School Rugby fixtures & results – week ending 21 July 2018

DATE SCHOOL SCHOOL INFO BROADCAST
Thu.12Jul Tygerberg 26 00 Worcester Gim Swartland SF
Thu.12Jul Bellville 26 12 Despatch Swartland SF
Thu.12Jul Strand 33 08 Volkskool Graaff-Reinet Swartland SF
Thu.12Jul Vredenburg 10 27 Gill Swartland SF
Thu.12Jul Schoonspruit 21 33 DF Malan Swartland SF
Thu.12Jul Piketburg 00 68 Durbanville Swartland SF
Thu.12Jul Swartland 49 14 Pate’s GS (Eng) Swartland SF
Sat.14Jul Swartland 52 21 Labori Swartland SF
Sat.14Jul Schoonspruit 52 07 Manchester GS (Eng) Swartland SF
Sat.14Jul Bellville 19 06 Hopefield Swartland SF
Sat.14Jul Tygerberg 29 05 Piketberg Swartland SF
Sat.14Jul Durbanville 52 05 Pate’s GS (Eng) Swartland SF
Sat.14Jul Brackenfell 33 19 Volkskool Graaff-Reinet Swartland SF
Sat.14Jul Strand 24 17 Gill Swartland SF
Sat.14Jul DF Malan 26 05 Despatch Swartland SF
Sat.14Jul Zwartkop 03 19 Oos-Moot
Sat.21Jul DF Malan X X Oudtshoorn Cancelled
Sat.21Jul Diamantveld 46 15 Jim Fouche Sentrale Sports Reeks
Sat.21Jul Fichardtpark 41 12 Noord-Kaap Sentrale Sports Reeks
Sat.21Jul Monument 40 26 Menlopark Virsekerbeker Div1 Cup
Sat.21Jul Nelspruit 19 33 Transvalia Virsekerbeker Div1 Cup
Sat.21Jul Garsfontein 25 31 Helpmekaar Virsekerbeker Div1 Cup
Sat.21Jul Centurion 39 36 Noordheuwel Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.21Jul Marais Viljoen 34 33 Kempton Park Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.21Jul Eldoraigne 46 28 Rustenburg Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.21Jul Montana 19 03 Zwartkop Virsekerbeker Div1 Plate
Sat.21Jul Pietersburg 29 40 Lichtenburg Virsekerbeker Div1 Shield
Sat.21Jul Middelburg 21 39 Ben Vorster Virsekerbeker Div1 Shield
Sat.21Jul Jeugland Hugenote (Springs) Virsekerbeker Div1 Shield
Sat.21Jul Florida 03 45 Oos-Moot Virsekerbeker Div1 Shield
Sat.21Jul Maritzburg College 13 17 Affies
Sat.21Jul Hudson Park 10 54 Selborne
Sat.21Jul Westering 13 18 Cambridge
Sat.21Jul Kingswood 31 24 Nico Malan
Sat.21Jul Grey HS 39 13 Framesby SSL youtube link
Sat.21Jul St Andrew’s 31 39 Marlow
Sat.21Jul Pearson 17 23 Graeme
Sat.21Jul Queen’s Grens
Sat.21Jul Brandwag 29 13 Despatch
Sat.21Jul Woodridge 23 14 Muir
Sat.21Jul Voortrekker (Beth) 62 22 Wilgerivier
Sat.21Jul Witteberg 19 17 Hentie Cilliers
Sat.21Jul Welkom Gim 36 16 Goudveld
Sat.21Jul Duineveld 28 34 Drostdy
Sat.21Jul Parktown 51 25 DHS
Sat.21Jul HTS Middelburg 00 83 Glenwood
Sat.21Jul Pretoria BH 10 23 KES
Sat.21Jul Waterkloof 26 41 Jeppe SSL youtube link
Sat.21Jul Vredendal 14 54 Upington SSL youtube link
Sat.21Jul Bishops 81 05 Strand
Sat.21Jul Boland Landbou 47 24 SACS
Sat.21Jul Brackenfell X X Hermanus
Sat.21Jul Charlie Hofmeyr 23 24 Hugenote
Sat.21Jul De Kuilen 29 14 Hamlets RFC
Sat.21Jul Durbanville 47 00 Worcester Gim
Sat.21Jul HTS Bellville 05 63 Tygerberg
Sat.21Jul Milnerton 00 53 Bellville
Sat.21Jul HJS Paarl BH 29 47 Oakdale SSL youtube link
Sat.21Jul Paarl Gim 57 00 Outeniqua SuperSport: PI
Sat.21Jul Paul Roos 73 14 Wynberg
Sat.21Jul Rondebosch 12 31 Stellenberg
Sat.21Jul Monument Park 26 17 Parel Vallei

169 Comments

  1. Twee groot games in die Virseker beker die naweek. Monument teen Menlopark en Garsfontein teen Helpmekaar. Tuisveld voordeel mag dalk net die naweek se wenners bepaal want die wedstryde behoort close te wees.

    ReplyReply
  2. @jakes: …en die derde game natuurlik ‘a walk-in-the-park’ of ‘n ‘breeze’ vir die een span……

    ReplyReply
  3. Ek lees op school of rugby dat die afrigters van beide die pumas en griquas op die kortlys is om as afrigter van Boishaai aangestel te word. My vraag is nou die volgende is skole rugby al reeds so ver gevorderd dat dit besig is om curriebeker rugby te vang? Want die twee ouens is hoof curriebeker afrigters by hulle unies, en dit is albei unies in die prmier afdeling…

    ReplyReply
  4. @Smallies: Baie goeie vraag. Ek dink beslis:Ja. Ek dink daar is n paar perspektiewe om na te kyk.
    Eerstens: Die seun van Monument wat Frankryk toe gegaan het, het n vlag laat op gaan. Geld vs. Jou seun tot matriek in SA te laat rugby speel. Beslis moet skole die beste afrigting daar stel om kinders te ontmoedig om voor geld te swig.
    Tweedens: Die organisering van al die ouderdomsgroepe op Hoerskole vlak is n enorme taak. Ek lees op die blok oor die bekommernis dat Laerskole rugby afrigting in die toekoms onder druk gaan kom a.g.v. verskeie redes. Dus gaan Hoerskole afrigters moet omsien, na regte speler werwing(Luister na John Mitchell se uitsprake laas week), Kondisionering vir spesifieke spelpatroon, Holistiese rugby afrigting benadering , ek wil my verstout deur te sê jy gaan skole met spesifieke rugby patrone sien ontwikkel.
    Daar is nog vele perspektiewe, maar n deugsame afrigter wat hierdie verskillende dinamieke en die aanslag van ouers kan hanteer, gaan jy nie agter elke bos uitskop nie.

    ReplyReply
  5. @2021: Voorspoed vir Saterdag se o/15 game in die Paarl. Boishaai gee mos laasjaar se verloor se skuld aan die skeidsregter.(Stier sal nou reageer).

    Wat het toe geword van die seun wat dalk sou Boishaai toe skuif?

    ReplyReply
  6. @Oakdale supporter: Ons is senuagtig oor Saterdag. Sommer baie erg. Die skeidsregter storie gaan Saterdag na n jaar weer ter sprake wees.
    Oom J klink my gaan na alle waarskynlik die skool verlaat. Volgens die media. Dit bring onsekerheid. Op die oomblik lyk dit nie of dit gaan gebeur nie, maar more is n nuwe dag en dan kan besluite heroorweeg word.

    ReplyReply
  7. Hierdie naweek by Gim is ‘n grote vir ons. Dis nou seuns en meisies. Daar word 14 rugby wedstryde , 18 Hokkie en 24 netbal wedstryde gespeel. Altyd ‘n lekker dag.

    By die Rugby dink ek het ons 0/16 en 0/15 A spanne ‘n goeie kans. Die o/14 mag dalk vir ‘n verrassing sorg.
    Die B en C spanne gaan harde bene kou. Ons het net nie die diepte nie.
    My hart is by ons 1stes maar ek sal nie geld op hulle sit nie.

    By die Hokkie is dit ‘n ander storie. Ons 1stes het die jaar 22 wedstryde gespeel nog net een verloor en onder andere vir Boys High geklop.

    Sterkte KWAGGAS!!!!!!

    ReplyReply
  8. @Smallies: IMHO is Peter Engeldow briljant.Wat hy regkry met beperkte budget en talent is ongelooflik.Griekwas ook vermoe om “gems” te ontdek.Nee ek rate die engelsman hoog

    ReplyReply
  9. @2021: volgende vraag is nou hoe ver het die curriebeker standaard geval indien premier liga afrigters dit as n stap vorentoe ag in hulle loopbane, ek vermoed dat die top skole in die land beter strukture in plek het as meeste unies slegs die vier not so superugby franchises en die mighty vrystaat het dalk beter strukture

    ReplyReply
  10. @knowthegame: hy is beslis n talent vir die toekoms, wat vir my verbasend is is dat hy en brent dit sien as n stap vorentoe in hulle loopbane, ek dink dis n helse kompliment vir skole rugby in die land

    ReplyReply
  11. @Smallies: Mag ek n voorsprong vraag vra: Is die afrigters – wat van senior vlak skuif na junior vlak – suksesvol by skole – of is skole gereed om die era van proffesionele rugby te betree? Ek weet van so n afrigter wat besig is om te doen wat op Super Rugby vlak gedoen word as die afrigter benoud begin raak. Skuif spelers uit posisies uit. Ek het n vermoede kan skole raak slaan met die regte afrigter by elke unieke skool.

    ReplyReply
  12. @2021: ek weet nie, ek persoonlik voel dat n afrigter wat n onderwys agtergrond het nog steeds die beste op skole vlak is, hy kan voltyds afrig maar ek dink nie n ou wat al op senior vlak afgerig het gaan heeltemal met n klomp laaitys kan connect nie

    ReplyReply
  13. @Smallies: My rugby kennis is gedurende die CW vir n 6 geslaan spesifiek met die Vrystaat spannetjie. Ek was so beindruk met die Grey spanne by Wildeklawer en die wedstryde wat ek kon sien van hulle op TV. Veral beindruk met strategie om wedstryd planne van o/14 vlak eenvormig te hou tot by 0/19. Beindruk met die vordering met die 0/15 span hoe hulle lyk in 2018 tenoor 2017. Sien Helgard, Bobby en De Bruin se hand in alles. Ek het 7,8,9 baie hoog gerate. Maar wat het verander gedurende CW?

    ReplyReply
  14. @Valkie: ja jammer ek het vergeet om by te voeg. Transvalia en Nelspruit net so ‘n belangrike en groot game. Nelspruit met tuisveld voordeel mag dalk net wen en verras soos teen EGJansen vroeer die jaar in hul tweede game. Beide Transvalia en Nelspruit kan nog semis haal maar is nog nie virseker van plek in semi finale nie. Die game behoort hard te wees.

    ReplyReply
  15. @BlouLou: Nee jy vergeet die hele span het basies CW gespeel,ek kan nie sien hoe iemand hulle nou kan stuit nie.Gekombineerde Bulle A en B span vs Monnas,Monnas nie n kans nie.. :wink:

    ReplyReply
  16. @AntonT: Dit gaan ‘n lekker naweek in die Paarl wees, met SWD wat optrek hierheen. Gaan twee harde wedstryde wees met die Paarl spanne reeds gefokus op interskole, enigiets kan gebeur. As jy saam kom kan jy my nr by Beet kry en kontak maak.

    ReplyReply
  17. @2021: nee ek weet nie, maar jy is reg om daai outjies te rate hulle is baie goed en ek dink nie mens moet hulle oor twee swakker games teen baie goeie oponente net afskryf nie

    ReplyReply
  18. @Smallies: Ek stem saam. sal nie wil glo om hulle te wil afskryf nie. Ek kan nie my vinger op die pols lê waarom die insinking gebeur het nie. Iets het my begin pla toe Zander so bedin misskop het. Daar vandaan kon die outjies net nie ritme vind nie. Sal nogal lekker wees as hulle teen Paul Roos sal wil vergoed en op hulle beste is. Ek sien uit na een van die beste skole wedstryde.

    ReplyReply
  19. Ai !Brakkies wedstryde teen Hermanus ongelukkig afgestel weens onluste by Hermanus . Seuns baie “sad” omdat hulle uitgesien het om te speel, veral na die vakansie.

    ReplyReply
  20. @jakes: Ek hoor jou. As ek na Transvalia hierdie jaar kyk en ek het ‘n paar van hulle wedstryde hierdie jaar al gesien weet ek wat die uitslag gaan wees.

    Ja dis soms moeilik om hier in Nelspruit te speel maar ‘n span met die kwaliteit waaroor Transvalia beskik behoort dit nie so moeilik te wees nie.

    ReplyReply
  21. @Smallies: A FS team with 15 players from GCB lost by 16 points to a Border team with 16 players from Selborne. However, GCB beat Selborne by 40 points a few months earlier. Despite being dominated by GCB and Selborne, the dynamics of the FS and Border CW teams are a little different…and SBR is unpredictable. That said, I’m interested to know who coaches the GCB 1st team and who coaches the FS CW team?

    ReplyReply
  22. @Vleis: werent the same coaches… I also think that border played the mud better, you know east London mos is like a new born baby either wet or windy…. When they played GCB it rained the first 15 min of the game, take a guess who were in the lead when the rain stopped?

    ReplyReply
  23. @Smallies: @Gooi n enkel maar maak dubbelseker: Sure, the muddy conditions also added to the large swing in the score. However, I wonder what the score would’ve been if they were playing for GCB and had the GCB coaches? I guess we will never know.

    By the way, I don’t have any loyalty to FS, Border, Selborne or GCB. I’m just curious, as I’ve seen what a mess the coaches have made of the SA u20 teams and, to a lesser extent, the SA u18 teams in recent times…so I’m wondering if things deteriorate as soon as SARU or the Unions get involved?

    ReplyReply
  24. @Kattes-Strofes: Jammer om te hoor! Dit is goed dat jy dit genoem het. Gelukkig het een van Brakkies se spanne darem ‘n game in die Paarl gekry…..as gevolg van jou “post”

    ReplyReply
  25. @Oakdale supporter: @2021: Yes its going to be a very competitive weekend. The fields are not in good shape after CW so let’s hope it doesn’t rain. The first teams are to close to call and it should be a good game as always. The u/15’s should also be very good. Boishaai is without their 10 and 15 this week but they have two good replacements so it shouldn’t make to big of a difference. Like you mentioned I hope the ref will be better than last year, we don’t want another headmaster having to apologize to a team because of a cheating ref. It is two good teams and it’s going to be close, I think Oakdale will try to keep it up front and Boishaai will try and get the ball wide. It should be a cracker and I can’t wait. Unfortunately this Oakdale side didn’t play Grey. As far as I know the Oakdale boy is staying, my cousin is friends with his father. He is a very talented young man and is still going to play big rugby if he keeps the passion.

    ReplyReply
  26. @boerboel: He broke his jaw at the end of last term. He is fit again but he will play “B” team, the rule is you play in a lower team when you get back from a injury.

    ReplyReply
  27. @CharlesZA: He is playing in the place of the injured 10 this week, it’s going to be interesting to see who is going to play “A” team in August.

    @Bere007: No.

    ReplyReply
  28. @Oakdale supporter: Baie geluk met daai o/15 26- 19 sege van Oakdale. Twee baie goeie spanne wat mekaar deeglik getoets het. Julle mag maar trots wees op die jong manne. Die o/16 wedstryd ook baie close , met Boishaai wat hom naelskraaps met 17 – 11 deurtrek. Boishaai wen die o/14 wedstryd redelik gemaklik 35 – 5.

    ReplyReply
  29. @Bere007: wow geluk Helpmekaar. Ek het eerlik gedink Garsfontein is die gunstelinge. Die Virseker beker is nou waarlik hard in sommer in die eerste jaar van die nuwe formaat. Nou nie 1 onoorwonne span meer oor in die beker kompetisie oor nie.

    ReplyReply
  30. @Rugbyman: moet nou net nie vir my se Garsies het alweer met julle 2e end 3e en 4e span spelers gespeel nie?
    Geluk Helpmekaar.
    Moet vir hoofafrigter vreemd voel om weer te wen, na sy nagmerrie van geen wenne by Cravenweek (XV tal). Gelukkig het Helpies talent (en ander afrigters).

    ReplyReply
  31. @Vetseun baie geluk met julle wen, dit was n goeie wedstryd met julle no 10 wat die verskil was. Ek hoop regtig daai seun gaan iewers volgende jaar nog rugby speel. Net soos die bekerafdeling is die plaatafdeling nog onvoorspelbaar net Eldo wat Rustenburg wen, Marais Viljoen wen Kempton en Montana wen Zwartkop. Enige een kan nog top 4 haal en DAN Kan enige een daar ook wen. Sterkte almal.

    ReplyReply
  32. @Smallies: Die game was by Boishaai se velde, het voor die tyd gedink dit gaan naby wees, maar die telling verras my. Lyk my as jy Bois voor aan bande kan lê, het jy ‘n kans.

    ReplyReply
  33. Paarl Gim het volgens my vandag hul beste wedstryd van die seisoen gespeel, met totale rugby alle fasette oorheers, en met goeie hatering en “offloads” mooi drieë gedruk.

    ReplyReply
  34. @BrotherBear: Ons het geen verskonings nie. Baie geluk helpmekaar, julle het verdien om te wen!

    Miskien moet jy ophou om julle afrigter soos ‘n lafhaard op sosiale media uit te haal… Helpies se span is goed afgerig en julle afrigter is ‘n smart ou… Nee rerig, jy bly maar net ‘n lafhaard! Swak styl! #Brotherjoke

    ReplyReply
  35. @jakes: Dis die beauty vd kompetisie! Klipharde rugby elke saterdag! Net jammer jy kry narre soos die beer wat sy eie mense uithaal. Geen eiers om hier anoniem op sosiale media jou eie skool se mense uit te haal nie… absolute nar!

    ReplyReply
  36. Ben Vorster 39-21 Middelburg
    Ek was in Middelburg vandag vir my laaitie se landloop, so kon bietjie my ou skool ondersteun.
    Baie mooi Vossies…dink telling vlei M/burg ietwat…’n onderskepdrie vroeg en ‘n geelkaart in 2de helfte het telling beter laat lyk.
    @Tzavosky…ek is darem bly om te rapporteer dat hul nie afwyk van hul brand nie…en die bal lustig rondgooi van orals af
    @Vetseun: veels geluk…bly vir julle!

    ReplyReply
  37. @Smallies: Ai ! Was maar nie lekker om hierdie telling te kry nie. Nietemin ! Baie geluk aan Oakdale op n puik vertoning en uitslag. Dinge wil vanjaar maar net nie vlot loop vir die Blou Trein nie. En dit met interskole om die draai, en die Gimmies in n verwoestende bui. Moet sê ek was erg teleurgesteld in Outeniqua se vertoning vandag. Daar was geen dringendheid, veral voorlangs nie. Baie krediet moet egter gaan aan die Gimmies wat altyd bereid was om die bal lug te gee, selfs van diep binne hul eie gebied. Die flank Dean Nieuwoudt het n reuse wedstryd gehad, en talle omkeer besit bewerkstellig. Trouens! Die Gimmies lostrio het mekaar baie goed aangevul en daar is ook baie spoed en flair agterlangs.Sjoe ! Laat n mens effens bekommerd vir die 4de Augustus.

    Ons sal egter steeds die manne ondersteun deur dik en dun, wen of verloor !!

    ReplyReply
  38. @Vyfster: Bly om te hoor van die “brand”, maar ons verwag niks minder nie. Ek het amper ‘n draai daar kom maak – was vir ‘n vinnige heen-en-weertjie Pretoria toe, maar ek is gedreig met egskeiding as ek Middies om ry huis toe!

    Enige nuus oor die Spuds?

    ReplyReply
  39. @chief: Ek het alles gemis vandag en het eers nou tellings gehoor. Moet sê, dis goeie lekker nuus. Ek is ook bly vir O/15 groep. Hulle is nou nog onoorwonne en het n baie goeie seisoen.

    ReplyReply
  40. Boishaai sal bitter vinnig moet wakker skrik.
    Dringende veranderinge is nodig agterlangs.

    My bloed bly blou.

    ReplyReply
  41. Die Menlopark manne is doodstil. Dit is gewoonlik ‘n teken dat hulle verloor het. :wink: ek nou gaan kyk op ander blog en sien dat hul wel die onderspit gedelf het teen Monnas. Monnas by die 0/16s ook gewen. 0/15 en 14 goeie wenne vir Menlopark. Dis nou as die tellings reg is. Transvalia klop vir Nelspruit ook. Volgende 4 spanne by eerste spanne lyk of hul nou semis gaan haal in Virseker beker. Helpmekaar, Garsfontein, Transvalia en Monument.

    ReplyReply
  42. @Rugbyman: ja ou Brotherbear klink of hy baie lekker kry. Hy vryf die sout goed in die wonde. Hy moet net pasop daar is nog semis en finale en die bordjie kan verhang word.

    ReplyReply
  43. @tzavosky: lol…nee, lyk my nie middies het ‘n 4rde span nie, eintlik weird want hul is baie groter skool as BV…so die Spuds kon nie speel nie.
    Benewens 1stes, het Vossies se 2des, 3rdes en 014B ver gewen, terwyl die 015A naelskraap gewen het…Middies se 014A het ver gewen, terwyl hul 016 A en B close games gewen het.
    Heel goed vir ‘n wegwedstryd

    sien hier is ‘n paar verrassende tellings vandag gewees…geluk aan al die wenspanne
    Kan seker vir Oakdale, Grey PE, Eldo’s, Marlow, Helpies, Jeppe, Glenwood en Paarl Gim uitsonder….welgedaan….maar die game bly maar onvoorspelbaar, ‘n 15 punt wen kan maklik in ‘n 10 punt verloor verander as skole weer ontmoet, ons sien dit genoeg hierbo.
    Maar vir nou kan almal hul oorwinnings geniet…vlge week lyk dinge miskien weer heel anders!

    ReplyReply
  44. The one score i find hardest to believe is Parktown 51-25 DHS
    Surely that must be a typo?
    DHS beat Selborne, Dale, Queens, College, House, Westville…and lost by 3 to Garsies
    Parktown could hardly win a game this year, lost against all their local opponents like st Bennies, st Davids, st Albans, Saints etc…hats off if that score is correct

    ReplyReply
  45. @jakes: Ja, was beslis hard. Vir eens het ons geleenthede gebruik en nie onsself in die voet geskiet nie!

    @Norieman: Dankie! Ons die een nodig gehad vir ons eie selfvertroue. Jy is reg oor ons 10. Hy is ‘n uiters talentvolle speler!! Julle 12 en 13 my baie beïndruk. Julle het ook goeie pak en julle sal beslis in semis wees. Ons kans vir uitspele nogsteeds uiters skraal, maar wie weet, hierdie liga is baie deurmekaar!

    @Vyfster: Dankie, ons ook verlig! :lol: Was hard en kon enige kant toe gegaan het teen die einde. Geluk met julle wen! Julle en OM in die finaal is Virseker!! :wink:

    ReplyReply
  46. @Vyfster: Nee, ek het intussen verneem die Spuds kon nie ‘n span bymekaar kry nie – die krieketseisoen het ingeskop. Maar hulle is nog bo aan die log!

    ReplyReply
  47. Trots Menlo! Menlo 1 ste het Monnas vir 50 min geboelie en die telling is verseker nie ‘n ware weerspieëling van die wedstryd nie. Halftyd telling was 14 – 7 Menlo en met 15 minute oor 26 – 12 Menlo. ‘n Onderskep drie teen die verloop van die spel het die momentum na Monnas se guns gedraai. Menlo het hulle struktuur wat die hele wedstryd gewerk het verloor en Monnas het dit in die laaste 10 minute behoorlik uitgebyt. Geluk Monnas met die wen!
    Aan die Menlo boys … respek! julle het beter verdien en ons as ondersteuners baie trots gemaak.

    0/16 Monnas wen 18 -15 na ‘n strafskop in die laaste sekondes nadat Menlo self kans gehad het om die wedstryd net voor dit te beklink, maar ongelukkig was die strafskop nie in die kol nie. Die span wat gedurende die vakansie hulle kaptein en GK 10 aan Grey afgestaan het, het baie karakter gewys en het eintlik verdien om die wedstryd te wen.

    Wat ons 0/14 en 0/15 aanbetref raak die nuwe generasie gewoont om Monnas te wen en goed te wen.
    0/14’s het skerp gelyk na die vakansie en wen 31 – 7.

    Menlo 0/15 was absuluut top klas in hulle oorwinning van 47 -12 en die brand rugby wat hulle speel iets om te beleef.
    RB en span baie geluk!

    Dankie Monnas vir ‘n great dag se rugby en geluk met die opening van julle nuwe paviljoen.

    ReplyReply
  48. @Vyfster: Tell me about it :) . Some people complain about the inaccuracies of the various rankings models, then when you see results like DHS 25-51 Parktown, forget rankings, you realise how hard it is to place any context to that outcome without being at the game to witness it.

    ReplyReply
  49. @beet: But then there’s a case to be made out for consistency (and dispel accusations of home referee bias):

    Lichtenburg playded Middelburg twice this year, each time winning by 3 points.
    Ben Vorster played Lichtenburg at home, winning by 18 points (30-12).
    Ben Vorster played Middelburg away, winning by 18 points (39-21).

    Some fertile ground for serious conspiracy theorists!

    ReplyReply
  50. @AbsolutMenlo: ek sien jy praat julle 014s so goed
    My spioene vertel my BV se 014 netbalspan het Menlo uitgeskakel in kwarteind van SA champs…hul speel more vir posisie 1-4 in SA, terwyl Menlo 5-8 gaan eindig. lol…ek moet maar netbal praat want 014 rugby het ver verloor, net dankbaar hul hoef nie teen julle speel nie!.

    Darem is Vossies se eerste netbalspan ook die ‘reigning’ fast 5 SA kampioene…nou moet iemand net vir my vertel wat op aarde fast 5 is…maar ek het gesien hul het laasjaar onder andere AHM, Paarl Gim, Kloof, en uiteindelik Sentraal in finaal geklop om SA champs te word..so dit klink heel aanneemlik!

    Wat die rugby aanbetref, was dit sekerlik nie lekker om ver voor te loop en dan te verloor nie, maar ‘n game is 70 minute….en elke span het dit al beleef…as dit nie jou dag is nie, gebeur sulke goed maar….krediet aan Monnas wat aanhou veg het

    ReplyReply
  51. @Vetseun: dankie, dit sal nice wees,,,maar kom semi’s, bal hop verkeerd vir OM en BV en skielik is Lichtenburg en Middelburg in finaal…

    Rustenburg het Eldoraigne 51-12 geklop vroer vanjaar, nou verloor hul 28-46 gister teen Eldo’s…hoe verklaar mens dit? Wys wel dat enigeiets moontlik is…en vorige uitslae nie altyd van waarde is nie.

    Sekerlik is daar ook groot fout by Rustenburg, hul vorige wedstryd ook ver verloor teen Noordheuwel…nadat hul seisoen so goed begin het…wonder wat gaan daar aan?

    ReplyReply
  52. @Gooi n enkel maar maak dubbelseker: Ek weet darem nie. Daar is geen rasionele rede waarom BH reg sal wees vir Gim nie. Reeds van begin van seisoen af was dit duidelik soos daglik dat daar ‘n groot skroef los is.
    Wat dit is weet ek nie, ek is heeltemal te ver verwyder van die span om eers te probeer raai.
    What goes up, must come down. Dis maar die storie van mense, spanne, besighede en beskawings.

    Back to the drawing board vir BH. Dit was ‘n treurige seisoen wat volgens alle aanduidings sleg gaan eindig.

    Baie teleurstellend, maar nie die einde van die wereld nie.

    ReplyReply
  53. @Grizzly: ek verstaan nie daai een nie. Die Bulle Span / Menlo 1stes kon Waterkloof met net 2 punte wen, op hulle tuisveld. Iets is fout met of sie keurders by Bulle of Menlo se coaching is sleg??

    ReplyReply
  54. Goeie wen vir PRG teen n goeie Wynberg span. Was nogal bly om te sien dat ons reeds kombinasies begin toets vir Grey game. Dit is moeilik om die SAS spelers re vervang, maar dit lyk nie te bad.

    Net Gim kon Prg verhoed om meer as 40 punte per game aan te teken sover die jaar, trots op die seuns!!

    ReplyReply
  55. @BlouLou: Almal weet wat hier gebeur het maar almal is te bang on daaroor te praat.Dis nie polities korrek nie 8-O Die kat waarna @know the game verwys het mbt tot die 2012 leeus grap die stilste van almal….raak gewoond hieraan…dit was sy raad….niks wat ek en jy hieraan gaan doen nie.Dis nag vir sbr in Bulle land in die afsienbare toekoms…die groot oorsaak is geld….baie daarvan…Kom ek vra jou so..hoe moeilik is dit on n pa te oortuig van n belowende gr 8 speler om na n skool te kom as jy hom wit op swart kan wys die hele eerste span is Bulle…????? :wink:

    ReplyReply
  56. @Grizzly: Natuurlik bedoel gr 7 speler.Ek vir een is klaar met SBR…Die onskuld en reinheid nie meer daar vir my nie…Selbourne amper soveel spelers in SAS span soos PRG en Grey combined 8-O Ek sal Garsies en Pta skole altyd support.. Ek glo Willem Straus gaan en het bietjie meet tyd nodig om die gemors waarin skole rugby in Pta hulle bevind op te ruim…maar dit gaan tyd en ongewilde besluite vat…

    ReplyReply
  57. @Smallies: Smallies disagree a bit here.Nobody likes losing but sometimes you have to hold your hand up and say we played to the best of our ability and yea we lost but we can walk off this field knowing that we left it all on the park and well done to the opposition. This doesn’t happen often I admit

    ReplyReply
  58. @chief: That I have to admit is one of the silliest things that I have heard.If you can’t learn anything from a loss how can you sort out where you were you were weak.

    ReplyReply
  59. Lyk my Boishaai maak nou drie jaar se agterstallige verlore in een jaar op. Dit maak hulle baie gevaarlik vir interskole.

    ReplyReply
  60. @Gooi n enkel maar maak dubbelseker: n Mens skop nie n hond as hy reeds plat is nie. Daarom is ek maar versigtig om te veel negatiewe goed van hierdie groep jongmanne te sê. Het ook nie al die “inside information” nie, en maak dus maar staat op persone wat meer naby aan die span is. Wat egter deur heelwat van my kontakte duidelik deurgegee word, is dat n aansienlike deel van hierdie groep spelers en hul ouers het n moewiese ego probleem. Dit kom al blykbaar n lang pad aan. Die familia grondslag, waarop Sean en sy mede coaches altyd staatmaak, ontbreek ongelukkig hier.En soos almal weet ! Indien n span nie vir mekaar jol nie, lë daar maar swaar dae voor.
    Moet egter byvoeg ! Daar is ook great manne en ouers in die groep.

    Kom ons Boishaaiers bly positief en vertrou dat die span hul sal regruk vir die grote in Augustus.

    ReplyReply
  61. @Veg: ja kyk ek stem saam dat daar sportmanskap moet wees, maar as dit nie hier binne in jou kook van teleurstelling nie moet jy nie kompeterend deelneem aan enige sport nie, by all means se geluk en en skud sy hand… maar diep binne in jou moet dit se… we will meet again and then I will defeat you…

    ReplyReply
  62. @Grizzly: @Bere007: @BrotherBear: Geluk aan Helpmekaar. Julle was die beste span op die dag en het die wen verdien. Garsies se swakste game in 5 jaar, maar gelukkig is dit nou verby. Helpies het baie druk toegepas op Garsies se agterlyn en dit het op die dag goed gewerk.
    Sien uit na Helpies vs Monnas oor 2 weke.

    ReplyReply
  63. @Grizzly: Eerstens baie geluk aan Helpmekaar. Julle verras vriend en vyand.
    Dan welkom tot die regte wereld. Dink daar n paar van ons wat al jare oor die situasie wat by skole unies gebeur kla en kerm. En soos jy tereg se daar word niks daaromtrent gedoen nie.
    Solank as wat skole afrigters betrokke is by kies van spanne gaan dit nie verander nie.
    Daar word onder mekaar gekonkel oor wie wie gaan ondersteun. Jy kies my spelers dan kies ek joune.
    Solank as wat dieselfde persone betrokke is by keuring gaan jy geen verandering sien nie.
    Ma ja da kla ek alweer. So bly ek het nie meer n kind oo skool nie.
    Sterkte vir julle wat het.

    ReplyReply
  64. @Grizzly: ons het juis by ons skool ( eks n Klofie deur en deur) daaroor gepraat met Menlo wat nou weer bleikbaar n Monnas stut vir o/14 gekoop het na n besering.

    Ek dink die ouers is nie volwasse genoeg om so n besluit nugter te maak nie. Ouers se ego word erg gestreel met hulle kind EN ons almal weet die seuns wat o/13 en o14 tops is raak maar average hier by o/17. Seker dan maar reg om n kontrak te teken vir daai twee jaar. Ten minste kry hulle so bietjie geld agv hulle kind se kortstondige talent. Net een vraag. Wat maak daai kinders as hulle op o/16 vlak as hulle deur hulle borge weggegooi word. Daai is n harde leerskool om deur te gaan :(

    ReplyReply
  65. @Kattes-Strofes: Jy is 100% in die kol. Kom al van graad 8 af. Dis mos die 150 jaar span en sou net oor alles loop in hul matriek jaar. My jongste was deel van hierdie groep, maar kom toe eendag by die huis en sê hy is nou klaar met rugby agv ego’s en ouers. Was hartseer vir my, maar dit is wat dit is!

    ReplyReply
  66. @chief – Does not make sense. If the team has a positive synergy, they will MOST DEFINITELY learn from a loss.

    ReplyReply
  67. @meleond: dit is baie keer die geval as mens n te big deal van so iets maak, ek dink BH moes dit baie meer low key benader het, ja sit die 150 op die trui maar hou dit lae profiel en maak jou stigters dag die fokus van die feesfieringe

    ReplyReply
  68. @Riempies: Ja geluk Helpies,julle het nou maar eenmaal Garsies se nr.@BlouLou: In die kol,die beste van als is seuns wil nie iets he wat hulle nie verdien nie…die meeste van hulle..Hulle weet hulle moet teruggaan en hulle vriende face..

    ReplyReply
  69. @BlouLou: die skool wat vir n ouer geld gee sodat n kind by hulle kan kom speel is oneties en baie baie baie korrup in my oe, as jy wil he hy moet o 14 vir jou speel, bele in sy opvoeding, en bele vir die lang termyn, as jy hom vir o 14 wil he moet jy bereid wees om hom o18 ook te wil he, so dit sal dan van die skool afhang om hom te ontwikkel…

    ReplyReply
  70. @Smallies: Dis ‘n groot jammerte, ek kry veral vir Sean Erasmus jammer. My oudste was 2 jaar by hom 2015/16 en ek ag hom as afrigter en mens baie hoog. Maar liewers daar gelaat!

    ReplyReply
  71. @BlouLou: Waar val jy uit …. jy het duidelik nie ‘n idee wat by Menlo aangaan nie … bepaal jou maar eerder by julle eie sake.

    ReplyReply
  72. Ek kan die Boishaaiers se frustrasies verstaan maar ek dink julle behoort nie te veel teleurgesteld te wees nie, gee vir Sacs n loesing en n wen teen Gim, wel dan nie n slegte jaar nie, verlore teen Grey, Prg en goeie Oakdale span nie einde van die wereld nie. Partykeer gel n groep seuns net nie en dis moeilik om n vinger op die probleem te le…chin up Bois, baie om nog oor positief te wees!

    ReplyReply
  73. @meleond:1 geen Vian Fourie
    2 geen Thakir Abrams, dit is wat vir my van die span teenoor verlede jaar uit staan… Daardie twee het vital rolle vervul wat die jaar vir my missing is by BH

    ReplyReply
  74. Whatever problems Boishaai’s 1st XV may or may not be experiencing this season it needs to be remembered that a festival year is very challenging. Boys are expected to play their roles in many different spheres and so many things are happening that influence concentration.

    Having watched many-many interschools I believe Boishaai will be ready for Interschools. A lack of dedication and fighting spirit is the last thing I expect to see from a Boishaaier.

    ReplyReply
  75. @meleond: Jammer om dit hoor veral in jul 150ste jaar.

    Die jaar is egter nog nie verby nie. Interskole gaan maak of breek wees vir 2018.

    ReplyReply
  76. Pasop vir n gewonde. Hulle kry reg om te wil survive ten alle koste. Dit was net weer vir my ongelooflik om die naweek te kon ervaar dat n skool soos Boishaai of Paarl Gim net soveel diepte het. Hulle skroom nie om hulle 2016 0/13 Cravenweek 1,2,3 weg te laat en 3 nuwe manne die naweek te laat speel en daarby uiters kompeterend met goeie afrigting om af te rond.

    ReplyReply
  77. @Vyfster: Ja, ons afdeling is regtig deurmekaar! Niemand kan seker wees wat op die dag gaan gebeur nie. Ek het vanoggend die sommetjies gemaak en ons kan nie meer by die agterdeur inglip nie. :cry: Lyk op hierdie stadium na Eldo, Marais Viljoen, Noordheuwel en Kempton. Egter nog paar interessante match ups oor vir die vlg twee weke, so wie weet.

    Nee wat, ek dink julle twee is veilge bets vir die finaal. Ek sien op Schoolrugbyscores se blad die prioriteitslys vir 2018 bepaal dat die Bulle bo Limpopo is. Indien julle twee in die finaal speel sal dit dus in Pretoria wees! :wink:

    ReplyReply
  78. @Vetseun: @Vyfster ons het verlede week gehoor dat die semi’s by die twee eerstespanne wat 1 en 2 op die log eindig sal wees. Die finaal sal op neutrale veld (as ek reg verstaan, Rugbyman kan ook bevestig) wees na gelang van die borg en uitsaaier se behoefte.

    Daar is nog 2 wedstryde oor voor die semi’s en dit is nou die tyd om seker te maak dat jy nie op die “piesangskil” gly nie. Een verkeerde uitslag en jou seisoen is daarmee heen!

    ReplyReply
  79. Ja hulle het verlede week bevestig dat die halffinale by no 1 en 2 van die 1ste spanne in elke afdeling sal wees. Dws alle 1vs4 games sal by die 1ste span se no 1 wees en al die 2vs3 games by die eerstespan se no 2. @vetseun julle kan dit dalk nie meer maak nie maar julle kan wel ander skole help 😉

    ReplyReply
  80. @oppimoot: Julle het nog twee wedstryde oor, albei tuis. Julle behoort nie veel probleme te hê teen Jeugland nie, maar Lichtenburg is ‘n potensiële piesangskil – julle behoort om egter deur te trek na my my mening.

    Ben Vorster het nog net Pietersburg oor en dis by hulle – enigiets kan gebeur met ‘n plaaslike derby, so dis ‘n moontlike piesangskil vir BV ook. Maar op die stadium lyk dit na BV en OM vir 1 en 2, of andersom.

    ReplyReply
  81. What a start to the term. The u/15 game was very hard but it was clear from the start that the Oakdale boys were in control. The ref did a good job to keep Boishaai in the game in the early stages. There were some strange early calls. Boishaai opted to play with their forwards which surprised me. Last season and this season so far their backs had been their main weapon. Oakdale used this to their advantage and came back from 19-7 at the break to win 19-26. They are a very good team and well coached. I hear from their parents there are many wolves hanging around Riverdale these days. I hope they can keep their team.

    The first team result was such a shock that I drove into the back of a gentleman from Switzerland. Luckily his Landy didn’t even feel the bum the same can not be said for my car. I hope the results will improve because my insurer isn’t happy. Well done to Oakdale.

    ReplyReply
  82. Let’s have a good debate :
    Is die sentralisering van rugby om Grey Kollege goed vir Vrystaat rugby (skolerugby) ? Is die sentralisering van die rugbykrag rondom Paul Roos, Boishaai en Gim goed vir WP rugby (skolerugby) ?

    ReplyReply
  83. @oppimoot: @tzavosky: Nee wat, lyk my julle twee begin nou al die mind games speel! :lol: Ek verstaan wat julle se oor piesangskille, maar dit behoort julle twee in die finaal te wees – veral as julle tuis semis het. Die neutrale veld vir die finaal kan dinge interessant maak, en kan dalk OM bietjie meer bevoordeel aangesien BV in alle waarskynlik ver sal moet reis. Tyd sal leer. Sterkte in elk geval vir julle beide!

    @Norieman: Ek dink die enigste ouens wat ons regtig kan help is dieselfde ouens wie se kanse ons die naweek befoeter het! :lol: Ons speel nog Kempton en Zwartkop. As ons “by some miracle” vir Kempies wen, sal dit julle beslis help want as ek reg is met my sommetjies, is julle en hulle tans saam op 18 punte in die derde posisie. Eldo is op 21 en MV op 20 maar hulle moet mekaar nog speel. Ek dink nie julle laaste twee opponente gaan julle kan klop nie, en daarom kan julle dalk net-net kwalifiseer vir tuis semi as alles vir julle reg loop. Maar soos ons al telkemale hierdie jaar in hierdie afdeling gesien het – snaakse dinge kan gebeur! :wink:

    ReplyReply
  84. @dammetjie: Of course it’s not. There is a distinct premier league evolving as has happened in NZ, and the gap between the premier league and the rest is increasing. In an exceptional year (either a weaker premier league side or a strong “B” league year) are the scores competitive or there is an upset. What this results in is Glenwood, Affies and Grey season schedules where these teams have to travel out of province to compete against the other premier league sides at huge cost (no other sport has the same cash thrown at it). Many 2nd team players would be better served playing 1st team for other schools and garner recognition for CW and possibly rugby oportunities post school. Then you have Stiers comment above re the Wolves of Wall circling at Oakdale, a great school with a very good rugby pedigree, why is it necessary to entice players from Oakdale, they aren’t some backwater with limited opportunity and coaching. Let’s watch this space. To my mind the premier league does nothing for the expansion and improvement of the game. More boys playing more competitive rugby across the board does.

    ReplyReply
  85. @Stier: Ek gee vir jou n High Five Stier. Baie goed opgesom en saamgevat. Daarmee nooi ons julle amptelik uit om volgende jaar op die plaas te kom speelwat sal saam val met die Akkerfees. Hoop ons kan ons 0/15 span bymekaar hou. Moet toegee julle 0/15 het met rasse skrede verbeter.

    ReplyReply
  86. @McCulleys Workshop: the other side of the coin is this…. If you think you are good enough then you must be able to compete for a place in these schools 1st teams, if you cant make the BH, GW PRG, Gimmies, Oakdale, Affies or Grey or any of the top 20 schools first teams, odds are that you will not make it as a pro player…

    ReplyReply
  87. I enjoy the successes of the school that I support, but I intend to side with Mc W that it is not positive for the growth of rugby as a whole irrespective of the province. A player at any of the major schools may prefer to play in school A’s C-TEAM rather than a smaller school’s A team. This is great for the major schools, but it may lead to a downgrading of rugby at a smaller school. Without knocking smaller schools: remember when schools such as Strand, Tygerberg, Bellville, J.G Meiring, JJ Du Preez etc were on a par with Gim Boishaai and PR ? When we talk about individual schools and rep. teams rugby is strong in the WC, but is rugby really growing (more playing schools with more teams). The solution : ??????

    ReplyReply
  88. @dammetjie: dit groei nie regtig nie, en nou gaan n paar manne hulle weer wip vir my, maar die afskaffing van die country districts craven week spanne gaan die situasie net vererger….

    ReplyReply
  89. @Vetseun: Nee, wat, ek is nie ‘n ou vir mind games nie, ek sê dit soos ek dit sien. ‘n “Neutrale veld” vir BV en OM sal Nelspruit wees met ‘n Puma ref, na my mening. Gelukkig is ons al soort van gewoond aan ver reis agter rugby aan, so dit behoort nie ‘n kwessie (of verskoning) te wees nie.

    En terloops, geluk met julle wen – ek hoor julle losskakel van wie jy my vroeër vertel het, het ‘n groot verskil gemaak.

    ReplyReply
  90. @tzavosky: Ek stem saam met jou, en daarom sê ek van die begin van die jaar af dat julle en OM in die finaal gaan speel. :lol: Ons sal maar moet wag en sien oor waar die finale gespeel word. Dink nie iemand weet Virseker :-D op hierdie stadium nie.

    Dankie! Ja hy was weereens briljant. Kan nie glo die Bulle keurders beskou hom maar as die 5/6de losskakel in Pta nie!!! 8-O Dit is net jammer dat toe hy reg is na sy besering, Vetseun seergekry het. As hulle twee saam kon speel dink ek nie ons sou onder aan die log gewees het nie! :cry:

    ReplyReply
  91. Kon eers vandag weer kans kry vir kommentaar. Geluk aan die Oakdale manne..Julle was lus vir daai wen en verdien hom. Ons manne se fokus was nie na wense gewees nie en julle het hulle goed gestraf daarvoor. Die seisoen kan nog oor 2 weke gered word maar ek sien maar swarigheid vir ons ondersteuners van die Bloutrein op 4 Augustus.

    ReplyReply
  92. @Smallies: Then have a look at the u19 thread and the make up of some of the schools represented. The broader the game is represented the better for the game. I have no doubt that the game in the 80’s in KZN where games were closely contested and there were no easy games, was better for KZN rugby and the crowds attested to that. Although a win over College was rare, the score line was most often very close.

    ReplyReply
  93. @dammetjie: I agree with you something has to be done. I think there should be regional CW. For example WP, Boland, SWD, EP, Sharks, Griquas and Border in one region then Bulls, Lions, Limpopo, Pumas, NW, Valke, FS and Griffons. That will allow each province a extra team or two depending on their size. It will give more players the chance to play. You will get mismatches but we get those even under the current format. I also feel SARU and the provinces must do much more to get proper coaching structures to assist schools that don’t always have the budget or staff to improve the rugby at their school. SARU wants transformation and rugby growth but I don’t think they do enough, they believe the schools will always provide the players as in the past. They don’t seem to care that things are changing or they don’t seem to care. If SARU does their work no school will have to look for “transformation” players outside their own region.

    ReplyReply
  94. @tzavosky: Julle is welkom in Nelspruit, sê net as ons die veld moet reg kry en ons kan selfs ‘n skare huur.

    Onthou net dat ons skeidsregters en lynregters op en af spring as spanne punte aanteken……maar hulle is altyd neutraal…. :mrgreen:

    ReplyReply
  95. @McCulleys Workshop: in the end the guys who end up playing senior profesional will be from the top schools, unfortunately they are the ones who are better equipped in terms of being able to handle the pressure of pro rugby

    ReplyReply
  96. Stier I agree. SARU gives attention to the same players that are already receiving top class coaching at their schools.

    ReplyReply
  97. @Smallies: Well, that’s firstly not entirely correct and it depends on how you define top schools. We were debating the premier league concept here and schools such as GC, Gim, PRG, HJS, Affies and GW were mentioned, the polarization of SBR into a super league as it were, and is this good for rugby. My answer is no, yours is yes. Your answer isn’t reflected in the Sharks side. I haven’t covered all the positions but how about this:
    Lewies -Eldoraigne
    Nkosi – Jeppe
    Ruan Botha – Jeugland
    Philip van der Walt – Adelaide Gim
    Am – De Vos Malan
    Esterhuizen – Klerksdorp High
    Du Preez x 3 – Kearsney
    Wright – Hilton
    Bosch – Grey High

    ReplyReply
  98. @McCulleys Workshop: jeppe kearsney grey high and eldo all fall under the BHP top50 all that I’m saying is that the kids that comes from the top schools have a bigger advantage goeing forward, than say a school like Aliwal-north, it is unfortunate but also the reality, weather it it is good for rugby, the sword is bouble edged on that one..

    ReplyReply
  99. @Smallies: That’s a different debate, you must be confused with another thread… to catch up read Dammetjie and my comments and then respond.

    ReplyReply
  100. @McCulleys Workshop: look those so called premier schools have been playing each other for dacades, they have and always will attract the top talent, the biggest challenge facing schools rugby is the dimize school sport in the country side, this has led to the city schools getting bigger and better, me personally think that it will become more and more a case of mabe 100 or 150 school in the country paying rugby

    ReplyReply
  101. @Smallies: Yes and no, as there is a concentration of skills and depth via recruiting, those schools start to eliminate local opposition and are forced to travel to find comparative competition. CG Vs GW is a relatively new match up. Likewise Affies started playing GW, Westville who they’ve now dropped and MC. Affies have now included Gim in an annual event. These events cost money and not all are covered by sponsors. This does nothing for the depth of rugby at SBR level and for that matter neither at provincial level. Gim HJS GC have produced many provincial players, and although they were producing good SBR sides, there was less of a concentration of skills in those days. Name the GW players playing SR for the Sharks, or in any SR franchise for that matter. I’m guessing less than 5 nationally. They are not the overwhelming majority.

    ReplyReply
  102. @McCulleys Workshop: One must also remember that the schools top priority is not to produce professional sportsmen! They are after all still a school. The biggest advantage these schools have is that they will draw top class players because of their reputations, but very few of these players venture into professional sport after school. They also produce well rounded and balance young men who have competed at top level in a school environment and it helps them develop strong skill sets for the future. For every rugby player Boishaai produced I can name 10 or more doctors, Engineers etc. That is actually more beneficial to the country than a couple of rugby stars!

    ReplyReply
  103. @Rugbyman: bly ek kon na verlede naweek as bietjie van ‘n weerlig afleier vir jou dien. Nogals interessant DAT dinge gese oor hoof afrigter en talent van kinders alles waar is. Ook niks so agterbaks as om voor die wereld vreeslik ordentlik en nederig voor te kom, maar na te laat om die regte ding te doen en ook eie agendas volg nie, tot nadeel van ????

    ReplyReply
  104. @jakes: elke span moet elke naweek opdaag, of waag om op hulle m..r te kry. Ou @Rugbyman het Helpies in die verlede ernstig onderskat en baie verskonings gebruik. Wou maar net seker maak sy gesindheid is nou meer positief ;-)
    Gaan nog lekker rugby vorentoe wees.

    ReplyReply
  105. @BoishaaiPa: I have no doubt you are 100% correct. Some schools attract talent without paying for it (I’m not debating that point) due to their ethos, pedagree, facilities esv, and will continue to attract top pupils across the sporting, cultural and academic spectrum. That reflects excellence.

    ReplyReply
  106. Ek dink nie ons moet van onskuld praat nie,en dan ook werwing na gr7 goed praat nie. Het meenigte van julle nie gese skole rugby is nou profesioneel nie dis mos nou die era of hoe? Daarby vind ek dit lagwekkend as die “profesionele” kinders by die naam genoem word en daar soveel kritiek daar oor is nie.Die situasie rondom die koopery het reeds te ver gegaan.As ons eers daar is dt manne net vir n seisoen gekoop of ‘misbruik’ word is dit n hartseer dag. Ek verneem Kloof oorweeg dit soek glo net die fondse daarvoor.
    Wat daai donker blou skool wat glo so skopperig is aanbetref,as ons nie weet wat daar aan gaan nie vertel ons dan tog asb.

    ReplyReply
  107. @BoishaaiPa: 100% agree. The problem we face, however is that there are schools whose priority is producing sportsmen. That is what we need to be rid off. Most of us here went to schools which prioritised raising all-rounded men (and women)…can we say the same about today? And the fault is not just on schools, but parents who want to live their lost dreams through their kids. The thread on 2nd XV players moving largely reflects this, and that trend is not a new thing. It has been happening for some time now. One case in point is a former blogger who moved his son from Dale to Selborne to Glenwood a few years back. The reasons had nothing to do with education, and that from the parent to the schools which took him in. With money involved it’s only gonna get worse.

    No one here knows of or has even heard of Mariah Louw in Queenstown or De Vos Malan in King William’s Town – and yet we have current Springboks from those schools. And those dudes will tell you they loved it there and never thought of moving even though Queens and Dale are a stone’s throw from them. In fact they will tell you being a Bok was never in their life plan.

    ReplyReply

Leave a Reply