21 Comments

  1. VS het ‘n baie goeie begin gehad vir die seisoen. ‘n Paar ysters voorlangs – veral nr 4 Louw kliphard. Agterlangs was nr 12 Mollentze en 15 Williams uitblinkers. Ware toets kom die naweek weg teen Bulle

    ReplyReply
  2. @Grizzly: jy weet wat ons met hulle gaan maak, vrystaat o19,varsty cup, o20, currie beker, pro 14,en dan hopelik bokke en beslis n top club in europa na 5 jaar by die cheetahs

    ReplyReply
  3. @Smallies: Ek verstaan Vrystaat het kontak met hom en een wat by die huis bly gemaak.Die een by die huis ken @4×4 goed.Ons het hom heartbreaker genoem op laerskool omdat hy altyd ons harte gebreek het in die liga…. :lol: flippen slim/goeie balspeler…

    ReplyReply
  4. @OudUppie:

    Ek hoor Vrystaat se O/19 span speel lekker Grey rugby met James op 12 behoort hulle die bal lekker te versprei. WP gaan dalk alle spelers beskikbaar hรช vir Vrystaat en ek sien uit om Christian Ambadiang te sien in spel hierdie jaar.

    ReplyReply
  5. @Smallies:

    Vrystaat gaan weer min speler kan behou met spelers soos Dewet, Werner, Ross, Aggies, Wycliff en Richard wat na groter unies sal beweeg. Jou twee genoemdes sal definitief nie daar wees nie.

    ReplyReply
  6. @Smallies:

    Ek neem hulle die kwalik nie my belange is al lankal nie meer by Vrystaat Unie na skool nie. Meeste van hulle gaan verspei na verskillende unies nie net Bulle toe nie.

    ReplyReply
  7. @chief:ons weet mos maar hoe gewild die Grey seuns is, dis omdat hulle al reeds basies die voledige paket is, as ek sien hoe my eie seun ontwikkel het dan is dit verstaanbaar…

    ReplyReply
  8. @Smallies:

    Ja dis ongelukkig een van die probleme by Vrystaat wat nie die beste Grey spelers kan behou nie. Nogmaals Vrystaat het hierdie jaar โ€˜n sterk groep seuns by die O/19โ€™s ek sien uit om hulle te sien speel.

    ReplyReply
  9. @chief: Kom ek begin om te se dit was n harder game as wat die telling se. FS het sommer binne die eerste paar minute n drie gedruk.
    Paar minute later het Bulle gedruk en dit was game on.
    Voorlang het buide span vir my baie goed gespeel. Soms het FS die oorhand in skrums gehad en dan weer die Bulle. Tog dink ek die verskil tussen die twee spanne was dat die Bulle se pak as geheel beter was. Hul losvoorspelers het al drie om al die selinders gevuur waar die FS miskien net twee gehad het.
    Die grootste veskil vir my op die dag was die agterlyn. Dink Bulle se 10 12 13 was net te goed vir die FS. FS gesukkel om agterlyn aan die gang te kry wanneer hulle die bal gekry het.
    Dan op die punte het Bulle miskien ook net te veel spoed.
    Dink tog daar was dan en wan ook puik individuele spel van n paar FS spelers. Dink 12 agter en 6 7 voor.
    In opsomming dink ek FS voorspelers kan eb gaan saam baie spanne kan praat maar agterspelers kan nie sonder spel skepper effektief kompenteer nie. Veral nie van stilstaande spel af nie.

    ReplyReply
  10. @Riempies:

    Baie dankie vir die kommentaar. Ek sal definitief nie die 25ste Aug mis by Loftus nie.

    Lions 32-17 Leopards
    Sharks 52-0 OP

    ReplyReply

Leave a Reply