Paarl Gymnasium Sevens 2018

 Thu 06 Sep – Sat 08 Sep 2018

o.12 o.15 o.17
1 Laerskool Gericke A Durbanville Durbanville
2 Bastion Milnerton Milnerton
3 De Hoop Bredasdorp Garsfontein
4 Grey Primêr Oakdale Overberg
5 Bellpark Outeniqua Outeniqua
6 Gene Louw Boland Landbou Boland Landbou
7 Durbanville Tygerberg Tygerberg
8 Worcester Primêr Stellenberg Stellenberg
9 Gordonsbaai HJS HJS
10 Primrose RFC A Albert Myburgh Albert Myburgh
11 Lochnerhof Paulus Joubert Paulus Joubert
12 Kenridge Douglas Douglas
13 Namibië Paul Roos Gimnasium Paul Roos Gimnasium
14 Primrose RFC B Hugenote Hugenote
15 Laerskool Gericke B Brackenfell Brackenfell
16 Laerskool Gimnasium Paarl Gimnasium Paarl Gimnasium
17 HTS Drostdy HTS Drostdy
18 Primrose RFC Primrose RFC
19 WC Sport School WC Sport School
20 Grey Kollege Grey Kollege
21 Monument Monument
22 Vuka Legends Vuka Legends
23 Prieska Prieska
24 Namibië Namibië
25 Paarl Barbarians
26 Melkbos
27 Schoonspruit
28 Malibu
29 Hermanus
30 Be The Difference

Leave a Reply

60 Comments

  1. avatar
    #60 odie15

    @Smallies: that’s good recruiting style 11 of them were from grade 8! You only required to find 4 key players to a nucleus you made in u14. Extremely good original sourcing. Only 27% recruited you say in u15/16. Good strike rate that.

    ReplyReply
    12 September, 2018 at 07:48
  2. avatar
    #59 boerboel

    @dammetjie: stem die 9 baie goed

    so n playmaker is die nbste ding in ouerdomsgroep 7s

    ReplyReply
    11 September, 2018 at 12:40
  3. avatar
    #58 dammetjie

    Die meeste wedstryde in die Paarl gesien. Oakdale onder 15 was by verre die mees indrukwekkende span.

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 21:03
  4. avatar
    #57 tzavosky

    @Smallies: Die oorspronklike quip, “This is not soccer, try that again, and you can come back here in two weeks’ time to play.” – daai WB wedstryd het in ‘n sokkerstadium plaasgevind.

    ‘n Ander een van hom by ‘n lynstaan, “Scrum. That throw in was more skew than I am!”

    Die ou het ‘n tweede professie, volgens my Walliese pêl, Bomber Jenkins – hy’s ‘n after-dinner speaker, en skreeusnaaks, mense betaal moerse baie geld om na hom te gaan luister.

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 20:37
  5. avatar
    #56 Smallies

    @tzavosky: do you understand young lady…. This is not soccer… off you gou

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 17:35
  6. avatar
    #55 tzavosky

    @Smallies: He, he, he! Nigel die legende sou vir haar ‘n rooikaart met ‘n moerse witty comment daarmee saam gegee het.

    Maar ek het in al die hoe-ha gelees dat die wedstrydskeidsregter eenkeer die wedstryd summier aan die opponent toegeken het tydens een van John McEnroe se berugte vloermoere, wat veel erger was as wat met Serena gebeur het.

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 17:31
  7. avatar
    #54 apple

    @boerboel: was there an improvement?

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 17:21
  8. avatar
    #53 Smallies

    Dis nou totaal van die punt af, maar het iemand al gewonder wat die einde van die Serena sirkus sou wees as Nigel Owens die umpire was….

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 17:13
  9. avatar
    #52 Smallies

    @Grey Brak: dink nie hy het daai ene sien kom nie…

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 16:50
  10. avatar
    #51 Oakdale supporter

    Great wen vir die Oakdale o/15 span. As ons die wolwe kan weghou gaan die manne nog ver kom.

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 16:17
  11. avatar
    #50 Grey Brak

    @Boerboel: Van die 12 spelers in die o/17 span was 11 van hulle reeds vanaf graad 8 in Grey. So ek verstaan nie wat insinueer jy nie. Goeie afrigting, ‘n sterk rugby en wenkultuur en gereelde blootstelling aan kompeterende wedstryde sou ek eerder sê lei tot die verbetering van rugby by Grey. Glo dit is ook so by Boishaai.

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 16:10
  12. avatar
    #49 BoishaaiPa

    @tzavosky: Dit is hoekom ek genoem het dat dit net tot o/15 vlak gedoen word. Jy speel ook nie 15 jariges teen 10 jariges nie. Jy vat 2 jaargroepe en maak bv 2 gewigs afdelings.. 9 en 10 jariges met gewigs afd tot 40kg..en een bo 40kg..as voorbeeld…12 en 13 jariges met maks tot 55kg en bo 55kg..so ook met 14 en 15 jariges..tot en met 70kg en bo 70kg..so sal jy dus nie n 100kg mannetjie op 15 kry wat teen n 60kg 14 jarige outjie speel nie.. Die gewigte hier net as voorbeeld gebruik. Maar die idee is dat die groter seuns meer teen hulle portuur meeding en skill vlakke kan verbeter want jy gaan nie heeltyd bo oor spelers kan hardloop nie.

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 15:33
  13. avatar
    #48 tzavosky

    @dammetjie: Ouens sê dikwels in NZ speel hulle volgens gewig, maar dis net gedeeltelik waar. Soos ouens van daar vir my verduidelk het, is dit ‘n kombinasie van gewig en ouderdom – ‘n speler kan een ouderdomsgroep laer speel as hy onder die vasgestelde minimum gewig vir sy eie ouderdomsgroep is, en dis dit.

    Die rede hoekom hulle dit gedoen het, was omdat seuns van Polinisiese herkoms vroeër ontwikkel as die van Europese herkoms, en Europese mammies toenemend hulle seuns begin verbied het om rugby te speel teen veel groter seuns.

    Jarre terug (vroeë 60’s) het ons in SA suiwer volgens gewig gespeel, maar dit is uitfaseer omtrent toe ek skool toe is. Maar ek stem, ‘n 16 jarige wat teen 14 jariges van dieselfde gewig speel, het ‘n moerse voordeel, ongeag dieselfde gewig.

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 12:27
  14. avatar
    #47 boerboel

    Oook opmerklik hoe die Grey spanne verbeter van 012-015-017.

    soos die fondse en scouting meer raak 8-O 8-O 8-O

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 11:55
  15. avatar
    #46 boerboel

    Hierdie 7 s toernooie moet eintlik aan die begin van die jaar weees
    .Goed vir fiksheid,skills etc

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 11:52
  16. avatar
    #45 dammetjie

    Om volgens gewig te speel klink reg, maar dit werk nie. As 11 jarige in die onder 75 pond gespeel teen standerd 5 seuns van 13 jaar. Nie gesond nie. Van my “swaarder” skoolpelle moes teen uitgegroeide seuns van 90 pond speel wat ook 2 jaar ouer was.

    ReplyReply
    10 September, 2018 at 10:53
  17. avatar
    #44 Smallies

    @BoishaaiPa:jy weet mos Bloemfontein is the place to be… Veral aan Bloemfontein se westekant baie stabiele omgewing daar

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 19:09
  18. avatar
    #43 BoishaaiPa

    @Smallies: Nee wat ouboet ek tree maar net reaktief op.. Lyk vir my dis eerder of dit vir jou pla aangesien jy die een is wat dit die heeltyd ophaal..met elke post. Moenie jou dood worry daaroor nie.. Ouens trek nie sommer uit Bloem Kaap toe nie..hulle roes hier.

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 18:55
  19. avatar
    #42 Smallies

    @chief: hy is nog besig om te relocate…

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 18:30
  20. avatar
    #41 chief

    @apple:

    Wie ondersteun jy nou weer?

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 18:22
  21. avatar
    #40 Smallies

    @apple: ja nee asb moenie… Ons sal hulle mooi leer sodat wp hulle kan koop na xkool

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 18:05
  22. avatar
    #39 apple

    @Smallies: after that final, we are definitely not going to shop in bloemfontein

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 17:52
  23. avatar
    #38 Smallies

    @Kattes-Strofes: ja en dan gaan daar nog n klomp laaitys van die noordekike voorstede se ouers relocate paarl toe ook???

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 16:53
  24. avatar
    #37 Kattes-Strofes

    Boishaai is die o/17 kampioene na n oortuigende sege oor Grey en Oakdale se warm o/15 span het vir Boishaai geklop in die eindstryd. Die toekoms vir Die Blou Trein lyk beslis belowwend, aangesien hulle in die verlede nie veel aandag aan Sewes gegee het nie.

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 16:49
  25. avatar
    #36 Smallies

    @BoishaaiPa: lyk my die relocation besigheid is nogal n teer puntjie by jou…. Relax man ek soek ma net bietjie skoor…. Geluk met die 7ns wen BTW

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 16:26
  26. avatar
    #35 AntonT

    Dis Grey – Boys high in die 0/17 finaal en Boys high – Oakdale in 0/15

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 15:36
  27. avatar
    #34 Kattes-Strofes

    @BoishaaiPa: Stuur bietjie van die belangrikste uitslae deur asb. Dankie.

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 15:21
  28. avatar
    #33 Kattes-Strofes

    @AntonT: Dankie vir die inligting ! Sal probeer om hom Brakkies toe te werf. Hy kan by my bly. Het nie meer kinders in die huis nie en mis dit. Toemaar ! Net n grappie ! :lol:

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 15:18
  29. avatar
    #32 BoishaaiPa

    @AntonT: Was n goeie semi gewees.. 7’s is luck baie betrokke ook.. Die keer was dit aan BH se kant.

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 15:17
  30. avatar
    #31 BoishaaiPa

    @Smallies: Daar is moerse verskil wanneer ouers aftrek Kaap toe uit Gauteng en net 30km radius waar seun kan busry. Vertel ons eerder weer van al daai o/16`s wat almal relocate het Bloem toe…

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 15:16
  31. avatar
    #30 AntonT

    Outeniqua o/17 het ‘n goeie toernooi gehad. Paul Roos geklop. Toe teen Garsfontein gewen in die kwarteind en teen Boys high verloor in die semi-finaal 24 -28. Baie beter as in die week voor dit waar hulle in die finaal ver verloor het teen Boys. Daar is ‘n Booysen seun wat nou nog 0/15 is met BAIE spoed en goeie heupe. Sal hom oor die volgende twee jaar goed dophou.

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 15:13
  32. avatar
    #29 Smallies

    @apple: dis nou soos die een werwer van n bekende wynland skool wat n ruk gelede tydens n Grant Khomo toernooi relocation forms in die eetsale uitgedeel het…

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 14:41
  33. avatar
    #28 Kattes-Strofes

    @chief: Ek het ongelukkig nie Tygerberg se stats nie, maar aanvaar dat hulle met sulke name redelik goed moes gevaar het. Die Tiere was in vroeër jare ( die sewentigs en tagtigs ook n gedugte opponent, wat gereeld met die groot honde afgereken het. So ook was die ander Parow skool, my Alma Mater , JJ du Preez,baie goed in daardie jare, wat ook gewys het op die telbord teen die grotes.

    Terwyl ons op hierdie onderwerp is,ek het sopas gehoor dat Stellenberg se Craven slot geskuiwe het Paul Roos toe. Indien waar, (en my bronne is nogal betroubaar),bly dit maar n hartseer storie vir ons skole agter die wors gordyn. En dit terwyl Stellies self besig is om mooi naam te maak. Hulle glo ek, het baie tyd, aandag en sekerlik ook fondse spandeer aan die seun se ontwikkeling.

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 14:36
  34. avatar
    #27 apple

    are these grey supporters talking about other schools targeting players at tournaments. oh the irony!

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 11:55
  35. avatar
    #26 chief

    @Kattes-Strofes:

    Ja en as daardie kleiner skole nie die seuns die blootstelling gee om teen beter opposisie te speel en te ontwikkel nie sal ouers hul seuns na ‘n groot skool toe vat. Hoe het Hoërskool Tygerberg gevaar in 2011 teen wynland skole? Ek onthou die spelers soos Justin Geduld, Marvin Orie, Entienne Swannepoel.

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 11:29
  36. avatar
    #25 Smallies

    @Kattes-Strofes: en met die ding dat hulle ouers so vinnig relocate kan ek glo dat daardie skole maar baie benoud is in die seisoen, hulle gaan letterlik nie weet hoe maandag se oefengroep lyk na saterdag se game nie…

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 10:28
  37. avatar
    #24 Kattes-Strofes

    @chief: Dankie vir die goeie wense. Ek is darem al met hulle aan die gang, ondanks die moeilike taak.
    Ek het ook in n kort tydjie agter gekom, dat een van die moeilike besluite wat hoërskole in die Noordelike Voorstede moet maak, is om te besluit of hulle hul junior spanne moet laat deelneem aan die verskillende ouderdoms toernooie. Aan die een kant wil hulle graag hul seuns speelkans bied, en meet teen somtyds sterker opposisie, terwyl hulle ook weet dat hul beste spelers word dan teikens van die groot honde reg oor die land. Dit bly n moeilike keuse.

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 10:23
  38. avatar
    #23 Smallies

    @chief: meeste van daai seuns se ouers gaan “relocate” na die wynlande toe….

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 09:34
  39. avatar
    #22 chief

    @Kattes-Strofes:

    Daar is definitief ‘n paar oulike seuns in daardie groep om dop te hou. Snaaks genoeg ek dink hierdie Bastion groep toer al die pad Konka toe volgende jaar?

    Sterkte om hulle in Brackenfell te hou, dit behoort ‘n moeilik taak te wees.

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 08:33
  40. avatar
    #21 Kattes-Strofes

    @chief: Met Bastion nou die o/12 kampioene, wat n hele paar talentvolle klompie seuns insluit, bly dit n groot uitdaging om hulle te oorreed om hul eie gemeenskap in Brackenfell te ondersteun. Die seuns word van oral oor geteiken, maar ons sal maar skouer teen die wiel sit en steeds hard probeer.

    ReplyReply
    8 September, 2018 at 01:09
  41. avatar
    #20 Smallies

    @guts-and-glory: jissie die droogte het julle veld seer gemaak

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 19:57
  42. avatar
    #19 AntonT

    Uitslae sover 0/17
    HJS 39 – 07 Monument
    Paarl GIM 38 -07 Hugenote
    Grey 45 – 0 Milnerton
    Garsfontein 19 – 10 Outeniqua

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 15:51
  43. avatar
    #18 chief

    @BoishaaiPa:

    Maar niks tot en met na skool toon dat ons skool rugby ongesond is nie? Waar moet ‘n seun speel wat 1.80m lank is en 80kg weeg in Graad 7? Teen O/15 of O/16 seuns?

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 15:18
  44. avatar
    #17 BoishaaiPa

    Sien Laerskool Gericke van Ceres het vir Paarl Gim geklop. Dit moet n eerste wees. Hulle onder-hoof is oud Boishaaier Etienne Keyser..hy het dit seker geniet!

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 13:54
  45. avatar
    #16 BoishaaiPa

    @chief: Ek praat net tot 0/15 vlak..hier van o/16 begin die meeste outjies in hulle velle ingroei.

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 13:44
  46. avatar
    #15 Human Piranha

    If it stays dry, I think Garsfontein. If it’s raining then one of the Winelands schools that is used to playing in the wet, ie paarl Gim, HJS or PRS.

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 13:37
  47. avatar
    #14 guts-and-glory

    Al die wedstryde op die A veld word, vanaf 15H00, lewendig op SSL ge-“stream”.

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 10:33
  48. avatar
    #13 chief

    @BoishaaiPa:

    As ek dit nie verkeert het nie is die gewig afdelings net vir ontwikkeling want gewig geld nie vir die 1st XV nie. Spelers van enige gewig kan 1st XV speel indien hy goed genoeg is?

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 10:03
  49. avatar
    #12 boerboel

    @chief: tx

    ja die Bastion 12 glo baie goeie krieketspeler-hy reeds kallis beurs by Wunberg gekry

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 10:00
  50. avatar
    #11 boerboel

    @chief: tx

    ja die Bastion 12 glo baie goeie krieketspeler-hy reeds kallis beurs by Wunberg gekry

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 10:00
  51. avatar
    #10 chief

    @boerboel:
    Bastion 26-14 Gordonsbaai, nommer 1 en 12 van Bastion het dinge vir ander spanne lekker moeilik gemaak.Dit was lekker om ‘n speler soos nommer 2 van Lochnerhof by die 7’s toernooi te sien.

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 09:57
  52. avatar
    #9 boerboel

    who won-i picked Durbanville and Gene Louw as the 2 best teams?

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 09:33
  53. avatar
    #8 BoishaaiPa

    @AntonT: Ek sien nie veel het verander op o/12 vlak nie..Die span met die meeste groot seuns sal wen. Dis net hier waar ons probleme begin. Ek reken tot en met o/15 vlak moet hulle kinders in gewigs afdelings laat speel. Dis waar jy skill en visie leer om opponent te klop en nie net brute krag nie.

    ReplyReply
    7 September, 2018 at 06:42
  54. avatar
    #7 CharlesZA

    @AntonT: Hoop ons speel op n nou veld. Gaan maae rof wees teen hulle.

    ReplyReply
    6 September, 2018 at 20:47
  55. avatar
    #6 AntonT

    @CharlesZA: Ja, Durbanville het ‘n goeie kans om die groep te wen (hulle 0/14 en 0/15 groep was die jaar sterk)… Ek sien julle speel in julle groep more teen Grey College. Sterkte!

    ReplyReply
    6 September, 2018 at 20:29
  56. avatar
    #5 AntonT

    Ek sien die semi finale van die 0/12’s is Bastion vs Gene Louw (Boland Lanbou sal veral belangstel in hoe Bastion doen om een of ander rede staan die seuns in Brackenfell tou om plaas toe te gaan) (Alhoewel Gene Louw reg onder Stellenberg se neus is sal veral Paarl Gim opgewonde raak oor die seuns)

    In die ander semi is dit Gordonsbaai vs Lochnerhof. Mens sou dink dat Strand , of Paarl Vallei opgewonde sou raak hier oor, maar altwee die laerskole se rugby spelers kan die bussie vang wat Paul Roos toe ry. So die Stellenboch manne kan hulle lippe aflek vir ‘n goeie groep spelers oor twee jaar.

    ReplyReply
    6 September, 2018 at 20:19
  57. avatar
    #4 CharlesZA

    @AntonT: Julle het rowwe game teen Durbies om die dag te begin.

    ReplyReply
    6 September, 2018 at 16:41
  58. avatar
    #3 AntonT

    Ek dink die nat weer gaan ‘n groot rol speel. Ook die verskillende groepe wat vir party skole dit moeiliker gaan maak as ander. Garsfontein het die Montana toernooi gewen, HJS die een in Plettenbergbaai en Paarl GIM die een by Bredasdorp (Oakdale in die finaal geklop.)
    As ek geld daarop moet sit sal ek se Paarl Gim. Hulle speel by die huis en het ‘n baie goeie groep spelers.
    By die 0/15’s hoop ek om Grey en Oakdale in die finaal te sien.
    By die 0/12 is my geld op Worcester

    ReplyReply
    5 September, 2018 at 20:03
  59. avatar
    #2 Norieman

    Paul Roos vs Grey in finaal as hulle mekaar nie vroeer kry nie.

    Top 6.
    Grey
    Paul Roos
    Stellenberg
    HJS
    Paarl Gim
    Monnas

    ReplyReply
    4 September, 2018 at 20:59
  60. avatar
    #1 Kuifie

    Goeie dag al die kenners wat is julle voorspellings vir die naweek.

    ReplyReply
    4 September, 2018 at 13:09