Cape Bondedag fixtures for Boland, EP, SWD & WP

DAY DATE TIME VENUE/TEAM TEAM
At Oudtshoorn Club:
Fri 13/06/2014 16h50 u18 Boland Academy “B” u18 EPCD
Fri 13/06/2014 18h00 u18 SWD Academy u18 Boland Academy
Fri 13/06/2014 19h10 u18 WP Craven Week 10 13 u18 EP Craven Week
Fri 13/06/2014 20h20 u18 SWD Craven Week u18 Boland Craven Week
At Infantry School
Fri 13/06/2014 18h00 u16 WP 53 0 u16 EP
Fri 13/06/2014 19h10 u16 SWD u16 Boland
Fri 13/06/2014 20h20 u18 WP Academy 38 10 u18 EP Academy
At Oudtshoorn HS – A Field
Sat 14/06/2014 08h30 u18 EP Academy Boland Academy “B”
Sat 14/06/2014 09h40 u18 EPCD Boland Academy Week
Sat 14/06/2014 10h50 u18 EP Craven Week 47 0 Boland Craven Week
Sat 14/06/2014 12h00 u18 SWD Craven Week 20 20 WP Craven Week
At Oudtshoorn HS – B Field
Sat 14/06/2014 08h45 u16 SWD 14 46 u16 WP
Sat 14/06/2014 09h55 u16 EP u16 Boland
Sat 14/06/2014 11h05 u18 SWD Academy 12 26 u18 WP Academy

66 Comments

  1. avatar
    #66 bhkgpa

    @maroon8: ou maroon8, dit is ook nie net vir moer nie! En geensins is ek negatief nie, maar baie realisties en glo my indien hierdie span so goed is soos julle sê en hulle “wen”die CW soos laasjaar, dan sal ek die eerste wees om hulle geluk te wens. Tot dan is ek baie realisties oor hulle kanse.

    ReplyReply
    17 June, 2014 at 10:13
  2. avatar
    #65 slinger

    Ek stem, net nie so seker van dag 2 en 3 oppenente nie. Dink die Sharks/Lions/Bulls ook in mix. Die slot probleem is soos die naweek n gamble vir die WP. Kom ons hoop hul kom deur week, indien hul gaan sal WP dag 3 in die mix wees.

    Dit was duidelik dat Williams gaan moet speel, sy pale toe skoppe was spot on die naweek in moeilike omstandighede. Cupido alternatief maar nie consistant genoeg nie. Jantjies op wing was uitstekend so hul sal die agterlyn aanpas soos die span en opposisie is.

    Glo goeie lesse is geleer en probleem areas uitgewys, nou kan die coaches aan dit werk. Willemse gaan n reuse rol moet vervul. Spelers in gedrang met beserings is du Toit (8) en Pieterse (15), sal moet sien of hul reg is.

    ReplyReply
    16 June, 2014 at 17:06
  3. avatar
    #64 maroon8

    @bhkgpa: @BuffelsCM:

    Ek en paar pelle het vroeg hierdie jaar al voorspel dat die topskole se top 5 so kan lyk…..Grey PE,Paul Roos,Garsfontein,EG Jansen,Grey Bloem…..aan die einde van die seisoen…

    Beserings het die kanse van Grey PE solid opgedonner……..Lamond byvoorbeeld.As sleutelspelers in hierdie groep nie vroeg vanjaar erg seergekry het met langtermynkwale nie,kon hulle prentjie heel anders verloop het……MAAR…..ons weet ‘n rugbyjaar gaan nie oor die asse en die konne en die wasse nie……..daar is verassings en bietjie geluk en dan sommer pure pret en guts van die skolerugby seuns.

    Bhkgpa…….klink soos boishaaikoshuisgrootpraatpa…….vir jou wil ek darem se Ruan Brits se besering is ‘n loss vir almal en almal tot die Cravenweekgroep mis daai haker……maar moenie so suurgat pessipis wees nie man……skree jy WP? want as jy Bulle support weet ek van klomp Boishaaiers wat jou gaan moer!

    Vir die WP veral vat dit baie langer om as span saam te gel…….baie ander grotes soos OP,Lions,Bulle,Natal vat ook langer as byvoorbeeld SWD en OVS waar die spanne hoofsaaklik net uit 2-3 prominente skole in die gebied kom.Kombinasies is reeds daar en baie calls en moves kan amper net so in plek bly.

    Die Akademiespan behoort geen wedstryd te verloor nie….mits hulle binne die reels bly.

    Die Cravenweekspan behoort ook geen wedstryd te verloor nie…Pumas,SWD en OP final…..hoe klink daai vir jou bhkgpa?

    Dis maar net die wens van ‘n paar siele wat soms lekker sit en $$%%5 praat oor alles en wat……..bhkgpa……gaan drink eers ‘n goeie rooie in jou tuin en dan staar jy ver voor jou uit ,skop die hondestront weg wat onder jou voet is en hopelik is jy dan meer positief.

    ReplyReply
    16 June, 2014 at 12:02
  4. avatar
    #63 BuffelsCM

    @maroon8: @slinger:
    Soos ek vroeër genoem het was verlede jaar se groep spelers van die WP regtig ‘n talentvolle klomp manne. Vanjaar s’n het ook baie talent maar daar is dalk nie die diepte van verlede jaar nie.

    Ek glo egter steeds soos julle dat hulle nie net gemiddeld is nie.

    Ek vertrou net dat al die beseerdes reg sal wees. Het julle enige idee hoekom Ruben nie gespeel het nie en waar hy die besering pgedoen het?

    Ek weet Jaco word geleidelik weer terug gebring maar mens moet ook realisties wees: ek glo nie ‘n mens kan verwag dat ‘n speler wat nou ‘n tyd uit was, sommer 3 wedstryde in 5 dae op CW kan speel nie.

    Dit bly steeds my bekommernis dat indien ‘n slot op CW seerkry, ons veral in die lynstane gaan swaarkry.
    Ek stem saam met Slinger se se laaste sin – daar is baie guts in die WP-span !!

    ReplyReply
    16 June, 2014 at 11:13
  5. avatar
    #62 slinger

    @bhkgpa: Sal nie te veel lees in die bondedag games nie. Daar was teen OP 6 van die groot spelers nie op die veld nie, teen SWD 5, saam met geen slotte nie (stutte op slotte) nie n refleksie van span nie. Om hul as average te beskou is absurd, glo egter die CW sal wel die plek wees waar die kritiek ens weer verdwyn.

    Die mense wat hul afgeskryf het sal weer stil stil verdwyn, soos toe die groep u16 was en Grant Khomo gewen het. Mense vergeet die groep is vol gutsy talentvolle spelers wat sal fight tot die einde, net soos die naweek vir die wat dit gesien het.

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 21:40
  6. avatar
    #61 bhkgpa

    @phat55: i agree this is a very good comment :mrgreen: it never came up that I must wait till after the CW to say that they are average

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 18:57
  7. avatar
    #60 bhkgpa

    @phat55: please know the players age if you give us your view of possibles that could have made the team if they were fit

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 18:53
  8. avatar
    #59 bhkgpa

    @maroon8: bome was bietjie nat, het bietjie gesukkel, miskien is dit die rede of hoe? Kom ons kyk maar teen die groot unies en kyk of dit so is

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 18:51
  9. avatar
    #58 maroon8

    @bhkgpa: Daar sal min mense wees wat met jou saamstem. Die WP Cravenweek en Akedemie 0/18 groep wemel van talent. As die beseerdes reg is en in plek is,sal min spanne hulle klop. Het jy laasnag boom gerook of wat?

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 15:15
  10. avatar
    #57 BuiteBreek

    @BuffelsCM: Soms is die wyse manne te wys nie. :mrgreen:

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 11:42
  11. avatar
    #56 BuffelsCM

    @BuiteBreek: Die O/16 en Akademie is sover ek weet ook 11/11. Jy bedoel seker O/18 is 13/9. Ek weet die WP probeer 12 / 10 handhaaf i.p.v die voorgeskrewe 13/9.

    Om terug te kom na die plaasvervangers: as jy ‘n speler het wat slot en flank kan dek, is dit goed maar as jy slegs ‘n losvoorspeler op die bank het, kan dit ‘n probleem wees. Alhoewel Jaco Willemse (van die WP) reg sal wees vir CW, wil jy darem gerus wees deur te weet daar is goeie “back up” op die bank….maar nou ja ons laat dit maar oor vir die wyse manne.

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 11:38
  12. avatar
    #55 BuiteBreek

    @BuffelsCM: Die getalle gaan ook lol. vir o/12 is dit 11/11, en o/13 13/9. nie seker vir die ander groepe nie.

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 09:58
  13. avatar
    #54 BuiteBreek

    @BuffelsCM: Jy kan natuurlik as jy baie braaf of baie dom is, ‘n 5 – 2 bank kies, maar dis net wat dit is. Of baie braaf of baie dom.

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 09:55
  14. avatar
    #53 BuffelsCM

    @BuiteBreek: Ja ek kan nie sien dat 1 ekstra speler soveel gaan kos nie. IMO is die voordeel van 23 spelers in ‘n squad baie meer as die koste van ‘n ekstra speler. Daar is natuurlik nog die getalle…….12 / 11 ?

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 09:54
  15. avatar
    #52 BuiteBreek

    @BuffelsCM: Daai reël het so jaar of 4 terug ingekom, en SARU het nog nie die o/12 tot o/18 aangepas vir dit op nasionale toernooie nie. Een rede wat ek gehoor het, was finansies, die ander was akkomodasie vir die spanne, maar dit maak nie veel sin nie.

    Kom ons hoop SA Skole en SARU sien een of ander tyd die lig, en pas die reël aan vir 23 spelers.

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 09:45
  16. avatar
    #51 Mike

    I heard there were a couple of injuries for EP as well yesterday.

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 09:28
  17. avatar
    #50 Predator

    Die WP teen SWD op die laaste dag was ‘n harde game. Nogal jammer dat die een stut van WP ( loskop) sy vuiste gebruik het op een stadium. Hy was ook baie ruk en plukkerig teen OP. OP het baie goeie rugby gespeel en WP in alle fasette van die game oorheers. Die heelagter van OP in die WP/OP game was briljant en het die spel absoluut gedikteer, SA skole kandidaat beslis.

    ReplyReply
    15 June, 2014 at 01:41
  18. avatar
    #49 phat55

    @BuffelsCM: oh yes! :oops:

    ReplyReply
    14 June, 2014 at 21:21
  19. avatar
    #48 BuffelsCM

    @phat55: Unfortunately Grant is U/19 already and therefore not eligible for CW.

    I believe Edwill vdM couldn’t play and the fullback pulled a hamstring too!

    ReplyReply
    14 June, 2014 at 21:11
  20. avatar
    #47 phat55

    We also have someone like Grant Hermanus with skill, pace & experience out injured,who would’ve definitely been in this team.

    ReplyReply
    14 June, 2014 at 21:05
  21. avatar
    #46 BuffelsCM

    @phat55: I agree !!
    Last year Province had a very special group of players.

    Jaco W. will play off the bench next Saturday for Paarl G. I don’t know what kind of injury Ruben has picked up though. It is obvious that any team will struggle when they lose those 2 at lock, especially with no cover at lock. They will be fine for CW at least !

    My big concern is that there is NO cover at lock in the squad. Ruben can stand in at 7 but I can’t see that any of the loosies can stand in at lock.

    IMO we have a good and dangerous back line – I’ll therefore not bet against this team!

    @BuiteBreek: Ek dink jy is reg! Die “probleem” is net dat daar 2 stutte op die bank is vir die WP. Die probleem kom in deur dat daar teoreties dus net 6 spelers beskikbaar is vir posisies nr 4 tot 8: 1 ekstra speler dus! Hoekom besluit SA Rugby nie net om die Unies toe te laat om 23 spelers te kies nie? Dit is IMO die oplossing. Sodoende het jy ‘n ekstra slot en losvoorspeler op die bank.
    Ongelukkig is daar ‘n tekort aan kwaliteit slotte in die WP (IMO natuurlik maar ek kan verkeerd wees)

    ReplyReply
    14 June, 2014 at 20:40
  22. avatar
    #45 BuiteBreek

    Miskien is dit ‘n oulike OP en SWD span ook.

    ReplyReply
    14 June, 2014 at 20:13
  23. avatar
    #44 phat55

    @BuffelsCM: yup some injuries in the craven week team apparently, which caused havoc in certain positions.
    @ bhkgpa – lets rather let them play at CW first before we start judging them :wink:

    ReplyReply
    14 June, 2014 at 19:53
  24. avatar
    #43 bhkgpa

    To be honest, we all know that this is not one of the best WP CW teams and are rated average

    ReplyReply
    14 June, 2014 at 19:25
  25. avatar
    #42 BuffelsCM

    @phat55: Thanks for that!
    I heard that WP played with 2 props at lock. I know a few backline players couldn’t play either. That meant a squad of 18 or 19 players only.

    ReplyReply
    14 June, 2014 at 18:39
  26. avatar
    #41 phat55

    @Mike:

    U18 Craven Week team

    WP 10 – EP 13
    WP 20 – SWD 20

    U18 Academy team

    WP 38 – EP 10
    WP 26 – SWD 12

    ReplyReply
    14 June, 2014 at 16:46
  27. avatar
    #40 Mike

    @BuffelsCM: Do you have the u18 scores ?

    ReplyReply
    14 June, 2014 at 16:25
  28. avatar
    #39 BuffelsCM

    I have the WP U/16 scores.

    WP 53 EP 0

    WP 46 SWD 14

    Well done Province !!

    ReplyReply
    14 June, 2014 at 15:46
  29. avatar
    #38 Proppie

    @Speartackle: Nee te bang ek spel iets verkeerd toe praat ek maar vingertaal. As ek met Bog gepraat het sou ek net een vinger gebruik het. En dit was beslis nie Duimpie, duimpie se maat, fielafooi of piepie in die kooi nie.

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 17:47
  30. avatar
    #37 Andre T

    Live via Satellite from Room 911 Ipanema Trump Towers

    I wish I can send a video of this absolute breathtaking view from my suite. If Beet allows I’ll do it with pleasure. It’s still bustling downstairs with plenty of tourists and supporters chanting and singing and locals playing footvolley on the beach.

    There’s just been a newsflash on TV stating an unidentified body with a whole wheatbix stuck up the ass has been found on the Copacabana, tourists are being warned about a serial killer on the prowl. Look Brazil is not a place for the feint hearted, behind these posh hotels and restaurants are some real scary mother*******s. The story about the ladies with semi moustaches are also not far from the truth but then you get the Shakira’s and the J Lo’s and they seem to like us rough West Randers. Shaks said I remind her of her early days in West LA where the rougher the tougher the lekkerder.

    Jeepers boys I’ll have to start taking it easy here, these late nights and non stop partying is getting to me, I’ve got a job to do and that is to get the Uruguayians motivated. Luis’ knee not ready yet and a doubtful starter against Costa Rica. My old friend, Diego Forlan, is joining me for brunch just now and we’ll discuss some serious strategy.

    I saw Phumlani the Supersport boxing commentator here last night and we had a few cervesatjies together. He says the Brazilian beers taste a lot like Zamaleks but I’m more into cocktails here. They serve very nice Pina Coladas and Slippery Nipples.

    Gosh, Diego is waiting and I must go now.

    I’ll have an early nite tonight as it is match day for us tomorrow but I’ve got a golf date this afternoon with Donald and Pele. They’ve been begging me since 2010 for a game and I thought seeing that I’m staying in his hotel for free I might as well return the favour

    Check you poor okes later

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 15:45
  31. avatar
    #36 Speartackle

    @Deon Pitzer: Welkom terug Deontjie******.

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 15:19
  32. avatar
    #35 Speartackle

    @Proppie: Het jy met Bog gepraat?

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 15:16
  33. avatar
    #34 BOG

    @BoishaaiPa: Ek ken daardie smokkel @ $ Yankee per Liter. Hou dit in 25 Ltr houers oop en bloot op die dek (van seiljag ) en doeane dink dis petrol. Verbaas dat hulle teen hierdie tyd dit nie opgetel het nie

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 14:47
  34. avatar
    #33 Proppie

    *& *^&(&^)@ #^!@*$@*^@^(! (%!&^@_)*!_)*@ ^@^()&!_ *&@_*+@ **** &%^^!)&_&@_& ***** *&(*&%@))!&)(&*@ ******.

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 14:13
  35. avatar
    #32 Ploegskaar

    @BuffelsCM: Hy het darem Mr gese!

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 14:05
  36. avatar
    #31 Deon Pitzer

    @Speartackle: Dankie vir jou diep omgee oor my welbehae ou Spear*****. Dis nou as jy wel na my verwys het. Indien jy nie na my verwys het nie, **** jou. Om terug te kom na jou navraag oor Deon*****. Ek is vir die volgende maand by ‘n gestig as buitepasient in Krugersdorp vir anger management. Ek eet elke dag ‘n pub lunch hier by die RIO Pub&Grill in Krugersdorp. Baie nice. Vir die SWC het hulle bou(see?)sand op die vloer gegooi en die hele plek vol plastiese palmbome geplak. Hier is so kort , bles vetgat met ‘n Monnas trui aan en ‘n Uruguay hoed op wat heeltyd fights begin en meeste van die tyd met so vet girl op sy skoot sit. Verwys na homself as André *****.

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 14:04
  37. avatar
    #30 BoishaaiPa

    @Speartackle: Hy is ook nog hier rond…Speel golf en werk hard agter die skerms vir die old boys en die skool…

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 14:02
  38. avatar
    #29 BoishaaiPa

    @Speartackle: Hy lieg nie graag nie!.. :mrgreen:

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 13:55
  39. avatar
    #28 Speartackle

    @BoishaaiPa: En waars ou Dummy?

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 13:54
  40. avatar
    #27 BoishaaiPa

    @Speartackle: Hulle loer nog hier rond…kyk Saterdae saam rappie as dit so uitwerk…Mr Gomes smokkel vir my die lekkerste rum daar uit Madagaskar uit!…

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 13:52
  41. avatar
    #26 Speartackle

    @BoishaaiPa: Ek het eintlik al baie telefonies met hom gesels maar dit was eerste keer wat ek hom gesien het.

    Wat het van Hercules en die ou van die Weskus geword?

    o ja, Mr Gomes van Madagascar het my ook daai heelnag wakker gehou.

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 13:40
  42. avatar
    #25 Speartackle

    @BoishaaiPa: Hoop hyt jou verwittig dat ek eintlik n baie ‘gesofistikeerde’ individu is.

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 13:38
  43. avatar
    #24 BoishaaiPa

    @Speartackle: Het blykbaar jou dienste as “scout” aangebied nie reg nie?…

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 13:35
  44. avatar
    #23 BoishaaiPa

    @Speartackle: Ek weet als!… :mrgreen:

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 13:35
  45. avatar
    #22 Speartackle

    @BoishaaiPa: Hoe weet jy wie ek daar ontmoet het?

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 13:27
  46. avatar
    #21 BoishaaiPa

    @Speartackle: En dis nie die ou wat jy daar by Wildeklawer ontmoet het nie…

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 13:14
  47. avatar
    #20 Ploegskaar

    @Speartackle: Watter P-woord?

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 13:09
  48. avatar
    #19 BuffelsCM

    @Redblack White: Yes what happens in Oudtshoorn, stays in Oudsthoorn !! :mrgreen:

    @Speartackle: Dit is nou as hy J L* en Sh***** van sy skoot af kon kry :wink:

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 12:55
  49. avatar
    #18 Speartackle

    @BuffelsCM: Lyk my *******pa en ********pa is baie naby aan ***** se agent. Moet verder noem dat ******Tuft en B*g dit meer sien as n ekonomiese steekproef.

    Wonder of ******T nog slaap daar in Brazil?

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 12:47
  50. avatar
    #17 Redblack White

    For all those always taking a sideswipe at KXN – at least we don’t do this Cape bondage thing :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 12:45
  51. avatar
    #16 BuffelsCM

    @Speartackle: Solank hulle nie vir Jake ***** of H ***** aanhaal nie is dit seker veilig. Sou graag wou hoor wat Jurie **** oor die hele storie te sê het

    :)

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 12:39
  52. avatar
    #15 Speartackle

    @BuffelsCM: Ek hoop net nie die Brendon ***** blog word ook gesensor oor die Frans **** storie nie.

    :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 12:22
  53. avatar
    #14 Speartackle

    @BuffelsCM: Wonder waar is Deon ******* die laaste paar dae?

    Ek hoop Beet spreek vir Johan ******* ook aan.

    LOL

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 12:20
  54. avatar
    #13 BuffelsCM

    @Speartackle: Stem saam – sien dit (en die van) is verwyder !

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 12:16
  55. avatar
    #12 Speartackle

    @BuffelsCM: Dit is bietjie kakstyl maar mens gebruik ook nie die ‘p’ woord hier nie.

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 12:02
  56. avatar
    #11 BuffelsCM

    @Speartackle: Ek het gedink mens spreek nie iemand op sy van aan op die blog nie ?

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 11:58
  57. avatar
    #10 Speartackle

    @Ploegskaar:@Johan Beyers: Nee sies man. Wat gaan aan met julle 2 ? FFS boys ….word groot

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 11:56
  58. avatar
    #9 Johan Beyers

    @Ploegskaar: Thank you *** and up yours as well.

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 11:48
  59. avatar
    #8 beet

    The fixtures are a bit confusing. Pity about 2 games in 2 days. But otherwise a great event to attend…

    especially if you’re a KZN Craven Week coach who just happens to have an HD video camera on him :)

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 11:48
  60. avatar
    #7 Ploegskaar

    @Johan Beyers: Fortunately the quality of your comments are consistently kak, which is why they don’t have any effect.

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 11:42
  61. avatar
    #6 Johan Beyers

    Fortunately the intensity of the Cape schoolboy rugby is not that high otherwise the short rest period between games could have had a huge effect

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 11:25
  62. avatar
    #5 BuffelsCM

    @PRondersteuner: Unfortunately I think we can expect more of the same this year seeing that a couple of players are already out injured or are still recovering from injuries.

    I know it is vital to play together as a team but 2 matches so close after each other ? I think it is too much rugby.

    Take a look at the EP Academy side: they are playing tonight from 20:20 to say 21:30. Tomorrow morning at 8.30 they have to play again – 11 hours later !!

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 10:04
  63. avatar
    #4 bhkgpa

    Hulle gaan bitter koud kry vanaand op Oudtshoorn!! Het n paar keer op Vrydagaand in winter op Oudtshoorn gespeel. Ons het maar komberse en warm watersakke saam op veld geneem :)

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 10:00
  64. avatar
    #3 PRondersteuner

    @BuffelsCM: I agree. Last year there was a number of injuries after this weekend. A hooker ended up on the wing in the last game!!!!

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 09:52
  65. avatar
    #2 PRondersteuner

    Good luck boys. Make your provinces proud!!!

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 09:50
  66. avatar
    #1 BuffelsCM

    It has to be tough to play 2 games within 18 hours. Why not play one match only ?

    Ideally they should play on Saturday and Monday but costs as well as time away are factors to consider.
    I can understand that the boys are busy with exams and therefore can’t be away from home (and their books) for too long.

    IMO it isn’t worthwhile risking the players.

    ReplyReply
    13 June, 2014 at 09:47

Leave a Reply