Paarl Gim vs Grey College – PI & SS come to the party

The very first edition of the brand new interschools derby between Paarl Gim and Grey College takes place on the Jan Kriel Field on Saturday, 20 April 2024.

Premier Interschools have stepped up and will host two matches on that date thanks to SuperSport being able to assist with a second TV crew to cover the big game.

The match is properly teed up.

The strongest adversary of the Jannie Geldenhuys Grey Bloem coaching era has been Pieter Rossouw complete with the blueprint so well executed by his Gim team. In three meetings, Gim has won two, lost one.

Grey may have lost against Jeppe this year but no one doubts their destructive ability after what just happened against the Kwaggas (90-3). This was a victory built around winning quality ball through setpieces and other, engaging the opponent forwards and then when sucked in, giving it out to the incredible backs who handled the ball with precision at scary speeds and as a result found holes easy to construct. Being strong on their feet and having a feel for where the spaces were assisted a great deal.

Gim returned from Pretoria with a physically draining victory against the strong Affies (20-19). After taking on the Affies pack, anything might come as a more manageable task. So it’s expected that the Gim team will have a bigger say up front when they play Grey and this should present them with worthy platforms to build phases off and play more of the tsunami style.

So the thinking is that everyone knows both teams have an arsenal of attacking weapons and carefully laid out game plans. Is this the game that gets decided by who produces the more reliable defence?

Some high profile players will take the field. Amongst them are some super players who don’t always get the recognition they deserve. Picking two such matchups:

Scrumhalf: Melt Viljoen – Philip McLaren
Lock: Quintin Potgieter – AJ Meyer (both u17)

TEAM PAARL GIM TEAM GREY COLLEGE
1 JJ du Preez u18 1 Dian Venter u18
2 Dawie Stemmet u18 2 Liam van Wyk u18
3 Ely Williams u18 3 Danie Kruger u18
4 Stiaan de Goede u17 4 Heinrich Theron u18
5 Marinus Darling u18 5 AJ Meyer u17
6 Jan Koegelenberg u18 6 Xander Smit u17
7 Wihan Kotze u18 7 Juliun Cosmo u18
8 Quintin Potgieter u17 8 Liam Santos u18
9 Melt Viljoen u18 9 Philip McLaren u18
10 Chandler Green u18 10 Alzeadon Felix u18
11 Markus Moolman u18 11 Ruben Cilliers u18
12 Kobus Blanckenberg u18 12 Pieter vd Merwe u18
13 Markus Muller u17 13 Ethan Adams u17
14 Immanuel Prinsloo 14 Siyabonga Kenny u17
15 Freek de Kock u18 15 Heinz Stockenstrom u18
Coach PIETER ROSSOUW Coach JANNIE GELDENHUYS

53 Comments

  1. avatar
    #53 Carpe diem

    @OomPB (Comment #52)
    Ai Oom PB, kom ons maak dan maar, ten einde die kwessie af te sluit, asof daai poging van jou n verskoning was. Mooi so. En dit is jy wat hopelik nou beter voel.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 18:43
  2. avatar
    #52 OomPB

    @Carpe diem (Comment #51)
    Gelukkig is ek n Namakwalander. As jy dan so graag n omverskoning wil he, kry vir jou. Hoop jy voel nou beter.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 18:25
  3. avatar
    #51 Carpe diem

    @OomPB (Comment #50)
    Dis duidelik dat jy rondom jou bewering rakende die Gim/Grey wedstryd probeer redekawel. As jy groot genoeg, en jy aanvaar jy was verkeerd, erken dit en vra net verskoning. Dis al. Wat jy ookal besluit om te doen, ek maak nou klaar (soos die Namakwalanders se)

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 18:11
  4. avatar
    #50 OomPB

    @Carpe diem (Comment #49)
    Hy kon dalk vir die B span gespeel het? Hy het defnitief in die Paas toernooi vir Gim gespeel. Die bewys is op sy Facebook blad.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 17:59
  5. avatar
    #49 Carpe diem

    @OomPB (Comment #48)
    Dit nie ek wat beweringe gemaak het nie, dis jy. Wie beweer, moet bewys. Dit blyk dat jou bewering tov die Gim/Grey wedstryd van Vrydag onwaar is. Indien wel, is die minste wat jy kan doen, n verskoning aan Gim op die SBR Blog.

    Wat Affies en ander wedstryde betref, sal dit inderdaad goed wees as jy bietjie navorsing doen, en indien daar bewyse is dat Gim spelers gebruik wie ouer is as wat toelaatbaar is, verneem ons graag daarvan.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 17:50
  6. avatar
    #48 OomPB

    @Carpe diem (Comment #47)
    Hy speel defnitief nog vir Gim as jy na sy Facebook blad kyk. Was player of the tournament in die Easter tournament. As jy nou regtig wil dan kan ek na die wedstryde kyk op SS en terugkom.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 17:37
  7. avatar
    #47 Carpe diem

    @OomPB (Comment #46)
    Die “Carlo” in die later deel van my reaksie was ongelukkig n vingerfoutjie, het Carlon bedoel. Se jy nog steeds dat daar n Carlon Mentoor vir Gim teen Grey gespeel het Vrydag? En se jy verder dat daar n Carlon Mentoor vir Gim teen Affies gespeel het die vorige naweek?

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 17:32
  8. avatar
    #46 OomPB

    @Carpe diem (Comment #44)
    Enige tyd sal ek om verskoning vra. Kyk teen Affies ook. Carlon nie Carlo nie.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 17:22
  9. avatar
    #45 Carpe diem

    @Snelvuur (Comment #43)
    Geen probleem nie, “the more, the merrier”. Sien my laaste reaksie aan die Oom.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 16:55
  10. avatar
    #44 Carpe diem

    @OomPB (Comment #42)
    @OomPB (Comment #42)
    Dit lyk my jy is ook nie so “seker” van sommige ander aspekte nie, soos bv of daar hoegenaamd n ene Carlon Mentoor Vrydag vir Gim gespeel het. Of miskien was dit iets snaaks wat jy in jou pyp gestop het? Ek het gou gaan loer na die formaliteite voor die aanvang van die wedstryd, oa die aankondiging van die spelers van die onderskeie spanne, en daar was nie n Carlo Mentoor teenwoordig as n speler nie. Indien jy n bona fide foutjie gemaak het, is n apologie aan Gim “seker” in orde?

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 16:51
  11. avatar
    #43 Snelvuur

    @Carpe diem (Comment #41)
    Ek is nou glad nie betrokke in hierdie debat nie, maar die naam wat Oom gegee het, is die van ‘n ou wat in Gim matriek is, wat op 18 Januarie 2004 gebore is…d.w.s. reeds 20 jaar oud. Of altans, dit is die geboortedatum wat hy op sy eie Facebookblad aandui.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 16:49
  12. avatar
    #42 OomPB

    @Carpe diem (Comment #41)
    Ek het mos gese “seker”. Miskien n jaar of twee jonger maar verseker nie u20 nie.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 16:27
  13. avatar
    #41 Carpe diem

    @OomPB (Comment #40)
    Dankie vir die naam, maar dit verklaar nie sy ouderdom nie.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 16:20
  14. avatar
    #40 OomPB

    @Carpe diem (Comment #39)
    Carlon Mentor.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 16:12
  15. avatar
    #39 Carpe diem

    @OomPB (Comment #37)
    Sjoe, ek sal graag meer wil weet van hierdie “ou” toppie in Gim se Hokkie span. Kan jy miskien jou informant(e) vra watter jaar die speler gebore is, en sommer ook watter 2 of moontlik 3 grade hy gedruip het.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 16:07
  16. avatar
    #38 Smallies

    @OomPB (Comment #37)
    🤣🤣🤣🤣 dit laat ons long running debat oor o19 spelers na n kleinjie lyk

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 15:59
  17. avatar
    #37 OomPB

    @Smallies (Comment #31)
    2 elk
    Die wedstryd was net voor die rugby en ek het bietjie gekyk. Gim was 2 – 0 voor en het Oranje terug geveg. Was baie spannend op die einde.

    Grey het goed gedoen om gelyk te speel teen Gim met die hokkie. Gim het n SA u21 speler wat al 22 seker is in hul span.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 15:37
  18. avatar
    #36 Smallies

    @Smallies (Comment #35)
    Gim gim gim nie Gom nie🤣🤣🤣🤣🤣 somtyd is daar nie pille vir deur die kak wees nie

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 13:01
  19. avatar
    #35 Smallies

    @Carpe diem (Comment #33)
    👍daar is nie baie gemengde skole wat vir Gom gaan troef overall nie ….

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 12:58
  20. avatar
    #34 Smallies

    @boerboel (Comment #32)
    Let wel ek het gese miskien….

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 12:56
  21. avatar
    #33 Carpe diem

    @Smallies (Comment #31)
    Ek sien dit was ook gelyk
    2 – 2

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 12:48
  22. avatar
    #32 boerboel

    @Smallies (Comment #16)
    nee wat 10 nie naby nie man v wynberg die sa skole losskakel

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 12:47
  23. avatar
    #31 Smallies

    @Carpe diem (Comment #28)
    Ek glo dit gaan net verbeter in die toekoms ,hoe het die meisies gevaar teen Oranje?

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 12:32
  24. avatar
    #30 OomPB

    @Carpe diem (Comment #28)
    Die interskole bring die twee top SA dogters spanne teen mekaar.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 12:30
  25. avatar
    #29 Smallies

    @Deon (Comment #27)
    Goggie het op n staduim polisse hier gesmous ,hy kom mos oorspronklik hier van tussen Springfontein en Trompsburg af ,hy het n plaas hier

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 12:29
  26. avatar
    #28 Carpe diem

    Baie geluk Grey, op die dag hulle geleenthede beter benut, maar teen einde kon dit wel nog enige kant toe gaan. Wel jammer dat Gim se getalle nie toelaat dat meer spanne oor alle ouderdomsgroepe betrokke kan wees nie. En ja, die gees aan beide skole se kant was baie goed, ek glo ook dat hierdie een van die groot interskoles gaan wees in die toekoms. Wat die Hokkie betref, kon Grey eers in die laaste minuut die gelykmaker aanteken, so ook daar was dit spanningsvol en die kompetisie sterk tussen die skole. Sien uit na die res van die seisoen.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 12:22
  27. avatar
    #27 Deon

    @Smallies (Comment #26)
    Ek stem. WP oor die algemeen het maar f….. simpel geraak, en ek sal hulle nooit vergewe vir wat hulle aan Nuweland gedoen het nie. Ek onthou as laaitie tot nou nog hoe ek as laaitie op die staan pawiljoene gestaan het en Goggie van Heerden (GCB) daai een sprankeldrie gedruk het in WP se 5 jaar Curriebeker streak. The times they are ‘a changing.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 12:19
  28. avatar
    #26 Smallies

    @Deon (Comment #24)
    Ek dink ook dit gaan afhang van hoe simpel die WP cravenweek keurders raak ,hulle het mos die manier om die ooglopende kanidaat mis te kyk,en dan n speler heeltemal van anderkant die provinsie te kies….

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 11:07
  29. avatar
    #25 Smallies

    @Deon (Comment #24)
    Virseker gaan hulle n paar he ….soos gewoonlik,ek glo nie ons het al ooit n volsterkte Grey teen n volsterkte PRG gesien nie ,dit is maar altyd sulke hybrid eerste spanne wat speel,maar selfs dan is beide spanne gewoonlik volle waarde vir geld….

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 10:56
  30. avatar
    #24 Deon

    @Smallies (Comment #16)Môre Adjudant. Vermoed jy nie dalk dat PRG teen julle ook dalk, hopenlik, hierdie jaar ‘n paar, miskien tot 3 spelers gaan mis nie. Weereens, soos mbt die Grey vs Gim wedstryd, kon ek net die hoogtepunte kyk, en dit het voorgekom of daar ‘n paar SA Skole kandidate by PRG ook is.

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 10:38
  31. avatar
    #23 Deon

    Ek kon net die hoogtepunte vanoggend kyk en WOW, briljante drieë. Puik, aanskoulike spel deur beide spanne. Omdat ek nie die hele wedstryd kon sien nie is ek nie in die posisie om te oordeel nie, maar lyk of dit hard maar skoon was. Ek verstaan Gim kon die wen gevat het, maar sal nie weet nie.

    Met my leke-oog sien ek nie PRG enige van daardie spanne wen nie.

    Wat de joos het by Jeppe vs Grey gebeur? Ek wil niks wegneem by Jeppe nie, well done MAAR HUH GREY. Hoe?

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 10:35
  32. avatar
    #22 Smallies

    @Kantman (Comment #19)
    Hy beindruk my nogals hoor self n peach of a try gescore ook….Hy Van der Merwe en Adams is besig om in n butter gevaarlike kombinasie te ontwikkel…

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 10:02
  33. avatar
    #21 Smallies

    @OomPB (Comment #20)
    Jy het seker gelees dat ek se ek dink so ,maw my opinie ,nie noodwendig wat gaan gebeur nie ,maar hierdie Gim span is n klpomp scrappers hulle hou nie op speel nie….en hulle gee nie op nie

    ReplyReply
    21 April, 2024 at 07:22
  34. avatar
    #20 OomPB

    @Smallies (Comment #12)
    Verseker PRG het geen kans nie.

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 22:53
  35. avatar
    #19 Kantman

    @Smallies (Comment #15)
    I think 10 for Grey was the difference. Positionally excellent, daft little grubber for try by 12, only one penalty against him. Not a looker – but for sure a player.

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 21:19
  36. avatar
    #18 agter_die_pale_pa

    Massiewe PSdT-tipe vertoning deur die man vd wedstryd-slot van Grey, was die verskil tussen die twee pakke.

    Stryd tussen die 4 senters was ongelooflik om te sien. Ek dink 3 van die 4 sal in Aug SA skole A of B speel.

    Vir my was dit baie vreemd dat Gim besluit het om hul 6 flank op 10 te sit wanneer hul naby hul doellym moet defend, met 10 wat op 8 skrum. Dit het vir Grey se 10 baie tyd gegee en gelei tot 2 van Grey se driee. Interessante call van Gim se afrigtingspan.

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 17:27
  37. avatar
    #17 Djou

    @Smallies (Comment #12)
    Vergelyk nou die wedstryd met die PR-Boishaai game, dan moet mens saamstem.

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 15:35
  38. avatar
    #16 Smallies

    @beet (Comment #13)
    I have a feeling that Grey will be without 12 13 and possibly 10 against PRG this year🙈🙈🙈

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 14:01
  39. avatar
    #15 Smallies

    @beet (Comment #13)
    Spot on analyzing there, Felix has a way of keeping the ball alive that few other 10s have

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 13:56
  40. avatar
    #14 Smallies

    Hierdie interkole het die potensiaal om een van die grotes in SA te word ,atmosfeer was amazing gewees ….

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 13:54
  41. avatar
    #13 beet

    Great game. So exciting.
    Grey had Gim’s number at the lineouts in the first half. Big ups to AJ Meyer who was MotM
    Gim had Grey’s number at the breakdowns.
    Gim scrum made a big about turn after Affies last week.
    Grey 10-12-13 axis too good in the end. 10 Alzeadon Felix not perfect but has the much needed creative energy. 12 Pieter vd Merwe powerful and making good decisions. 13 Ethan Adams, strong candidate for MotM. His lines and timing of runs near perfect. Good power too. Benefited from some great offloads but did well to be in the right place at the right time. Grey 12-13 definitely got the upperhand in this match. Gim 13 Markus Muller who has been brilliant this season very quiet.
    Kicks win matches. Both team’s missed important kicks, but in the end it felt like Grey got just one more over than Gim did and that gave them a much sort after win

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 13:53
  42. avatar
    #12 Smallies

    @Djou (Comment #10)
    Ek dink dat Gim die beste span in die Wes Kaap is die jaar en ek voorspel dat hulle PRG se pale gaan lig …

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 13:52
  43. avatar
    #11 Smallies

    @OomPB (Comment #9)
    Ja dis nie die Grey voorepelers wat ons gewoond gelaak het die laaste paar jaar nie ….maar hulle doen die job,slotte is baie goed en daai Cosmo mannetjie is die hele veld vol

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 13:50
  44. avatar
    #10 Djou

    Mooi Grey!
    Tough luck Gim!
    Kon enige kant toe!

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 13:43
  45. avatar
    #9 OomPB

    Hard luck Gim. Baie Gimmie Guts gewys om terug te kom. Grey se pak lyk maar lig.

    ReplyReply
    20 April, 2024 at 13:42
  46. avatar
    #8 OUD ANKER

    @Kantman (Comment #7)
    My voorspelling (heel moontlik weer verkeerd), Grey met 5-8 en as dit nie was dat Gim verlede Saterdag fisies GROOT houe teen Affies gevat het nie en Grey basies ‘n goeie oefen wedstryd gehad het nie sou my voorspelling heel waarskynlik net mooi andersom gewees het, maar ek hou by Grey met 5-8.

    ReplyReply
    18 April, 2024 at 08:52
  47. avatar
    #7 Kantman

    @Snelvuur (Comment #6)
    Ek dink wipplank wedstryd teen enorme pas van beide spanne. Op die einde een span wat weghol drie druk om met 8 te wen.

    ReplyReply
    17 April, 2024 at 19:26
  48. avatar
    #6 Snelvuur

    Lekker warm in die Paarl Saterdag – dit behoort vir Grey te pas. Ek sien die wedstryd een van twee maniere eindig: of met Grey wat gemaklik wen, of met Gim wat dit net-net deurtrek. As Gim dit ‘n regte arm wrestle kan maak, dink ek dit sal hulle baie bevoordeel.

    ReplyReply
    17 April, 2024 at 18:34
  49. avatar
    #5 Trots HJS (Tandem)

    I think this will be one of the best games of the season. I go for Gim by 3 points in a high scoring game.

    ReplyReply
    17 April, 2024 at 18:32
  50. avatar
    #4 Jakkals

    Grey by 8 points.

    ReplyReply
    17 April, 2024 at 18:28
  51. avatar
    #3 Smallies

    @Kantman (Comment #2)
    Klink na sommer n lekker interskole hopelik die begin van n jare lang tradiesie 👍👍👍

    ReplyReply
    17 April, 2024 at 17:48
  52. avatar
    #2 Kantman

    Het program gesien.
    20 spanne rugby, 10 spanne hokkie teen Grey.
    Teen Oranje is daar 12 spanne hokkie en 30 spanne netbal.
    Ook golf en tennis.

    ReplyReply
    17 April, 2024 at 17:40
  53. avatar
    #1 Smallies

    I will make only this prediction…whoever wins this game will proparbly end in the nr1 position this year

    ReplyReply
    17 April, 2024 at 16:03

Leave a Reply