Montana (Bulls) Sevens 2018

Match days : Friday 31-08-2018 and Saturday 01-09-2018

U17 POOLS
POOL A POOL B POOL C POOL D
Affies Garsfontein Menlopark Waterkloof
Eldoraigne Zwartkop PBHS Erasmus
Overkruin PTHS Oos-Moot Montana
Midstream Wonderboom Sutherland HTS JV
U15 POOLS
POOL A POOL B POOL C POOL D
Affies Eldoraigne B Menlopark Waterkloof
Eldoraigne Zwartkop PBHS Montana
Overkruin Oos-Moot Montana B Erasmus
midstream Wonderboom Sutherland HTS JV

u17 DAY 1

Game Tyd Pool Span Pool Span
1 13:00 A1 AFFIES A2 ELDORAIGNE
2 13:20 B1 GARSFONTEIN B2 ZWARTKOP
3 13:40 A3 OVERKRUIN A4 MIDSTREAM
4 14:00 B3 PTHS B4 WONDERBOOM
5 14:20 C1 MENLO C2 PBHS
6 14:40 D1 WATERKLOOF D2 ERASMUS
7 15:00 C3 OOS-MOOT C4 SUTHERLAND
8 15:20 D3 MONTANA D4 HTS JV
9 15:40 A1 AFFIES A3 OVERKRUIN
10 16:00 B1 GARSFONTEIN B3 PTHS
11 16:20 A2 ELDORAIGNE A4 MIDSTREAM
12 16:40 B 2 ZWARTKOP B4 WONDERBOOM
13 17:00 C1 MENLO C3 OOS-MOOT
14 17:20 D1 WATERKLOOF D3 MONTANA
15 17:40 C2 PBHS C4 SUTHERLAND
16 18:00 D2 ERASMUS D4 HTS JV

u17 Day 2

Game TYD POOL SPAN POOL SPAN
17 08:00 A1 AFFIES A4 MIDSTREAM
18 08:20 B1 GARSFONTEIN B4 WONDERBOOM
19 08:40 A2 ELDORAIGNE A3 OVERKRUIN
20 09:00 B2 ZWARTKOP B3 PTHS
21 09:20 C1 MENLOPARK C4 SUTHERLAND
22 09:40 D1 WATERKLOOF D4 HTS JV
23 10:00 C2 PBHS C3 OOS-MOOT
24 10:20 D2 ERASMUS D3 MONTANA
25 10:40 A3 9-16 D4
26 11:00 B3 9-16 C4
27 11:20 A4 9-16 D3
28 11:40 B4 9-16 C3
29 12:00 A1 1-8 D2
30 12:20 B1 1-8 C2
31 12:40 D1 1-8 A2
32 13:00 B2 1-8 C1
33 13:20 WINNER

A3 VS D4

9-12 WINNER

B3 VS C4

34 13:40 WINNER

A4 VSD3

9-12 WINNER

B4 VS C3

35 14:00 FINAL 9-10 FINAL
36 14:20 LOSER

A1 VS D2

5-8 LOSER

B1 VS C2

37 14:40 LOSER

D1 VS A2

5-8 LOSER

B2 VS C1

38 15:00 WINNER

A1 VS D2

1-4 WINNER

B1 VS C2

39 15:20 WINNER

D1 VS A2

1-4 WINNER

B2 VS C1

40 15:40 FINAL 5-6 FINAL
41 16:00 FINAL 7-8 FINAL
42 16:20 FINAL 3-4 FINAL
43 16:40 FINAL 1-2 FINAL

16 Comments

  1. This brings me back to my question: Will Affies play in the Noordvaal finals? Each year they play the qualification rounds (Bulls) but never in the Noordvaal finals …?

    ReplyReply
  2. Fun, spoed, lang dag en blitskrieg sevens. Kani wag nie. Hoop Affies neem deel in Noordvaal kompetisie.

    ReplyReply
  3. @Dinkskrum: Dit is DSTV se app. Jy kan dit aflaai in jou foon se app store. Soek dan onder Live TV, die Sport kategorie en dan behoort dit op SS240 of 241 te wees. Die hele toernooi word op hierdie manier lewendig deur SS uitgesaai. Is dus baie beter kwaliteit as streaming.

    ReplyReply
  4. @AbsolutMenlo: Jy weet moes Affies mag nie vir beker speel nie. Dis moes net in rugby, in alle ander sporte mag hulle wel speel om die beker te wen. Wat van Menlo? Gaan julle seuns weer dans, soos die vorige twee jaar?

    ReplyReply
  5. @Wonder: Plan B die jaar. Baie neem deel aan Revue so meer seuns opgedaag by oefening. Maar MenloFees is aan…mag dalk vrooer loop 🙂

    ReplyReply
  6. Mooi Garsies. Vir Menlo en Affies gewen. Oos Moot het hard probeer in die finaal maar Garsies was te sterk.

    ReplyReply
  7. Supertrots op die Oosies!!!! Wat ‘n naweek, wen Vrydag vir Menlopark, Saterdag vir Pretoria Boys High, Zwartkop en Waterkloof. In die finaal verloor ons teen Garsfontein. Kon net die eerste helfte byhou maar wat ‘n naweek!!!!!

    ReplyReply
  8. Geluk Garsies by 17s en Affies by 15s. Beste spanne op die dag. Menlo het bietjie werk nodig in die formaat maar kan beslis terugkom! Dankie Montana vir lekker warm dag en goeie Sevens. Menlo kry troosprys met silwer medalje by 15s. By 15s Zwartkop en Montana ook baie kompeterend gewees met Zwartkop ek dink wat die brons vat.

    ReplyReply

Leave a Reply