@AntonT: Die probleem is dat dit absoluut geen doel dien of waarde byvoeg nie…dis nie n volle wedstryd nie en daar word nie pale toe geskop nie. Dis net n resep vir vroee beserings en in die middel van die week wanneer daar weerskante Saterdag wedstryde gespeel word. As WP regtig iets vir die skole wil doen, reel n volle dag op Nuweland waar skole in normale westryde kan speel op n Saterdag wanneer Stormers die hoof wedstryd speel. Dit sal pas in skole se normale skedules en meer skole kan deelneem..en baie meer toeskouers lok.
@Carl de Kock aka Calamari: Ek is jammer as sekere Boland skole voel dis n afgewatere geleentheid. Moet dan nie deelneem nie! Die Kaapse skole was reg vir die geleentheid. Dis nou van met die witbrood onder die arm staan en nog steeds n hap van die koek vat. Gin ander skole , n wonderlike geleentheid om op Nuweland te speel. Inplaas daarvan om dit af te maak los dit vir iemand wat n sukses daarvan wil maak.
@Skopgraaf243: Moenie te veel in Boland se verloor lees nie. Ek waarsku sommer nou vir almal, Boland het n meneer-span vanjaar. Lekker sterk voorry, 2 lenige jolly jumpers in die slotte, klipharde loosies (en 2 fetchers, soos die Aussies met Hooper en Pocock maak). En dan agter is 10, 13, 14, 15 almal spelbrekers.
@Skopgraaf243: mens kannie te veel lees in daai game nie, boland sal terug wees! Wat is jou gripe met monnas se forwards? Jys dan ‘n menlo man? Brei bietjie uit? Monnas se set piece was nog altyd baie goed. Of mis ek iewers iets?
@BuffelsCM. Ek stem 100% saam dat te veel wedstyryde kinders kan beseer. Maar as ‘n skool se program te vol is moet hy onttrek en ‘n ander skool wat dit graag sal wil bywoon die geleentheid te gee. So onttrek spanne altyd aan Die Burger se wedstryde aan die einde van die jaar. Maar steeds is dit ‘n oneer om 3de span kinders te stuur. So as hulle sou verloor is dit die skool nie die derdes nie. Stem saam oor te veel rugby. Die ouens wat kla aan die klomp toernooie oor die vakansiedae. Steeds dieselfde. As jy nie wil speel nie onttrek nie – so maklik as dit. Niemand dwing enige ou om te speel nie. Maar as jy speel moet dan om hemelsnaam nie kla nie – witbrood onder die arm
@Vra maar net: Dit is nie ‘n kwessie van blasé raak nie. Die seuns speel baie rugby en hul moet reg bestuur word. 3 Dae na ‘n klipharde Saterdagwedstryd, waarvan die seuns nog nie heeltemal herstel het nie, moet daar op Nuweland gespeel word. Daarna weer Saterdag ‘n harde wedstryd sowel as na 2 rusdae later nog ‘n harde een. Mens kan dit nie bekostig dat die seuns nog beserings opdoen nie.
Die WP is reeds verlede jaar ingelig oor die skedule. Ek sal daarmee volstaan
Wanneer spanne hulle tweedes en derdes na toernooi gestuur word, moet hulle net nie weer genooi word nie. Of toernooi is uitgedien. Aan die ander kant menigte kinders en skole smag daarna om 1 keer in hulle leeftyd op Nuweland te speel.So wanneer mense blase raak, haal hulle uit sisteem
Wow
Boland finding a early stumbling block?
Miskien dieselde siekte as Monnas se forwards. Big but fail primary tasks and lack of ball.
Moet hierdie siekte in die kiem smoor voir dit epidemie raak!
Ongeag die feit dat daar nie veel in hierdie 20m aan n kant games gelees kan word nie was die volgende tog redelik duidelik.
Bellville het moeilike jaar wat voorle.
Brackenfell en Stellenberg sal weer veg vir die premier B topspot.
Rondebosch en Sacs het baie goeie spanne en gaan die septer swaai teen Wynberg en Bishops.
Boland Landbou het moontlik die giftigste agterlyn in die premier A liga, maar sonder balbesit is Boland kwesbaar.
Paul Roos gaan net sterker word soos die seisoen vorder.
Stellenberg se agterlyn sal vinnig moet settle as hul iets teen die big boys wil vermag.
@BuffelsCM: Good Decision..I think this Newlands rugbyday is overated and had it’s day in the sun. Time to move on or rather give it to u/13 schoolboys.
@Speartackle: Yes..that did happen. Very emotional game for the Boys as they handed over a signed jersey to the parents of their 2016 u/14 Captain who passed away in December in a tragic accident. This was their first game without him after the incident and I don’t think the score was that important. They had to make it through the game as a team without their inspirational and well loved captain. They will be stronger after this.
Bishops 2nd team playing Paarl Gym this evening. Bishops appears to be reticent about playing too much rugby this year given their supposedly weak first XV and potential for injuries.
As was mentioned earlier by others, this remains a highlight for the schoolboys that is part of this occasion. It will in all probability be the only chance, for the vast majority of them, to play at Newlands ! Although the scoreline is of little value to determine the various schools strength, there is quite a few nice match ups, and some of the tier 2 schools may also cause an upset against their more illustrious opponents, in this format of the games.

@Crusader: Pak fwds is maar relatief klein vanjaar
@Die Ken: Ek wonder steeds hoekom monnas se setpiece ‘n issue is? Hulle het dan ‘n moerse pak forwards.
@Carl de Kock aka Calamari: Ek is jammer as sekere Boland skole voel dis n afgewatere geleentheid. Moet dan nie deelneem nie! Die Kaapse skole was reg vir die geleentheid. Dis nou van met die witbrood onder die arm staan en nog steeds n hap van die koek vat. Gin ander skole , n wonderlike geleentheid om op Nuweland te speel. Inplaas daarvan om dit af te maak los dit vir iemand wat n sukses daarvan wil maak.
@Skopgraaf243: Moenie te veel in Boland se verloor lees nie. Ek waarsku sommer nou vir almal, Boland het n meneer-span vanjaar. Lekker sterk voorry, 2 lenige jolly jumpers in die slotte, klipharde loosies (en 2 fetchers, soos die Aussies met Hooper en Pocock maak). En dan agter is 10, 13, 14, 15 almal spelbrekers.
@Crusader: Skoppies is eintlik n Monnas-ou, net n Menlo-pa
@Skopgraaf243: mens kannie te veel lees in daai game nie, boland sal terug wees! Wat is jou gripe met monnas se forwards? Jys dan ‘n menlo man? Brei bietjie uit? Monnas se set piece was nog altyd baie goed. Of mis ek iewers iets?
@BuffelsCM. Ek stem 100% saam dat te veel wedstyryde kinders kan beseer. Maar as ‘n skool se program te vol is moet hy onttrek en ‘n ander skool wat dit graag sal wil bywoon die geleentheid te gee. So onttrek spanne altyd aan Die Burger se wedstryde aan die einde van die jaar. Maar steeds is dit ‘n oneer om 3de span kinders te stuur. So as hulle sou verloor is dit die skool nie die derdes nie. Stem saam oor te veel rugby. Die ouens wat kla aan die klomp toernooie oor die vakansiedae. Steeds dieselfde. As jy nie wil speel nie onttrek nie – so maklik as dit. Niemand dwing enige ou om te speel nie. Maar as jy speel moet dan om hemelsnaam nie kla nie – witbrood onder die arm
my observations
Most impressed with:Sacs
Least:Boland Landbou-was that their full team?
Assuming that was their full first teams-Rondebosch and Wynberg-very average
@Vra maar net: Dit is nie ‘n kwessie van blasé raak nie. Die seuns speel baie rugby en hul moet reg bestuur word. 3 Dae na ‘n klipharde Saterdagwedstryd, waarvan die seuns nog nie heeltemal herstel het nie, moet daar op Nuweland gespeel word. Daarna weer Saterdag ‘n harde wedstryd sowel as na 2 rusdae later nog ‘n harde een. Mens kan dit nie bekostig dat die seuns nog beserings opdoen nie.
Die WP is reeds verlede jaar ingelig oor die skedule. Ek sal daarmee volstaan
Wanneer spanne hulle tweedes en derdes na toernooi gestuur word, moet hulle net nie weer genooi word nie. Of toernooi is uitgedien. Aan die ander kant menigte kinders en skole smag daarna om 1 keer in hulle leeftyd op Nuweland te speel.So wanneer mense blase raak, haal hulle uit sisteem
Afgewaterde okkasie.
Spanne nie op volsterkte nie – kan geen oordeel vel nie.
@HE: goeie opsomming, stem saam
Wow
Boland finding a early stumbling block?
Miskien dieselde siekte as Monnas se forwards. Big but fail primary tasks and lack of ball.
Moet hierdie siekte in die kiem smoor voir dit epidemie raak!
Rondebosch 25 5 Bellville
Wynberg 10 5 Brackenfell
Boland Landbou 0 5 SACS
Paarl Gim 10 5 Bishops
Paul Roos 10 5 Stellenberg
Ongeag die feit dat daar nie veel in hierdie 20m aan n kant games gelees kan word nie was die volgende tog redelik duidelik.
Bellville het moeilike jaar wat voorle.
Brackenfell en Stellenberg sal weer veg vir die premier B topspot.
Rondebosch en Sacs het baie goeie spanne en gaan die septer swaai teen Wynberg en Bishops.
Boland Landbou het moontlik die giftigste agterlyn in die premier A liga, maar sonder balbesit is Boland kwesbaar.
Paul Roos gaan net sterker word soos die seisoen vorder.
Stellenberg se agterlyn sal vinnig moet settle as hul iets teen die big boys wil vermag.
@BoishaaiPa: Sjoe daai is tragies…..ek dink ek het dit iewers gelees
@BuffelsCM: Good Decision..I think this Newlands rugbyday is overated and had it’s day in the sun. Time to move on or rather give it to u/13 schoolboys.
@beet: Half of the thirds are in fact starting today
@Speartackle: Yes..that did happen. Very emotional game for the Boys as they handed over a signed jersey to the parents of their 2016 u/14 Captain who passed away in December in a tragic accident. This was their first game without him after the incident and I don’t think the score was that important. They had to make it through the game as a team without their inspirational and well loved captain. They will be stronger after this.
Did I see correctly….Bishops u/15 A beat Paarl Boishaai u/15A on Saturday?
@BuffelsCM: Gim should even consider playing their 3rds given the challenges awaiting their 2nds over the next few days.
@Guido: ditto Paarl Gym