BHP Top 50 – week ending 02 August 2014

RANK THIS WEEK AVG LAST WEEK AVG
1 Grey College 4.16 Grey College 4.29
2 Paul Roos 3.78 Paul Roos 3.75
3 Paarl Gim 3.58 Garsfontein 3.58
4 Garsfontein 3.58 Paarl Gim 3.47
5 Monument 3.41 HJS Paarl 3.38
6 EG Jansen 3.27 Monument 3.29
7 HJS Paarl 3.22 EG Jansen 3.27
8 Wynberg BHS 3.18 Wynberg BHS 3.15
9 Glenwood 3.14 Waterkloof 3.11
10 Maritzburg College 3.12 Maritzburg College 3.10
11 Selborne 3.07 Glenwood 3.03
12 Grey PE 3.00 Selborne 3.01
13 Outeniqua 2.98 HTS Middelburg 2.92
14 Oakdale 2.92 Outeniqua 2.90
15 Waterkloof 2.86 Grey PE 2.88
16 HTS Middelburg 2.81 Oakdale 2.88
17 Menlopark 2.69 Michaelhouse 2.65
18 Michaelhouse 2.65 Menlopark 2.64
19 Kempton Park 2.64 Westville BHS 2.61
20 Nelspruit 2.61 HTS Louis Botha 2.58
21 Westville BHS 2.61 Transvalia 2.51
22 HTS Louis Botha 2.58 Nelspruit 2.48
23 Transvalia 2.40 Bishops 2.47
24 Tygerberg 2.38 Voortrekker (Bethlehem) 2.37
25 Voortrekker (Bethlehem) 2.30 Kempton Park 2.36
26 Die Brandwag 2.28 Tygerberg 2.33
27 Bishops 2.28 KES 2.29
28 KES 2.27 Die Brandwag (Uitenhage) 2.23
29 Dale College 2.18 Jeppe 2.15
30 Jeppe 2.14 Stellenberg 2.15
31 Stellenberg 2.14 Diamantveld 2.11
32 Diamantveld 2.11 St Andrews 2.10
33 St Andrews 2.07 Dale College 2.07
34 Jim Fouche 1.99 Affies 2.04
35 Framesby 1.98 Jim Fouche 1.99
36 Helpmekaar 1.96 Framesby 1.98
37 Kearsney 1.96 Kearsney 1.96
38 Boland Landbou 1.95 Helpmekaar 1.95
39 Sentraal 1.93 Sentraal 1.93
40 Affies 1.89 Boland Landbou 1.93
41 AHS Kroonstad (Rooiskool) 1.89 Klerksdorp 1.82
42 Augsberg 1.89 Queens College 1.75
43 Klerksdorp 1.82 Marlow 1.72
44 Nico Malan 1.78 AHS Kroonstad (Rooiskool) 1.71
45 Hudson Park 1.65 Nico Malan 1.70
46 Hugenote (Well) 1.65 Hudson Park 1.67
47 Queens College 1.63 Eldoraigne 1.62
48 Eldoraigne 1.62 Hugenote (Well) 1.49
49 Brackenfell 1.61 Linden 1.47
50 Durbanville 1.60 Noord-Kaap 1.45

123 Comments

  1. avatar
    #123 BOG

    @Festus February: Evidence asseblief

    ReplyReply
    12 August, 2014 at 11:04
  2. avatar
    #122 Festus February

    @BOG:

    Ek ‘cite’ jou as n mannetjie wat neerhalend teenoor ander skole is en dan onskuld pleit sodra dit ‘uitgewys’ word.

    ReplyReply
    12 August, 2014 at 10:19
  3. avatar
    #121 Die Ken

    @BOG: goeies

    ReplyReply
    12 August, 2014 at 10:02
  4. avatar
    #120 BOG

    @Festus February: Enige oornag reeloortredings waargeneem as “citing ” beampte? Soos “speartackles” miskien?

    ReplyReply
    12 August, 2014 at 10:00
  5. avatar
    #119 Festus February

    @kosie:

    Ek ken nie die woord tenatekom. Dit klink soos n nuwe groente. Miskien n kruis tussen n tamatie en n komkommer.

    Ek is geen affiliasie van Affies. Wel n ondersteuner van enige tradisionele spogskool wat nie net wen ten alle koste in sport nastreef. My kinderjare in Mannenberg het my aangespoor om ideale te koester van n beter lewe wat ek reeds bereik het in my vroee twintigs. Hoe ek dit reggekry het was miskien nie altyd volgens die wet nie maar deesdae is ek n legitimate businessman met baie sake aan die Oosrand. As jy gedink het die flats is vol gangsters my maat, kom bietjie saam my Oosrand toe. Maar moenie worry, jy sal safe wees saam Festus.

    Festus is n made man daar

    ReplyReply
    12 August, 2014 at 09:45
  6. avatar
    #118 kosie

    @Festus February: Affies is ‘n baie goeie skool met baie goeie tradisies. Hulle leer die jong manne om almal te eerbiedig en nederig te wees teenoor almal.

    Dis egter nie wat jy hier tentoonstel nie. Indien jy ‘n Affies affiliasie het is ek seker dat Affies jou aanmerkings nie sal kondoneer nie. Ek is ook seker Affies wil nie met hul tradisies iemand kweek wat neerhalend is teenoor ander nie en ook ander nie respekteer nie.

    Waarom kan jy nie aanvaar dat ander skole ook bestaan nie? Hulle het ook hul eie uniekhede wat dalk mag verskil van Affies maar dit maar hulle nie minderwaardig nie. Respekteer ander ook. Dit beteken nie dat jy nie Affies mag ondersteun nie.

    Doen dit net sonder om ander tenatekom!

    ReplyReply
    12 August, 2014 at 09:37
  7. avatar
    #117 Festus February

    Affies bo

    ReplyReply
    12 August, 2014 at 09:14
  8. avatar
    #116 Bere007

    @kwartlyn.Jy praat waar .Al wat die stoere Affie tradisioneliste hierdie jaar reg gekry het was n klomp games te verloor,hulle eie reels te maak en breek soos hulle wil en ander mede skoolseuns die voorreg te ontneem om teen hulle rugby te kan speel.Net om hulle eie selfsugtige tradisie te beskerm ten koste van ander skole. So sal die geskiedenis hulle in 2014 onthou !!

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 22:27
  9. avatar
    #115 Rugbyman

    @Ploegskaar: verseker! Die Leeus was net so gelukkig saterdag om die bulle net-net te klop… :mrgreen:

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 21:28
  10. avatar
    #114 Ploegskaar

    @Rugbyman: Ons was glo gelukkig om Centurion Te wiks en glo nie verder teen julle Te verloor nie. Ons o16’s was ook gelukkig om Waterkloof om Te dop en ons o14’s om Affies Te stamp. Klink as mens ‘n N/Vaal skool opdreun is dit maar agv geluk.

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 21:24
  11. avatar
    #113 Rugbyman

    En net vir die rekord: Ek betwyfel geensins dat affies in geheel gesien die sterkste rugby skool in pretoria is nie…! Steek my net dwars in die krop dat sekere affie-manne dink dis die enigste rugby skool in pretoria en nog erger dis al plek waar rugby ontwikkel word… ek stel voor julle manne verbreed bietjie julle verwysingsraamwerk… as die skoen jou pas, trek hom aan…

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 21:14
  12. avatar
    #112 Rugbyman

    @Studebaker: sjoe… wonderlike opvoedkundige dag dan vir pretoria boys high… affies oor 1000 punte en boys high amper niks… wat bereik julle deur die games? Wat bereik n E- span wat met meer as n 100 punte wen… ek hoor net vanmiddag n affie pa wat trots lag hoe hulle boys high met meer as 100 punte gewen het… as opvoeding dan vir jou en woltrui so belangrik is, hoekom word so game nie gestop nie? Ek dink dia belaglik… wat het die arme boys high seuns daaruit geleer? Hoe vernederend… eks bly julle manne met die affie oe dink dit is hoe rugby ontwikkel word! Baie geluk!

    Geluk met julle 1ste span se wen! Terloop, het julle nie net met n punt teen die einste centurion se 1ste span gewen nie…? Verstaan julle was maar blerrie gelukkig om daai een deur te haak…

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 20:51
  13. avatar
    #111 Bull23

    Dit is baie lekker om te kan redeneer oor watter posisie jy op die ranglys moet beklee, maar op die ou end is dit slegs die skole wat die trofee wen wat kan spog dat hulle wenners was. Ek twyfel of die spelers vreeslik gepla is oor die ranglyste en vir hulle gaan dit oor hulle spanne se prestasies. Ranglyste vir alle spanne is onregverdig en om skielik na ‘n swak jaar soos vanjaar te se dat Affies ‘n swak skool is, is net so absurd. Affies het die voordeel van tradisie en geskiedenis in hulle guns wat maak dat seuns graag daarheen gaan sonder borgskappe. Grey se old boys en hulle lae skoolfonds gaan om dieselfde rede maak dat Grey nog altyd ‘n goeie skool sal wees. Die Pretoria skole wat nou so spog moet net wonder hoeveel kinders wil graag na hulle skole kom en vir wie is die beurse ‘n baie gerieflike meevaller. Dit gaan egter jare neem voordat daardie skole met hulle eie tradisies kan spog, maar in die interim voorspoed met die werk wat julle doen. Geluk aan almal wat ‘n goeie jaar gehad het en hier is ek veral baie bly oor Tuine se sukses. Net jammer beurse gaan in die toekoms steeds julle talent wegraap.

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 20:44
  14. avatar
    #110 Bere73

    @kwartlyn: Vir die eerste keer stem ek saam met jou! Well said! :-D

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 20:15
  15. avatar
    #109 kwartlyn

    Julle affie-manne julle redeneer oor enige stront, julle geskiedenis julle track rekord ens maar die feit bly staan die skole in PTA het julle ingehaal en is besig om julle verby te steek word gewoond daaraan. Erken julle a-span is swak die jaar en leef daarmee. n Skool se reputasie en suksesse word gemeet aan jou A spanne en nie hoeveel spanne jy in die veld kan stoot nie. Julle redenasies is net soos die keuses van die blou bul spanne, so ek neem aan julle is van die selfde persone wat die redenasies aanvoer en spanne kies want albei bly ………………………. om van te praat. Al wat ek eintlik se is as julle n bul span hierdie jaar gehad het sou julle praatjies dieselfde gewees het?

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 19:55
  16. avatar
    #108 Djou

    @Bulle: OudAffie: Maak nie saak hoe julle dit probeer wegredeneer nie, die feite bly staan en daarmee die waarheid ook! Julle vergeet dat kinders praat, hulle ouers praat en die skole wat seuns verloor het praat. So die inligting kom wel uit. En OudAffie, die Menloseuns was o.14 – nog nie by o.15-toernooi gespeel nie toe hulle gegaps is.
    Om die vrede te bewaar stel ek voor ons maak soos Cappie en los liewer die aangeleentheid voor daar ‘n nuwe rekord posts kom.

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 17:51
  17. avatar
    #107 Woltrui

    @MikeSt: Mike as ek reg is is die O/17 kompetisie bekend as die Driedruk kompetisie. Neem slegs die O/17a span deel en geen ander spanne? Stem saam jou. n Persoon kan nie teen die kleiner skole diskrimineer. Daar moet dalk ‘n Eerste span ranglys wees en meer belangrik ‘n Skole ranglys. Die beste skool in die skole ranglys deur al die A tot C spanne se uitslae in ag te neem. As voorbeeld kan Garsfontein die nommer 1 eerste span in n bepaalde jaar wees omrede hul eerste span goeie prestasie lewer. Dit maak hul egter nie n beter rugby skool as Grey Bloem wie se A spanne BV (alhoewel nie die jaar, Affies het al hul A panne geklop-buiten die 1 ste span) al die beste skole in die land opgevoeter het nie?

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 17:21
  18. avatar
    #106 MikeSt

    @Woltrui: Ek verwys na n skool se prestasie van sy eerste span en nie alle skole is so gelukkig om 800 of n 1000 seuns te he nie.

    Ons seuns was almal nog betrokke tot 2 weke terug vanaf die A – C spanne en 1 – 4. Daarna volg daar op die senior vlak o17 reeks waar die seuns weer betrokke is.

    Getalle gesproke kan sekere skole slegs n A – C span in die veld stoot.

    Moet daar nou teen die skool wat n beperkte aantal spanne het gediskrimineer word?

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 17:04
  19. avatar
    #105 Woltrui

    @MikeSt: Stem nie saam nie Mike. Gaan opvoeding oor slegs die 23 eerste span seuns of al 600 of 800 seuns in die skool. Ek het die naweek juis gedink hoe inklusief die Beeld trofee vir skole is. Neem bv ‘n skool soos Parkies. 800 seuns? Slegs 60 seuns kon aan sport deelneem die naweek. PTA Boys High. Van hulle 1500 seuns het waarskynlik 1200 die naweek kon deelneem. Jou seun speel in die 1 ste span. Goed en wel. Hy word betrek. Wat van die seun wat in die 3de span speel. Geen sport sedert wat, 2 maande terug?

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 16:58
  20. avatar
    #104 MikeSt

    @Studebaker: @OudAffie: Dink julle redenasies is absurd. Indien n skool nou nie spanne A -F of span 1 -9 het nie dan kan hulle nie gereken word as n top skool in rugby, hokkie, netbal of watter sport ookal nie.

    Die getalle van n DAG skool se leerlinge word nie deur die DAG skool bepaal nie maar word word deur die demografie van die area bepaal en deur niks anders nie.

    Nie almal gaan dump hulle kinders vir watter rede ookal in n koshuis baie maal 100kms ver nie.

    Dieselfde wat geld met enige vlak van rugby as jou Klub se 1ste span verloor verloor jou klub as jou Unie se o19 en o21 wen en jou Curriebeker span verloor dan verloor jou Unie.

    Daar is geen relevansie in die meting van prestasie gebaseer op getalle nie.

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 16:47
  21. avatar
    #103 Bere73

    @OudAffie: Studebaker het net van die 1ste span gepraat!

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 16:37
  22. avatar
    #102 Bulle

    @Djou: Djy moet seker maak van Djou feite want ek dink jy praat nou sommer bog.

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 16:11
  23. avatar
    #101 OudAffie

    @Bere73, Affies se tellings teen Centurion
    http://www.affiesrugby.co.za/uploads/1/5/9/1/15915132/672991.jpg?286
    die helfde van hul punte OP DIE DAG is aangeteken deur hule 1ste span, en dit was nie eers krag teen krag nie, en gaan kyk maar, die selfde patroon volg toe Affies gespeel het teen Waterkloof en Eldoriange, en ek is bereid om selfs te sê Menlopark en Garsfontein al het ons nie teen hulle gespeel nie.
    Solank sekere skole net op 1ste span en A span vlak gaan konsentreer en spelers koop net om goed te lyk in die beeld trofee gaan niks verander nie, laer spanne gaan week in en week uit groot pak kry.

    Ek stem 100% saam met Studebaker
    @Djou, net omdat seuns skole verander beteken nie hulle is gekoop nie, dalk het daai Menlo seuns gesien by die Francois Swart rugby week hoe word rugby regtig gespeel!!!
    Die Menlo wedstryd is eers geskuif as gevolg van reën en toe afgestel want geen nuwe datum kon gevind word nie

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 16:09
  24. avatar
    #100 Bere73

    @Cappie: Ek het nie begin nie! :evil:

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 15:07
  25. avatar
    #99 Cappie

    @Bere73: Dankie ou Bere, dis nou genoeg.

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 14:59
  26. avatar
    #98 Bere73

    @Studebaker: Weet jy wat is sukkel??? Toe julle teen Centurion gespeel het! Dit is sukkel!! Of eerder teen almal wat julle gespeel het die jaar!!!

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 14:49
  27. avatar
    #97 Bere73

    @Djou: Ek is bly dat daar sulke intelligente ouens soos jy ook op die Blog is! :lol:

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 14:38
  28. avatar
    #96 Djou

    @Studebaker: Jy betree weer gevaarlike terrein, maar as jy jou wil ooplaat moet jy dit vat.
    Die rede waarom ander skole in Pretoria ook begin werf het is omdat Affies eerste met die gapsery begin het. Al die topspelers in ander skole gegaps en siedaar, sommer ‘n klomp sterk spanne. En nou probeer jy aanvoer dat die ander skole nie ontwikkel nie. Die outjie wat gegaps is deur Affies en in die B-span speel kon A-span gespeel het in sy oorspronklike skool van keuse.
    So het julle heelwat van Menlo se spelers vanjaar gegaps en na jul o.15-toernooi is daar spelers van ander skole skielik in Affies.
    As Affies dit doen is dit mos reg, maar sodra julle jul eie medisyne terugkry is jou mond groot.
    Terloops, ek hoop dit staan in jul rekordboeke dat julle 2 bykomende wedstryde nie gewen het nie.
    Teen Menlopark: Affies gee punte oor.
    Teen Garsfontein: Affies gee punte oor.
    Want dit is wat in die Blou Bulle se rekords sal staan, maak nie saak hoe julle dit wil verbloem nie.

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 14:15
  29. avatar
    #95 BOG

    Ek het bloot Studebaker se stellling bevraagteken. Ek sal nie eers waag om te se dat dit GCB sal wees nie- dit sal arrogant, of minstens aanmatigend wees, maar ek sal enige persoon wie so n aanspraak maak, bevraagteken.

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 14:14
  30. avatar
    #94 Cappie

    @Studebaker: Grey is Affies definitief voor oor die geskiedenis. Grey is al die ander wyd voor, so ek dink dit sal redelik konstant Grey 1, Affies 2 wees met die ander wat volg. Paul Roos en Boishaai sal hier en daar deurkom in die tweede plek in.

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 14:07
  31. avatar
    #93 Cappie

    Was baie gelykop tussen Affies en Grey hierdie jaar:

    Span Affies Grey
    1stes 31 42
    2des 15 17
    3des 0 10
    o’16A 11 7
    o’16B 8 20
    o’16C 5 12
    o’15A 18 13
    o’15B 22 19
    0’15C 14 0
    o’14A 31 11
    o’14B 7 0
    0’14C 14 17
    Total 176 168
    Gewen 6 6

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 13:54
  32. avatar
    #92 BOG

    @Studebaker: Daar is niks verkeerd met jou redenasie nie, maar jy het alle geloofwaardigheid verloor toe jy aangevoer het dat Affies bo-aan die “ranking” lys sal wees.

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 13:38
  33. avatar
    #91 Studebaker

    @Rugbyman: Sjaim man… Julle sukkel toe so beitjie teen Centurion nê? Wat het fout gegaan?

    Sorry dat jou wens van 8 Augustus om 05:56 nou ongelukkig nie waar geword het tov PBHS wat Affies moet op donner nie! (@Tjoppa het jou nie berispe nie so ek neem aan dis taal wat jy mee gemaklik is en wat gebruik mag word. Deel van erekode?)
    24 games gespeel, 22 gewen deur Affies, 2 Gelykop.
    Affies punte van o/14E tot Witbulle = 1100
    PBHS punte van 1ste Span tot by o/14E = 79

    Dis kommerwekkend dat niemand my punt wil redeneer wat ek hierbo gemaak het nie. Kommerwekkend in die sin dat seuns dus in die skole wat gaps gaan sukkel om in rugby te “ontwikkel”. Die gapsers slegs belê in die A en eerste spanne. Dus ‘n seun met talent gaan altyd terugstaan vir ‘n ge-gapste kandidaat en gaan op die ergste slegs raak gesien word tot in B-span.

    My punt:

    “My persoonlike gevoel is dat op skool vlak die rankings gedoen moet word met alle spanne wat gemeet word asook diepte, kom ons sê tot C span. Dus o/14,15,16 ABC en 3des, 2des, 1stes bepaal dan die skool se ranking. Dit sou die enigste manier wees om ‘n skool dan kwansuis te meet tov hul rugby prestasie.”

    ReplyReply
    11 August, 2014 at 12:53
  34. avatar
    #90 Rugbyman

    @iRugby: Ons is reeds genooi na st Johns toe vir volgende jaar en gaan ook soontoe… ons speel ook vroeer in die jaar in die Noord/Suid toernooi. Sover ek verstaan is die Noord spanne Garsies, Menlo en hts Middelburg en die Suid spanne Paarl Gim, Outeniqua en Oakdale… Dis n proses om gereken te word as een van die bestes, en ek dink ons het nog n entjie om te gaan, maar ons is oppad glo ek…

    @Bosveldpa: As geen van die sogenaamde gapsers daar gaan wees nie gaan die toernooi dalk net doodloop want dan gaan daar geen spanne wees nie… jy weier mos om te glo dat al die top skole tog maar betrokke is… hulle erken dit net nie… maar nou ja, hoe se hulle? Niemand so blind soos die wat nie WIL sien nie…

    ReplyReply
    10 August, 2014 at 07:46
  35. avatar
    #89 Bosveldpa

    @iRugby: Jong ek weet darem nie, ek dink al hoe minder van die gaps-skole gaan na die toernooie toe genooi word.

    ReplyReply
    10 August, 2014 at 07:23
  36. avatar
    #88 iRugby

    @Rugbyman.Ek dink dis nou tyd dat julle genooi word na Wildeklawer en of St Johns of Kearsney.Gustav het vir my in April gese^ dat julle in 2015 by St Johns gaan wees.Dit nog so?As julle die organiseerders oortuig julle sal nie werf van die spelers wat op die toernooi speel nie sal hulle julle nooi.Ek glo julle het n top 5 span maar julle moet nou die geleentheid gegun word om teen die Big Five te speel bedoelende Affies , Grey ,Boishaai,Gim en Paul Roos.Julle doen goeie werk om vir seuns sulke geleenthede te skep.

    ReplyReply
    10 August, 2014 at 06:00
  37. avatar
    #87 Rugbyman

    @Bere73: 11uur ja

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 19:09
  38. avatar
    #86 BOG

    @Studebaker: Ek kry jou nou amper jammer vir die manier waarop jou mede Tshwaniete op jou spring en skop as jy le . Ons sal jou n snotklap gee om jou van jou dwaling te verlos maar nooit sal ons jou arm afruk en met die bloedkant deur die gesig slaan nie. Jy is seker nie n Studebaker Lark nie- net die standaard model?

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 18:39
  39. avatar
    #85 Tjoppa

    @Studebaker: Gaan jy more kyk. Jy sal die kombi by Trademarx sien. So gele 1971. Ons hele bende kyk eers Affies dan Carlton beker finals.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 16:15
  40. avatar
    #84 Bere73

    @Rugbyman: Is die game more 11:00?

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 16:07
  41. avatar
    #83 Studebaker

    @Tjoppa: Wys jou net né… Al sê ‘n Affie koebaai is hy nooit weg nie! Dankie, ek ken die erekode…. :lol:

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 14:50
  42. avatar
    #82 Tjoppa

    @Studebaker: Jy het al so baie keer vandag koebaai gese niemand glo jou meer nie. Die erekode daar want jy wou weet hoe tree ‘n Affie op. Wel daar het jy nou die antwoord. Hoe maak ‘n Affie – So maak ‘n Affie. Koebaai en loop tog nou asseblief.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 14:22
  43. avatar
    #81 MikeSt

    @valke: Thumbs up

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 14:22
  44. avatar
    #80 Studebaker

    @Tjoppa: :lol: Sjoe ou Tjops, jy vat hom wyd my tjom! Werklikwaar kan ek breebors staan en terugkyk na my gesprekke hierbo en nie te sleg voel nie. Nou ja, ek ontrek sodat ek al al die erekodes van al die anderskole kan gaan opswot sodat ek iemand kan uithaal iewers…
    Sjaim man! :lol:

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 14:18
  45. avatar
    #79 valke

    @MikeSt: Mike, my point is that without the depth ( infrastrucure / boarding facilities etc…. ), EG will probably not have a top 10 team every year.

    As stated above, these “off” years should still produce good ( top 20 ) teams.

    Point I wanted to get accross is that these schools should be very proud of their achievements and not worry about the negative comments with regards to flash in the pan teams etc….

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 14:09
  46. avatar
    #78 MikeSt

    @valke: We may not have the infrastructure yet and by that I presume you refer to boarding facilities. But EGJ has a passionate group of coaches that strive for success and development.

    Further maybe have a look at the EGJ rankings in the past 7 years. From 2009 never outside top 20 and mostly in Top 10.

    2009 won Nu Power when it was still proper Nu power
    2010 lost in final
    2013 Won Beeld trophy
    2014 Won Tuks Series

    And then I am not even talking about the Valke league.

    Sort of think we have moved past the once every 4 year cycle…..

    Sien ons jou more?

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 14:02
  47. avatar
    #77 Tjoppa

    @Studebaker:
    EREKODE
    In ons skool gee ons die ereplek aan God en sy Woord en streef die Christelike lewensbeginsels na. Ons is dankbaar vir die talente wat ons van God ontvang het en wend dit aan tot Sy eer. Ons streef daarna om hulpvaardig te wees en om te dien. Ons gehoorsaam en eer ons ouers en onderwysers en gedra ons hoflik teenoor alle mense, veral teenoor dames en ons meerderes. Ons woord is ons eer. Ons glo in selfbeheersing, selfdissipline, nederigheid en lojaliteit. Ons dien ons skool getrou en handhaaf sy goeie naam met woord en daad. Ons hou onsself en ons omgewing rein en skoon. Ons staan vir ons Taal, ons Nasie en ons Land.

    Dit is wat ek bedoel hoe ‘n Affie hom gedra. En as jy verkies om ander mense se prestasies te probeer verkleineer pleks van respek te toon vir wat hul behaal het dink ek persoonlik moet jy ‘n ander trui dra.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 13:41
  48. avatar
    #76 Djou

    @Kosie: I can easily believe that. One instance where I was invloved Menlo recruited a player and the pressure (and may I add swear words) the player had to endure caused a nervous breakdown. The player left for another school and stopped participating in sport for a full year.
    The scary part is that the coach is bragging about this.
    @Ploegskaar: Now, if you want to set slavery equal to recruitment, I suggest you investigate the events at Menlopark.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 13:31
  49. avatar
    #75 kosie

    @Djou: A High school kid, that is a very good athlete told me what MENLO stood for. Apparently is stands for “Mense En Naasbestaandes Loop Oor”.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 13:21
  50. avatar
    #74 Djou

    @Gungets: Don’t know about Glenwood because I don’t know all the facts. But in Pretoria a boy/girl is in a school one day just to be in Menlo the next day. If the boy/girl doesn’t perform, they just force him/her out, withdraw the bursary etc. And the real sad part is the negative marketing done by Menlo, in other words they convince a boy to leave by bad mouthing other schools.
    Menlo has great and top class teachers, but their sport coaches and recruiters … well let’s rather keep quiet.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 13:10
  51. avatar
    #73 valke

    Wow ! What a fight about nothing.

    Beeld QF will show 7/8 teams currently in the top 20. How many would be concidered traditional ??

    Who cares ??

    Well done to the “new” schools for the great achievements over the last decade or so ! May it last.

    If it doesn’t, still great achevements !

    Some schools might sustain it. Garsfontein comes to mind. They seem to have the infrastructure and resources in place to make this permanent, much like Waterkloof did. ( Waterkloof traditional yet ?? )

    Some might not be able to sustain it for long periods at a time. EG Jansen comes to mind. Does not have the infrastructure yet. They will probably have outstanding teams every 4 years or so, with good ones in between. Well done to them for achieving this !!

    Fact is, for some years now, the “new” schools have been making their presence felt and it is great to see.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 13:09
  52. avatar
    #72 Djou

    @Oud-Affie: Op 26 Junie het Beet ‘n storie gepubliseer oor ‘n wonderlike boek getiteld “Skolerugbysage Noord van die Vaal 1920 – 2000” wat vir jou alles oor die Beeldtrofee en al sy voorgangers gee met al die skole wat die trofee gewen het. Koop gerus die boek. Vra vir Beet waar jy dit kan kry.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 13:05
  53. avatar
    #71 Bere73

    @Ploegskaar: So gedink!!!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 11:58
  54. avatar
    #70 Ploegskaar

    @Bere73: Sit seun. En bere jou lipstiek.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 11:39
  55. avatar
    #69 Bere73

    @Ploegskaar: As die skoen jou pas? Jy klink vir my na n Ou stoep kakkertjie!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 11:31
  56. avatar
    #68 MikeSt

    @Rugbyman: en dit saam is sommer ook een van die redes hoekom nie een van my kinders in daardie skole is of was nie en na verskeie gesprekke met van die skole ek ook nie my laaste seun sal skuif na een van hulle toe nie………………….

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 11:06
  57. avatar
    #67 MikeSt

    @Rugbyman: Dit help nie om met die een oog gedrewe mense the stry en argumenteer nie.

    Die Top 20 moet mos gevul deur skole wat TRADISIONEEL is sodra n skool wat nie n HULLE klas val nie begin presteer word dit totaal en al gemisken want dit nie deel van die click nie.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 11:04
  58. avatar
    #66 Gungets Tuft

    @Rugbyman: And there is a common thread between Menlo and Glenwood … a cold beer at the Bowling Club next to College for the lucky punter pointing it out … :roll:

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 10:28
  59. avatar
    #65 Ploegskaar

    @Bere73: Beertjie, jy moet maar fyn mik en spesifiek wees met die name noem, of hou jy daarvan om te pis in die hardloop soos ‘n Jack Russel?

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 10:13
  60. avatar
    #64 Rugbyman

    @OudAffie: garsies is splinternuut op die blok…. geen twyfel daaroor nie… ons is by verre die jongste skool in die top 20… ons is darem al 3 jaar in n ry in die top 20…. ek sal beslis nie jou kop afbyt nie… ek en woltrui is net nie baie lief vir mekaar nie

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 10:11
  61. avatar
    #63 OudAffie

    @Rugbyman, met die Beeld wat nou voorlê, wat was die beste wat Garsfontein al gedoen het en in watter jaar, ook as iemand weet, Menlo Park, Centurion en Eldoraigne. Affies en Waterkloof het al die kompitisie gewen so ek wil net uitvind hoe die res van die Pretoria rugby Skole al gedoen het.

    En moet nou nie my kop afbyt vir iets wat ek al gesê het of gaan sê in die toekoms nie.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 10:00
  62. avatar
    #62 Bere73

    @Rugbyman: Moet jou nie steur aan die klomp f….nuts nie! Dit is maar suur druiwe.Hulle kan Garsies elke jaar n flash in die pan roep!! Hulle gaan na so 10 jaar moeg raak!!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 09:34
  63. avatar
    #61 Rugbyman

    @Vra maar net: sjoe broer… naas glenwood is menlo die heel grootste kopers in die land… helfte van hulle 1ste span was laasjaar in ander skole… jy praat maar net k@k soos gewoonlik… garsfontein is maar 26 jaar oud, so obviously het ons nie al diaa tradisie nie… maar ons probeer ons bes

    Ek het geen probleem met die ou skole se sukses nie! Maar gee ons kans om onsself te bewys… maar moenie menlo as voorbeeld gebruik nie, daar fouteer jy liederlik….

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 09:22
  64. avatar
    #60 John Single Malt

    @Grasshopper:
    What does the total number of games have to do with anything?!

    Glenwood were only 8 games in when they lost to Waterkloof and Outeniqua. At a festival where everyones schedule is full. So your excuse is BS.

    If its not the schedule then its the altitude or the fact that youre missing players etc etc etc. Jeez, man up boet.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 09:18
  65. avatar
    #59 Vra maar net

    @Rugbyman aka Gapser aka uitsorter. Dit klink so vir my jy sort almal uit op die site. Wil net 100% saamstem met Ploegie. Kom ons kyk oor ‘n gemiddelde van 10 jaar die rekord van Gapsfontein. Erens gaan die boeties se geld opraak. Stabiliteit kan nie gekoop word nie. Tradisie, etos en baie sulke dinge speel ‘n rol. Affies, Gim, Boishaai, Grey. Boland Landbou, Menlo ensovoorts sal altyd great skole wees. Die ouens wat die lotto wen koop dadelik vir hulle ‘n slap rooi kar. ‘n Paar jaar later ry hulle maar weer in die Datsun 1600 – die ene met die ronde liggies agter

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 09:08
  66. avatar
    #58 Rugbyman

    @Ploegskaar: aitsa… ons wil nou nie n doring in daai wiel wees nie…. sterkte dan vir volgende jaar…!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 08:39
  67. avatar
    #57 Ploegskaar

    @Rugbyman: Soos ek sê, 2014 is amper verby, so baie rede om te smile van hier af. Bid jy maar eerder net dat julle onder die wiele van die Massey Ferguson uitbly vorentoe.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 08:36
  68. avatar
    #56 Rugbyman

    @Ploegskaar: mmmmm

    Tye het verander…. die flashes het begin inhaal… kom ons gee dit dan maar so jaar of twee… gooi nog suiker by daai koffie dan is die lewe dalk minder bitter :lol:

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 08:30
  69. avatar
    #55 kosie

    @Woltrui:Seconds out! Round Number 2!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 08:29
  70. avatar
    #54 Rugbyman

    @Woltrui: jy moet asseblief!

    Snaaks dat jy elke keer uit jou hok uitspring as iemand iets durf se oor affies… of is jy n neutrale skeidsregter wat optree in almal se belang?

    Miskien sal jou perspektief verander as jy die goed lees wat sogenaamde affie ondersteuners al op garsies se twitter blad kwytgeraak het… dan sal jy dalk begin verstaan hoekom ek so voel oor die saak… die uitsondering raak ongelukkig al hoe meer die reel en het niks te make met die skool of hulle kinders nie maar wel sommige van die affie ondersteuners en ouers… of keur jy sulke optrede goed? Of gaan jy my nou weer allerhande name en komplekse toevoeg soos jy maar gewoonlik doen?

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 08:28
  71. avatar
    #53 Ploegskaar

    @Rugbyman: Net my daaglikse dosis van een sakkie Vita-thion en 4 koppies koffie sover. 2014 seisoen is amper verby Flash, 2015 en verder sal die (rang)orde herstel word 8)

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 08:26
  72. avatar
    #52 Woltrui

    @Rugbyman: EK het dit al baie vir jou gese ou grote. Ek het pokkol met Affies uit te maak. Ek beskou my nie as hulle amptelike verdediger nie.
    Ek sal my maar “grootmeneer en slimjan” agter my rekenaar hou dankie. As ek my aan jou gaan voorstel gaan ons albei dalk skaam wees vir ons optrede. En hou aan om my uit te nooi dan doen ek dit dalk eendag :mrgreen:

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 08:19
  73. avatar
    #51 Rugbyman

    @Ploegskaar: jy vroeg begin wyn vat of wat?

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 08:08
  74. avatar
    #50 Rugbyman

    @Woltrui: luister oubaas… niemand het jou hok geskud nie… die man het na ander skole op die lys verwys as flash in the pan… dit is mos neerhalend? Of is jy soos gewoonlik eenoogig? jy dink mos jys die amptelike affie verdediger… eks rerig nie lus vir jou strooi nie! Jys mos altyd slimjan en grootmeneer agter jou rekenaar skermpie! Kom stel jouself liewer aan my voor langs die veld en se dit in my gesig…

    Die enigste keer wat ek nog ooit iemand hier aangevat het was die besluit wat een persoon by affies geneem het om nie teen garsfontein te speel nie en ek staan by my punt!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 08:07
  75. avatar
    #49 Ploegskaar

    @Studebaker: Jy het hom in konteks, binne konteks aangewend, soos oorspronklik bedoel :mrgreen:

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 08:05
  76. avatar
    #48 Studebaker

    Dank die Vader daar’s mense wat lees met insig!!

    @Ploegskaar , ek het “geplagiaat” maar glo jy sal verstaan want dis binne dieselfde “post string” en ook binne konteks.

    Eks nou klaar! Ek gaan more heerlik voor die TV sit met ‘n Bells en die game geniet!

    Cheers julle!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 08:00
  77. avatar
    #47 Woltrui

    @Rugbyman: Na van die opmerkings wat jy al op die Blog gemaak het, wat getuig van uiterse swak smaak en swak persoonlike disipline, volgens my ou grote, sal ek maar stadig gaan voor ek ander mense aanvat en kritiseer rakende hulle “posts. :wink:

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 07:56
  78. avatar
    #46 Ploegskaar

    @Rugbyman: EK het verwys na flash in the pan, @Studebaker: het dit bloot geleen :twisted:

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 07:53
  79. avatar
    #45 Woltrui

    @Studebaker: Moet eerlik se dat ek deur die “posts” gegaan het en ek sien ook nie die sogenaamde “arogante opmerkings” nie. Sien liewer n afrigter wie se minderwaardigheids kompleks na vore kom. Dan die normale aanval op Affies. :wink:

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 07:51
  80. avatar
    #44 Rugbyman

    @Studebaker: dit gaan oor dat jy na ander skole verwys as flash in the pan… ek dink dis ongevraagd. Maak maar jou eie mind op of jy neerhalend was of nie

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 07:51
  81. avatar
    #43 Tjoppa

    @kosie: Johhny se bende is vir die onopgevoede. Iemand wat drink omdat dit lekker is sal vir jou se single malt. Niks van hierdie mixes om die “smaak” treg te kry nie.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 07:43
  82. avatar
    #42 Studebaker

    @Tjoppa: Waaroor die bohaai? Baklei julle net om te baklei? Wat bedoel jy met “optree”? Ekt ‘n stelling gemaak in my eerste post oor hoe daar moontlik gekyk moet word na die rankings. Wens ons was nog St 6 pa’s ou Tjop!! Dan kon ons lekker gechat het….
    @rugbyman vat dit nou so persoonlik dat daar sommer verwys word na neerkyk.

    Redineer die punt tov “rankings”, moet om hemelsnaam nie altyd op die perd spring en in ‘n rigting in donder soos ‘n poepol nie!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 07:43
  83. avatar
    #41 Tjoppa

    @Rugbyman: Nee nee nee. Die ou pensioen sorg darm laat ek nog die goeie in die lewe kan geniet. Glenfiddich vir dink, Lekker Cabernetjie vir kuier, Remmy Martin vir koue aande en Tassies vir poker aande.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 07:41
  84. avatar
    #40 Rugbyman

    @kosie: min dat n man onskuldig bevind word na n rooikaart… ek wonder wat sou gebeur het as hy nie volgende naweek SA skole gespeel het nie…? Moet se die Waterkloof manne is deesdae baie stil hier op die blog… ek dink dis die eerste keer sedert 2004 dat hulle nie die kwarteind vd Beeld haal nie…

    Ek wonder of Tjop nie sommer n plein ou Klippies man is nie…

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 07:31
  85. avatar
    #39 kosie

    @Rugbyman: Tjoppa is ‘n opgevoede man en drink nie Bells nie! Indien dit van die Skotse verversing is sal dit net Glenfiddich wees of daai man Johnny wat so vinnig loop!

    Indien dit van ‘n verleë eik afkomstig is sal slegs die Vereniging (KWV) goedgenoeg wees!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 07:11
  86. avatar
    #38 kosie

    @Rugbyman: Sou bitter graag julle game wou gaan kyk het maar moet ongelukkig agter ‘n ronde rooi bal van 229mm aan ry en die nodige oo’s en aa’s gaan doen.

    Lees bietjie die berig in Beeld van vandag op bl 3 oor ons SA skole losskakel wat onskuldig bevind is rondom die rooikaart ding. Dus kan hy 15 de speel!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 07:07
  87. avatar
    #37 Rugbyman

    @Tjoppa: vat so! Give that man a Bells!!!!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 06:41
  88. avatar
    #36 Tjoppa

    @Studebaker: Hei poepol jy was seker nooit op Affies self gewees nie. En seker ‘n st 6 pappie. Dit is nie hoe ‘ Affie optree nie, ouer of skoolseun.
    Verstaan jy.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 06:29
  89. avatar
    #35 Tjoppa

    @Rugbyman: Jy weet tog alle gemeenskappe het van die poepolle. Ek het besluit ek praat of strooi of rugby met mense wat ek weet ken van.
    Sterkte met Saterdag.
    Maar net vir jou kyk hieronder.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 06:27
  90. avatar
    #34 Rugbyman

    @Tjoppa: ek baklei nie teen die skool nie… slegs teen diegene wat hulle so arrogant gedra! Jy weet daar is sulkes… ek het niemand verwens nie, net gese as iemand so iets skryf hy nie affies se saak aanhelp nie… of is jy trots op so neus-in-die lug affie ondersteuner? Jy moes hom dalk self berispe het…

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 06:17
  91. avatar
    #33 Tjoppa

    @Rugbyman: Hokaai sopas gese die seuns is BAIE oulik. Nou verwens jy ‘n hele skool agv ‘n paar poepolle. Baklei jy nie ook teen baie wankonsepsies teenoor Gapsfontein? Nie van jou verwag.

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 06:11
  92. avatar
    #32 Rugbyman

    @kosie: thanks! Ek glo ons seuns is reg… almal dink dit gaan maklik wees, maar ons weet centurion is geen maklike span nie… hulle het n paar games verloor wat hulle moes gewen het…

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 06:05
  93. avatar
    #31 Rugbyman

    @Studebaker: ek het dit al gese en hier is net weereens n bewys van hoe julle affie manne op ander skole neerkyk… hoekom so neerhalig wees? Dit was tog Beet wat die berig geplaas het… julle skep gelukkig ook dan sodoende stadig maar seker al hoe meer n vyandige gesindheid teenoor affies by baie meer mense as wat jy dink. Dis jammer want ek dink dis n goeie skool met oulike seuns… maar sommige ouers en oud affies wys darem maar n neus in die lug houding soos min!

    Ek hoop boyshigh donner julle saterdag op!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 05:56
  94. avatar
    #30 Studebaker

    @BOG: Gaan lees my 2de laaste paragraaf in my eerste post weer. Jy “illusineer” dalk! Oor GCB se prestasies het ek nog nooit gestry. Dis die flash in the panners, wat dik bors rondloop en 7 verskillende formules uit 7 verskillende sites gebruik om prestasie te meet.
    Balans is die belangrikste!
    @AffiePa: Moeilik, nie swak!
    Perspektief tov die jaar sal binnekort gelees kan word op http://www.affiesrugby.co.za se bladsy glo ek, raak rustig, wag vir dit om geplaas te word, lees dan rustig en kommentaar dan. Tot dan is ons net besig om ink te mors.
    Geniet die naweek julle slim mense!

    ReplyReply
    8 August, 2014 at 04:49
  95. avatar
    #29 Grasshopper

    @John Single Malt: 19 games in the season of which at least half are top 20, not many do that. Last season it was 22 games….think before you ink…

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 18:55
  96. avatar
    #28 BOG

    @AffiePa: Is dit selektiewe gebruik van stats of manipulasie daarvan? Ek bedoel, jy kan vir my se dat vir die tydperke 95/96 (?) en 12/13, het julle n puik 100% wenrekord gehandhaaf. Maar, aan die einde vd dag het ek maar net bloot reageer op Studebaker se stelling dat Affies deurgaans nommer een sal wees. Ek besef hy fantaseer maar.

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 18:28
  97. avatar
    #27 Tjoppa

    @MikeSt: ‘n Poepol wat dink sy aambuie is ‘n tweede stel knaters wat ontwikkel.

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 17:45
  98. avatar
    #26 AffiePa

    @BOG: Jy moet darem bysê dat dit baie meer gelyk was oor die laaste 10 jaar, 6 – 4 in GCB se guns – voor dit, nouja, lyk dit nie so rooskleurig vir Affies nie :cry:

    @Studebaker – Ons kan baie “heuning om die mond” woordjies gebruik om ons jaar te verduidelik wat die 1ste span aan betref, dit bly egter n “swak jaar” gemeet aan Affie standaarde en ons moet dit maar op die ken vat – soos ons weet – die wiel sal weer draai.

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 16:55
  99. avatar
    #25 Ploegskaar

    @MikeSt: Dag ek het dit so mooi verduidelik, maar dis nie spesifiek gemik, eerder ‘n skoen wat self aanglip, soos ons weer oor die volgende paar jaar sal sien.

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 12:20
  100. avatar
    #24 MikeSt

    @Ploegskaar: wat sal die definisie van flash in the pan wees?

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 12:07
  101. avatar
    #23 BOG

    @Studebaker: Laat ons maar begin waar dit ons tweetjies direk raak- die resultate op Eeerstespan vlak tussen GCB en Affies oor die laaste +- 40 jaar. Kyk daarna, neem diep asem vir die skok en verbasing, en dan neem ons dit verder. “Swak, sukkel,moeilik”, lyk dit vir my, is almal relatiewe begrippe. Vir sommiges is dit 2 of 3 verlore of selfs een,in n seisoen en vir ander is dit 2 of 3 wenne. Jy sal sekerlik nie hierdie seisoen sukkel om dit te verstaan nie, of hoe?

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 11:40
  102. avatar
    #22 Playa

    @Queenian: Maybe it’s run by a Grens Old boy :mrgreen:

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 11:11
  103. avatar
    #21 Queenian

    @Playa: On some other ranking system they have Grens at 23 so maybe they smoke a bit of weed before doing them.

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 10:55
  104. avatar
    #20 John Single Malt

    @Grasshopper:
    Stop making excuses all the time and then say ‘no excuse’.
    School Rugby fixtures these days are ALL jam packed with lots of travel involved.
    You asked the question and were given a solid answer. You lost to sides like Waterkloof and GreyC this year which should be your yardstick when asking those questions.

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 09:58
  105. avatar
    #19 Ploegskaar

    Die sleutel is volhoubaarheid. Dit bly ‘n feit dat sogenaamde tradisionele rugbyskole ‘n “swakker” tydperk kan beleef vir 2/3 jaar uit 10, terwyl die flash in the pan manne met dream teams dit net kan volhou for 2/3 jaar uit 10.

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 09:23
  106. avatar
    #18 Studebaker

    @MikeSt: Jy is 99% korrek. Dis die siklus van die lewe… Sport, politiek, korporatief, als. Dit is wat dit is…
    1% korreksie = moeilik, nie swak, net moeilik!
    Sterkte vir julle!

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 07:45
  107. avatar
    #17 MikeSt

    Raak nou al afgesaag dat die TRADISONELE skole net nie kan aanvaar dat hulle ook n SWAK jaar kan beleef nie.

    Dalk moet almal maar die realiteite face van tyd tot tyd en nie net op louere en diepte berus nie.

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 06:53
  108. avatar
    #16 Studebaker

    @BOG: Werklik? :lol: “illusinieer” sê jy nogal om 3:55!!?? Redineer die punt eerder as om net iets te sê “for the sake of it”! Klink of jy bog praat…
    @Rugbyman: geensins teer, wel werklikheid. Julle het hom mos vir jaaaaaaare gehad en behoort weer nie te lank te wees voor hy weer gaan opduik…. :lol: :mrgreen: :lol: :mrgreen:

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 06:08
  109. avatar
    #15 kosie

    @Rugbyman: Indien PBHS wel wen dink ek sal die aardbewing van die anderdag relatief mak wees vir wat sal volg!
    Sterkte vir Garsies Saterdag! Hoop net die lang afwesigheid gaan nie n invloed hê nie

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 05:54
  110. avatar
    #14 Rugbyman

    @BOG: mmmmm hierdie keer stem ek met jou saam… die “moeilike” jaar wat affies gehad het is maar n ou teer puntjie… dan het ek so gevoel dat die manne van pta boyshigh hulle dalk net saterdag kan pakkies gee… dink net hoe teer en seer gaan dit dan wees…

    Ek hoop rerig hulle het volgende jaar n beter jaar…

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 05:40
  111. avatar
    #13 BOG

    @Studebaker: As ek kyk na jou naam, is jy beslis uit n ander era. As ek verder kyk na jou laaste paragraaf, dan kan met een woord reageer- “Werklik”? Maar ter versagtend, merk ek darem dat die kommentaar om 01:55 gemaak is en ek lei maar af dat jy moontlik in jou slaap loop en groot drome droom. Daar is n groot verskil tussen ?verstout” en “illusinieer”. Lekker droom.

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 03:55
  112. avatar
    #12 Studebaker

    @Boats: jy slaan die spyker op die kop! Slegs wanneer ‘n skool se eerste span nie onder die top 5-10 gemeet word nie dat jy begin anders dink oor die sogenaamde rankings. Soos bv wat Affies sou doen teen sekere van die skole wat hulle glad nie eers teen speel of gespeel het wat huidiglik in Top 20 val. Appels teen Appels!

    Die enigste verskil met jou kommentaar wat ek het sou wees om te verwys na ‘n moeilike seisoen vir Affies ipv “swak”. “Moeilik” agv verskeie redes wat mens dan kan uitpluis in meer detail sou mens wou, maar beslis nie swak nie.

    My persoonlike gevoel is dat op skool vlak die rankings gedoen moet word met alle spanne wat gemeet word asook diepte, kom ons sê tot C span. Dus o/14,15,16 ABC en 3des, 2des, 1stes bepaal dan die skool se ranking. Dit sou die enigste manier wees om ‘n skool dan kwansuis te meet tov hul rugby prestasie.

    Dit elimineer dan die “koop faktor invloed” en ek wil my dan verstout om te sê dat Affies ongetwyfled nommer 1 sou wees, jaar in en jaar uit, op ‘n ranglys van daardie aard.

    ReplyReply
    7 August, 2014 at 01:55
  113. avatar
    #11 Boats

    Almal weet van Affies se swak seisoen ,maar om darem onder KES op ranglys te wees maak darem nie heeltemal sin nie. Maar ek verstaan darem dit gaan oor die formule wat gebruik word. Wonder ook of daar enige ander span is wat 5 wenne teen spanne gehad het wat bokant hul gerank is? (Affies wen Oakdale ,Selborne ,Jeppe ,KES en Helpmekaar) :?:

    ReplyReply
    6 August, 2014 at 20:41
  114. avatar
    #10 Grasshopper

    @BoishaaiPa: Maybe but both the Waterkloof and Kwagga losses were at Wildeklawer after a very difficult Kearsney festival, literally 5 games in 2 weeks or less. No excuse, but if they were not played in Kimberly after all of that and massive trekking across the country the results could have been different. However, it’s done and dusted. Happy with top 10 :-)

    ReplyReply
    6 August, 2014 at 18:07
  115. avatar
    #9 Rugbyman

    @BOG: I didnt…

    ReplyReply
    6 August, 2014 at 15:07
  116. avatar
    #8 BOG

    @Rugbyman: dont forget that GCB gave Menlo a hiding

    ReplyReply
    6 August, 2014 at 15:04
  117. avatar
    #7 Rugbyman

    @BoishaaiPa: dont forget gim and grey PE lost to menlopark… in my opinion the noordvaal teams are underestimated…

    ReplyReply
    6 August, 2014 at 14:44
  118. avatar
    #6 BoishaaiPa

    @Grasshopper: Only way to compare is results against same opposition…Glenwood lost to Grey, Waterkloof and Outeniqua and won against Bishops. The two Paarl schools both lost to Grey as well, albeit with much smaller margins…Gim beat Waterkloof comfortably and Paarl Boys won against Outeniqua..Both the Paarl Schools also beat Bishops by a bigger margin…Not a very accurate yardstick I know, but at least some indication.

    ReplyReply
    6 August, 2014 at 13:31
  119. avatar
    #5 Grasshopper

    A pity Glenwood didn’t play any of the Paarl sides and Wynberg this year, no real answer to if they deserve to be lower than them.

    ReplyReply
    6 August, 2014 at 12:07
  120. avatar
    #4 BoishaaiPa

    @Playa: I think they are staring themselves blind against Gim’s earlier loss against Menlo, although it was a mostly seccies team. Be it as it may..Gim loss to Grey (no 1) by 1 point and Paul Roos (No 2) by 4 points..They are definatly not Rank 17 material!…Before this weekends match Gim was 4 and BH was 5…one point difference in ranking….one point difference on the field…!

    ReplyReply
    6 August, 2014 at 11:58
  121. avatar
    #3 Playa

    …In another, less scientific ranking, Paarl Gim is sitting at no. 17…I was so sure they had it wrong, now it’s confirmed

    ReplyReply
    6 August, 2014 at 10:17
  122. avatar
    #2 Andre T

    Tore my groin during the earthquake yesterday here in Klerksdorp. Was on the job and got kicked off. Quite sore now.

    ReplyReply
    6 August, 2014 at 09:49
  123. avatar
    #1 phat55

    next few weeks will see some exciting match-up’s for sure :twisted:

    ReplyReply
    6 August, 2014 at 09:34

Leave a Reply