@Grizzly: Ek is terdeë bewus daarvan, om twee redes: i) Ek was op Tuks en baie van my pêlle was oud-Affies of oud-Menlo’s, maar ek het saam met hulle by hul ouerhuise noord van die berg gekuier en ii) BV speel oor ‘n lang tyd teen skole soos Montana en Oos-Moot, en ek het talentvolle spelers in daai skole gesien, maar hulle gaan selde ‘n kans kry op CW.
@PaulRoosPa: Niemand het gepraat van mors nie,saampraat.Ek sal 25 van hulle wat versprei is in een span sit.Saam met die wat agter gebly het sal ek n Bulspan maak.Ons,Garsies was mos kompeterend teen Grey?
@tzavosky: Ek bedoel die laerskole in die Moot en Noord,Vat bv hoe Oos-Moot gegroei het die afgelope 5 jaar.Maar net soos elders werk dit in Pta dieselfde,jy moet in sekere skole wees om in aanmerking te kom vir kleure.Ek was in ’89 in Oos-Moot en dit het nog nooit en sal nooit verander nie.
@tzavosky: Die skole Noord van die Magalies is die grootste voedingsbron van die 4 Ooste skole,ek sal vir jou n span kies sou daai kinders bly in bv Montana,wat sou kompenteer met Grey en PRG,nie ander skole in Pta nie…..As jy vat hoe kompeterend Montana en Pta-Noord is in hul ligas minus daai seuns kan jy net dink….
@BoishaaiPa: “Laeveld” saam met Limpopo gaan nie lekker werk nie, want sonder om neerhalend teenoor enige skool te wees, die enigste skool wat oor is van daai unie wat onder die top 100 skole in SA tel is Nelspruit, en ek is redelik seker hulle wil eerder vir die Pumas speel.
Ek hou rekord vanaf 2004 oor hoe die verskillende spanne by CW gevaar het, en dis soos jy sê, Limpopo is meestal daar onder rond saam met die CD spanne, Namibië en Zimbabwe. Net in 2007, 2010 en 2012 was hulle onder die top 10 by CW. Met CD’s, Nam en Zim weg, gaan Limpopo dit uitspook om die laaste plek teen die Luiperds en Griekwas.
Ek sou eerder wou sien dat die Pta Moot en skole noord van die Magaliesberg in aanmerking kom vir Limpopo seleksie, maar dit sal enorme kopskuiwe en afblaas van ego’s kos!
@BoishaaiPa: my mening, laat die CD streke toe om amptelik aan die vkb week deel te neem, maar stuur keurders om na die games te kyk…. Alhoewel ek sterk twyfel of dit sal gebeur
@tzavosky: Ek dink nie daar is n regte oplossing nie.. Miskien die streke vergroot en meer skole insluit.. Smelt Limpopo saam Verre Noord en Laeveld.. Kyk vir Boland bv.. Dit is n redelike wye streek.
@BoishaaiPa: Jy praat van die ou CW streke, wat in werklikheid die provinsiale unies was tot en met ’95, toe professionalisme begin en Louis Luyt die unies tot 14 verminder het.
Dit het beteken dat Verre-Noord, Laeveld, Vaaldriehoek, Noordwes-Kaap, Oos-Vrystaat, Noord-Natal en Noordoos-Kaap ophou bestaan het. Verre-Noord se posisies was ‘n bietjie anders, omdat dit beteken het dat een van die land se 9 provinsies, Limpopo, nie ‘n verteenwoordigende span gehad het nie, en inderdaad moes ons kinders vir ‘n paar jaar aan die Blou Bul proewe gaan deelneem – hulle kanse op CW was nog minder as die van kinders in die Pta Moot en noord van die Magaliesberg.
Ek weet daar was politieke druk via die Premierskantoor om Limpopo by die CW te kry, en nadat dit gebeur het, is Griekwa CD (ou NWK), OP CD (ou NOK) en natuurlik Border CD (Transkei) ook toegelaat.
Ek dink Limpopo gaan swaar leef in die nuwe CW, maar dit gaan ook nie so maklik wees om hulle af te skuif AW toe nie.
Ek sal ook nie probleem hemet die volgende spelers nie..
D Hendricks Bol
E Burger SACS
E v Heerden BH
G Mills Bol
J Cupido Stellenb
N Petersen Stellenb
J Muller Stellenb
J Beukes PG
C Croy PR
J Miller Bishops
@BoishaaiPa: nou maak jy sin die ou CW was n baie eenvoudige storie, jy was die beste in die provinsie… Finnish en klaar, of daai provinsie nou 20 00 spelers of 300 gehad het was nie ter sake nie
@Smallies: Ek sal na die ou oospronklike Provinsie toedelings gaan kyk en weer terugaan soontoe. Ja, net een span per provinsie. Ek proglameer nie meer spanne vir WP of Leeus of Bulle nie..Ek proglameer net meer spanne vir hulle in plek van CD spanne…anders hou by net 1 span, maar bring die ou oorspronklike CW streke terug. Hulle was sterker en het meer sin gemaak., maar ongelukkig het die Snr rugby structure ook verander.
@BoishaaiPa: Kom jy is mos darem n man wat bereid is om jou nek uit te steek. Wys gou jou 2 WP CW spanne aan voor dit bekend gemaak word. Ek weet daar word 46 spelers gekies en die span word eers op die bondedag aangewys, maar net vir die interresantheid.
@BoishaaiPa ok so as CW vir die bestes is punt… Dan beteken dit effektief elke provinsie se heel beste span punt…. Een span, net hulle beste span, die res moe AW toe, want CW is net vir die beste in die streek punt….
@tzavosky: Die teensy van die saak kan ook gemaak word..deur dit veroorsaak dat sekere Plattelandse skole die ander heeltmemal doodgemaak het want meeste van die CD spanne het net uit hoostens 2 skole bestaan. Griekwas uit Noord Kaap en Diamantveld, OP CD uit Marlow en St Andrews, so die kinders stroom elk geval maar ook net na daardie skole toe! So much vir die arme ander plattelandse skole!
@Cappie: Hier’s ‘n idee vir ‘n Pretoria entrepeneur wat rugby op die hart dra: Die grens tussen Gauteng en Limpopo is net anderkant die Carousel tolplaza, 50km noord van Preoria – begin ‘n sportskool daar en neem Limpopo se CW-span oor!
@Smallies: Dis hoekom die Verre Noord Kaap nie by CW hoort nie…eerder dan by Akademie week. Almal kan nie Currie Cup speel nie..Sommige moet maar B liga en C liga speel. CW moet vir die beste wees…punt.
@tzavosky: Presies…en my vraag is..Hoe kompeterend is Limpopo by CW?..Miskien eenkeer elke 10 jaar is daar redelike span. Maak eerder jou eie omgewing se skole sterk en trek spelers. Mense is geneig om ander skole wat suksesvol is te probeer aftrek, pleks dat hulle nastreef om dieslfde te doen.
@BoishaaiPa: maar kosie van kakemas is die beste outjie in die verre noird kaap, en hoort by die CW, as kosie van belville nie die beste in die weskaap is nie is mos nie die outjie in die noord kaap se skuld nie
@Smallies: @Cappie: Limpopo is in effek nog ‘n CD span wat CW speel, so die ouens van Pietersburg en Potties hoef nie stad toe te trek nie. Wat moet gebeur, is die outjies van Montana, Oos-Moot, Centurion, ens moet in Limpopo kom skoolgaan, want hulle kanse om CW te speel is feitlik zero!
@Smallies: Nee wat..Help nie mens probeer verduidelik nie. Dit gaan oor nommers..pleinweg geleentheid en nommers. Hoekom moet die plattelandse kind bevoordeel word wat miskien glad nie eers in kompeterende liga speel nie?.
@Smallies: Jy mis die punt heeltemal…Wat as Kosie van Bellville n baie beter speler is as Kosie van Kakemas..maar Kosie van Bellville kry nie glad nie eers Akademieweek nie want daar is 10 spelers beter as hy in sy omgewing…Maar Kosie van Kakemas hol by die CW rond waar hy dalk nie eers Bellville se 2de sou maak nie!
@BoishaaiPa: jy is reg daar is net plek vir soveel….. Maar as die stad mense huil dan maak ons plek vir hulle deur die platteland kids net eenvoudig weg te gooi….
@Cappie: Nee wat, ek dink jy oordryf so bietjie. Die beste spelers in OVS en omgewing en NoordKaap het nog altyd Grey toe gestroom en sal ook nog in die toekoms. Daar is egter net plek vir soveel.
@Cappie: Dit is hoekom die Akademie Week daar is…Die plattekandse spelers is almal op skou by Akademie week nou en dit word presies op dieslfde plek as CW gehou..Ons almal weet ook dat talent word nie eerste op Craven Week raakgesien nie. Jy kan nie 100 kinders in die stadsomgewing benadeel om dalk 1 plattelandse kind te bevoordeel wat dalk talent het nie. CW moet nie die doelwit na sukses wees in die eerste plek nie. As n kind talentvol is en genoeg dryfkrag het sal hy bo uitkom.
@BoishaaiPa: julle sal die argument tog nooit verstaan nie…. 2 spanne is goed vir wp en leeus en bulle, maar dut gaan rugby op die platteland net nog seerder maak, geen wonder n toernooi soos die bokkie week raak so groot nie… Want saru dryf spelers daarna toe…
@BoishaaiPa: om vir OP CW te kwalifiseer uit n dorpie soos aliwal noord uit moet jy pretty f@kking special wees, jy sal kop en skouers bokand die stad spelers moet uitstaan om enigsins raak gesien te word, nie net op die selfde vlak as hulle nie UITSTAAN, anders sal hulle net eenvoudig n stad speler kies, want die logestiek is net minder… Nee wat daar gaan nou nog meer teen patteland spelers gedikrimineer word….
@BoishaaiPa: Baie geldige punt, maar dit bevoordeel nie ons plattelandse skole nie. Die tendens is al klaar daar dat as jy iewers wil kom en talent het, jy na ‘n topskool toe moet gaan. ‘n Outjie uit Pietersburg of Potties wat baie goed is, sal moet skuif na een van die top Pretoria-skole as hy wil Cravenweek speel. En reeds op onderouderdom vlak anders mis hy die boot heeltemal.
Ek verstaan ons wil die room daar hê, maar ons wil darem ook nie hê dat kinders hulle ouerhuise moet opgee om daar te wees nie.
@Umtata: I disagree totally..If you look at the setup the last few years..WP, Lions and Bulls only had one team representing them at Craven Week. They also have most probably the most schools under their regions…So a boy’s chance to make a Craven Week team is significantly less that one out in the rural areas with much less opposition to contend with. If the province have a decent enough set-up like EP has done, that CD boy that is good enough will get spotted. Griquas CD have consisted mostly of boys from only two schools..none which can claim to be a rugby powerhouse and who’s players will dominate any other province. They have just weakand the proper Griquas and other teams by selecting the CD teams.
@Smallies: OP het n plan gemaak sodat die beste van sy plattelandse skole spelers wel kan kwalifiseer vir die OP CW span…Hoekom kan die ander provinsies dit nie ook doen nie?..Wat is die nut van n Border CD span wat elke jaar elke game met 60 plus punte verloor?..Dit is lankal nie meer die fees week wat Dok Craven oorspronlik beplan het nie. Hoe regverdig jy n speler uit Putsonderwater wat miskien nie eers in goeie skool se 2de span sal maak om Craven Week te gaan speel terwyl daar 100de beter spelers by die huis moet bly net omdat hulle teen sterker kompetisie meeding?..Die CW moet die room van spelers wees..Nie voordeel trek uit die feit dat jy uit n afgesonderde omgewing kom nie!
@Rainier: hahaha, Affies have had a difficult year so far but I think last weekends performance against GCB showed that they can still compete with the best.
@BoishaaiPa: Looking at the results so far, I think maybe Bishops will sneak in a player from the SS schools. PR has been strong, Gym has been strong, Paarl boys have a few losses against top opposition. These schools should still dominate the CW team.
The XV team will probably be SS suburbs and Stellenberg
@BoishaaiPa: baie hartseer besigheid, die platteland spanne wat wegval, effektief beteken dit dat as jy nie in n stadskool of n rugby skool is nie is jou kans om craveweek te speel net mooi NUL…..
@Umtata: WP CW team would be Paul Roos with some token players from Southern Subs and other Wineland schools…WP XV will be mostly made up of Premier B schools if I read between the lines..
@Dinkskrum: Selectors could also hedge their bets if they are looking at the draw and balance the two teams out. Could be very interesting..There will be no more so called “weak” teams as Border CD, Griquas CD, EP CD, Namibia and Zim are all relegated to the Academy week. None of the Invitational XV’s are playing in the same pool as their CW sides.
@BoishaaiPa: Interesting spin on this. I think the possibility of that is higher than we all may suspect. If the selectors don’t get it spot-on, it will be an opportunity for the players in the so called 2nd team to prove their worth. Agree with you…watch this space.
Western Province will, along with the Blue Bulls and Golden Lions, field an additional invitational side in the Coca-Cola U18 Craven Week this year. So there will basically be 2 Teams selected for CW plus additional Academy side for these 3 Unions. Could be interesting if one of the Invitational sides do better than the actual CW side!
Ek is bekommerd dat die tendens wat al sterker word betekwn meer outjies hou op speel en die spelerpoel word eintlik kleiner ipv meer
@Grizzly: Ek is terdeë bewus daarvan, om twee redes: i) Ek was op Tuks en baie van my pêlle was oud-Affies of oud-Menlo’s, maar ek het saam met hulle by hul ouerhuise noord van die berg gekuier en ii) BV speel oor ‘n lang tyd teen skole soos Montana en Oos-Moot, en ek het talentvolle spelers in daai skole gesien, maar hulle gaan selde ‘n kans kry op CW.
@Grizzly: Ek wou nog altyd vra,hoeveel Namibia seuns is in jul koshuis?
@PaulRoosPa: Niemand het gepraat van mors nie,saampraat.Ek sal 25 van hulle wat versprei is in een span sit.Saam met die wat agter gebly het sal ek n Bulspan maak.Ons,Garsies was mos kompeterend teen Grey?
@Grizzly: Jou redinasie maak nie sin nie, as die seuns dan nou in die skole in die Ooste is moet die skole mos nou met Grey, PRG ens mors?
@Smallies: Alhoewel almal geldige punte maak hier gee ek die een loshande vir @BoishaaiPa:
@tzavosky: Ek bedoel die laerskole in die Moot en Noord,Vat bv hoe Oos-Moot gegroei het die afgelope 5 jaar.Maar net soos elders werk dit in Pta dieselfde,jy moet in sekere skole wees om in aanmerking te kom vir kleure.Ek was in ’89 in Oos-Moot en dit het nog nooit en sal nooit verander nie.
@tzavosky: Die skole Noord van die Magalies is die grootste voedingsbron van die 4 Ooste skole,ek sal vir jou n span kies sou daai kinders bly in bv Montana,wat sou kompenteer met Grey en PRG,nie ander skole in Pta nie…..As jy vat hoe kompeterend Montana en Pta-Noord is in hul ligas minus daai seuns kan jy net dink….
@BoishaaiPa: “Laeveld” saam met Limpopo gaan nie lekker werk nie, want sonder om neerhalend teenoor enige skool te wees, die enigste skool wat oor is van daai unie wat onder die top 100 skole in SA tel is Nelspruit, en ek is redelik seker hulle wil eerder vir die Pumas speel.
Ek hou rekord vanaf 2004 oor hoe die verskillende spanne by CW gevaar het, en dis soos jy sê, Limpopo is meestal daar onder rond saam met die CD spanne, Namibië en Zimbabwe. Net in 2007, 2010 en 2012 was hulle onder die top 10 by CW. Met CD’s, Nam en Zim weg, gaan Limpopo dit uitspook om die laaste plek teen die Luiperds en Griekwas.
Ek sou eerder wou sien dat die Pta Moot en skole noord van die Magaliesberg in aanmerking kom vir Limpopo seleksie, maar dit sal enorme kopskuiwe en afblaas van ego’s kos!
@BoishaaiPa: my mening, laat die CD streke toe om amptelik aan die vkb week deel te neem, maar stuur keurders om na die games te kyk…. Alhoewel ek sterk twyfel of dit sal gebeur
@tzavosky: Ek dink nie daar is n regte oplossing nie.. Miskien die streke vergroot en meer skole insluit.. Smelt Limpopo saam Verre Noord en Laeveld.. Kyk vir Boland bv.. Dit is n redelike wye streek.
@2021: Hy het nog nie laasjaar voor sy besering se vorm herwin nie..maar dis maar my opinie.. Tel elk geval nie veel nie?
@BoishaaiPa: Jy praat van die ou CW streke, wat in werklikheid die provinsiale unies was tot en met ’95, toe professionalisme begin en Louis Luyt die unies tot 14 verminder het.
Dit het beteken dat Verre-Noord, Laeveld, Vaaldriehoek, Noordwes-Kaap, Oos-Vrystaat, Noord-Natal en Noordoos-Kaap ophou bestaan het. Verre-Noord se posisies was ‘n bietjie anders, omdat dit beteken het dat een van die land se 9 provinsies, Limpopo, nie ‘n verteenwoordigende span gehad het nie, en inderdaad moes ons kinders vir ‘n paar jaar aan die Blou Bul proewe gaan deelneem – hulle kanse op CW was nog minder as die van kinders in die Pta Moot en noord van die Magaliesberg.
Ek weet daar was politieke druk via die Premierskantoor om Limpopo by die CW te kry, en nadat dit gebeur het, is Griekwa CD (ou NWK), OP CD (ou NOK) en natuurlik Border CD (Transkei) ook toegelaat.
Ek dink Limpopo gaan swaar leef in die nuwe CW, maar dit gaan ook nie so maklik wees om hulle af te skuif AW toe nie.
@BoishaaiPa: ek werk nagdiens die week????
@BoishaaiPa: …..en julle 7?
@Smallies: Dis net ouens wat nie deur die week gewerk het nie wat op Vrydae middae werk..hulle voel nou skuldig!
@Smallies: Dis Vrydag middag..juis beste tyd vir nonsens praat..
@2021: Ek weet wie ek sou kies, maar ek sal nooit my nommers reg kan kry nie..As ek my sin kon kry sou dit my WP span wees..
15 K Wolhuter PRG
14 R Engelbrecht PRG
13 S de Klerk Bol
12 D Kellerman PG
11 S Jacobs PG
10 J Mostert PRG
9 W Rose Bishops
8 M Cordy PRG
7 Etsebeth PG
6 L Horn BH
5 A Alberts © BH
4 M Sharink PRG
3 H Jacobs PRG
2 JJ Kotze PRG
1 D Wolhuter BH
Ek sal ook nie probleem hemet die volgende spelers nie..
D Hendricks Bol
E Burger SACS
E v Heerden BH
G Mills Bol
J Cupido Stellenb
N Petersen Stellenb
J Muller Stellenb
J Beukes PG
C Croy PR
J Miller Bishops
@BoishaaiPa: nou genoeg nonsence gepraat moet eers bietjie gaan werk nou???
@BoishaaiPa: nou maak jy sin die ou CW was n baie eenvoudige storie, jy was die beste in die provinsie… Finnish en klaar, of daai provinsie nou 20 00 spelers of 300 gehad het was nie ter sake nie
@Smallies: Ek sal na die ou oospronklike Provinsie toedelings gaan kyk en weer terugaan soontoe. Ja, net een span per provinsie. Ek proglameer nie meer spanne vir WP of Leeus of Bulle nie..Ek proglameer net meer spanne vir hulle in plek van CD spanne…anders hou by net 1 span, maar bring die ou oorspronklike CW streke terug. Hulle was sterker en het meer sin gemaak., maar ongelukkig het die Snr rugby structure ook verander.
@BoishaaiPa: Kom jy is mos darem n man wat bereid is om jou nek uit te steek. Wys gou jou 2 WP CW spanne aan voor dit bekend gemaak word. Ek weet daar word 46 spelers gekies en die span word eers op die bondedag aangewys, maar net vir die interresantheid.
@BoishaaiPa ok so as CW vir die bestes is punt… Dan beteken dit effektief elke provinsie se heel beste span punt…. Een span, net hulle beste span, die res moe AW toe, want CW is net vir die beste in die streek punt….
@tzavosky: Die teensy van die saak kan ook gemaak word..deur dit veroorsaak dat sekere Plattelandse skole die ander heeltmemal doodgemaak het want meeste van die CD spanne het net uit hoostens 2 skole bestaan. Griekwas uit Noord Kaap en Diamantveld, OP CD uit Marlow en St Andrews, so die kinders stroom elk geval maar ook net na daardie skole toe! So much vir die arme ander plattelandse skole!
@Cappie: Hier’s ‘n idee vir ‘n Pretoria entrepeneur wat rugby op die hart dra: Die grens tussen Gauteng en Limpopo is net anderkant die Carousel tolplaza, 50km noord van Preoria – begin ‘n sportskool daar en neem Limpopo se CW-span oor!
@Smallies: Dis hoekom die Verre Noord Kaap nie by CW hoort nie…eerder dan by Akademie week. Almal kan nie Currie Cup speel nie..Sommige moet maar B liga en C liga speel. CW moet vir die beste wees…punt.
@tzavosky: Presies…en my vraag is..Hoe kompeterend is Limpopo by CW?..Miskien eenkeer elke 10 jaar is daar redelike span. Maak eerder jou eie omgewing se skole sterk en trek spelers. Mense is geneig om ander skole wat suksesvol is te probeer aftrek, pleks dat hulle nastreef om dieslfde te doen.
@BoishaaiPa: wil jy nou regtig vir my se dat daar sa skole span keurders by die op platteland akademie game gaan wees…
@BoishaaiPa: maar kosie van kakemas is die beste outjie in die verre noird kaap, en hoort by die CW, as kosie van belville nie die beste in die weskaap is nie is mos nie die outjie in die noord kaap se skuld nie
@Smallies: @Cappie: Limpopo is in effek nog ‘n CD span wat CW speel, so die ouens van Pietersburg en Potties hoef nie stad toe te trek nie. Wat moet gebeur, is die outjies van Montana, Oos-Moot, Centurion, ens moet in Limpopo kom skoolgaan, want hulle kanse om CW te speel is feitlik zero!
@Smallies: Nee wat..Help nie mens probeer verduidelik nie. Dit gaan oor nommers..pleinweg geleentheid en nommers. Hoekom moet die plattelandse kind bevoordeel word wat miskien glad nie eers in kompeterende liga speel nie?.
@Smallies: Jy mis die punt heeltemal…Wat as Kosie van Bellville n baie beter speler is as Kosie van Kakemas..maar Kosie van Bellville kry nie glad nie eers Akademieweek nie want daar is 10 spelers beter as hy in sy omgewing…Maar Kosie van Kakemas hol by die CW rond waar hy dalk nie eers Bellville se 2de sou maak nie!
@BoishaaiPa: jy is reg daar is net plek vir soveel….. Maar as die stad mense huil dan maak ons plek vir hulle deur die platteland kids net eenvoudig weg te gooi….
@Cappie: Nee wat, ek dink jy oordryf so bietjie. Die beste spelers in OVS en omgewing en NoordKaap het nog altyd Grey toe gestroom en sal ook nog in die toekoms. Daar is egter net plek vir soveel.
@BoishaaiPa: ooooo ja ek het vergeet Kosie van Belville is mos belangrikker as Kosie van Kakemas…
@Cappie: Dit is hoekom die Akademie Week daar is…Die plattekandse spelers is almal op skou by Akademie week nou en dit word presies op dieslfde plek as CW gehou..Ons almal weet ook dat talent word nie eerste op Craven Week raakgesien nie. Jy kan nie 100 kinders in die stadsomgewing benadeel om dalk 1 plattelandse kind te bevoordeel wat dalk talent het nie. CW moet nie die doelwit na sukses wees in die eerste plek nie. As n kind talentvol is en genoeg dryfkrag het sal hy bo uitkom.
Hulle word weggedryf deur sisteme soos hierdie, maar bovenal egos van skole wat “die beste wil wees”!
@Smallies: @BoishaaiPa: Hoe dit ookal sy, baie van die Cravenweekspelers kom wel van die platteland af, hul gaan net nie meer daar skool nie.
@BoishaaiPa: julle sal die argument tog nooit verstaan nie…. 2 spanne is goed vir wp en leeus en bulle, maar dut gaan rugby op die platteland net nog seerder maak, geen wonder n toernooi soos die bokkie week raak so groot nie… Want saru dryf spelers daarna toe…
@BoishaaiPa: om vir OP CW te kwalifiseer uit n dorpie soos aliwal noord uit moet jy pretty f@kking special wees, jy sal kop en skouers bokand die stad spelers moet uitstaan om enigsins raak gesien te word, nie net op die selfde vlak as hulle nie UITSTAAN, anders sal hulle net eenvoudig n stad speler kies, want die logestiek is net minder… Nee wat daar gaan nou nog meer teen patteland spelers gedikrimineer word….
@BoishaaiPa: Baie geldige punt, maar dit bevoordeel nie ons plattelandse skole nie. Die tendens is al klaar daar dat as jy iewers wil kom en talent het, jy na ‘n topskool toe moet gaan. ‘n Outjie uit Pietersburg of Potties wat baie goed is, sal moet skuif na een van die top Pretoria-skole as hy wil Cravenweek speel. En reeds op onderouderdom vlak anders mis hy die boot heeltemal.
Ek verstaan ons wil die room daar hê, maar ons wil darem ook nie hê dat kinders hulle ouerhuise moet opgee om daar te wees nie.
@Smallies: Ja well..why not just give everyone a CW jersey then!…
@Umtata: I disagree totally..If you look at the setup the last few years..WP, Lions and Bulls only had one team representing them at Craven Week. They also have most probably the most schools under their regions…So a boy’s chance to make a Craven Week team is significantly less that one out in the rural areas with much less opposition to contend with. If the province have a decent enough set-up like EP has done, that CD boy that is good enough will get spotted. Griquas CD have consisted mostly of boys from only two schools..none which can claim to be a rugby powerhouse and who’s players will dominate any other province. They have just weakand the proper Griquas and other teams by selecting the CD teams.
@Umtata: i was always under the impression that competitiveness is NOT supposed to be the barometer for CW participants
@Smallies: OP het n plan gemaak sodat die beste van sy plattelandse skole spelers wel kan kwalifiseer vir die OP CW span…Hoekom kan die ander provinsies dit nie ook doen nie?..Wat is die nut van n Border CD span wat elke jaar elke game met 60 plus punte verloor?..Dit is lankal nie meer die fees week wat Dok Craven oorspronlik beplan het nie. Hoe regverdig jy n speler uit Putsonderwater wat miskien nie eers in goeie skool se 2de span sal maak om Craven Week te gaan speel terwyl daar 100de beter spelers by die huis moet bly net omdat hulle teen sterker kompetisie meeding?..Die CW moet die room van spelers wees..Nie voordeel trek uit die feit dat jy uit n afgesonderde omgewing kom nie!
@Smallies: Its really sad! unfortunately the performances over the years are not in their favour.
@Rainier: hahaha, Affies have had a difficult year so far but I think last weekends performance against GCB showed that they can still compete with the best.
@BoishaaiPa: Looking at the results so far, I think maybe Bishops will sneak in a player from the SS schools. PR has been strong, Gym has been strong, Paarl boys have a few losses against top opposition. These schools should still dominate the CW team.
The XV team will probably be SS suburbs and Stellenberg
@Smallies: Presies dit. Die O/19 spanne is ook gestop. Mens weet nie regtig wat om te dink nie.
@Smallies: @Smallies: Dit is baie hartseer Smallies.
@BoishaaiPa: baie hartseer besigheid, die platteland spanne wat wegval, effektief beteken dit dat as jy nie in n stadskool of n rugby skool is nie is jou kans om craveweek te speel net mooi NUL…..
@BoishaaiPa: I stand to be corrected but each team must sport 9 PD-players?
@Umtata: WP CW team would be Paul Roos with some token players from Southern Subs and other Wineland schools…WP XV will be mostly made up of Premier B schools if I read between the lines..
@Umtata: As it should be, with Affies being ranked so high on the BHP Top 30…
Oh wait…
The two WC teams will be Southern suburbs and Northern suburbs.
Lions will be Krugersdorp/Jeppe and the rest
Bulls will be Affies and the rest.
Every time the Pumas reached the finals they won x 3…..
This year the number of teams have been slashed for the province and I believe other provinces suffered the same fate.
….Don’t even start talking about weak or weaker teams….
@BoishaaiPa: Interesting…as I said a spin it is. ??