Valke Craven Week Team 2014

# NAME SCHOOL
1 Hanrieel Coetzee Hans Moore
2 Nico Peyper EG Jansen
3 Donavan Venter Vereeniging Gim
4 Quinton vd Schyff EG Jansen
5 Hendre Stassen EG Jansen
6 Juanrè vd Walt Kempton Park
7 Tsimanga Malusi Benoni
8 Warren Britz EG Jansen
9 Marco jv Vuuren Transvalia
10 Forrest Roos EG Jansen
11 Darren de Bruin Jeugland
12 Jimmy Mpailane Kempton Park
13 Erich Cronje EG Jansen
14 Irvin Ali EG Jansen
15 Martin van Wyk EG Jansen
16 Stefan Jacobs Transvalia
17 Lesego Seremi Suiderlig
18 Skhosana Thokozani St Dunstan’s
19 Motlatsi Khosa Voortrekker
20 Charl Barkhuizen EG Jansen
21 Tsepe Kokong Vereeniging Gim
22 Joas Narre Kempton Park

82 Comments

  1. avatar
    #82 boxkick

    @speartackle – hahahahahahahahahahaaaaaaa!!!!!! die valke manne gaan jou gat skop orr daai een mater…

    ReplyReply
    11 June, 2014 at 11:29
  2. avatar
    #81 Speartackle

    Om beloftes nie na te kom is mos meer Pretoria styl of wat?

    Moet se jare terug het n girl van Brakpan my ook belowe ek kan haar buig en ek moes daai belofte breek want ekt gehoor sy en haar pa is eintlik broers

    ReplyReply
    11 June, 2014 at 11:25
  3. avatar
    #80 valke

    @boxkick: Dan neem ek aan die Leeus het dan seker dieselfde promise gemaak op o/13 en o/16 vlak.

    Net so maklik kan ‘n ander opinie wees dat “in ‘n span inkoop” hierdie keer nie gewerk het nie.

    ReplyReply
    11 June, 2014 at 09:30
  4. avatar
    #79 boxkick

    @ speartackle – there you have it…sien, nie so tough nie

    ReplyReply
    11 June, 2014 at 09:10
  5. avatar
    #78 knowthegame

    @bart nel: as jy appels met waatlemoene vergelyk en dit maak jou gelukkig-so be it
    \

    ReplyReply
    11 June, 2014 at 08:58
  6. avatar
    #77 Speartackle

    @boxkick: Dan moet mens maar n prominente skool in Durban s’n volg…………

    If you can’t beat them………cheat them

    ReplyReply
    11 June, 2014 at 08:57
  7. avatar
    #76 boxkick

    @speartackle – so klompie jare terug het Dions ( die winkel groep) n slogan gehad – “a promise we make is a promise we keep” laat ons dit maar daar laat en se daar word by promises gehou…

    ReplyReply
    11 June, 2014 at 08:49
  8. avatar
    #75 Speartackle

    @valke: So wat ek dan aanvaar is dat Boxkick se skoppies doelloos is en in maklike teenaanvalle omskep word?

    ReplyReply
    11 June, 2014 at 08:45
  9. avatar
    #74 valke

    @Speartackle: Daar is geen flyhalve probleem nie.

    As ek so lees wat hier bo gese word dink ek nie die gehoor kan die waarheid hanteer nie.

    Craven week flyhalve het genoeg pedigree en het homself al oor en oor bewys.

    Die wat anders dink het duidelik nie die 2 games tussen Kempies en EG, sook die 3 opwarm Valke games ( Craven span & Akademie span ) gekyk nie.

    ReplyReply
    11 June, 2014 at 08:37
  10. avatar
    #73 valke

    @tzavosky: Ek tel ongeveer so 6 veranderinge aan die span wat teen Limpopo gespeel het.

    ReplyReply
    11 June, 2014 at 08:30
  11. avatar
    #72 Speartackle

    @boxkick: Wat is presies die flyhalf probleem daar in julle geooste?

    Wie is Kempton toe wat nie CW gehaal het wat moes en hoekom is hy Kempton toe van EG af wat mos n baie sterker skool is?

    Verduidelik asb………die gehoor soek die waarheid……..die gehoor is geregtig op feite………………die skare soek bloed

    ReplyReply
    11 June, 2014 at 08:23
  12. avatar
    #71 boxkick

    @ jakes – dis baie eenvoudig…gaan lees die sewende post….dit se duidelik “n” en as jy dit nie verstaan nie is daar skort met jou defence ook…I put it to you

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 21:03
  13. avatar
    #70 tzavosky

    @Andre T: Tjie, ek sien jy en Knowall skinder lekker terwyl ander mense werk.

    Oor die voorspellingstorie – ons outjies hier diep in donker Afrika kyk nie net na die Superskole nie (waar is Predator?), so ons het ‘n beter idee as ou Beet skooltjies soos Grens en Cambridge in die mengsel gooi. Kyk maar vir ou Pongola, sy voorspellings was almal reg laasweek (daar is net so min op Pongola te doen as op Tzaneen!), hy’t net nie die strikvraag geken nie.

    Sê vir Know hy moet ‘n bietjie meer aandag gee, want hierdie jaar het net so min met ‘n ref uit te waai gehad as enige ander jaar. Vra hom wat die telling op hulle tuisveld was verlede jaar. Die Voorste Voorspeller het mos vroeg in die jaar al gesê wat teen Helpies gaan gebeur, of hoe?

    Wat ek van die Valke manne wil weet, is of die span hier bo dieselfde een is wat in die opwarminging teen Limpopo verloor het?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 20:07
  14. avatar
    #69 jakes

    Boxcick- jy gaan ons nie so vang nie. JY het aan jou eerste kommentaar verander . Jy het duidelik gese dat die Valke span met 10 spelers sit wat nie kan verdedig nie. En ek kan duidelik onthou vroeer die jaar na een van die rugbyfeeste/ toernooie het jy gese dat EGJ glad nie kan verdedig nie en nie goed op toernooie is nie.( Dink dit was na hul game teen Grey College.) So ek het dadelik ‘n konneksie gemaak ipv jou opmerking :twisted:

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 18:56
  15. avatar
    #68 boxkick

    @mikest – my woorde was “die valke gaan Craven Week toe met n *** wat nie kan verdedig nie” en nie soos jy se die 10 wat van EG af kom nie…albei jy en jakes het dadelik gedink dis n vingerwys na EG Jansen…en dit is nie…en die vraag rondom die Schimper seun was bloor omdat ek verneem het hy was goed en baie sterk op die aanval en verdediging en glo was hy in EG maar ek het nie sy naam op die spanlys gesien nie…gedink miskien is hy beseer of iets…maar nou ja…soos ek gese het, as jy niks verkeerd gedoen het nie….ter loops, hoekom is die schimper ou nie daar nie…omdat hy uit EG is…net n vraag met geen bybedoelinge nie?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 17:46
  16. avatar
    #67 MikeSt

    @boxkick: Hy was nou die aand teen die Leeus glad nie sleg gewees op defence nie.

    En dit gaan nie oor EG nie dit gaan bloot oor die kritiek op n seun die *** wat van EG afkom. Dink nie hy of sy ouers sou so n comment wou gelees het nie dis maar al. Ek is dalk ou skool en glo in opbouende kritiek eerder as negatiewe kritiek

    Schimper sou ek in elk geval gekies het al is dit dan as utility back aangesien hy enige posisie in die agterlyn kan speel van 10 tot 15.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 17:32
  17. avatar
    #66 boxkick

    @mikest – twee goedjies moet ek gou reg stel…(1) ek was nog nooit in EG nie en (2) ek het niks van EG gese nie…gaan lees maar…is jy dan van die mening dat die seun wel kan defend?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 17:24
  18. avatar
    #65 MikeSt

    @boxkick: Nie in die minste nie gaan oor die stelling van EG se *** wat nie kan tackle nie dis maar al.

    En ja schimperr is n great speler en ek sal die eerste wees om dit te erken.

    Jammer jy en hy is nie meer in EG nie.

    :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 17:12
  19. avatar
    #64 MikeSt

    @valke: Juandre is n great speler ek moet met jou saamstem en nou die aand teen die Leeus was hy baie baie goed gewees.

    Dink EG moet hom koop voor die finaal :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:53
  20. avatar
    #63 MikeSt

    @Andre T: Het jy met Ruan ook gewerk?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:51
  21. avatar
    #62 MikeSt

    @Andre T: ek bel jou moreoggend

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:50
  22. avatar
    #61 MikeSt

    @boxkick: Moenie ander kinders afbreek deur jou eie kind te probeer opbou nie ***. Ten minste skuil ek nie agter n skuilnaam nie en ja dis 1997

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:50
  23. avatar
    #60 boxkick

    @ jakes – wie het iets van EG Jansen gese ou grote…jy is behep chom
    ***

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:37
  24. avatar
    #59 Andre T

    @MikeSt: Ons e posse hier word onderskep deur die malles.

    Bel my op 082 442 7110

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:59
  25. avatar
    #58 MikeSt

    @MikeSt: Sorry man emial is mikes@kaufelastaffing.co.za

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:56
  26. avatar
    #57 Andre T

    @bart nel: Sorry….Springfield

    Diggers teen Simmer was die game van die jaar

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:49
  27. avatar
    #56 MikeSt

    @Andre T: Dis great Andre die Brazil avontuur.

    Kan jy jou details vir my epos mikes@kaufelastaffing.co.za

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:49
  28. avatar
    #55 bart nel

    @Andre T: springfield! Dan skop Peet van der Vyver 60m skepskoppe en die ooms in die skrums wetter jou hard en na die tyd loop die brandewyn soos stroop! Ek ruik sommer al die wintergreen!

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:46
  29. avatar
    #54 bart nel

    @Andre T: ek dog jy gaan die braziliaanse wax metodes ondersoek!

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:44
  30. avatar
    #53 Andre T

    @bart nel: Teen Randfontein……op Randfontein

    Of so 40 jaar terug teen Diggers…….op Springvale

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:44
  31. avatar
    #52 Andre T

    @MikeSt: Ek gaan nou vir so maand Brazil toe. Eks aangestel as Uruguay se mentor, hoof motiveerder en media attache.

    Ek dink ek moet daai mannetjie vir een sessie onder hande neem. Vra vir Ruan of dit hom gehelp het.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:42
  32. avatar
    #51 bart nel

    @Andre T: ja jy is reg, klubrugby sou baie van die jong bulletjies daarvan geleer het. Veral 9 uur op ‘n vrydagaand teen randfontein so klompie jaar terug.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:41
  33. avatar
    #50 MikeSt

    @BOG: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:40
  34. avatar
    #49 bart nel

    @Andre T: hoor hulle gaan die ander instansie herdoop na die olympic village toe, met Oscar daar en alles 8-O

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:39
  35. avatar
    #48 BOG

    @MikeSt: Maak jou gereed vir n laaaang antwoord

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:39
  36. avatar
    #47 Andre T

    @MikeSt: Elke week in n ander staatsinstansie maar hoofsaaklik Sterkfontein hier in Krugersdorp. Ek is die assistent berader hier. Motivering my hoof rigting.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:36
  37. avatar
    #46 MikeSt

    @Andre T: Van waar is jy Andre?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:31
  38. avatar
    #45 Andre T

    @MikeSt: My bekommernis is dat hulle verloor die vuur wanneer hulle heeltyd daaroor gemaan word. Los hom dat hy sy normale spel speel. Met ervaring sal hy self leer waar om die streep te trek.

    Etsebeth en Bakkies sal nie naastenby die spelers gewees het wat hulle vandag is sonder daai natuurlike vuur nie. Die opposisie moet hulle oe op die aankomende slot hou eerder as op die bal.

    Dink jy voorspelers het geworry as Alber v d Berg of Neil Hugo op n losskrum afgestorm het?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:29
  39. avatar
    #44 MikeSt

    @bart nel: Stem saam

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:26
  40. avatar
    #43 bart nel

    @Andre T: @Andre T: bliksem! Dankie tog daarvoor!

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:26
  41. avatar
    #42 bart nel

    @Andre T: jy is reg! Wil net oor 5 jaar superugby final kyk en die laaste 2 minute met ‘n lynstaan 5 meter van die opponente se doellyn en 4 punte agter wees en my slot sit met ‘n geel
    Kaart nie. Balans manne balans!

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:24
  42. avatar
    #41 MikeSt

    @Andre T: Veroorsaak baie baklei tussen my en die jongman wat partymaal ongelukkig soos sy hero Bakkies wil optree.

    Kan joiu verseker die is n weeklikse pregame gesprek in my huis om dit reg te channel sonder die kaarte ding

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:21
  43. avatar
    #40 valke

    @Roger: Vaal Triangle and Eastern Transvaal combined in 1995 to form the Falcons.

    Area include Vereeniging. Ends at Sasolburg in the south.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:21
  44. avatar
    #39 MikeSt

    @Andre T: Oorspronklil van die Kaap af. Gematrikuleer uit Kempton Hoer uit en toe vandaar Boksburg toe geskuif na ek op Stellenbosch geswot het.

    Hulle se sy regte pa was moer lank :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:20
  45. avatar
    #38 Andre T

    @bart nel: Daai naby aan kaarte is nodig…….dit gaan oor intimidasie………my tipe slot

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:20
  46. avatar
    #37 Andre T

    @MikeSt: As hy 3 dae later gebore was sou hy nou nog 0/16 gewees het?

    Wat voer jy hom Mike? Is jy nog altyd n Boksburger?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:18
  47. avatar
    #36 bart nel

    @Andre T: ja hy gaan monster word. Dink tog hy het goeie mentor nodig om die aggressie op die veld bal toe te hou. Teen die Leeus was hy twee of drie keer naby aan kaarte. Maar beslis iemand om dop te hou..

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:17
  48. avatar
    #35 MikeSt

    @Andre T: Stassen Lengte 2.00 Gewig 108kg en gebore 29 Desember 1997.

    :lol: :lol: :lol: :lol: Ek weet want hy vreet my uit die huis uit.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:14
  49. avatar
    #34 Andre T

    @MikeSt: Een van die beleefste kinders wat ek nog ontmoet het. Alhoewel ek moet se almal van Monnas maar so……. :wink:

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:09
  50. avatar
    #33 Andre T

    @bart nel: Ek weet nie presies hoeveel hy nou weeg maar ek dink hy is nou eers in st 9. Ek dink oor 3 jaar gaan hy n monster wees as beserings hom met rus laat.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:08
  51. avatar
    #32 bart nel

    @Andre T: Stassen seun het teen die Leeus daar in die diep suide vir Herbst van Monnas besig gehou. Daai Stassen seun kan jol!

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:04
  52. avatar
    #31 MikeSt

    @Andre T: Voel baie jammer vir die seun. Hy is n great jongman.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:04
  53. avatar
    #30 Andre T

    @MikeSt: Daai beserings het alles met die 2011 Junior Wereldbeker begin.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:03
  54. avatar
    #29 Andre T

    @Roger: How’s your geography?

    V Town is 100km from the North West border

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:01
  55. avatar
    #28 MikeSt

    @Andre T: Ruan Venter (ex Monnas) is nou by die Luiperds op leen. Het saterdag teen SWD sy debuut gemaak nadat hy laasjaar in sy 2de Curriebeker game vir die Leeus teen Cheetahs seer gekry en dit het hom baie terug gesit

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:01
  56. avatar
    #27 Roger

    @valke: where do the Valke draw from? Vereeniging, Vaal triangle, East Rand? I thought Vereeniging would be in Leopards country?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:57
  57. avatar
    #26 Andre T

    @bart nel: Ek sien baie van Ruan Venter se spel in Stassen van EG. Ek was lanklaas so beindruk met n voorspeler op skolevlak.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:55
  58. avatar
    #25 bart nel

    Weet regtig nie. Sal sleg wees as hy nie heeltemal herstel nie. Enigste genuine jong vuurvreter slot hier rond die laaste paar jaar.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:50
  59. avatar
    #24 Andre T

    @bart nel: Dankie vir daai tip. Nou weet ek presies.

    Het jy enigsens n idee hoe Ruan Venter se beserings is en of mens ooit weer hom met volle vuur sal sien?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:45
  60. avatar
    #23 bart nel

    @Andre T: net by skolerugby! Hou myself eerder uit enige ernstige verbintenis met enige instansie. Anders word die heil dalk huil. Moet se dat ek dink die leeus het nie slegte CW span nie.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:35
  61. avatar
    #22 MikeSt

    @boxkick: Duidelik n boxkick met daardie comment.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:34
  62. avatar
    #21 Andre T

    @bart nel: So waar le jou heil deesdae?

    Waar is ou Sewes deesdae?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:32
  63. avatar
    #20 bart nel

    @Andre T: moet die ingelsman se term gebruik: ek was op ‘n sabbatical! Eintlik eers weer besluit om deel te word nadat ek gewaar het dat jy weer lekker besig is op die forum

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:27
  64. avatar
    #19 bart nel

    @Andre T: ja hy is. Speel 12 en 15.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:24
  65. avatar
    #18 Andre T

    @bart nel: Ek het jou laas 2010 net voor Monnas/Kloof Beeld finaal in die kuberruim gewaar. Toe was jy n volstoom Kloof man.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:24
  66. avatar
    #17 jakes

    Ag ou Boxcick- kom nou maar oor jou beheptheid dat EG Jansen nie kan verdedig nie. Jy het hulle in 1 game gesien en nou hou jy Aan met jou vervelige deuntjie. Gelukkig neem niemand jou kommentaar ernstig op nie want jy het net ‘n motief daaragter.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:23
  67. avatar
    #16 bart nel

    @Andre T: die perde is nou eers weer by die huis….. :mrgreen:

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:22
  68. avatar
    #15 Andre T

    @Lindenpa: Weet jy of Christo Saayman wat in Monnas was, vir Helpies se eerstes speel?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:21
  69. avatar
    #14 Lindenpa

    @knowthegame: Ek is verbaas dat net Constant Beckerling van Helpies in die Leeus se Cravenweekspan is. Baie bly vir sy part, hy is `n harde werker en speler maar sou verwag het daar moet meer spelers van Helpies in die span wees.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:19
  70. avatar
    #13 Andre T

    @bart nel: Ou Bart…….waar peul jy uit na al die jare?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:17
  71. avatar
    #12 bart nel

    @knowthegame: ai! Ek wens Helpies ondersteuners wil ophou met die klein skool ding. As jy met die groot honde hardloop moet jy nie soos ‘n puppie huil nie!

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:13
  72. avatar
    #11 bart nel

    @boxkick: jy is nogal reg! Seun van Kempies baie beter. Laat jou wonder……

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:09
  73. avatar
    #10 knowthegame

    @Andre T: dit moet ons almal laat moed skep-wonders gebeur nog steeds

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:38
  74. avatar
    #9 Andre T

    @knowthegame: Ek merk jou groot vriend, Tsaikovsky is deesdae n bobaas voorspeller.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:20
  75. avatar
    #8 knowthegame

    @Andre T: hallo daar-ek het maar terug gestaan na die affies debakel-ek dink dit is moontlik dat van bloggers moontlik betrokke was by die Britz /Tuine game voorval-manne baie vol “in must”. Helpies het n bul span-vir n “klein”skool-bietjie beserings gehad maar almal nou terug-0/15 nog nie die jaar verloor-ingesluit affies en kloof.Vrydag aand speel ons Menlo weg-sal n goeie toets wees. Ek sien jy reg BV sukkel tuis met neutrale skeidsregters.Die dae dat vlag manne in lug spring as hulle score lyk my getel te wees…..

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:11
  76. avatar
    #7 boxkick

    Die valke gaan Craven Week toe met n *** wat gladnie kan verdedig nie…bietjie risky as jy my vra…waar is die Skimper seun…of wag, hy het mos Kempton toe gegaan…nou verstaan ek hoekom hy nie in die span is nie

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:05
  77. avatar
    #6 Andre T

    @knowthegame: Know it………….jy sluip rond……..hou op lyf wegsteek man………..Helpies het vir Ben Vorster gesmash…….met hul refs en al.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 12:52
  78. avatar
    #5 knowthegame

    @Andre T: @Andre T: moet se jy beindruk my met jou kennis en algemene spel-on top of your game

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 12:51
  79. avatar
    #4 Andre T

    Bu Puk Skouspel het Transvalia se een slot my beindruk. Kan nie onthou of dit 4 of 5 was maar hy was massive.

    Hulle 15 ook.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 12:39
  80. avatar
    #3 Rugbyman

    @valke: Ek hetJuandre teen Monnas gesien speel… Werklik ‘n YSTER… Moet se ek rate nogal vir Stassen ook en dan is die 15 witwarm..

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 12:33
  81. avatar
    #2 valke

    @jakes: 2 goeie stutte. Donovan Venter het verlede jaar al Craven Week gespeel en Grant Khomo in 2012.

    Juandre vd Walt loshande die beste voorspeler in die span.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 11:44
  82. avatar
    #1 jakes

    Nie 1 van EG Jansen se stutte het plek gekry nie. Ek is heel verbaas oor die span. Die NR 1 en 3 moet groot manne wees. Aan die Ander kant altwee EG slotte in die span soos verwag.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 11:26

Leave a Reply