Virsekerbeker Plate update

 

Fixtures and Results

DATE SCHOOL SCHOOL INFO BROADCAST
Sat.12May Marais Viljoen 29 26 Zwartkop Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.12May Rustenburg 46 17 Montana Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.12May Eldoraigne 51 20 Centurion Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.19May Kempton Park 24 18 Montana Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.19May Noordheuwel 25 22 Marais Viljoen Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.19May Zwartkop 24 37 Eldoraigne Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.26May Centurion 41 43 Marais Viljoen Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.26May Eldoraigne 14 12 Kempton Park Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.26May Zwartkop 20 19 Rustenburg Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.02Jun Noordheuwel 29 28 Eldoraigne Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.02Jun Montana 10 21 Marais Viljoen Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.02Jun Kempton Park 38 36 Zwartkop Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.02Jun Rustenburg 36 24 Centurion Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.09Jun Kempton Park 48 33 Noordheuwel Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.09Jun Montana 32 24 Centurion Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.16Jun Rustenburg 24 28 Noordheuwel Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.21Jul Centurion 39 36 Noordheuwel Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.21Jul Marais Viljoen 34 33 Kempton Park Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.21Jul Eldoraigne 46 28 Rustenburg Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.21Jul Montana 25 11 Zwartkop Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.28Jul Centurion 14 46 Kempton Park Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.28Jul Noordheuwel 47 27 Zwartkop Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.28Jul Marais Viljoen 24 24 Rustenburg Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.28Jul Montana 32 43 Eldoraigne Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.04Aug Kempton Park 24 24 Rustenburg Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.04Aug Noordheuwel 20 17 Montana Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.04Aug Marais Viljoen 19 33 Eldoraigne Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.04Aug Zwartkop 21 16 Centurion Virsekerbeker Div1 Plate

10 Comments

  1. Dis snaaks om Centurion laaste op die log te sien nadat hul in 2017 in semis van die Makro skole liga gespeel het. Gedink hulle gaan beter dien.

    ReplyReply
  2. My voorspelling is dat Eldos gaan wen…die finaal sal teen Noordheuwel wees. Kempton kon hulle met net 10 wen tuis en kon hulle eers kaat in die 2de helfde bêre. Daar is so 1 of 2 sleutelspelers moontlik uit so op Noordheuwel se veld dink ek dis ‘n bietjie te veel geva… maar daar is altyd ‘n kans… skat so 40%…

    ReplyReply
  3. Ons junior spanne is power hoe jonger…ek dink nie die o/14 span het een wedstryd gewen nie en al die tellings was so 25 tot 40 punteverskil…volgende jaar kyk ek skaak.

    ReplyReply
  4. @Bayern Noordheuwel het nou die laaste 3 jaar teen Kempies in die uitspele gespeel, kon nog nie eenkeer wen nie beste was in 2016 toe hulle 0-0 gelykop gespeel het maar die volgende Dinsdag toe net weer verloor het. Hopelik kan Noordheuwel die een deurtrek. Sterkte vir julle, vertrou dit gaan n lekker rugbydag wees.

    ReplyReply
  5. Ek het Rustenburg getip aan die begin van die seisoen en hulle maar 5 op die log.
    Eldo het al hoe sterker geword soos die seisoen verloop het. Dink hulle het dalk met ‘n paar beserings gesukkel aan die begin.
    Min te kies tusen Noordheuwel, Kemptonpark en Marais Viljoen.
    Interessante naweek se rugby wat voorle. Sterkte aan al die spanne!!

    ReplyReply
  6. @Norieman: ek kan sit nie glo ie … jy sê dit was 0 0 … dis amper soos die Sharks vs Reds in Superrugby wat ek dink 6 3 geëindig het.. en dit dink ek 2 keer .. maar lank terug.

    ReplyReply
  7. @Bayern daar breek Nories die droogte teen Kempton. Dankie vir n klipharde skoon wedstryd vandag, wipplank heeltyd tot op die einde. Julle het die 2de helfte baie goed begin.

    ReplyReply
  8. @Norieman: Baie geluk..ek het nie gekyk nie…seun al jare uit skool uit.. .. ek was n Kempie dus die belangstelling steeds. Ek skat skoppe was die verskil.. die span het ek net so 4 if 5 keer sien speel vanjaar en was nie regtig iets wat uitgestaan het nie net 1 van die senters. Julle driogte sal eslis lank gebreek bly..die junior spanne si by verre swakker soos bv o 14 glo ek nie het 1 wedstryd vanjaar met minder as 25 verloor nie…iets sal moet gebeur of o s gaan skild toe.
    Ek hoop julle bly bou om seker te maak daar bly meer kompeterende skole in die noorde

    het tansdogter daar op skoolsover is my voorspelling reg…jammer maar ek dink Eldo’s gaan met so 10 wen teen julle.

    ReplyReply
  9. Die 10 was baie goed en die 12 ook. Ons het 4 driee gedruk en Kempton net 3. Maar dit was n goeie harde game.

    Jy het nog tot Vrydag om jou voorspelling te verander 😉. Groete.

    ReplyReply

Leave a Reply