Nico Malan Sevens 2018

On 01 September at Nico Malan in Humansdorp. Diginet streaming

2018 NICO MALAN FIRST CHOICE 7s
GROEP A
A Monument
A Daniel Pienaar
A Nico Malan
GROEP B
B HJS Paarl BH
B Humansdorp
B Noord-Kaap
GROEP C
C Grey HS
C Framesby
C Graeme
GROEP D
D Outeniqua
D Brandwag
D Despatch
RONDTE 1   RONDTE 1    
TYD A-VELD TELLING TYD B-VELD TELLING
1 8:00 Grey HS 8:00 Brandwag
Framesby Despatch
2 8:20 Monument
Daniel Pienaar
3 8:40 HJS Paarl BH
Humansdorp
4 9:00 Outeniqua
Brandwag
5 9:20 Daniel Pienaar
Nico Malan
6 9:40 Noord-Kaap 9:40 Framesby
Humansdorp Graeme
7 10:00 Outeniqua
Despatch
8 10:20 Monument
Nico Malan
9 10:40 Grey HS
Graeme
10 11:00 HJS Paarl BH
Noord-Kaap
11 11:40 Laerskool A1 vs Laerskool B2
12 12:00 Laerskool B1 vs Laerskool A2

 

Primary School Festival

A B
STULTING

VCS

GRASLAAGTE

GAMTOOSVALLEI

JEFFREYSBAAI

CHARLO

PELLSRUS

KRUISFONTEIN

 

 

RONDTES – Vrydag 31 Augustus 2018

 

                                                 Tyd:       Wedstrydbepalings:      

12h00 Stulting vs VCS
12h20 Graslaagte vs Gamtoosvallei
12h40 Jeffreysbaai vs Charlo
13h00 Pellsrus vs Kruisfontein
13h20 Stulting vs Graslaagte
13h40 VCS vs Gamtoosvallei
14h00 Jeffeysbaai vs Pellsrus
14h20 Charlo vs Kruisfontein
14h40 Stulting vs Gamtoosvallei
15h00 VCS vs Graslaagte
15h20 Jeffreysbaai vs Kruisfontein
15h40 Charlo vs Pellsrus

 

SEMI-FINALE & FINAAL – Saterdag 1 September 2018

 

11h40 A1 vs B2
12h00 B1 vs A2

 

15h20 Laerskole Finaal

30 Comments

  1. Tx Beet.

    It is nice to see /13 teams also participating in this tournament. Even though it is only local teams the success of the Aloe Cup shows that teams like travelling to this area – must be the hospitality and great weather and beaches.

    :-D

    As far as the senior teams are concerned it is exciting to see traditional schools like HJS and Monnas travelling to the humble hamlet of Humansdorp – I am looking forward to 2 great days of 7’s rugby.

    ReplyReply
  2. Geluk aan JBay, Stulting, Charlo en Gamtoos Vallei wat kwalifiseer vir die semi’s van die /13 toernooi.

    Dis ‘n pragtige dag hier in Humansdorp en almal sien uit na ‘n mooi dag se rugby.

    Die DigiTV kode om te loer wat hier aangaan is EKEAG68E0Q.

    Ek sal die tellings hier byhou vir die enkeles wat belangstel in 7’s.

    ReplyReply
  3. @Rainier.Wil jy nie asb vir ons bietjie vertel van die 0/17 spanne wat gister gespeel het nie en of dit ‘n jaarlikse instelling gaan wees?

    ReplyReply
  4. Baie geluk aan Boishaai wat die eindstryd teen Outeniqua met 54 – 7 gewen het! Ook baie dankie aan die gasheer en opponenete. Die span het die toernooi blykbaar vreeslik geniet.

    Boishaai is ook as WP o/16 Sewes kampioene gekroon by die jaarlikse Brackenfell Cheslin Kolbie toernooi!

    ReplyReply
  5. @Rugbyeye: Ek glo dit gaan ‘n jaarlikse instelling word, die rugby het deel gevorm van die Humansdorp Lentefees en volgens alle aanduidings was die rugby en fees gesien as suksesvol.

    Die 7’s toernooi was nie ‘n /17 toernooi nie, maar ek weet dat Monnas se span basies uit /16’s bestaan het met 2 /17 spelers. Ander skole het weer met vol spanne deelgeneem.

    ReplyReply
  6. @Kattes-Strofes: Geluk met julle wen, die seuns het almal beindruk met hulle spel en met hulle gedrag van die veld af. Dis jammer dat die finaal effe eensydig was, maar die rugby was deur die dag van hoogstaande gehalte en Boishaai het verdien om te wen.

    Van die groep wedstryde wat die oog gevang het was Monnas wat 19-17 teen Daniel Pienaar gewen het, Noord-Kaap wat naelskraap 14-12 gewen het teen Humansdorp SSS en Boishaai wat deurgeskraap het teen Noord-Kaap 24-21.

    Van die spelers wat die oog gevang het was Reuben Barnard van Monnas, Franco Stassen en Byron la Meyer van Noord-Kaap, Gideon van Wyk en Riss du Plessis van HJS en my gunsteling speler van die dag was Tinsley Stuurman van Outeniqua.

    En na die lekker weer gister het dit vandag heel dag hier gereen, wat die area brood nodig het.

    Het ook gehoor daar is 1 of 2 ander groot name wat volgende jaar wil kom deelneem – watch this space.

    ReplyReply
  7. Apparently Outeniqua are also proud of their “young” team’s performance at this Sevens. Word is they had 8 u16s and 4 u17s who made it all the way to the final. So good news for their 2019 15-man rugby outlook.

    ReplyReply
  8. @beet: I am sorry but i don’t see the relevance in getting hyped up about u/16 players doing well or not doing well at this stage. What will be the difference in 6 or 7 months time?..Little more weight and bulk perhaps? That doesn’t guarantee future success or failure at all. In the same breath can 7’s in no way be used to determine future 15’s success, it is two totally different codes.

    ReplyReply
  9. Hierdie naweek is dit die MS 7’s by Paarl Gim. Outeniqua u/17 is in ‘n moeilike groep saam met Drostdy , Garsfontein en Namibie. Grey Collage is saam met Durbanville en Boland Lanbou. Boys High is saam met Monument. Gaan interessant wees.

    ReplyReply
  10. @BoishaaiPa: Met die feit dat dit die eerste Elite 7’s toernooi was het sommige skole basies /16 en /17 spanne gebring, terwyl ander spanne hulle vol senior groepe gebruik het – ek dink daar is waarde daarin om gewoond te raak aan die fisiese intensiteit en spoed van oop rugby.

    Ek sal met redelike sekerheid se dat Stuurman van Outeniqua in die 15 man formaat steeds skitterend gaan wees.

    ReplyReply
  11. @AntonT: Monnas het oorwegend ‘n /16 span hier gehad en sleg teen Boishaai verloor, volgende week behoort meer mededingend te wees.

    ReplyReply
  12. @BoishaaiPa: I doubt Outeniqua or any other school for that matter is going to place all their eggs in one basket but I think there is a far bigger difference between senior rugby Sevens vs senior 15s than at school level. You see some 1st XV prospects playing well in the Sevens format and it generates optimism for the next year because the conversion rate is good. Chances are good that a good school Sevens player will excel at 15s. Whereas at senior level many of those Blitzbokke just won’t cut it in proper rugby.

    ReplyReply
  13. I think it would actually make a good analysis to see how many of the higher rated school’s Sevens players go on to represent 1st XV and how many of those turn out to be the better players in their 1st XV.

    ReplyReply
  14. Garsfontein het die Montana toernooi gewen. Paul Roos het verlede jaar die titel gewen en ek sal graag wil sien wat Grey Collage bring. Maar na die naweek wat verby is , is Boys High seker die gunsteling

    ReplyReply
  15. @beet: My opinion of the rugby played is that is mostly 15 man patterns, just with less players on each side. I am sure Greame had 2 props in their side. :lol:

    ReplyReply
  16. @AntonT: Verlede jaar was Landbou se 1ste 7’s toernooi sover my geheue strek en hulle stuur weer ‘n o16 en 014 span, so glo darem nie hul opponente sal slapelose nagte hê nie

    ReplyReply
  17. @BoishaaiPa: Hier was matrieks wat gespeel het op Nico Malan. Het nogal gewonder oor die Boksmart bepalings rondom ouderdomme.

    Maar 7’s is mos maar eintllik net TAG rugby sonder die stutte, so dis seker nie ‘n probleem nie.

    ReplyReply
  18. @boerboel: :lol: :lol: Sal hom op die ken vat! Darem silwer gekry en Noordvaal uitspele kom nog. Sal sien hoe vaar hulle dan, raak nog gewoont aan die sewes … hoop net Affies ook daar.

    ReplyReply

Leave a Reply