Rank | Team | Avg | LAST WEEK | AVG |
---|---|---|---|---|
1 | Grey College | 4.13 | Grey College | 4.13 |
2 | Paul Roos | 3.79 | Paul Roos | 3.78 |
3 | Paarl Gim | 3.61 | Paarl Gim | 3.61 |
4 | Garsfontein | 3.61 | Garsfontein | 3.54 |
5 | HJS Paarl | 3.31 | Monument | 3.41 |
6 | Monument | 3.28 | EG Jansen | 3.32 |
7 | Wynberg BHS | 3.28 | Wynberg BHS | 3.23 |
8 | Grey PE | 3.21 | HJS Paarl | 3.22 |
9 | Glenwood | 3.18 | Glenwood | 3.18 |
10 | EG Jansen | 3.17 | Selborne | 3.12 |
11 | Selborne | 3.07 | Maritzburg College | 3.06 |
12 | Outeniqua | 3.02 | Grey PE | 3.05 |
13 | Maritzburg College | 2.90 | Outeniqua | 3.02 |
14 | Waterkloof | 2.86 | Oakdale | 2.86 |
15 | Nelspruit | 2.84 | Waterkloof | 2.86 |
16 | HTS Louis Botha | 2.75 | HTS Middelburg | 2.81 |
17 | Oakdale | 2.74 | HTS Louis Botha | 2.72 |
18 | HTS Middelburg | 2.66 | Nelspruit | 2.70 |
19 | Michaelhouse | 2.65 | Michaelhouse | 2.65 |
20 | Menlopark | 2.64 | Menlopark | 2.64 |
21 | Westville BHS | 2.61 | Westville BHS | 2.61 |
22 | Kempton Park | 2.59 | Kempton Park | 2.59 |
23 | Voortrekker (Bethlehem) | 2.47 | Transvalia | 2.44 |
24 | Transvalia | 2.41 | Voortrekker (Bethlehem) | 2.35 |
25 | KES | 2.27 | Bishops | 2.33 |
26 | Die Brandwag | 2.25 | Die Brandwag | 2.33 |
27 | Diamantveld | 2.24 | KES | 2.27 |
28 | Stellenberg | 2.20 | Diamantveld | 2.24 |
29 | Bishops | 2.17 | Stellenberg | 2.20 |
30 | Jeppe | 2.13 | Tygerberg | 2.17 |
31 | Dale College | 2.08 | Jeppe | 2.13 |
32 | St Andrews | 2.07 | Augsberg | 2.08 |
33 | Tygerberg | 2.05 | St Andrews | 2.07 |
34 | Augsberg | 2.04 | Dale College | 2.06 |
35 | Framesby | 2.01 | Boland Landbou | 2.06 |
36 | De Kuilen | 2.00 | De Kuilen | 2.06 |
37 | Affies | 2.00 | Affies | 2.00 |
38 | Kearsney | 1.96 | Jim Fouche | 1.99 |
39 | Klerksdorp | 1.94 | Kearsney | 1.96 |
40 | Sentraal | 1.93 | Sentraal | 1.93 |
41 | Boland Landbou | 1.92 | Klerksdorp | 1.88 |
42 | Helpmekaar | 1.83 | Framesby | 1.85 |
43 | Jim Fouche | 1.83 | Helpmekaar | 1.83 |
44 | Nico Malan | 1.80 | Nico Malan | 1.76 |
45 | AHS Kroonstad (Rooiskool) | 1.72 | AHS Kroonstad (Rooiskool) | 1.72 |
46 | Marlow | 1.69 | Marlow | 1.69 |
47 | Queens College | 1.65 | Queens College | 1.63 |
48 | Hugenote (Well) | 1.63 | Hudson Park | 1.62 |
49 | Eldoraigne | 1.62 | Eldoraigne | 1.62 |
50 | Grens | 1.60 | Grens | 1.60 |
Fyi:
Ch 210
12:00 Boland Landbou vs Oakdale
14:05 Grey College vs Paul Roos
Ch 208
16:00 SA Schools vs England
Ch 201
19:10 Tjaaks vs Cheetahs
21:10 Bokke vs Pumas
Can’t see the lawn getting mowed today unfortunately.
@MikeSt: Komende van ‘n ou wie se laaitie vanaf Monnas na PRG toe geskuif het, kan ek met eerlikheid se jy sal nie ‘n fout maak om jou laaitie in PRG te sit nie.
@Rugbyman: @Babbelas: @Pinotage: @Ploegskaar: Thx manne (hoop almal is manne) waardeer julle woorde moer baie. lekker dag daar vir almal.
Rugbyman baie baie sterkte vir julle vir more moet nou nie my teleurstel nie nie. Het vetrtoue julle sal hom deurtrek.
@MikeSt: Het toevallig Maandag weer daai berig gelees en toe die konneksie gemaak na jou toe! Sterkte en onthou beter dae le vorentoe!
@Rugbyman: Jy het nog nie gesê wat jy dink van die voorstel oor die 4 makroskoolpools wat ek voorgestel het hier bo nie. Kan dit werk, en hoe kan mens dit verbeter?
@MikeSt:
My innige simpatie met jou en sterkte vir dit wat voorle. Dit is ongelukkig my brood en botter om elke werksdag gekonfronteer te word met die aaklige werklikheid van gewelddadige misdaad.
Ek het groot begrip vir jou gevoelens.
@MikeSt: ai ou mike… sterkte daar maat! My hart bloei vir jou!
@MikeSt: Ek het die threads hierbo gevolg en van jou hartseer gelees. Ons sal seker nooit jou emosies en gevoel kan beleef nie. Al wat ek kan sê is sterkte in hierdie moeilike tye. Sal aan jou dink met wat voorlê!
@MikeSt: innige meegevoel. Sterkte vorentoe
@MikeSt: Neem jy die wind uit my seile, innige simpatie.
@BoishaaiPa: Het al die calc’s gesien nou en verstaan presies waaroor dit gaan.
2 vrae op julle tabelle.
1. Op die 3de April 2014 se post waar alles verduidelik word word verwys Lose Bonus as jy verloor teen n hoer gerankde span. Het julle weg gedoen daarmee?
2. Julle moet dalk kyk na die spanne wat ontrek uit wedstryde om hulle te penaliseer en die span wat nie ontrek nie te kompenseer vir daardie game nie gespeel nie.
Simpel voorbeeld EGJ het 2 ontrekke gehad waar hulle beide sou wen met 50 punte plus. Hulle verloor dus bonuspunte asook hulle wen marge punte. En n skool soos Garsies ook met Affies se ontrek.
Net n punt wat ek maak geen verpligting nie en JA rankings is nie alles nie maar tog n groot eer vir enige skool om tussen top 10 of so te wees.
@Cappie: Thx Cappie yep tough times dalk hoekom ek so issigrimmig is die laaste paar dae met memories en hofsake wat begin……..
@MikeSt: Sjoe Mike, jammer om te hoor van jou ouers. Dis nou presies ‘n jaar terug. Baie sterkte daar.
@BoishaaiPa: Moet ook by se en dit gaan geensins oor EGJ nie mens se siutasies verander en ek het beplan om weeklkiks van die Kaap af te pendel na Gauteng na my besighede maar na al die kommentare op die blog en persepsies wat ek opgebou het op alles wat te se was het ek alles vir 12 maande op hou sit.
Besluit is bloot gegrond nadat ek my passie vir Gauteng verloor het na my ouers se moorde 19 Aug 2013 hier in Kempton Park so ja dis n baie lang storie…………
@MikeSt: Ons het natuurlik ook ‘n pragtige swart trui, just saying
@BoishaaiPa: Darem ook nie by Boland jong, maar sommige verdwyn soms wel, soos ‘n senter wat ‘n jaar of wat terug na Suider Paarl is… en ‘n slot wat Noorder Paarl toe is… Min wat op die Plaas aangedwaal kom…
@BoishaaiPa: Dis presies soos jy se.
En saam met dit en ek quote “The Band of Blue Brothers” se bloed loop dik blou…” het ons daarteen besluit want dis rooi bloed, blou bloed and sommer al die res van die kleure.
@Ploegskaar: Janee…So tussen die Beeste en Varke kan n man wegraak…Jy stap nie sommer net daar by Boishaai in en dink jy gaan 1ste span speel nie… “The Band of Blue Brothers” se bloed loop dik blou…Jy sal moet baklei vir jou plekkie in die son!
@BoishaaiPa: Ai Jirre moet julle Dorpies ook altyd kom inneuk, hierdie is ‘n privaat onderhandeling
@MikeSt: Dis hoekom jy hom na ‘n klein Plaasskool moet stuur, lae profiel en baie plek om hom weg te steek maar ek is eintlik ernstig
@MikeSt: Hoekom sal jy hom wou skuif?..Hy doen goed waar hy is en kry klaar goeie blootstelling asook opvoeding (hoop ek )….As hy wou Kaap toe kom moes hy in Gr9 of 10 al geskuif het.
@Ploegskaar: Ek en hy het na (ek dink dis die regte van) Britz seun se negatiewe ervaring in die paarl koue voete gekry jong
@MikeSt: Dis nooit te laat ou maat, net een of twee oproepe! Hel die Plaas is darem ‘n mooi plek en jou seun speel hoekal soos ‘n Bolanner! Kyk saam die M&F PI voorskou en dan bel jy my!
@Ploegskaar: As dit nie was vir gevalle waar kinders nie laat inskrywings aanvaar nie sou hy al klaar in die Kaap gewees het. Dis een van sy drome maar nou ja dit daar gelaat
@Queenian: Agree with you how on earth is KES number 25 if I look at the top 50 I think they have only beaten 1 of them and drawn to 1.
@Rugbyman: Ek dink ‘n reeks vir die makro skole kan baie goed wees, veral as Jeppe, Kes, PBH en Affies ook ingetrek kan word, wat die normale derbies tussen hulle laat voortbestaan en dan kan die lot almal in een pool wees en die ander in die ander pool. Iets soos volg:
Pool 1:
Affies
KES
Jeppe
Garsfontein
PBH
Pool 2:
Monnas
EG
Kempton Park
Centurion
Eldoraigne
Pool 3:
Waterkloof
Nelspruit
HTS Middelburg
Witbank
N.O,G een
Pool 4:
Menlo Park
Rustenburg
Helpmekaar
John Vorster
N.O.G een
Eerste 2 in elke pool gaan deur vir ‘n kwarteind, dan halfeind dan eind. Sal graag julle kommentaar wil hoor?
@Cappie: Net ter inligting kan geen gemengde skool in Pretoria insluitende Waterkloof soveel spanne soos ons in die veld stoot nie… Hierdie jaar kon Waterkloof nie games vir al ons spanne gee nie…
Die Tuks reeks is vir al die A-spanne, maar die skole se ander spanne speel op vriendskaplike wyse teen mekaar…
Ek dink egter die Tuks reeks is in sy laaste jaar in 2015 in sy huidige formaat.. Ek het sterk sprake gehoor van ‘n nuwe Super-Makro Reeks waar al die Makro skole in die Noordvaal teen mekaar gaan speel in twee poele daarna semis en finals. Dit sal die Tuks reeks heel moontlik vervang en seker maar die nuwe Beeld Trofee formaat word…
I think it’s a relatively accurate top 20, but HTS Louis Botha, but have they done to be there? They might be strong but they certainly don’t play many of the top 20….not that I’m aware of….no disrespect to them…
@Djou: Net ter info. Daar is 36 skole in die top kategoriee van 5, 4.5 en 4. Hieronder is die hoeveelheid per streek:
Region Count
Central 3
EP/Border 6
KZN 4
North 13
W Cape 10
WesKaap word beslis nie voorgetrek ten opsigte van die aantal skole nie , daar is meer skole in hierdie kategorie in die Noordvaal area. Weskaap en Noordvaal het ook die meeste skole dus sal hulle in die meerderheid wees. Van die Top kategorie 5 skole is 4 in die WK en 4 in Noordvaal. Weereens word WK nie bevoordeel nie.
Boys..ontspan julle kuite..Beet het twee weke terug se ranking opgesit ter vergelyking en nie verlede week sn nie…HTS Middelburg se avg was dieselfde laasweek gewees….Gaan kyk gerus op BHP Top 20 van 9 Aug.
@Djou: Ek het geen agenda om enige skool bo n ander te probeer bevoordeel nie. Indien jy dit dink betwyfel jy my integriteit en daarmee gaan ek altyd n probleem he. Die kategorie stelsel kom al n hele ruk en is selfs met insette van hierdie selfde bloggers aangepas reg in die begin van die seisoen. Ek verander nie die kategorie van n skool deur die loop van n seisoen nie. Dit bly konstant vir elke wedstryd.
@MikeSt: Ek het al 18 EG se games soos hulle gespeel het. As daar games gecancel word word dit nie in ag geneem nie. Die gemiddeld word net gedeel deur die aantal wedstryde gespeel. Stuur jou email adres aan BoishaaiPa@gmail.com en ek stuur met graagte vir jou die hele ontleding van EG se punte in n spreadsheet soos deur die stelsel bereken. Ek sal sommer die ander Top 10 sn ook ingooi dan kan jy siens hoeveel punte per game verdien word.
@MikeSt: Die nommer is by Beet, die bier is koud as jy in die Kaap kom, en ek kan gou vir jou seun ‘n gaatjie maak in die koshuis, praat net
@MikeSt: Yes Mike, ek hoor jou. Dit sou lekker wees om deel te neem aan die plaaslike kompetisie, maar ek moet jou sê ons kannie die toere wegvat nie. Dit is baie belangrik dat al die kinders wedstryde kry. Die ses groottes bly GCB, KES, PBH, Maritzburg, Jeppe en Glenwood.
Ek het ‘n gevoel Garsfontein mag dalk in die toekoms soveel soos 20 spanne in die veld kan stoot, meer as selfs Waterkloof. Ek moet jou sê, hierdie jaar was ‘n gespartel om vir almal wedstryde te kry. In die geskeduleerde wedstryde teen Centurion (wat net 1stes, 2des en 3des in die veld kon stoot) was dit ‘n gespartel om almal wedstrydkans te gee. Affies het op die ou einde teen vier verskillende skole op vier verskillende velde gespeel.
Ag. ek wens ek het die antwoorde gehad. Ek dink beslis Waterkloof en Garsfontein mag dalk in die toekoms jaarlikse derbies word, indien die verhouding nie te suur is na Affies se onttrekking teen Garsies nie.
Miskien moet hulle deelneem aan die Tuksreeks, want ek verstaan dit is net vir 1ste spanne, nie waar nie?
@BoishaaiPa: Mens probeer jou help om jou formule te verbeter – en jy erken self daar is foute – maar jy steur jou nie daaraan nie. Niemand probeer oorvat nie, dit sal altyd jou formule bly – en kan great wees met ‘n paar aanpassings, maar nugter weet waarom jy nie wil nie.
Soos bv. op ‘n ander blog word gepraat van die stryd om nommer 1 gegrond op jou rankings, maar ek is seker die in Gauteng meen die stryd om die Beeldtrofee kon netsowel die stryd om nommer 1 gewees het. Tog is een skool wat in die finaal speel nommer 15 – gegrond op die formule.
To be honest I think the ranking system is the biggest problem in this formula. The traditional schools that is usually higher ranked and performing is causing discrepancies. Just an example, Affies did not have one their best teams this year, but still in group 1. So all schools that beaten them got full points. this year as an example. IF Garsfontein , Menlopark, EG Jansen, Nelspruit and maybe some other also played Affies they would have also gotten full points which would have been good for their avarage this year. But if they play Pofadder High or Primrose high and beat them by 100 points it affects their average negatively..
@Cappie: Dis maar net vir my nuuskierige kant wat graag sou wou weet hoe dinge bereken word. Dit gaan nie so seer oor die ranking nie.
Dink Nr 37 is lucky om nog op die bord te wees Sien uit daarna om julle weer volgende jaar as n krag te sien.
DInk tog dat julle dalk moet terug beweeg in die plaaslike reekse is soos Tuks en Beeld reeks nie net vir julle ontwikkeling nie maar ook vir die ander skole en seuns wat graag met julle wil kragte meet.
@BoishaaiPa: En ja baie dankie van my kant ook vir al jou moeite. Dit word waardeer.
@MikeSt: Moenie dat hierdie ranking vir jou te belangrik word nie. Dit is net ‘n formule wat voor die tyd opgestel is wat uitvoering gee aan posisie op die einde van die dag. Ek kan jou verseker EG is baie naby aan waar hy eintlik behoort te wees, miskien maksimum drie plekke uit. Die skool op nr 37 mag dalk bietjie ondergegradueer wees. Gelukkig het hulle darem ten minste vyf skole wat nou hoër as hulle gegradueer is goed gewen hierdie jaar. en sal hulle nog ‘n hele klomp ander ook kan wen. Die resultate het net nie hierdie jaar na hulle kant toe gekom nie. Hulle het selfs naby daaraan gekom om die nr 1 te wen. Lol.
Nietemin, dis ‘n stelsel wat op die oomblik daar is, en met positiewe bydrae en insette verbeter kan word om ‘n beter refleksie te gee in die toekoms. Die aarde was ook eens plat voor hy rond geword het. @Boishhaipa: dankie vir jou moeite met die stelsel. Ons geniet hom.
@Ploegskaar: Frick man maar julle ouens kan n mens onnodig ontlok. Ek vra bloot omdat ek nie alles verstaan nie…….
Is dit so n moerse issue as n mens n vraag vra………… as ek nrs gehad het het ek definitief nie sit en tik nie maar eerder gebel en my vrae telefonies gevra……..
@BoishaaiPa: As ek n laaste vraag mag vra rondom die scenario
Skool speel 18 wedstryde 2 word gecancel. Jy wen 14 van jou games. Wat word as basis gebruik vir wen bouns punt berekening 18 games of 20 games.
Gebruik jy dan dus 16 uit 20 of 14 uit 18.
Indien dit wel dan die 14 uit 18 is verloor so n span sy wen bonus % punt asook sy wen bonus punt want daardie skool wat gecancel het sou in elk geval verloor het met 50 – 80 punte.
@Nemo: Boishaai het Drostdy darem vroeër vanjaar in die ligawedstryd met 26 – 10 geklop
@MikeSt: op 19 Augustus het HJS Paarl hulle 20ste voltyd wedstryd van die jaar in SA gespeel. ( wat ek hiermee bedoel is dat die Nuweland halfuur teen Bishops in Maart nie ingetel is nie )Hulle het nog 2 wedstryde oor op 23 en 30 Augustus. Saam met die 6 wedstryde wat hulle in Japan gespeel het, sal hierdie span vanjaar 28 wedstryde in totaal speel. Daar is dus nog skole wat darem heelparty wedstryde speel
@MikeSt: Mnr, my skool is die afgelope 2 jaar, gemeet aan hul posisie op hierdie ranglys, eerder ‘n akademiese skool, en dis om dit sag te stel . Geniet eerder net julle sukses, daar is werklik min te kies tussen die T10 hierdie jaar.
@Ploegskaar: Niks van sulk nie Mnr.
Dit gaan lyk my elke jaar so dat die Kaapse skole aand die einde van die seisoen onder die top spanne inskuif met n bang soos weer die jaar gebeur………….
Ek verstaan net nie die logika nie maar dalk is my verstandelike vermoeens nie op julle vlak nie……………………
@MikeSt: Hou nou op met sulk, jou lip hang so erg ek kan hom amper hier in die Kaap raaktrap. Daar is ‘n verduideliking van die rankings onder die SBR rankings hofie wat die gewig/waarde van elke span en bewerkings stipuleer. Die gewig/waarde kon dalk deur die loop van die seisoen verander het, seker BHP kan dit vir jou uitklaar.
@BoishaaiPa: Sonder om nou enige ontlokking te veroorsaak help my asb met jou formule as dit moontlik is om die volgende van EG Jansen in n Ave om te sit. Ek glo jy is al die vraag 10 0000 gevra
Sat 15/03/2014 EG Jansen 84 14 Vereeniging Gim Tuks-Reeks
Wed 19/03/2014 EG Jansen 38 26 HTS Middelburg Tuks-Reeks
Tue 08/04/2014 EG Jansen 48 7 Centurion Tuks-Reeks
Sat 15/04/2014 EG Jansen 39 0 Kempton Park Tuks-Reeks QF
Sat 26/04/2014 EG Jansen 24 15 Nelspruit Tuks-Reeks SF
Sat 10/05/2014 EG Jansen 37 22 HTS Middelburg Tuks-Reeks F
Thu 17/04/2014 EG Jansen 8 26 Grey College Kearsney Easter Rugby
Sat 19/04/2014 EG Jansen 18 31 Glenwood Kearsney Easter Rugby
Mon 21/04/2014 EG Jansen 25 3 Kearsney Kearsney Easter Rugby
Mon 28/04/2014 EG Jansen 25 21 Grey HS Wildeklawer
Wed 30/04/2014 EG Jansen 10 30 Paul Roos Wildeklawer
Sat 17/05/2014 EG Jansen 33 27 Kempton Park Valke League
Sat 24/05/2014 EG Jansen 96 16 Marais Viljoen Valke League
Sat 31/05/2014 EG Jansen Die Anker Valke League Cancelled
Sat 07/06/2014 EG Jansen 59 15 Rustenburg Valke League
Sat 14/06/2014 EG Jansen Jeugland Valke League Cancelled
Sat 21/06/2014 EG Jansen 61 0 Vereeniging Gim Beeld: Valke SF
Tue 29/07/2014 EG Jansen 24 21 Kempton Park Beeld: Valke F
Sat 09/08/2014 EG Jansen 31 24 Menlopark Beeld: Macro Schools QF
Sat 16/08/2014 EG Jansen 29 32 Garsfontein Beeld SF: Macro Schools SF
@MikeSt: Ja ek probeer nie eers verstaan nie. My bloed is ook maar dik van die kaap daar laerskool gegaan en St6 in Jan van Riebeeck toe Natal toe en ouers bly nog daar maar verstaan nie die sisteem nie.
Maar, sal my manne bly ondersteun ongeag.
@kosie: Al is die Kaapse bloed dik in my are verstaan ek absoluut nie n dooie duit van die sisteem nie…………
Dalk het dit uit te waai met die Tiers waarin die spanne is of kategorie…
Dan sal ek seker ook nie die kategorisering van spanne verstaan nie of dalk sal ek…………………..
Ek neem aan tradisionele skole = Kat 1 ens ens en dan is Boksburg Skole in Kat 4/5/6…….. want ons is soos per Mnr Ploeg mos nie rugbyskole nie want jy moet 20 spanne he al speel hulle net 5 /6 wedstryde per jaar……
So ons 16 spanne wat 16 – 18 wedstryde per jaar speel doen ons alweer n onreg aan want dit diskwalifiseer ons as n rugby skool.
Ek herhaal weer dalk moet ons die blog los vir die Elite en ons eie normale blog stig waar ons op ditto vlakke kan spekuleer, argumenteer en kommunikeer.
Dan kan ons die blog se naam verander na blog.elitreschoolboyrugby.co.za en ons eie een na blog.nierugbyskole.co.za
@MikeSt: Lees hierdie noukeuring dan sal jy die rankings verstaan:
Daar’s ‘n land by die see wat my alles kan gee
Dit is ‘n land wat vreugde bring
Bokant die berge tot in die vallei
Dis die wêreld net vir my
Dis my land, my land, die Boland vir my
Dis die land waar ek liefde kry
Dis my land, my land, hier wil ek bly
Want jy deel hierdie “RANKING” met my
MikeST- stem definitief saam dat Monnas nie op die posisie behoort waar hulle is nie..maar die ding is hulle is mos deel van groep 1 jong, dit trek voordeel. Net om te bewys hulle verloor teen HTS Middelburg, Nelspruit , Kempton Park en weet nie wie nog nie..Maar EG Jansen klop al die spanne..monnas het wel gelykop gespeel teen Grey college, dit tel in hul guns. En moet tog nie vergeet hulle het die magtige Affies span in 2014 gewen wat in Monnas se guns getel het omdat hulle groep 1 is..Maar realisties moet Monnas nie bo EGJ wees nie, die twee moet in werklikheid omgeruil word..
@Djou: Janee..ek het dit spesiaal so ontwerp dat die formules net vir sommiges werk…belaglik!
Sover ek weet het HTS Middelburg nie gespeel verlede week en het hul punte verander..
@MikeSt: Die formule is verkeerd en bevoordeel die Kaapse spanne – so moenie jou daaraan steur nie.
Dit is opgestel vir Paul Roos, Paarl Gim, Paarl Boishaai, ens, oftewel die tradisionele rugbyskole.
so ‘n skool wat nie onder Top 50 is het gister met 2 punte teen Boishaai verloor? interessant.
@MikeSt: beskou jouself as uitgekak deur BHP… lol
@MikeSt: Het EG presies dieslfde aantal punte opgestapel as Monnas en presies dieslfde hoeveelheid wedstryde gespeel?..Slegs dan sal gemiddelde met dieslfde verander..As jou Totale punte 40 is en jy het 10 wedstryde gespeel is jou gemiddeld 4…As jy slegs 38 punte oor 10 wedstryde opgestapel het is jou gemiddeld 3.8. Indien altwee nou slegs 2 punte in die volgende game kry is die gem 42/11 =3.81 en 40/11 = 3.6….Die een span het met 0.19 punte gesak en die ander met 0.2. Gemiddeldes per game kan nie oor een game vergelyk word nie, maar oor die hele totaal van al die wedstryde!
@kattel: Gim hasn’t played Wynberg yet, so you can’t count that as a win in your calculation.
@MikeSt ja nee ek stem saam met jou ons sal nooit die rankings verstaan nie.
Ek vergelyk twee skole Paarl Gim en Grey PE
Gim en Grey verloor Menlo
Gim wen Waterkloof en Grey verloor
Gim verloor Grey Bloem en Grey wen
Gim verloor Paul Roos en Grey wen
Gim verloor Outeniqua en Grey verloor EG Jansen
Gim wen Wynberg en Grey wen
Gim wen Rondebosch en Grey verloor Queens
Gim wen Oakdale en Grey wen Selborne
Gim op 3 en Grey op 8
As jy na uitslae kyk moet hulle sekerlik bymekaar le.
Enigste afleiding is dat Kaapse Skole teen wie Gim speel hoer rating het as ander skole in land.
Ek verstaan nie hoe Wynberg op 7 is nie sou dan eerder EG Jansen op 7 wou sien.
Mike gelukkig is daar ander rankings ook en ek glo EG Jansen het daar beter rating.
@Rugbyman: Nee donner ek vertsaan nie die goed nie. Daar word ook sommer aangeneem PR and Grey veg oor Nr 1. Garsies is nie eers in die spel nie………..
Hoe kan jy as jy die engiste span is wat boontoe gespeel het en verloor met 3 punte 5 plekke afskuif ………….. Dalk is my IK net te laag vir dit
@Queenian: Hehehehe …that is very interesting. I trust BHP’s formula, but I am keen to get an explanation on this one.
Just had a jab at their results. None of the teams they have beaten feature in the top 50. They drew with College (13) and Jeppe (30). Then lost to Selborne (11), QC (47), Paul Roos (2), Affies (37), Westville (21) and Monnas (6).
@MikeSt: jy durf nie boishaaipa question nie… nou het jy k@k…
Ek vra ook nie meer nie… mens kry net snedige antwoorde…
Have nothing against KES but how come each year they so high on the ranking when they in all words pretty crap.
5 kzn schools in the top50. Good or bad thing
Bliksem ek het nou al alles probber om die scenario aan my self uit te klaar. Help asb………
Monnas laasweek op nr 5 verloor teen Nellies laasweek Nr 18
Monnas verloor maar hulle Ave val slegs met 0.13
EGJ laasweek Nr 6 verloor teen Garsies laasweek Nr 3
EGJ verloor en hulle Ave val 0.25
Hoe as jy teen n hoer gerankde span verloor kan jy meer plekke val as iemand wat verloor teen n span wat 13 plekke laer as hulle is?