SLOT | DATE | SCHOOL | SCHOOL | BROADCAST | ||
---|---|---|---|---|---|---|
Sat.03Mar | Ben Vorster | 30 | 27 | Frikkie Meyer | ||
Sat.10Mar | Ben Vorster | 13 | 05 | Klerksdorp | ||
Sat.10Mar | Frikkie Meyer | 23 | 15 | Oos-Moot | ||
Sat.17Mar | Ben Vorster | 39 | 08 | Centurion | ||
Sat.17Mar | Klerksdorp | 05 | 22 | Oos-Moot | ||
Sat.24Mar | Frikkie Meyer | – | – | Klerksdorp | ||
Mon.26Mar | Oos-Moot | 30 | 19 | Centurion | ||
Sat.14Apr | Centurion | 40 | 17 | Frikkie Meyer | ||
Sat.05May | Klerksdorp | 12 | 21 | Centurion |
@tzavosky: Lekker man, lekker! Vat hom Fluffie! Bly dis nie ons nie!
@Vetseun: Ek sien dis ‘n lekker sonskyndag Saterdag, met ‘n maksimum van 26, wat warmer behoort te voel agv ons humiditeit – was vanmiddag 4uur daar om ‘n bietjie hokkie te kyk op die nuwe astro, en dit was ongemaklik warm.
So, ons sien uit na Florida!
@Vyfster: Stem met jou saam oor Rustenburg! Hulle lyk beslis na die gunstelinge in die Plaat afdeling. Dit gaan egter baie goeie kompeterende rugby wees en dit gaan baie afhang van wie op die dag die wen die graaste wil hê. Maar dis moes hoe dit moet wees! :
@Vyfster: Jy is doodreg! Ek ook altyd bietjie meer effort op die veld ingesit as ek geweet het daar is girls op die pawiljoen wat kyk!!
Nee, ons hokkie en netbal vind hoofsaaklik op Woensdae en Vrydae plaas ongeag die tipe liga waarin ons is. Maak dit dus moeilik vir die rugby seuns om hulle te gaan ondersteun want hulle oefen op Woensdae en Vrydae doen hulle wie weet wat! Daar is darem van die girls en ander skoliere wat Saterdae kom om die rugby te ondersteun en as die span wen is daar gewoonlik meer van hulle! Die gr 8s word ook so half vriendelik verplig om daar te wees, so die pawiljoene is darem nie heeltemal leeg nie maar dit skep maar net nie dieselfde atmosfeer as almal saam op dieselfde dag speel nie.
Ja, ons plaaslike derbies teen Eldo en Zwarries is altyd vir ons groot. Groot kompetisie gewoonlik tussen die drie skole in die dorp. Ons begin juis ons Virseker veldtog Saterdag weg teen Eldo. Het hulle verlede jaar verras by ons so ek glo hulle gaan hard kom vir ons. Sien hulle het goeie wen die naweek oor Kempies (my alma mater!) gehad. Nooit ‘n maklike taak nie. Gelukkig het ons 10 herstel van sy enkelbesering wat hy die Donderdag voor die BV wedstryd opgedoen het. Hy maak reuse verskil in ons span en was grotendeels die rede hoekom ons die game teen KHS kon deurtrek. Ons BB proewe begin egter môre, so dit gaan nie die ideale voorbereiding vir enige een van die twee spanne wees nie.
Ek glo julle en OM is in die running vir die Skild maar aangesien julle reeds die wen teen hulle het, moet julle beslis die gunstelinge wees. Florida egter nie ‘n kat wat jy sonder handskoene aanpak nie, so sterkte vir julle ook vir die naweek.
@tzavosky: : ja, ek dink dit gaan fassinerende reeks wees, sien ook baie uit daarna.Dink ook 1stespan behoort bietjie meer gewig te dra
@Vetseun: Jy maak ‘n baie goeie punt oor die hokkie en netbal. In my dae was 1 van my hoofmotiverings op die veld om die meisies te beindruk, veral met ver wegwedstryde met lang busritte terug Tzaneen toe
Ek neem aan dat julle darem julle wedstryde teen Zwartkop, Eldoraigne en Montana almal op die selfde dag kan plaasvind, is julle hokkie en netbal nie in dieselfde liga as daardie skole nie? Indien wel gaan veral julle Zwartkop en Eldoraigne bepalings great wees ( die ou Verwoerdburg derbies).
My dogter se skool woon die meisies nog steeds die rugby tuiswedstryde by, al speel hul vroer die week. Deels omdat dit ‘n skool met ‘n wonderlike gees is, maar ook omdat hul punte kry vir bywoning…lol…so bietjie van “‘n carrot and a stick”
meeste van jul teenstanders in julle divisie is nie ver nie, so reel ‘n bus of 2 vir ondersteuners en dit sal dit net so lekker maak….as teenprestasie moet die seuns darem gaan kyk as die meisies in die week speel
Sterkte vir jul seisoen! Dink nie julle eerstes hoef vir enigeiemand terug te staan nie in die plaat nie, behalwe miskien Rustenburg wat tans ‘n aks sterker as die res lyk.
@Vetseun: Ek stem saam met al jou en @Vyfster se punte, ek wonder net of al ‘n skool se spanne wat in berekening gebring word dieselfde gewig dra. Die 1ste span uitslae bepaal grootliks die openbare profiel van die skool, en na my mening behoort dit stapsgewys meer gewig te dra – 1e > 2e > o16, ens. Maar dalk doen hulle dit so, ek weet nie.
Dit is teoreties moontlik dat ‘n skool se 1ste span sy afdeling wen, maar in praktyk word hy gerelegeer na ‘n laer afdeling/seksie omdat sy junior spanne swakker gevaar het, en natuurlik andersom ook. Ek skat daar is nie ‘n perfekte formule nie.
Hoe dit ookal sy, ek sien baie uit, want ons gaan heewat meer tuiswedstryde speel as wat dit in afgelope jare die geval was, toe dit basies net BV, PHS en FM in die liga was en ons bakhand moes staan om redelik kompeterende vriendskaplike westryde te kry.
@tzavosky: Jip, veral nie avos nie!
@Vyfster: Just my five cents worth – I really enjoy the new PUK series we play in. Much better than current Tuks series. Good competitive sport for us as we are not as big and strong as some of our Pta neighbours. It also exposes our kids to new schools that we are not used to playing and although the travel aspect is difficult for us, we will learn to cope with it over time. I agree that in its current format the Tuks series has served its purpose.
With regards to Virseker – You must remember that the group structure for this years competition was based on previous years’ results and also that of the whole school and not just the first teams (and maybe a little thumb suck as well ). It therefore stands to reason that there might be 1st teams this year that will beat other 1st teams that are in a higher division. I think that the current Virseker structure is the right way to go but that it will take a few years to have the right schools play in the right divison. However, I fully agree with you that you can expand the divisions to 10 each without weakening them. I agree that schools like BV, OM, FM, Lichtenburg, Ligbron etc. will not be out of place in division two. But on the whole, my view is that in all three top divisions you will have extremely competitive rugby with everybody standing a chance to win on the day and ultimately that is what we all want – to have strength vs strength rugby with the best team coming out on top.
Just another side comment – In my days all the winter sports played the same schools which created great atmosphere on a Saturday when the rugby boys got to support the netball (or korfbal!lol: ) and hockey girls and vice versa. Nowadays the netball and hockey leagues are played during the week and the rugby end up playing alone on a Saturday with half empty stands. That is why these mixed sport friendlies early in the year are so great as it is the only time during year that the whole school end up competing together.
@tzavosky: Great idea, i fully agree.
on a slightly different subject, i believe the shield teams are as a group stronger than the plate teams in division 1, and putting 10 in each group would adress that issue as well to a degree.
In Yesterday’s NWU interprovincial finals , the game for 1st and 2nd place was between Lichtenburg and Middelburg (both Shield Teams) whilst Noordheuwel, Marais Viljoen and Zwartkop (all plate teams ) fought it out for minor placings…in fact Zwartkop lost against Potch Volkskool (division 2 team), think MV finished 13th.
Some scores between shield and plate teams illustrate my point
Ben Vorster 39-8 Centurion
Oos-Moot30-19 Centurion
Oos-Moot 36-16 HTS Middelburg (div 1 cup)
Lichtenburg 43-15 Noordheuwel
Lichtenburg 37-31 Marais Viljoen
Lichtenburg 18-17 Zwartkop
Jeugland 27-26 MV
Pietersburg 12-12 HTSM (cup)
Die Anker(div 2) 18-12 Noordheuwel
Potch Volkskool (div2) 39-22 Noordheuwel
Potch Gim (div 2) 27-21 Montana
Just a few examples to illustrate my point….it shows clearly that 30 teams in div 1, divided in groups of 10 will be even more exciting…move Rustenburg to the cup, add Waterkloof for their 10…..then 3 of the shield to the plate, maybe anyone of Oos-Moot, Ben Vorster, Lichtenburg, Middelburg or Florida
That would leave 5 teams to move from div 2 to div 1 shield….maybe Potch Gim, Ligbron, Frikkie Meyer, Potch Volkies and Secunda
That would add even more spice, to an already very exciting format!
@Vyfster: If it was my call, I’ll increase each section of division 1 to 10 teams (adding Waterkloof to Cup, plus the winner of Plate, etc) and starting the competition earlier, with a number of friendlies arranged by schools themselves during March. But that doesn’t bode so well for the hockey and netball girls.
@Vyfster: Thank you
@tzavosky: yeah, I fully concur….Tuks series is regarding Rugby not a good thing anymore, basically just Helpmekaar joining the same teams for Virseker with Eldo’s, Pieties and Kempies dropping to shield and plate, I think its days are numbered
It is a nice competition for all the other sports, but not rugby anymore….we’ll see what happens next year, originally TUKS were 16 teams, now they are only 11.
@Vyfster: Another nice touch about this series is that apart from BV and Oos-Moot none of these teams will play against one another in the league stages of Virseker (BV and O-M used their fixture to count for both). However, if you look at the fixtures of the Cup section of Virseker, it’s basically the same teams that played one another in TUKS.
I don’t know what the arrangement was between Lichtenburg and Middelburg, but at 1st team level they’re scheduled to play one another for the second week in a row next Saturday, which I think is unfortunate.
Sorry, meant to say Paarl Gim….maybe Grey and PRG can put these type of scores, but it is clearly a very special side from Transvalia this year.
Interestingly, this Matric group of Klerksdorp and Transvalia was in their grade 8 year the 2 top u/14 teams in the Northvaal by a countrymile, and definite top 5 material countrywide. They demolished all macro teams that year.
They played each other in Tuksreeks final, with Klerksdorp winning….then it was reversed in Beeld series for big schools, with Transvalia the champions
Klerksdorp has lost many of their players, whilst Transvalia retained the core, and even strengthened their team, as their 1st team results show this year….amazing how their fortunes have diverged
Some of Transvalia’s results this year borders on the ludicrous, who else can put a score like today against EG Jansen? Not even Grey came close
@beet:I Think it was first postponed due to heavy rain, second date also rained out, fixture cancelled and point shared for purpose of the series.
This series doesn’t have a final….just 5 schools from different provinces playing each other. Winner of series determined on points for wins etc, just like a normal leaugue.
Ben Vorster is again the overall rugby champions….and their first team also winning series. They won all 4 of their opponents, OOs-Moot lost against BV and FM, Centurion also lost twice, against BV and OM, FM lost 2 of their 3 completed
games (against BV and Centurion) and Klerksdorp lost all 3 their games with the 4th game against FM cancelled
I think Klerksdorp”s u/14A are their age group champs. and Centurion’s u15’s
Oos Moot also have a couple of team champs, so it’s a very nice little series to start the season, between schools fairly level in strenght….good warmup for Virseker, and a nice change to experiment a bit
What was the Frikkie Meyer vs Klerksdorp result?
@Vetseun: Geluk met die wen. Onthou net, “Wie nie ry nie, kry nie!”
Sterkte vir julle ook, die nuwe Virseker gaan baie interessant wees.
Centurion 21 – 12 KHS.
Geluk aan BV met wen van PUK reeks. Harde rugby vir almal wat goeie voorbereiding is vir Virsekseker. Sien egter nou daarna uit om nie meer so ver te ry om elke naweek rugby te kyk nie! Sterkte vir almal se seisoene verder!
@Vetseun: Ek stem saam oor julle O 15 span. Dit is lekker grott seuns voor en n paar spoedvrate agter. Baie mooi vaardighede. As hulle die dag kliek gaan daar perde wees vir hulle opponente.
@oppimoot: Het op ‘n stadium daai kant toe geloop om te kyk of ek jou sien, maar oë nie meer wat dit was in die donker nie! Nou het ek net soveel meer avos om te eet.
@scrummie: Ja, 1ste span game was baie hard en fisies. Was egter ook baie foute aan beide kante met heelwat strafskoppe wat die vloei van die spel negatief beïnvloed het. OM ons in die eerste deel van die game bietjie geboelie, maar ons kon darem onsself regruk en ons man beter staan in die tweede helfte. Ons afronding en besluitneming het ons egter ‘n kans op ‘n wen gekos, maar dit was ten minste ‘n baie beter vertoning as die vorige naweek teen BV. Dink daar was ‘n paar seer lywe aan beide kante Dinsdag oggend. OM is ‘n goed gebalanseerde span en hulle behoort goed te doen in Virseker.
Dit blyk op hierdie vroeë stadium van die seisoen of ons O/15s ‘n goeie jaar gaan hê. Hulle was ook ons enigste span wat by BV kon wen. Miskien het dit iets te doen met die feit dat verlede jaar se 1ste span afrigter hulle hierdie jaar afrig!
@scrummie: Oos Moot vs Centurion
O14 A 27-5
O14 B 64-0
O15 A 14-21
O16 A 39-19
O16 B 30-17
3des 19-7
2des 34-0
1stes 30-19
klink asof 1e span game n lekker een was, geluk Oos-Moot. Wat was res vd uitslae ?
@Vetseun: Jammer ekt jou gemis. Vasgevang by tegniese tafel.
@oppimoot: Ek is hier…. met avos!
@oppimoot: @Inni-Moot: Klink my ons sport van more is geskuif na Maandag. Dalk maar beter so want dit sou maar ‘n getjommel gewees het in hierdie weer! Bly droog die naweek manne! Sien julle dan hopelik Maandag.
@oppimoot: Ja, ons 0/15 span word nou deur die 1ste span afrigter van verlede jaar afgerig. Hy het ‘n track rekord om junior spanne goed voor te berei vir senior SBR. Gaan ook my eerste rugby ervaring by julle wees. Al baie atletiek daar gedoen, maar dis mos nie sport nie! Sal beslis vir jou ‘n paar lekker Laeveld avos saambring met komplimente van @Tsavosky
@Inni-Moot: Sien uit. Gelukkig speel ons FM hierdie jaar tuis. Was ‘n moeilike uitstappie verlede jaar. Dink nie ons stadskole is gemaklik daarmee om ver te ry vir sport nie. Sal beslis probeer kontak maak Sat.
Sien Frikkie Meyer is op ‘n roll. Hulle het die naweek hul kragmeting maklik teen WNBM gewen. Verstaan van die Klerksdorpmanne hulle ry daarheen volgende week. Sterkte daar met hitte en ander blasende uitdagings! Ons vergas Vetseun en sy spanne die naweek. Sien daarna uit en ons kan sommer mekaar van aangesig tot aangesig ontmoet.
@oppimoot: Laas toe ons daar by julle was, was een van ons busse in ‘n ongeluk betrokke waarin mense dood is, toe kanselleer hulle die dag en moes ek myself elders in die grootstad gaan vermaak. Nou het ek nie meer kinders op skool nie en hoef nie meer agter hulle aan te ry nie, dus net tuiswedstryde vir my. Sorrie, man!
@Vetseun: ons sien uit na Saterdag. Julle is welkom by ons. Dit gaan beslis baie hard wees. Dit lyk my julle het n baie goeie O15 span. Hulle kan dit nog ver bring. Klink my ek moet @tsavosky kry om avos PTA toe te bring
@Vyfster: Dis vroeg in die seisoen, maar wat verblydend was, was dat die meeste spanne by die “brand” gehou het. Toe Hein Wagner weg is, het baie van ons gewonder of hulle daarby sou hou, maar in die opsig het hulle nie teleurgestel nie, wat dit ‘n plesier maak om te gaan kyk.
Nogtans baie hanteerfoute in belowende posisies (ook deur Centurion), wat deels toegeskryf kan word aan die weersomstandighede.
@Vetseun: Die lekker van ontmoet en gesels was wedersyds, en ek is bly almal is veilig terug. Dankie vir jou vriendelike woorde oor ons “kleinerige, plaserige” skool.
Moenie te hard wees op julleself nie, onthou ek het vooraf gewaarsku teen die lang rit. Dis iets wat die kinders se energie tap, veral as hulle nie daaraan gewoond is nie, en is nie altyd ooglopend nie.
Ek glo jy het daai kop-optel gesprek met die ware Vetseun al gehad. Sterkte vir hom en julle vir die res van die seisoen!
@Vyfster: Stem saam. Ons afrigters nog nie seker oor sekere posisies voorlangs nie en het die pak dus bietjie anders gelyk as verlede week. Het ook nie gehelp dat ons 10 Donderdagoggend sy enkel afgeskryf het in LO sport periode nie. Baie van ons sukses verlede jaar het om hom gedraai en dit was ‘n groot terugslag. Sy plaasvervanger is gr 11 seun wat gister met net een middag se oefening sy eerste game gespeel het op die vlak. Dink nie hy het sleg gedoen nie maar ons agterlyn was beslis op verdediging en aanval nie hulle dodelike self nie. Maar nou ja, dis die aard van die game waarvoor ons almal lief is. Ons sal nou maar net harder moet werk agterlangs en hoop dat die afrigters vinnig settle op wie is hulle beste pak sodat die span kan begin gel.
@oppimoot: Verwag ‘n nog ‘n harde dag Sat daar by julle. Veral na julle goeie wen by KHS. Hoop ons kan opdaag na Sat se teleurstelling. Gelukkig hoef ek darem nie 3:00 op te staan om te gaan rugby kyk nie!
@Vetseun: Ja wat, die seisoen begin nog maar,foute word nog uitgestryk etc….as ek reg onthou het ons laasjaar Frikkie Meyer met omtrent 40 punte in die PUK reeks geklop, net om teen hulle in die Limpopo Virseker finaal met 55m strafskop na die sirene te verloor met ‘n punt.
So gaan dit maar, sterkte vir res van seisoen
@tzavosky: Sjoe, jy maak my nou lus vir Avos…ek het self vandag in ‘n koue en nat PTA gesit om my dogter se skool te ondersteun,lyk my weer is maar deurmekaar orals. goed om te sien dat Vossies sover goed doen hierdie seisoen, hoop maar hul kan dit volhou.
As ek sien wat Jeppe boys en Marlow die afgelope 2 weke gedoen het, dink ek hulle is in vir ‘n moeilike KES easter festival….goed gaan
@oppimoot: Baie geluk met julle wen! Sien jou volgende week.
@tzavosky: Darem veilig terug by die huis na ‘n 726km roundtrip vandag! Jip, voorwaar moelike dag vir Woeries! Nie vir my groot verrassing by junior spanne nie, maar ons 1ste span hulleself in die steek gelaat vandag. Baie verbroude kanse maar BV beslis verdien om te wen.
Moet sê, die meeste van ons spanne kon voorlangs redelik kompeteer, maar agterlangs het BV ons behoorlik ‘n rugbyles geleer. Hulle agterspelers het baie spoed en is baie vaardig. Was mooi om te sien maar nie lekker om aan die ontvangkant te wees nie!
Was nogtans ‘n lekker ervaring om by die Vossies te kon meeding. Julle het ‘n great skool en kinders met baie goeie geriewe…. en natuurlik avos! Dankie Tsavosky vir jou moeite! Lekker om jou ontmoet en te gesels. Sterkte vir die res van julle jaar. Julle gaan nog baie ouens dronk hardloop!
@Vyfster: Moeilike dag op kantoor vir Centurion, maar @Vetseun het darem sy avo’s gekry. Weereens koud en nat gewees.
Ben Vorster vs Centurion
1stes BV 39-7 Centurion
2des 25-8
016A 79-5
015A 7-15
014A 33-12
mooi Vossies, veilig terug ry woeries.
Goeie weg wen vir Oos- Moot se 1stes teen Klerksdorp, lyk my hul het ‘n bulspan vanjaar!
Puk Interprovinsiale Reeks
Klerksdorp vs Oos-Moot
0/14A 50-7
0/14B 47-0
0/15A 5-7
0/15B 22-17
0/16A 27-0
0/16B 24-5
4des nie gespeel
3des 7-10
2des 5-21
1Ste 5-22
Ons is hier in ‘n lekker koel en nat Tzaneen!! Let the games begin!
Sterkte aan almal vir die naweek se wedstryde. Gelukkig vir ons Pretoria manne wat moet ry lyk dit of die weer ons bietjie genadig gaan wees. Hoop maar die refs het ook die memo gekry! Veilig ry almal.
@scrummie: Drink baie water want dit is vrek warm. Hulle het ‘n sterk pak en vinnige buite agterspelers.@tsavosky kan bevestig. Overall goed afgerig met geen ooglopende swakpunte.
@ Oppimoot – Enige raad vs FM in Thabazimbi ?, Saterdag is dit ons beurt om soontoe te gaan … ons sien baie uit maar weet ook dit gaan kliphard wees . Sterkte die week met jul wedstryd vs Klerksdorp
@tzavosky: Ek dink enige skool op sy tuisveld is gevaarlik, en dan moet ons aanpas by die toepassing van die reels deur die skeidsregter. FM en soos ons weet BV se eerstespanne was nog nooit sleg nie. N lekker toets vir wat voorle in ons been van die Virsekerbeker.
@oppimoot: Frikkie Meyer se seniors is nie te versmaai nie. Hulle het verlede jaar vir BV in die Limpopo finaal geklop (nadat hulle Pietersburg in die semi’s uitgeskakel het) en hulle o16’s was ook aan die wenkant teen PHS in die finaal.
@Vetseun: My weer app https://www.yr.no/place/South_Africa/Limpopo/Tzaneen/long.html sê 23, wat koel tot koud is vir ons, maar met reën Vrydag behoort die humiditeit hoog te wees, wat ‘n ander boggher is!
Wys om Vrydag al deur te kom, dit het ons uit ervaring geleer help baie.
@oppimoot: Skuus, bietjie disleksies op ‘n Maandag! Sien nou julle ander spanne gewen. Dit lyk vir my of al die skole wat in die reeks speel se 1ste spanne goed opweeg teen mekaar en dat daar geen maklike game is nie.
Hoop maar die skool het het hulle admin eentjies in ‘n ry. My weer app het gister gesê dat dit 23 grade gaan wees Sat maar nou is dit al 27! Is darem beter as die 35 van Vrydag! Ons hou maar duim vas vir wolke anders gaan ons spanne brul erger as Louw die Laeveld Leeu! Ons span ry darem al Vrydag deur so hopelik help dit.
@Vetseun: Eintlik net ons 2 senior spanne wat dit nie gemaak het nie, maar ja dit was nie lekker nie. Ons vat hom op die ken en werk nou vir Klersdorp. Sien hulle het 13-5 teen BV vasgeval, so dit gaan taai wees.
Maak seker al julle papierwerk is reg, want die manne van Limpopo is erg op die korrektheid daarvan tesame met die nodige toestemmings van die Unie.
Sterkte vir julle ook. Dit gaan warm wees Saterdag.
@oppimoot: Eish, smaak my dit was maar ‘n moeilike dag vir julle spanne. En nou moet julle Sat nog verder ry Klerksdorp toe!:cry: Sterkte!
Puk Interprovinsiale Reeks
Frikkie Meyer vs Oos-Moot
0/14A 5-21
0/14B 0-29
0/15A 10-31
0/15B Nie Gespeel
0/16A 27-41
0/16B 0-29
4des 0-44
3des 0-43
2des 26-19
1Ste 23-15
@Vyfster: The weather didn’t suit the BV brand at all – cold and rainy!
Interesting, Klerksdorp ran into the same Boksmart problem as BV last week – both starting and reserve props were not allowed to play, which was compounded by injuries to the LH and the replacement LH.
Ben Vorster vs klerksdorp
BV first
1st xv BV 13-5 Klerksdorp
2nd 13-17
3rd 31-17
u16A 37-7
16B 53-0
15A 41-0
14A 12-27
14B 5-35
@beet: Tx Beet!
@Vetseun: thanks for the update. I will correct it.
@beet: Just a correction on the Centurion schedule for this series. We didn’t play Klerksdorp the past weekend as we will be playing them on 5 May. Although we have a bye for the coming weekend in the series, we will be playing a friendly against HTS John Vorster at home.
@tzavosky: If comms an issue, then school must start the process months ahead of need and sommer use a blanket approach. Maybe easy for me to speak after the fact, but safety of kids NNB. Even if parents agree, the coach must assess and vet (in my mind).
@tzavosky: One can understand that. Ditto
@Valkie: I originally spoke of BV’s particular circumstances – 30% of their learners are black kids, many of them are from rural areas, which sometimes make communication with parents difficult, which accounts for the signed letters of consent being received only on the morning of their first game of the season. It’s not that the coaches and administration didn’t take the necessary steps.
@tzavosky: @beet: Is not the responsibility of the coaches to ensure that all is legal in terms of ‘boksmart rules’ even before a season starts? You cannot arrive for a game as a coach and not know what is going on or attempt to do something that you know is not above board. I don’t have the facts in this case thus my comments are neither here nor there.
I know what the coaches and administrators do in Puma land and they are very strict on the application of ‘boksmart’ protocols.
Also if I understand the ‘boksmart’ protocols correctly, front row players are treated differently to other players, I also don’t agree with it but it’s there for a reason. I have a son in a similar situation/position.
@beet: @tzavosky: Like BB rightly says this has been around a while. We encountered the problem in 2016 when a hooker (then 16) could not play at the St. John’s against Boishaai due to this ruling and he got him cleared to play only 2 hours before the match. It happened again last year when an u17 prop (but this time not an experienced front rower) of the same team was not allowed to participate and the rumor mill was due to the fact that he is u17 in an u19 tournament and then the twist…..he did not have 2 years front row experience. To me that was a paradox, but nevertheless he could not participate. The tragedy of this to me is that it in fact robbed this very physically strong individual (who could seemingly compete well at that level) of valuable experience, whilst another u17 team mate was in fact allowed to play in that same team for the entire season. To me if there is a rule, no problem, just apply it consistently, not only at the festivals and the top tier of schoolboy rugby.
@tzavosky: luckily it is not a semi or final. Bet you those administrators will not get it wrong again. The boksmart “2 year rule” has been around for quite a while. Official probably acting with tough love.
@beet: Quite true, six vs half a dozen!
I’m worried about a world where you can digitally sign documents, but people don’t accept emails!
@tzavosky: I worry about a situation where a technicality or school official not making sure all certifications done on time results in a boy having to play back to back games in the frontrow and right at the start of the season as well when match fitness is often still an area with room for improvement. Surely the risk of injury to this overburdened frontrow player is unacceptably high?
@beet: I don’t know if this is new, but I only became aware of it when someone explained why BV could not field their preferred front row.
From what I understand: In case of an u17 frontrower the school needs a signed document of consent from the player’s parents. With BV’s particular circumstances those documents of consent were only received this morning. They were handed over to the match officials, but apparently they must be countersigned and stamped by the chairman of the referee’s association of the province (or some such). That person was in Pietersburg today, so BV phoned him and offered to mail him the documents, but apparently he doesn’t accept mails.
Not an ideal situation!
@tzavosky: Has there been a change in this regulation. I remember ahead of last year’s preseason warm-up tournament in KZN (Vories Night Series) there was also a caution issued by the KZNRU but in terms of u17 frontrow participation it really just meant that the schools had to do their homework and have their u17 players properly certified to play in the frontrow.
This was the KZN statement issued:
A match day audit will involve checking the BokSmart status of each coach, manager and referee involved in the festival. I would strongly advise emailing all the school’s involved in the festival to warn them that a BokSmart audit will take place and that their team lists and the certification status of coaches/managers will most definitely be checked.
Depending on whether the tournament is U18 or U19, BokSmart Schedule A and B forms may required for players where applicable. Please clarify the age-grade of the tournament for me as soon as possible. This especially important for U17 front row players who may not play in the U19 age-grade, and/or U16s in the U18 age-grade without the requite clearance from KZNRU (ONLY Archie S). No player will be allowed to participate in the festival without the correct documentation – this is always a sensitive issue for schools so the more warning they have of this, the better.
Please request that every coach, manager and referee have their BokSmart cards available for inspection, failing this they should at least be in possession of their ID Number so I can verify their status on PlayerCap. Referees will be carefully scrutinized to ensure they conduct ALL the correct pre-match safety checks and that referee match day forms are submitted to you at the end of each fixture (this information will be disseminated by the MRRSS to its officials).
The audit will also involve an inspection of the fields to ensure they are correctly marked and that other controls and safety measures have been put in place (like crowd control, technical zones, medical aid, emergency action plans, venue map etc). If you are unsure of what protocols to follow, send me your cell number and I’ll call you later today to discuss these details. Should you wish to review the match day audit protocols yourself, you are welcome to refer to your BokSmart DVD or go to the website: http://boksmart.sarugby.co.za/content/boksmart-legislation [audit controls].
@tzavosky: Ja, I heard about that, Piet didn’t sound happy on Whattsapp..lol..Interesting, maar tough seisoen wat voorle, hopenlik sal hul flair weer na vore kom en toeskouers vergas met aanskoulike rugby
@Vyfster: Team disrupted at the last minute by a Boksmart ruling about u17 frontrowers which meant 2nd team props had to play two full matches – ask Piet Smit about it, he knows the full story.
FM was full value for their effort. Almost a repeat of last year’s Limpopo final, only saved by a brilliant individual effort by one of the centres at the death. Probably early days, but backline not as slick as usual.
Juniors true to the “brand”.
1st game of series Ben Vorster 30-27 Frikkie Meyer. Close game, but a win is a win . BV also won all 8 rugby games, open teams narrowly age group games easily
Reg so.
@Vetseun: sal uitkyk vir jou. Dalk sien ek jou vroeer
Maak so! My seun begin half 4 met sy verspring maar die fisio tent is darem redelik naby aan die put. Ek sal my navy Woerie keppie dra. Lekker dag.
@Vetseun: Vetseun, beslis ek behoort ook so teen 3uur se kant daar te wees. Kom ons maak dit so 4uur by die Fisio se tent. Hy staan gewoonlik by die wenpaal se kant van die baan.
@oppimoot: Sien ek jou by die atletiek Vrydag? Ek kan ongelukkig nie die hele aand daar wees nie maar sal beslis van 3 – 5 daar wees. Laat weet of ons êrens in daardie tyd kan ontmoet.
@Valkie: Ek dink variërende vermoeëns speel ‘n groot rol in die rondskuiwery. Ek volg skole se uitslae en vertonings redelik intens en wyd vir die afgelope 10+ jaar en min skole se krag bly konstant.
Bv in Mpumalanga het Ermelo en Standerton ooglopend agteruit geboer, terwyl Ligbron, Piet Retief en Secunda opwaartse kurwes toon. In Limpopo het Ben Vorster en Pietersburg min of meer konstant gebly (en in ‘n mate Ben Viljoen vir hulle grootte), terwyl Frikkie Meyer opwaarts neig; die res spring baie rond.
Die nuwe Virseker struktuur is dus volgens my ‘n uitstekende uitkoms om te sorg dat skole teen hulle porture speel. BV en PHS gaan nou baie meer tuiswedstryde hê as wat hulle in die Beeld gehad het en daar gaan minder van ‘n gespook wees om genoeg gehalte opposisie deur die seisoen te hê.
Ek is nie seker hoe die ander skole die PUK reekse sien nie, maar ek weet BV het dit tot dusver gebruik as verlengde proewe aan die begin van die seisoen om hulle spanne uit te sorteer voor die werklike liga begin.
@tzavosky: Ek vermoed ‘n skool kies maar ‘n kompetsie of groep waar hulle dink hulle die beste sal pas. Ek dink dis maar hoe die Tuksreeks ook werk.
Mpumalanga se skole skuif ook baie rond die laaste paar jare want die provinsie het nie meer ‘n plaaslike kompetisie nie en daar word geskarrel om tuistes elders te vind. Ek vermoed die selfde geld ook vir Limpopo.
@Valkie: In opvolg op my “lukraak kriteria”, as jy die 16 spanne in Cappie se skakel vir PUK Prestige vergelyk met die 5 in PUK Interprovinsiaal in konteks van http://schoolboyrugby.co.za/?p=18385, dan volg:
5 van Prestige in Virseker Plaat; 1 van Interprovinsiaal in Virseker Plaat
4 van Prestige in Virseker Skild; 2 van Interprovinsiaal in Virseker Skild
dus
9/16 van Prestige in Virseker Afdeling 1, 3/5 van Interprovinsiaal; 9 speel in Virseker Afdeling 2 of laer = lukraak!
@tzavosky: Baie dankie, het dit nou.
Daar is dus die Puk reeks en die Puk Prestige reeks. Ek het toe sommer op verlede jaar se uitslae afgekom.
http://www.schoolsrugbyscores.co.za/puk-prestige-reeks-event-results/
@Cappie: PUK Prestige reeks: http://schoolboyrugby.co.za/?p=22677
@Valkie: PUK Interprovinsiaal was so 10 jaar gelede 12 spanne, maar mettertyd het spanne uitgeklim en ander het geskuif. Op ‘n stadium was net Ben Vorster, Frikkie Meyer, Montana en Oos-Moot oor. Verlede jaar het Centurion bygekom, maar Montana het PUK Prestige toe geskuif, soos Lichtenburg 2 of 3 jaar gelede gedoen het. Die jaar het Klerksdorp bygekom. Die kriteria lyk vir my maar bra lukraak.
@tzavosky: Dankie Tzavosky. Enige inligting oor die Pukreeks waaraan Lichtenburg die afgelope twee jaar in deelgeneem het. Watter spanne neem deel?
@tzavosky: 5 Skole neem in die groep deel, dan is daar 16 skole in die PUK prestige reeks? Ek wonder wat die kriteria is vir die onderskeie groepe en of dit werklik nodig is om twee groepe te hê? Wie sal ons kan sê?
Hoekom kry ek die idee dat daar skole is wat die Tuksreeks vermy?
@Cappie: Daar is ‘n hele paar verskillende PUK-reekse. Hierdie is die ou PUK Interprovinsiale reeks, waarvan Lichtenburg inderdaad voorheen deel was, maar hulle speel die afgelope paar jaar in ‘n ander een.
@Valkie: So gepraat van KHS wat Tuksreeks verlaat het vir Pukreeks, ek sien my alma mater, Lichtenburg, wat die afgelope twee jaar die Pukreeks gewen het deel nie meer mee nie. Sal iemand my dalk kan sê waarom nie? Dit kan tog nie wees as gevolg van hulle deelname in die C-afdeling van die Virseker-beker nie, of hoe?
Dit is vir my persoonlik hartseer dat KHS (my Alma Mater) die Tuksreeks verlaat het en hier ingeskuif het. Nellies het self ‘n jare lange verbintenis met KHS gehad. Ek verstaan die redes vir die skuif en as ek deel van die besluitneming was sou ek dieselfde besluit het.
Dit was altyd lekker om Klerksdorp toe te ry, op te vang met ou maters en my grootouers se grafte skoon en netjies te gaan maak en sommer net ‘n blommetjie daar te los.
Ek wens KHS sterkte toe hierdie jaar. Daai Bulspan van 0/14 tot o/16 is nou deel van die opespanne en ek sien uit na hulle prestasies vir die volgende twee jaar.
Ek hoop egter dat ek genooi sal word na die ‘lang tafel’ toe want ek sal dit nie graag wil mis. …Ek skimp Mnr Brand…..
@oppimoot: Jy is reg oor die gel ding. Het al baie gesien hoe hierdie dinamika spanne met goeie individuele spelers pootjie. Dit was juis een van die redes hoekom ons verlede jaar so goeie seisoen gehad het. Sterkte vir die voorbereiding. Sal beslis laat weet as ek by die atletiek is.
@oppimoot: Julle behoort goed te wees,as onder groep was julle elke jaar stadsbeker champs in ou liga(0/15 gedeel met pta-Noord).Julle gaan meer as jul man staan….
@Vetseun: Ons het verlede jaar baie gr12s in die span gehad, so die jaar sal daar ‘n heel nuwe span op die veld draf (maks 5 seuns oorgebly van verlede jaar se eerste span). Die ou storie van gel tussen die gr12s en gr11s is ook weer belangrik. Moet sê oor die algemeen lyk die hele groep seuns lus vir die seisoen, maar hier in die Moot moet hulle eers klaarmaak met atletiek. Jy moet laat weet as ons dalk kan ontmoet langs die atletiekbaan.
@oppimoot: Ja beslis. Dit is skole wat baie goed opweeg teen mekaar so dit behoort goeie rugby te wees. Hoe lyk julle span hierdie jaar? Julle het ‘n goeie span gehad verlede jaar. Ek dink ons was bietjie gelukkig om gelykop teen julle te speel. Was ons eerste wedstryd van die jaar met heelwat Gr 11s wat hulle eerste wedstryd gespeel het, so ons was maar jittery en het baie foute gemaak. En julle skopper klompie punte op die veld gelos. Sal die eerste keer wees dat ek rugby kom kyk by julle. Ons is elke jaar daar vir atletiek maar dis mos nie ‘n sport nie!
@Vetseun: Baie lekker taai toernooi voor die afskop van die Virsekerbeker (Plaat/Skild).
Beet: According to the final fixture list I received from the school last week, Centurion has a Bye on 3 March and is playing Klerksdorp away on 5 May.