyReply
    5 March, 2019 at 10:03
  10. avatar
    #2 BrotherBear

    Why is government not sponsoring the youth weeks? They sure as hell dictating contents.
    Oops, that would be our money. Ok, maybe not!

    ReplyReply
    5 March, 2019 at 09:06
  11. avatar
    #1 Smallies

    The sponsorship ended becaus e SARU wanted more money from coke, coke said no and well thats it. Chickens coming home to roost….

    ReplyReply
    5 March, 2019 at 05:36