School Rugby fixtures & results – week ending 16/08/2014

DAY DATE SCHOOL SCHOOL EVENT
Fri 15/08/2014 Italy u18 12 45 WP XV  On TV
Fri 15/08/2014 England u18 24 21 Wales u18  On TV
Fri 15/08/2014 South Africa u18 28 13 France u18  On TV
Sat 16/08/2014 Grey College 46 20 Maritzburg College On TV
Sat 16/08/2014 Selborne 18 20 Grey HS On TV
Sat 16/08/2014 Cambridge 7 34 Queen’s
Sat 16/08/2014 Dale 35 8 Hudson Park
Sat 16/08/2014 Framesby 20 16 Oakdale
Sat 16/08/2014 Nico Malan 52 14 Pearson
Sat 16/08/2014 Brandwag (Uitenhage) 44 19 Humansdorp
Sat 16/08/2014 Augsburg 52 8 Vredenburg
Sat 16/08/2014 Bellville 55 21 Tygerberg RFC
Sat 16/08/2014 Brackenfell 26 29 Hugenote
Sat 16/08/2014 HJS Paarl BH 36 14 Tygerberg
Sat 16/08/2014 Paarl Gim can cel Stellenberg  Cancelled
Sat 16/08/2014 Paul Roos 43 32 Boland Landbou
Sat 16/08/2014 Rondebosch 28 22 SACS
Sat 16/08/2014 Wynberg 34 17 Bishops
Sat 16/08/2014  Louis Botha 37 13 Jim Fouche FS A1-Liga Final
Sat 16/08/2014  Voortrekker (Beth) 31 13 Hentie Cilliers Griffons Final
Sat 16/08/2014 Transvalia 30 22 Tuine Beeld SF: Large Sch
Sat 16/08/2014 Klerksdorp 8 3 Standerton Beeld SF: Large Sch
Sat 16/08/2014 EG Jansen 29 32 Garsfontein Beeld SF: Macro Sch
Sat 16/08/2014 Monument 19 24 Nelspruit Beeld SF: Macro Sch

Leave a Reply

95 Comments

  1. avatar
    #95 jakes

    Laaste boodskap van my af en dit gaan vir die EG Jansen se spelers en afrigters en ondersteuners.Julle het die laaste 2 jaar briljante spanne gehad en julle doen baie baie goeie werk. Julle hoef vir niemand terug te staan nie..Die Beeld trofee wenners 2013 , die Tuks reeks kampioene in 2014( waarin Garsfontein en Nelspruit ook gespeel het). So julle kan julle koppe hoog hou. En die gees by julle skool die laaste twee saterdae was amazing met die pawiljoene vol, musiek as die spanne punte aanteken. Dit was lekker om daar te wees… 2015 gaan julle teenstanders weet as hulle met EGJ te doen kry. Julle behoort weer ‘n briljante span te he..sterkte vir julle 0/15’s en O/16’s vir die saterdag se eindstryde..

    ReplyReply
    19 August, 2014 at 09:42
  2. avatar
    #94 Toffee

    @Gold. My information is second hand so I cannot vouch for it 100% but I believe it is likely both will play this week-end.
    @Playa. I will probably be at the game as it is at Wynberg. The youngsters could pull off a win against Gym but it will not be easy.

    I think what impressed me most about Wynberg is the work rate of the locks and props. The locks may not be as big as their opponents but they are like extra loose forwards with the work they get through. They all make big hits every game. I also thought Adams the one wing was particularly good on both defence and attack. He could go far and I hope he goes the route of Varsity rugby.

    ReplyReply
    19 August, 2014 at 08:33
  3. avatar
    #93 Bere007

    @Bosveldpa: Jammer om te hoor…. So ek neem aan julle boot vaar nie meer nie.My alma mater Pearson sukkel ook maar deesdae maar ek hou nie daarvan as mense neerkyk op n skool wat regtig hard werk en resultate begin lewer nie…..Oor en uit!

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 16:29
  4. avatar
    #92 Bosveldpa

    @Bere007: Nee wat, ek kry meer uit my Listerpomp uit as ek debateer en redineer as met jou…. Kla ge-Bere chat, want waar kom suur nou in die gesprek in om nie eers te praat van selektief wees nie. Ekt geen verbintenis met niemand nie. My plaaslike skool het omtrent 7 jaar terug ophou rugby speel. Cheers Bere!

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 15:22
  5. avatar
    #91 Rugbyman

    @jakes: nou kan almal die hele berig lees…

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 14:37
  6. avatar
    #90 Rugbyman

    @jakes: Marnus van der Merwe, flank van Nelspruit se Rhinos, gee die bal na sy spanmaat die vleuel Lukas de Kock (regs) uit terwyl hy gelak word. Nelspruit het met 24-19 in dié halfeindstryd van die Beeldtrofee-reeks vir makroskole teen die Hoërskool Monument van Krugersdorp koning gekraai. Foto: Johan Orten

    Die eerste rugbyspanne van die Hoërskool Nelspruit en Garsfontein pak mekaar in die eindstryd van die Beeldtrofee. Pennypinchers en Timbercity is medeborge van die reeks.

    Die Blou Bul-kampioenspan, Garsfontein, het vir die eerste keer in sy geskiedenis deurgedring tot die eindstryd van die Beeldtrofee-reeks deur EG Jansen in een van die opwindendste skolewedstryde vanjaar met 32-29 te klop.

    In die Laeveld het die Witrenosters van Nelspruit verrassend met Monnas se Witbulle afgereken om vir die tweede keer in sy geskiedenis tot die eindstryd deur te dring. Nelspruit het Monnas met 24-19 afgestof.

    Garsfontein het sy klipharde en soms geniepsige stryd teen EG Jansen goed begin en die enkele geleenthede in die eerste helfte gebruik om gemaklik teen rustyd met 19-5 voor te loop.

    Garsfontein het gou voorgeloop deur twee keer te gaan druk. EG Jansen kon net met ’n drie in hierdie helfte antwoord.

    Die enkele keer dat die Jansies Garsfontein se verdediging kon klop, was toe hy die spel vinnig gemaak het en die Pretorianers se verdediging vir die eerste keer bes gegee het.

    Garsfontein se verdediging was ’n uitstaande kenmerk wat die Jansies min beweegruimte gegee het. Die Boksburgers het ook gesukkel om op die voorvoet te kom.

    Die eerste helfte is hoofsaaklik voorlangs beslis met Garsfontein wat baas in die losspel was en verskeie kere omgekeerde balbesit verkry het.

    Ruan Ackermann, flank en kaptein van Garsfontein, het veral ’n barshou in die los gespeel.

    Garsies het kort voor rustyd en aan die begin van die tweede helfte EG Jansen se droom om die Beeldtrofee suksesvol te verdedig ’n nekslag toegedien toe hy twee keer gaan druk het om ’n byna onaanvegbare voorsprong van 26-5 te hê.

    Die trotse Boksburgers het nie bes gegee nie en hul terugvegpoging daarna het vir aanskoulike en opwindende rugby gesorg.

    EG Jansen het stelselmatig die agterstand uitgewis deur nog vier keer te gaan druk om die telling kort voor die einde met 29 elk gelyk te maak.

    Quinton van der Schyff, slot en kaptein van EG Jansen, het sy troepe voorlangs gelei en ook twee keer gaan druk.

    ’n Omstrede strafskop in die laaste minuut het JP Wegner, losskakel van Garsfontein, die geleentheid gebied om die wedstryd te beklink. 

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 14:36
  7. avatar
    #89 Playa

    @Gold: LOVELY! I will make my way there for that one. I have only seen one game from either side this year, and based on my observation I should be a close contest – pick a winner at you own risk. I hope Wynberg will be at full strength.

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 12:54
  8. avatar
    #88 jakes

    Aanhalings direk uit die Beeld vandag : Garsfontein teen EG Jansen was een van die opwindenste skolewedstryde vanjaar. Garsfontein het EG Jansen met 32-29 geklop..Nadat Garsfontein ‘n voorsprong van 26-5 gehad het was EGJ ‘n nekslag toegedien om hul titel te verdedig. Die trotse Boksburgers het nie bes gegee nie. EGJ het stelselmatig die agterstand uitgewis deur nog 4 keer te gaan druk om die telling 29 elk gelyk te maak. ‘N OMSTREDE STRAFSKOP IN DIE LAASTE MINUUT HET JP Wegner, losskakel van Garsfontein, die geleentheid gegee om die wedstryd te beklink ‘

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 12:50
  9. avatar
    #87 Gold

    @Playa: Wynberg are at home to Gim and then away to SACS the following week. I will also be there this weekend for what I’m sure will be a really competitive match. Just hope Wynberg get a couple injured players back as they don’t have the depth that Gim, Paul Roos etc can boast.

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 12:49
  10. avatar
    #86 Playa

    @Toffee: Great, comprehensive win for the Berg, well done.

    Is the Gim game home or away? It should be a cracker, I’d really like to watch it. Otherwise I’ll have to settle for the beating you guys will give SACS on the 30th :mrgreen:

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 12:43
  11. avatar
    #85 Gold

    @Toffee: Wynberg’s u15A’s won 15-14 to complete a good day for the hosts.

    Do you know what the status of Timm and Barnard’s injuries and if they will be able to play in the last two games. I think they will be needed if Wynberg stands a chance of upsetting Gim.

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 12:25
  12. avatar
    #84 Rugbyman

    @kosie: Ons sal eers vandag stock vat… Die seuns is maar seer na Saterdag soos jy seker kan verstaan… Dit was ongelooflik hard en fisies… Maar glo my nie een van ons manne sal die game wil mis nie…

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 12:04
  13. avatar
    #83 LAEVELDER

    Hi ja dit gaan n grote wees! Was in matriek in 1989 toe ons in die final teen Kempton verloor het 12-7 .. Lynton Twynam druk n wen onderskepdrie van hul doellyn (en ons het n overlap gehad van 2 spelers).. lang trane..Die hele rugby publiek in Nelspruit was daar ..seker 9 000 plus mense. Niks klop skolerugby.. nie eers toetse nie!

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 11:53
  14. avatar
    #82 kosie

    @Rugbyman: Hoekom vra julle nie vir GreenBlooded om die fluitjie te hanteer nie. Ten minste weet ons hy sal neutraal wees. Sal hom wraggies invlieg van “the last outpost”.

    Hoe lyk die beserings? Nog dieselfde as verlede week?

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 11:52
  15. avatar
    #81 Rugbyman

    @Cappie: Jy som uitkloprugby 100% op… In al 3 games Saterdag by EG Jansen was die games nog tot na die hooter in die weegskaal… Dis maar hoe dit loop…

    Nellies is om een of ander rede ‘n hoogs onderskatte span… Hulle het Monnas geklop wat teen Grey gelykop gespeel het… Ons sal egter nie daai fout maak om hulle te onderskat nie… Ons het reeds 2 keer die jaar teen Nellies gespeel, een gewen en een verloor… So dis 100% gelyk vir Saterdag… Ek hoor daar is sprake dat die game uitgesaai gaan word, nog nie seker of dit LIVE gaan wees nie, maar ek verstaan Supersport gaan daar wees… The stage is set for an epic game…

    Ons sien baie uit na ‘n klipharde game teen ‘n puik span… Mag die beste span wen!

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 11:45
  16. avatar
    #80 Cappie

    Baie geluk aan Nelspruit en Garsfontein wat in die finaal is. Albei twee uitstekende spanne. My gevoel is dat Garsfontein dalk meer talent as Nelspruit mag hê, maar dat Nelspruit met harde werketiek en passie gaan opdraf. Nelspruit het die wind uit my seile gehaal deur vir Monnas te wen. Saterdag gaan waarskynlik weer so naby affere wees, met die hop van die bal, of die geluk van die dag wat dalk die wenner mag bepaal. In naby wedstryde kan die waarde van bietjie geluk nie onderskat word nie.

    Die ou holruggery; “Wie wil dit die graagste hê? Vir wie gaan die bal regspring op die dag? Wie gaan die geluksgodin aan sy kant hê?” Die ou mense se spreuke.

    Sterkte aan albei, en my pennie is op Garsies, nie net omdat ek weet hulle baie talent het nie, maar ook omdat ek weet hulle werk baie baie hard.

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 11:38
  17. avatar
    #79 Bere007

    @Bosveldpa: Ou suurstes gaan kyk die Youtube link wat rugbyman gestuur het om n objektiewe mening van die game te kry en gun n ander skool asb tog ook n plekkie in die son.Die Beeld trofee is nie vir sissies wat selektief is teen wie hulle speel nie !!

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 11:17
  18. avatar
    #78 Rugbyman

    @Bosveldpa: Dalk moes jy oorgestap het…

    Slegte nuus vir jou my ou vriend is dat ons nie so maklik vd map af gaan verdwyn soos jy hoop nie… Het jy nie opgelet dat ons o/14s ook in die finaal speel nie? Nee wat, eks vol vertroue dat ons nog vir ‘n hele paar jaar ‘n dik laaaaaang doring in jou vellies gaan wees…

    Ek stel voor jy maak maar vrede daarmee en geniet liefs die rugby…

    Vriendelike groete… :wink:

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 11:16
  19. avatar
    #77 Bosveldpa

    @Bere73: Ai ou Bere.. dan is julle en julle gatlakeie altyd so vinnig om die ander manne attent te maak op erekodes en afkraking…

    Presies my punt oor vaar die boot terwyl hy nog aan die vaar is, want vir lank gaan hy nie meer vaar vir die poublou Garsfonteiners…

    Moes eintlik nader gestap het Saterdag en my kom voorstel het.

    :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 10:53
  20. avatar
    #76 Djou

    @MikeSt: Wow! Dit sal great wees. Laat weet asb as jy die copy het – sal graag wil kyk.
    Die Cheetahs moet maar hul mondjies stil hou na die Superreeks en die met die Curriebeker aan die gang. Minstens doen die juniors nie te sleg nie. Ongelukkig ly hulle ook aan die ou Cheetahkwaal – een game baie goed en die volgende een minder goed.

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 10:45
  21. avatar
    #75 Bere73

    @Bosveldpa: Jy moet daar op jou plot/plaas bly !!!! want van rugby weet jy minder as f…….!!!!

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 10:16
  22. avatar
    #74 Rugbyman

    @MikeSt: Ons manne se lywe is maar seer… Ek vermoed julle sin ook…. Kyk na die clip dan sal sy sommer net so een of twee tackles sien en weet hoekom die lywe seer is… Eks bly dit was nie so hard in ons dae nie…

    https://www.youtube.com/watch?v=AVOsNd94Fyg

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 09:47
  23. avatar
    #73 MikeSt

    @Rugbyman: Stem :!: :!: :!: :!:

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 09:42
  24. avatar
    #72 Rugbyman

    @MikeSt: Ek probeer nou juis uitvind of ons Saterdag ‘n neutrale ref gaan kry… As my ou vriend van die Pumas weer daar opdraf gaan ons ‘n BAIE lang middag hê…

    Ek dink weereens dat semis en finals totaal onpartydige refs moet he… al moet die skole beide ‘n bydrae maak vir die onkostes, is ek oortuig dat al die skole dit sal goedkeur…

    Die ref wat die o/15 game geblaas het was een van die swakstes wat ek in my lewe gesien het….

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 09:33
  25. avatar
    #71 Rugbyman

    @Bosveldpa: Nee jy was sommer ‘n ou suurgat… as EG beter was moes hulle die game gewen het…

    Maar jy is geregtig op jou opinie!

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 09:30
  26. avatar
    #70 MikeSt

    @Bosveldpa: Ek stem saam oor die Ref wat swak was beide kante toe en crucial calls gemaak het op verkeerde tye.

    Wat ek nie verstaan nie en dit is weereens hoe dink die mense van die Valke wat refs aanstel dat so n belangrike game deur n laag gerankde Ref gehanteer word.

    Die ref se grootste swakpunte was behalwe rugby dat hy geen clue het van die onkant reel en ruck reels nie en weer n keer dit was beide kante toe gewees.

    Nr 1, 2 en 3 sit op die paviljoen want het blykbaar die Vrydag geblaas. Nr 4 blaas die O15 game en en en.

    Dink dis pateties dat hulle sulke belaglike aanstellings maak.

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 09:23
  27. avatar
    #69 Bosveldpa

    @Djou: Jy’s gepla met Affies tjom!! Waar val jy uit? Omdat ek een keer ‘n opmerking gemaak het deur te se ek het ‘n sagte plek vir Affies maak jy my sommer ‘n “Affies man”. Kry jou feite reg ou maat. Soos al meer male genoem gebruik ek die geleentheid as ek naby die stad is om skole rugby te geniet. Dieselfde rede hoekom ek die game Saterdag tussen EG en Gars gaan kyk het. Jy kan gerus ‘n video kopie soek en van jou “Affie-bus” af klim. Nerens in die post het iemand iets genoem van Affies nie. Ek het my eie video geneem as jy nerens regkom laat my weet…
    @rugbyman: Ekt nooit gese dis ‘n slegte game gewees nie. Ekt niemand afgeskiet. Ekt bloot op my “gut” gewerk en genoem wat ek gevoel het. Julle het goed gespeel, EG was net ‘n trappie beter dus die gelukkig vs ongelukkig opmerking.
    Al die games (Kearsney tot Worcester tot Bloem en Paarl) wat ek van verskeie spanne gekyk het, self langs veld of via opnames van pelle se pelle wil ek my verstout om te se dat daar ongeveer 5 goeie refs was die jaar wat ek raak gesien het.
    SARU moet die ref se rating sisteem op jack vir skole.
    Daar moet ook ‘n ref rating sisteem op SBR begin word in 2015.

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 09:19
  28. avatar
    #68 MikeSt

    @Rugbyman: So n toernooi sal great wees en regtig elke saterdag kwaliteit rugby op die tafel sit.

    Hoop al julle manne is reg vir Saterdag en dat ons julle nie te hard geduik het nie :lol: :lol: .

    Sterkte met die week se voorbereiding en sommer so saam met dit bly die gentleman wat jy is.

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 09:13
  29. avatar
    #67 MikeSt

    @Djou: Hel julle Cheetah manne is oplettend.

    Ek sal in die volgende paar dae n copy kry van die video. Sal laat weet dan kan ek dit vir jou stuur.

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 09:11
  30. avatar
    #66 Djou

    @Bosveldpa: Jy is ‘n verleentheid vir Affies.
    Ek weet die ander Affiemanne sal hulle distansieer van jou voortdurende neerhalende aantygings, want dit is nie die Affiemanier nie.
    @MikeSt: Sien jy het jouself “ingecopy” in die vorige post. :mrgreen:
    @Babbelas: @Rugbyman. Het iemand dalk ‘n opname van die game. Want soos julle proaat, klink dit asof dit ‘n mooi advertensie vir rugby was. Indien wel, waar kan mens dit kry? Dalk moet dit vir Supersport of E-TV gestuur word om ‘n geredigeerde weergawe uit te saai.

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 08:50
  31. avatar
    #65 Rugbyman

    @Babbelas: Stem met die meeste van jou kommentaar saam… Eks bly jy het die game geniet…!

    Klein Stassen is verseker in ‘n klas van sy eie, en as beserings wegbly en hy sy voete op die grond hou gaan hy ‘n bok word… Hy het als! In my opinie sal hy ‘n ongelooflike 7 maak…

    Natuurlik is ons eenogig oor skeidregter beslissings! Die ref was nie great albei kante toe nie en in my opinie het hy nogal ‘n paar foute gemaak in albei rigtings… Onthou ons het ook ‘n geelkaart (wat ek nie betwis nie) gekry en in daai 10 minute het EG ons gejol van alle hoeke en kante af… Objektief beskou sou ‘n draw seker die beste resultaat gewees het, maar ons vat die wen veral sonder ons 2 SA skole manne en ons groot angel agter ons binnesenter…

    Ry nou maar sommer deur Nelspruit toe Saterdag en kom kyk die finaal… Dit beloof om net so goeie game te wees…

    @MikeSt: EK het jou al gese hoe goed jou seun was, so ek gaan nou nie weer nie… 8-O Netnou net kry jy grootkop!

    Ek verstaan ‘n super makro reeks is op die tafel vir 2016… Al die makro skole in die Noordvaal teen mekaar in 2 poele met ‘n semi en ‘n final… Ek vermoed dan dis die einde van die Tuks reeks…

    Ek het net so vermoede ons sal EG weer sien iewers volgende jaar… Ons het gelukkig darem ook so paar graad 11s in die span…

    Dankie vir jou vriendelikheid na die game, ek waardeer dit opreg! Ons gaan weereens als insit Saterdag en ons weet hoe tough dit in Nelspruit is… Hulle is ‘n ander span tuis en dit het Monnas uitgevind op die harde manier… Ek wonder of iemand die game gaan kyk het in Nelspruit sodat ons bietjie meer kan hoor van wat daar gebeur het?

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 08:42
  32. avatar
    #64 MikeSt

    @Bosveldpa: @Rugbyman: @Bere007: @MikeSt: Moet se ek kan nog steeds nie uitgepraat oor die game nie (alhoewel ons verloor het).

    Dit was totaal en al n epic game gewees waar 30 jong seuns / manne elke stukkie gegee het wat hulle binne hulle gehad het en hulle lywe op die spel gesit het. n Game van 2 helftes.

    Die intentsiteit en skills wat daar ten toon gestel het, het gewys dat die beeld trofee wel lewendig is al gebeur dit eers op die laat stadium.

    Dink dit is regtig tyd vir n serious kompetisie aan die Noordvaal waar krag teen krag speel en die minder intense skole wat in elk geval ontrek maar eerder in hulle eie liga gaan speel.

    Sien baie uit na volgende jaar want die crux van ons span bly net so met 15 van die 23 wat nog in Graad 11 is.

    Ek hoop nie dat saterdag se game te veel uit die Garsie seuns gehaal het nie en dat hulle recovery die week goed is en almal reg is vir Saterdag.

    Sterkte aan die die finaal spanne vir Saterdag mag die beste span wen.

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 08:26
  33. avatar
    #63 MikeSt

    @Babbelas: Baie dankie vir die moerse goeie woorde en kompliment. Voete op die grond is my grootste motto in die lewe. :wink:

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 08:07
  34. avatar
    #62 Babbelas

    Ek was daar as ‘n neutrale toeskouer en dit was ‘n baie goeie game gewees om te kyk. Beste waarde wat mens ooit sal kry vir R10.

    Net jammer dat die Wedstryd beamptes uiters swak was. Volgens my was EGJ baie ongelukkig om te verloor en hulle eie Valke beamptes het hulle gekos! Garsies se 4 slot slaan EGJ se 5 slot van agter met ‘n tackle (ala Frik du Preez en Laidlaw) reg voor die lynregter en niks word gedoen nie! Minute later word ‘n EGJ speler af gestuur met ‘n geel kaart na dat beide spanne aan hou speel na die fluitjie geblaas het en daar ‘n onderonsie was en dieselfde lyn regter nou ewe skielik iets sien – skare naby aan die spel bars almal uit van die lag…

    Met die daar opvolgende lynstaan dryf na die strafskop druk Garsies ‘n drie teen EGJ se 7 voorspelers!

    Verstaan ook nie hoe die drie na ‘n vinnige tikskop nie vir EGJ toegeken is nie. Is daar ‘n nuwe reel net op skole vlak wat ek dalk nie van weet nie?

    Rugbyman, en daai aangee met die drie was beslis nie vorentoe nie. Ek was reg in lyn en dit was nie eers “flat” nie, dit was beslis agter toe. Hang seker maar af wie jy support….. :-P

    Maar die score is op die bord, daar is nie plek vir comments op daai bord nie, so dis Garsies teen Nelspruit vir die final!

    Maar die EGJ span met iets soos 17 van die 23 nog in Graad 11 gaan volgende jaar moeilik wees om te klop!

    Net laastens (en Mikest, moenie asb nie hier lees nie, want ek is bang jy kry groot kop….. :-D ) ek het Saterdag die beste jong slot in SA gesien vir ‘n lang tyd! Nr 5 Hendre Stassen is so na aan ‘n volmaakte slot wat ek nog gesien het. Hy het die lynstane oor heers soos ‘n Vic Matfield, hy het die rucks so hard getref soos Bakkies Botha, hy het met die bal gehardloop en ge-off load soos SBW. Skitterend vir 70 minute lank!! Dit was baie duidelik van die begin af dat Garsies hom uit gesonder het vir spesiale aandag maar na 15 minute het tot die 2 ouderlinge gesien hulle gaan niks uitrig teen die 17 jarige nie! Dat hy nie vir SA Skole gekies is nie, is ‘n skreiende skande!

    Moet darem ook meld dat Ruan Ackerman, Garsies nr 7 flank ook ‘n baie goeie game gehad het!

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 07:58
  35. avatar
    #61 Bere007

    @Bosveldpa: Hoe kan jy n span wat 26-5 voor is met n ref wat sy kop verloor en beide kante toe swak blaas gelukkig noem ? Dit was n klip harde wedstryd waarop albei spanne trots kan wees!!

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 07:23
  36. avatar
    #60 Rugbyman

    @Bosveldpa: ek kan maar net my kop skud… waarop baseer jy hierdie ingeligte stelling? Hoe was ons gelukkig? Beide spanne het hylle ALLES gegee, gee liewer die seuns krediet vir dit

    Nee wat, gaan speel met jou koei se spene… van rugby weet jy bitter min! Met jou suurgat houding probeer jy nou die glans van n puik wedstryd wegvat… Jy behoort jou eintlik te skaam

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 07:05
  37. avatar
    #59 Bosveldpa

    EGJ, julle was ongelukkig! Garsfontein, julle was baie, baie gelukkig! Wil my verstout om te sê dat dit nou verby is vir julle! Ongelukkig!

    ReplyReply
    18 August, 2014 at 06:48
  38. avatar
    #58 MikeSt

    @The Boot: Stem saam en jammer dan misverstaan…. behalwe vir die verloor deel kan ek nog nie oor die game ophou praat nie. Dit was vir my persoonlik net absoluut fantasties gewees. Het alles gehad wat n finaal sou gehad het

    ReplyReply
    17 August, 2014 at 15:22
  39. avatar
    #57 Playa

    Dale beat Hudson 35-8

    ReplyReply
    17 August, 2014 at 14:39
  40. avatar
    #56 The Boot

    @MikeSt – Ek stem 100% dat dit ‘n game van 2 helftes was! My reply was net gemik op Jakes wat genoem het dat EGJ Garsfontein “stukkend” in die tweede helfte gespeel!! Hierdie game het alles gehad en moes volgens my opinie die finaal gewees het.

    Nelspruit op sy tuisveld gaan egter ‘n nuwe uitdaging wees en mag nie onderskat word nie!

    ReplyReply
    17 August, 2014 at 14:26
  41. avatar
    #55 MikeSt

    @The Boot: gaan nou sommer reguit se jy praat n klomp twak.

    Kan jou verseker niemand is stukkend gespeel nie. Dit was n game van 2 helftes ja….

    Dit was n getuigskrif van 2 spanne wat puik rugby gespeel het. Dis in sulke games waar dit jammer is daar moet n wenner wees.

    ReplyReply
    17 August, 2014 at 13:39
  42. avatar
    #54 Ploegskaar

    Congrats to the PRG boys and hard luck to the Boland manne. Well played to the Boland u14a’s that pulled of a good win, the u15a’s that did not disgrace themselves and showed the most improvement this year in my opinion and the u16a’s that just lost out, but proved they will have to be reckoned with in 2016. One the go, the Boereoorlog against Oakdale this Saturday, looking forward to a great day’s rugby.

    ReplyReply
    17 August, 2014 at 13:02
  43. avatar
    #53 PRondersteuner

    @phat55: Very good and solid win indeed. That first try was also VERY questionable. Good luck next week boys!!!!!

    ReplyReply
    16 August, 2014 at 16:55
  44. avatar
    #52 jakes

    BEET- die Garsfontein/EGJ score is verkeerd. Dit was 32-29 in Garsies se guns

    ReplyReply
    16 August, 2014 at 16:45
  45. avatar
    #51 jakes

    Rugbyman- ja ek moet se nadat julle so groot voorsprong gehad het, het meeste EGJ supporters gedink die game is verby. Maar ek het nog nooit so terugveg poging deur EGJ gesien nie. En toe dit gelykop was, was almal se senuwees klaar, en almal was op hul voete op die pawiljoen…Maar geluk aan Garsies wat uitgehou het. Om te dink een strafskop het die verskil gemaak. Maar julle is amper verseker die volgende Beeld trofee wenners..

    ReplyReply
    16 August, 2014 at 16:33
  46. avatar
    #50 Rugbyman

    @jakes: Geluk EG! Was kliphard!

    Moet darem seker byvoeg dat die een drie van EG van n forward pass af gedruk is so ek neem dan aan dit kanseleer mekaar uit… julle kan wragties nie die ref blammeer nie… strafskop telling was 16 – 6 in EG se guns…

    Dit was egter n puik game wat deur enige span gewen kon word… dis hoe n semifinaal moet wees…

    Julle het n great jaar gehad EG en julle kan trots wees!

    ReplyReply
    16 August, 2014 at 16:06
  47. avatar
    #49 The Boot

    @Bere – stem saam die ref was pateties! Het gewonder wat gaan EG se supporters se verskoning wees vir die verloor? Moes geraai het dit gaan die afgesaagde O/19 storie wees! Al rede hoekom EG Garsies “stukkend” gespeel is omdat die ref hulle toegelaat het. Maar geluk aan EG vir ‘n great game!!

    ReplyReply
    16 August, 2014 at 15:58
  48. avatar
    #48 jakes

    Bere- ja baie geluk aan Garsies. Dit was een van die beste wedstryde die jaar. Maar nadat Garsies ‘n groot voorsprong gehad het, het EGJ julle stukkend gespeel in die 2 de helfte..totdat die telling gelykop was..en toe die strafskop op die einde wat game in Garsies se guns te. Net om jou in te lig, dieselfde patetiese ref waarvan jy praat het ‘n groot fout begaan toe EGJ ‘n strafskop op die 5 meter lyn gehad het. Die skrumskakel het ‘n vinnige tik gevat en die bal aangegee vir die slot wat ‘n oop drie gedruk het. En wat toe?? Hy gee ‘n strafskop aan Garsies omdat die slot te vroeg gestorm het. HUH?? En nog ‘n duidelike oorstoot drie is nie toegeken. Die lynregter het gese die bal was geground maar die skeidsregter het anders besluit..maar geluk aan Garsies. Dit help nogal om 0/19 spelers in die span te he. Ek hoop skole kan ooreenkom dat 0/19 spelers nie van volgende jaar mag speel in Beeld trofee nie..

    ReplyReply
    16 August, 2014 at 15:41
  49. avatar
    #47 phat55

    PRG 43 – Boland Landbou 30
    Paul Roos lead 43-20 with 8mins to go then BL scored 2 questionable tries at the end,but solid win nonetheless.
    the BIG one next weekend down in Bloem……gotta believe boys :twisted:

    ReplyReply
    16 August, 2014 at 15:32
  50. avatar
    #46 Bere007

    Baie Geluk Garsie Bere en @rugbyman!! Mooi kop gehou tot op die einde!! Dit was baie hard maar julle het dit verdien ten spyte van die patetiese Valke ref !! EG julle kan julle koppe hoog hou. Mooi terug geveg.@mikest Jy kan baie trots wees op jou seun! Hy is n yster en gaan dit nog ver bring in rugby.Dit is n skande dat hy nie SA skole speel nie!!

    ReplyReply
    16 August, 2014 at 15:03
  51. avatar
    #45 Toffee

    Wynberg 34 Bishops 17
    Under 16a 27-5
    Under 14A 27-5

    Not surewhat the under 15a result was. At one stage late in the 2nd half Wynberg were winning 31-3 and 2 late tries gave Bishops a more respectable score. Wynberg were missing Captain Timm and stand in captain Barnard due to injury. Bishops missing fullback Pieterse. I expected Wynberg to struggle without their 2 most go forward players but they played well and made Bishops look a little ordinary at times. Wynbergs scrum dominated. Hard to believe one team is full of Craven Week players and the other has none. The talented Wynberg centre Frylinck went off injured and I hope it is not too serious. Wynberg face Gym next week and they will need him. Hopefully no excuses from Bishops this time.

    ROndebosch beat SACS 28-22

    ReplyReply
    16 August, 2014 at 14:35
  52. avatar
    #44 Playa

    @QC86: Believe me, I am very weary. One point and a forward pass separated them in King, and they were still improving back then. It will be a different ball game now that they’ve found the accelerator.

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 12:22
  53. avatar
    #43 Knight_CHS07

    @QC86: I agree with 100%. QC played very well that day. Then again, Dale were also superb last week against Selborne, then end result at the Rec next week will be interesting.

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 12:16
  54. avatar
    #42 QC86

    @Playa: i would be careful of QC if i was a Dale player.The QC team that played in EL the other day was more of a male lion than a Kudu cow ,compared to earlier in the year.

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 12:04
  55. avatar
    #41 CHS08

    @Playa : hahahaha!!! @CHS_07: Dude I’m bored to death here at work. Check your emails let’s go watch the Baboona and Grey late.

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 11:22
  56. avatar
    #40 Playa

    @Knight_CHS07: We like prime Kudu steak… :mrgreen:

    You never know which leg a wounded kudu will kick you with. Just ask the Pyjama Boys.

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 11:17
  57. avatar
    #39 Knight_CHS07

    @Playa: A wounded Kudu should be motivation for Dale. Unless the Dalians want a confident Kudu at the Rec :mrgreen:

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 11:09
  58. avatar
    #38 Playa

    @Queenian: :lol: :lol: :lol: Miracles do happen, well done!!!

    @Queenian: @Knight_CHS07: I want a QC win… a wounded Kudu at the Rec could be a nightmare for Dale. :mrgreen:

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 11:01
  59. avatar
    #37 Queenian

    @Knight_CHS07: Ye I know Jerry plus two other regulars not in so could be any mans game.

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 10:42
  60. avatar
    #36 Knight_CHS07

    @Playa: I just drove past Selborne…I saw Blue tracksuits…the “pyjama boys” are here. :mrgreen:

    @Queenian: I predict a Selborne win/Dale win and a CHS win :mrgreen: . #NothingIsImpossible

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 10:18
  61. avatar
    #35 Queenian

    @Playa: Hey I just checked out the Superbru schoolboy log and I am on top wow what a genius, so I predict a Selborne win/Dale win and a QC win. :mrgreen: :lol: :mrgreen:

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 10:11
  62. avatar
    #34 CHS08

    @Playa @ Knight CHS 07@ DC ARMY: :mrgreen: Port Rex has actually gone 1 better than last season and won 2 games. They have had an absolutely shocking season! Stirling too very shocking! However I think Port Rex will win this game. Stirling is too weak.

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 10:09
  63. avatar
    #33 DC ARMY

    @Knight_CHS07 and @Playa, with that said i’m sure the combined win/loss ratio and Points for and Againgst of these teams for the season will make for interesting reading.

    @QC86: :?:

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 09:35
  64. avatar
    #32 Knight_CHS07

    @DC ARMY: They have won I think two games this season, they beat Westering 17-20 at the Cambridge festival and the other one at the Union High festival…can’t remember the school though.

    @Playa: 67-67? :mrgreen: :mrgreen: lol! Port Rex won the first encounter by one point…so I think Stirling is in “payback” mood, especially after losing to CHS 68-17 on the reunion day.

    Port Rex beat Caltex Raptures at Border Schools earlier this year…it was a comfortable win for them :mrgreen:

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 08:35
  65. avatar
    #31 Playa

    @DC ARMY: LOL! I think they beat Port Rex in the first encounter. On the other hand, I wonder if PR have won any games

    ReplyReply
    15 August, 2014 at 08:12
  66. avatar
    #30 PRondersteuner

    @Andre T: Wie het van verskonings gepraat?

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 16:59
  67. avatar
    #29 QC86

    @DC ARMY: that is the second time you have started a post with that sentence,not cool,just saying

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 16:28
  68. avatar
    #28 DC ARMY

    Can someone please for the love of God tell me that Stirling have actually won a game this year, because i don’t remember them winning even during the pre-season festivals. Could they make history by going winless at First Team Level, i honestly can’t recall seeing them on the winning side of a scoreline.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 16:20
  69. avatar
    #27 Playa

    @Knight_CHS07: :lol: :lol: :lol: True

    Or it could end up being a 67-67 draw given the way the two sides have leaked points this year.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 15:20
  70. avatar
    #26 Knight_CHS07

    @Playa: I say the Port Rex vs Stirling game will end in 0-0 draw :mrgreen:

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 15:00
  71. avatar
    #25 Playa

    @ Beet –

    Lesser known games in the Border, Grens play Despatch. And then there is the Border wooden spoon game between Port Rex and Stirling.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 14:17
  72. avatar
    #24 Ploegskaar

    @Andre T: Dit kan/sal natuurlik weer op die mees ongeleë tye uitpeul.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 11:53
  73. avatar
    #23 QC86

    @beet: John played an active part in the u15a and first team games against Selborne,was nice to chat to him again,very passionate about rugby and coaching.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 10:45
  74. avatar
    #22 Playa

    @rugbyfan: Apparently so. He wrote the Hanglik match report and I asked Queenian the other day if he’s back. This is great for Queens

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 10:16
  75. avatar
    #21 Ploegskaar

    @PaarlBok: Is net realisties, PRG het ‘n spogspan hierdie jaar met ‘n puik rekord, Boland het ‘n talentvolle maar jongspan en hul rekord is 5/14 met een gelykop uitslag. Net ‘n dwaas sou dink dat PRG nie hierdie een gemaklik behoort te wen nie. Die Boere sal egter hul beste gee soos altyd en ek is seker dit sal ‘n lekker dag se rugby wees.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 09:56
  76. avatar
    #20 Andre T

    @Ploegskaar:

    Soms moet mens maar abnormaal ook wees maar ek moet se die IOO (Instituut vir Openbare Ordentlikheid) hier langs die Paardekraal Hospitaal is nogal n sukses. Ek glo en vertrou Proppie en Festus kan dalk baat daar vind………………ek en jy het.

    Dis nog net Bog wat skynbaar ongeneesbaar is.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 09:56
  77. avatar
    #19 Ploegskaar

    @Andre T: Ons skryf dit toe aan ‘n goeie dag vir my positiewe bi-polêre kant.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 09:44
  78. avatar
    #18 PaarlBok

    @Andre T: Volgende saterdag gaan ons lekker Jolla Bolla op Bog se gronde, as ons net verby die Boere kan kom.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 09:39
  79. avatar
    #17 PaarlBok

    Eks baie bekommerd want Ploegie is nie eens geworry nie. Landbou is die gunsteling saterdag.

    DF Malan se 1st team het met die hokkie woensdag ook onttrek teen Gim se dogters. Het vir Stellenberg geklop en wil hul seisoen op n hoogtepunt afsluit, miskien is dit dieselfde met Stellenberg se rugby?

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 09:38
  80. avatar
    #16 Andre T

    @PRondersteuner:

    Is daar nog enige ander tekortkominge of verskonings vir volgende Saterdag waarvan die publiek moet weet asb?

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 09:37
  81. avatar
    #15 PRondersteuner

    @PaarlBok: Ja, dit kan ‘n taai wedstryd wees as PR dit toelaat. Ek weet nie wie in die span is nie, maar daar kan dalk ‘n paar seuns gerus word voor die grote volgende week. Ek hoop net nie hulle konsentreer te veel op die Grey wedstryd en vergeet van Boland Landboou nie. Daai seuns gee altyd 100%. PR se afrigter is ook nie daar nie. Sal ook nie volgende week wees nie.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 09:32
  82. avatar
    #14 Andre T

    @PaarlBok:

    Ja nee sjoe. Die bepalings is darem baie erg so week in week uit daar in jul liga.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 09:19
  83. avatar
    #13 PaarlBok

    Sjoe n baie taai wedstryd vir PRG voor die Grey Interskole volgende naweek.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 09:13
  84. avatar
    #12 beet

    @rugbyfan: Ive asked but no reply from Queens about what role John will play or is already playing

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 09:13
  85. avatar
    #11 Andre T

    @Ploegskaar:

    Wow, ek is verbaas oor jou diplomatiese reaksie.

    Of Rooibaard is n gevaarlike venynige mannetjie OF jy het n afrondingskursus hier aan die Wesrand kom ondergaan

    Which one of the 2?

    O ja en so by the way………………hoe lyk die liga posisies daar in die Kaap?

    Is daar al n wenner of is julle nog besig met play offs?

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 09:03
  86. avatar
    #10 rugbyfan

    Beet: Queenian: I went past Queens yesterday afternoon and was very surprised to see John Duncan at the 1st team practice. Is he back in the picture.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 08:27
  87. avatar
    #9 kosie

    @Tjoppa: I agree with you. True Bulls rugby. Maak sag voor en slaan agter. Garsies forwards are good and might have the edge over EG. At the back I think it wil be more evenly matched.
    What ever, a good game awaits. Good luck to both teams

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 05:58
  88. avatar
    #8 Tjoppa

    @jakes: Jakes the game is not going to be decided at the back. Up front is where it is going to be decided. Garsies without Papier and Naude still good BUT definite not game breakers. EGJ can make them ready for a massive onslaught up front. That is only my 5 cents, do not tel me afterwards that you were not warned.

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 05:36
  89. avatar
    #7 Bere007

    @jakes: You are100% correct.It’s going to be a big one!! Good luck to both sides .May the best team win! Will be there with some guests from Drostdy/Boland. Sterkte Rugbyman !

    ReplyReply
    14 August, 2014 at 00:37
  90. avatar
    #6 jakes

    This weekend nr 4 Garsfontein against nr 6..EG Jansen. Going to be a massive clash. EG Jansen must not give Garsfontein’s backline too much opportunity to run the ball. Garsfontein’s backline is potent and very dangerous if they start running with the ball. EGJ forwards should keep it tight up front and give their backline opportunity to be more on the attack than to be on the defence.

    ReplyReply
    13 August, 2014 at 23:20
  91. avatar
    #5 Ploegskaar

    @Rooibaard: Ek het die feite gegee, kan seker ‘n paar aannames ook maak, maar dis nie my styl nie en die feit dat ek weet wie jy is weerhou my van onnodig oorreageer. Mens noem dit respek. Onthou, ek het geen belang by Stellenberg nie, jy weet waar my lojaliteit is. Ek is egter verras deur jou houding en toon van skrywe, maar so leer mens maar.

    ReplyReply
    13 August, 2014 at 21:40
  92. avatar
    #4 Rooibaard

    Gewonder wanneer jy met ‘n verskoning te voorskyn gaan kom. Wat het die feit dat jy weet wie ek is hiermee te doen. Dit is nie ‘n geheim vir die meeste bloggers nie. Hoekom sou Gim teen Rondebosch gespeel het ‘n week na Interskole en die week daarna (toevallig ‘n tuiswedtryd) ‘n wedstryd afstel ? Klink vir my verdag of hoe ! Jou lys verskonings klink vir my meer na ‘n verontskuldiging.

    ReplyReply
    13 August, 2014 at 21:25
  93. avatar
    #3 Ploegskaar

    @Rooibaard: Omdat ek weet wie jy is en ons ‘n paar gemeenskaplike vriende het, sal ek jou skrywe so diplomaties moontlik antwoord. In kort het jy net ‘n gedeelte van die storie en ek lys graag die feite as volg:
    -Met navraag vroeër die kwartaal het Gim Stellenberg ingelig dat hulle sou verkies om die wedstryde af te stel omdat dit na interskole is en die matrieks nie werklik meer wil speel nie
    -Stellenberg het toe aangebied dat die 014’s en o15’s ten minste speel
    -Gim het toe ‘n ommekeer gemaak en gesê of al die spanne speel of al die wedstryde is af
    -Stellenberg het toe ingestem, maar dit duidelik gemaak dat hulle net 3 o19 spanne kan bring a.g.v. beserings (met drie o14 spanne, drie o15 spanne en twee o16 spanne, soos die geval met Boland was)
    -Hierdie week het Gim besluit dat dit nie aanvaarbaar is nie en gelas dat die westryde afgestel word
    -Stellenberg het toe (juis met ‘n soortgelyke skrywe as joune in gedagte) ‘n duidelike versoek gerig en ontvang van Gim (ook aan die WP Unie gestuur) wat bevestig dat hulle (Gim) gevra het om die wedstryde af te las

    Dit is die feite en boonop het Gim as “vergoeding” aangebied om Stellenberg se o16’s aanstaande jaar na die Gim o16 Toernooi te nooi en onderneem om hulle in die 2de kwartaal volgende jaar te speel.

    ReplyReply
    13 August, 2014 at 19:24
  94. avatar
    #2 Rooibaard

    Of skole wil in die eerste liga speel of hulle wil nie. Jy kan nie halfpad speel nie. Stellenberg kom WEER EENS met hul taktiek om voorwaardes voor te hou voor hulle wil speel teen Paarl Gim. Wil slegs o/14 en 0/15 speel hierdie Saterdag. Logiese antwoord van Gim : of jy speel alles of jy speel niks. Resultaat – geen wedstryde nie. Uiters swak !!! Wat kan ‘n mens van hulle verwag ? Presies dit – twee jaar terug dieselfde gedoen toe hulle ook ‘n wegwedstryd gehad het.

    ReplyReply
    13 August, 2014 at 17:52
  95. avatar
    #1 Greenwood

    Really great to see how many SBR games are on TV

    We , – my family & myself will be routing for Martizburg College – & also looking forward to the other games as well

    ReplyReply
    13 August, 2014 at 13:51