DATE | SCHOOL | SCHOOL | EVENT | ||
---|---|---|---|---|---|
Wed.26Apr | Wilgerivier | 26 | 20 | Goudveld | |
Wed.26Apr | Voortrekker (Beth) | 31 | 20 | Henties Cilliers | |
Wed.26Apr | Welkom Gim | 27 | 20 | AHS Kroonstad | |
Wed.26Apr | HTS Sasolburg | 22 | 26 | HTS Welkom | |
Wed.26Apr | Pretoria BH | 34 | 00 | Overkruin | |
Thu.27Apr | Lichtenburg | 31 | 18 | Zwartkop | PUK Semifinal 1-4 |
Thu.27Apr | Middelburg | 21 | 39 | Marais Viljoen | PUK Semifinal 1-4 |
Thu.27Apr | Noordheuwel | 13 | 22 | Potch Gim | PUK Semifinal 5-8 |
Thu.27Apr | Driehoek | 17 | 41 | Potch Volkskool | PUK Semifinal 5-8 |
Thu.27Apr | Die Anker | 34 | 05 | HTS Witbank | PUK Semifinal 9-12 |
Thu.27Apr | Hugenote | 26 | 10 | Montana | PUK Semifinal 9-12 |
Thu.27Apr | Randburg | 12 | 19 | Oosterlig | PUK Semifinal 13-16 |
Thu.27Apr | Wesvalia | 42 | 07 | Jeugland | PUK Semifinal 13-16 |
Thu.27Apr | Hudson Park | 31 | 07 | Despatch | Grey PE Fest |
Thu.27Apr | Brandwag | 24 | 42 | DHS | Grey PE Fest |
Thu.27Apr | Muir | 07 | 26 | Parktown | Grey PE Fest |
Thu.27Apr | Queen’s | 07 | 13 | St John’s | Grey PE Fest |
Thu.27Apr | Daniel Pienaar | 12 | 33 | Dale | Grey PE Fest |
Thu.27Apr | Grey HS | 36 | 22 | Jeppe | Grey PE Fest |
Thu.27Apr | Pearson | 27 | 13 | St David’s | Grey PE Fest |
Thu.27Apr | Louis Botha | 48 | 08 | Ithembelihle | Grey PE Fest |
Thu.27Apr | Hermanus | 59 | 17 | Punt | |
Sat.29Apr | Muir | 00 | 25 | St David’s | Grey PE Fest |
Sat.29Apr | St Andrew’s | 21 | 10 | St John’s | Grey PE Fest |
Sat.29Apr | Jeppe | 31 | 34 | DHS | Grey PE Fest |
Sat.29Apr | Daniel Pienaar | 20 | 24 | Louis Botha | Grey PE Fest |
Sat.29Apr | Graeme | 46 | 00 | Ithembelihle | Grey PE Fest |
Sat.29Apr | Grey HS | 52 | 00 | Parktown | Grey PE Fest |
Sat.29Apr | Dale | 22 | 15 | Pearson | Grey PE Fest |
Sat.29Apr | Brandwag | 24 | 05 | Hudson Park | Grey PE Fest |
Sat.29Apr | Ben Vorster | 17 | 59 | Brackenfell | KarooToernooi |
Sat.29Apr | Langenhoven Gim | 12 | 71 | Jim Fouche | KarooToernooi |
Sat.29Apr | Oudtshoorn | 15 | 10 | Worcester Gim | KarooToernooi |
Sat.29Apr | Marlow | 29 | 24 | Menlopark | KarooToernooi |
Sat.29Apr | Schoonspruit | 22 | 17 | De Kuilen | KarooToernooi |
Sat.29Apr | Nico Malan | 22 | 55 | Oos-Moot | KarooToernooi |
Fri.28Apr | Gose (Jap) | 07 | 35 | Framesby | SANIX |
Sat.29Apr | Osaka Toin (Jap) | 17 | 05 | Framesby | SANIX |
Sat.29Apr | Glenwood | 38 | 12 | Garsfontein | Wildeklawer |
Sat.29Apr | HJS Paarl BH | 33 | 16 | Selborne | Wildeklawer |
Sat.29Apr | Welkom Gim | 48 | 10 | HTS Middelburg | Wildeklawer |
Sat.29Apr | Stellenberg | 24 | 24 | EG Jansen | Wildeklawer |
Sat.29Apr | Paarl Gim | 26 | 07 | Waterkloof | Wildeklawer |
Sat.29Apr | Noord-Kaap | 21 | 28 | Outeniqua | Wildeklawer |
Sat.29Apr | Diamantveld | 17 | 36 | Helpmekaar | Wildeklawer |
Sat.29Apr | Grey Bloem | 49 | 08 | Boland Landbou | Wildeklawer |
Sat.29Apr | Affies | 14 | 21 | Paul Roos | Wildeklawer |
Sat.29Apr | Upington | 10 | 17 | DF Malan | Wynberg Festival |
Sat.29Apr | Hugenote | 15 | 12 | Parel Vallei | Wynberg Festival |
Sat.29Apr | Durbanville | 55 | 22 | Lydenburg | Wynberg Festival |
Sat.29Apr | Bellville | 12 | 49 | SACS | Wynberg Festival |
Sat.29Apr | Bishops | 14 | 35 | KES | Wynberg Festival |
Sat.29Apr | Rondebosch | 40 | 12 | Tygerberg | Wynberg Festival |
Sat.29Apr | Wynberg | 45 | 29 | Windhoek HS | Wynberg Festival |
Wed.26Apr | Northwood | 07 | 48 | Maritzburg College | |
Sat.29Apr | Hilton | 51 | 19 | St Charles | |
Sat.29Apr | Michaelhouse | 26 | 24 | Kearsney | |
Sat.29Apr | Landboudal | 24 | 55 | Augsburg | |
Sat.29Apr | Monument | 32 | 08 | Oakdale | Wildeklawer |
@Kattes-Strofes: hehehe I am aware of his injury! His inclusion is a jesture. Him moving to loosehead shows great abilities. Considering he is a very good tighthead. The othe Welpie is a newcomer that plays for Wits who also plays with a 1 with 3 on his back. But no need for him to RAS into this team as he would only be in background like 2015 SA schools. I think the u19s in the squad are at a bit of a disadvantage. Salmaan’s brother was standout lock in JWC16. How he has missed out I don’t know…that’s huge mystery.
@odie15: Not sure who you are refering to regarding the no. 3,s.However, Chergin Fielies performed solidly at no. 3 all season. If you meant my youngster, please note that he could not be considered, as he tore his knee ligaments in the Bokkies second training camp in Bloem. He also only played in the no.3 yersey in one match last season. For the rest, he was the no.1. I also do think that the no.1 of the Bulls, who was selected, is a good player and deserves his inclusion.They selected 5 props, so maybe there was hope for my youngster, but that is now water under the bridge. So, hopefully other bloggers did not think that my remarks regarding the team selection had any personal connotations.
Regarding your comment of Salmaan,s partner. Totally agree !!
@odie15: Sien Ruben darem opgetrek om vir WP te speel die naweek.
@Kattes-Strofes: I think 3 players missing in the JWC squad! 2 lions and 1x WP….. the 2 lions both have a 3 on their backs….and the wp is Salmaan’s other half!!!!
@Speartackle: Now I know you have not been in Paarl since 1823…but it has grown a bit!
@Bush: You will get more than enough of SBR, Braai and Brandy..and that is only the Friday…
@Speartackle: Whahahahahaha almost rolled my Jeep with my wors on my shoulder.
@Speartackle:
@Bush: Have you ever been to Paarl? It’s about the size of Eshowe
They have a Sit Thru McDonalds there….you can sit in your home and order a Bic Mac thru your lounge window
@Speartackle: Don’t get lost and fall in love otherwise I won’t see you.
Don’t be late tomorrow
@Speartackle: Whahahahaha come on I’m eating lunch.
@Bush: Or roll the wors around your shoulder
@Hooit: Whahahahaha or leave McCulley behind????
@Bush: You will be safe with McCulleys music in the shebeen. He has only 1 afrikaans song. But then again even the locals at Kearsney asked him to turn down his music at 19h00 so just be safe and take own music.
@Playa: Whahahahaha I’m in, proper Shisa nyama. Not even a koeksister will come close to that. I have hired a H1 so we will fit in well. Just need McCulleys boom box and his music then we are made.
@Bush: Guys please man lets stick to rugby
@Bush: There’s a shebeen I know called Chippas in Mbekweni just outside Paarl on the way to Wellington…we can have some Paarl Perle and get Xhosa lessons is well. You can then head off to Durbs with a degree double majoring in Afrikaans and Xhosa. Imagine how many more sisters you can score with so many languages at the tip of your tongue
@Speartackle: That’s in Cpt I’m not driving all over the place man.
@robbie: I’m there to watch SBR, braai and drink Brandy(Which I don’t drink as it makes me think of susters) Whatever happens in between that, is a bonus. Hope Spear doesn’t fall in love while we are there, otherwise that’s him gone.
@Bush: Don’t worry I’ll take you to The Cage in Barracks str as well
You’ll be welcome wherever you stay in Paarl. Why would you want to spend your whole weekend in the company of males ?
@Speartackle: Spear I’ve arranged absolutely nothing. You promised that the people in the Paarl were great people, didn’t speak Afrikaans anymore as they had transformed. They would look after us okes from KZN like their own children. I feel like Custer in his last battle when Tonto sold Custer down the river. McCulley, Playa and me sold down Paarl’s longgggggg street.
@BoishaaiPa: Bush is self n legend, hy sal goed inpas by Clifts.
@BoishaaiPa: But that’s exactly where we want to be. Boeremeisie’s make the best wives even if it’s just for the weekend.(According to Spear who suggested to stay there)Best koeksister are the Afrikaans one’s, theses fong kong things the English make are kuk.
@BoishaaiPa: Ek weet nog nie wat Bush in gedagte het vir Vrydagaand nie, dink ons sal meer n informele gebeurtenis verkies. Miskien sal ons vroeg moet gaan slaap om vars vir Saterdag te wees….lol
@Speartackle: Net by Boishaai is dit tweetalig..Gim is net afrikaans!…Julle vlieg seker nie vroeg genoeg in om die saal byeenkomste by te woon nie..Die Big Brags nie..Hang af hoe laat julle in Paarl kom..die eerste Vrydag games begin so 14h00 se kant en daar is maar altyd versnapperings te kry langs die veld..Na die hoofgame (Chiefs of derdes) sak ons gewoonlik af na William Clift se privaat bar by sy besigheid in Clift str waar jy n hele paar ou legends sal raakloop…Jy kan of die hele aand daar saam met Old Boys (wie se jaargroepe nie daardie jaar n reunie aanhet nie) kuier of ek kan reel dat jy die Old Boy Brag in die stadsaal bywoon…laasgenoemde is baadjie en das geleentheid
@BoishaaiPa: @robbie: Ons vlieg vroeg Vrydagoggend in….wat sou julle sê moet ons doen as ons daar is…..laas toe ek by interskole was het ek so lekker in Bossas gekuier dat ek skoon al die pret gemis het……hierdie keer wil ek deel wees van die gebeurtenis…..is daar mense wat engels ook praat? Anders gaan Bush en McCulleys uit voel
@BoishaaiPa: Ek het verlede jaar se kompetisie baie goed gevolg, en n groot aantal wedstryde bygewoon. Al WP se plaaslike wedstryde gesien (insluitend friendlies), n groot aantal van die Leeus, die semi-finale en die eindstryd.My eerlike oppinie was dat die Leeus die beste span, en spelers gehad het. Die Bulle was n kortkop agter hulle(en moes volgens my in die eindstryd wees, maar het in die semis teen die Leeus naelskraaps verloor, en hul spelers in die Bokkies span dus welverdiend) en daarna die WP. Laagenoemde het natuurlik n groot klomp SA Skole spelers in hul geledere gehad, maar die meeste van hulle het onder presteer, weens verskeie redes. Party was natuurlik over-rated, en mens weet nie hoe hulle in die SA Skole span gekom het nie. Ander weer het nie die step-up na profesionele rugby gemaak nie. Die Bulle het die WP ook voor die semi finale met 50-30 afgeslag op Stellenbosch.
Ek sê nie dat al die WP spelers is vrot nie. Daar is beslis n hele aantal wat op meriete in die Bokkies span is. Maar … Daar is beslis ook n hele paar ander spelers, insluitend n hele paar Leeus manne, wat insluiting verdien het.
Soos maar altyd, glo ek die keurders maak te veel staat op reputasies, sommige wat nie rerig verdien is nie.
@Speartackle: Die enigste plek waar jy sal plek kry vir daai naweek is seker nog in die Noorder Paarl!….Omtrent al die plekke in die Suid Paarl is a klaar vol bespreek teen die tyd….
@Speartackle: Yes, I can see you are rather focused with no initial intended malice.
Lemoenkloof is ‘n uitstekendse gastehuis reg oorkant die polisiekollege in Hoofstraat so 300m voor Gim se ingang.
@Speartackle: Paarl se hoofstraat is laaaaank…
@Kattes-Strofes: Ek hoor wat jy se op die ander blog ook…Ek dink een of twee WP spelers kan dalk gelukkig wees, maar ek dink nie die spelers wat gekies is, is soveel swakker as hulle Lions opponente nie..of soveel beter nie…Dis mos maar die coach se keuse met wie hy wil werk. Ek sal my ook nie veel steur aan een wedstryd se uitslag nie…Dink jy as hulle daai game 10 keer speel sal die Lions elke keer met 60 wen?…Ek twyfel sterk!…Ek dink ook nie dat SA Skole spelers n voorkeur kry nie..Vat nou maar JL cilliers se voorbeeld…nie eers CW of Akademie nie en siedaar!…Uit die einste Lions span gekies!..
@BrotherBear: Toemaar Beer ek is nog lief vir jou
@BoishaaiPa: Nee man Paarl is mos nie so groot nie……Guts en Glory het gesê hy sal my rondry….en Carl de Kock het laat weet indien hy nie daai naweek Hawston toe gaan sal hy sy kar vir ons leen……
Wat het van daai Paarl Roos man geword wat so upset was oor die Hi Ace wat in die middae verby Hawston ry?
@Speartackle: Het my deel gedoen, man moet nou maar vir homself instaan.
@Speartackle:Nee..Dis in die Noorde van Paarl en dis reg agter Paarl Gim en baie ver van Faure Stadium..dink ook die Vrydag games is vanjaar by Boishaai se velde…Julle moet in in Suide gaan bly waar dit beter is en nader aan al die aksie
@Kattes-Strofes: Maar die ou storie….dink as Bart afrigter was sou dit andersom gewees het
@BrotherBear: Almal is al geelemineer ….net jy het oorgebly
Verander jou naam na Bruce Willis……Last man Standing
@BoishaaiPa: Die OP span wat in 2015 die o/19 kampioene was, het verlede jaar n hele aantal spelers in die Jong Bokkies span gehad.Dit is dus baie vreemd dat verlede jaar se kampioenspan so stief behandel word.
@Speartackle: nee, wil net nie nie die Helpie manne de moer in maak as ek nie opkom waar nodig. Maklik om die ID te claim, maar dan is hy kwaad.
@Kattes-Strofes: Jy is mos al n ou kalant en behoort te weet die som van die span se sukses is nie altyd in die individue nie!..
@BoishaaiPa: Kearsney klong? Hy mos Frankryk toe. Het gese hy gaan terug kom vir SR maar nooit daarby uitgekom.
@BoishaaiPa: Wat dink jy van die span? My oppinie is dat daar heelwat talent in is, maar dat daar heelwat ander manne is wat bitter ongelukkig kan voel. Veral verlede jaar se kampioen o/19 Leeus span, waarvan slegs 3 spelers ingesluit is, terwyl die WP 9 spelers in het, wat laasjaar met 60-19 in die eindstryd teen die Leeus verloor het.
@BoishaaiPa: Ons gaan by Lemoenkloof bly….is dit nice?
@Speartackle: Moenie worry nie..ek sal Bush se droom waar maak…Oor die Bokspan sal ek my nie veel uitlaat nie..Die WP spelers in die span lyk of hulle op meriete daar is…Waar is daai scrummie van KZN wat Kings toe is?..Hy was mos laasjaar al in die span?..Wat het van hom geword
@Speartackle: Ek is te onnosel om die Whatsapp ding te doen. En my klong is nie hier om te help nie. Nietemin ! Jou Pniel foto is beslis n wenner Hê-Hê !!
@Kattes-Strofes: Ag nee Kattes, jou nommer gesave maar dit sê jy het nie Whatsapp……is dit nog nie in die Kaap nie?
@BrotherBear: Oepsie…….senuweetjie raak katrol?
@knowthegame:
Ek het vir BB inkatrol
https://www.facebook.com/photo.php?fbid=1610897569206783&set=a.1378508549112354.1073741827.100008596656344&type=3&theater
@BoishaaiPa: Ek en n paar manne het wel op die blog gesels oor die span. Kyk by die SA U/20 TEAM PREPERATIONS(by die O/19 EN O/20 opskrif). Bly vir die 5 Boishaai manne.
@knowthegame: hy dink maar net hy het my ID. Hy moet ook versigtig wees om nie die verkeerde ou aan te vat. Hopelik sal die “betrokke persoon” se maatjies hom vertel en dan kan hy self antwoord of sy maatjies kan vir hom instaan.
@BoishaaiPa: Ou Kats het al sy stem dik gemaak oor die span…….wat is jou opinie en wat dink jy van al die WP spelers……wees nou asb eerlik en los jou hart hieruit
Het jy al enige goeie nuus oor Bush se droom?
Spearis jy by Henties baai?Ek sien jy is besig om vis te vang of jy op Suidkus.Ai darem lekker om n paar shads te vang
@BoishaaiPa: ons wag vir ouens wat die game/spelers ken.Ek skryf eers oor 2 weke Boksmart
@Speartackle: Hou maar aan vis, sien jy enjoy.
Weet nie van 7, hy was nog nie by oefening.
@Kattes-Strofes: Kan nie glo niemand het nog iets kwytgeraak oor die Jnr Bokspan nie!..
@Kattes-Strofes: Kats ek het so ruk terug my kontaknommers verloor, ek dink jy het nog myne. Stuur vir my n Whatsapp dan stuur ek vir jou n foto van my Pniel wenfoto
@Speartackle: Spiesie ! Die naweek gaan ek n klub game kyk ! Pniel teen Knaaifontein ! Kan interresant wees ,of hoe ?
@knowthegame: Ek het nooit gedink Helpmekaar is biker wereld nie maar ja ek sien baie van hulle het bromponies……wou eers sê skouponies maar ek kan nie so lelik van my maatjies praat
Spear ek moet jou krediet gee…jy is ons Andre Byl.Dat jy beertjie nou ontmasker het vat appels…ek dink jy spot on.Ek nou met een Helpie ouers gepraat en hulle ry ook saam motorfiets of deel die liefde van yster perde
@BrotherBear: Asb net nie OK se Grabouw wors nie, nee kyk ons gaan nog lekker kuier, joune het reeds ons genooi as almal met vakansie tuis is. Klein Spear sal dan sommer vir Nr 7 leer golf ook speel
Btw……is sy besering ernstig?
@Speartackle: Ek sien jy moes eintlik in die intelligensie-diens gewees het (of dalk is jy). Visvang deur my vanity te toets en gepoogde assosiasie gaam nou eenmaal/meermaal nie werk nie.
Ek hou egter van braai en kuier – se bitter min nee. Lekkerste wors wat ek ken is Grabouw-wors (van Grabouw) en eie wilds-wors (nat en droog).
@BrotherBear: Ongelooflik, gesels gisteraand bietjie met my dogter oor die foon daar in Stellenbosch en waaragtig vertel sy my sy ken iemand wat saam haar swot wat jou bitter goed ken
AS hul vriendskap so voortgaan sal ek en jy een van die dae moet wors braai
@Speartackle: I believe he is actually a specialist in more than just the medical profession. Earphones keeps him sane (noise cancelling). Excellent chap.
@BrotherBear: I prefer a semi naked Russian girl to kick start a party…..Nadia Smirnofrova
@BrotherBear: I heard your medic is a past sprint champ and an ex Bella Napoli DJ…..judging by his ear phones
@Speartackle: I knew you liked the Bluff Wors.
@Speartackle: very few things beat a semi-frozen Smirnoff to kick-start a party.
To elaborate on the side line circus. Schools provide ample First Aid and Medical Support and they are situated behind the barrier line. According to KZN Rugby the barrier line must be at least 3m from the field. There are ambulance’s, golf carts and doctors. Now you must have an ice-man running onto the field before the ref calls the professionals. Why have a Captain on the field, why even practice a game plan? As the instructions are screamed onto the field by these stalkers.
@Bush: Dont mess with my wors please
@McCulleys Workshop: Whahahahagaha almost rolled my Jeep with my Bluff Wors in the back seat.
@Playa: My mom!
@Bush: I know of someone who will be glad that you found a new ‘sister’ to be preoccupied with
@Speartackle: Is there a Techincal Area??????? Those okes have no right to be there. Ref’s should spray them with pepper spray.
@Speartackle: My understanding is that it isn’t allowed, we spoke to a ref after Saturday’s game and he concurred. I watched one of the coaches on Sat also trying to coach the ref into a favorable decision for his side. But unless the refs enforce it, it will continue.
These medics running up and down the sidelines screaming at ref and players are actually becoming a massive pain in the ass
Is it allowed though?
Shouldn’t they be in the technical area and only go onto the field when there’s an injury?
@Bush: I believe Hilton has some very serious okes running the sidelines…..saw them at St John’s……nearly costa Affies the game
@Speartackle: I was preoccupied with McCulleys sister, to worried about those poison dwarves running the sideline telling the ref how to ref his game.
@McCulleys Workshop: Do you know when Glenwood is playing College at Greenstones?
@McCulleys Workshop: I heard from various people there was a Michelhouse oke that misbehaved so badly
@Speartackle: See what I’m saying, even his wife is hiding it in other peoples cooler boxes. On Saturday it got him so excited he offered a Glasgow kiss to the medic, thankfully the medic declined the invitation…
@McCulleys Workshop: I’m making a weekend of this, Bush has invited me to his mansion so will be there from Friday…..and by the way……when I got home after the braai at Kearsney I found a bottle of that Rooibos Gin in my cool bag……its gagga hey
Aren’t you coming to the wine tasting on Friday night?
@Speartackle: When you get to House on Saturday, make sure its early, because you’ll then have time to relocate to Hilton, where the game is taking place. If you have a red comb you don’t have to wear a tie, but let me warn you against Bush’s redbush Gin… a few of those and the ref, the coach, the linesman and the medic are all fair game.
@Speartackle: There are still quite a few farmers’ kids that attend House, so if you rock up in your khaki outfit and vellies, you’ll probably be OK…just remove the comb from the sock asseblief!
@Speartackle: Rock up with the Hugh Hefner look, and you’ll fit right in. Red gown with a black collar, and a bandana around your neck. Carry a pipe with the poison from Durban in it for control
Hoping to see some decent rugby at 2 3 House this weekend…..I heard so much about the facilities and type of people that hang around there…..have met 2 of them and not very impressed but let’s see the rest
Have to wear a jacket and tie on Friday night……for a wors evening nogal…don’t even own a tie…..wonder if I can wrap a bandenna around my neck
@Far Meadows: I don’t think that even a Kearsney supporter could say they were robbed. It was a game of two halves, they totally dominated the first half and if they were going to win, they should have put us away then. In the second half we shut them down quickly and gave them very little space. But two convert tried in the last 3 minutes! It’s a 70 min game.
@Far Meadows: Going to be tough, from experience never bet on a derby???especially against the Underdog. Quite amazing what good coaching can produce, 3 years ago those House junior sides were getting beaten by everyone.
@Bush: Yip, he was also very good.
Will be interesting to see how they go this next weekend.
It was nice to see that House picked up some wins through the age groups. The u15As were unlucky to only come away with a draw and the u16s were good value for their win ,
@Far Meadows: I thought House Nr 9 was brilliant. That game could have gone either way. Well done to the House coaching staff for the entertaining rugby the boys are playing.
@Steve K: That was brutal match .
Neutrals ( and the Kearsney folk) will say that Kearsney were robbed….us ‘House people are saying it was heart that got us the win.
I think it took the MHS team 60 mins to realize that they were never going to beat Kearsney out wide. Jones, Holt , Calvert -Evers and the human battering ram Knox were outstanding for House .
For Kearsney the back line showed a lot of pace , no 13 in particular had a very good game. Up front Richardson was very good, what a player .
What a glorious winters day up at MHS .
Oh dear Kearsney….. What happened? Must have been a cracker game. Sorry I missed it. Glenwood game is going to be interetsing!!