Grey College leaving no stone unturned in prep for the big game on Markotter

August 2024

Grey flooding a field to practice in wet conditions

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Grey College have readied themselves for whatever Mother Nature is set to throw at them when they run onto Paul Roos’ Markotter Field in Stellenbosch on Saturday, 17 August 2024.

The match is effectively the National Championship decider for 2024. The two best schoolboy rugby 1st XV’s in South Africa this season.

Grey College’s success is not just down to having good players and depth. There are excellent coaching structures in place and an outstanding commitment to the cause, which sees Jannie Geldenhuys and his coaching team putting in plenty of hard work.

 

24 Comments

  1. avatar
    #24 OomPB

    Dit het ook nie die rugby gehelp nie. Hier kom n record score

    ReplyReply
    17 August, 2024 at 16:06
  2. avatar
    #23 Snelvuur

    Alles maak nou sin: Grey het hulle swembad se water op die rugbyveld uitgegooi. Dis dié dat die waterpolo 13-1 verloor het; die manne kon nie oefen nie!

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 21:17
  3. avatar
    #22 Farmer

    Gan nie maklik wees nie GCB kom trug vir die pak van 2 jaar trug sterkte vir morè.

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 18:17
  4. avatar
    #21 Kaya 85

    opening a Go Fund Me for the ref on Saturday, just to make sure he makes the ‘right calls’ and that PR don’t win it

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 17:53
  5. avatar
    #20 Snelvuur

    @Farmer (Comment #19)
    Ag, ons skerts maar net. Niemand is onder enige illusie rakende hoe tough die game gaan wees nie (party PRG manne sien selfs Grey as die gunsteling). Soos Deon hieronder sê, moenie dink ons is ernstig as ons terg nie.

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 17:40
  6. avatar
    #19 Farmer

    Klink my die oorwinnigsvure brand al by PRG met nog net 10 wenne ooit teen GCB en sonder julle 3 staatmakers in die pak sal ek ma eers wag. Goodluck vir morè.

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 17:12
  7. avatar
    #18 Smallies

    @Wonder (Comment #14)
    Mielies werk nie vir hulle nie 🤣🤣🤣

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 12:27
  8. avatar
    #17 PRondersteuner

    @Snelvuur (Comment #16)
    Dit gaan bewolk wees, so dink nie daar sal dou wees nie. Dit gaan koud wees met ‘n skerp windjie, maar daaraan is die Vrystaters gewoond

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 12:25
  9. avatar
    #16 Snelvuur

    @PRondersteuner (Comment #15)
    En, vir die spanne wat vroeg speel, sal daar bietjie dou wees. Dit maak die bal gewoonlik meer glibberig as gietende reën.

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 12:23
  10. avatar
    #15 PRondersteuner

    @Smallies (Comment #13)
    Die b – d velde kan dalk so lyk môre, maar ek twyfel selfs daaroor. Markotter sal nie so lyk nie. Bietjie reën dalk môremiddag, maar dit sal wel swaar en nat wees “under foot”

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 12:21
  11. avatar
    #14 Wonder

    @Smallies (Comment #12)
    Ek dink jy moet jou stokke en mielies vat,sal dalk iets vang😇

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 12:11
  12. avatar
    #13 Smallies 16 August, 2024 at 11:53
  13. avatar
    #12 Smallies

    @OomPB (Comment #11)
    Hulle is nog besig om hulle polse af the kou….

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 11:50
  14. avatar
    #11 OomPB

    Gewoonlik help die Boishaaiers ons, maar hulle is nou skoonveld.

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 11:49
  15. avatar
    #10 Smallies

    @PRondersteuner (Comment #7)
    Ja daar is n verskil tussen n harde veld wat nathespuit is en een wat basies heel winter water kry en nie ryp kry nie ,ten minste gaan daar nie grassburns wees die Saterdag nie ….as ek persoonlik moet kies tussen n septiese grassburn Woensdag en n PT broek vol modder dan kies ek maar die modder.

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 11:31
  16. avatar
    #9 Deon

    @OomPB (Comment #4)
    Grey ouens maak nooit verskonings nie. Hulle is te ernstig, en as ons so terg, dink hulle ons is ernstig. Ek glo nie eers hulle gaan verskonings nodig hê.

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 10:38
  17. avatar
    #8 Snelvuur

    @PRondersteuner (Comment #7)
    Die lollery is dat hulle ook net PD op al die videos. In die verlede was die pass en catch meer die probleem as die PD.

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 10:29
  18. avatar
    #7 PRondersteuner

    Ek het gister ‘n video gesoen van hoe hulle oefen. Hulle gly en val meer as wat hulle vorentoe beweeg. Daardie velde is so hard, baie water maak geen verskil nie. Markotter is nie net nat nie. Dis swaar en dik gras met regte modder. 😜

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 10:28
  19. avatar
    #6 Snelvuur

    Ek hoor Grey het ook ‘n ref van ‘n ander provinsie af ingevlieg om vir die span te verduidelik hoe die reëls geblaas word as jy nie ‘n old boy op die fluitjie het nie?

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 10:27
  20. avatar
    #5 Smallies

    @OomPB (Comment #4)
    Ek het nog nooit verskonings gemaak nie ,ek praat nie oor lugdruk nie ,ek kak en kerm nie oor SA skole spelers nie ,ek worry nie of die veld nat of droog in Bloem of Stellies is nie ,wen ons is dit greyt ,verloor ons is dit nou maar so dan try ons maar weer volgende jaar….

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 10:26
  21. avatar
    #4 OomPB

    Nou het Smallies nie meer verskonings nie.

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 10:23
  22. avatar
    #3 Deon

    @Smallies (Comment #2)
    Jy wat nou die wêreld ken daar in Bloem, is die foto by die artikel die korrekte een? Die skrywer praat iets van ‘n “field”, maar ek sien g’n teken van een nie. Lyk soos die Knersvlakte waar die miere op hul knieë moet staan om gras te kan raaksien.

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 10:20
  23. avatar
    #2 Smallies

    @Snelvuur (Comment #1)die jaloesie omdat julle nie ryp ervaar nie is groot

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 10:10
  24. avatar
    #1 Snelvuur

    Nie eers dit kan die gras in Bloem groen maak nie.

    ReplyReply
    16 August, 2024 at 10:05

Leave a Reply