DATE | SCHOOL | SCHOOL | EVENT | ||
---|---|---|---|---|---|
Mon.27Mar | Sacred Heart (NZ) | 08 | 24 | HJS Paarl BH | New Zealand Tour |
Tue.28Mar | Boland Landbou | X | X | SACS | WP R/D: BL0-5S |
Tue.28Mar | Paarl Gim | X | X | Bishops | WP R/D: PG10-5B |
Tue.28Mar | Paul Roos | X | X | Stellenberg | WP R/D: PR10-5SB |
Tue.28Mar | Rondebosch | X | X | Bellville | WP R/D: RB25-5BV |
Tue.28Mar | Wynberg | X | X | Brackenfell | WP R/D: WB10-5BF |
Tue.28Mar | Nico Malan | 29 | 30 | Kearsney | |
Wed.29Mar | DHS | 50 | 00 | Voortrekker (Pmb) | |
Wed.29Mar | Jeppe | 00 | 64 | Helpmekaar | |
Wed.29Mar | KES | 33 | 17 | St Alban’s | |
Wed.29Mar | Fichardtpark | 45 | 22 | Hentie Cilliers | |
Thu.30Mar | Noordheuwel | 28 | 17 | Hugenote (Springs) | |
Thu.30Mar | Montana | 32 | 12 | Die Anker | |
Thu.30Mar | Randburg | 27 | 35 | Potch Volkskool | |
Thu.30Mar | HTS Witbank | 03 | 15 | Zwartkop | |
Thu.30Mar | Lichtenburg | 41 | 10 | Wesvalia | |
Thu.30Mar | Marlow | 07 | 23 | Kearsney | |
Sat.01Apr | Daniel Pienaar | 26 | 29 | Transvalia | Drostdy North-South |
Sat.01Apr | New Orleans | 27 | 29 | Middelburg | Drostdy North-South |
Sat.01Apr | Drostdy | 27 | 19 | Marais Viljoen | Drostdy North-South |
Sat.01Apr | Gisborne BHS (NZ) | 03 | 73 | HJS Paarl BH | New Zealand Tour |
Sat.01Apr | EG Jansen | 21 | 65 | Boland Landbou | Noord-Suid |
Sat.01Apr | Garsfontein | 17 | 46 | Paarl Gim | Noord-Suid |
Sat.01Apr | Menlopark | 49 | 30 | Outeniqua | Noord-Suid |
Sat.01Apr | Waterkloof | 36 | 33 | Stellenberg | Noord-Suid |
Sat.01Apr | Upington | 17 | 05 | Strand | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Oosterlig | 10 | 34 | Durbanville | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Augsburg | 40 | 36 | Driehoek | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Hugenote | 08 | 16 | Voortrekker (Beth) | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Windhoek Gim | 21 | 19 | Brandwag | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Potch Gim | 31 | 21 | Bellville | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Welkom Gim | 14 | 05 | Lichtenburg | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Diamantveld | 37 | 12 | Rustenburg | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Oakdale | 50 | 07 | Kempton Park | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Vredendal | 07 | 05 | Overberg | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | M&F Agri XV | 62 | 06 | Dirkie Uys | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Langenhoven Gim | 24 | 19 | Landboudal | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Monument Park | 10 | 52 | Montagu | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Montana (Bol) | 07 | 24 | Bredasdorp | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Hermanus | 31 | 07 | Sentraal | Oakdale Festival |
Sat.01Apr | Oudtshoorn | 21 | 24 | Brackenfell | TSRF |
Sat.01Apr | Nico Malan | 19 | 17 | Pionier | TSRF |
Sat.01Apr | Worcester Gim | 08 | 30 | Tygerberg | TSRF |
Sat.01Apr | De Kuilen | 11 | 25 | Porterville | TSRF |
Sat.01Apr | SACS | 60 | 14 | Ligbron | TSRF |
Sat.01Apr | Rondebosch | 50 | 03 | Pietersburg | TSRF |
Sat.01Apr | Knysna | 07 | 15 | Piketberg | TSRF |
Sat.01Apr | Alexander Road | 13 | 27 | Vredenburg | TSRF |
Sat.01Apr | Louwville | 19 | 25 | Emil Weder | TSRF |
Sat.01Apr | Schoonspruit | 38 | 19 | Humansdorp | TSRF |
Sat.01Apr | HTS Bellville | 28 | 12 | Langenhoven HS | TSRF |
Sat.01Apr | Lutzville | 07 | 19 | Paulus Joubert | TSRF |
Sat.01Apr | Bellville South | 41 | 05 | York | TSRF |
Sat.01Apr | Klein Nederburg | 20 | 23 | Otto du Plessis | TSRF |
Sat.01Apr | Groenberg | 38 | 17 | Aliwal North | TSRF |
Sat.01Apr | Jan van Riebeeck | 24 | 29 | Victoria Park | TSRF |
Sat.01Apr | Camps Bay | 32 | 17 | Linkside | Union HS Festival |
Sat.01Apr | Andrew Rabie | 22 | 23 | Winterberg | Union HS Festival |
Sat.01Apr | Grey College Cherries | 39 | 07 | Swartland | Union HS Festival |
Sat.01Apr | Gill | 22 | 26 | Grens | Union HS Festival |
Sat.01Apr | Volkskool Graaff-Reinet | 16 | 34 | Pearson | Union HS Festival |
Sat.01Apr | Charlie Hofmeyr | 17 | 15 | Grey HS Unicorns | Union HS Festival |
Sat.01Apr | Grey College | 69 | 03 | Stirling | Union HS Festival |
Sat.01Apr | Union | 13 | 05 | Cambridge | Union HS Festival |
Sat.01Apr | Muir | 18 | 10 | Westering | Union HS Festival |
Sat.01Apr | Paarl Gim Daisies | 52 | 03 | Grens 2nd | Union HS Festival |
Sat.01Apr | St Andrew’s | 21 | 29 | Bishops | |
Sat.01Apr | St Benedict’s | 19 | 28 | St John’s | |
Sat.01Apr | St David’s | 10 | 15 | St Stithians |
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
The Daniel Pienaar vs Transvalia result is wrong. DP won the game by that scoreline
@BrotherBear: Hoe meer skole daarna streef om te verbeter en elke jaar beter standaarde te stel, hoe beter is dit vir almal asook die samelewing in geheel. Ons land het dit nodig..
@Carl de Kock aka Calamari: dankie, ouens ( en vrouens) probeer hard. Gelukkig is daar goeie maatstawe gestel deur heelwat puik (ouer) skole in ons land.
@Riempies: baie skerp.
@Valkie: Ek dink Beer hoort in Witrand
Lyk vir my of enige plek met die woord ‘rand’ in ‘n gevaarlike plek is…..
@Speartackle: dit is eintlik WWWHH, jy spel net baie swak.
Woes Rand On Intelligente Besluit Kommissie
@Speartackle: ?? Wes Rand Ouer Ingrypings Beheer Komitee??
Of seker so iets?
@Speartackle: Ok..ek sal byt..Wat is die WROIBK?
@BrotherBear: Sterkte met julle goeie werk, dit kos n spanpoging en dit lyk asof julle beslis daarin slaag. Ek hoor net goeie goed van Helpmekaar.
@Carl de Kock aka Calamari: Daai ouerpaar behoort voor die WROIBK gedaag word
@Carl de Kock aka Calamari: Atletiek uitstekend – verlede jaar eerste op super interhoer en hierdie jaar tweede. Krieket baie kompeterend en groei nog.
Ek weet van n ouerpaar wat in Krugerdorp bly wat Helpmekaar oorweeg het, as ek reg kan onthou, is julle krieket redelik sterk?
@Carl de Kock aka Calamari: jong, dankie vir die belangstelling. Helpies rugby in die noordvaal het afgelope 6/7 jaar mooi gegroei. 5 jaar gelede was al vier (ouderdom + oop) spanne in die groot skole Beeld finaal. Toe skool net meer as dekade gelede oorgeskakel het van publieke skool na private skool, het beheerraad en bestuur alle gebiede geteiken vir groei en “excellence”. Akademie en opvoeding as eerste prioriteit en daarna kultuur en alle sporte om organies te groei. Alhoewel daar onderhoude met voornemende graad 8’s gehou word, kan daar nie gese word die skool is net vir eksklusiewes nie. A.g.v. uitstekende akademie (IEB) trek die skool goeie studente van alle gebiede. Indien skoliere skoolfondse benodig word hulle gehelp, maar ouers van talentvolle kinders wat skoolfonds kan bekostig, word definitief nie gehelp.
So die huidige jaar groep staan maar net uit in rugby omdat hulle in ouderdomme uitstekend presteer het. Maar verlede jaar se O/15’s was ook hoog “gerank” (5e in land). Huidige gr12’s van gr8 al saam, met 2 manne by in gr9 en een verlede jaar. Het hele paar manne verloor na Menlopark en Kemptonpark. So, met afrigters wie se ervaring groei en ‘n konstante stroom leerlinge van wyd en suid behoort die groei voort te duur. Jaar tot jaar kan daar fluksuasies wees, maar ons bus sisteem is baie effektief en ons is ‘n baie aantreklike opsie vir afrikaanse kinders.
O/14 span het tydens afgelope toernooi by Parktown al 6 hulle wedstryde gewen.
@BrotherBear: My kennis van Helpies se rugby is swak en baie beperk, wat maak die groep so besonders, was dit maar net n natuurlike proses, goeie afrigting, manne wat almal al saam van laerskool is….of hoe/wat..
Daar moet tog iets anders wees aan die groep in vergeleke met vorige jare, wat die groep spesifiek laat uitstaan?
@Hooit: Lyk my jy hou van vryf en trek en skud – die storie het jou op ‘n permanente high. Onthou nou, jy mag nie een kind voortrek. Wat vir een geld, geld vir almal. Jy wil nie ook nog gelable word as ‘n slegte pappa, of hoe?
@Hooit: Jy het geen einde niet!!!
N wen teen Paul Roos sit die Dream Team weer terug op cloud nr 9. Weet Spies se formule het uitgewerk dat jul nie meer n Dreamteam is nie maar die Dreamteam voel al vir my soos familie. Amper soos my eie seun. As jy geboorte gee aan iets is daar altyd n spesiale plekkie vir dit.
@Hooit: hehehe, ek dog jy het klaar daar agter afgevee. Obviously juk dit nog of jy sal nie aanhou krap.
Dink jou “droom” skepping is om jou eie nagmerries uit te wis. Eish!
@Hooit: Moet jou regstel. Dit die woord nagmerrie bietjie van oordryf. Behalwe vir so 10 min se swak spel en swak besluitneming. As ja as die twee driee toegeken was dan sou die telling heelwat anders gelyk het. Maar soos ek se as!
Dit nou gedane sake en Affies het gewen. Dit al wat die telbord se. Of hoe?
@Skoorsteen: Die droomspan effens van n nagmerrie gehad teen Affies. Sal by St Johns sien of die droomspan weer terug is.
@Riempies: Ek wag self in spanning vir die Paas toernooie. Sal jul sien daar Donderdag.
See there were some great rugby this weekend. Boland Landbou showed that they are a force to be recon with this year. Will be interesting to see how they go against Garsfontein. Then do not believe that EG will be dominated again, against Paarl Gim. EG have this nack off coming back with a bang. Menlo and Waterkloof can win again. Go North!!!!
Helpies did not play this week or next week because of exams. Cannot wait for St John’s.
Het garsfontein werklik teen ‘n meisieskool verloor?
Hulle het seker nie die sterkste teenstanders gehad nie maar ek is trots op Oakdale wat gister alle ouderdomme wenne gehad het. Ek kon nie nog skole sien wat nie minstens in een ouderdom n verloor gevat het nie. More is dit weer als van voor af.
Helpies – here is a school that seems to get better…..Quite the score ….well done to Kearsney aswell
@AbsolutMenlo: Garsies se haker of Nr 2, Steinobel gaan vir ‘n geruime tyd op die krukkelys wees weens enkel/ligament besering.
Ek dink almal behoort nounte besef dat Paarl Gimnasuim nie ‘n pushover span is nie!
@Skoorsteen: Jong kom ons vergeet nou maar van die “dreamteam” naam. Geen persoon by Helpies het ooit daarop aanspraak gemaak nie. Poepol van Monnas het die storie begin en toe verder gedryf. Helpies span werk net hard om goeie rugby te seel. Jeppe op dag was regtig nie goed.
@BrotherBear: Die droomspan se droomseisoen is weer op koers. The dream team are fireing.
@Boishaaipa….Duidelik verstaan jy ook nie begrip nie ….Ek se dan juis Dankie !!……… Die Administrateurs,Beeld en Virseker toernooi bestaan al vir dekades…..jammer het vergeet julle speel mos nie beker rugby nie…..
@Bere007: Jy verstaan duidelik nie die begrip wat ek oordra nie. Kom ons los dit maar. Jy is geregtig op jou opinie en ek is geregtig om kommentaar te lewer daarop.
@Boishaaipa…Tipiese respons van die old boys club….Beskerm ons turf …..Elkeen is seker geregtig op n opinie of is ander meer geregtig of is hulle opinie belangriker…..Die punt wat ek maak is dat ander onbekende skole en die laer ouderdomsgoepe ook op die tv gaan wees ….Gaan lees die artikel asb… Dit gaan oor rugby ontwikkeling en nie handhawing van die status quo nie…. Die kyker getalle gaan nou nog meer word as die opwinding van die kompetisie soos dit die laaste paar jare was gaan voortgaan….jy het seker nie die kompetisie gevolg nie of stel nie belang nie….. daar is wel ander mense wat belangstel …. en weet jy wat die plattelandse skole gaan ook op tv wees…. ek noem dit ontwikkeling en vooruitgang….
Outeniqua is geen pushover nie!
Ek sal like om ons manne die voordeel te gee maar hulle gaan dit op GEEN SKINKBORD kry nie.
Die outjies groei mooi in hulle skoene in, een wedstryd op ‘n slag, en as hulle opdaag behoort ons goed die voordeellyn aan te val.
@Bere007: Dis nou wragtig die swakste kommentaar wat ek in jare gelees het..tipiese sindroom van ons tyd. Niemand het jou gedwing om die wedstryde te kyk nie. Die gevolg van hierdie wedstryde wat in jou keel afgedruk was is dat FNB CC sy sokkies opgetrek het en weer begin games uitsaai het…die kykergetalle wat Supersport gekry agv hierdie wedstryde he ook veroorsaak dat ouens soos Virseker en Kyknet die waarde van skolerugby raakgesien het..sê eerder dankie dat ons meer skolerugby op TV kam sien as om gal te braak oor sommige mense iets doen om dit te bevorder en ander soos jy net sit en kritiseer.
@beet:
Thank you.
@chief:
https://youtu.be/oix5wIZDyj4
Here’s the 1st XV game Boland Landbou vs EG Jansen
Sal die Noord-Suid toernooi gestream kan word?
@Bush:
@Playa: Of course, gees have forgotten about GW. Do they still play rugby??
@Bush: They shared the spoils with Glenwood.
@Wonder: Nee wat, nie die jaar nie! Ek sal baie verbaas wees as julle binne 10 punte van gim af kom. Dalk weer volgende jaar.
@Playa: Who did Kearsney’s Rugby team come 2nd to that year. Was it GCB?
@Die Ken: Ongelukkig moet ek saam jou stem. Hoop maar die Noorde is kompeterend. Gim is beslis die gunsteling teen Garsies maar wie weet, dalk wen ons.
@Griffhound: Saw Kearsney against Northwood on telly the other day and they look like a side with very good defensive and attacking capability. Lots of talented players. Strong contenders for no 1 in province and see they highly ranked in country early on.
@RnR Hier is die link…..https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=10154232627376433&id=256548771432&_tn_=%2As
@Griffhound: I think this result speaks volumes of Kearsney’s strength this year. Marlow, if what i saw at the Graeme Rugby Day is anything to go by, is a side full of value. This is great for their momentum going into KERF. They certainly don’t ever want to share that Top KZN Team Trophy again
Sjoe, ek sien Helpmekaar het vir Jeppe goed seer gemaak…..eish!
@Griffhound: Good result, Kearsney 6 from 6. They have planned their season well, getting 6 games in before the Easter Tournament. Glenwood wouldn’t have played a game before they hit KERF.
Kearsney 23-7 Marlow today. A really hard game against a typically tough and uncompromising Marlow outfit with a resilient KC defence winning the day in the end.
Lol……Pretorianers word geleer skop.i.p.v spel
@Speartackle: Dis ‘n ou wat met ‘n vishoek in sy gatsak loop….
@Speartackle: Ek het self gewonder!
… sorry…nommer 2
@AbsolutMenlo: Wat is n hakker?
Verstaan Garsfontein het nuwe hakker gekry…Wonder of hy eers na die vakansie gaan speel of dalk al in Noord/Suid…sal secies en bench moet dop hou.
@Quagga: I’m always impressed by the Gauteng schoolboy supporters when they come down to KZN. A lot of those Jozi kids seem to have voices designed to operate at high volume and with plenty of endurance.
Some really good comments above. Thank you to all who took the time to post them.
@Queenian: The Nico Malan vs Kearsney match was in Humansdorp
@Ringo: I had the pleasure of watching three of the games live and let me assure you the black-and-white have absolutely nothing to worry about. Every so often, a team hits the high notes and things come together, that in my view was (a bit overdue) the case for the brown jerseys of Helpmekaar yesterday. Those are the games you remember one day, the big slams and the big hidings.
I have said this before, but I have the utmost respect for one of the best boys schools Gauteng has to offer. The supporters and teachers were exemplary, truly nothing short of exhilarating to hear them chant and cheer continuously even if their team is down by 50 (I have it on video so will enjoy it again and again in years to come). To me that crowd and that vibe represents so much of what schoolboy rugby should stand for, not to even start with the positive energy the Jeppe educators bring to the developing young minds, many of which would have never had the opportunity were it not for the tireless work of everyone in the black-and-white. Chin up guys, next year who knows, you might give the Helpies a lot to think about on the rugby field again.(I hear that it is a young team, but Helpies have about 40% of their squad in gr. 11 as well….) That ball is not round and Jeppe have some very talented players and highly regarded coaches around. Did I mention its only the start of the season. Plenty of ruggas to play and enjoy. Good luck to Muzi and the boys for the rest of the season.
@Oakdale supporter: Weet jy hoe moes ek soek na die scores? Dit was al wat ek kon kry. Het wel genoem dat 4de verloor het. Ek nou nie die skool se offisieele telling houer nie.
@Riempies: Sounds like a solid set-up.
@Riempies: Interessant dat jy net die wen scores gee.
@Ringo: These things happen.
St Alban’s beat Jeppe at home in 2012, so there were high hopes for a win away with a better team in 2013 – five went on to become pro rugby players, including a Bok B team player. However, they lost by 88 and the score should have been higher! So, when St Albans returned to Jeppe in 2015 with an injury ravaged team with 11 grade 11s, it looked very ominous. But then they gave Jeppe a blood nose – I think the score was level at half time and St Alban’s lost by about 10 in the end.
Nothing stranger that School Rugby. I hope that Jeppe recovers, as they should do!
@Ringo: See us more as the lift club!!
@Oakdale supporter: Ons sal net die tellings stuur as die noorde wen,
Ek kan nie wag vir Saterdag nie, ek sal die scores stuur Oakdale.
Beet: Were did Nico Malan play Kearsney
@Vleis: Thanks Vleis showing that it was not all one way traffic. The boys tried and some of those lower team boys seemed to having the greatest amount fun if anyone is concerned.
Cannot help but notice the high number of Helpies Pas on the side of the field. For a Wednesday fixture there was plenty parent support.
Fanatical I must say.
@Wyvern: This is my opinion only now that you ask.
I don’t think we must b.. our self. Helpies still far from a rugby school. The main focus for Helpies in previous year have always been athletics. If there were a couple of good rugby players in the mix then great. This current matric group of which my son is part was not head hunted as some people might think. If some were then it was for their athletic capabilities.
I believe because their success from 0/14 it was good promotion for the schools rugby as suddenly Helpies was seen as a sort off rugby destination. I and I say I believe this is one of the reasons why they have current good 0/14, 0/15 and 0/16 teams.
Still far removed from a traditional rugby school. More than 99% of kids go to Helpies for IEB.
Then the other factor that is part of the current team success it a coaches. ALL of them are teachers at the school with a passion for rugby. They are not scared to learn for other coaches. I know that the Affies guys gave them some great pointers on game preparation.
Then the players: They have respect for all opponents. Some of these boys in other schools can be seen as role models. They love the opportunity to compete against them. Then the best of all they enjoy what they do. If ever you can watch a warm-up session have a look at how much fun the have. They do not take it as the end of the world. Just what school rugby should be!
@Vleis: ,@BrotherBear: and @Playa: It was 38 – 0 after 26 minutes in the first half and that was when I stuck my tail in-between my legs to run off to my date night…sitting in traffic was far more pleasant than watching the carnage. That number six from Helpmekaar can play and If I am not mistaken the left wing scored 4 of the first 6 tries. Some sheer pace on the outskirts. Really interesting seeing an Afrikaans school running the ball like that and not playing koppestamp. Seeing a number 6 flanker throw a 20 metre pass in full flight to the wing was a real sight. Well played Helpmekaar.
Overall I think the game was tough and there is no shame in taking a hiding when you are outgunned. I am just gonna have accept that this might be one of those learning experience seasons which hopefully does not demoralise our boys too much going into next year.
But for the record books yet another devastating loss to a private school.
However I will be on the stands supporting the boys, hope they keep their heads up rugby fortunes are a wheel they turn and the season is marathon not a sprint. I think these experiences will stand us in good steed in the second half of the season.
@Riempies: Those are impressive scores!!! Helpies really have been the standout private school in SA schoolboy rugby for the past couple of years now. Has something changed in the rugby structures etc. or is this just a good patch?
@oldschool: @Riempies: A few other results):
Jeppe U15C won 26-19
Jeppe U15B won 29-7
Jeppe 4ths won 42-7.
@AntonT: Ek dink ook dit gaan Saterdag 4/4 vir die suide wees. Kom ons kyk wat gebeur. Sal die manne daar asb die tellings deurgee?
@oldschool:
O/14 B wen 33-7
O/14 C wen 40-0
O/15 A wen 23-15
3des wen 33-5
2des wen 47-31
1stes wen 64-0
I think the 4th Team lost to Jeppe.
The 0/16 did not play due to tragedy at Jeppe. Our condolences to the family. Then the u/14 did not play as they going on tournament this weekend.
@Bere007: Dis baie goeie nuus, is daar dalk al genoem watse wedstryde word uitgesaai?
Wat daarvan as die toernooi een jaar in die Noorde een jaar in die Suide aangebied word. Die arme seuns van EG, Menlo, Gars en Waterkloof kry nooit kans om buite die ou boere kolonies te kom nie. Om hulle te laat glo n lekker toer is die N3 Kimberly toe is ook nie reg nie. O ja, net so n kant nota… Miskien as dit Menlo se 0/14 span was sou julle die kwaggas kon klop, maar al is dit nie ons beste jaar nie beteken dit nie ons het n slegte span nie. Ek dink die Suide kan skoonskip maak
@BrotherBear: do you have the age group scores vs Jeppe ?
Sal my verbaas as een van die Noord-spanne Saterdag wen.
@HE: @ThatKid: Looking forward to see all the South teams in action on Saterday! EGJ is going to miss their star 10 but I will still put them up for a win with Gim, Waterkloof and Menlo
@Bere007: …. julle Garsfontein manne het darem maar issues met alles! Ek vir een is bly dat daar NOG skole rugby uitgesaai word.
Baie dankie Virseker, KykNet en DSTV dat julle die Virseker toernooi se wedstryde gaan uitsaai .3 wedstryde per week.Uiteindelik !! Nou word die tradisionele derby’s van die old boys clubs nie meer in ons keelgatte afgedruk nie !!
@HE: Definitely the pick of the games this weekend. EG,Gim,Menlo and Stellenberg for me
North-South games definitely the pick of the bunch this weekend. Sacs did EG Jansen no favors and I expect that Boland Landbou will mike life extremely difficult for them. Boland to take this one. Gim won’t make same mistakes again and I cannot see Garsfontein repeating their heroics of last year.
Don’t think Outeniqua is as strong this year and Menlo might very well beat them, although it will be close. Stellenberg’s game against Waterkloof is difficult to predict, although home ground advantage might just favor Waterkloof. Whether I’m right or wrong, there’s no doubt that the North will be much stronger this year which should make for a great afternoon of rugby.
@Vleis: 62-0 Can’t be!!!
@Vleis: Ah that good old place Funnily enough i’ll also be there for my sins in May!!!
@Wyvern: No, I saw the updates on twitter. In fact, I’m sitting in a departure lounge in Lagos, Nigeria for my sins!
I think that the match was streamed live on the KES facebook page, so you might be able to still watch it.
@BrotherBear: That’s a ridiculous win
@Vleis: Were you at the KES match? How did KES play?
@beet: According to twitter, Helpies beat Jeppe (at Jeppe) by 62 to 0 and KES beat St Alban’s (at KES) by 33 to 17. It was 26 to 17 with a minute to go.
Anyone close to Jeppe know what happened? I know from experience (supporting) how difficult it is when you have a 1st team dominated by gr11s that is further ravaged by a spate of injuries.
Rampant Helpmekaar putting 64-0 on Jeppe. Should have been much higher but referee seemed to stem the flow at end. Don’t know if one can say much more, except well done Helpies and good luck to Jeppe on their season.
GCB vs Stirling?
Ummm…..
Beet – KES play St Albans today at 1615 at KES
EG v Landbou, Garsies v Gimmies, Menlo v Outeniqua, Waterkloof v Stellenberg, wow, great match ups, more exciting than Superrugby!