6 Comments

  1. avatar
    #6 Oakdale supporter

    @2021: Dankie vir die terugvoer. Dit is nog altyd goed om die finaal te haal en die telling wys dit kon enige kant toe gaan.
    Voorspoed met die kondisionering vir volgende jaar.

    ReplyReply
    22 October, 2018 at 09:15
  2. avatar
    #5 2021

    @Oakdale supporter: Wat n lekker toernooi was beide die o/17 en gelyklopend die o/15 toernooi. Camp Discovery waar dit aangebied is moet komplemente kry vir die uitstekende infrastruktuur en die bestuur en beheer daarvan.
    Geluk aan Grey College wat beide die afdelings gewen het. Die een aspek wat my beindruk het van GC is hulle absolute passie en toewyding vir rugby. Hulle twyfel nie wat hulle uit rugby wil kry nie. Niks word half gedoen nie, en almal maar almal se harte is Boots and All in hul Rugby. almal was letterlik daar en almal ondersteun mekaar. Die grootste geheim is egter dat hulle nederig bly, maar nie ten koste van passie nie. Geluk Grey College.

    Oakdale het in die finaal verloor 19-21 teen grey se 0/15’s. Letterlik in die laaste sekonde. Ten verdediging van Oakdale moet ek noem dat ons al in die eerste wedstryd n rooikaart gekry het vir n Tip Tackle. Fair en Square.Dit het ons egter gekos teen die einde van die toernooi, want met 11 spelers het die stoom opgeraak ten same met n kopbesering sit ons met 10 spelers. Ek weet Cowboys don’t cry, so ons vat die dit.
    Die toernooi is afgesluit met n massiewe Hoëveldse storm. tog die heerlik vir n Suid Kapenaar. Dankie Twizza. Die toernooi was lekker.

    ReplyReply
    21 October, 2018 at 20:32
  3. avatar
    #4 Norieman

    Well done on Twizza vir die great reeks wat oor die hele land plaasgevind het. Geluk aan Grey wat n pragvertoning in elke wedstryd opgelewer het.
    Well done Noordheuwel om twee toernooi te wen voor die nationals en dan ook 3de in die land te eindig. Harde wedstryd teen Helpies maar n great wen . Nou n bietjie rus na die laaaaang seisoen.

    ReplyReply
    21 October, 2018 at 17:38
  4. avatar
    #3 Smallies

    Baie geluk Grey O17 en O15 titels gewen…. Well done

    ReplyReply
    20 October, 2018 at 19:19
  5. avatar
    #2 Oakdale supporter

    Speel die o/15 spanne by dieselfde toernooi?

    ReplyReply
    19 October, 2018 at 12:04
  6. avatar
    #1 boerboel

    revenge vir gcb teen hjs?

    dis sewes-so enige iets is moontlik

    ReplyReply
    19 October, 2018 at 11:39

Leave a Reply