POINTS | DETAILS |
---|---|
1 | For every team that takes part in the league |
1 | For every match played (excluding 1st XV) |
1 | For every match won (excluding 1st XV) |
2 | For an u14A, u15A & u16A team making a semifinal |
2 | For an u14A, u15A & u16A team winning their semifinal |
3 | For an u14A, u15A & u16A team making the final |
3 | For an u14A, u15A & u16A team winning the final |
2 | For every 1st XV match played |
2 | For every 1st XV match won |
3 | For the 1st XV making a semifinal |
6 | For the 1st XV winning their semifinal |
4 | For the 1st XV making the final |
8 | For the 1st XV winning the final |
Original correspondence:
Graag bring ek die volgende onder jul aandag. Punte word as volg toegeken:
-
Een punt vir elke span wat aan die liga deelgeneem het.
-
Een punt vir elke wedstryd gespeel (Eerste spanne kry twee punte vir elke wedstryd gespeel).
-
Een punt vir elke wedstryd gewen (Eerste spanne kry twee punte vir elke wedstryd gewen).
-
Twee punte vir die O/14A-, O/15A-en O/16A-spanne wat in die Halffinaal speel (Eerste spanne kry drie punte vir die spanne wat in die Halffinaal speel).
-
Twee punte vir die O/14A-, O/15A-en O/16A-spanne wat die Halffinaal wen (Eerste spanne kry ses punte vir die spanne wat die Halffinaal wen).
-
Drie punte vir die O/14A-, O/15A-en O/16A-spanne wat in die Finaal speel (Eerste spanne kry vier punte vir die spanne wat in die Finaal speel).
-
Drie punte vir die O/14A-, O/15A-en O/16A-spanne wat die Finaal wen (Eerste spanne kry agt punte vir die span wat die Finaal wen).
Noordheuwel, the Plate competition leaders ahead of the final, have a mathematically unassailable lead and are on course to be promoted to next year’s Cup (premier league) competition, presumably at the expense of Nelspruit.
# | VB Plate School | Teams | Matches | Wins | Semis | Final | Total |
---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Noordheuwel: | 10 | 64 | 42 | 12 | 0 | 128 |
2 | Zwartkop: | 11 | 65 | 33 | 6 | 0 | 115 |
3 | Rustenburg: | 8 | 57 | 32 | 10 | 0 | 107 |
4 | Eldoraigne: | 9 | 58 | 27 | 10 | 0 | 104 |
5 | Kempton Park: | 10 | 64 | 25 | 5 | 0 | 104 |
6 | Montana: | 8 | 58 | 31 | 2 | 0 | 99 |
7 | Marais Viljoen: | 7 | 53 | 23 | 9 | 0 | 92 |
8 | Centurion: | 6 | 47 | 10 | 0 | 0 | 63 |
Gaan moeilik wees daar bo. Maar dit is al hoe Nories se rugby gaan verbeter. Dit is n stap in die regte rigting.
Nories nou laaste 3 jaar Pukreeks goed gedoen. Goeie vriendskaplike wedstryde teen (Affies. Waterkloof en Pta Boys) en vanjaar goed gedoen in plaatafdeling.
Dit sal goed wees vir die dorp om twee sterk rugbyskole te kan he, maar dit gaan glad nie maklik wees met al daai top skole in bekerafdeling nie.
Told you so.
Op die einde van die dag dink ek NHS sal op ń beter plek wees vir die afsienbare toekoms.